You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Vodacom Blue Bulls u.21 side score four on way to Lions win


The Vodacom Blue Bulls u.21 side scored four tries on their way to a 32-21 win over the Lions at Loftus Versfeld in Pretoria on Saturday.

Two tries in each half secured the bonus point and the home side stayed in contention with Western Province and the Sharks, sharing the top spot of the log with them.

The Blue Bulls had to tough it out, as the visitors never gave up in a match full of entertaining play, but also numerous handling errors.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls 32 (15). Tries: Andries Ferreira, Adri Jacobs, Willie Nel, Simphiwe Mtimkulu. Conversions: JC Roos, Marnitz Boshoff (2). Penalties: Roos (2).

Lions 21 (9). Tries: Renaldo Bothma, Christiaan du Rand. Conversion: Hein Cronjé. Penalties: Cronjé (3).



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Kom BULLE tweede helfte nou moet julle aanval en hardloop!!!!!!
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Saturday, September 18, 2010 - 17:57
2. Well done to the junior sides. pretty good.

Well done to the big Boys. Not pretty and grinding it out. But good enough. Don't think there's much between the teams, but the Bulls will have to work very hard if they want to retain the cup.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Saturday, September 18, 2010 - 19:00
3. Baie geluk aan al die spanne, dit lyk goed.

Baie belangrike wen hierdie gewees, want dit beteken die lot is nou in ons eie hande om tussen 2-4 op die log te eindig.

Ons behoort teen Luiperds 5 te kry, en met Bokke terug behoort ons ook 5 teen Kwasse te kry.

Die grote is teen die WP, as ons hom wen, en die WP val ook vas teen Sharks, dan is daar 'n kans vir 'n tuissemi.

Maar, dit kan ook gebeur dat die Sharks klaar veilig eerste is, en dan 'n B span stuur om teen WP in die laaste rondte te speel.

Dit is egter alles 'asse', moet dit week vir week vat. Ons moet nou net nie gaan staan en oorgerus wees teen die Luiperde nie !
Posted by bendiebul Saturday, September 18, 2010 - 19:37
4. Wat die Bulle aanbetref was dit 'n baie belangrike wen.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, September 18, 2010 - 19:52
5. Ek het gedink ons sou verder wen. Geluk BULLE!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 18, 2010 - 20:05
6. Van 6de tot 3de op die log, dit is goed. Twee dinge wat nog probleme is:

1. ons kort 'n goeie skopper.

2. ons verloor besit op kritiese tye, veral deur botter vingers.

Stel dit reg, dan kan dinge net goed gaan, inteendeel, as ons 'n skopper in die reeks gehad het, was ons dalk nou gelyk met die WP.

Wat was die storie met Gary, het hy seer gekry ?

Sterkte Bulle
Posted by bendiebul Saturday, September 18, 2010 - 20:18
7. bendiebul , was bloed! Weet nie hoekom vat hulle so lank nie.Chillii was HOT vandag!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Saturday, September 18, 2010 - 21:33
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)