You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Engels to join Southern Kings


Hard-running Vodacom Blue Bulls prop Jaco Engels will join the Kings at the end of the current season.

The 30-year old front ranker will link up with the Eastern Cape franchise for the next two years and will add considerable bulk to their Currie Cup challenge next year and Super 15 season in 2012.

Engels, who played for the Vodacom Blue Bulls more than 50 times in Currie Cup and 40 times for the Vodacom Bulls in Super Rugby, has made a name for himself with his ball carrying abilities, as shown against the Natal Sharks recently, good work rate and excellent scrumming technique.

The Namibian-born player, who is yet to make a call on his availability for Namibia’s 2011 World Cup squad, played for the Southern Kings against the British and Irish Lions in 2009 and had no hesitation in joining up with coach Alan Solomons.

“They are trying to build something special and I would like to contribute,” Engels said of his decision.

“I will always treasure my time with the Bulls, but I respect their structures and realise it is time for the next generation to come through the ranks. I still have something to offer though and will be proud to add value to the Kings.”

Johan van Greune, who represents Engels, confirmed a two year deal.

“Jaco has signed till the end of October 2012 with an option to renew. He has a proud association with the Bulls, but his ambition to start matches and play more regularly has made the decision an easy one,” Van Greune said.

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke wished Engels well.

“He will remain an important member of our squad for the rest of the season and I don’t have any doubt about his commitment to our cause. We understand why he is moving on and wish him well. We will thank him for his services to us in due time and in an appropriate manner,” Ludeke said.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. wat n jammerte,hoop nie ons maak n fout hier nie.en ek dink ons doen,maar ja ,sterke jaco ,jy was n yster,ons vat jou enige tyd terug.mag jy n blink toekoms he
Posted by bloubulbilling (cape town) Monday, September 13, 2010 - 15:17
2. Nou-ja ou grootte voorspoed vir jou. Wat my egter baie bekommerd maak is dat ons spelers teen die spoed van witlig verloor. En as ons nog iemand se dienste bekom is die iemand soos Jaco vd Westhuizen, wat al lankal oor die muur is. Wanneer gaan ons ons jong talent 'n kans gee. Ons hou vas aan die stoire van ervaring, maar dit lyk nie vir my of dit vrugte af werp nie. Ek dink die top bestuur en afrigting span sal ernstig hieroor moet besin. Die skrif is aan die muur en ons sien dit nie raak nie.
Posted by Dokta (Swakopmund Namibia) Monday, September 13, 2010 - 15:20
3. FRANS SAL ERNSTIG MET KIRSCHNER EN VD WESTHUIZEN MOET PRAAT - DIE 2 GROOT PROBLEME IN SPAN.
Posted by kaalkop NO2 (PRETORIA) Monday, September 13, 2010 - 15:43
4. Jaco , dankie vir jou bydrae tot die bulls die afgelope aantal jare, dus jammer om jou te verloor. Ek het gehou van jou inklim spel en dit gaan gewis gemis word.
Tog kan mens jou redes verstaan, mag dit met jou goed gaan.

Bloubul groete.

Groete
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Monday, September 13, 2010 - 16:39
5. Sterkte Jaco. Dankie vir jou jare van diens aan ons geliefde span.

Rakende die breer prentjie, ek dink ons moet dinge in perspektief sien. Heyneke is besig met 'n langtermynplan. Die Bulle is nou aan die begin van 'n nuwe era, net soos toe Heyneke oorspronklik oorgeneem het. Ons bou nou vir die volgende 5 jaar, en met hierdie mikpunt in gedagte, moet ons maar aanvaar die huidige seisoen gaan maar moeilik wees om te sluk.

By vas manne.
Posted by Shannow Monday, September 13, 2010 - 19:09
6. Jaco

ek is baie jammer jy gaan juis nou, maar ek verstaan jou beweegrede. Ek het toevallig laasweek gedink dat die Jaco Engels -era in nou inalle erns, uiteindelik gaan begin. Maar nou ja, alles wat mooi is vir jou. mag jy baie geseend wees
Posted by Platbergbul (pretoria) Monday, September 13, 2010 - 19:10
7. Ek is baie jammer ons verloor vir Jaco. In my opinion kan hy nog lank vir ons gespeel het. Dit was nou een van ons seuns wat altyd alles gegee het meer as wat ek kan se van n paar manne wat nou in die span is. Voorspoed Jaco.
Posted by Bull perd (Johannesburg) Monday, September 13, 2010 - 20:24
8. Hoekom het ek net so snaakse gevoel dat Jaco nie die laaste bul is wat die Kings sal join nie. Baie van ons spelers is van daai wereld.
Posted by Bloues Tuesday, September 14, 2010 - 11:37
9. Jaco, sterkte en voorspoed met die skuif, ek hoop jy het net voorspoed vorentoe. Is nie lekker om een van die staatmakers van die afgelope paar jaar te verloor nie. Stekte en ek weet jy gaan net n aanwins wees vir die Kings.

Ek wens net die bestuur wil ook die blog lees en vir ons nou se wanneer kom steggies terug. Surely kan dit nie so moeilik wees nie.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Tuesday, September 14, 2010 - 15:52
10. Baie sterkte vir jou daar by die Kings, mag jy nog baie lekker, goeie rugby daar speel. Hoop jy gaan gelukkig wees. Sterkte ons gaan jou mis
Posted by bulkalfi (Pretoria) Wednesday, September 15, 2010 - 08:21
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)