You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Maku was honest with us – Ludeke


The Vodacom Blue Bulls have given their departing hooker – Springbok Bandise Maku – the blessing to leave for the Lions at the end of the season, writes Brenden Nel from Supersport.com

Maku signed a two-year contract with the Johannesburg side mainly to get game time, something he has been lacking at the Bulls since the return of Gary Botha from England.

With Springbok Chiliboy Ralepelle now the number one choice, Maku has been relegated to the bench or outside the training squad over the past few weeks and this would definitely have played a major factor in his decision.

Bulls coach Frans Ludeke said he “understood” Maku’s decision, but was still disappointed that they would be losing the hooker.

Apart from Jacques-Louis Potgieter, their flyhalf who will be moving to the Sharks, and lock Wilhelm Steenkamp’s departure for the Cheetahs, the Bulls look to have secured all their players for next season.

The only addition to their squad at this stage is Currie Cup sensation Bjorn Basson, who broke Carel du Plessis and Colin Lloyd’s long-standing record of 19 Currie Cup tries this past weekend.

“We’re not surprised at the decision by Bandie,” Ludeke said, “He has been upfront with us the whole time and we know it is a decision about playing time.

“Bandie is a guy who aims very high and can go all the way, and we back him to do that. He obviously wants to play regularly and there are provinces that can guarantee him starting time.

“We’re lucky to be blessed with a lot of good hookers and while we would like to keep him, we gave him our blessing to move to the Lions. “We hope that he will continue his upward curve and go all the way.”

The Bulls will continue to use Botha and Ralepelle for the Super 14, with the space now open for one of the talented youngsters to step in and make a name for himself as the third choice hooker.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Soos die Bulle!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 15, 2010 - 11:11
2. Eerlikheid word altyd waardeer, sterkte vorentoe Bandise!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 15, 2010 - 11:14
3. Ons weet die Bulle gaan in die finals wees, net jammer dat dit nie meer op Loftus kan wees nie.
Posted by Belgrade (Piet Retief) Friday, October 15, 2010 - 11:15
4. Julle moet asb na die webblad gaan en stem vir die onderskeie Bulle vir die jaartoekennings.

www . springboksupporter.co.za / Player-of-the-year-2010 / Vote.aspx
Posted by Bloumens Friday, October 15, 2010 - 11:32
5. Jammer, Bandise, ek rate hom hoër as Chilly. Sorry!!

Stem Manne vir rugbyspeler van die jaar!

Herhaal die link:
htp/w.sgoueczaPy-f201V
Posted by Frik (Boksburg) Friday, October 15, 2010 - 11:57
6. Hoe kan Schalk Burger genomineer word as SA Rugby speler van die jaar?
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, October 15, 2010 - 12:15
7. Dit is nogal n jammerte want Bandie is n sterk heker en dra die bal baie goed en ook baie woelig in die vaste los, ek wens hom alle stekte toe. Maar een se dood is n ander se brood, kom ons kyk watter jong haker by die ubie eerste sy hand op steek.

Bulle sterkte vir more en maak ons trots ons staan soos een man agter julle.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Friday, October 15, 2010 - 12:21
8. Ek sien die saak teen Bees Roux is uitgestel tot 10 Desember vir verdere ondersoek.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 12:32
9. Tellings vir more:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 12:42
10. Ek twyfel of die staat se saak ooit in orde gaan wees.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 15, 2010 - 12:42
11. Kan iemand my help.

Sou die finaal tussen die Bulle en tjieters wees,waar sal dit gespeel word en hoekom. Dankie.
Posted by Koeks (Hou by die Blou !!!!!!!!!) Friday, October 15, 2010 - 12:45
12. @11 In Bloemfontein. Want die cheeters is 3de op die log en ons 4de.
Posted by Bloumens Friday, October 15, 2010 - 12:52
13. @12.Dankie.Het gehoop daar kan miskien n klein tegniese dingetjie insluip iewers.
Posted by Koeks (Hou by die Blou !!!!!!!!!) Friday, October 15, 2010 - 12:56
14. Goeiemiddag al my Blou vriende

.Bandise sterkte en wys die Bulle volgende jaar.Sie jou oor 2 seisoene in die WP.Ou JIMMY hoelyk dit met n gediggie
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Friday, October 15, 2010 - 13:10
15. Post 14: 'n Rympie vir al die WP ondersteuners, geniet dit julle outjies..

Eendjies, eendjies daar in 'n ry. Een, twee, drie, vier stap hul verby. Links, regs, links, regs, kyk hoe mak! Reguit dam toe… Kwak, kwak kwak!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 15, 2010 - 13:25
16. Bulls 18 Sharks 9
Cheaters 27 Weer Probeer 15
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, October 15, 2010 - 13:33
17. Groot skande dat Schalk Burger as rugbyspeler van die jaar benoem is voor skitterende spelers soos Fourie du Preez, Juan Smith, Keegan Daniel, Bjorn Basson, Coenie Oosthuizen
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, October 15, 2010 - 13:36
18. Maku, sterkte met jou "job" siud van die Jukskei.
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Friday, October 15, 2010 - 13:38
19. 16: Nuweland Polisie 56 arrestasies - Spoorwegkant pawiljoen 72 mesgevegte
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 13:39
20. Tellings vir more:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 18 - 17 sjaaks - hammer01
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Friday, October 15, 2010 - 13:42
21. More speel die Weer Probeer, op Neverland in Skaapstad...hehehehe

Wel, sterkte Bulle. Ek is more vir 2de jaar in 'n ry in 'n hospitaal. Laasjaar was my laaitie gebore en nou het die man gastro. Seker maar al die wp dinge wat sy ma kwyt raak...

Waarom is daar 'n program SA got Talent? Skakel saterdag in op Super Sport net na 14:00 en kyk vir die span in BLOU...!!!

Dis 'n "no-brainer"
Posted by Blou-is-Baas (Drie Riviere ondersteun Bulls!!!!!) Friday, October 15, 2010 - 13:55
22. Tellings vir more:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 18 - 17 sjaaks - hammer01
BULLE 27 - 20 sjaaks - CR
Posted by koedu (Brits) Friday, October 15, 2010 - 14:05
23. Sakkie6Yster

Dankie dat jy my geantwoord het op 'n vorige draad.

Ek's baie bly om te sien daar is toe nou nie fout met my wiskunde en logika nie. :-)

Die klomp op OFM het seker net 'n lekke koppie "kruietee" gehad voor hulle met daai statistiek vorendag gekom het.

Die BULLE was... is... en sal ALTYD die beste wees!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, October 15, 2010 - 14:32
24. @23 weepee, jy kom in my/ons huis sonder dat jy genooi word. Hier maak ons die reels, hou by ons reels en jy is welkom, anders, cheers!!!!
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Friday, October 15, 2010 - 14:40
25. Tellings vir more:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 18 - 17 sjaaks - hammer01
BULLE 27 - 20 sjaaks - CR
BULLE 21 - 15 sjaaks - BBB08
Posted by Bluebullsbabe08 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 14:53
26. Tellings vir more:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 18 - 17 sjaaks - hammer01
BULLE 27 - 20 sjaaks - CR
BULLE 21 - 15 sjaaks - BBB08
BULLE 40 - 19 sjaaks - Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 15, 2010 - 15:00
27. Bulversie... die probleem met die Vrystaat is dat hulle 3 jaar agter is... maw, hulle is nou in 2008 en het vir die laaste drie jaar in 'n ry die Currie Beker gewen... mens moet dit altyd in ag neem wanneer jy na Cheeter ondersteuners luister en probeer sin maak van wat hulle vir jou probeer sê... so onthou, sit jouself in hulle skoene... drie jaar in die verlede... ;)
Posted by sakkie6yster (Centurion) Friday, October 15, 2010 - 15:03
28. Tellings vir more:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 18 - 17 sjaaks - hammer01
BULLE 27 - 20 sjaaks - CR
BULLE 21 - 15 sjaaks - BBB08
BULLE 40 - 19 sjaaks - Jimmy
BULLE 38 - 27 sjaaks - Lekkerblou
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Friday, October 15, 2010 - 15:04
29. Bulle

Een ding wat ek kan se hier is n magdom Blou Bul ondersteuners in Velddrif.
Posted by Anti Province (Velddrif) Friday, October 15, 2010 - 15:06
30. Post 71 op die Moolman-draad: Sakkie6yster, ek dink die Bulle gaan verder wen as wat ons dink. Die Bulle sal egter die eerste 20 minute die Sharks moet wurg EN punte aanteken. As die Sharks teen halftyd nog in die game is kan hulle selfvertroue toeneem en kan dit teen die einde enige kant toe kan gaan. Die Bulle kan nie bekostig om enige tackles te mis nie en hulle sal moet speel vir ten minste nog 10 sekondes nadat die eindfluitjie geblaas het. Hierdie game is die Bulle s’n, tensy hulle dit vir die Sharks op ‘n skinkbord gee. Dit is my gut feeling en nie gebasseer op enige tegniese kennis van die spel nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 15, 2010 - 15:24
31. P32. Ek vat jou woord en maak staat daarop Jimmy! ('n Prokureur moet mos reg wees!)
Ernstig, ek dink ook die game is die Bulle s'n as hulle bloot hulle normale, kalm wedstryd kan speel.
Gee gas Bulle!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Friday, October 15, 2010 - 15:51
32. Sorry Bandise ek het ook van jou gehou - jy ht alles gegee elke keer wanneer jy op die veld gegaan het - sterkte by die Leeus!!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:29
33. BULLE BAIE BAIE STERKTE VIR MORE!!!!! Vasbyt en kop hou, manne soos Bismarck en Daniels gaan julle uitlok - ignoreer hulle net - gebruik hulle agressie tot julle voordeel!!! maak die guppies mal!!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:30
34. @ 6 en 17 hoe het iemand dit in die week so klassiek gestel - ons almal weet die WeePee is SARU se pet children!!!!! Jammer en die ou wat dit nie erken nie weet nie van beter nie Matfield en du Preez het nie hul gelyke in SA nie!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:36
35. Wat het Gio Aplon gedoen om as speler van die jaar benoem te word????
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:41
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks