You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Legendary Blue Bulls player passed away


Former Blue Bulls captain, selector and coach, Ernst Dinkelmann passed away on October 22nd, 2010 at the age of 83.

Dinkelman played lock for the Blue Bulls and toured the UK in 1951-52 with the Springboks, playing six test matches in total. He also played 49 times for the Blue Bulls from 1947-1955.

Funeral arrangements will be announced later.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Rus in Vrede.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 22, 2010 - 12:22
2. Ek het my nou amper morsdood geskrik, het gedink dis Spook wat dit toe nie gemaak het nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 22, 2010 - 12:23
3. Thys Lourens en Burger Geldenhuys is my flanke met Ruben in 'n photo finish tweede.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 22, 2010 - 12:25
4. Innige simpatie aan Ernst se geliefdes, familie en vriende.
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Friday, October 22, 2010 - 12:31
5. Lekker rus ou groete
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, October 22, 2010 - 13:36
6. Bloumens op die vorige draad - Jy is reg Wynand het bevestig dat sy bynaam nie meisiekind is nie... maar baie van ons ondersteuners noem hom meisiekind - selfs sy vriende doen dit as hulle met hom die gek wil skeer - hy vat dit altyd op 'n goeie manier....
Posted by zet (Pretoria) Friday, October 22, 2010 - 13:36
7. Ons meegvoel aan Oom Ernst se familie en vriende - Rus in Vrede
Posted by zet (Pretoria) Friday, October 22, 2010 - 13:37
8. Flanke - Ruben Kruger en Burger Geldenhuys... is my keuses - maar daar was baie goeies...

Klipharde manne soos Piet Pretorius, Schutte Bekker (ook 8), Pote Fourie, Burger Lamprecht, Nicky vd Walt.

Ek hou van ons huidige jong outjies ook - Pottie, Steggies, Okkie Kruger en CJ Stander - loosies het ons baie...
Posted by zet (Pretoria) Friday, October 22, 2010 - 13:43
9. Rus in Vrede van die heel grootstes en dankie vir wat jy vir die BUL ooor die jare beteken het!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 22, 2010 - 13:59
10. Nog groot BLOU BUL FLANKE:

Louis Schmidt, die heel oorspronklike BLOU BUL.
Louis Muller - Puik kaptein - beter as Wynand C.
Polla Fourie - n flank enforcer!!!

Miskien n bietjie voor meeste van die bloggers se tyd..............
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 22, 2010 - 14:03
11. Post 2 mag dalk half onsensitief voorkom, ek het dit egter nie so bedoel nie.

Ons is steeds in die 80's...... Gooi Mielies!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 22, 2010 - 14:27
12. RIP. Meegevoel aan die familie. Stoere Bul gewees!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Friday, October 22, 2010 - 17:35
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks