You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Assupol Blue Bulls Amateurs improving all the time


© Gallo ImagesThe Assupol Amateur Blue Bulls are improving as they play more games together, writes Johanna de Vos.

They lost their first two games against the Leopards and the Valke, but then beat the Pumas Rural convincingly and on Saturday they beat the Lions 44—12.

Presently the Blue Bulls are third on the log with 13 league points.

Unfortunately they cannot catch up with the Valke even if they win their next two games against the Limpopo Blue Bulls (date not decided yet) and the Pumas (2 Oct).

The team with the most league points on the log goes through as the winner of the north section.

The Valke cannot be overtaken (25 points). Second on the log are the Leopards with 17 points. Each has a game in hand.

On October 9th, the match between the winners of the other two sections, South and Central, will determine who will play the North section (October 16th) whose turn it is this year to go through automatically. For this final game the North winners get home advantage.

Scorers:

ASSUPOL Blue Bulls 44 (24). Tries: Claud Burger, Stefan van Wyk, Gerhard du Preez, Birtie Powell, Christian Krone. Conversions: Francois Senekal (5). Penalties: Senekal (3).

Lions 12 (12). Penalties: Dennis Brits (4).

u.21’s:
Lions 17
(3). Tries: Juandré Kruger, Brendon Lizamore. Conversions: Llewellyn le Roux (2). Penalty: Le Roux.

Blue Bulls 13 (6). Try: Theuns Venter. Conversion: Sello Sekhwela. Penalties: Sello Sekhwela (2).

u.19’s:

Blue Bulls 43 (31). Tries: Edmar Marais (3), JJ Nel (2), Kyle Stanley, Juan Smith. Conversions: Heinrich Olivier (4).

Lions 21 (7). Tries: Jason Ferreira (2), OJ Gwambe. Conversion: Gwambe (3).



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Nou weet ek hoekom ons Bulle so "idle" hierdie Curriebeker. Lyk my ons spaar die spelers vir een hengse Super 15. Komaan manne die Curriebeker bly nog die gesogste Beker. Dis die siel van Suid Afrikaanse Rugby. Kom net in die semi's en ons wen die Curriebeker. Glo my Victor en die manne sal vir oulaas die Curriebeker vir ons wen. Met die aankondiging van die Super 15 reeks kan ek nou al se die Springbokke gaan definitief nie Curriebeker speel nie. So die Bulle wat nou huidiglik speel gaan definitief volgende jaar die hele Curriebeker speel en op die stadium is ek nie baie hoopvol nie.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Monday, September 13, 2010 - 21:42
2. My keel is rou seer - van al die braaksel in die 15 min wat ek Superrugby probeer kyk het. Dit is 'n feit, ons Bulle staan alleen teen die res van die land. Jafta word links en regs geprys - kan iemand vir my vertel dat die cheeters nie met moord weg gekom het op die onkantlyne nie - vir 80 minute lank. Niemand rep 'n woord oor die cheeter wat die bal uit Hougaard se hande geklap het terwyl hy op sy rug le in 'n duidelik onkant posisie nie!!!!

Nee wat, Naka, julle is pateties en dit sal weer wys voor die CB finaal se eindfluitjie blaas. Die Leeus kan met trots spog oor wat hulle tot dusver vanjaar vermag het, maar nie julle nie. In die S15 gaan julle weer mee gemors word.

Jammer oor Jaco wat weg gaan. Hy is baie beter as die krediet wat hy gekry het. Dean word mooi groot en met Gurthro daar, behoort ons oraait te wees. Gurthro en Steggies sal hopelik Saterdag teen die Leeus speel. Ons het alle ammo nodig vir die game.

Dankie vir die kompliment Platbergbul, maar jy is omtrent skaars. Bel bietjie of antwoord minstens jou foon.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, September 13, 2010 - 21:43
3. Die Bulle se kanse om die semi's te haal is nog 100% in hul eie hande. Indien die Bulle die Lions wen (4) en die Luiperds (5) en Griekwas (5) behoort hulle met 43 punte te eindig. Veronderstel hulle verloor teen WP. Bulle speel GW met hulle Bokke terug.

Die Sharks behoort op 54 of 58 te eindig. Selfs al verloor hulle die laaste game vs WP, behoort hulle eerste te eindig.

Die WP behoort op 52 of 48 tweede te eindig. Hul laaste game vs Sharks speel geen rol nie.

Die Cheeters kan derde wees, maar so ook die Bulle. Belangrik vir ons is dat die Lions verloor teen of die Sharks of die Cheeters. Van daar af, kan enige iets gebeur.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, September 13, 2010 - 22:59
4. BLOUGETROUES

Ek stem saam met 007. Die semi's en final is nog laaaaank nie 'n uitgemaakte saak nie. Maar wat wel waar is is dat ten spyte van baie permutasies onse lot in onse eige hande is. Die Saterdag teen die Leeus is 'n wen ononderhandelbaar.

En glo my ons kan dit doen. Hulle is due om biki terug te kom aarde toe en is glad nie onoorwinlik op hierdie stadium nie. Lyk my Wickus gaan teen ons uitdraf maar dan moet Steggies en Potties ook reg wees.

Ek kyk al meer as 40 jaar vir die BULLS. En een ding wat ek in daai tyd geleer het is dart wanneer die BULLE afgeskryf word bederf hulle gewoonlik die opposisie se paartie en as dinge sleg gaan dan pluk hulle 'n haas en 'n paar konyne uit die hoed.

So ek is nog oortuig ons gaan dit doen!!
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Tuesday, September 14, 2010 - 07:55
5. Rose could pay for his decision
Mon, 13 Sep 2010 17:51

Will we see Earl Rose in the Currie Cup again?

Forgotten Springbok Earl Rose could pay dearly for the potentially fatal decision to turn down an offer to play Currie Cup rugby with the Leopards.

Leopards coach Chaka Willemse confirmed to rugby365.com that they were keen on signing Rose - recently banished to club rugby by the Lions - on a loan basis for the rest of the season.

However, Rose turned down the offer to play for the Potchefstroom-based team, because he thought there might be an offer from the Blue Bulls.

That offer is unlikely to materialise and Rose could be once again left cooling his heels on the sidelines.

rugby365.com can reveal exclusively that there were "tentative discussions" between Rose and the Bulls management, because of a flyhalf crisis in Pretoria. However, the Bulls are likely to rely on their junior talents to fill the gap in the No.10 channel.

The Bulls' problems started with Springbok Morné Steyn being placed on a conditioning programme with the national team.

They still felt they had enough cover in Jacques-Louis Potgieter, utility back Jaco van der Westhuyzen (at one stage the first-choice Bok No.10) and Under-21 star Francois Brummer.

Unfortunately, injuries have a cruel way of upsetting even the best-laid plans.

Last week Brummer suffered a hamstring injury and has been ruled out for the next four weeks. Potgieter also left the field with an injury in the 14-20 loss to the Free State Cheetahs at the weekend - leaving the Bulls with Van der Westhuyzen and two untried junior flyhalves in Marnitz Boshoff and JC Roos.

The Bulls were looking for an experienced flyhalf who would be available immediately, and there were some tentative discussions with Rose.

However, rugby365.com can now reveal that he is unlikely to be brought on board at the Bulls.

It means his decision to turn down the Leopards will leave him without a chance to revive his career at Currie Cup level - after he was dumped by Lions Super 14 coach Dick Muir and also regarded as surplus to requirements by new Lions mentor John Mitchell.

* Meanwhile, the Leopards have managed to obtain the services of Lions flyhalf Ruan Boshoff and he will feature in their side against Griquas in Kimberley on Friday.

The Leopards had also hoped to get the services of Rose and Lions lock Jacques Lombard. But Lombard has been ruled out with a knee injury.

Boshoff, who joined the Lions from the Bulls last year, has not featured in the Lions' Currie Cup side this year.

The Leopards have also added three scrumhalves to their Currie Cup training squad - Charlie King and Tiaan Dorfling of Pukke, along with Impala club No.9 Jermaine Appolis.

The Potchefstroom outfit is facing a mini-crisis at scrumhalf, with star No.9 Michael Bondesio out with a groin injury and Jean Tiedt having undergone surgery.
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Tuesday, September 14, 2010 - 08:06
6. ASB Bulle, ons soek nie die "Tiger Woods" van rugby nie!
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Tuesday, September 14, 2010 - 08:09
7. Post 4: Bloubefoeterd, dis hoe dit is ou maat!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, September 14, 2010 - 08:09
8. Stem BarberBok

Met Hougie op 9 sal hy 'n jong lossakel kan beskerm. Miskien is jong onvoorspelbare bloed dalk wat ons nodig het op 10 om ons so effe meer onvoorspelbaar te maak. As Jantjies vir die Leeus kan shine op nr 10 kan Marnitz Boshoff dieselfde doen.

Wonder net of Janties teen ons kan speel Saterdag met seer enkel
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Tuesday, September 14, 2010 - 09:11
9. Enige nuus oor die beseerdes in ons span?

Wie gaan speel en wie gaan kyk?
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Tuesday, September 14, 2010 - 09:16
10. Met die bekendstelling van die super 15 gister en die kommentare van ingeligtes is dit duidelik, dat spanne oor goeie diepte en reserwes moet beskik. Soos ek vroeer gesê het, is die Sharks en WP ons vooruit, hulle het noual begin voorsiening maak aan goeie diepte. Die Shark - Reeds Alberts en Mosterd en Ludik van die Leeus, JPL VAN DIE BULLE, Hoffman van die WP, en Bosman van die Chieters en ek glo nog gaan eersdaags aangekondig word. Die WP het Jean terug, CJ vd Linde is oppad en ek hoor hulle is in proses om nog manne te sign. Dit laat ons Bulle, ons kort 'n tweede losskakel, nog 'n goeie senter en twee vleuels. In die voorry is ons ook maar karig. Gurthro, Werner en Dean en youngsters Frik en De klerk, met een of twee beserings aan die drie hierbo moet ons speel met youngsters. Jaco is weg en Bees se toekoms is duister. Miskien is die Unie besig met onderhandelinge agter toe deure of daar word gereken ons het genoeg diepte. Dit laat wonder ons hoor niks.
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Tuesday, September 14, 2010 - 10:24
11. Is dit nie miskien tyd dat ons 'n no. 10 soos Derrick Hougaard terug lok nie.

Hy is op kort kennisgewing hier weg so kan hy nie maar op kort kennisgewing weer teruggebring word nie?
Posted by Barend Coertze (Pretoria) Tuesday, September 14, 2010 - 10:32
12. Vestaan ek die artikel op 'n vorige draad reg? Jaco Engels gaan vir die Southern Kings speel in die Currie Beker kompetisie volgende jaar en Super15 in 2012!?

Beteken dit dat die Southern Kings reeds kwalifiseer vir die CC vir 2011 en dat ons 'n Super 16 gaan hê kom 2012??
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 11:46
13. Bijler

Stem 100% saam.Se ook al lank die diepte in ons buite agterspelers is dun.Goeie buitesenters in SA is n skaarste.Jacques Fourie en Juan De Jongh
is die enigste kwaliteit buitesenters.Miskien is dit tyd om Wynand buite te speel en iemand soos n Doppies La grange binne.Dan kan Pretorius vleuel speel.Hougaard sal maar weer moet uithelp op vleuel as Fourie terugkom.

Die groot vraag is.Wie gaan vir Bjorn Basson vasteken?Wat van n Riaan Vijoen?Anders sal die jong manne hulle hande vinnig moet opsteek.V/D Hevr,DipnaWtmyMslbgBu.<>E glo altyd om eerste in jou eie spens te soek,maar die Super 15 volgende jaar sal nie sonder diepte gewen word nie.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Tuesday, September 14, 2010 - 11:57
14. Daar is bespiegelinge rondom die Kings in die Super 15/16, maar niks is finaal nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, September 14, 2010 - 11:57
15. As ek kon kies na wie die Bulle moes kyk vir moontlike nuwe kontrakte, sou
ek na die volgende spelers kyk vir verskeie redes :)

10. Elton Jantjies
11. Bjorn Basson / Gio Aplon
12. Juan de Jongh
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 11:58
16. En die Kings in die Currie Beker Stapper?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 11:59
17.
Volgende jaar, 2011, is dit Super 15 met die Melbourne Rebels van Australie wat bygekom het....
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 14, 2010 - 12:03
18. Thanx Blou Osse, dit weet ek ook.... :)
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 12:04
19.
Sorry vir die ou nuus Sakkie...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 14, 2010 - 12:06
20. die bulls se nuwe naam is OVS..............Ons Verloor Saterdag.lol.
Posted by stormerwp (Cape Town) Tuesday, September 14, 2010 - 12:07
21. lol@stormerwp... ek onthou hoe jy jou verskyning hier kom maak het kort voor die S14 finaal hierdie jaar.... Jy het min of meer dieselfde twak kom kwyt raak.... lyk my jy is al weer hard besig om aan jou span se ondergang te werk........HAHAHAHAHAHA!!! Ek kry nou nog lekker as ek aan daai game dink!!! Nie eens die onwettige drie deur julle puik skrumskakel Februarie kon julle help nie!!
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 12:14
22. Stormerwp praat 'n man wat se span jare laas 'n beker of enige iets gewen het. As jy niks het om te doen, gaan doen dit op 'n ander plek. Wen eers 'n beker en miskien sal ons jou ernstig opneem
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Tuesday, September 14, 2010 - 12:15
23. stommewp - herhinner my asb gou wat het julle spannetjie die afgelope ruk gewen - o, ja, "battles, but not the war" - en dit help soveel soos n p..m. aan n man!
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Tuesday, September 14, 2010 - 12:18
24. Die Kings moet nog 'n promosie/relegasie wedstryd wen om volgende jaar CC te kan speel.

Die bespigelinge om Kings se deelname aan super rugby kompetisie is vir 2012 of later.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, September 14, 2010 - 12:21
25.
..Ek dink dit sal belaglik wees om die King Super 15/16 rugby te laat speel, voordat hulle hulself op Currie-beker vlak bewys het...
Die Super 15,16? 17? spanne raak nou te veel, en spelers speel heeltemal te veel rugby alreeds...... Op hierdie trant gaan daar baie Andre Pretoriusse wees... .....altyd beseer...

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, September 14, 2010 - 12:22
26. Middag Blou Volk.

Eerstens mense ons moet by ons span staan en ons moet Loftus weer vol kry.As ek kon sal ek elke wedstryd by gewoon het op Loftus as die Bulle speel,maar ek is baie ver van Pretoria.

Ek glo in die spelers ,en ek glo ons kan dit nog maak en gaan dit maak.Die Welpies speel baie goeie rugby, maar ek glo ons sal Saterdag wen.

Ek ondersteun net een span en dit is die blou bulle.

Kom ons wees positief.

GROETE

WARE BLOU BUL
Posted by bullswp (cape town) Tuesday, September 14, 2010 - 12:30
27. Sakkie ek sien jy wil sommer weer die hele wp agterlyn kontrakteer.aahaaa.sorry ou bul,gio aplon is vas geteken vir 3 jaar,en jdj is 2 jaar by ons,gaan soek vir jou agterspelers in die creche,.julle spog mos heeldag op die blog oor hoe jonk julle agtersplers is.lol.
Posted by stormerwp (Cape Town) Tuesday, September 14, 2010 - 12:39
28. Om gewen te word deur die Pumas,belaglik.
Posted by stormerwp (Cape Town) Tuesday, September 14, 2010 - 12:41
29. stormerwp jou geboorte was belaglik!!!
Posted by Dokta (Swakopmund Namibia) Tuesday, September 14, 2010 - 12:49
30. stormerwp

Om so baie spelers te koop en sonder n beker vir nege jaar te sit is belaglik!!Nee wag dit is nie belaglik nie.DIT IS N SKANDE!Ek verstaan hoekom jy uithang op die blog.Jy voel soos n loser So jy omring jouself tussen wenners.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Tuesday, September 14, 2010 - 12:54
31. Stormerwp,

Jy het blykbaar vergeet waar staan die S14 trofee (en S14 is verewig terloops - niemand kan dit meer wen/vat nie) asook die Curriebeker asook die Vodacombeker. Tot tyd en wyl 'n ander span dus die Curriebeker gewen het, bly dit die Bulle s'n!!
So hou maar jou aanmerkings tot na die finaal - wen jou span dan kan jy groot praat, maar nei voor dit nie.
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 12:54
32. Dokta, met stormerwp se geboorte het die dokter hom nie geklap nie maar sy ma en pa.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, September 14, 2010 - 12:56
33. lol@stormerwp... jy klink skoon bekommerd... moenie worry nie, ons kan hulle altyd uit hul kontrakte uit koop! LOL
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 13:02
34. Ek het eintlik bedoel die dokter het sy ma en pa geklap... Dalk het sy ma en pa hom toe ook geklap?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, September 14, 2010 - 13:04
35. Play dippernaar amd watermeyer togehter they know each other very well.Pretorius and watermeyer do not gel well.Remember how potent the backline was at the beginning of the currie cup season dippies and watermeyer were slicing through defenses with ease.....What about young tony janjies brother of elton at flyhalf for us.Damn heard brummer is out for 4 weeks....
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, September 14, 2010 - 13:10
36. STORMERWP KOM ASSEBLIEF NA DIE KANTOOR!!! Spesiale boekie net vir jou!! "Pappa het met my gelol toe ek klein was; nou is ek verward, deurmekaar, eensaam, alleen en 'n WP ondersteuner".
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 13:13
37. Die WP ondersteuner word per ongeluk in die matraswinkel toegesluit, die volgende oggend toe kry hulle hom op die vloer.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, September 14, 2010 - 13:18
38. Die ou loop toe maar huistoe, want die vorige week het hy scooter verkoop vir petrolgeld.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, September 14, 2010 - 13:20
39. *sy*
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, September 14, 2010 - 13:21
40. lol
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 13:29
41. Blue Bulls vs Golden Lions at Loftus Versfeld, Pretoria
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: François Groenewald, Attie Buitendag
Television match official: Shaun Veldsman
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Tuesday, September 14, 2010 - 13:39
42. Joubert behoort beter te blaas as Jafta.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 13:50
43. Bulle moet asb nie vir earl Rose kontrakteer nie. ek speel eerder sonder 'n losskakel.
@Muzi, is this Tony Janjes any good? Who does he play for? You cannot pick somebody based on his brother's reputation.
Posted by Bomskok (Prince Albert) Tuesday, September 14, 2010 - 15:12
44. Hierdie stormerwp........... dis mos hy wat n gepoeierde water besigheid wou begin en dit daar op Nuweland laat posvat het? Dan daarna kan franchises by hm gekoop word vir die ander rugbystadions!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, September 14, 2010 - 15:14
45. Einste, Baron, einste!
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Tuesday, September 14, 2010 - 15:25
46. @bomskok believe me he is very talented.He even outshone the sa schools flyhalf johann goosen in the weekend for the bulls under 19 team.....He played for menlo park high school this year and he was the sa schools flyhalf last year........
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, September 14, 2010 - 15:28
47. Ek kyk so na ons losskakel probleme en die feit dat hulle na Rose wou kyk en wonder hoekom probeer ons nie Elgar Watts, hy het ons stukkend gespeel in Nelspruit. Hy kry 'n agterlyn lekker weg. Waar is Peter Grant? en wat van Naas Olivier of Riaan Viljoen alles opsies
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Tuesday, September 14, 2010 - 15:52
48. Johan Goosen... now there is a player for the future!! He's from Grey College... definitely somebody I would keep my eyes on!
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 16:22
49. he he he,en wat van Naas Botha,lol.nou is julle darem beroerd.
Posted by stormerwp (Cape Town) Tuesday, September 14, 2010 - 16:23
50. Very strong athlete and has a phenominal kicking boot!
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 16:23
51. Hey Naas Botha sal jou nog ordentlik kan skop stromerwp!
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, September 14, 2010 - 16:24
52. Brummer,Boshoff,JC Roos and Tony Jantjies i think we have enough flyhalf depth............BULLS,SHARKS AND PROVINCE CAN DREAM ON....JOHAN GOOSEN IS ALREADY CONTRACTE TO THE CHEETAHS.HE EVEN REJECTED A MASSIVE MONEY OFFER FROM THE SHARKS....LOOK I HAVE FAITH IN BRUMMER AND TONY JANTJIES......OH YEA I LIKE THAT GAVIN HAUPLEISCH FROM WESTERN PROVINCE BY THE WAY.
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, September 14, 2010 - 17:00
53. I MEAN JC ROOS SORRY....
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, September 14, 2010 - 17:01
54. OR YOU VAN EVED ADD FRANCOIS TRADOUX FROM WATERKLOOF THE BULLS WILL HAVE ENOUGH FLYHALVES IMO..........................
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, September 14, 2010 - 17:02
55. JC ROOS JAMEER....................
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, September 14, 2010 - 17:03
56. Bloubulbloggers – TDM telbord na rondte 10. In volgorde: Posisie, TDM, blognaam.

01 – 128 - Bloubefoeterd
02 – 137 - CR
02 – 137 - Jimmy
02 – 137 - Zet
05 – 139 - CC
06 – 141 - BBB08
06 – 141 - Frik
08 – 143 - Bergbok
09 – 148 - BlousteBlou
10 – 150 - ALS BLOU
10 – 150 - Bloubosvelder
12 – 152 - Lekkerblou
13 – 155 - LB
14 – 159 - Bloumens
14 – 159 - Jou_Ma
16 – 163 - Bl@de Runner
17 – 166 - B1
18 – 167 - Blou-is-Baas
19 – 168 - phillip
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, September 14, 2010 - 20:38
57. Ons voorloper Bloubefoeterd was die minste verkeerd met 'n TDM van 2 punte ten gunste van die Bulle.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, September 14, 2010 - 20:42
58. Een aanmerking oor Earl Rose. Dis nog net drie weke dan is Morne Steyn weer beskikbaar. Geen rede om haastig te raak nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, September 14, 2010 - 22:46
59. Binne 'n paar weke is die manne terug...

‘n Paar jaar gelede na ‘n slegte loesing en toe ons, onsself amper in dieselfde situasie bevind het, het ek in die nag onseker van myself soos ‘n Nikodemus van ouds, gaan raad vra by een van onse bloggers. Hy het vir my een belangrike les van Bloubulrugby geleer en dit is dat jy nooit die Bulle voortydig afskryf nie.

Stapper, jy het ook al genoem dat die wedstryd wat gewen moet word is die Finaal en dit is ook baie waar woorde….

VOORWAARTS MARS BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 15, 2010 - 01:04
60. Hiermee behoort die bespiegelinge aangaande griekwa-spelers tot 'n einde te kom. Uit 'n berig van Beeld:

As die voorste driedrukker in die Curriebeker-reeks en die naasvoorste puntemaker, het Griekwas se vleuel Bjorn Basson en losskakel Naas Olivier se markwaarde vanjaar dramaties verbeter.

Maar ondanks groot belangstelling van buite in hul dienste en ’n uittog wat weens die karige spelersbegroting van net sowat R7 miljoen dreig, het die Griekwas-agterlynafrigter, Abré Minnie, bevestig dat dié tweetal tot minstens einde 2011 vir die Poubloues beskikbaar is.

Minnie sê die heelagter Riaan Viljoen en skrumskakel Sarel Pretorius het ook hul kontrakte tot einde 2011 verleng. Dié viertal se besluit om langer die Poublou-trui te dra, kan as ’n mosie van vertroue in die afrigting van die onderskatte Minnie en die hoofafrigter, Dawie Theron, beskou word.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 15, 2010 - 06:11
61. Nuus oor Deon Stegman:

Die Blou Bul-afrigter, Frans Ludeke, maak vandag sy span bekend, maar Deon Stegmann sal nie in die 22-tal wees nie.

“My dyspier kom mooi aan en ek kon saamoefen, maar die spier is nog nie sterk genoeg nie. As alles goed afloop, sal ek volgende naweek kan speel.”
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 15, 2010 - 06:20
62. Jammer Basson is nog vas by Griekwas. Ons kort dringend 'n vleuel en buite senter. Backup losskakel is ook 'n vereiste. Brummer sukkel en die ander is nog te jonk om te oordeel of hulle dit gaan maak. Miskien moet hulle Jaco weer op losskakel speel, kan net beter vaar daar as op vleuel!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Wednesday, September 15, 2010 - 08:07
63. Ek hoop net as die Bulle se Bokke terug kom speel hulle nie so swak soos die bokke nie.
Posted by Bomskok (Prince Albert) Wednesday, September 15, 2010 - 08:18
64. Ek is seker die Bulle kan 'n oordragsfooi vir die Griekwas aanbied wat hulle nie kan weier nie. Die vraag is eerder; wil die Bulle?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 15, 2010 - 08:38
65. Die eerste vraag is of Bjorn Basson vir die Bulle of Griekwas wil speel. Hy het 'n nuwe kontrak met Griekwas gesluit, dit beantwoord die vraag. Die volgende vraag is dan hoekom 'n oordragsfooi betaal vir 'n speler wat nie hier wil speel nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 15, 2010 - 08:55
66. Stapper, weet jy dit vir 'n feit dat die Bulle vir hom 'n kontrak aangebied het?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 15, 2010 - 09:27
67. Met die span reeds 1 uur gelede aangekondig, waar is ons webmeester met die nuus!!??
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, September 15, 2010 - 14:34
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)