You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Vodacom Blue Bulls welcome back Hougaard, Ralepelle and Van der Merwe


The Vodacom Blue Bulls welcomes back Springboks Francois Hougaard, Chiliboy Ralepelle and Flip van der Merwe for Saturday’s Absa Currie Cup clash against the Cheetahs in Bloemfontein.

All three played for the Springboks against Australia at Vodacom Park in the final leg of their Tri-Nations fixtures last weekend, but will don the Light Blue with the Barberton daisy on the chest this time around.

They are part of the six changes coach Frans Ludeke made to the starting line-up that conquered the Natal Sharks at Loftus Versfeld last weekend. Hougaard replaces Ruan Snyman; Van der Merwe comes in for Fudge Mabeta and Ralepelle for Bandise Maku.

The other changes will be at centre, where Stefan Watermeyer replaces Wynand Olivier (Bok-contract), CJ Stander comes in for injured Dewald Potgieter and Werner Kruger returns ahead of Frik Kirsten.

The bench also see some changes with Gary Botha back after his knee injury, Okkie Kruger coming in for Stander and Stephan Dippenaar for Watermeyer.

Ludeke said it is great having some of his international players back.

“All three will have to make a significant contribution to our effort and we are keen to have them back in the team. Matches against the Cheetahs are always very tight and we will focus on the small battles. If we dominate that, we will put ourselves in a good position to win the match.”

The Vodacom Blue Bulls team to play Free State on Saturday September 11th, 2010 at Vodacom Park, Bloemfontein at 17h05 is:

Zane Kirchner, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Stefan Watermeyer, Jaco van der Westhuyzen, Jacques-Louis Potgieter, Francois Hougaard, Gerrit-Jan van Velze, CJ Stander, Derick Kuün (c), Juandré Kruger, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Dean Greyling. Replacements: Gary Botha, Rossouw de Klerk, Jaco Engels, Wilhelm Steenkamp, Okkie Kruger, Dustin Jinka, Stephan Dippenaar.

Leading points scorers for the Vodacom Blue Bulls in the 2010 competition are:
Jacques-Louis Potgieter 121
Dean Greyling 20
John Mametsa 20
Gerhard van den Heever 20



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 08, 2010 - 13:37
2. Great, baie bly oor die veranderinge en ek dink ook dat ons bank weer n groot verskil gaan maak.

Jammer Steggies is nog nie daar nie maar hierdie is die eerste game na die opmars van n home semi final, go Bulle maak mooi.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Wednesday, September 08, 2010 - 13:45
3. Great team guys we need the win against cheetahs!!!!!!!!!!!!!!!!I am so glad stephan dippernaar is back i rate the boy ever since i saw him play for paul roos.Him and watermeyer will be the bulls star centre pairing!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, September 08, 2010 - 13:51
4. Deon stegman is puik speler, ek sou hom graag wou he in die span, maar dus beter dat hy eerder 100% herstel en goed uitgerus terug kom.
Vir my ongelooflik dat ons steeds op internasionale vlak sonder 'n erkende "fetcher" op die veld draf nie ... Brussouw en Stegman is mynsinsiens ons 2 beste 6 flanke, eersgenoemde se impak is veral gemis die jaar.

Die gaan 'n harde wedstryd wees, maar as ons hom kan wen gaan dit baie beteken vir 'n moontlike semi.
Ek glo ons reserwes op die bank is nou ook sterker, laas week was Rossouw en Engels puik toe hulle opgedraf het.
Gary Botha se insluiting , asook Flippie se inklim spel gaan baie werd wees.
Goed om watermeyer te sien speel, en ek moet bieg Jaco Pretorius het laas naweek baie beter gelyk, na ek sy spel al lank ktitiseer. Ek hoop hy kan so voortbou die naweek.

Die manne sou ook baie vertroue geneem het uit hulle spel teen die Haaie, veral in die tweede helfde.

Ek is vies oor Bakkies se uitsluiting, maar nou ja die wee en die wyse van SARFU is vir ons almal duister...
Bakkies, Bismarck, Januarie , Jacobs is almal spelers wat kon baat deur te speel... nou moet hulle weer oefen vir Mr Universe in die gym...

Guthro verdien 'n lekker rus kans, die man was 'n yster die jaar , as mens in agneem hoe hy laas jaar gespeel het ... die man het 'n groot hart.
Lekker rus ou grote. Selfde vir Victor , Danie , Wynand, Pierre en Fourie.

Manne as ons net die semis kan haal, en al ons bokke terug het... dan bly daai koppie defnitief hier in Pretoria... maak nie saak waar ons die wedstryde moet speel nie.

Lekker dag
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 14:05
5. Nice. Chilli is goeie fetcher ook, en was een van die min wat konstant uitgeblink het vir my by die Bokke. Welkom terug aan al die manne! Gaan 'n goeie game wees Saterdag. Sien uit daarna. Hoop hulle kan dieselfde intensiteit volhou wat op sekere tye by die Bokke gewys was.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 14:06
6. Bevestiging van wat ons alreeds weet.
Die Bulle is nog steeds sonder sy drie beste losvoorspelers, sy drie beste slotte en twee van die drie beste stutte.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 14:09
7. Net jammer daar is geen Expert voorspelling van Cheaters met ten minste 20 punte nie?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Wednesday, September 08, 2010 - 14:11
8. LOL wag maar Sakkie, R365 sal seker more hulle voorspelling waag en dit weer Saterdag insluk!!!
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 14:20
9. Is julle manne bang vir die scores??

Kom ons pak die BULLE by die horings!

BULLE 41 - cheeters 28 - Frik
Posted by Frik (Boksburg) Wednesday, September 08, 2010 - 14:40
10. Moet nooit die Bulle weg gooi nie.

BULLE 38 - cheeters 26
Posted by bullswp (cape town) Wednesday, September 08, 2010 - 15:03
11. BULLE 42 - 22
Posted by BlousteBlou (Centurion) Wednesday, September 08, 2010 - 15:30
12. Ek dink saterdag se game kan miskien ons hele seisoen omgedraai het en die paar bokke wat terug is kan nie seermaak nie.

Ek is baie bly dat Watermeyer gaan begin. Hy laat my baie aan Pieter Muller dink. Kom goed oor die voordeel lyn en tackle hard.

Bulle 38- Cheaters 26
Posted by bbvb (Cape Town) Wednesday, September 08, 2010 - 16:04
13. Nou nog net vir Mnr Jafta wat ons moet op 'n manier in bedwang hou - het van vorige blog verstaan die oompie blaas. Dalk het hy goeie asst skeidsregters - nie seker waar krap jy hulle uit nie, maar toemaar.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, September 08, 2010 - 16:59
14. Hi all Bulls supporters

perhaps someone can answer me.............why is Wynand Olivier out because of his Bok contract ?????
Posted by Flapjan (East London) Wednesday, September 08, 2010 - 19:44
15.
BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_ma
Posted by Jou_Ma (Centurion) Thursday, September 09, 2010 - 07:05
16. Ja Flapjan, Wynand is 'n gekontrateurde Bok speler!!!!! Julle mense in OL lees ook nie die koerante nie!!! grappie hoor!!! Dankie aan my span dat hulle die Sharks so 'n bietjie op hulle neuse laat kyk het. Bly dat daar weer 'n paar spelers bykom vir hierdie naweek teen die tjieters. Voorspoed vir die wedstryd en speel hulle deurmekaar!!!
Posted by Corley (Port Elizabeth) Thursday, September 09, 2010 - 11:56
17. BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_ma
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
Posted by BullsRbest (Randburg) Thursday, September 09, 2010 - 13:45
18. Flapjan - whether or not you like it - he is actually a gr8 player and one of the best centres SA have got. What happens when your Juan and Jacques are not available or injured or whatever - there actually is no-one else to replace either of them !!!
Posted by BullsRbest (Randburg) Thursday, September 09, 2010 - 13:47
19. Waarom gaan ons alweer in 'n wedstryd in sonder 'n 2e stelskopper??? OF Is Stefan Watermeyer geoefen? Hoekom as ons dan nie die 0.21 span wil rock nie is JC Roos nie op die bank vir die Bulle nie?
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Thursday, September 09, 2010 - 15:20
20. Ons spot oppie log spook lastig. Groot naweek vir al die spanne. Ek moet darem vir Briggs aanhaal oor sy Boksgeveg teen Klitchco. "If I don't knock him out in the first round I will go to Plan B. I will knock him out in the Second Round".
Posted by Gumboot (Durban) Thursday, September 09, 2010 - 19:33
21. Kan iemand vir my se wanneer begin Gary Botha weer speel................
Bulle doen net saterdag die REGTE DING!
Posted by Zetty (Ondangwa) Friday, September 10, 2010 - 09:33
22. Sterkte Bulle, julle gaan more 'n goeie dag he, ek glo julle sal weer hande opsteek soos in die laaste 40min teen die Sharks. Hierdie keer moet julle dit net van die begin af doen en vir 80 min.

Hoop om more ook die jongelinge te sien uitblink vir 'n tweede Saterdag in 'n ry, julle moet nou al na 9 games goed inpas in die Bulle se mondering.

Sterkte BULLE!!!!!!!
Posted by LB (Ceres) Friday, September 10, 2010 - 11:04
23. i hear bulls are going to sign lee arends as cover 4 morne steyn.
Posted by nathaai (cape town) Friday, September 10, 2010 - 12:18
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)