You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Vodacom Blue Bulls name unchanged team for vital Lions clash


Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke named an unchanged side for Saturday’s vital Absa Currie Cup clash against the Lions at Loftus Versfeld.

The same 22 that came so close to victory against the Cheetahs in Bloemfontein last weekend will again take the field, with Flip van der Merwe (neck), Dean Greyling (hand), Jaco Pretorius (thigh) and Jaco van der Westhuyzen (knee) all recovering from strains picked up in that match.

Deon Stegmann (hamstring), Fudge Mabeta (shoulder), Dewald Potgieter (knee), Frik Kirsten (chest) en Bandise Maku (shoulder) have not been considered, with Gurthrö Steenkamp still being rested after his long international season.

Ludeke said the players realise the importance of this match.

“A win could move us back into the top three. It will be tough though, as the Lions certainly have their tails up after five consecutive wins. I am happy that we focused on the right areas during our preparation this week. We will be looking to dominate the collisions on the weekend,” Ludeke said.

The Vodacom Blue Bulls team to play the Lions on Saturday September 18th, 2010 at Loftus Versfeld, Pretoria at 17h05 is:

Zane Kirchner, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Stefan Watermeyer, Jaco van der Westhuyzen, Jacques-Louis Potgieter, Francois Hougaard, Gerrit-Jan van Velze, CJ Stander, Derick Kuün (c), Juandré Kruger, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Dean Greyling. Replacements: Gary Botha, Rossouw de Klerk, Jaco Engels, Wilhelm Steenkamp, Okkie Kruger, Dustin Jinka, Stephan Dippenaar.

Leading points scorers for the Vodacom Blue Bulls in the 2010 competition are:
Jacques-Louis Potgieter 130
Dean Greyling 20
John Mametsa 20
Gerhard van den Heever 20



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Ons hoop maar vir die beste, ek sou Gary begin het
Posted by Bulzak (Kempton Park) Wednesday, September 15, 2010 - 12:39
2. o ja ek was eerste soos ons hoop die Bulle gaan wees
Posted by Bulzak (Kempton Park) Wednesday, September 15, 2010 - 12:39
3. Dis seker die beste beskikbare span die.
Ek hoop net nie ons skop weer alles weg nie en hopelik probeer ons bietjie meer kreatief te wees.
Die Lions is nie bang om te hardloop nie en hulle agterlyn staan lekker diep, en probeer eerder die man klop as om bo-oor hom te wil hardloop.

Gerrit Jan V Velze moet ook besef dis nie o/21 rugby die nie. hy gaan nie ouens sommer net so uit die pad hardloop nie.

Laat die bal die werk doen manne!
Posted by Bomskok (Prince Albert) Wednesday, September 15, 2010 - 12:45
4. Ek sal ook eerder vir Gary begin het, maar ek dink dat daar dalk druk is van die Springbok kant af of vir Chilli speelkans te gee,

Ek glo nog steeds dat Gerhard van den Heever gedrop moet word. Hy vul net die nommners op aangesien hy nie werk soek op die veld nie.

Ek voel soos 'n verraaier maar ek dink die welpies gaan ons dalk kap.

Tellings vir Saterdag:

Bulle 17 - 29 welpies
Posted by Jou_Ma (Centurion) Wednesday, September 15, 2010 - 12:53
5. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_Ma
BULLE 32 - 23 welpies - bloubulbilling
Posted by bloubulbilling (cape town) Wednesday, September 15, 2010 - 12:58
6. Ja wat se n mens van die span, kan die bestuur nou dalk vir ons se wanneer stegman weer reg gaan wees, dit help nie hulle se elke week nog nie beskikbaar nie, surely moet hulle n idee he. Ek weet nie maar die Lions kook op die stadium, my bloed bly blou maar is effens bekkommerd vir die een. as ons hier gly het ons probleme. Kom bulle maak ons harte weer lekker klop.

Sterkte en ek is seker ons gaan hom deur trek.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Wednesday, September 15, 2010 - 13:04
7. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_Ma
BULLE 32 - 23 welpies - bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
Posted by BullsRbest (Randburg) Wednesday, September 15, 2010 - 13:12
8. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_Ma
BULLE 32 - 23 welpies - bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 15, 2010 - 13:16
9. Tellings vir Sat
Bulle 17 - 29 Welpies- Jou_ma
Bulle 32 - 23 Welpies - Bloubulbilling
Bulle 31 - 25 Welpies - BullsRBest
Bulle 28 - 18 Welpies - Klaasie
Posted by klaasie (Somerset Wes) Wednesday, September 15, 2010 - 13:18
10. Dag vrinne,

Alle sterkte met julle voorbereiding vir die game bulle, ek glo ons gaan hom wen.
Die spelers sal baat uit die feit dat die span dieselfde is, en ouens soos Gary sal paar minute ekstra speel tyd kry.

Sou graag vir Stegman wou terug he, maar dus beter om hom goed te laat herstel.
Intussen kry ons jong spelers goeie blootstelling , en die senior 'n welverdiende ruskans.
TSV al die kritiek, bly ek trots op julle ouens, baie vergeet ons het al klaar 2 bekers gewen.... en met bietjie geluk kan ons die Currie beker met welslae verdedig.

Blou Bul Groete.
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Wednesday, September 15, 2010 - 13:22
11. Ek kyk die span so, die manne skuld almal 'n groot game, die Unie, ondersteuners en hul self. Die Coach het vertroue in hulle gestel en nou moet hulle deliver. Verskonings is verby. As ons Saterdag verloor, maak skoon en raak ontslae van dooie hout en kry ouens wat wil al beteken dit dat hulle is o'21 . Almal is moeg vir die getjommel en verskonings, hulle word baie geld betaal. Ek het nog nie die seisoen 'n 100% effort van die span gesien. Ek hoop van hulle lees wat ons sê. Daar is 'n gesegde as jy nie ore het moet jy voel. As die manne nie 'n effort maak laat hulle "rus" tot volgende jaar
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Wednesday, September 15, 2010 - 13:27
12. Net een vraag .. so sweer dis die eerste keer die seisoen wat dieselfde span 2 wedstryde na mekaar speel ???
Dis die regte kritiek AD... wie kan elke beker wen
die span maak mens net trots .. wen of amper wen ...bly nog lekker om hulle te support......
Posted by sweetlips_Bull (Krugersdorp) Wednesday, September 15, 2010 - 13:28
13. Tellings vir Sat
Bulle 17 - 29 Welpies- Jou_ma
Bulle 32 - 23 Welpies - Bloubulbilling
Bulle 31 - 25 Welpies - BullsRBest
Bulle 28 - 18 Welpies - Klaasie
Bulle 34 - 27 Welpies - Frik
Posted by Frik (Boksburg) Wednesday, September 15, 2010 - 13:37
14. Ek het net een vraag. As jy Gerhard vd Heever uitlaat wie kies jy in sy plek wat sonder twyfeling 'n verbetering is.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 15, 2010 - 13:45
15. It's a good team but i would swap dippernaar and pretorius.Watermeyer has a better understanding and combination with dippies.I'm looking forward to seeing tony jantjies play i heard he outclassed the highly talented johann goosen of grey.Somebody please tell van velze to work on his speed,skills and bulk he makes our loose trio weak.
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, September 15, 2010 - 13:47
16. kan iemand my net herhinner asb,waar is mametsa? beseer?
Posted by bloubulbilling (cape town) Wednesday, September 15, 2010 - 13:49
17. Iets heeltemal anders wat my ontstel. Ek lees dat die bulle met Earl Rose praat om hulle te help agv beserings. Groot asseblief moenie, ek ken hom sedert sy dae op skool hier in die kaap. Jy was nog nooit goed nie net gelukkig. Vra vir die manne wat strand touchies speel in Desember. Bly weg as julle nou moeilikheid soek! Daai ego is te groot. Vra dan eerder vir Naas om te help! Hy oefen ten minste!
Posted by fpsp@telkomsa.net (Durbanville) Wednesday, September 15, 2010 - 13:52
18. @bloubulbilling mametsa is not injured frans ludeke seems to prefer jaco van der westhuizen at wing.....it's the whole rotational policy at the bulls........hence dippernaar is player 22............sometimes groepes is palyer 22 the next week it's actually kinda annoying i tell you.......What about mastriet or helberg?????
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, September 15, 2010 - 13:55
19. As die Bulle vir Earl Rose gaan gebruik dan dwing hulle my om my Blou vlag van die paal af te haal en al my Blou goed weg te pak. Dan sal sokker kyk maar seker my voorland wees as daar nie krieket is nie.
Posted by Bulzak (Kempton Park) Wednesday, September 15, 2010 - 13:56
20. Guys relax !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!...earl rose will NOT be joining the bulls...................heyneke and ludeke did consider him because francois brummer is out for the whole month.............. so we will stick with JLP.....and Jaco as cover at flyhalf................
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, September 15, 2010 - 13:57
21. Meyer and ludeke have decided to stick with JLP,Boshoff,JC Roos and Jaco at flyhalf tjoe........
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, September 15, 2010 - 13:59
22. Bulls 34 - 21 welpies
Posted by bullswp (cape town) Wednesday, September 15, 2010 - 14:10
23. rumour has it that Brummer is going to France, JC Roos apparently next in line that is why he has been training with the CC team for the past 3 weeks
Posted by destiny (Pretoria) Wednesday, September 15, 2010 - 14:26
24. Na aanleiding van die vorige kommentaar oor Bjorn Basson...die gerug is dat die Bulle eerder vir JP Pietersen by die chokers gaan probeer koop, dis hoekom hulle nie agter Basson aan is nie.
Posted by Undertaker (Death Valley) Wednesday, September 15, 2010 - 14:29
25. Stapper,
Ek sal Dippernaar op die vleuel speel. At least is hy committed
Posted by Bull perd (Johannesburg) Wednesday, September 15, 2010 - 14:31
26. @destiny are you serious boet that is a huge loss i tell you.............me think it's time we fast track elton janjtjies little brother tony jantjies.I hope brummer stays eish...................
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, September 15, 2010 - 15:57
27. Ons kan nie beter kies nie. Hoop ons wen die een.

Ons waas net ongelukkig teen die Cheeters.... insluitend die ref.... Maar ons het twee sagte driee afgestaan , en dit mag nie saterdag gebeur nie..

Onthou dis die eerste keer die jaar dat ons die selfde span in die veld stoot..
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Wednesday, September 15, 2010 - 22:45
28. Stem saam kan nie beter span wat experience betref gekies het nie? Sonder al die beserings is dit n goeie span en kuun het op ss blad gese dit is tyd dat die bulle soos n kampion span rugby speel satardag en ek glo hulle sal. My telling vir saterdag bulle 46 welpies 21. Goodluck vir saterdag dit gaan groot wees en ek sal julle saterdag soos nog nooit support nie! My bloed bly blou!
Posted by bullsjumbo (port elizabeth) Wednesday, September 15, 2010 - 23:12
29. Muzi, I have seen Tony Jantjies play once this season for Menlo against Eldoraigne but was not impresses at all. He looked overweight and was playing for the pavilion. Maybe he will prove me wrong, I will try and watch a few u 19 games to see if he has improved!

Also Elton is too small for big rugby. Griekwas already start to run at him last week and he struggled to make all the tackles.

Goosen is big and strong and more likely to make it!

Don't think his
Posted by FRANNABUL (Centurion) Thursday, September 16, 2010 - 08:03
30. Sterkete Bulle, moet asseblief nie die naweek weer skop rugby speel nie, werk hul gal met ons forwards, en laat ons 'n slag driee druk, ons moet 5 punte kry, dit is nie onderhandelbaar nie.

Ek glo ook dit is die beste span, miskien sal Gary beter gewerk aan die begin, ek dink Chilli doen beter in die laaste 20min, hy is regtig 'n goeie inpak speler, orals waar hy al op gekom het in die laaste 20, het hy 'n groot verskil gemaak vir die Bulle en vir die Bokke.

Verder is die span reg, ek glo dat as hulle speel volgend hul potensiaal gaan daar 'n groot telling wees Saterdag. Onthou die leeus is op 'n roll, hulle kan nie elke Saterdag wen nie, iewers gaan hulle eers weer terug kom aarde toe.

Go BULLE!!!
Posted by LB (Ceres) Thursday, September 16, 2010 - 10:28
31. Our Percherons and our donkeys must combine and score tries.
Wat se gepoer poer is dit hier agter langs: begin soos the Wallabies en die Cheetahs gedoen het en wedstryd is ond sin. Slaap by die huis nie op die speelveld nie.
Posted by Thurlow (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 10:50
32. goeie dag almal, verskoon my dom vraag....
is wynand olivier beseer of is hy by di bokke se kondisionerings program dat hy ni in di wedstryd 22 is ni?
Posted by pierre_spies FaN (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 11:34
33. pierre_spies FaN, Wynand en Bakkies was die 2 ouens oor wie Naka en Verster gaan kerm het by SARU. Volgens hulle word die Bulle onregmatig bevoordeel as dié Bokke vir hulle speel in die Curriebeker. Volgens my word die Cheetahs onregmatig bevoordeel omdat hulle die hele seisoen (met die uitsondering van Juan Smith) met hulle 1ste keuse spelers Curriebeker kon speel.
Posted by BlousteBlou (Centurion) Thursday, September 16, 2010 - 11:46
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)