You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Pierre Spies remains Blue Bull till October 2012


The Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls have secured the services of their world class number eight, Pierre Spies, till October 2012.

The 25 year old loose forward, who has played 37 test matches for South Africa already, indicated that it was an easy decision to extend his stay at Loftus Versfeld.

“I have received numerous offers from abroad and other local unions, but it was quite easy to make this call, said Spies, who represented the Blue Bulls from his primary school days.

“The quality of the players around me, the fantastic management structures and the achievements we have recorded all contributed to my decision. It is very important in life to set high goals and this team does just that. I also came through the structures and want to remain part of it for a while longer,” Spies said.

He signed his contract with the Blue Bulls Company on Tuesday.

“Now I can focus without any worries on doing what I am getting paid to do and play rugby to the best of my abilities,” Spies concluded.

The head coach of the Bulls and Blue Bulls, Frans Ludeke, was very happy about this development. “It is a huge honour for a union if someone of Pierre’s stature and talent finds himself comfortable in their environment and structures. He is a world class player and also adds a massive amount off the field,” Ludeke said. “We are very happy to retain his services. “

Bio:

Age: 25
Weight: 107
Height: 1.94
Tests: 37
Debut: Wallabies, Brisbane 2006 (Tri-Nations)
Tries: 7



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 2012 is nie ver in die toekoms nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 15, 2010 - 19:43
2. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 16, 2010 - 00:57
3. Ek la’t loop toe met my volla sy roof rack vol gepak, skiet toe met daai teerpad my coleman vol gepak….gee die hond wind o ek verlang na my ma, gee die hond wind ja ek verlang na my pa…Gee Die Hond Wind – Worsie Visser
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 16, 2010 - 00:59
4. Prys die Here!
Posted by DavidvanRooyen (Timaru) Thursday, September 16, 2010 - 06:24
5. Die span word seker vandag aangekondig.
Ek sou betjie eksperimenteer en die volg span insit.
1.Greyling
2.Chilliboy(botha 1ste keuse}
3.de Klerk
4.Kruger
5.vd Merwe
6.Kuun
7.Staander
8.v Veldz
9.Snyma10Potgir2W3us4Hhv Heever
15.Kitzner
16.Mabetha. Steenkamp 1ste keuse
17.O. Kruger
18.Brummer. Kan 10 12 3n 13 speel
19.vd Westhuizen kan 10 14 en 15 speel
20.W Kruger
21.G Botha
22. Engels
Posted by IBM (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 07:03
6. @IBM

15.Kirchner 14.Mastriet 13.Dippernaar 12.Watermeyer 10.JLP 9.Hougaard 8.Stander 7.Marnus Schoeman 6.Kuun 5,Juandre Kruger 4. Flip 3.De klerk 2.Chilliboy 1.Greyling

16. Mallet 17.Gary Botha 18.Mabeta 19.O.Kruger 20.Snyman 21.Brummer 22.Engels

This team would drill the lions............
Posted by Muzi (Johannesburg) Thursday, September 16, 2010 - 07:29
7. 11. Shadow!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Thursday, September 16, 2010 - 07:30
8. Pierre bid jou sterkte toe mag jy van krag tot krag gaan dankie dat jy nog steeds bereid is om by die Bulle te bly ek weet verseker dat al die unies en buiteland jou wil opraap.Jy is 'n inspirasie vir al die opkomende Bulle ek glo hulle kyk almal op na jou sterkte
Posted by blueband (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 07:52
9. Hier is baie ouens op die site wat groot fans van Dippenaar is.
Wat mis ek, want ek het hom nog glad nie sien shine nie.
In die Super 14 het hy kontak en veral tackles vermy en ek sal nooit vergeet hoe Isreal Dagg onder hom uitgehardloop het nie.

Pretoruis is 'n baie beter bet op buitesenter
Posted by Bomskok (Prince Albert) Thursday, September 16, 2010 - 08:13
10. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
BULLE 35 - 20 welpies - BBB08
Posted by Bluebullsbabe08 (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 08:14
11. Pierre, mag jy geseend wees vir die volgende tydperk by die bulle. En bly altyd die nederige en inspirerende persoon wat jy is nie net vir die bul span nie maar vir almal van ons. Dankie vir jou DVD is great om na te kyk. Wat n inspirasie!!!!!!
Posted by klaasie (Somerset Wes) Thursday, September 16, 2010 - 08:16
12. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
BULLE 35 - 20 welpies - BBB08
BULLE 36 - 23 welpies - Zet
Posted by zet (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 09:38
13. Is dit moontlik dat Pierre S se spel afgeneem het agv die besluit wat hy moes neem? Dankie tog hy het gebly, nuwe motivering om hom weer die top speler te maak. Hy bly klas. Pierre jy bly my favorite speler, jou nederige persoonlikheid maak jou n uitstekende rolmodel.
Posted by fpsp@telkomsa.net (Durbanville) Thursday, September 16, 2010 - 09:47
14. 6. @ Muzi,
I think it is too late in the season to bring in to many in experienced players that has not played CC yet. Look at Deon Helberg U21wing. Exelent player. Leave him there for this season and see the season out with vd Westhuizen for what its worth. Better the devil you know. At least he has some BMT.
Brummer needs gametime and he plays well on centre too. I believe he can make it.
Posted by IBM (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 10:21
15. Sal definitief vir Deon Helberd in Vd heever se plek speel en vir Jace vd Westhuisen en Kirchner om ruil. Dan kan Kirchner ophou balle weg skop en daarme hardloop. Jaco is n ou heelagter en behoort OK te wees
Goie besluit Pierre
Posted by Bull perd (Johannesburg) Thursday, September 16, 2010 - 10:34
16. Bomskok

Stem saam.Nog nooit vir Dippenaar gerate nie.Ja hy is nog jonk,maar so ook De Jongh,Lambie ens.Dankie Pierre vir die persoon wat jy is.As die Bulls bestuur nie n kwaliteit vleuel en buitesenter vir volgende jaar se S15 gaan koop nie.Sal ek dit sterk oorweeg om Spies vleuel te speel en Stegman en Juandre flanke speel en Potties agsteman.

Ons kort vonk in die agsterste driehoek.Pierre sal ten minste nie net die balle terugskop nie.Weet Pierre is die man in die saal by die Springbokke,maar in Bulls verband kan dit werk as ons jong vleuels en senters nie hulle hande opsteek nie.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Thursday, September 16, 2010 - 10:51
17. @ 16
met bulle se spel patroon kan spies ingespan word op binne senter ook. Ek wens hy kan meer los speel sodat sy vaart saam met sy krag meer beut kan word. Op vleur sal hy weer koud kry
Posted by IBM (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 11:22
18. goeie dag almal, verskoon my dom vraag....
is wynand olivier beseer of is hy by di bokke se kondisionerings program dat hy ni in di wedstryd 22 is ni?
Posted by pierre_spies FaN (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 11:40
19. Muzi

Ek weet presies hoekom jy nie 'n afrigter is nie....
Posted by sakkie6yster (Centurion) Thursday, September 16, 2010 - 11:48
20. BULLE 32 - 18
Posted by BlousteBlou (Centurion) Thursday, September 16, 2010 - 11:58
21. Mooi so Pierre , blou by die beste.

Ek glo jy is een van die spelers wat na 'n goeie rus 10 keer beter gaan voel en speel.
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 12:02
22. @ 18 Pierre_Spies,

Jong jou spanmaat is dan saam met jou by die kondisionering. Praat vories nie met agterspelers by die kondisionering - g'n wonder julle praat ook nie op die veld met mekaar nie.
WO is ook gekontrakteer en saam by die bokke.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, September 16, 2010 - 12:10
23. pierre_spies FaN, Wynand en Bakkies was die 2 ouens oor wie Naka en Verster gaan kerm het by SARU. Volgens hulle word die Bulle onregmatig bevoordeel as dié Bokke vir hulle speel in die Curriebeker. Volgens my word die Cheetahs onregmatig bevoordeel omdat hulle die hele seisoen (met die uitsondering van Juan Smith) met hulle 1ste keuse spelers Curriebeker kon speel.
Posted by BlousteBlou (Centurion) Thursday, September 16, 2010 - 12:12
24. Aanstande jaar sal omtret 30% meer S15 wedstryde gespeel word as vanjaar.se S14. Ons spelers kla nou al dat hulle moeg en uitgeput is. wat gaan die verskonings wees vir 'n swak wereldbeker toernooi.??????
Posted by Thurlow (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 12:12
25. IBM i agree the following players should have played alot of games in this currie cup they badly need game imo
:Brummer,Dippies,Mastriet,Helberg,Clayton bloometjies, the only way we will see the best of dipprnaar is to only play him alot.Like i said him and watermeyer understand each other well.Bye bye jaco pretorius...........
Posted by Muzi (Johannesburg) Thursday, September 16, 2010 - 12:36
26. Muzi

Is jy Dippenaar en Brummer se agent?Nog nooit van iemand gehoor wat so rave oor die twee spelers nie.Het nog niks van die twee gesien wat my opgewonde maak nie.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Thursday, September 16, 2010 - 12:43
27. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
BULLE 35 - 20 welpies - BBB08
BULLE 36 - 23 welpies - zet
BULLE 32 - 18 welpies - BlousteBlou
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 12:55
28. lekkerblou,moet ongelukkig saam jou stem,,ek se nie dippies en watermeyer is nie goed nie,maar nog niks om van huistoe te skryf nie regtig,dippenaar het begin van super 14 nogal n lekker paar games gahad,toe val hy uit bus uit,toe kom watermeyer in sy plek in currie beker ,en het ook n paar goeies gehad maar dit is dit.ek verkies watermeyer bo dippies anyway,maar ons kort iemand wat rotsvas saam wynand kan staan.wonder of wynand buite kan speel.ek persoonlik sal graag vir watermeyer binne en olievier buite wil sien,net n toets lopie so teen n maklikke spannetjie soos die lions byvoorbeeld.lol.
Posted by bloubulbilling (cape town) Thursday, September 16, 2010 - 13:10
29. Mar so het elkeen maar sy opinie en idees.
Posted by bloubulbilling (cape town) Thursday, September 16, 2010 - 13:11
30. Morne steyn se hy wil nou lions toe,,,ja hy se hy is nou klaar met GROOOT rugby
Posted by bloubulbilling (cape town) Thursday, September 16, 2010 - 13:13
31. #30: Het ek iets gemis!? Waarvan praat jy bloubulbilling?
Posted by Jou_Ma (Centurion) Thursday, September 16, 2010 - 13:18
32. stem saam met jou lekkerblou, dink ook Muzi is brummer se agent, dit lyk of brummer nooit meer in die gym kom nie, reputasie kan jou ook net so ver vat, brummer het sy beste rugby gespeel toe hy 17 was van daaraf is dit net afdraende, hy was nog nooit 'n harde werker van die veld af nie ook nie met skop werk nie, daar is van die die losskakels onder hom wat besig is om hom uit die sisteem te druk en hy kan nie meer by hulle kers vas hou nie, dalk 'n geval van vroeg ryp vroeg vrot..hoop maar nogtans hy kan homself weer optel.
Posted by destiny (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 13:31
33. Thanks for updates Muzi. Always interesting to hear what young blood is coming through the ranks, and which to look out for, if in my position for example, you're not always aware. Will be interesting to check what the Bulls will do in the next few years. I see Gerhard vd Heever has put on a lot of muscle, but personally I think that now makes him more of a centre to break the line, rather then a light-footed wing? Do you know of any wings coming through the ranks?
Posted by Willie Blou (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 14:28
34. Kan iemand asb verduidelik waarom sal Ludeke nie die beste loskop in die wereld (2010) kies nie? Die Bulle MOET die Leeus wen - klaar. Gurthro kan volgende week weer rus. Ek is ook nie gemaklik met Chilliboy in die begin XV nie. Ek wil glo FL weet wat hy doen, maar dis moeilik.
Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, September 16, 2010 - 14:40
35. JB 007, jy weet Gary kom van 'n besering af so dis beter om hom gedurende die game in te bring as om hom volle 80min te speel. Laat hom die momentum weer dop hou van die kant af om impak te maak as hy op kom. Onthou, hy kan in elk geval vroeer op kom indien nodig. Aangaande Chilli, jy hoef nie van hom te hou nie, maar ek doen. Hy het baie goeie fetching gedoen gedurende die Bok games (en jy weet daar was nie rerig fetchers vir ons nie) in die Tri Nations (die bietjie wat hy op was), en hy is baie skerp, al dink meeste mense nie so nie. Ja, hy is dalk nie so lewendig soos Gary nie, maar hy is meer solied, dra meer gewig, en is sterker in die skrums, tesame met sy goeie fetching indien nodig, en as ek so hoor is ons weer bietjie onder druk in die skrums, so dis dalk nie so slegte keuse om te help met die voorry nie. Onthou hy het ook baie goeie ervaring gekry op 'n baie hoe standaard (Tri Nations), so hy kan daai BMT en energie ook deur bring. As dit nie werk nie, bring Gary op, maar gee vir Chilli 'n kans.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 14:58
36. we are blooding a number of youngsters and the going has been tough, but when I look at the super 15 next year and the number of fixtures then I am happy that we are doing this. Like last year we just need to get into the top 4 and then we will have a great chance....but I believe we have enough ammo to take the lions this weekend on superbru I put the score as bulls by 7
Posted by Rob (Benoni) Thursday, September 16, 2010 - 15:35
37. ek lees nou lachie turner van die waratahs is die vinnigste rugby speler in australia.usian bolt was ook daar om dit te aanskou.1ste en 2 de was rugby union spelers en daarna rugby league manne.WONDER WIE SAL DIE VINNIGSTE IN SA RUGBY WEES..ENIGE IDEES
Posted by bloubulbilling (cape town) Thursday, September 16, 2010 - 15:55
38. Darem bly Spies bly aan. Wie gaan nog waai na 2011? Victor, Bakkies, Fourie? Wat van Danie Rossouw?
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Thursday, September 16, 2010 - 16:50
39. Agree Rob.

Loosing is not lekker. And the way we throw away the games through our own youthful eagerness as well. But breeding is vital. You don't grow quick fix yellow wood in a year. I don't like the new format of the super 15 though. It's going to be very hard on our players, especially during the world cup year. Will there be a tri nations as well next year?
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Thursday, September 16, 2010 - 16:55
40. Hello Willie Blou, dankie vir jou antwoord. Ek "hou van" alle spelers wat vir die Bulle speel en veral die wat dit met hart en siel doen soos John Mametsa en Tiger Mangweni - wat ek hier sou gehou het.

Ek stem dat Chilli hom goed van sy taak gekwyt het in die 3N. Hy kry landswyd baie kritiek en die feit is dat hy nie homself kies nie. Die Bulle is my prioriteit en wen is nie onderhandelbaar nie, dus kyk ek uit my hoekie net op een manier na die rugby - wat is die beste vir die Bulle.

Die feit is dat ons verlede week pak gekry het in die skrums. Gary is 'n baie goeie skrummer en het dit bewys in vanjaar se S14. In my opinie is hy ook 'n beter kaptein as Kuun. Beide hakers is goud werd vir die Bulle, maar Gary het meer ondervinding en dis nou baie belangrik.

Ek wil steeds weet waarom speel Gurthro nie?
Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, September 16, 2010 - 17:25
41. Ek dink nie muzi is enige een se agent nie. Hy deel wat hy dink. After all is said and done. All you say here is only your opinion and your opinion is only that. Morney Steyn het gelyk of hy nie die mas kan opkom toe derick hougahrt hier was en het dieselfde jaco vd westhuizen baie moes kom uithelp, kyk waar staan hy nou.ek dink ook brummer en watermeyr (wat alreeds baie gevorder het)gaan nog groot spelers word. sal graag helberg wil sien nader kom. MY OPNINIE
Posted by IBM (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 17:26
42. @Willieblou i agree shadow has bulked up indeed i would try him at 13......the only wings i have senn and rate are the young courtnall skosan under 19 and pieter oosthuizen from glenwood.Look i really wanted helberg,mastriet and clayton blommetjies to get a star............i rate these players having seen them from school leve.Helberg is very interseting big,strong and fast.I would advice mastriet and blommetjies to bulk up they look abit small yet very highly rated by heyneke meyer.................
Posted by Muzi (Johannesburg) Thursday, September 16, 2010 - 18:10
43. hahaha you guys relax....me brummer's agent in my dreams....look i rate brummer because i saw him play at waterkloof and sa under 20.He was awesome along with lionel cronje.Remember people he is still young...morne steyn at 21 was an average kicker let vlokkie do his magic with brummer,boshoff,jc roos and tony janjties..................

I have been rather disappointed with dippies BUT i still believe Jaco Pretorius is not the same player............gret in 2008........rather average in 2010.......it's the truth............
Posted by Muzi (Johannesburg) Thursday, September 16, 2010 - 18:16
44. Earl Rose???? Iemand rook iets onwettigs...................Dit het die Bulle wragtig nie nodig nie.
Posted by hein01 (Joburg) Thursday, September 16, 2010 - 20:19
45. Saw Morne Steyn the other day in a 2004 Currie Cup game against the Cheetahs. Don't know what his age was at that time, but he couldn't kick to save his life! Very gutsy and attacking player, but he was far from what he is now. So let's give the young guns a chance to develop.

Bulls biggest problems are turnovers. Average 20 per game as for the Super 14 it was 10 per game. Ball carriers don't have adequate support as well and we don't look after the ball at ruck time.

Our problem with our kicks is also that it is not been chased well. Hope the guys can rectify it on Saturday. That Lions' back three is potent.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Thursday, September 16, 2010 - 21:53
46. In die jaar 2004 was Morne 20 jaar oud. Brummer is vanjaar in sy vierde jaar by die Bulle. Morne was in 2004 in sy tweede jaar by die Bulle. Ek reken 'n mens kan beter van Brummer verwag. Sy probleem is sy wisselvalligheid.

Sover ek weet is Brummer vir 4 weke uit met 'n dyspier besering. Met JLP wat sy enkel teen die Sharks beseer het het dit die Bulle laat besluit om ander opsies te ondersoek. Dis vir die rede dat hulle na Earl Rose as 'n opsie oorweeg het, maar skynbaar daarteen besluit het. Blykbaar was die besluit dat JvdW in die korttermyn sal instaan as noodgeval.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, September 16, 2010 - 22:14
47. Stapper, dit laat my wonder. Jy noem 'n tydperk van 4 jaar wat Brummer nou al by die Bulle is en dat hy nog nie sy volle potensiaal in hierdie tyd kon bereik het nie. As jy so terugdink aan die verlede, kan jy aan 'n ander speler dink wat net so lank of selfs langer gevat het maar wel sy volle potensiaal bereik het? Met ander woorde, "slow starters" wat die hoogste sport bereik het. Ek dink nie noodwendig dat jy verkeerd is oor Brummer nie, ek wonder regtig net.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 16, 2010 - 22:36
48. Jimmy, ander inligting oor gister se vrae.

Sport24 kan vandag onthul dat die Leeus, Blou Bulle en die Westelike Provinsie bereid is om hul beursies wyd oop te maak om te verseker dat Basson vroeër as einde 2011 van sy kontrak by Griekwas vrygestel word.

Onthou 'n oordragsfooi word aan die "eienaar" (hierdie geval Griekwas) betaal.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, September 17, 2010 - 06:11
49. Jimmy, wat my oor Francois Brummer vanjaar bekommer is dat nie regtig vordering in sy spel was vanjaar nie. Hierdie laaste besering moet as 'n groot terugslag vir hom gewees het.

Twee spelers wat aanvanklik goed begin het, daarna effens stadig gevorder het maar uitendelik meer volgens hulle talent presteer het was JP Nel en Frikkie Welch.
Dus sien ek nie noodwendig dat Brummer se einde in sig is nie, sy vodering is stadiger as wat verwag is. Net terloops, Peter Grant het ook maar stadiger as wat verwag is gevorder.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, September 17, 2010 - 06:41
50. Okay i just heard we are leading the chase to sign bjorn basson.................asseblief heyneke meyer and mr swartz guys break the bank for once i beg of you.WE NEED BJORN BASSON ASAP TO TAKE OFF THE PRESSURE OF OFF SHADOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!it's been a while since the bulls pulled off a major coup.IT'S TIME THE SUPPORTERS GET REWARDED GET BASSON PLEAS!
Dipena,umwty in fact most of these talented sa under 20 stars at the bulls will be late developers like flip van der merver and juandre kruger both were not good at 21 yet now at 25 they are class acts.BE PATIENT MANNE IN HEYNEKE MEYER WE TRUST!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Friday, September 17, 2010 - 07:22
51. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
BULLE 35 - 20 welpies - BBB08
BULLE 36 - 23 welpies - zet
BULLE 32 - 18 welpies - BlousteBlou
BULLE 36 - 28 welpies - CR
Posted by koedu (Brits) Friday, September 17, 2010 - 07:32
52. Ek wil net graag weet. Gaan die bokke terugkom vir curry-cup of bly hulle uit. Party se hulle kom terug en ander se hulle bly uit.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Friday, September 17, 2010 - 08:06
53. More almal

Just pulling your leg about the agent story.As daar enige kans is on Basson te kry.Betaal asb!!!Hy kan ook heelagter cover.Hy is briljant onder die hoe bal.As die Bulle nie Basson kan kry moet hulle,maar settle met JP Petersen.Hy is lui by tye,maar fiks en op vorm n goeie aanwins.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Friday, September 17, 2010 - 08:43
54. Hannes 1,

Daai een is nou al holrug gery. Met die nasionale administrateurs weet jy in elk geval nie - hulle maak nes hulle wil en voeter ons rugby op. Daar is geen logika in wat hulle doen. Ja, soos nou staan, kom bokke vir 1 wedstryd voor dir semi's terug - dus potensieel 3 wedstryde. In ons geval vir Griekwa wedstryd en dan is dit semi's ens.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, September 17, 2010 - 08:43
55. DIe span en momentum gaan net ontwrig word deur die veranderig. Ek dink ons het nodig om n tweede span die geleentheid te gee en ook op te bou. Die jong manne maar die pad allen draf en wys wat in hulle steek, so weet ons waar ons moet verbeter.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Friday, September 17, 2010 - 08:47
56. Dit is nie snaaks om te lees dat Wp ook belangstel in Basson nie. Ek weet net nie hoe verduidelik hulle aan die ander vleuels in die Unie dat hulle Basson ook soek nie. Hulle sit met Habana, Aplon, Juries, JJ Engelbrecht, Frikkie Welsch, Poolman. Met Basson daar, gaan hy en Habana speel, dus gaan Aplon, Welsch, Juries en JJ min of geen speel kans kry. Miskien moet die Bulle probeer om Frikkie Welsch terug te lok, ons kan doen met sy ondervinding, hy kan vleuel en senter speel.
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Friday, September 17, 2010 - 09:26
57. Miskien moet die Bulle se ondersteuners net die bestuur vertrou en ondersteun.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, September 17, 2010 - 09:35
58. Bijler

Ek dink die WP wil Basson heelagter speel met Habana en Aplon op die vleuels.Ek dink nie hulle het meer vertroue in Jantjies nie.Daai agterste driehoek op vorm sal spanne stukkend hardloop.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Friday, September 17, 2010 - 09:42
59. Ek moet sê ek was teleurgesteld toe ek sien Ludeke maak geen veranderings. Maar om massas veranderings te maak demonstreer paniek. Die bestuurspan moet besluit wat is goed en dis dit. Die 22 is seker die beste wat daar tans is - dis net Chilliboy wat na my mening beter impakspeler is as begin. Albei die Jaco's hoort ook liewr op die bank, maar met net 2 agterspelers daar gaan my voorstel nie werk nie tensy Hougaard weer terug gaan na sy ou posisie
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, September 17, 2010 - 09:46
60. Everyone is willing to trust if you know what the vision is.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Friday, September 17, 2010 - 09:52
61. If anyone by this time still doubts the vision of the Bulls, go and look at yourself. Since 2002 just too many trophies were won and that would not have happened without a very clear vision.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, September 17, 2010 - 10:08
62. True, a tree is judged by it's fruit.

So the vision is for the next 5 years is...
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Friday, September 17, 2010 - 10:25
63. @62
..............Echoes the sound,...of silince.........
Posted by IBM (Pretoria) Friday, September 17, 2010 - 10:50
64. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
BULLE 35 - 20 welpies - BBB08
BULLE 36 - 23 welpies - zet
BULLE 32 - 18 welpies - BlousteBlou
BULLE 36 - 28 welpies - CR
BULLE 41 - 27 welpies - Lekkerblou
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Friday, September 17, 2010 - 11:47
65. Vir ons eie gesondheid moet ons miskien leer om hierdie kreature te ignoreer.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, September 17, 2010 - 11:59
66. As ons vir Basson en JP Pietersen kan koop is ons reg. VD Heever kan heelgater ook speel en dalk moet hulle vir Zane op buite senter probeer!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, September 17, 2010 - 12:05
67. 41. JB 007 , Bulle her 'n ooreetkoms met Springbok bestuur dat hulle Gurthro sal rus omrede hy so baie rugby die jaar gespeel het. Hy is nie gekontrakteer nie maar hy gaan rus soos die gekontrakteerdes!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, September 17, 2010 - 12:12
68. stormerwp, gaan op julle blog. Het jullle 1? Pumas gaan julle GAS gee vanaand! Onthou jy 1985 - Suid-Oos Transvaal vs WP...
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, September 17, 2010 - 12:26
69. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
BULLE 35 - 20 welpies - BBB08
BULLE 36 - 23 welpies - zet
BULLE 32 - 18 welpies - BlousteBlou
BULLE 36 - 28 welpies - CR
BULLE 41 - 27 welpies - Lekkerblou
BULLE 33 - 22 welpies - CC
Posted by CC (Pretoria) Friday, September 17, 2010 - 12:36
70. Ek het vanoggend n kontrak gesien vir n nuwe und- 19 currie cup speeler vir volgende jaar. Wiehan Lubbe......ek dink dis die volgende Morne Steyn. Baie goeie speeler. Sien uit darna om sy ontwikkeling te sien. Ons eie Patrick Lam.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Friday, September 17, 2010 - 13:02
71. STORMERWP!!!!! AG MAN GAAN SNUIF TOG GEDROOGTE SNOEK , SODAT JY DAREM IETS TUSSEN DIE ORE HET
Posted by phillip (STRAND) Friday, September 17, 2010 - 14:05
72. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
BULLE 35 - 20 welpies - BBB08
BULLE 36 - 23 welpies - zet
BULLE 32 - 18 welpies - BlousteBlou
BULLE 36 - 28 welpies - CR
BULLE 41 - 27 welpies - Lekkerblou
BULLE 33 - 22 welpies - CC
BULLE 34 - 24 welpies - phillip
Posted by phillip (STRAND) Friday, September 17, 2010 - 14:10
73. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
BULLE 35 - 20 welpies - BBB08
BULLE 36 - 23 welpies - zet
BULLE 32 - 18 welpies - BlousteBlou
BULLE 36 - 28 welpies - CR
BULLE 41 - 27 welpies - Lekkerblou
BULLE 33 - 22 welpies - CC
BULLE 34 - 24 welpies - phillip
BULLE 32 - 26 welpies - Bloumens
Posted by Bloumens Friday, September 17, 2010 - 14:37
74. Goeiedag Bloubul Bloggers,

Bloubulbilling, #37 jy noem 'n interessante punt. In daardie wedloop in Australië het Turner gewen met 'n tyd van 11.10s en hy word nou beskou as hul vinningste speler.

Ek dink hier by ons is 'n hele paar manne wat viniger as daardie tyd kan hardloop. Ek weet vir 'n feit dat Tonderai Chavhanga in 2008 'n Olimpiese kwalifiserende tyd gehardloop het, wat ver onder 11 sekondes is.

Manne soos Jongi Nokwe, Bjorn Basson en Gerhard van den Heever behoort ook daardie tyd te kan klop.

Selfs Pierre Spies sal 'n kans hê. Ek het iewers gelees dat hy as skoolseun gereeld tye van onder 11 sekondes in die 100m gehardloop het.
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Friday, September 17, 2010 - 14:40
75. Kêrels,

Kan julle onthou hoe vol selfvertroue ons verlede week die tyd was oor wat ons met die tjeeters gaan doen. En toe kry ons op onse baadjie. Sien die selfvertroue loop weer hoog - ek sê julle ek is bang. Liewer bang Jan as dooie Jan. Hierdie John Mitchel kry iets reg met die welpies - pasop!! fortloftus se span sal moet uithaal en wys.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, September 17, 2010 - 14:47
76. Die manne wat woon daar in die suidelike gedeeltelike deel van die land (en die WP/stormers ook ondersteuners is) het duidelik al die hoofeienskap van die platkop daar langs die see aangeneem.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, September 17, 2010 - 14:55
77. NetBlou,

Stem saam met jou.
Ek dink nie die Bulle gaan dit maak teen die Lions nie.
En daai verloor ten die Pumas gaan nog by die Bulle spook.
HKGK...!!!


Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, September 17, 2010 - 14:56
78. Tellings vir Saterdag:

BULLE 17 - 29 welpies - Jou_ma
BULLE 32 - 23 welpies - Bloubulbilling
BULLE 31 - 25 welpies - BullsRBest
BULLE 27 - 19 welpies - LB
BULLE 34 - 27 welpies - Frik
BULLE 34 - 21 welpies - bullswp
BULLE 46 - 21 welpies - bullsjumbo
BULLE 35 - 20 welpies - BBB08
BULLE 36 - 23 welpies - zet
BULLE 32 - 18 welpies - BlousteBlou
BULLE 36 - 28 welpies - CR
BULLE 41 - 27 welpies - Lekkerblou
BULLE 33 - 22 welpies - CC
BULLE 34 - 24 welpies - phillip
BULLE 32 - 26 welpies - Bloumens
BULLE 30 - 21 welpies - bloubefoeterd
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, September 17, 2010 - 15:17
79. @76. Stapper,

Hoesê. Jy verloor my geheel en al, maar ek is maar net 'n dom rugby ondersteuner
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, September 17, 2010 - 15:45
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)