You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Bulls junior sides have mixed fortunes but stay in hunt


A convincing win for the Vodacom Blue Bulls u.21 side over their Natal Sharks counterparts had the home crowd at Loftus Versfeld jumping up and down at the weekend, but they had to sit through a disappointing loss by the u.19’s, also playing the Sharks, a couple of hours later. Despite the mixed fortunes, both sides are still featuring strongly on their respective logs.

The u.21 side ran out easy winners, beating the Sharks to ensure a three way tie at the top of the log. The Bulls, Sharks and Western Province all have 31 points, with Free State (23) and Leopards (17) fighting for fourth spot.

The Bulls won 51-31 against the Sharks, with captain Marnitz Boshoff not only slotting all six conversions, but also kicking a penalty and a drop goal. The Bulls were 17-10 up at the break.

Marnus Schoeman scored his eight try in as many matches, with only WP’s Danie Poolman (9) scoring more tries this far.

The Vodacom Blue Bulls u.19-side stayed second on the log despite going down to the Sharks on Saturday.

The visitors lead 13-0 at the break, before the young Bulls came back strongly, scoring two tries and playing great rugby. They ran out of time though as the Sharks won 19-15. The Blue Bulls are still second on the log with 31 points, with Western Province (37) leading the pack and the Leopards (25) and Lions (20) chasing.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Lyk my die ander een is afgehaal.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 11:50
2. Hi Stapper, jy het nog nie gesê nie... wat dink jy van Dustin Jinka?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Wednesday, September 08, 2010 - 11:55
3. Post 48 op vermisde draad: Zet, daar is 'n limiet van 20 punte per rondte met die kompetisie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 08, 2010 - 11:55
4. Liewe aarde, het BBM nie meer 'n webmeester nie?

Hoe moeilik kan dit wees om iemand van sy/haar huis af die web te laat bestuur met die nuutste nuus?




Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, September 08, 2010 - 11:59
5. Sakkie6, ek het daardie vraag gemis (ons vermis 'n draad soos die WP bekers vermis).

Jinka (en so ook Groepes) het my nog nie regtig oortuig nie. Hy kort seker nog meer speeltyd. Dit lyk my egter of die Bulle se afrigters wel 'n rol vir hom het, soos die tweede stelskopper terwyl Brummer speeltyd kry by die O-21. Die fout wat baie mense maak is om elke speler op sy eie te beoordeel ipv die rol van die speler in span verband.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 12:09
6. Hierdie hele PDV aangeleentheid is besig om simpel te raakk:

Selde word die mense bevraagteken wat aanvanklik die aanstelling gemaak het en ook die sub aanstellings van assistent afrigters en die motiverings hiervoor. Die fokus verskuif so na die prestasie klousule vd afrigter dat niemand die eintlike denkskuif wat die probleem veroorsaak het ooit in twyfel trek of enigsins weer gaan "herbesoek nie" . As die vertsand wat die kopskuif gemaak het nog nie 'n kopskuif gemaak het nie, gaan dieselfde probleem hom weer herhaal. Daar is 'n diskoers van wantroue in huidige gesprekke en dis gelaai met kompleksiteite soos rassisme, swak spelerbestuur, ego's en afrigtingsspan wat nie kan gel nie.

Tweedens, Jake White, indien dit waar is, het vir my swak smaak. Jake het met 'n ander man se kalwers geploeg en sy span het grootliks bestaan uit Bul spelers wat in 2007 die Super 14 gewen het. Daardie energie van daardie spelers het hom baie gehelp. Toegegee, ek dink Jake het sy spelers beter bestuur en met 'n doelgerigte plan. Plus, Eddie Jones het tot sy redding gekom. Het niemand al ooit gewonder hoekom het Jake nie weer vaste pos gekry nie, nie eers die Leeus wou Jake na sy winning ways aanstel as Direkteur nie?

What is the use of a mind if you cannot change it?
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, September 08, 2010 - 12:09
7. Stapper, het jy die twee spelers al voorheen gesien speel, ek bedoel voordat hulle by die Bulle aangesluit het? Interessante stelling wat jy maak, en dit is baie waar, ek is self baie skuldig daaraan. Het die gewoonte om 'n speler in die individu te te beoordeel en vergeet dat rugby 'n span sport is.

Wanneer daar van afrigters gepraat word kan ek nie help om nie aan Heyneke te dink nie. Ek wonder baie hoeveel anders dit sou gewees het met hom aan die stuur terwyl 'n groot deel van die Bok span uit spelers bestaan wat hy gehelp sluip het.

Soms dink ek dit is dalk goed vir sy part dat hy nie die skeidsregter hoef te wees nie.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Wednesday, September 08, 2010 - 12:23
8. Ek stem met jou saam mossel, ek verstaan ook nie altyd wat die bohaai is oor Jake White nie. Ek gee hom krediet vir die wêreld beker wat hy gewen het, maar ek is oortuig dat daar ander afrigters is wat beter as hy is.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Wednesday, September 08, 2010 - 12:24
9. #3 Dankie Jimmy - ek was nog nooit meer as 20 punte uit nie - dis hoekom ek nie geweet het nie....hehehehehe
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 12:30
10. Ek het Jinka verlede jaar dopgehou in die klub eindstryd. Dis hoekom ek weet hy is 'n goeie stelskopper.

Groepes het ek meesal in die varsity beker sien speel.

Vir my lyk dit nog nie asof hulle die stap na CC beker gemaak het nie. Met meer speeltyd kan dit verander.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 12:34
11. Ja Stapper - Jinka was die speler van die toernooi by die ClubChamps.

Iemand het noudiedag gesê hy's nog 'n "two-step" scrummie van die Kaap ... en dis nogal waar - kyk as Hougie, Fourie, Jano Vermaak of Genia pass (maar ek het laas naweek spesifiek vir Hougie dopgehou) - na beide kante toe is dit 'n nice torrie direk van die grond af.... kyk as Jinka, January en selfs Dewald Duvenhage pass... hulle tel gewoonlik eers die bal op, gee 1 tree agtertoe weg van die druk situasie om die losskrum en dan nog 'n verdere tree links, regs of selfs nog een agtertoe voordat die bal uitgegee word... daardie breukdeel van 'n sekonde gee opponente kans om die agterlyn onder druk te plaas.
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 12:43
12. Cant wait another minute - when is our team for Saturday being named ? Normally done on a Tuesday and it is already Wednesday ? GO BULLS!
Posted by BullsRbest (Randburg) Wednesday, September 08, 2010 - 13:27
13. Snyman moet nie sleg voel nie. Ons speel net met 2 , dit is daarom belangrik dat die Bulle vinnig nog 'n goeie vleuel soos Basson, Mapoe, of die Shark vleuel moet kry om die balans reg te kry. As Gary volgende week gaan speel, gaan Jinka of Mabetha in die begin span moet wees. As jy kyk na die vereistes gaan die Bulle probleme hê om die regte keuses te maak
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Wednesday, September 08, 2010 - 13:31
14. Nee-wat Bijler - as Gary volgende week speel sal hulle vir Groepes of Mametsa in ManVanJapan se plek speel...hoop ek...
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 13:40
15. lol@ManVanJapan... ek het al baie gewonder... as Pierre Spies vir Japan sou gaan speel... of 15 Japanese genoeg sou wees om hom te keer voor die doellyn?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Wednesday, September 08, 2010 - 14:08
16. LOL Sakkieyster - as JvdW vir sy Japanese klub speel het hulle net 3 forward subs op die bench - Jaco is die back-up slot...

As my-man-SPIES daar sou gaan speel dink ek die spel op daai eiland gaan verdwyn.... daar gaan geen spanne teen hom wil speel nie!!!
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 14:15
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)