You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Serfontein’s exceptional work at Blue Bulls could be rewarded at national level


Championship winning Vodacom Blue Bulls u.21 coach Nico Serfontein will be a huge asset to the South African coaching structures, should he be named as national u.20 coach.

This endorsement comes from the Blue Bulls Company High Performance Manager, Ian Schwartz, after it emerged that Serfontein has been shortlisted for the national u.20 coaching position, due to be appointed soon.

When prompted about him, Schwartz had no hesitation in singing Serfontein’s praises.

“One does not win titles and trophies by chance. It requires hard work, dedication and ability and Nico is living proof of that. More important to me though, is the amount of players at the Vodacom Blue Bulls who have being guided by Nico in their junior years. The likes of Dean Greyling, Bandise Maku, Chiliboy Ralepelle, Werner Kruger, Fudge Mabeta, Deon Stegmann, Derick Kuün, Gerrit-Jan van Velze, Pierre Spies, Francois Hougaard, Morné Steyn, Wynand Olivier, Stephan Dippenaar and Stefan Watermeyer all benefitted from his guidance and coaching is will be the backbone of the side in the next couple of years.”

The likeable Serfontein has been coaching at the Vodacom Blue Bulls in various capacities since 2002, when he joined from the Leopards, where he was head coach to their Vodacom Cup and Currie Cup sides.

Since then, he has made a name for himself as Blue Bulls coach due to his ability to bring players through the structures and develop them into winning teams.

In 2003 and 2004, his u.20 side won the national league and in 2005 and 2006, with him in charge, the Blue Bulls u.19 sides have won the national league.

He has since moved to the u.21 side and as Vodacom Cup coach has won the title twice in the last three years.

?The Vodacom Blue Bulls u.21 will host the Sharks u.21 side on Friday after securing their play-off spot with a game in hand and various players not available for large parts of the campaign.

Rossouw de Klerk, Gerhard van den Heever, CJ Stander and Francois Brummer are all part of the Blue Bulls Currie Cup squad, whilst national u.20 squad members like Clayton Blommetjies, Branco du Preez and Adri Jacobs are out injured.

Stalwarts Jono Ross, Zane Botha and Vodacom Cup winning midfielder, Ernst Dinkelman, are also not available due to injuries.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste, Soos die Bulle Saterdag.
Posted by Rifrug (Hartbeespoort.) Monday, October 11, 2010 - 20:48
2. Wes-Transvaal Blou Bul en die ander bloggers wat oor Marius Jonker gepraat en gewonder het.
Hy is 'n haai ondersteuner en die Bulle is sy tweede span.
Ek het geen probleem met hom as skeidsregter nie, hy is ook nie 'n wintie wat dink hy is groter as die spel nie.
Posted by Rifrug (Hartbeespoort.) Monday, October 11, 2010 - 20:52
3. Wie is die ander op die kortlys saam met Nico Serfontein?
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, October 11, 2010 - 21:01
4. There is one ref in SA whom I know, and he is a Blue Bull supporter. A huge one. I know you all will be burning to know, but that is my secret!

Serfontein deserves it.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Monday, October 11, 2010 - 23:02
5. WP f e ons slaap rustig,dankie.
Dis net manne wat stress wat vroegoggend moeilikheid soek!
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Tuesday, October 12, 2010 - 09:18
6. Follow-up from a previous thread...

Sharko,

I agree that your locks would have to step-up if you want to compete in this game - and our loosies would have to do the same.

The backlines have completely different strong and weak points - our centre pair is better than yours. But your outside backs are more dangerous. 9/10's are almost equal - but Morne has BMT and Hougie is potent. Lambie still has to prove the hype in a big game and McCleod's a loose cannon - anything from very bad to very good can be expected from him. I do think your back-trio can be rattled under the high ball ... IF THE CHASING IS UP TO STANDARD... Mvovo hasn't been tested there and Ludik can't be classified as a rock.

Another concern for you must be Lambie's goal kicking - will he be on... will he be off? Who knows?

All-in-all there are many weak points in this Sharks team - but if the guys that are "supposedly" the weak points can lift their games - they will give the Bulls a run for their money. Being a home game will definitely help the Sharks - if this was at Loftus - there would be no contest... but in Durbs...mmmm.... 50/50.

PS: I know it's because of overtime that the game is 14:30 - but why didn't they swap the 2 semi's and played the one in CT (where it is alot cooler) at 14:30?? Ludicrous!!!
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 09:19
7. Another question-mark Sharko is the Sharks tactical kicking... they're not reknowned for any... does that mean they will run with every ball?... in their own half?... in humid 35 degrees plus weather?... with a ball as slippery as heck?

See where I'm going with this? hehehehe.... the Bulls waill have to step up their pressure defence (it was very good against province - forced them into mistakes behind the advantage line)... the Bulls will have to do the same this week... pressure pressure pressure... we can't afford ANY slipped first time tackles... if we can hit you guys hard up close and personal, what other tactic will you employ??
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 09:54
8. Tellings vir Saterdag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 09:59
9. Tellings vir Saterdag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
Posted by bloubulbilling (cape town) Tuesday, October 12, 2010 - 10:55
10. Looking ahead at Saturday and a possible final if we get through this one, does anyone know what has happened to juandre kruger and if he will be ready for a possible final.? Today we know if Steggies is fit, and the question is if he will come off the bench?
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Tuesday, October 12, 2010 - 11:01
11. Nope BlouBulKaapstad,

Juandre broke his hand and the original prognoses was 6-8 week I think - it's only been 3 I think.... so don't expect him back, even if we make the final :(
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 11:03
12. Bulle 29-24 Piesangblare
Posted by Anti Province (Velddrif) Tuesday, October 12, 2010 - 11:04
13. Hi.. as enige iemand belangstel om die Semi Finaal te gaan kyk teen die sharks, drop my n mail by dwyn_@hotmail.com. het perongeluk extra kaartjies gekoop..
Posted by Dwyn (Durban) Tuesday, October 12, 2010 - 11:05
14. Tellings vir Saterdag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
Posted by Bloumens Tuesday, October 12, 2010 - 11:05
15. Sorry, vorige mail was verkeerd.

Hi.. as enige iemand belangstel om die Semi Finaal te gaan kyk teen die sharks, drop my n mail by dwyn_2@hotmail.com. het perongeluk extra kaartjies gekoop..
Posted by Dwyn (Durban) Tuesday, October 12, 2010 - 11:06
16. Ai hoe lekker lag ek nou.

Van wanneer af weet n mens hoe rugby bal gaan spring.(Van der Heever se woorde)Natuurlik hoop jy die bal spring reg vir jou,maar n rugby bal wat spring bly maar die moeikste om te lees.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Tuesday, October 12, 2010 - 11:10
17. Almal praat van 35 + weer, Durban is in die middel van ons reenseisoen en hulle verwag reen die heel week, tot 'n "heavy rainfall warning" uit vir more, so moenie warm Februarie weer verwag nie, dis nou mos ons winter en dit sous te heerlik buite.
Posted by elma (durban) Tuesday, October 12, 2010 - 11:13
18. Lekkerblou #16

Ek stem nie heeltemaal saam nie... ek kan 'n rugbybal skop dat hy agteruit terugspring 9 uit 10 keer... en ek is nie eers 'n provinsiale speler nie.... ek stem saam, jy het ook bietjie geluk nodig maar 9/10 is darem nie heeltmaal luck nie....
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 11:27
19. #17. Ek sien jy is reg oor Saterdag Elma - sover voorspel hulle 60% kans vir reën en die maksimum is maar 23... wel reën gaan egter dieselfde invloed as humiditeit hê - as dit nie reën nie, gaan dit baie lekker rugby weer wees.
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 11:32
20. Zet # 18

Die bal kan miskien agter toe spring,maar dat die speler wat hom skop 9 uit 10 gaan terug wen?
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Tuesday, October 12, 2010 - 11:33
21. #20 Lekkerblou - ja ek sal so sê... as ek Gerhard reg verstaan het hy geweet (of gehoop - noem dit wat jy wil) die bal gaan agtertoe spring... en Basson het nie... dus het Gerhard vir die bal gewag "uncontested"... en tensy hy bottervingers het behoort hy hom al 9 keer terug te wen....

Onthou die skopper weet wat hy probeer doen... die verdediger weet nie - so hy moet die raaiwerk doen, nie die skopper nie... wag hy vir die bal om terug te spring kan die aanvaller verby hom hardloop.... doen hy wat Basson gedoen het, en probeer die bal "cover" sodra dit land, kan gebeur wat Saterdag gebeur het...So al die raaiwerk lê by die verdediger....

Ek weet dit is simplisties maar ek en my laaitie speel baie keer touchies - en dan skop ek die bal oor sy kop - hy hardloop dan soos 'n mal ding agterna en ek wag net dat die bal terug in my hande spring.... soos ek sê werk 9 uit 10 keer :)
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 11:44
22. Ok dit was dalk te simplisties - my laaitie is darem kort - net so oor 1m... so die bal spring gewoonlik oor sy kop... op CC vlak moet jy darem seker hoop die bal spring nie teen die verdediger vas nie...
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 11:53
23. Zet

Ek speel,maar net.Om die bal te skop om posisie terug te wen.Is maar soos dobbel 50/50.Ek wonder wat volgende jaar gaan gebeur.Met Fourie terug en Basson wat definitief gaan speel.Gaan Van Den Heever en Hougaard dit uit baklei vir ander vleuel of gaan Hougaard op die bank sit.

Of miskien Basson of Van den heever op heelagter met Zane wat op buite senter begin speel?
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Tuesday, October 12, 2010 - 12:01
24. Lekkerblou - All of the Above

Ek hou van Hougie as backup scrummie - as Fourie seer kry. Ek hou van Hougie op vleuel ook.

Ek dink Bjorn kan 'n goeie heelagter wees en ek dink Zane kan dalk net 'n antwoord op senter wees...

Als in aggenome dink ek Hougie en Basson gaan vleuels wees met Zane op 15 en Jaco P op 13. Francois Brummer en Shadow op die bank beteken ons is gecover van 9 tot 15 - dit gee dan die opsie om 'n 5/2 bank te hê... onthou ons sit met 5 wêreldklas slotte - party wat losvoorspeler ook kan speel.... so ek sien 'n bank met Danie, Flippie, Juandre saam met 'n stut en 'n haker.

Alles kan natuurlik verander met beserings - maar dan het ons genoeg diepte vir die spelers soos wat jy genoem het, om rond te skuif. Dinge lyk goed vir volgende jaar - nou moet ons net daai Guppies pak gee Saterdag...
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 12:12
25. Aggenee man - Craig Joubert blaas die final... ok ok kom ons worry eers oor Saterdag... maar ek dog net ek moet die WONDERLIKE nuus deel... poefie!!!!
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 12:26
26. losiekaartjies vir saterdag 0722870015
Posted by kaalkop NO2 (PRETORIA) Tuesday, October 12, 2010 - 12:29
27. Ek blog nie self baie nie maar lees gereeld almal se menings. Zet jy en Lekkerblou sit bietjie julle spanne vir volgende jaar se Super15 bymekaar 1 tot 22 wat julle dink sal ons beste span wees dan vergelyk ons dit bietjie en almal op die blog ook. Kom ons neem aan almal sal fiks wees.
Posted by Bulle vir ewig (Vereenging) Tuesday, October 12, 2010 - 13:01
28. Dit gaan interessant wees om te sien wie speel Saterdag en wie nie, ek weet Danie Rossouw is een van ons beste spelers ooit, maar ek sou hom beslis nie begin nie. Ek is baie lief vir Danie en baie trots op hom, maar vir my is hy op sy beste wanneer hy op kom met 20 minute oor. Hy bring daai ekstra krag wat die Bulle en die Bokke nodig het in die laaste minute van 'n wedstryd wanneer die oposisie moeg is. En die feit dat hy kan opkom as beide agsteman en slot, maak hom prysloos. Een probleem wat ek met hom het is sy spoed. En baie van die bloggers het dit al genoem hier. Hy is beslis nie een van ons vinnigste agstemanne nie en ek glo regtig ons sou beter doen om met Dewald Potgieter op agsteman te begin (as Deon Stegman sou speel) en CJ Stander sou Steggies nie speel nie.

Hoop nie ek krap te veel manne op nie, dit is maar my beskeie opinie oor die huidige span keuse.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 13:15
29. My S15 span

15 Zane (Crusty)
14 Basson
13 Jaco P
12 Wynand (Meisiekind)
11 Hougaard (Hougie)

10 Morne (Vollie)
9 Fourie

8 Pierre (Spiiiiieeess)
7 Pottie (Slangkos)
6 Stegman (Steggies)

5 Vic (Cappie)
4 John Philip Botha (Bakkies)

3 Werner
2 Gary
1 Guthro

16 Rossouw de Klerk
17 Chilli
18 Juandre
19 Flippie
20 Danie (Pakslae)
21 Gerhard (Shadow)
22 Brummer

Dan het ons nog ouens wat in die hoekie wag om 'n kans te kry, wat ek dink op S15 kan speel - Watermeyer, Dippies, Dean Greyling, Bees, Kuun, vVelze, Maku, Frik Kirsten, Okkie, CJ Stander... so daar is sommer 32 spelers.
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 13:22
30. My Super 15 span:

15. Zane Kirchner
14. Gerhard vd Heever
13. Jaco Pretorius
12. Wynand Olivier
11. Bjorn Basson
10. Morne Steyn
9. Fourie du Preez
8. Pierre Spies
7. Dewald Potgieter
6. Deon Stegman
5. Victor Matfield
4. Bakkies Botha
3. Wessel Roux
2. Gary Botha
1. Guthro Steenkamp

16. Chiliboy Ralepelle
17. Dean Greyling
18. Danie Rossouw
19. Derick Kuun
20. Francois Houghaard
21. Francois Brummer
22. Jaco vd Westhuizen
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 13:24
31. Ek sou nie vir Bjorn Basson op enige and posisie as link vleuel speel nie.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 13:27
32. Goeidag Bloubul Bloggers,

Ek hoop vir Nico se part dat hy die pos kry. Dit kan vir hom baie deure oopmaak vorentoe.

As daar een man is wat verdien om erkenning te kry op nasionale vlak, dan is dit Nico. Die spelers by die Bulle het byna heilige respek vir hom.

Jy sal ver moet gaan om 'n meer lojale ou as hy te kry, maar hy kan ook nie vir ewig die Bulle se juniors afrig nie. Elke mens wil tog op 'n stadium die volgende stappie in die leer bestyg...

Ek weet dat daar baie ander unies is wat hul voortande sal gee om hom as hoofafrigter by hul senior spanne te kan aanstel.
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 13:27
33. Jammer, fout...nie Wessel Roux nie, Werner Kruger... lol
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 13:28
34. Middag BULLE VIR EWIG
Hier is my 22 tal vir S15
15 Zane,14 Shadow,12 Wynand,13 Hougaard,11 Basson,10 Steyn,9 du Preez,1 Steenkamp,2 Botha,3 Kruger,6 Stegman,5 Matfield,4 Botha,7 Potgieter,8 Spies,16 Chilliboy,17 de Klerk,18 vd Merwe,19 Kruger,20 Rossouw,21 Watermeyer,Brummer

Wat my steeds bekommerd van die bulle is dat ons in feitlik elke game binne die 1ste 3 min n drie afstaan.Na saterdag middag is ons eers trotse BULLE ondersteuners
Posted by Anti Province (Velddrif) Tuesday, October 12, 2010 - 13:31
35. Wessel Roux Sakkie? Gaan jy hom uit die ouetehuis uit terugbring??

hehehe spot net - ek weet jy bedoel Bees....lol

Ek dink net Hougie is TE goed om op die bank te los - en Fourie word nie sommer in 'n game gesub nie - so wanneer gaan hy speelkans kry?

Ek het nie 'n fetcher sub op die bench nie - omdat ek nie dink Kuun is meer uit en uit 'n fetcher nie - dis hoekom ek vir die 3 groot manne in Juandre, Flippa en Pakslae gaan... dit gee ook meer opsies. En die 5/2 bank laat dit toe. As ek 'n fetcher moet kies sal dit Okkie wees. CJ gaan volgende jaar CC sy stem dik maak.

Ek dink ManvanJapan se tyd is verby - hy gee wel baie ervaring aan die span, maar daar is net te veel leemtes in sy spel deesdae - veral op verdediging (plus ek het nie plek vir hom op my 5/2 bank nie.
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 13:32
36. AntiProvince - Hougie op 13 kan interresant wees - maar op S15 vlak? Miskien werk dit, miskien nie - dit het hierdie jaar op 11 gewerk en Hougie is so talentvol - hy kan dit dalk maak werk.

PS: as die Antie se naam province is... wat is die Oom se naam?
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 13:37
37. 15. Zane
14. Gerhard
13. Watermeyer
12. Olivier
11. Basson
10. Morne
9. Fourie
8. Spies
7. Potgieter
6. Steggies
5. Victor – kaptein
4. Bakkies
3. Werner
2. Gary
1. Gurthro

16. Maku
17. Dean G
18. Flip
19. Okkie Kruger
20. Juandre/ dippenaar op 3/4 split
21. Hougard
22. Brummer
Posted by Bulle vir ewig (Vereenging) Tuesday, October 12, 2010 - 13:50
38. Zet, ja daar is nog baie maane o die kant wat ook enige dag vir ons kan uitdraf.
Posted by Bulle vir ewig (Vereenging) Tuesday, October 12, 2010 - 13:56
39. Ek meen "manne op"
Posted by Bulle vir ewig (Vereenging) Tuesday, October 12, 2010 - 13:58
40. Bulle vir Ewig - Ek hou nie van Watermeyer op 13 nie - ek dink sy tekort aan spoed kan gate aan die buitekant veroorsaak - persoonlik hou ek ook nie daarvan om ouens uit posisie te speel nie - en ek dink Watermeyer is 'n 12. Maar jy kan hom daar speel in jou span - jou opinie geld.
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 14:04
41. Ek stem saam, daar moet eintlik maar plek gemaak word vir Okkie. Hy het my baie beindruk. Sou graag nog meer van hom wou sien in hierdie jaar se CC.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 14:06
42. Tellings vir Saterdag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 14:18
43. Zet, is so ja is altyd n probleem om spelers uit posisie te speel maar sal tog die kombinasie van hulle twee saam wil sien. Aangaande sy spoed glo ek nie regtig dit sal n probleem wees nie as jy vat JP is ook nie meer so vannig as wat hy altyd was nie.
Posted by Bulle vir ewig (Vereenging) Tuesday, October 12, 2010 - 14:39
44. Webbie

Wanneer hoor ons van Deon?

Ek aanvaar dat Pierre nie sal speel nie, as hy nog nie eens kon hardloop in die oefening gister nie. Maar ek wag in spanning oor Steggies.
Posted by Shannow Tuesday, October 12, 2010 - 14:53
45. My telling vir Saterdag:

Full Time: Bulle 24 - Sharks 24
Extra Time: Bulle 30 - Sharks 29

In extra tyd gaan Morne 'n strafskop en skepskop neem om ons te laat wen. Die Sharks gaan 'n onverdoelde drie druk in xtra tyd.

Ek vermoed ook dat Morne ten minste 2-3 skepskoppe gaan deurdruk Saterdag.

Bulle BO!!!!!!
Posted by LB (Ceres) Tuesday, October 12, 2010 - 14:56
46. Spanne vir S15 lyk goed,maar sou Brummer vervang met Marnitz Boshoff wat n baie goeie seisoen by u/21 het en hy het baie meer game time as Brummer agter die blad.
Posted by Laeveld BB (Nelspruit) Tuesday, October 12, 2010 - 14:59
47. Ek hou van julle almal se spanne.Die moelikste is wie om uit te los.Soveel talent en diepte.Glo die Bulls se wapen volgende jaar gaan die bench wees.Kyk as ek n speler van n ander span is en Bakkies en kie speel my pap en dan met so 20-25 min oor kom die gesigte van Flippie,Danie en Juandre en Chilli op dan sal ek ook sat wees.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Tuesday, October 12, 2010 - 15:02
48. Is so ja. Interessant dat die forwards baie die selfde is in die spaane wat gekies is maar die kop krap lyk my kom by die agter spelers.
Posted by Bulle vir ewig (Vereenging) Tuesday, October 12, 2010 - 15:08
49. 45. Steyn sukkel maar met die skepskoppe. Hy sal dit moet oefen.
Gaan die manne nie getrek word vir bok span nie, of gaan hulle die super 15 ook speel.
Posted by Hannes 1 (Rustenburg) Tuesday, October 12, 2010 - 15:20
50. Zet

Oom se naam is OOM GROOT BUL.Ek stem saam met jou JvdW se tyd is verby,hy het nie spoed nie en verdedig swak,ek speel Stephan Dippenaar selfs bo hom
Posted by Anti Province (Velddrif) Tuesday, October 12, 2010 - 16:24
51. Ek kom bietjie laat in hier, maar sien Hougaard word op bank gekies. Ek glo ander het al "vilantly" hierop gereageer. Asseblief mense, dis soos om Bjorn op bank te kies en Man v Japan in begin. Hougie stap direk in senter posisie, as FdP speel, as daar nie ander plek is nie - Springbok skrumskakel en dan moet hy by BB op bank sit - nee wat.
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 17:50
52. Webbie!!!!
Wat is die nuus op Steggies? Kan jy ons laat weet voor ons dit op Supersport moet lees.
Posted by blou.sakkie (Springs) Tuesday, October 12, 2010 - 17:51
53. Nou dat ek Hougie se keuse op bank, agter my het, net kommentaar op die artikel van Serfontein. Is dit nie beter en wen eers die o21 2010; word aangestel as o20 Springbok afriger; kondig dan aan - met soveel gesag dan
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 17:54
54. Lyk my daar is nou 'n wedloop besoiegeling tussen Craig Joubert & Juwele vir eindstryd - albei nie my gunstelling nie, maar dan maar Joubert
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 18:06
55. Skuus - .. wedloop bespiegeling tussen....
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 18:08
56. My Telling vir die naweek is Bulle 33 en Chokers(weet nie of ek die naam nog mago gebruik nie) 28. Daar gaan volgens die wet van gemiddelde beserings wees wat in ag geneem moet word met vlgnde jaar se s15. Dan gaan die prentjie nie so goed lyk sos ons almal dink nie. Realisties gesien het ons n paar posisies wat maar aan die dun kant is (soos vaskop , losskakel , senters en heelagter). Bewys my verkeerd en gee op elk van die 5 posisies 3 spelers wat hul ma sal staan in die s15.
Posted by aggrobul (joburg) Tuesday, October 12, 2010 - 18:44
57. Ek wou eintlik se man kan staan , maar ma klink eintlik nie so sleg nie!
Posted by aggrobul (joburg) Tuesday, October 12, 2010 - 18:46
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks