You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Vodacom Blue Bulls u.19 ready to bounce back


Vodacom Blue Bulls u.19-coach, Paul Anthony, said his side is ready to bounce back against the Free State on Saturday. The Bulls junior side suffered a close defeat against the Sharks last weekend.

Anthony made a couple of changes, with Tony Jantjies moving from the bench to fly half and Francois Venter reverting back to his familiar inside centre position.

The coach also picked Schalk van Heerden at lock in an effort to add more physicality to the pack.

The Vodacom Blue Bulls u.19 side to play Free State at Vodacom Park, Bloemfontein on Saturday September 11th 2010 at 13h00 is:

Pieter van der Walt, Courtnall Skosan, Bradley Moolman, Francois Venter, Mauritz Lombaard, Tony Jantjies, Lohan Jacobs, Arno Botha (c), JP le Grange, Lean Schwartz, Jose Julies, Schalk van Heerden, Stephanus Pretorius, Jacques Momberg, Juan Schoeman.
Replacements: Bongi Mbonambi, Dandré van der Westhuizen, JJ Breet, GF Bondesio, Rudi van Rooyen, Franco Maritz, Pieter Oosthuizen.

Leading points scorers:

Pieter van der Walt 100
JJ Breet 30



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste soos die `bulle...

Wanneer kry ons nuus van die Currie Cup senior span.

Die feit dat bakkies nie kan speel nie , is 'n bewys van hoe swak SA Rugby bestuur word. Bakkies kort kontak oefening nou, hy kort nie enige verdere konditionering nie ! Hoekom kan die call nie gemaak word deur PdV dat hy hom release nie?

Dit is regtig absurd!
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Wednesday, September 08, 2010 - 14:52
2. Dis so 3 drade terug BB Kaapstad... die span is soos wat Beeld voorspel het - geen surprises nie...
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 14:54
3. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 15:14
4. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Wednesday, September 08, 2010 - 15:33
5. Op Rugby 365 word gesê: "After a debate surrounding which players would be released to play Currie Cup rugby, the decision was made to remove all the contracted players, whether they played a big part in the Tri-Nations or not." Elke liewe jaar het Naka Droske baie te sê wanneer die Springbokke vir hulle provinsies begin speel. Dan kerm hy dat dit nie regverdig is nie, en dat hulle nou benadeel word (sal nooit sê dat hulle bevoordeel word wanneer hulle min manne weg het by die Springbokke nie). Ek is in my binneste so oortuig dat dit hy was wat geskram het teen Bakkies se insluiting. Gelukkig word daar ook genoem dat Naka verbaas was dat CJ vd Linde toe ook nie vir hulle mag speel nie, want hy was dan nou nie voorheen deel van die gekontrakteerde spelers nie. Ek dink hy het nou gekry wat hy nie op gereken het nie
Posted by BlousteBlou (Centurion) Wednesday, September 08, 2010 - 15:52
6. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 08, 2010 - 16:45
7. Stapper, geen laataand nuus oor die Bulle of Bees nie?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 08, 2010 - 23:48
8. Ek wil graag weet hoe dink Frans Ludeke. Ruan Snyman is 10 x beter as Jinka, maar laasgenoemde is op die bank. As die nood druk, kan Hougaard elders aangewend word in die agterlyn en Ruan kan skrumskakel speel. Jinka is 'n tragedie wat wag om te gebeur. Ruan is nie beseer nie?

PdV en SARU bewys weereens hoe reg is die res van die wereld oor ons eie unieke clowns. Olivier is die keurders se 4de keuse as senter, 5de as Jacobs dit eendag weer op die veld waag. Januarie kort soveel wedstryd oefening dat hy nie eers rustyd die veld mag verlaat nie ens ens ens. Laat al die spelers speel en die unies sal spelers self laat rus. Habana het bv nie rus nodig nie, hy moet die bol kry en jol sodat sy selfvertroue kan terug keer.
Nick Mallet is gefire oor hy dit durf waag het om te kla oor die prys van kaartjies. Nou wonder ek net as PdV eintlik Nick of Jake was, wat sou met hom gebeur het met die ontydige "Bees" stelling.

Op 'n positiewe noot, baie geluk aan die 21 Bulle wat die Haaie laas week geklop het. Dit was 'n reuse poging en so lekker. Sterkte teen die Cheaters.
Posted by JB 007 (Centurion) Wednesday, September 08, 2010 - 23:50
9. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 09, 2010 - 00:32
10. Jimmy, ek sien eers vanoggend jou vraag. Na 15h00 is nuwe nuus maar uiters skaars op enige webblad.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, September 09, 2010 - 06:48
11. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
Posted by Jou_Ma (Centurion) Thursday, September 09, 2010 - 07:28
12. More, kan iemand dalk vir my se of die onder 19 slot Schalk van Heerden dalk Wickus se broer is of is dit maar net toeval. Kom blle knoop die tjieters se sterte. Sal mos nou lekkr wees as al drie ons spanne Sat wen. Go Bulle!!!!!!!
Posted by klaasie (Somerset Wes) Thursday, September 09, 2010 - 08:03
13. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 09, 2010 - 08:08
14. 12. klaasie, Schalk van Heerden is Wikus se broer. Moaner van Heerden se laat lam. Wikus is 31 en Schalk 18!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Thursday, September 09, 2010 - 08:29
15. 14 Frannabul, dis Great nuus dankie, so hier is nog n grootte oppad. Lyk dit of die man sy pa en broer se spore kan volg? Ons het redelik diepte op slot en by voorspelers maar agterlangs lyk dinge nie so lekker nie.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Thursday, September 09, 2010 - 08:54
16. South Africa's leading players stand united in their objection to the absurd decision to withdraw all the contracted Springboks from the Currie Cup.

In a statement issued on Wednesday the South African Rugby Players Association called on the South African Rugby Union - and the provinces - to reconsider the laughable decision announced on Tuesday.

SARU announced on Tuesday that all the contracted Springboks will undertake a "conditioning programme" for the next four weeks and will be withdrawn from the Currie Cup until October 6.

However, the players - through their union - made it abundantly clear that they do not agree with the decision - made after a teleconference between the top provincial unions this week.

SARPA also expressed their unhappiness and dismay over the decision, the lack of scientific insight into such a move and the fact that no players were consulted before the decision was made.

This came after a specific undertaking to players was not honoured, which could have dramatic and long-term effects for the national team and the World Cup campaign in particular.

SARPA, said in the statement, that they are also questioning whether this decision is really in the best interests of Springbok and South African rugby or rather a political decision with a provincial undertone?

rugby365.com has reliably learnt that the proverbial pawpaw hit the fan when the Free State Cheetahs objected to the inclusion of Springboks like Bakkies Botha and Wynand Olivier in the Blue Bulls team. These two teams, last year's finalists, meet in a crunch match in Bloemfontein on Saturday.

Once the call was made to withdraw 'all contracted Boks', only then did the Cheetahs realise they would be losing two key players in Juan Smith and CJ van der Linde - with the latter having already been named in the Cheetahs starting XV.

The fall-out over Tuesday's decision also saw the Sharks and Western Province up in arms - with players like Bismarck du Plessis, Tendai Mtawarira, JP Pietersen, AD Jacobs (all Sharks) and Ricky Januarie (WP) in desperate need of game time.

It is thus not surprising then that the players turned to their union.

"No Springbok player or SARPA were consulted or asked for input regarding this decision," SARPA Chief Executive Piet Heymans said.

"We have received complaints from our members, who are unhappy because they were told at the beginning of the year their conditioning and rest programmes would be monitored on an individual basis.

"They were promised that those needing rest would be afforded such time and those needing game time would be given the opportunity. This has not happened and the opposite could now be true."

This would mean that a number of players who need game time would be forced to rest while others, who the Springbok management have identified to rest, could be forced by their provinces to play against their will.

"With the current GPS technology that the Springboks have been using, individual resting and conditioning is possible and would have produced the best results for everyone from the individual players, the team, the country and SARU in its goal to retain the William Webb Ellis trophy in New Zealand next year" Heymans added.

"To have a number of top Springboks who are either returning from injury or suspension to be banned from finding their form again on the rugby field is certainly not in the best interests of South African rugby as a whole.

"We are calling on SARU and the provinces to honour the undertaking made to the players and use scientific data and research, rather than emotion to ensure the Springbok players are all on the best individual conditioning, rest and playing programmes that will benefit the national team leading up to the Rugby World Cup next year," Heymans concluded.

By Jan de Koning

D.W.S Hier is n ding aan die kom en dit wys vir my die Bokke is nie n "happy camp" nie. En dan tweedens, hier is dit weereens die bewys dat Mr Naka Drotske weer grootmond was en toe bars sy eie bubble. Nogmaals n goeie rede hoekom die Bulls moet wen Saterdag!!! GO BULLE!!!!!!!
Posted by Bloudonner (Pretoria) Thursday, September 09, 2010 - 14:16
17. CHEETHAS 38 FLOUBULLE 17
Posted by kaalkop NO2 (PRETORIA) Thursday, September 09, 2010 - 15:25
18. Kaalkop, jy spel jou eie span se naam verkeerd. Well done. :)

Blou Bulle 27 17 Cheetahs.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Thursday, September 09, 2010 - 15:29
19. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 09, 2010 - 16:04
20. #17. LMGA

Dis elke week se storie... laas week was dit Elma of Elna of wat haar naam ook al was wat vir ons kom vertel het hoe groot pakslae ons gaan kry... sedert Saterdag aand omtrent 21:00 was sy nog NOOOIIIIT weer op ons site nie - blerrie guppie!!!

En nou hierdie week kom slaan ou kaalkop NO2 (nogals) sy naam met ek plank en spel sy eie span se naam verkeerd. MOOI MAN!!!

Ek neem aan ons sal ook nie weer van jou hoor na Saterdag nie?

LMGA!!!
Posted by zet (Pretoria) Thursday, September 09, 2010 - 16:13
21. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
Posted by zet (Pretoria) Thursday, September 09, 2010 - 16:16
22. A Blue Bulls rugby supporter is having a quiet drink in a bar, leans
over to the big guy next to him and says: "Do you wanna hear an Cheetah
joke?"

The big guy replies: "Well, mate, before you tell that joke, you should
know something. I'm six feet tall, 105 kgs and I played rugby as a forward
for the Cheetah. The guy sitting next to me is 6"2", weighs 115 kgs and
he's an ex Freestate lock. Next to him is a bloke who's 6"5", weighs 120kgs
and he's a current Freestate second rower. Now, do you still want to tell
that Cheetah joke?"

The Blue Bulls supporter says: "Nah, not if I'm going to have to explain it
three times."
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 09, 2010 - 16:37
23. lekkeee jimmy. zet daai ouens in bloem spel cheetahs - V R Y S T A A T. ha ha.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, September 09, 2010 - 17:09
24. Ons Verloor Saterdag.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 09, 2010 - 21:04
25. Jimmy, ter wille van SA rugby hoop almal jy is verkeerd. Werk hierdie een uit. As die Bulle nie die half- en eindstryd haal nie is daar slegs een wedstryd oor waarin Bakkies kan speel sadat hy op vorm kan kom vir die jaar eind toer.

Lyk my ek moet dalk solank 'n ander tydverdryf kry gedurende die jaar eind toer.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, September 09, 2010 - 22:44
26. Skuus Stapper, ek het die eerste gedeelte oorgesien... OVS = Ons Verloor Saterdag.

GEE DIT HORINGS BLOU BULLE!!!!!!!!!

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 09, 2010 - 23:13
27. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
Posted by koedu (Brits) Friday, September 10, 2010 - 07:10
28. BULLE 23 - 18 tjieters
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, September 10, 2010 - 07:16
29. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
BULLE 23 - 18 tjieters - Bl@se Runner
BULLE 25 - 21 tjieters - Bloumens
Posted by Bloumens Friday, September 10, 2010 - 07:47
30. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
BULLE 23 - 18 tjieters - Bl@se Runner
BULLE 25 - 21 tjieters - Bloumens
BULLE 38 - 33 tjieters - B1
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Friday, September 10, 2010 - 08:42
31.
Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
BULLE 23 - 18 tjieters - Bl@se Runner
BULLE 25 - 21 tjieters - Bloumens
BULLE 38 - 33 tjieters - B1
BULLE 29 - 19 tjieters - BBB08
Posted by Bluebullsbabe08 (Pretoria) Friday, September 10, 2010 - 08:45
32. Kan enige iemand my dalk se hoekom die gilbert logo op die bulle se uniform toegeplak is? ek wonder al vir meer as 2 weke en dis snaaks?
Posted by Player 23 (Pretoria) Friday, September 10, 2010 - 08:55
33. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
BULLE 23 - 18 tjieters - Bl@se Runner
BULLE 25 - 21 tjieters - Bloumens
BULLE 38 - 33 tjieters - B1
BULLE 29 - 19 tjieters - BBB08
BULLE 41 - 28 tjieters - Lekkerblou
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Friday, September 10, 2010 - 09:01
34. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
BULLE 23 - 18 tjieters - Bl@se Runner
BULLE 25 - 21 tjieters - Bloumens
BULLE 38 - 33 tjieters - B1
BULLE 29 - 19 tjieters - BBB08
BULLE 41 - 28 tjieters - Lekkerblou
BULLE 30 - 25 tjieters - phillip
Posted by phillip (STRAND) Friday, September 10, 2010 - 09:32
35. Good luck for the weekend Bulle !

BULLE 32 - tjietertjies 19
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Friday, September 10, 2010 - 09:40
36. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
BULLE 23 - 18 tjieters - Bl@se Runner
BULLE 25 - 21 tjieters - Bloumens
BULLE 38 - 33 tjieters - B1
BULLE 29 - 19 tjieters - BBB08
BULLE 41 - 28 tjieters - Lekkerblou
BULLE 30 - 25 tjieters - phillip
BULLE 32 - 19 tjieters - sharko
BULLE 33 - 18 tjieters - bloubulbilling
Posted by bloubulbilling (cape town) Friday, September 10, 2010 - 10:19
37. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
BULLE 23 - 18 tjieters - Bl@se Runner
BULLE 25 - 21 tjieters - Bloumens
BULLE 38 - 33 tjieters - B1
BULLE 29 - 19 tjieters - BBB08
BULLE 41 - 28 tjieters - Lekkerblou
BULLE 30 - 25 tjieters - phillip
BULLE 32 - 19 tjieters - sharko
BULLE 33 - 18 tjieters - bloubulbilling
BULLE 41 - 33 tjieters - CC

Posted by CC (Pretoria) Friday, September 10, 2010 - 10:22
38. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
BULLE 23 - 18 tjieters - Bl@se Runner
BULLE 25 - 21 tjieters - Bloumens
BULLE 38 - 33 tjieters - B1
BULLE 29 - 19 tjieters - BBB08
BULLE 41 - 28 tjieters - Lekkerblou
BULLE 30 - 25 tjieters - phillip
BULLE 32 - 19 tjieters - sharko
BULLE 33 - 18 tjieters - bloubulbilling
BULLE 41 - 33 tjieters - CC
BULLE 35 - 29 tjieters - Zet
Posted by zet (Pretoria) Friday, September 10, 2010 - 10:45
39. Geen Nuus Is Seker Goeie Nuus neem ek aan..Ek het al begin dink die manner warm te ernstig op voor n game, mens hoor gewoontlik die woorde" freak accident ruled him out just before kick off...Kom bulle 5 punte en n lekker points diffrence.
Posted by bloubulbilling (cape town) Friday, September 10, 2010 - 12:41
40. Tellings vir Saterdag:

BULLE 41 - 28 tjieters - Frik
BULLE 38 - 26 tjieters - bullswp
BULLE 39 - 31 tjieters - hammer01
BULLE 38 - 26 tjieters - bbvb
BULLE 42 - 22 tjieters - BlousteBlou
BULLE 27 - 15 tjieters - Jimmy
BULLE 32 - 22 tjieters - Jou_Ma
BULLE 27 - 22 tjieters - LB
BULLE 27 - 17 tjieters - Willie Blou
BULLE 32 - 24 tjieters - BullsrBest
BULLE 35 - 28 tjieters - CR
BULLE 23 - 18 tjieters - Bl@se Runner
BULLE 25 - 21 tjieters - Bloumens
BULLE 38 - 33 tjieters - B1
BULLE 29 - 19 tjieters - BBB08
BULLE 41 - 28 tjieters - Lekkerblou
BULLE 30 - 25 tjieters - phillip
BULLE 32 - 19 tjieters - sharko
BULLE 33 - 18 tjieters - bloubulbilling
BULLE 41 - 33 tjieters - CC
BULLE 35 - 29 tjieters - Zet
BULLE 44 - 26 tjieters - Blou-is-Baas
Posted by Blou-is-Baas (Drie Riviere ondersteun Bulls!!!!!) Friday, September 10, 2010 - 14:22
41. Gilbert is meer n borg by die bulle nie as ek regverstaan
Posted by scout (pta) Friday, September 10, 2010 - 15:28
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)