You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Spies and Stegmann declared fit


Vodacom Bllue Bulls Players Pierre Spies and Deon Stegmann passed fitness tests on Tuesday and will be availible for selection to play the Sharks in Saturday's Absa Currie Cup Semi-final clash. The team will ve announced on Wednesday.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Dit is omtrent tyd vir goeie nuus!!!! Hulle sal waarskynlik beide op die bank wees maar dis verstaanbaar.

Go Bulls !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, October 12, 2010 - 21:58
2. 1ste soos die Bulle Saterdag.
Dankie Webbie, dis goeie nuus wat darem nog nie op Supersport is nie.
Posted by blou.sakkie (Springs) Tuesday, October 12, 2010 - 22:00
3. Ag nee. Terwyl ek skryf spring iemand my voor! Dit is omtrent goeie nuus. Ek hoop net dat Steggie nie te ooreiwerig gaan wees en baie gestraf gaan word by die losgemale nie
Posted by blou.sakkie (Springs) Tuesday, October 12, 2010 - 22:04
4. Fantastiese nuus.

Dankie vir die update webbie. Ek is bly ek het gou kom inloer, al is dit 10.00 in die aand.

Dit verander skielik die hele dinamika vir Saterdag.

Ons het weelde om uit te kies. As ons in ag neem dat hulle nie wedstrydfiks is nie, sou ek begin met:
RosuwPgiKnM Spies, Stegman en Flip vd Merwe op die bank.

Ongelooflike impak spelers!

Posted by Shannow Tuesday, October 12, 2010 - 22:05
5. The best news i have heard this week for sure.Now that we have spies and steggies back think we will beat the sharks.......i was worried about pierre tjo welcome back guys.......
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, October 12, 2010 - 22:31
6. spies en stegman mt die game begin , dai is 2 ysters! zane, gerhard, jaco, wynand, jaco v , morne, hougie, spies, dewaldt, steggies, victor, bakkies, kruger, chili, engels , subs, dean greyling, maku, kuun, flip,danie, ruan, jakes louis
Posted by the general (beaufort west ) Tuesday, October 12, 2010 - 22:40
7. The team will look like this :

15. Zane 14.Shadow 13.Jaco P 12 Wynand 11.JVD 10.Morne 9.Houggie 8.Danie 7.Potgieter 6.Kuun 5.Victo r 4.Flip 3.Werner 2.Chilliboy 1.Dean

16.Maku 17.De Klerk 18.Flip 19.Steggies 20.Snyman 21.JLP 22.Spies
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, October 12, 2010 - 22:51
8. 4.Bakkies sorry for the mistake!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, October 12, 2010 - 22:52
9. Bloubulbloggers – TDM telbord na rondte 14. In volgorde: Posisie, TDM, blognaam.

01 – 147 - Bloubefoeterd
02 – 148 - CR
03 – 155 - BBB08
04 – 180 - CC
05 – 184 - Bloumens
06 – 190 - LB
07 – 191 – Jimmy
08 – 202 - Jou_Ma
09 – 205 - Frik
10 – 207 - Zet
11 – 210 - BlousteBlou
12 – 223 - Lekkerblou
13 – 226 - Bl@de Runner
14 – 229 - Blou-is-Baas
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, October 12, 2010 - 23:12
10. Ek verkies 2 stutte op die bank. Miskien het Flip 'n ruskans nodig.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, October 12, 2010 - 23:18
11. Ek kan nie sien hoe die Sharks hierdie een kan wen nie, verloor kan die Bulle dit egter wel.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, October 12, 2010 - 23:24
12. Baie goeie nuus vir die span. Hoop julle wen die een manne. Op papier behoort ons te wen, maar almal sal natuurlik goed moet speel en verdedig, en ons sal ons vaste fasette moet wen (wat ons behoort te doen) , lynstane oorheers en compete (ons behoort dit te wen), en die stryd om die losbal te wen ( daar sal ons vir Keegan Daneel en Alberts te neutraliseer.) As ons hulle van die bal ontneem , sal ons hulle agterlyn kan neutraliseer.
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Tuesday, October 12, 2010 - 23:33
13. Tellings vir Saterdag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 05:38
14. Hier kom n Choker choke van die jaar!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 05:51
15. Lyk goed - lekker probleem vir Ludeke om uit te kies. My keuse
Zane, Man f J, Jaco, Wynand, GvH, Morne, Hougie, Dewald, uun, Steggies, Vict, Bakkies, Engels, Brandseun, Werner
Bank: Maku, Greyling, De Klerk, Rossouw, Spies, JLP, Snyman
Dit beteken ongelukkig dat Flip en CJ 22 kwyt is, maar hulle is jonk; sal hul beurt kry
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 08:04
16. Ek sien Craig Joubert blaas finaal - gelukkig nie Juwele nie.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 08:05
17. Craig Joubert is 10 maal beter vir ons as juwele. Hy sal ook skuldig voel oor daai foutiewe geelkaart teen Dewald!~

As Schalk Burger hoor dis Craig Joubert gooi hy die game teen Cheaters....
Posted by FRANNABUL (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 08:20
18. CJ en Jaco Engels gaan uitmis! Jammer vir beide! Rossouw de Klerk can beide kante sak en dit gee hom die binne baan. Flip is baie naby aan Bakkies en moet speel!

Onthou die stutte kan terug kom as hulle vervang word en daar kan self uncontested skrums wees as ons nie meer fikse stutte het nie!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 08:25
19. Klink my MAKU het by die LEEUS geteken vir 2 jaar.
Posted by kiestand (Benoni) Wednesday, October 13, 2010 - 08:40
20. @18 FRANNABUL
Dan speel ek steeds Engels ipv Greyling. Lg dalk beter in los, maar Engels maak 'n verskil in skrum terwyl Greyling klippe kou. Dink nie ons het twee slotte op bank nodig nie - liewer twee stutte.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 08:40
21. @19
Seker op BB aanbeveling soos met Engels (Kings) en Steenkamp (Cheeters)!!
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 09:01
22. Dinge loop reg vir die Bulle.
Ek is bly ek is nie die afrigter nie. Die span keuse is moeilik.
Daar moet eers n paar vrae beantwoord word. Is Steggie en Pierre wedstryd fiks?
Pierre meer waarskynlik as Steggie, maar ons benodig die turnovers vroeg in die game om hulle op die agtervoet te hou.
As dit waar is van Maku is dit jammer, maar die manne soek game time.



Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Wednesday, October 13, 2010 - 09:17
23. So bly oor die brokkie nuus!!!
Pierre en Steggies kan dalk net die nodige woema verskaf wat die Bulle nodig het vir Saterdag.. of hulle nou begin of van die bench af speel. :-D
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, October 13, 2010 - 09:28
24. Haai (ek bedoeol bergbok) WPfE,
Nou soek jy alweer moeilikheid hier op BB web. Pasop die Vrystaat is aan die brand letterlik (Clarens) en figuurlik. Sien julle een senter se klein toontjie is seer. Ek sê weer, pasop vir die blikore
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 09:29
25. Het ek reg gelees.. of reg raakgelees iewers ...

Is die WP for Ever regtig 'n dame??

Sjoe... want dis regtig moeilik om te glo dat 'n dame so desperaat kan wees vir aandag!

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, October 13, 2010 - 09:31
26. WP for ever, jy joke seker? Wie's baas? In die laaste dekade (nie laaste jaar nie), het julle gewys julle kan nie rugby speel nie, julle is arrogant, grootkop en grootbek. Julle het nie 'n enkele trofee agter julle naam nie, maar julle dink julle het 300 al gewen. Julle het nie common sense nie, kan nie goeie rugby praat nie, en kan net dom aanmerkings maak. Daar is 'n rede hoekom Tafelberg plat is. Dit simboliseer die mense. Nou gaan drink jou melkie en staan in die hoek. Brood.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 09:31
27. Goed gestel Wiliie B - en wat wpforneva vergeet is die ou gesegde van "Tussen lepel en bord val die pap op die grond"
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Wednesday, October 13, 2010 - 09:34
28. What is a "dame"

I heard that word last during the reign of Henry the VIII. You guys must be very old.

So, now it is Durbs. I heard it's raining a lot there, so it might be humid and wet on Saturday. The Bulls must practice in wet conditions this week.

I rate the Sharks loose trio combo the best in SA. Keegan Daniel the catalist. When last did the Bulls win there in the CC? Think it was 2006.

Anyway, the news about Steggies and Spies is great, but I think time is too short for them to really play the type of impact rugby that we need out of them. The same thing happened in 2008. The Bulls were in the final, but the Sharks had the momentum and it showed. Their presence alone will make a huge diff.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Wednesday, October 13, 2010 - 09:45
29. WP fir ever dit is hoekom julle naam eintlik WEER PROBEER is want julle onderskat die Cheetahs. Die wp gaan WEER PROBEER volgende jaar. Die keer gaan ou schalkie weer sy toys uit die cot gooi want hulle gaan nie eers die finaal sien nie. Maar jy is reg die BLOU BULLE wil ook eintlik teen die wp speel En dan nog 'n ding julle sê mos "wp jou lekke ding". Definieer die woord ding.
Posted by BK(Pretoria) (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 09:51
30. Bloukreef, you call them chicks, we call them ladies. Dames is still a word in Afrikaans, and shows just a little more respect then what you would have called them, whatever that might be. Remember we did beat the Sharks in the Super 14 in Durban as well (2/3 years ago?), which is a tougher competition, and during the first round of the current CC competition we didn't loose by far (and we didn't play too good), so don't write off the Bulls just yet. We haven't been constant at all, but the competition is not won in one game (as the WP supporters reason for example), and the Bulls do peak at the right times.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 09:55
31. @ Muzi

Like your team pic - couldn't do any better besides the Bakkies mistake. Would put the exact same team on with Flip and Spies on bench. I always worry that they have to battle with the humidity so surely it would make sense to go down at least four days beforehand and get used to it?

GO BULLS - CANT WAIT - wish with all my heart I could be there but not so lucky ?:(((
Posted by BullsRbest (Randburg) Wednesday, October 13, 2010 - 10:12
32. Tellings vir Saterdag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 Chokers - BullsRBest
Posted by BullsRbest (Randburg) Wednesday, October 13, 2010 - 10:13
33. Ek is bekommerd oor die vleuels vir Saterdag. Die laaste game in Durban het Mvovu om en oor Jaco vdw gehardloop. Hulle gaan Saterdag los speel en die bal wyd vat, met die hoop hul twee vleuels kan afrond. Jaco se verdediging is die hele reeks verdag. Die res is ek nie bekommerd, ons sal ons man staan voor en in die middelveld, maar ons vleuels se verdediging is verdag. Shadow skuld die Bulle 'n grote en moet hart en guts wys. Twee goeie games en hy kan moontlik gaan toer. Ons moet nie Danie op 8 speel, hy is te stadig, die Sharks weet dit en gaan dit uitbuit, M'cloud gaan ons balle agter die skrum vertraag. Dit is nou tyd om die regte manne vir die job te kry en vergeet van gevoelens en ego's, as dit beteken Danie moet van die bank speel dan is dit so.
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Wednesday, October 13, 2010 - 10:15
34. Bulversie, ek kan jou verseker sy is nie n dame nie? Wel van die vroulike geslag, ja.

Ek is seker dat as sy die reels van onse blog respekteer en ophou "trol" kan sy dalk welkom wees hier; ongelukkig is sy meeste van die tyd beledigend. So, die Webbie sal heelwaarskynlik nie haar posts toelaat nie.....

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 10:15
35. Tellings vir Saterdag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 10:16
36. Nee wat bulversie, nou klink jy soos n regte sharkie, altyd dieselfde storie, a nee a !
Posted by Belgrade (Piet Retief) Wednesday, October 13, 2010 - 10:35
37. Skiesw bulversie, was eintlik bedoel vir WP for ever, so ek is nie ver verkeerd met wie sy ondersteun nie !
Posted by Belgrade (Piet Retief) Wednesday, October 13, 2010 - 10:37
38. WP for ever, jy is soveel 'n dame soos wat Elton John is (en hy probeer ten minste). Ons geskiedenis wys of ons kan rugby speel of nie. Selfs al wen julle die CC, sit julle met een trofee in die laaste dekade. Gaan tel bietjie die bulle sin. En as julle verloor in die finaal, kom maak weer jou groot mond hier oop. Julle is altyd grootbek na een of twee goeie games, maar wanneer die trofee op die spel is, en julle verloor, dan skielik verdwyn daai groot monde. Dis met al die ander spanne ook so, maar vir een of ander rede dink julle die son skyn uit julle groot agterente uit. Kry bietjie perspektief oor wat julle bereik het die laaste tien jaar, dan praat jy.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 10:41
39. dag se manne,kan iemand my dalk help.my historiese mind is nie so lekker vandag.
het n span wat 4 de op n log gele het al die beker gewen,en was die bulle dalk al een van hulle.as enige iemand my hier kan help asb.ek en my baas stry nou oor die vraag?
Posted by bloubulbilling (cape town) Wednesday, October 13, 2010 - 10:43
40. @ 36 WPFORNEVA - Fokus, tjoppie, fokus. Jy't daai vraag al soveel keer gevra en dit is beantwoord - sit die tandjies terug, haal die "krullers" uit die hare - dalk help dit dat jy daai breinselletjie bietjie begin gebruik.
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Wednesday, October 13, 2010 - 10:50
41. Bloubulbilling Post no.40

Ja die einste Bulle het dit in 2002 reggekry. Daai jaar was die 1.Sharks 2.WP 3.Leeus 4.Bulle. Ons het die Sharks in Durban geklop. Die Leeus het die WP geklop op Nuweland en toe het die Bulle die Leeus in die finaal op Ellispark vermorsel. Dit was die game wat Derrick Hougaard as 19 jarige absoluut briljant was.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 11:08
42. Bloudonner,

Baie dankie het so n idee gehad ,daar score ek nou n 50 randtjie.
Posted by bloubulbilling (cape town) Wednesday, October 13, 2010 - 11:15
43. # 42 Ha Ha so dit kan dalk weer gebeur dat 3 en 4 in die finaal kan speel.
Posted by BK(Pretoria) (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 11:19
44. BULLE 32 - 24
Posted by BlousteBlou (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 11:20
45. Tellings vir Saterdag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 guppies - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 guppies - Jou_Ma
Posted by Jou_Ma (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 11:24
46. LB Baron - Hi, kan ons dalk ook die "scores" opsit van die tjiters / problems "game"? Sal nogal interessant wees om te sien wat al julle kenners dink.
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Wednesday, October 13, 2010 - 11:30
47. Net so vêr terug as verlede jaar het 3 en 4 teen mekaar in die finaal gespeel - alhoewel ons toe nie 4 was nie
Posted by BlousteBlou (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 11:34
48. #44. BK - ek verstaan wat jy bedoel maar laas jaar was dit ook No.3 teen No.4 - toe was ons en die Cheetahs net omgeruil.
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 11:35
49. Speel ons nie Spies op vleuel dan los ons twee probleme op. Sy wedstryd fiksheid is dan nie so belangrik nie en ons het n oplossing vir Mvovo Spies kan tackle en om hom hardloop. Ek was verbaas om verlede Saterdag te sien hy is nie so vinnig nie.
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Wednesday, October 13, 2010 - 11:38
50. ek sien die manne wil nie hulle spanne bekend maak in die media nie..elkeen wag vir die ander een om dit eerste te doen.. kom bulle wys ons wie draf op
Posted by bloubulbilling (cape town) Wednesday, October 13, 2010 - 11:57
51. Die ander tellings vir Saterdag:

tjieters 25 - 22 twinkies - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 11:57
52. Bloukreef (28)

'n Dame is soos dit staan in die woordeboek... 'n vrou (meisie) van beskaafde maniere.

Wel wel ... WP for Ever... ek dink jy val amptelik uit daai kategorie uit.

Geen dame sal as 'n besoeker so laag daal om die mense en hulle belangstellings daar so af te kraak nie.

So geniet maar ons blog.. maar doen dit asb in stilte!

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, October 13, 2010 - 11:59
53. 'n vrou (meisie) van beskaafde maniere.... en 'n begrip van korrekte protokol.

Klink vir my eerder na Meraai van die Baai.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, October 13, 2010 - 12:11
54. LOL @ Jimmy
Dankie LBB - staatmaker soos gewoonlik.

Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Wednesday, October 13, 2010 - 12:26
55. 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Wynand Olivier, 11 Jaco van der Westhuyzen, 10 Morne Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Danie Rossouw, 7 Dewald Potgieter, 6 Derick Kuun, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling.
Reserwes: Bandise Maku, Rossouw de Klerk, Flip van der Merwe, Pierre Spies, Ruan Snyman, Jacques-Louis Potgieter, Deon Stegmann.
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Wednesday, October 13, 2010 - 12:28
56. Wat is dit met julle manne - speel die bal; nie die man nie, ek bedoel dame nie. Kom ons praat rugby en los die gebyt aan poppe wat vreemde spanne ondersteun.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 12:31
57. Wie dink julle is die vinnigste tussen Bjorn basson en van den heever.? anyway gaan ons die vinnigste 2 wings in die super 15 he dink ek.
ook verras om te sien dat Mvovu nie so vinnig gelyk het saterdag toe hy vir jean de villiers gejaag het nie.ek dink habanna het ook weer so bietjie spoed terug gekry,
sal graag wil he hulle moet soos in australia die vinnigste rugby spelers teen mekaar laat hardloop.ek sal graag vir.van den heever.basson,nokwe.Mvovu.habana.en sommer chivanga,waar hy okal is teen mekaar wil sien.wie dink julle sal wen.en wie is daar met nog groot speod wie ek nie hier genoem het nie
Posted by bloubulbilling (cape town) Wednesday, October 13, 2010 - 12:31
58. Van die moontlike semi spanne om te speel, het ons die moeilikste een. Hoekom sê ek dit ? Want, watter span is die meeste suksesvol teen 'n volsterkte Bulspan die afgelope paar jare, veral in die CB?

Ja, reg geraai, die Sharks. As ek dit reg het, het die Sharks in 2008 ons in die S14 en al die CB wedstryde, ook die finaal, goed geklop. Cheetahs het laas in 2005 en ek dink die WP laas voor die tweede wêreld oorlog 'n volsterke Bulspan geklop.

En, Saterdag se wedstryd is in Durbs, waar dit rof is. So, natuurlik kan ons wen as die manne voluit inklim van die begin af, maar as ons stadig begin, kan die motivering van die tuisskare die Sharks dalk net deurtrek.

Sterkte Bulle !
Posted by bendiebul Wednesday, October 13, 2010 - 12:31
59. Daar wen Mweb toe wraggies vir Webbie. Danie op 8 is 'n fout
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 13, 2010 - 12:33
60. o ja ,amper vergeet ek van aplon
Posted by bloubulbilling (cape town) Wednesday, October 13, 2010 - 12:34
61. 57: Ronnie Uys ?
Posted by bendiebul Wednesday, October 13, 2010 - 12:34
62. NETBLOU (56)

Sy't kom hap-hap hier.. toe help ons haar net gou terug in haar kassie in. :-)
Maar ek sien Webbie het al haar posts verwyder.. welgedaan!!!

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, October 13, 2010 - 12:42
63. 61. ja nee ,kon net lag.
Posted by bloubulbilling (cape town) Wednesday, October 13, 2010 - 12:49
64. LMGA!!! Ronnie Uys - goeie ene Ben LMGA nogsteeds!!!
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, October 13, 2010 - 12:50
65. Ronnie hardloop 100cm in 10 sekondes flat !

Ek vermoed Bjorn is vinniger van die merk af (oor die eerste 30m), maar oor 100m dink ek Gerhard sal hom in katrol.
Posted by bendiebul Wednesday, October 13, 2010 - 13:00
66. Team: Zane Kirchner, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Wynand Olivier, Jaco van der Westhuyzen, Morne Steyn, Francois Hougaard, Danie Rossouw, Dewald Potgieter, Derick Kuun, Victor Matfield (capt), Bakkies Botha, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Dean Greyling.

Replacements: Bandise Maku, Rossouw de Klerk, Flip van der Merwe, Pierre Spies, Ruan Snyman, Jacques-Louis Potgieter, Deon Stegmann.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, October 13, 2010 - 13:22
67. Oooopsss... Sorry.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, October 13, 2010 - 13:25
68. Tellings vir Saterdag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 guppies - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 guppies - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 guppies - phillip
Posted by phillip (STRAND) Wednesday, October 13, 2010 - 13:45
69. Middag my Blou Bul vriende

Ek hou van die span maar sou een verandering gemaak het waarmee baie nie met my gaan saam stem nie.Ek sou SPIES in JvdW se plek op vleuel gekies het,dan later vir JvdW opbring en Spies agsteman toe skuif.Sterkte Bulle
Posted by Anti Province (Velddrif) Wednesday, October 13, 2010 - 16:28
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks