You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Matfield to lead Vodacom Blue Bulls against old charges


Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke had no hesitation in naming all his available Springboks in the starting line up of the Blue Bulls team to play Griquas in Kimberley on Saturday in the final pool game of Absa’s Currie Cup competition.

Victor Matfield, Bakkies Botha, Danie Rossouw, Morné Steyn and Wynand Olivier all returns to the side after their national conditioning program has been completed, with Matfield taking over the captaincy and Rossouw the number eight berth.

Rossouw, who played Currie Cup rugby as a number eight against the Leopards last year, will replace CJ Stander, who moves to the bench, as does Flip van der Merwe, who will be replaced by Botha. Jacques-Louis Potgieter is another who moves down to the bench for Steyn, whilst Fudge Mabeta and Stefan Watermeyer, who will be replaced by Matfield and Olivier respectively, drops out altogether.

Another Springbok, Dewald Potgieter, returns to the number seven jersey, replacing Okkie Kruger, who is on sevens duty for South Africa. Potgieter came off the bench against Western Province last week after recovering from a knee injury.

Jaco Engels comes back to the bench in a decision by Ludeke to go for a five-two split amongst his impact players.

The Vodacom Blue Bulls team to face Griquas on Saturday 09 October 2010 at GWK Park, Kimberley is:

15. Zane Kirchner
14. Gerhard van den Heever
13. Jaco Pretorius
12. Wynand Olivier
11. Jaco van der Westhuyzen
10. Morné Steyn
9. Francois Hougaard
8. Danie Roussouw
7. Dewald Potgieter
6. Derick Kuün
5. Victor Matfield (c)
4. Bakkies Botha
3. Werner Kruger
2. Chiliboy Ralepelle
1. Dean Greyling.

Replacements:
16. Bandise Maku
17. Rossouw de Klerk
18. Jaco Engels
19. Flip van der Merwe
20. CJ Stander
21. Ruan Snyman
22. Jacques-Louis Potgieter

Notables:

?Victor Matfield and Zane Kirchner have both represented Griquas in Currie Cup rugby.
?Derick Kuün and Gerhard van den Heever are the only players who have started in all 13 matches so far this season.
Kuün will play in his 70th Currie Cup match and Van den Heever in his 30th.

Leading points scorers for Vodacom Blue Bulls in 2010 Currie Cup season
Jacques-Louis Potgieter 171
Stefan Watermeyer 30

Leading current points scorer for Vodacom Blue Bulls in Currie Cup rugby

Morné Steyn 607

Road to the final:

?The defending champions are still contenders to host an Absa Currie Cup semi-final. The Vodacom Blue Bulls must achieve maximum points from their clash in Kimberley against the GWK Griquas on Saturday and hope that Vodacom Western Province and the Vodacom Free State Cheetahs lose this weekend. The Pretoria side could mathematically still fall out of the top four on point difference if they fail to gain any log points against the GWK Griquas and the Xerox Lions recorded a huge victory over the Barloworld Toyota Pumas.

Currently: In fourth position (42)
Best possible finish: Second
Worst possible finish: Fifth



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Dit is darem tragies dat Watermeyer weggelaat moet word. Ek hoop WO vuur op al ses silinders. Goeie span - moet 5 kry en sommer 'n groot telling (as WP kon, hoekom nie ons ook nie)
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 06, 2010 - 12:03
2. It's a great team but i would have dropped JLP for francois brummer.He is over the hill and chilling at umhlanga rocks................brummer will need experience for next year's super 15 as back up to morne steyn...........what will we do if morne gets a serious injury...........it will be all panick stations i tell you..........................

I feel sorry for watermeyer he was our best backline player then suddenly he gets dropped eish i hate the squad system sometimes............As much as i do not like pretorius i think him and wynand click better together plus he has the added bonus of experience so i understand why ludeke keeps faith and trust in him.

Glad de klerk made it we should get a bonus point on saturday go bulls!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, October 06, 2010 - 12:06
3. lol@Muzi... whatever dude.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Wednesday, October 06, 2010 - 12:09
4. baie goei span,,hier kom n ding ,lekker om die 2 grotes weer langs mekaar te sien,4 en 5.hoop regtig die bokke vuur.jammer watermeyer jy verdien n kaans maar soos ons weet .hierdie is n familie,jou kaans sal nog kom.ons kan ons hoedens afhaal vir die wat ons gedra het tot nou toe julle was en is ysters
Posted by bloubulbilling (cape town) Wednesday, October 06, 2010 - 12:11
5. Goeie span,

Sou graag Watermeyer en Wynand saam wou sien speel ...

Jammer Gary , Guthro, Speis en Akona is nie beskikbaar nie.

Alle sterkte met julle voorbereiding , en 'n pluimpie aan al die jong spelers soos Watermyer , Dippenaar , Okkie Kruger etc vir julle bydrae tot die currie beker ...

Julle manne moet speel dat dit bars die naweek, sal lekker wees om 'n semi op loftus te he.

Die vrystaat sal seer seker 5 punte kry, maar sal moet probeer om sy spelers te laat rus ook... onthou hulle speel al basies die hele jaar met hulle super 14 span, behalwe vir Rossouw en Juan... Dan kan mens seker ook redeneer hulle rus gewoonlik in die super 14 (grappie ).

Sterkte met julle voorbereiding !

Lekker om een van my favourite apelers weer terug te sien in Bakkies , maar Bakkies oppas net my ou maat , as jy net 'n vuilkyk gee aan een van die opposisie spelers gaan iemand weer 'n tantrum gooi, so wees maar rustig en moenie die ander maatjies te seet maak nie.

Victor en Bakkies op slot, en Danie op agsteman ... ai wens dus al naweek...
Daar gaan 'n geween en 'n gekners wees van tande ... en wie nie het nie gaan voor ge-issue word ... want die bulle is nou ten volle terug.

Groete
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 12:13
6. Bakkies, al die oe gaan op hom wees, harde rugby is goed en hy kan. Moet asb nie iets doen waarvoor hy later gaan boet nie. Jy is die beste in blou. Breuk die voorspelers.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Wednesday, October 06, 2010 - 12:15
7. My vraag van vorige blog want nou wei almal hier. Hulle sal seker die kameras ook inspan om Bakkies uit te wys - hy sal maar moet lig loop en nie iemand lag nie want dit kan gesien word as vloek.

Help gou asb.
Wat is Roux se rol vs. Prinsloo by SARU? Roux is CEO, maar weet nie wat is Prinsloo se titel nie.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 06, 2010 - 12:26
8. Muzi,
You just cant stop promoting Brummer who has played about 4 weeks ago a game and was then injured. I think with a semi and most probably a final the best team must be chosen.I agree that he needs game time but remeber that the u21 flyhalf Boshoff should have got some game time with the senior team as well.It is now time to stick with the choices that the coaching staff decides on and back the team.
Posted by Laeveld BB (Nelspruit) Wednesday, October 06, 2010 - 12:34
9. Netblou , die opposie spelers sal daai nood klagte sms nommer seker op speeddial sit , en die oomblik wat Bakkies te vinnig in iemand se rigting hardloop , druk hulle daai knoppie hahaha. Dan kan die match official tydige kennis kry , sielkundiges kan op standby wees en die opposisie se emosionele pyn en lyding kan aandag kry ...

Nee Bakkies fantasties om jou terug te sien :-)

Spelers soos Louis Moolman , Moaner van Heerden, Adri Geldenhuys, Ruben Kruger , Danie Rossouw hulle is soos die diesel enjins in die blou masjien...

Rugby wen resep bly "maak sag voor en slaan agter..."

Groete
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 12:37
10. I really hope WOlivier will be much better than when I saw him against the Pumas. Watermeyer played brilliant rugby so far. I
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Wednesday, October 06, 2010 - 12:38
11. Weet iemand of van den Heever spoed verloor het sedert sy hamstring besering? Dalk kan Basil Casirils dit vir ons antwoord.

Posted by Shannow Wednesday, October 06, 2010 - 12:40
12. Oor die rolle van Roux en Prinsloo:

Ek praat onder korreksie, maar as ek reg onthou is die een by SARU (Prinsloo) en die een by SARugby. SARU is soos die BBRU en SARugby is soos die BBM. Of dit op dieselfde maniere funksioneer is 'n ope vraag.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 12:42
13. Ek sou met Flippie begin het (Bakkies op die bank). Sy verstandhouding met Hougie is ongelooflik. Dit is asof Flippie weet wat Hougie gaan doen voor Francois dit self weet!

Verder het ek nie goeie memories nie oor hoe Wynand die vorige keer in blou gespeel het. Dit was daardie vernederende aand in Nelspruit teen die Pumas. Watermeyer was dan verlede week nog Man-of-the Match!

Ek is bly oor die res van die span, veral oor Dean Greyling.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 12:45
14. Ooooooooooooh Boy - I feel so sorry for the Griquas - what did they do to deserve this :)))))

GO BULLS - 5 points please - it should be like taking sweets from a baby
Posted by BullsRbest (Randburg) Wednesday, October 06, 2010 - 12:48
15. Baie goeie span. Jamer oor Watermeyer. Vat hom BULLE!!!!!!!!!
Posted by Hellrazor007 (Calvinia) Wednesday, October 06, 2010 - 12:51
16. Ek dink die Watermeyer euphoria word effens oordryf op hierdie blog.

Die mannatjie het 'n paar goeie goedjies gedoen, maar hy is nog nie naby Wynand Olivier se klas nie. Hy is een vir die toekoms, maar nog nie nou nie.
Posted by Shannow Wednesday, October 06, 2010 - 12:54
17. Om vir Watermeyer net so te los is skandelik en speel ons 'n hasbeen soos oupa Jaco Petoors. Moenie verbaas wees as watermeyer die pad gaan vat nie....belaglik. Sorry Stefan
Posted by Bulzak (Kempton Park) Wednesday, October 06, 2010 - 12:54
18. Sal graag 'n Noord teen Suid finaal op Loftus wil sien
Posted by Hellrazor007 (Calvinia) Wednesday, October 06, 2010 - 12:55
19. Sal graag 'n Reds telling teen die Griekwas wil sien om 'n tuis semifinaal te bewerkstellig.
Posted by Shannow Wednesday, October 06, 2010 - 12:55
20. Number 7. (post9)

I agree Fudge has played well at no 5 over the last fortnight but to include him and leave out Matfield would be a "no-brainer". Especially as Gary (regular captain) is unavailable.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 12:58
21. Fudge is currently either the no.5 or no.6 lock at the Bulls.

Matfield, Bakkies, Rossouw, Juandre Kruger and Flip vd Merwe are the top 5 locks. After that it is a toss up between Fudge and Wilhelm Steenkamp, with Steenkamp edging it in my view.

With Steenkamp leaving next year, Fudge will solidify the fifth position during the S15. Then, in the Currie Cup, when Matfield, Bakkies and Rossouw are with the Boks, he will move up to the bench, behind Juandre Kruger and Flip vd Merwe.

Posted by Shannow Wednesday, October 06, 2010 - 13:01
22. Oupa Jaco was teen die WP 'n groot uitblinker en was my man van die wedstryd. Daardie skepskop van hom was een van die bestes wat ek van enige speler al gesien het.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 13:01
23. Ek dink die Bulle moet dit 'n 12 man wedstryd hou Saterdag. Skop die bal uit. Matfield steel die lynstaan, dryfmaal totdat ons driee druk.

Vat dit andersins tot by Wynand om die volgende fase op te sit en pick and drive van daar af. Bring nou en dan vir vd Heever op spoed in tussen 10 en 12.

Maar moet dit nooit wyer as dit vat nie. Ons wil punte stelselmatig opstapel, sonder om die gevaarlike Griekdwas agterspelers los balle te gee om mee aan te val (Bjorn Basson etc.)

Ons het maar min slaankrag buite nr. 12, maar van 1-12 is ons feitlik onstuitbaar.
Posted by Shannow Wednesday, October 06, 2010 - 13:04
24. En ek sal nie omgee om 'n voetresies tussen vd Heever en Basson te aanskou op 'n stadium gedurende die wedstryd nie. Sal baie interessant wees, na my mening.
Posted by Shannow Wednesday, October 06, 2010 - 13:06
25. Shannow,

Lets agree to disagree about the locks.
As you know these days the locks ideally work as a team.
No 4 is your enforcer, who plays it tight. The no 5 is usually a more athletic player who has the licence to play somewhat looser.

Of the Bulls locks: Bakkies; Pakslae; Flippie and Juandre are all the no 4 type whereas Victor; Fudge and Wilhelm are the no5 type.
In my opinion it is incorrect to lump them all together from first to sixth choice.

In any case, I thought that Fudge played very well against the Leopards and WP especially at lineout time. At this moment I would certainly rate him above Wilhelm.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 13:14
26. BlueIQ.

I agree with everything you say except that Juandre is a no5 type lock. So the Bulls lock combination post Matfield and Botha will be Flip vd Merwe and Juandre Kruger, with Fudge as backup. Flip the enforcer and Juandre the athletic type.
Posted by Shannow Wednesday, October 06, 2010 - 13:28
27. Dankie Stapper. Maak sin wat jy sê van SARU en SA Rugby. Nie seker waarom daar twee orgnisasies moet wees nie, maar dit is 'n debat vir ander dag.
Iemand het hier bo gesê Watermeyer is "overrated". Stem nie saam nie. sal selfs in die laat stadium hom op 12 en WO op 13 inspan. Jaco Petoors is nie die antwoord vir my nie, maar dan is ek ook nie die afrigter nie.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 06, 2010 - 13:35
28. Netblou

Ek se nie Watermeyer is overrated nie. Hy het baie ontwikkel die seisoen en dit was na my mening sy deurbraak seisoen. Maar daar was ook baie balle wat in die kontaksituasie verloor is en aanslane wat aan n gebrek aan konsentrasie toegele kan word.

Die mannetjie is vrek goed, maar gee hom kans. In die S15 gaan ons baie op sy nommer druk en hy sal n beter speler wees na n seisoen op daardie vlak. Vir nou verkies ek manne wat reeds trofees gewen het en die druk van semifinale onder die knie het.

Net n bietjie perspektief is wat ek voorstaan.
Posted by Shannow Wednesday, October 06, 2010 - 13:40
29. Bulle bly net koelkop - druk hulle soos 'n luislang en stapel die punte op. Dit is altyd baie jammer as die juniors moet plek te maak vir die seniors maar moet asseblief nie so vinning praat van 'n ou wat net sy tasse gaan pak en loop nie. Waar wil jy 'n beter toekoms he as by die BULLE!!! Waar en wie praat die meeste oor jou - slegs as jy vir die Bulle speel is jy op almal se lippe! Beserings kom maklik en dan moet jy in daardie skoene kan inklim die younsters het dit hierdie seisoen gewys!!! Die hele groep is briljant - kom ons ondersteun die 22 vir saterdag - Boys julle kan dit doen! GO BULLS!!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 13:43
30. Stapper...
Ek praat van Jaco Pretorius die hasbeen wat die Lions nie meer wou hê nie
Posted by Bulzak (Kempton Park) Wednesday, October 06, 2010 - 13:43
31. Sjoe!!!....What a team!!!

Bulle nou is dit net julle en die 4 lyne, ek kan nie sien hoekom julle nie Saterdag 'n behoorlike telling kan opsit teen Griekwas nie. Wees die eerste 20min net kalm en gebruik elke geleentheid, dan begin julle om die krane oop te draai.

Ek is ook jammer vir die jong manne, maar onthou net, 'n paar seisoene gelede het ouens soos Victor en Danie ook agter in die ry gestaan en gesien hoe dat die gesoute spelers plek kry. Wees net geduldig julle tyd gaan kom. Ek glo dat julle reeds julself bewys het, anders sal julle nie die kans gekry het nie. Volgende jaar gaan dit 'n lang jaar wees, so daar sal baie speel tyd wees.

Kom ons hou net duime vas dat almal Saterdag betyds aanskakel, en baie goed as 'n unit kombineer, ek sien dat Frans se dat die springbokke het darem al die laaste 3 weke goed saam geoefen. So ek glo dinge gaan kook Saterdag.

Ek weet dat dit 'n voorrreg vir ieder en elk van daardie spelers om daardie trui oor jou kop te trek, so kom ons gaan maak die Griekwas BLOU Saterdag.

GO BULLE!!!!!!


Posted by LB (Ceres) Wednesday, October 06, 2010 - 14:41
32. Die ritme kan maar lol aanvanklik wat kontinuiteit was die BULLE nie juis beskore die jaar in die CC nie. As die ouens eers die ritma kry dalk eers in die tweede helfte gaan die poppe behoorlik dans. So verwag maar 'n stadige begin.

Ek kan die gevoel oor die finaal maar net nie afskud nie. BULLE tn WP op Loftus. Ons eindig derde en wen die tjieters in Bloem. Die WP eindig vierdie en wen die guppies in Dbn.

Siedaar finaal op Loftus. En glo my die guppies kan in Dbn geklop word.
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 14:47
33. Bloubefoeterd @32,
Nou lok jy weer daai Bergbok en Sharko uit om ons van arrogansie te beskuldig. Maar ek stem, al Sondag die som gemaak. Maar nou eers die gemsbokke loop kafdraf daar in Magersfontein se gate. Vuur Bloues (burgers) vuur!!
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 06, 2010 - 15:02
34. NETBLOU

Ek kan verstaan dat die ander spanne se ondersteuners ons so haat. Want ons leef immers hulle droom, met die dat ons span se trofeekabinet uit sy nate bars!

Hulle moet tog net ophou om hulleself so ernstig op te neem dan sal die wereld ook 'n heelwat beter plek wees.

As dit nou nie so uitwerk nie dan is dit ook maar so dan gaan wen ons maar die CC in Durban of Kaapstad!
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 15:44
35. Dit is nie nou die tyd om oor 'n halfeindstryd te bekommer nie.
Die fokus moet wees op hierdie Saterdag. Onthou almal lek hulle lippe af vir 'n Bulle nederlaag.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 16:35
36. Tellings vir Saterdag:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
Posted by Bloumens Wednesday, October 06, 2010 - 16:39
37. Tellings vir Saterdag:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Wednesday, October 06, 2010 - 16:52
38. Steek hulle BULLE
Posted by Pappabull (Uit die Blou van Onse Hemel) Wednesday, October 06, 2010 - 16:58
39. Stapper

Kobus Wiese already predicted a Griquas win

Pappabull

That can mean anything...
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Wednesday, October 06, 2010 - 17:08
40. Kobus Wiese het 'n beter kans om swanger te word.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, October 06, 2010 - 17:17
41. Post 16 op vorige draad: NETBLOU, TDM staan vir total distance from margin. Dit is ‘n kompetisie waar jy moet voorspel met hoeveel punte die Bulle gaan wen. Voorspel jy dat die Bulle met 10 punte gaan wen maar hulle wen eintlik met 20 punte is jou voorspelling met 10 punte uit en is jou TDM vir die rondte 10. Aan die einde van die kompetisie wen die blogger wat die minste punte het. Nee ons ken nie mekaar nie, die wedstryd is oop vir alle bloggers hier. Ons was na rondte 1 baie meer as nou, maar ‘n hele paar het hulle plekke verloor deurdat hulle 3 wedstryde na mekaar nie ‘n voorspelling gemaak het nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, October 06, 2010 - 17:36
42. Miskien is Kobus Wiese reg. Maar hy is op sy beste 'n goeie weervoorspellers met 'n onkreukbare metode. Sy voorspellingsmetode is as volg:

Dag 1: More gaan dit reen. Dan reen dit nie. Stilte.
Dag 2: More gaan dit reen. Dan reen dit nie. Stilte.
Dag 3: More gaan dit reen. Dan reen dit nie. Stilte.
"
"
"
Dag 2009: More gaan dit reen. Dan reen dit nie. Stilte.
Dag 2010: Dit reen 3 mm. Dan vertel Kobus wyd en syd hoe goed hy is en dat hy kan reg vooerspel. Jy sal die einde daarvan nie hoor nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, October 06, 2010 - 17:48
43. Tellings vir Saterdag:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
Posted by phillip (STRAND) Wednesday, October 06, 2010 - 18:21
44. Naand se my blou maats.

n Baie goeie span is gekies. Enigste verandering wat ek sou doen is - Watermeyer vir JLP. JvdW kan loskakel speel in n noodgeval .

Bulle 47
Griekwas 26
Posted by aggrobul (joburg) Wednesday, October 06, 2010 - 18:41
45. Ons hoor mos altyd dit sal so goed wees dat die Griekwas die Curriebeker Semi finale of finaal moet bereik.
Saterdag kan die land sien hoe so semi finaal sal lyk.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Wednesday, October 06, 2010 - 20:45
46. Ek voel ook baie jammer vir iemand soos Watermeyer.
Hy't baie goed gespeel.. veral teen die WP... selfs man of the match gewees.

Maar mens moenie vergeet.. Wynand het die ondervinding.. en dis asof hy 'n bietjie kalmte bring daar agter.. veral op verdediging.

Hopelik sien ons die 2 langs mekaar in die toekoms..
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, October 06, 2010 - 20:50
47. Aggrobul (.. op vorige draad)

Dit was vir ons ou Potjiestromers net so 'n skok om te sien in watse toestand die veld is. Hy was beslis nog nooit wat ek kan onthou in so 'n swak kondisie nie.

Ek dink hulle het dalk gehoop dat die woestyn van 'n veld die Luiperds darem so 'n bietjie van 'n tuisveld voordeel sal gee.. aangesien hulle geweet het dat omtrent 98% van die toeskouers gaan opdaag in BLOU!!!

En so was dit toe ook!!

Olénpark was laas seker so vol toe die All Blacks hier kom toer het.

Maar moenie worry... ek sien hulle pomp omtrent nou die Mooirivier leeg soos wat hulle daai veld nou toegooi onder die water.
En as dit nogsteeds nie help nie... gaan plant ek my mede Bul maats self die gras voor ons manne in Blou weer hier kom speel. :-)
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, October 06, 2010 - 20:58
48. Shannow, i disagree with you . Juandre is the no 5 type lock. But he is so versatile that he can play 4,5,6,7 and 8. He is a real ball player . He and Flip are the next generation Bulls locks.
Wilhelm is leaving so that is not that important now. Fudge is also a more 5 and 7 type lock , but we should fokus on this week and win the game at Kimberly , and then only fokus on the semi's and win it.
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Wednesday, October 06, 2010 - 21:25
49. Voorspoed Bulle. Wen sommer Bulle 80 - 7 kwassies. Die 7 is net om Basson die curriebeker driee rekord te gee.
Jammer oor SW so ook hom eerder saam met WO wou sien kombineer. Hy kan ook pale toe skop. Maar dis seker nie nou die regte tyd om dit te beproef nie.
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Wednesday, October 06, 2010 - 21:44
50. Ek mis nogal daai man van Houtbaai (voorheen van Mosselbaai) op die Blog - veral sy wedstrydindrukke - en ander insigte. Ek weet nie waarom hy hom gesteur het aan kritiek nie en toe ophou skryf het nie. Soveel mense soveel menings. Daar is sommiges wyses wie se kommentare ek graag lees en nouja, andere s'n slaan ek sommer oor!
Posted by hout (Stellenbosch) Wednesday, October 06, 2010 - 21:51
51. Tellings vir Saterdag:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 07:49
52. Post 13: Blueiq

Kyk jy al dit Bulls se wedstryde? Klink nie vir my so nie..... Wynand Olivier het hierdie jaar 2 Curriebeker wedstryde gespeel...die eerste was daardie wedstryd teen die Pumas en die volgende was die wedstryd teen die Sharks op Loftus, waar hy 'n briljante wedstryd gehad het. Hy het onder ander 'n onderskep drie gedruk. Hierdie wedstryd was egter sy laaste, want toe is hulle onttrek deur SARU.

Kry asb jou feite reg.
Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 07:54
53. Great span, jammer van die paar staatmakers wat nog beseer is. Ek voel vir Watermeyer maar op die stadium van die geveg wil ons probeer om n home semi te kry daarom sal ek ook gaan met ondervinding soos wat Frans gedoen het. Sterkte manne maak weer soos teen die Reds n paar jaar terug. Julle kan.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Thursday, October 07, 2010 - 08:00
54. I read Wynand Claassen's article the other day in Beeld on Ashley Johnson. According to him Johnson is the best attacking no 8 and defender in the CC series at the moment and suitable for SA selection. He stated that Pierre Spies is not doing that anymore. Without reasoning the right and wrong of his statement, I do wonder why is it that Pierre had a good Super 14 but lacked fire during the tri nations? Is it him? Is it the coaches, is it the team set up? Why would players undergo a conditioning programme after the tri nations and brutal super 14 and we read in the news papers that "they are the fittest they have ever been in their careers?" I agree that they need a period of rest as well, I actually don't think they should tour at the end of the year, so why is this conditioning taking place in the first place? Is it for next year's world cup, or is it because of the end year tour?

The other thing that concerns me is that the media is getting away with rumors in SA rugby at the moment. The one moment they are speculating that Rassie will coach the u 20's, in more than one newspaper and website, without quoting Rassie or any conversation with the man himself, and the next moment they have a conversation with him where he says he has never been approached by SA Rugby at all. Now, the news papers sell, but how much information is really truth?
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Thursday, October 07, 2010 - 08:36
55. Bloukreef, dis presies hoem die ANC 'n media tribunaal wil he, want 80% wat hulle skryf is nonsens
Posted by Bomskok (Prince Albert) Thursday, October 07, 2010 - 08:44
56. Strategie : Wat se julle. Bulls 2de of 3de op die log na die naweek. Is dit better in durban of kaap vir semies.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Thursday, October 07, 2010 - 08:53
57. Sorry. 3de of 4de
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Thursday, October 07, 2010 - 08:57
58. Hannes, ek glo albei gaan bitter moeilik wees. Ons kan sê wat ons wil, maar die WP, Cheetahs en Sharks gaan almal gevaarlik wees in die semi's en finaal. Enige iets kan nog gebeur!
Posted by sakkie6yster (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 09:05
59. Hannes,

Die Luiperde vs Cheetahs game is Vrydag - die Bulle het 'n punte-agterstand van 43... dit beteken die Bulle gaan presies weet wat hulle Saterdag moet doen. Ek dink die Cheetahs gaan met 50 punte wen wat beteken die Bulle sal met 93 moet wen...mmmm

Op die ou-end dink ek nie dit gaan saak maak nie, want die Sharks gaan die WP game gooi (of ten minste nie al hulle strafskoppe pale toe vat soos wat hulle teen die Leeus gedoen het nie... en ek dink hulle gaan nie 'n vol sterkte span Nuweland toe stuur nie - ek dink hulle gaan 'n kombinasie van hulle Bokke laat speel saam met sekere 2e keuse spelers in die plek van manne wat gaan rus... ie Lambie, Ludik, Mvovo, Hargreaves, Sykes, Alberts, Daniel)

So alles in ag geneem dink ek dit gaan Sharks v Bulle wees en die WP v Cheetahs... indien die Sharks dan wel spelers laat rus het gaan ons hulle pak gee in die semi - onthou dit vat 'n week of so om weer te gel as 'n span.

Ek weet ons het ook 'n B-span Nuweland toe gestuur in die S14 - die verskil is die manne wat die week daarna in die semi gespeel het, het heel jaar saamgespeel en net 1 week rus gevat. As die Sharks spelers laat rus beteken dit die Bokke kom terug (nadat hulle lank nie saamgespeel het nie) na 'n span wat ook nie die volgende week saam gaan speel nie - so dit is 2 weke in 'n ry wat dit 'n gechop en change is, waar ouens weer gewoond moet raak aan mekaar.

Nee-wat - hulle kan ons gee wie hulle wil, die Bulle sal reg wees...
Posted by zet (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 09:18
60. Ek dink net die sharks gaan makliker/beter wees as die cheatas. En dan weer die honger van die sharks vir n wen. lanklaas n kans vir finals gehad. met al die bokke terug dink ek die enigste ernstige teenstaander sal die wp wees.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Thursday, October 07, 2010 - 09:19
61. Ons kan maar bespiegel oor wie in semi's en finaal speel en wie is maklike opponente, maar ons moet eers daai Kwassies gaan wen of tenminste 'n bonuspunt kry om die Welpies uit 'n 4de plek te hou. Net jammer Earl Rose speel nie al klaar vir hulle nie.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 09:54
62. More WP forever.

Jy is duidelik 'n rugbykenner en in persoon met insig.

WP looi altyd spanne wat nie regtig wil wen nie.
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 10:11
63. Die BULLE daarenteen looi graag die WP
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 10:12
64. WP forever,

Gaan huil op jou eie web en moenie hier kom simpatie soek nie; werk nie so nie. Die hele land staan agter die Sharks die naweek. Onthou net dat julle nog derde of vierde kan eindig - dit sal my groot lekkerkry gee.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 10:26
65. Maak nie saak wat gebeur nie, die Bulle gaan 4de eindig. Ek weet nie waar hulle wiskunde doen om te se die Bulle kan nog 2de eindig op die log. Daar is n baie goeie kan on gaan weer n Bulle - Cheetahs final he of wat se julle.
Posted by Dosman (Vanderbijlpark) Thursday, October 07, 2010 - 10:29
66. Wat van hierdie nuus:

Griquas have signed Earl Rose on a one-year deal.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 10:34
67. Bjorn Basson se geld wat so gemors word?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 10:36
68. Dosman.

Jou wiskunde is seker nie baie goed nie.
As die WP verloor teen die Sharks dan bly hulle op 44 punte. As die Cheetahs net wen sonder om 'n bonus punt te kry dan skuif hulle op na 46. As die bulle wen met 'n Bonus punt dan skuif hulle op na 47.

So na die Naweek kan die top 4 soos volg lyk:
Sharks = 56
Bulls = 47
Cheetahs = 46
WP = 44

So vertel jy my nou hoe is dit nie moontlik vir die Bulle om 2de te eindig nie?
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Thursday, October 07, 2010 - 10:38
69. Dosman,

Wiskunde is 'n wonderlike ding; hang als van jou aannames af wat die antwoord gaan wees. Bulle kan 2de eindig mits, mits, mits - hele paar senarios, maar heel onwaarskynlik. Jy sê Bulle eindig 4de, dus sê jy WP wen die Sharks - is moontlik maar nie verseker. Verloor WP met 'n bonuspunt,, moet Bulle net wen om derde te eindig en WP 4de.
'n Bulle finaal teen Cheeters is moontlik, maar onwaarskynlik.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 10:42
70. Stapper, Het jy 61 gelees - ou nuus.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 10:44
71. 71) Ek het dieselfde dink gehoor met super 14 finaal. Defence is goed maar julle is genyg om te vergeet dat julle moet punte aanteken in rugby. Die bulle is reg vir SA. Smile and wave girl smile and wave.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Thursday, October 07, 2010 - 10:59
72. Julle ouens is nogal rugby keners. Lekker om julle komentaar en siening te lees, gee ook meer insig in rugby. Dankie "59".
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Thursday, October 07, 2010 - 11:03
73. WP forever,

Nie geweet jy is van die skoner geslag nie. Ek stem, dit is nie mooi van ou Webbie nie. Sal met hom moet praat - hy diskrimineer teen vroue of dalk is dit daai turbinaal ding
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 11:30
74. Dit is nie eers meer snaaks, hoe die ander spanne se ondersteuners wat vervelig is op die blog kom bog praat nie. As hulle teen die Bulle verloor raak hulle vir dae weg en dan kruip hulle weer uit. Ek het nog nooit die moeite gedoen om te kyk of die WP sy eie blog het nie. Ek het in die koerant gesien dat Derrick Hougaard wil terug kom SA TOE. Ek kry 'n idee die Leeus is op sy spoor. Ek het die naweek weer 'n game gekyk waar hy speel, hy het nog steeds dieselfde probleem. Hy speel te diep en sy agterlyn sukkel om aan die gang te kom, dus maklik om teen te verdedig. Ja hy het 'n dodelike skopvoet maar dit is nie genoeg
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Thursday, October 07, 2010 - 11:54
75. Most points difference in a Currie Cup Final: 30

Blue Bulls beat Western Province 39-9 1980 Pretoria
Posted by sakkie6yster (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 12:24
76. #75 Ja hulle het maar daar moet jy verklaar dat jy rerig die WP ondersteun en wie van ons wil dit nou doen? Het julle agtergekom nie een van die anderspanne se ondersteuners wil hê hulle span moet teen die bulle speel in die semis of eindstryd nie. Hulle is bang. As hulle span dan so goed is moet hulle juis hoop om teen die bulle te speel.
Posted by BK(Pretoria) (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 12:37
77. Post 76: 1980 - Noord-Transvaal 39, WP 9:

Al verskoning wat ’n vergruisde span besoekers tot hul beskikking had, was die laat onttrekking van hul beseerde en besielende kaptein, Morné du Plessis. Die belowende Charlie Marais is ter elfder ure in sy plek ingespan, maar dit was nie die tyd en plek vir belofte nie en, met manne soos Naas Botha, Louis Moolman en Burger Geldenhuys aan die spits, het die tuisspan moles gemaak soos jy selde in ’n eindstryd sien.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, October 07, 2010 - 12:50
78. Jimmy, jy is voorwaar 'n ongelooflike bron van kennis! :)

Ek kan glad nie so goed terug onthou nie! Wat het toe van die belowende Charlie Marais geword?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 12:54
79. Net so terloops, eintlik meer vir Superbru!!

Weet enigiemand hoe die Sharks-team vir Saterdag tn WP lyk?
Posted by CS-Bulls (Amanzimtoti) Thursday, October 07, 2010 - 13:10
80. BULLE 72 - 24
Posted by BlousteBlou (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 13:14
81. #79
Heng dis lang jare terug .. kannie eens daai charlie onthou nie..
maar as my geheu reg is het die wp in die daarop 5 jaar (81-85) die CC gewen. Manne soos Bekker(snr)/Mallet/Burger(snr)/Du plesis broers etc het daai jare gespeel
Posted by sweetlips_Bull (Krugersdorp) Thursday, October 07, 2010 - 13:20
82. I saw a replay of that final once. Edrich Krantz ran them rugged that day and Theuns Stofberg drove them for miles. Our forwards were awesome and the backline potent. But two years later Stofberg and Naas left Northerns and Buurman van Zyl died. That 1982 final Province wipped us 24-7 at Newlands.

In fact, for 5 years Province had an invincible team, only loosing to Free State and South Eastern Transvaal in that time, untill Naas came back and led a very inexperienced Bulls side from 1985 onwards till 1991. Province in those years was like the Bulls today. What I hated the most abut them was their barbaric supporters! especially those behind the poles! Ha ha ! Today you hear the same bull about us. And in those days you seldom heard any support on the grand stands for the Bulls. Today you will see a lot of Bulls supporters there. They always grew the grass longer when Naas came to play at Newlands.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Thursday, October 07, 2010 - 13:21
83. yip ..heng Krantz / stoffberg mooi name daai
Naas het daai jare mos gaan bol skop vir Dalas in groot USA
Posted by sweetlips_Bull (Krugersdorp) Thursday, October 07, 2010 - 13:25
84. What I'll never forget was also a game when Carel du Plessis scored a try and showed middle finger to the Bulls in a CC game we lost 6-28. Neill Burger that day made Ray Mordt gasp for air and scored a magnificent try. They were a very very good side, with the best pack of forwards and backline as well.

Two years later the Bulls played with the come back Naas, and Hendrik kruger, naas' nephew intercepted a pass in wet weather and the Bulls won 12-3 in Cape town. The week after that a CC game was played at Loftus, and again the Bulls beat them, this time a hammering of 27-9, with Giepie Nel scoring two fantastic tries. That signalled the end of WP's reign and more teams started to beat them. In 1986, after a good final against the Old Transvaal, where the barbaric mass of people behind the poles streamed onto the field, it was all over for them and the raggamuffin bunch were silence for about 11 years.

Maybe they were the only team to have won the CC 5 time sin a row, but they're also the only team who haven't been anywhere for 11 years.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Thursday, October 07, 2010 - 13:31
85. Tellings vir Saterdag:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
Posted by Jou_Ma (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 13:31
86. Post 82

Die WP het van 82 - 86 die beker 5 keer gewen. Die Bulle het nog in 81 gewen toe ons die Cheaters (Vrystaat) geklop het.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 13:50
87. Tellings vir Saterdag:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
Posted by bloubulbilling (cape town) Thursday, October 07, 2010 - 14:00
88. #79 CS Bulls Hier is die sharks span: (soos op hulle web tuiste gekry) Hoop dit help jou.

Absa Currie Cup: The Sharks vs Western Province
Saturday 9 October
Newlands, Cape Town (5pm)

The Sharks

15. Patrick Lambie
14. Odwa Ndungane
13. Stefan Terblanche (Captain)
12. Andries Strauss
11. Lwazi Mvovo
10. Andre Pretorius
9. Rory Kockott
8. Ryan Kankowski
7. Michael Rhodes
6. Jacques Botes
5. Alistair Hargreaves
4. Gerhard Mostert
3. Jannie du Plessis
2. Bismarck du Plessis
1. Tendai Mtawarira

Replacements
16. Craig Burden
17. Eugene van Staden
18. Steven Sykes
19. Keegan Daniel
20. Charl McLeod
21. Adrian Jacobs
22. Louis Ludik
Posted by BK(Pretoria) (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 14:13
89. Netblou--ja ek is n vrou en ken my rugby,een ding wat julle krediet wil gee is julle BLOG en dit is hoekom ek hier praat.My tellings vir Saterdag is

WP 37-Natal 28
Bulle 34-GW 29

Final WP @ Natal met WP wat wen
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Thursday, October 07, 2010 - 14:13
90. WP for Ever,

Dankie vir die kompliment. Daai hele laaste sin kan jy maar van vergeet. Julle moet eers by die Cheeters verby kom in semi. Dan sien ons julle in finaal.

Sien julle het vir Ricky gekies en De Viliers speel uit posisie. Pasop vir die Sharks
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 14:29
91. Baie goeie Sharks span daai! Ek dink Lambie is heelwat beter op heelagter en as Andre Pretorius 'n goeie dag het, behoort die Sharks Saterdag te seevier!

Die WP het 9 jaar laas in 'n Currie Beker finaal gespeel....
Posted by sakkie6yster (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 14:29
92. Thanks BK
Posted by CS-Bulls (Amanzimtoti) Thursday, October 07, 2010 - 14:30
93. SHARKS of WP?? Ons almal weet die Bulls gaan die kwassies kafdraf en so ook die semi's en finaal!!!!

Sorry WP for Ever!!
Posted by CS-Bulls (Amanzimtoti) Thursday, October 07, 2010 - 14:31
94. WP of SHARKS??
Posted by CS-Bulls (Amanzimtoti) Thursday, October 07, 2010 - 14:32
95. Dankie WP for Ever vir die kompliment. Ek moet bieg, ek ondersteun die Bulle en almal wat teen die WP speel. Kan ongelukkig net nie regkry om van die WP te hou nie. Sorry.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 14:35
96. #90 Netblou Was dit nie ook die einste de Villiers wat gekla het dat hy vir die bokke uit posisie speel nie? Stem ook dat bulle die WP in die finaal gaan speel.

Vir hierdie naweek is ek 'n Sharks fan.
Posted by BK(Pretoria) (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 14:39
97. Blou Donner

Yes I know. But the scale started to tip to the north at the end of 1985, with the Bulls winning the Lion Cup and Transvaal winning it in 1986 and 1987.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Thursday, October 07, 2010 - 14:49
98. BK,

Jy's reg en hy het glad nie hondhaar afgemaak nie. Heeltyd probeer onderskep en hardloop sy teenstaander om hom. Probeer senter speel op vleuel
Ek soek die Sharks span, maar kry nêrens.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 14:49
99. #98 Ek het dit by no 88 geplaas. maar jy kan hier gaan kyk:

www.sharksrugby.co.za
Sodra hy oopgemaak het op jou regterkant middel is daar 'n blokkie wat sê tournament info. Kliek daarop dan middel onder kies jy team announcement.

Hoop jy kom reg.
Posted by BK(Pretoria) (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 15:05
100. Moet se as n WP ondersteuner is ek glad nie gemaklik met de Villiers en Januarie se keuse nie.Daai swart vleuel van natal sal dit nagmaak vir Jean.Manne ek is vir die volgende 3 saterdae op nuweland om 3 goeie oorwinnings te aanskou.geniet julle aand en ek is nie so bad soos wat julle dink nie
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Thursday, October 07, 2010 - 15:09
101. BK,

Dankie het nie 88 gesien nie. Nie regtig lus om op Sharks se web te gaan snuffel nie
Gelukkig vir Sharks is Jacobs op die bank. Wonder of Kegan nog sukkel met besering en daarom op bank is.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 15:16
102. # 101 Netblou - Sien Keegan is op die bank. Maar nou genoeg oor ander span se span gepraat. Lekker aand
Posted by BK(Pretoria) (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 15:23
103. Die Bulls gaan seker maak van5 punte, dan gaan hulle bietjie die land toer om die beker te verseker.
Die spanne lyk so, Sharks baie goed hulle grootste wapen is Mvovo, hy kan maar gaan Springbok speel. hulle skrum is sterk genoeg om die agterlyn aan die gang te kry.
Cheethas is gemiddeld maar kan n haas uit n hoed haal, hulle grootste wapen is hulle "in your face" verdediging, dan teer hulle op foute wat gemaak word.
WP goeie span, kan enige span op die dag wen, sterk punte is sy giftige agterlyn, sy voorspelers mis vir Tiaan geweldig, en die agterlyn kom nie lekker aan die gang met n vaste vyf wat nie sy man staan nie.
Die Bulle het n goeie pak wat n goeie skakelpaar nog beter kan laat lyk, met n agterlyn wat verbete kan verdedig en foute uitbuit is dit n gedugte span, die enigste rede waarom hulle die beker nie wen nie is indien hulle enige van die boonste spanne gaan onderskat. As hulle kop reg is is hulle deur......Bakkies ek praat nie van jou kop nie LOL
Posted by Kaapse Blou Bul (Kaapstad) Thursday, October 07, 2010 - 15:34
104. Nou moet dit Saterdag word - my senuwees kan dit nie hou nie. Ouens moet net nie die kassies onderskat nie, maar ek glo die bestuurspan sal met hul koppe werk. Kan net dink hoe opgewerk Wynie al is vir die een - Craig Joubert het darem amper moeilikheid gehad verlede Saterdag. Nou nog net die Jewele (Kaplan) faktor ook oorkom.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 15:59
105. Ek is self teleurgesteld oor Watermeyer en van die ander jong spelers se weglating. Ek glo egter dat Frans en Pieter met hom en die ander spelers gepraat het en dat hulle strategies gebruik gaan word in die komende wedstryde. Hulle speelkans sal op die regte tyd kom.en hulle weet dit. Die Blou Bulle is 'n familie en hulle spelers loop nie sommer weg nie - hulle is lojaal, omdat hulle altyd weet waar hulle staan en hoe en wanneer hulle benut gaan word.
Posted by JannieEC (Kirkwood) Thursday, October 07, 2010 - 18:17
106. can i get the year schedule of fixtures for 2010 for victor matfield for a university assignment
Posted by noxie (germiston) Friday, October 08, 2010 - 09:22
107. Gisteraan Radio Rippel geluister. So lekker om na Wynie te luister, sy passie vir die game is aansteeklik.
Kan nie wag vir more se game nie. Soos Dean Greyling op rippel se gisteraand: Saterdag 3 uur!!!!!!! Dis waarvoor ek wag.
My bloed is blou en more gaan 'n mooi dag wees vol bloue vlae en truie.
Sterkte manne, speel julle beste rugby more tot julle die beker in die lug ophou einde Oktober
Posted by bulkalfi (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 12:06
108. More kan ons weer vir Morne waardeur as skopper,wonder of die bulle die goed lees wat ons hier skryf,kom bulle kom ons vat weer die beker
Posted by Corneluis (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 16:59
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks