You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Botha out for rest of year


Vodacom Blue Bulls hooker Gary Botha has been ruled out of the remainder of the season due to an ankle injury.

Botha underwent a procedure in Pretoria on Thursday and although there was no need for an operation to repair ligaments as expected, the player will be out of action for the next two months.

“He will be wearing a moon boot for the next couple of weeks, but because there was no operation, Gary should be back to play in the new year,” Vodacom Bulls team doctor, Org Strauss, said. Coach Frans Ludeke took the news on the chin.

“It is very unfortunate to lose a world class player like Gary at this stage of the season. He brings leadership and valuable experience to our squad and will be missed.

We are very fortunate to have two international players left in that position in Chiliboy Ralepelle and Bandise Maku and we expect them to deliver the goods for us,” Ludeke said.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Dis jammer ou Grote
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 15:31
2. o well,sterkte gary, nou kan chilly en maku hulle hand opsteek en wys wat steek in hulle,albei speel lekker rugga op die oomblik anyway.nou die blou
Posted by bloubulbilling (cape town) Thursday, October 07, 2010 - 15:46
3. Dis jammer, maar daar is gelukkig goeie rugsteen.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 07, 2010 - 16:01
4. Ah well, that's the way the cookie crumbles.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, October 07, 2010 - 16:07
5. Jammer ou Gary,

Miskien 'n blessing in disguise,want net nou die dag het jy jou knie ook beseer. So rus eerder lekker ... die super rugby beker is in ieder geval eerste prys.
Ons ander spelers sal die currie beker verdedig geen kommer daar nie.
In Maku en Chilli het ons goeie diepte op hakker.

Posted by Aiken Drum (Pretoria) Thursday, October 07, 2010 - 16:42
6. Ek dink W F E is n sigopaat , want dan se sy , sy is nie so sleg soos ons dink nie (die vorige blog) en dan raak sy die volgende oomblik die volgende snert (#5) kwyt. Bulle 47 en Kwassies 26.
Posted by aggrobul (joburg) Thursday, October 07, 2010 - 16:46
7. #5 WP for Ever dit is gelukkig nie die enigste koekie nie. Verlede jaar het ons met 'n flank op hakker gespeel. Hierdie jaar het ons nog 2 Springbok hakkers wat nie kan wag om te speel nie.
Posted by blou.sakkie (Springs) Thursday, October 07, 2010 - 17:38
8. Mense moet julle nie laat fool nie ek dink WP for Ever is maar net 'n ander naam vir mister Bergbok gaan lees maar die posts daar is weinig mense wat nog vir Gys Pitzer kan onthou so WP for Ever aka. Bergbok mooi probeer hoor dis fake
Posted by tokolosh (Gauteng) Thursday, October 07, 2010 - 19:13
9. WP for ever

that means Weer Probeer for ever.

What a waiste
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Thursday, October 07, 2010 - 20:17
10. Jammer tokolosh, maar jou 1+1= toe nie 2 nie!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, October 07, 2010 - 22:29
11. Tellings vir more:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 05:31
12. Bergbok drop die WP for Never en chat maar weer soos altyd erken maar jy kan nie wegbly nie jy is maar diep binne ook blou______ LIGBLOU ha haa
Posted by tokolosh (Gauteng) Friday, October 08, 2010 - 06:11
13. Dag aan al die ondersteuners van die MAGTIGE BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!

Gooi 80's versoeke vir vanaand se BLOUBULPARDY!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 08, 2010 - 07:28
14.
Tellings vir more:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
Posted by Bluebullsbabe08 (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 08:31
15. Tellings vir more:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
Posted by CC (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 08:41
16. Tellings vir more:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Friday, October 08, 2010 - 08:48
17. Tellings vir more:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
BULLE 47 - 13 kwassies - BullsrBest
Posted by BullsRbest (Randburg) Friday, October 08, 2010 - 09:43
18. @tokolosh--jy maak n groot fout,verseker is ek nie Bergbok nie.Ek ken egter my rugby ,het ook lank in Menlopark PTA gewoon.Gys het daardie jare saam met Mof ,Ronnie,Frik,Polla,Thys gespeel.Ek is mal oor rugby en ondersteun al die jare WP-soos gister gese alle krediet vir julle blog en daarom praat ek hier.
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Friday, October 08, 2010 - 09:51
19. WP for Ever
Die feit dat jy 'n vrou is en jou rugby ken, het niks met die feit te doen dat jy met 'n krater persoonlikheid op 'n opponent se blok kom skryf nie. Ek is ook 'n vrou en menigte mans het my al gekomplimenteer oor ek rugby en die reëls baie goed ken en ook dat ek nooit afkrakerig raak teenoor enige span nie. So kom gesels saam, maar hou dit ordentlike rugby kommentaar soos dit een betaam wat rugby ken.
Posted by Nog altyd Blou Bul (germiston) Friday, October 08, 2010 - 09:59
20. Sjoe, nou veg die katte.

Hi WP For Ever,
Was jy in Menlopark Hoër - 1967. Indien wel, watter jaar - klink so al vir my, met die Blou name wat jy noem ons geesgenote kan wees. As dit so is, help dit jou nie veel nie, want Sharks moet wen.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 10:07
21. Dag vrinne,

Ons span lyk goed , wat nogal baie se vir die diepte tans by die bulle.
As mens in ag neem die volgende spelers is tans ook nog nie beskikbaar nie, party uit vir die res van die jaar:
Fourie Du Preez,
Pierre Spies,
Guthro,
Gary,
Deon Stegman,
Juandre Kruger an Akona ...

Sien uit na goeie wedstryde die naweek.

Lekker naweek vir Julle almal.

PS: Kom ons hou duimvas vir 'n semi op Loftus :-)
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 10:15
22. NETBLOU---ek het in 1973 matriek geskryf in Menlo---kry nog tot vandag hulle skrywes op my mail,ek dink Mnr Gerber was toe hoof.NTvL was baie sterk daardie jare en het WP gereeld geklop-maar een maal n streeptrui,altyd een.WP klop sharks met 10+ en Bulle wen met 4.Ons sien julle in die final op Nuweland.ALTYD BLOU ek sal my gedra
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Friday, October 08, 2010 - 10:22
23. Tellings vir more:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
BULLE 47 - 13 kwassies - BullsrBest
BULLE 38 - 25 kwassies - CR
Posted by koedu (Brits) Friday, October 08, 2010 - 10:25
24. Ja en daar word dit toe bewys.Die tjekboek is nie altyd die beste manier nie.Die wp bewys dit nou met Jean op vleuel vir Saterdag.Dit is lekker om diepte te koop,maar in die geval as al drie senters,de jongh,fourie en jean gesond en fiks sit jy met n probleem.As jy nie plek maak vir al drie nieen jy verloor.Word jy gekruisig.As jy soos Saterdag een uit posisie kies en jy verloor is jy ook in die moeilikheid.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Friday, October 08, 2010 - 10:32
25. WP F E,

Ek was dus bietjie voor jou tyd.

Aiken Drum se #21.
Ja ons het goeie span en diepte maar vir my is daar 'n leemte op 13 en Man from Japan. Lg. het wel verlede naweek goed gedoen. Was nogal bang hy klim weer rugbypale en val hom disnis. Die twee gee nie vir my genoeg slaankrag nie. Maar dan is dit ook so dit help nie jou diepte lê in beserings nie.

Wynie en die manne moet die Kwassies gas gee die naweek dis al - nie onderhandelbaar nie
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 10:34
26. @18..Mooi gese WPfE. Nou sal daai ou agterkom ons is nie dieselfde mense nie.
Maar jy moet pasop vir wat jy op hierdie Site kwytraak......Daai Blou Bulle gaan vir jou jaag soos daai Spaanse Bulle wat n "ROOI VLAG" jaag!!
Ek weet, want ek hang al hier rond vanaf 2007.
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, October 08, 2010 - 10:45
27. Netblou ,

13 is 'n kommer , stem saam ... Myns insiens sou en graag wou kyk hoe watermeyer en wynand dalk kan kombineer as senters.
Maar mens kan ook redeneer dus nie nou die tyd om te eksperimenteer nie.

Kom ons hoop Jaco kan voortbou op laas naweek.
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 11:13
28. Tellings vir more:


BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
BULLE 47 - 13 kwassies - BullsrBest
BULLE 38 - 25 kwassies - CR
BULLE 34 - 29 kwassies - WPfE
BULLE 45 - 25 kwassies - Bergbok

Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, October 08, 2010 - 11:23
29. Tellings vir more:


BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
BULLE 47 - 13 kwassies - BullsrBest
BULLE 38 - 25 kwassies - CR
BULLE 34 - 29 kwassies - WPfE
BULLE 45 - 25 kwassies - Bergbok
BULLE 64 - 16 kwassies - Zet
Posted by zet (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 11:54
30. BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
BULLE 47 - 13 kwassies - BullsrBest
BULLE 38 - 25 kwassies - CR
BULLE 34 - 29 kwassies - WPfE
BULLE 45 - 25 kwassies - Bergbok
BULLE 64 - 16 kwassies - Zet
BULLE 53 - 25 kwassies - Bloubloed
Posted by Bloubloed (Meyerton) Friday, October 08, 2010 - 12:04
31. Jis, ek het 'n opgewondenheid in my soos 'n jong springbokkie in die vroeë lente, kan nie wag vir Saterdag se game nie,jammer oor al die beserings, sou graag vir FDP en Spies in die span wou hê asook Steggies en Gurthro. Bergbok, wat dink jy gaan tussen julle en die guppies gebeur ?
Posted by Bloubloed (Meyerton) Friday, October 08, 2010 - 12:12
32. Ek weet nie of GvdH teen Bjorn Basson speel nie,maar GvdH moet sy hoekie mooi opas teen Bjorn!! Daai hang en lugskoppies gaan julle virwilderd laat rondhardloop....
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, October 08, 2010 - 12:19
33. BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
BULLE 47 - 13 kwassies - BullsrBest
BULLE 38 - 25 kwassies - CR
BULLE 34 - 29 kwassies - WPfE
BULLE 45 - 25 kwassies - Bergbok
BULLE 64 - 16 kwassies - Zet
BULLE 53 - 25 kwassies - Bloubloed
BULLE 42 - 22 kwassies - NETBLOU
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 12:20
34. @31 Sjoe dis n moeilike vraag....al wil ek he WP moet wen,kan ek dit nie sien nie....
Kalender op Scrummie en Jean op vleuel??Nee-wat ek dink WP gaan verloor

My Final Standings is:
1 SHARKS
2 CHEETAHS
3 BLOU BULLE
4 WP

Die Sharks gaan WP weer wen en die Cheetahs gaan die Bulle verras.
DIe eindstryd gaan in die guns wees van.....????
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, October 08, 2010 - 12:41
35. Bergbok, jy is besig om erg te yl as jy dink die Cheetahs kan die Bulle wen. Down enige ding met alkohol in sodat jy kan bykom.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 08, 2010 - 12:47
36. Nee Bergbok, die finaal is op Loftus teen Weer Probeer.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 12:50
37. Bergbok ,

Die WP se probleem is tans die voorry , Deon Fourie is goeie speler, maar Tiaan Libenberg is vir my beter.
Verder as ek reg is speel Wicus Blaauw ook nie, en die ander stut dink sy naam is Moller lyk met tye of hy maar sukkel in die skrums.
Jean de Villiers op vleuel het nie gewerk vir die bokke nie, so weet nie of dit vir die wp gaan werk nie.

Dan sou ek Januarie ook eerder op die bank laat sit het, Duvenhage is myns insies meer op vorm.

Dus waar ek reken die sharks die wp gaan domineer in die vaste fasette.

Maar die Sharks en WP wedstryd behoort goed te wees, die vraag is egter hoeveel die sharks werklik die wedstryd wil wen.

Ek sou verwag het om spelers soos Sykes en Alberts in hul begin 15 tal te sien, weet nie of hulle dalk beseer is nie.
Andre Pretorius op losskakel is ook maar 'n risiko, ek kan nie onthou wanneer hy laas 'n volle wedstryd gespeel het nie?

Maar nou ja mens kan baie bespiegelinge maak, aan die einde van die dag is dit wat die span op die veld doen wat saak maak.
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 13:06
38. Jimmy,

Ek het self 'n dop nodig, maar vir ander rede - opgewondenheid te kalmeer.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 13:11
39. CCCCHHHHHHHHEEEEETTTTAAAAHHHHHSSSSSSSQ!!!!!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, October 08, 2010 - 13:15
40. Ek sien die WP manne hier by die werk loop en kopskud...jy hoor kort kort 'n F woord of twee........ek wonder ?????
Posted by Bulzak (Kempton Park) Friday, October 08, 2010 - 13:15
41. Jimmy / Netblou ,

Ek mag verkeerd wees , maar die vrystaat se spelers kan dalk ook bietjie moeg wees teen die tyd, hulle speel al die hele jaar basies selfde klomp spelers, het eintlik meestal net Brussouw, Adriaan en Juan uit gehad ...

Tog het ek baie respek vir Juan Smith , en met hom in die span speel die Vrystaat altyd 50% beter.

Moet bieg Juan sal mooier lyk in 'n ligblou trui as 'n oranje een .
Hy is losweg die beste no 7 flank in die land.

Posted by Aiken Drum (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 13:16
42. Ek sien die "bookies" sê WP gaan wen. Dis goed so laat hulle gunstelinge wees
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 13:16
43. Wat is die "BETTING"???? .Want dan gaan sit ek my geld nou op die Sharks!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, October 08, 2010 - 13:21
44. Bergbok,
Wat probeer jy doen op 39. Wou jy skryf WP is chokers en toe haak jou vinger op die sleutelbord vas of wat?
Kyk op mweb; die bettings is daar. Ek verstaan niks daarvan nie.

WP f E,

Jy kan reg wees - maar steeds Weer Probeer tn BB!
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 14:07
45. Hoor wat julle se, moet nie die WP se agterlyn weggooi nie, dit is kookwater. Die voorries is ook goed op die verdediging. Dink net SB gaan n groot verskil maak. Sak nogdans goed wees as die Sharks hulle goed pakgee. Bulls sal dan met 30 punte wen. Die manne lyk goed en is mooi op vorm.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Friday, October 08, 2010 - 14:10
46. WP f E,

Ek bedoel reg wees met Nuweland vir finaal, uitslag is 'n ander ding
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 14:14
47. Netblou bid eerder dit is nie op Nuweland nie want dan slag ons julle,julle kon ons nog nooit in n Finaal wen op Nuweland nie.Met Schalk terug is dit n ander prentjie.Wat het van Jimmy geword
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Friday, October 08, 2010 - 14:22
48. Curry Cup History.

Nogal interesant.

1990 Natal 18 - 12 Northern Transvaal Loftus Versfeld, Pretoria
1991 Northern Transvaal 27 - 15 Transvaal Loftus Versfeld, Pretoria
1992 Natal 14 - 13 Transvaal Ellis Park, Johannesburg
1993 Transvaal 21 - 15 Natal Kings Park Stadium, Durban
1994 Transvaal 56 - 33 Orange Free State Springbok Park, Bloemfontein
1995 Natal 25 - 17 Western Province Kings Park Stadium, Durban
1996 Natal Sharks 33 - 15 Golden Lions3 Ellis Park, Johannesburg
1997 Western Province 14 - 12 Free State Cheetahs4 Newlands, Cape Town
1998 Blue Bulls5 24 - 20 Western Province Loftus Versfeld, Pretoria
1999 Golden Lions 32 - 9 Natal Sharks Kings Park Stadium, Durban
2000 Western Province 25 - 15 Natal Sharks Absa Stadium, Durban
2001 Western Province 29 - 24 Natal Sharks Newlands, Cape Town
2002 Blue Bulls 31 - 7 Golden Lions Ellis Park, Johannesburg
2003 Blue Bulls 40 - 19 Natal Sharks Loftus Versfeld, Pretoria
2004 Blue Bulls 42 - 33 Free State Cheetahs Loftus Versfeld, Pretoria
2005 Free State Cheetahs 29 - 25 Blue Bulls Loftus Versfeld, Pretoria
2006 Free State Cheetahs 28 - 28 Blue Bulls6 Free State Stadium, Bloemfontein
2007 Free State Cheetahs 20 - 18 Golden Lions Free State Stadium, Bloemfontein
2008 Natal Sharks 14 - 9 Blue Bulls ABSA Stadium, Durban
2009 Blue Bulls 36 - 24 Free State Cheetahs Loftus Versfeld, Pretoria

Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Friday, October 08, 2010 - 14:30
49. WP f E,

Moes ons julle al daar speel in die verlede? Dalk is dit waarom daar nie so 'n rekord is nie. finale tussen BB en WP is in die algemeen skaars of sit ek die pot mis. My geheue maar sleg - verkies om in toekoms in te kyk.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 14:31
50. Uit #49 het ons laaste 10 jaar nie tn WP op Nuweland gespeel nie. Sal interessant wees om 80 tot 89 te sien
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 14:40
51. sal kyk of ek dit kan kry.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Friday, October 08, 2010 - 14:48
52. Die hele curry cup history is opgeteken.


1970 Griqualand West 11 - 9 Northern Transvaal De Beers, Kimberley
1971 Transvaal 14 - 14 Northern Transvaal Ellis Park, Johannesburg
1972 Transvaal 25 - 19 Eastern Transvaal Pam Brink Stadium, Springs
1973 Northern Transvaal 30 - 22 Orange Free State Loftus Versfeld, Pretoria
1974 Northern Transvaal 17 - 15 Transvaal Loftus Versfeld, Pretoria
1975 Northern Transvaal 12 - 6 Orange Free State Free State Stadium, Bloemfontein
1976 Orange Free State 33 - 16 Western Province Free State Stadium, Bloemfontein
1977 Northern Transvaal 27 - 12 Orange Free State Loftus Versfeld, Pretoria
1978 Northern Transvaal 13 - 9 Orange Free State Free State Stadium, Bloemfontein
1979 Western Province 15 - 15 Northern Transvaal Newlands, Cape Town
1980 Northern Transvaal 39 - 9 Western Province Loftus Versfeld, Pretoria
1981 Northern Transvaal 23 - 6 Orange Free State Loftus Versfeld, Pretoria
1982 Western Province 24 - 7 Northern Transvaal Newlands, Cape Town
1983 Western Province 9 - 3 Natal Newlands, Cape Town
1984 Western Province 19 - 9 Northern Transvaal Newlands, Cape Town
1985 Western Province 22 - 15 Northern Transvaal Newlands, Cape Town
1986 Western Province 22 - 9 Transvaal Newlands, Cape Town
1987 Northern Transvaal 24 - 18 Transvaal Ellis Park, Johannesburg
1988 Northern Transvaal 19 - 18 Western Province Loftus Versfeld, Pretoria
1989 Northern Transvaal 16 - 16 Western Province Newlands, Cape Town

Geniet die ene.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Friday, October 08, 2010 - 14:50
53. Netblou --laaaste een op Nuweland was 1989 met n gelykop 16-16.Ons word maar moeilik daar geklop.Mag julle almal n wonderlike naweek he.
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Friday, October 08, 2010 - 14:55
54. Dit is nou te vroeg, maar as ons na die naweek weet wie's waar, ens kan ons interessante statistiek opdis. In finale (daar was 'n tyd toe daar nie finale was nie) loop BB vêr voor.
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, October 08, 2010 - 15:06
55. Tellings vir more:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
BULLE 47 - 13 kwassies - BullsrBest
BULLE 38 - 25 kwassies - CR
BULLE 34 - 29 kwassies - WPfE
BULLE 45 - 25 kwassies - Bergbok
BULLE 64 - 16 kwassies - Zet
BULLE 53 - 25 kwassies - Bloubloed
BULLE 42 - 22 kwassies - NETBLOU
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 15:19
56. Alles goed en wel om die verlede op te haal maar dis 'n ander jaar met ander spelers an afrigters,ons kan moontlik eers sukkel teen die Kwassies omdat die samespel dalk nie daar is nie, gaan interessant wees om te sien hoe die 3 Bokke langs mekaar kombineer met die res van die agterlyn, dis nou Hougie,Mornè en Wynand. Ek is bly Vic is terug,sal stabiliteit bring en ook rigting en beluitnemiong verbeter. Ek weet nie wie teen ons in die finaal sal wees nie maar dit gaan interessant wees,manne !! Nou die BLOU !!!
Posted by Bloubloed (Meyerton) Friday, October 08, 2010 - 15:20
57. Die CC was tot en met 1967 slegs gespeel as daar nie toere na SA was nie. Sedert 1968 was daar elke jaar om die CC gespeel. Im 1968 het NT teen Tvl gewen en om 1969 het NT teem WP gewen.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 15:27
58. Dankie Stapper en Hannes 1 ,lekker om geskiedenis van CC te sien.Glo Bulle sal ding kan doen.Nie te veel bekommerd oor teen wie ons finaal speel nie,Bulle kan enige span klop.Ek besef die ander spanne kan sekerlik ook daarop roem maar Bulle bly die beste.
Posted by sblou (pretoria) Friday, October 08, 2010 - 15:42
59. Hi Jimmy - n paar 80's mielies vir vanaand
Wild Thing, Come on Eileen? Dink dit was 80's, en, Madonna se "Like a Virgin"
EN, EN, natuurlik "With or Without you"
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Friday, October 08, 2010 - 17:55
60. bule 47
griekwas 26

Bring water, bring sand, die bulle is aan die brand!!
Posted by aggrobul (joburg) Friday, October 08, 2010 - 19:09
61. Nee wat ons is oppad Bloem toe. Cheetahs al 73 - 0 voor teendie Dooieperde in Rustigeburg, met omtrent 15-20 min oor.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, October 08, 2010 - 20:47
62. Wat de....... gebeur in Joburg? Pumas toe nie so sleg nie??????
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, October 08, 2010 - 20:50
63. Nou kan ons maar ontspan more en net konsentreer op ritme en akkuraatheidTellings vir more:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
BULLE 47 - 13 kwassies - BullsrBest
BULLE 38 - 25 kwassies - CR
BULLE 34 - 29 kwassies - WPfE
BULLE 45 - 25 kwassies - Bergbok
BULLE 64 - 16 kwassies - Zet
BULLE 53 - 25 kwassies - Bloubloed
BULLE 42 - 22 kwassies - NETBLOU
BULLE 40 - 28 kwassies - bloubefoeterd

Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 21:11
64. Daar verloor die Leeus en jammer vir die Sharks, Cheetahs en WP manne, maar nou is die Bulle beslis in die seim's.... nou net vir daai tuis semi.... gelukkig het die Luiperds 'n uitstekende poging aangewend om met 71 punte te verloor teen die Cheetahs - so die Bulle het die eenvoudige taak om die Kwassies met 115 te klop.... alles natuurlik tong in die kies.... behalwe die Leeu storie...
Posted by zet (Pretoria) Friday, October 08, 2010 - 22:52
65. Die 80's songs staan oor...

GEEN DIT HORINGS BLOU BULLE,,,,,,,,
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 09, 2010 - 02:57
66. Tellings vir vandag:

BULLE 38 - 18 kwassies - Bloumens
BULLE 58 - 11 kwassies - hammer01
BULLE 44 - 27 kwassies - phillip
BULLE 47 - 10 kwassies - LB
BULLE 72 - 24 kwassies - BlousteBlou
BULLE 36 - 22 kwassies - Jou_Ma
BULLE 48 - 23 kwassies - bloubulbilling
BULLE 33 - 20 kwassies - BBB08
BULLE 62 - 38 kwassies - CC
BULLE 67 - 19 kwassies - Lekkerblou
BULLE 47 - 13 kwassies - BullsrBest
BULLE 38 - 25 kwassies - CR
BULLE 34 - 29 kwassies - WPfE
BULLE 45 - 25 kwassies - Bergbok
BULLE 64 - 16 kwassies - zet
BULLE 53 - 25 kwassies - Bloubloed
BULLE 42 - 22 kwassies - NETBLOU
BULLE 40 - 28 kwassies - bloubefoeterd
BULLE 47 - 26 kwassies - aggrobul
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 09, 2010 - 06:20
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks