Please log in at the top of the page to post comments
Comments
3
|
Morne, baie geluk met jou verjaardag. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met al die mooi dinge van die lewe en mag die Here jou nog lank vir al jou geliefdes, vriende en ondersteuners spaar. Sterkte met die rugbyseisoen, Mag jy van sterkte tot sterkte gaan. Jy bly "Simply the Best" Geniet jou spesiale dag.
Posted by Maggieb on 11 July 2011 09:36
|
2
|
Pierre Spies, baie geluk met jou verjaardag vandag. Mag vandag en die nuwe lewensjaar gevul wees met al die mooi dinge van die lewe en mag die Here jou nog lank vir al jou geliefdes en vriende en ondersteuners spaar. Geniet jou spesiale dag.
Posted by magbrad on 08 June 2011 07:36
|
1
|
Die Bulls kan nog steeds goed doen in die kompetisie maar daar is beslis 'n paar dinge wat lol. Veral Pierre Spies se spel en die res van die losvoorspelers. Potgieter is 'n skadu van die speler wat hy was
Posted by Realistix on 16 May 2011 10:18
|
BIRTHDAYS
12 Maart. |
Ferdi Venter |
13 Maart. |
Jaco Taljaard |
14 Maart. |
Connie Campher |
14 Maart. |
Jerry Sefoko |
14 Maart. |
Jaco Viljoen |
15 Maart. |
Naka Drotske |
15 Maart. |
John Knox (Oorlede) |
16 Maart. |
Eugene Pelser |
16 Maart. |
Helmo Senekal |
16 Maart. |
John Williams (Flank) |
17 Maart. |
Ettienne Bouwer |
18 Maart. |
Trevor Arendse |
18 Maart. |
Hendry van Tonder |
19 Maart. |
Pieter Durandt |