You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
White backs Vodacom Blue Bulls to beat Sharks


Former Springbok and World Cup winning coach, Jake White, believes the Vodacom Blue Bulls will have the beating of the Sharks when the two sides clash in Durban’s Absa Stadium on Saturday.

According to White, the Blue Bulls are on an upward curve and with all of their Springboks back, they'll be too strong for the Sharks. They know how to win big games such as these, and the public mustn't underestimate how much the Sharks lose without John Smit's leadership, he writes on his website.

“Some also tend to forget about Johann Muller and the influence he had in their 2008 Currie Cup title win. Without that pair, the Sharks don't have many players with experience of understanding finals rugby.

John Plumtree has said all the added pressure is on the Bulls as they're expected to win due to their recent successes, and he's 100% right. But I think he'll find out that they can handle it again, and I'm not sure if the Sharks can.

The reality is that the Sharks' graph is on a downward spiral after losses to the Lions and Western Province. Some say the Bulls may not be that settled as their Boks only returned last week, but the Sharks also aren't settled as they experimented last week by playing guys such as André Pretorius and resting Charl McLeod, Keegan Daniel, Steven Sykes, and Willem Alberts was also injured.

Plumtree has correctly decided to go with the team he believes is the best, but whether they can handle the Bulls with many players back from a beneficial conditioning camp is questionable.

With Durban set to be wet on Saturday, that will favour the Bulls' pack and their structured game. The visitors' halfbacks, Francois Hougaard and Morne Steyn, are also more suited to that type of game. The Bulls also have the luxury of returning players such as Pierre Spies and Deon Stegmann to provide impetus in the closing stages off the bench, and that will make a massive difference in the final equation.”

Prediction: Bulls by 5. rugby365.com Prediction: Neither team will lack motivation, simply because the players all know what's at stake. For more than three months it has been building towards this - the Currie Cup play-offs. Now it all comes down to one game (and, hopefully, for one of these teams - another one in the final). While the Bulls have won more trophies in the last decade, the Sharks have also displayed plenty of championship qualities over the years.

It is really as close as the coaches suggest - one incident, one moment of brilliance or a moment of madness can turn this game on its head. Whichever team wins this, it won't be by a massive margin - 10 points or less. We feel the Blue Bulls may just sneak it.

The teams:

Sharks: 15 Louis Ludik, 14 JP Pietersen, 13 Stefan Terblanché (captain), 12 Andries Strauss, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Charl McLeod, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Keegan Daniel, 5 Alistair Hargreaves, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.

Replacements: 16 Craig Burden, 17 Eugene van Staden, 18 Anton Bresler, 19 Jacques Botes, 20 Rory Kockott, 21 André Pretorius, 22 Odwa Ndungane.

Vodacom Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Wynand Olivier, 11 Jaco van der Westhuyzen, 10 Morné Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Danie Rossouw, 7 Dewald Potgieter, 6 Derick Kuün, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling. Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Rossouw de Klerk, 18 Flip van der Merwe, 19 Pierre Spies, 20 Ruan Snyman, 21 Jacques-Louis Potgieter, 22 Deon Stegmann.
Referee: Marius Jonker
Assistant referees: Jonathan Kaplan, Christie du Preez
TMO: Johann Meuwesen



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Ste soos die Bulle!
Posted by Blou Karnallie Friday, October 15, 2010 - 23:07
2. 94. Tellings vir Vandag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - Zet
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Saturday, October 16, 2010 - 06:08
3. Dagse Blou Bulle (en ander gematigdes) -
Vandag is die dag om haaitande te trek!

Bulspan, speel soos ons weet julle kan, ons ondersteuners staan landwyd bankvas agter julle.
Maak vandag julle eie geluk - dit kom nie vanself nie.

Trots om n ondersteuner van die Blou Bulle te wees.
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Saturday, October 16, 2010 - 06:19
4. I'll tell you when we put the pressure on
they had no answer to that .

It was like magic today,
you kept on pulling tricks out of a hat .

In the air or on the ground
you took the game to them and played to win .

You kept cool and pushed the ball around
until their heads were in a spin .

You jumped for the ball today
as if you had some rockets on your feet .

I never once had cause to worry about
the team facing defeat ..

On the wings you swerved and passed them by
along the thin unbroken line ,

Then sending the ball into the center
where strikers just took their time .

Talent will always win out in the end
and you all showed that today .

No one could ever ask for more .
You're just magic ,

well done

You're ok .

By Paul Mc Cann

Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Saturday, October 16, 2010 - 06:24
5. Tellings vir vandag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 27 - 19 sjaaks - ALS BLOU
BULLE 40 - 28 sjaaks - bloubefoeterd
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 16, 2010 - 06:45
6. Dag al my BLOU vriende!

Ek het tot na 3 uur probeer mielies gooi maar die site was af. Hier is 'n song vir die BULLE.....

You're simply the best, better than all the rest. Better than anyone, anyone I've ever met. I'm stuck on your heart and hang on every word you say, tear us apart, baby I would rather be dead… Simply The Best – Tina

VOORWAARTS MARS BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 16, 2010 - 08:41
7. Tellings vir vandag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 18 - 17 sjaaks - hammer01
BULLE 27 - 20 sjaaks - CR
BULLE 21 - 15 sjaaks - BBB08
BULLE 40 - 19 sjaaks - Jimmy
BULLE 38 - 27 sjaaks - Lekkerblou
BULLE 27 - 19 sjaaks - ALS BLOU
BULLE 40 - 28 sjaaks - bloubefoeterd
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 16, 2010 - 08:50
8. Geluk Bulle met julle juniors se oorwinnings gisteraand.
Sterkte vir jul span vandag,en ek hoop WP wen ook al hul 3 Wedstryde..
Dink net,dan is dit 3 Eindstryde op Nuweland....Tussen Suid En Noord!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, October 16, 2010 - 10:16
9. BLOUBULFAMILIE

Gister het ek 'n kalmte oor my gekry toe ek seker was die BULLE gaan wen met 12 punte. Want ek dink dis hoeveel die span beter is as die sjaaks.

Die probleem is net hulle speel in Durban, die ref die weer, klein goedjies in die game wat verkeerd gaan....Skielik is ek so nirwis soos 'n skoollaaitie voor sy eerste vry.......
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Saturday, October 16, 2010 - 13:42
10. Tellings vir vandag:

BULLE 22 - 19 sjaaks - LB
BULLE 29 - 18 sjaaks - bloubulbilling
BULLE 28 - 21 sjaaks - Bloumens
BULLE 29 - 24 sjaaks - Anti Province
BULLE 34 - 24 sjaaks - BullsRBest
BULLE 32 - 24 sjaaks - BlousteBlou
BULLE 28 - 25 sjaaks - Jou_Ma
BULLE 33 - 21 sjaaks - phillip
BULLE 33 - 28 sjaaks - aggrobul
BULLE 28 - 24 sjaaks - Bergbok
BULLE 35 - 17 sjaaks - Bluedog
BULLE 24 - 18 sjaaks - Koeks
BULLE 28 - 15 sjaaks - CC
BULLE 32 - 25 sjaaks - zet
BULLE 18 - 17 sjaaks - hammer01
BULLE 27 - 20 sjaaks - CR
BULLE 21 - 15 sjaaks - BBB08
BULLE 40 - 19 sjaaks - Jimmy
BULLE 38 - 27 sjaaks - Lekkerblou
BULLE 27 - 19 sjaaks - ALS BLOU
BULLE 40 - 28 sjaaks - bloubefoeterd
BULLE 24 - 15 sjaaks - Bloubosvelder
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Saturday, October 16, 2010 - 13:46
11. RIGHT! Die tyd is nou hier............

KOM BULLE, BLY DIE BESTE SPAN SOOS ALTYD!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 16, 2010 - 13:53
12. could some one pls tell me were i could get the live score ,cause i am at work with no radio and i would also like to know how the bulls kick some shark butt thanks
Posted by ziggy bull (blou land) Saturday, October 16, 2010 - 14:41
13. Wel, ou Jimmy..... daar's ons 1ste song vanaand!

Ja, die gezoem van die bye en
die wilde turksvye.....

Wonder of hierdie swerm bye op die veld nie n nuwe truuk is nie?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 16, 2010 - 14:47
14. Daar het ABSA dit nou met hulle gekarring oor BEE!!
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Saturday, October 16, 2010 - 15:07
15. Nee rerig,ek het n probleem met bye wat in die luggat onder my bad kom nesskop het..Ek sal maar nou wag,en eendag die gat oopmaak.Miskien haal ek n paar botteltjies heuning daaruit??LOL
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, October 16, 2010 - 15:35
16. No cohesion. No ball. No momentum. No Currie Cup?

23% ball. great defense. But no momentum. Chilli not doing well in line outs and Kruger conceding too many penalties in their half.

Posted by bloukreef (bloubergstrand) Saturday, October 16, 2010 - 16:01
17. @ Sharko

BAIE GELUK !!!! JOU SPAN HET VERDIEN OM TE WEN !!!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Saturday, October 16, 2010 - 17:02
18. Nee wat so sal jy nie n wedstryd wen nie.
Die guppies was hongerder! Wel gedaan. Op vandag se spel sal die guppies moeilik gewen word. Ek dink met die bulle se springbokke kon ons nie die ritme kry nie. Chilli was swak, Morne was van stryk af. Victor en WO het hard probeer. Werner K het drie strafskoppe in die eerste 20min afgestaan.
Hopeloos te min bal besit. Derek K praat te veel en doen te min.
Bulle was onder hulle eie standaard.
Dis nie die bye of die reen se skuld nie,
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Saturday, October 16, 2010 - 17:02
19. Geluk, aan die Haaie. Ek dink dit was 'n welverdiende oorwinning.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Saturday, October 16, 2010 - 17:02
20. @14 Ek hou van daai een. ABSA BEE!!
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Saturday, October 16, 2010 - 17:03
21. Kan nie stry teen die een nie, hulle was baie meer honger om te wen (soos 2008), ons manne het net opgedaag en was van minuut 1 nooit in die wedstryd nie. En, terwyl ons so min besit gehad het, het ons dit ook weggeskop.

Guthro en Gary kwaai gemis.

No kan ons darem ook twee weke lekker gras sny ! ;-)
Posted by bendiebul Saturday, October 16, 2010 - 17:06
22. Geluk aan die Guppies. Ons wedstryd plan het ons die wedstryd gekos.
Posted by Blou Karnallie Saturday, October 16, 2010 - 17:08
23. O ja, laaste keer dat ons vir Vic, Bakkies, Danie, WO in 'n Bloubul trui gesien het (FDP het reeds sy laaste laasjaar in die finaal gespeel), dink nie hul sou dit so wou ge-eindig het nie.
Posted by bendiebul Saturday, October 16, 2010 - 17:09
24. Dit was baie duidelik dat die Bulle nie genoeg ritme gehad het nie. Die Haaie was ,'n baie beter eenheid. Die terugkeer van die Bokke so laat in die seisoen het teen ons getel. Die grootste probleem was egter die ontydige beserings. Gary, Guthro en Stegman was groter probleme as wat ons dink. Maar gee dit vir die Haaie. Hulle het die hele seisoen goed gespeel en kon baie meer kontinuïteit bereik. Nou wag ons maar vir 2011. Die twee klein Bulletjie spanne moet nou net die trofeëkas vol hou.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Saturday, October 16, 2010 - 17:10
25. Well done Sharkies, goodluck for the final, I must you guys had the smokers on the field quickly when the "Bees" were set free, was it planned? Go Cheetahs!
Posted by Barrybul (Klerksdorp) Saturday, October 16, 2010 - 17:11
26. Geluk Sharks!!!
Perfekte wedstrydplan perfek uitgevoer; behalwe vir die laaste 10min was die Bulle nie regtig in die game nie.
Ja Bendiebul, jy is reg, hierdie jaar is die einde vd CB; die oomblik toe SARU kon besluit wie speel en wie nie, was dit in elk geval die einde.
Maar, die Sharks het hierdie een reeds na 15 min gewen.
Well done en julle verdien die CB.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Saturday, October 16, 2010 - 17:20
27. Eerstens baie geluk aan die Sharks - julle was die beste span op die veld. Dit bekommer my dat julle so min kon doen met al die bal besit, maar julle moes wen en julle het.

Die Bulle kan net hulself blameer. Morne het swak geskop (vir sy standaarde). Rossouw het die hele wereld nou in 2 weke gewys hy is nie 'n agsteman se dinges nie. Spies verloor sy breins en speel 'n strafskop voor die pale. Sou Morne daar oor skop, was dit 15-16. Daar was nog baie tyd oor om nog punte aan te teken.

Ja die reen was kwaai, maar sekerlik kon hy een van die strafskoppe wat hulle kantlyn toe geskop het, oor skop en dan was dit 18 - 16 en al die druk op die Sharks.

Die Bulle het vanjaar verskeie wedstryde verloor agv hul onnoselheid om nie strafskoppe te vat as die geleentheid daar was nie. Ek dink spesifiek aan die wedstryd teen die OVS op Loftus en die Pumas op Nelspruit. Daai ligapunte sou die Bulle 'n tuis semi besorg het.

Dis gedane sake, not a very good year.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, October 16, 2010 - 17:31
28. Well done to the sharks for showing great defence.

Morne Steyn got outplayed by a 19 yeal old kid eish,Steggies and Spies should have started they looked 100% match fit to me!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

I have said it time and time again at the bulls we have wonderful athletes and talented ball players BUT the kick and chase is really pathetic and killind alot of our players!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Look how spies and shadow are performing spread the ball guys it's the way to go!!!!!!!!!!!!!!

WE MISSED FOURIE DU PREEZ BIG TIME!Hougi is good BUT he is not fourie du preez!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Saturday, October 16, 2010 - 17:42
29. 27: JB, 1 s14 trofee, 1 VC trofee, 2 junior spanne in die finaal, nuwe bok bulle (FH en Flip) is nie 'n slegte jaar nie.

My grootste kritiek is ons wedstrydplan wat na baie jare nie meer suksesvol is nie, en tog hou ons aan en aan daarmee: skop die bal weg en hoop die ander span maak foute. Daardie laaste minute toe MS die bal weggeskop het, het ons verkeerde wedstryd plan opgesom, nie net vir die wedstryd nie, maar ook vir die jaar.

Dit is nou balbesit rugby wat tel (soos die Sharks skitterend vandag gewys het), en dit is asof ons afrigters net nie wil erken dit is die toekoms nie.

Hopelik pas hul so gou as moontlik aan, anders kan ons al die beste spelers in die wêreld hê, maar sonder 'n effektiewe wedstrydplan help dit niks.
Posted by bendiebul Saturday, October 16, 2010 - 17:48
30. My Bloed bly nog Blou
Morne kon seker beter geskop het ens. maar ons kannie elke game wen nie so eenvoudig soos dit. Soos ek altyd sé " As my Tannie iets anders gehad het was sy my oom'' Sorry Bulle!!!!!!!!!!
Posted by tokolosh (Gauteng) Saturday, October 16, 2010 - 19:32
31. Sjoe die Cheetahs was swak, FL en ND julle sal moet jul "coaching technique" verander, ons beweeg in ' ander era in!
Posted by Barrybul (Klerksdorp) Saturday, October 16, 2010 - 19:38
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks