You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Blue Bulls/Sharks u.21 update


Try Mark Richards, 3rd minute, conversion Guy Cronjé, Sharks 7-0
Try Deon Helberg, 5th minute, conversion missed by Marnitz Boshoff, 7-5 Sharks
Penalty Cronjé 10-5 20 min
Try Cronjé, 23 min, conversion Cronjé 17-5
Try Francois Hanekom, conversion Cronjé, 24-5
Penalty Cronjé, 27-5
Try Andries Ferreira, Conversion Marnitz Boshoff 27-12 after 36 min.
Penalty Boshoff, 38 min, 27-15 Sharks.
Try Boshoff, Conversion Boshoff, 27-22 Sharks.

Half-time
Cronjé penalty kick, 4th min, 30-22
Try Marnus Schoeman, 11th minute, Boshoff convert, 30-29
Try Marnus Schoeman, 15th min, Boshoff convert, 36-30 Bulls.
Try Dale Chadwick, 25 min, Cronjé misses. 36-35 Blue Bulls.
Penalty Boshoff 34 min, 39-35, Blue Bulls.

Final score 39-35 Blue Bulls



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. kom nou bulletjies!!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:15
2. webbie, dankie vir die tellings! kan jy ons GROOT asb in die 2e helfte se laaste 20min op hoofte van hoeveel tyd oor is?
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:16
3. Dankie Webster !
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 17:17
4. Kom nou manne moenie laat ons nou al begin wyn vat nie, julle moet hom deur trek. Dankie webbie dis great om scores te kry.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Friday, October 15, 2010 - 17:20
5. Kom 0/21's ons is bankvas agter julle - so wat wou gee om daar te wees!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:22
6. Lyk my hierdie is 'n baie taai wedstryd, amper half tyd en nog net 7-5
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 17:35
7. Bulletjies 5 - 24 agter met 8 minute oor.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, October 15, 2010 - 17:42
8. sommige van ons het hul sin vir humor van bergbok gekry! LOL
Posted by aggrobul (joburg) Friday, October 15, 2010 - 17:45
9. judge, ek neem aan 8 minute oor in 1ste helfte?
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:46
10. 8. dankie Judge, wonder hoekom sukkel die 0/21's so ?
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 17:47
11. ek wonder of helberg en adri jacobs wedstrydfiks is? hulle was mos beide vir 'n ruk uit beseer.

ek het gedog cj stander gaan die haaitjies buig
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 17:48
12. 10: jy maak 'n berg van 'n bokhoop ...

Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 17:48
13. Geluk aan Colin Ingram met sy debuut hondertal!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, October 15, 2010 - 17:50
14. Halftyd 22 - 27. Bulletjies het blykbaar nou wakker geword. Klaarblyklik het ons in die eerste 30 min net 5 spelers uitgestuur. Die res het eers met 10 min oor uitgekom. Hehehe
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, October 15, 2010 - 17:53
15. Sjoe - nou klink dit beter!
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Friday, October 15, 2010 - 17:56
16. Agge nee man, ons mag en kan nie hier slip nie. CJ julle moet nou vas vat. Kom manne maak mooi.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Friday, October 15, 2010 - 17:56
17. 16: hehehe. Ja, het gedink dit is 'n sewes-wedstryd, tweede helfte speel ons met 15 man.
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 18:00
18. Kom ouens - jule kan!!!!VASBYT!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:10
19. kom nou bulletjies! julle moet finaal toe!!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:12
20. Mirrag... BiDiBiDi & bloubulblog, hoe hang dinge?
Posted by grootblousmile (Brakpan) Friday, October 15, 2010 - 18:15
21. 22: hallo GBS, my maggies, lanklaas van jou gehoor ! ;-)
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 18:19
22. #22
gaan goed na die o19s dit deurgetrek het. nou moet die o21s dit net ook doen!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:21
23. die tyd moet nou min raak...
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:24
24. 23: Hahaha

24: Hoop ons kan die 0/21 ene ook final toe vat... net jammer mens wag in spanning om te weet wat aangaan.
Posted by grootblousmile (Brakpan) Friday, October 15, 2010 - 18:24
25. judge, enige telling van jou kant af, hoeveel tyd is oor ?
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 18:25
26. Aha....Bulle voor.... kom boytjies!!!
Posted by grootblousmile (Brakpan) Friday, October 15, 2010 - 18:26
27. Sien die Sharks het 1 punt bygekry ... het hul 'n 'goal' geskop ?
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 18:27
28. marnus schoeman, jou yster! hy is al klaar die voorste driedrukker vir die o21s, nou sommer nog tweetjies
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:34
29. GO BULLS GO!!!! MARNUS EN DIE RES VAN DIE SPAN BOYTJIES BYT VAS!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:35
30. 30: die mannetjie laat my aan Jean-Pierre Rives dink wat so paar dekades terug vir die Franse gespeel het. As jy nie weet wie dit is nie, moet jy my oom Ben noem !
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 18:37
31. Eishhhh, close game...
Posted by grootblousmile (Brakpan) Friday, October 15, 2010 - 18:38
32. my swak hart, 36-35, Marnits, skep skop !
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 18:38
33. Sharks het vierde min in 2de helfte 3 punte gekry toe was dit 30 /22 bulle, toe druk ons toe is dit 30/29 vir die sharks. toe druk die bulle weer toe is dit 36/ 30 bulle.

Maak mooi bulle, dankie webbie
Posted by klaasie (Somerset Wes) Friday, October 15, 2010 - 18:38
34. Dit lyk my dat daar nog so 10 minute oor is.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:41
35. blykbaar nou 39-35
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:43
36. blykbaar nou 5 min oor
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:43
37. En nou?????? enigiemand?!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Friday, October 15, 2010 - 18:49
38. ons het gewen!!
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:51
39. 39: Ek wag self in spanning!
Posted by grootblousmile (Brakpan) Friday, October 15, 2010 - 18:51
40. ek wag vir bevestiging, maar soos ek dit het is die eindtelling 39-35 in die bulletjies se guns
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:52
41. 40: Heeeeeeee haaaaaaaa!!

Mooooooooi sooooooooo, gooooooooi mieliesssssss!
Posted by grootblousmile (Brakpan) Friday, October 15, 2010 - 18:52
42. BAIE DANKIE bbblog,webbie en almal!
Nou kan ons weer gaan kyk wat maak die vure!
Lekker aand almal!
Geluk bulletjies!!!!!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Friday, October 15, 2010 - 18:53
43. Mooi, 2 gewen, 1 om te gaan. Hoop die senior span kan hier op voortbou !
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 18:54
44. Weet ons al verseker???????????????
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:55
45. my bron is baie betroubaar. hy is wel 'n sharks ondersteuner...
Posted by bloubulblog (pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:56
46. 46: Yip... dis nou op hier bo!
Posted by grootblousmile (Brakpan) Friday, October 15, 2010 - 18:56
47. FANTASTIES GREAT ONGELOOFIK - DIE ROOI TAPYT IS GELE!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 18:57
48. Geluk Junior-spanne - mog die "ooms" more daarop voortbou.
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Friday, October 15, 2010 - 18:57
49. Dankie Webster,

Vir more se wedstryd, lewendige kommentaar en lekker saam kuier terwyl ons na die 2 semi's kyk:

www.rugby-talk.com

Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 18:58
50. OK, ek gaan voort op R-T... netnou die 1st Division Final tussen die Eagles en die Kings, op Outeniquapark, George.
Posted by grootblousmile (Brakpan) Friday, October 15, 2010 - 18:58
51. Weet nou nie hoe moeilik die skoppe was nie, maar dit klink of Boshoff goed geskop het, dalk is dit tyd om hom volgende jaar saam die 'ooms' te laat speel ? Ek het hom hierdie jaar een keer sien speel, en sy skopstyl het my aan Braam van Straaten laat dink.
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 19:00
52. Wat interesant is dat die Bulle het teruggekom nadat hulle 24-5 agter was. Dit lyk my asof die slegte gewoontes ook daar is.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 19:01
53. Beste Webbie, aan die een kant is ek dankbaar vir wat jy doen, so laat ek dit eerste sê. Maar, wat is die probleem, regtig, die diens is nie baie goed nie ? As daar probleme met ons bloggers is, of iets wat ons nie van weet nie, skryf dit, dan weet ons of ons nog hier wil blog of nie.

Regtig, as dit so aangaan, gaan ek dalk ook soos Mossel doen en op 'n ander plek gaan kuier.

'n Mens verwag regtig beter, asb.
Posted by bendiebul Friday, October 15, 2010 - 19:06
54. boodskap vir die ander spanne se ondersteuners- Daars niks lekkerder as om n bloubul ondersteuner te wees nie - ons is altyd in die wedloop en die meeste van die kere is ons die wenners!! Ons is egter ook realisties genoeg om te kan se dat daar soms ander spanne op verdienste die wenners kan wees, Go Bulle - maak ons trots more!!
Posted by aggrobul (joburg) Friday, October 15, 2010 - 19:06
55. 55: Ek verstaan nie jou beswaar nie... waar elders oppie web kon jy hierdie updates kry?

Dankie Webbie, ek is self Webbie elders, jou werk hier word waardeer.
Posted by grootblousmile (Brakpan) Friday, October 15, 2010 - 19:06
56. Jimmy. Kyk hoeveel songs wat diewoord blou/blue bevat kan jy vanaand speel? Dit gaan vir ons n idee gee van hoeveel punte die bulle more gaan aan teken.LOL
Posted by aggrobul (joburg) Friday, October 15, 2010 - 19:45
57. Noem my blond noem my stupid. Op die updates weet ek wie het die 0 19 game gewen. Wie het die o 21 game gewen asb ?????
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, October 15, 2010 - 20:02
58. Nou WAAR IS MY POST ????
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, October 15, 2010 - 20:03
59. Tellings vir more:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 27 - 1 9sjaaks - ALS BLOU

Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Friday, October 15, 2010 - 20:05
60. Tellings vir more:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 27 - 19 sjaaks - ALS BLOU
BULLE 40 - 28 sjaaks - bloubefoeterd
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, October 15, 2010 - 21:38
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks