You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Blue Bulls/Sharks u.19 update


Vodacom Blue Bulls/Sharks u.19 update

Sharks penalty attempt, 9min, Piet Lindeque, 3-0

Blue Bulls penalty attempt, 11 min, Pieter van der Walt 3-3

Try Blue Bulls 13 min. Line-out, JP le Grange bursts through, feeds Franco Maritz, try. Conversion Van der Walt 10-3.

Try Sharks, left wing Mandla Dube scores in corner after sustained Sharks attack. Conversion fails, 10-8, 23 min.

Penalty kick Van der Walt, 25 min, 13-8, Blue Bulls.

Penalty kick Van der Walt 27 min 16-8 Blue Bulls.

Penalty kick 35th minute, Lindeque, 16-11 Blue Bulls.

Half time score – 16-11 Blue Bulls.

Van der Walt penalty, 19-11, 40th minute

Van der Walt try, 41min, 24-11

Sharks try, Jaco van Tonder in corner after multiple phases. 45min, 24-16.

Sharks try Marcell Coetzee, 60 min. 24-21. Ryno Olivier misses conversion.

Final whistle, Blue Bulls win 24-21, through to finals.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Dankie vir die updates, webbie!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Friday, October 15, 2010 - 15:42
2. Stamp hulle!!!
Posted by Texas Bloubul (Austin) Friday, October 15, 2010 - 16:01
3. telling is nou al 24-16 in bulletjies se guns!

kom aan webbie!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:10
4. Kom nou webbie, gee score en hoeveel tyd oor is asb man
Posted by klaasie (Somerset Wes) Friday, October 15, 2010 - 16:17
5. @ klaasie, die webbie update die score elke keer wat punte aangeteken word.
Posted by blouOog (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:21
6. kom nou webbie, se ons ten minste net hoeveel tyd oor is! dis senutergend om so rugby te luister!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:26
7. Nee ou bergie, ek speel nie rugby nie, en ek het actually 2 blou oogies, van geboorte af, ablei....
Posted by blouOog (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:28
8. Is die wedstryd al verby?
Posted by RuggaFanToo (Warmbad) Friday, October 15, 2010 - 16:32
9. dit moet nou baie naby aan klaar wees!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:33
10. Sheesh... Kom Bulletjies!!!!! Fokus!
Posted by sakkie6yster (Centurion) Friday, October 15, 2010 - 16:38
11. game moet nou al verby wees! daai 60min telling was al25mn gelede!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:39
12. nee wraggies, ek gaan nie meer hare oor he nie! dit moet al verby wees...
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:42
13. Die 0/19's het gewen.
1 down and 1 to go :)
Posted by lieflingaanhanger_pe Friday, October 15, 2010 - 16:43
14. lieflingaanhanger_pe, wat was die eindtelling? waar het jy gehoor?
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:44
15. ek dink webbie sit vas op die porseleinponie!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:46
16. 24-21, iemand wat by loftus is het ons laat weet
Posted by lieflingaanhanger_pe Friday, October 15, 2010 - 16:46
17. A nee a webbie. Ek wil nie snaaks wees nie maar dit is nou uiters swak. Mens begin nie 'n ding en los dit halfpad nie. Uiters teleurstellend.
Posted by RuggaFanToo (Warmbad) Friday, October 15, 2010 - 16:48
18. Ek is baie spyt ek het vir Boetie gese dit is nie nodig vir die scores nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 15, 2010 - 16:48
19. baie dankie!

webbie opdateer asb!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:48
20. geluk bulletjies
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Friday, October 15, 2010 - 16:48
21. Volgende keer sal ons dit maar eerder self doen.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 15, 2010 - 16:49
22. jimmy n gediggie man
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Friday, October 15, 2010 - 16:49
23. Baie geluk Blou Bulletjies!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 15, 2010 - 16:51
24. @jimmy
ek dink ook so. mens kan nie dit so volg nie. hoe gaan ons dit deur die o21 game maak nie?

as ek nie nou moes werk nie, het ek wraggies loftus toe gery.
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 16:51
25. Stem dis bietjie agter die tyd... maar wees die Webbie bietjie genadig.. hy moes nou net weer eers die gemors-pos op die vorige draad gaan verwyder..
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, October 15, 2010 - 16:51
26. Kom webbie maak ons nou almal gelukkig. Ag toe nou man
Posted by klaasie (Somerset Wes) Friday, October 15, 2010 - 16:51
27. Geluk 0.19's !!! Knap gedaan!
Posted by sakkie6yster (Centurion) Friday, October 15, 2010 - 16:52
28. sakkie 6 yster, wat was die eindtelling en waar het jy gehoor.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Friday, October 15, 2010 - 16:55
29. Geluk o/19's!!!!

Eerste wen vir die Bulletjies!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, October 15, 2010 - 16:56
30. Supersports sê die 0/21's het 24-21 gewen, hul bedoel seker 0/19's.

Geluk Bulletjies, shaaks het mooi teruggekom daar op die einde, maar lyk my Bulle het vasgebyt. 1-0, nog 2 om te gaan.
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 16:58
31. Verwysend na die bloggings hierbo insake die telling wat die webbie blykbaar nie genoem het nie, tellings is weergegee,net nie dat die wedstryd verby is nie maar dan kan mens mos weer sien weat die tydsduur is tussen die laaste posting van webbie vir die score en dan mos uitwerk dis verby ?Webbie is 'n kort,dikkerige mannetjie met 'n gesig wat na moeilikheid lyk, moenie hom verkeerd opvryf nie, ons moet die website beter kry, nie slegter nie,nou nou maak hy aspris dat ons nie gereelde updates kry nie.

Ann die Blou Bulle vs die Sharks ,vanaand en more-middga, sterkte, ek dink aan julle !!!
Posted by Bloubloed (Meyerton) Friday, October 15, 2010 - 16:59
32. Die wedstryd tussen die o/21's is nou 12 minute al aan die gang, en daar is nog nie 'n draad op vir die tellings nie ?
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 17:12
33. Mooi so 0/19's Welgedaan - great stuff!!! Webbie kry asb net vir Weepee f E af vir die naweek mens het regtig nie lus vir sulke negatiewe kommentaar nie - ek dink amper ons bly almal in SA!!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:21
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks