You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Kuün not guilty


The SARU judicial hearing of the Vodacom Blue Bulls flanker Derick Kuün after he was cited for foul play during an Absa Currie Cup Premier Division game against The Sharks in Durban on Saturday, found the player not guilty.

Kuün was cited under Law 10.4 (a) for striking The Sharks hooker Bismarck du Plessis during the 56th minute of the game, but it was found that the citing was wrong.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Dit was 'n belaglike uitwysing.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 22, 2010 - 18:26
2. Party mense moet hulle self besig hou om te beindruk.

Jimmy, wat van "Boy named Sue: van Johnny Cash en dra dit op aan die wedstrydbeampte.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, October 22, 2010 - 19:02
3. Hoe het iemand vroeer gese jy moes hom harder slaan.

Ek raak nou stadig die vies vir die WP ondersteuners se arrogansie, hulle het nog niks gewen maar gaan aan asof hulle klaar die beker het. Was nog nooit n Sharks supporter (20 jaar gelede se CB wen) nie so vierde op my lys (gewoonlik afhangende v d log) maar ek wens so stil stil hulle gee die WP behoorlik op hulle herrie.
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Friday, October 22, 2010 - 19:16
4. Stem 101% saam met jou Kaapse bul - oral waar ek gaan, sal mens sweer hulle het klaar gewen en ek is al moeg vir al die flou grappe oor die Bulls wat verloor het (meeste kom van WP ondersteuners af) Go Sharks!!
Posted by Christel (Johannesburg) Friday, October 22, 2010 - 21:00
5. BULLE!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 00:38
6. Hierdie song is vir die clueless wedstrydbeampte, shame die arme drommel….

My daddy left home when I was three and he didn't leave much to ma and me, just this old guitar and an empty bottle of booze. Now, I don't blame him cause he run and hid. But the meanest thing that he ever did was before he left; he went and named me "Sue." – A Boy Named Sue – Johnny Cash
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 00:42
7. 'n Smash hit vir Johnny in 1969...
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 00:46
8. I got my first real six-string bought it at the five-and-dime, played it till my fingers bled it was the summer of '69. Me and some guys from school had a band and we tried real hard Jimmy quit and Johnny got married, I shoulda known we'd never get far… Summer of ‘69 – Bryan Adams
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 00:51
9. I've been running hot you got me just about to blow my top. You can start me up you can start me up, I never stop never stop never stop never stop. You make a grown man cry, you make a grown man cry, you make a grown man cry… Start Me Up – Rolling Stones.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 00:56
10. In touch with the ground I'm on a hunt down after you smell like I sound I'm lost in a crowd and I'm hungry like the wolf. Straddle the line in discord and rhyme I'm on a hunt down after you. Mouth is alive with juices like wine and I'm hungry like the wolf… Hungry Like The Wolf – Duran Duran
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 01:00
11. Let's hope you never leave old friend like all good things on you we depend. So stick around cos we might miss you when we grow tired of all this visual. You had your time, you had the power you've yet to have your finest hour... Radio Ga Ga - Queen.

Blou Karnallie, die Bulle se Queen songs is: We are the Champions en We will rock you... Dit is ongelukkig 70's songs so dit is 'n ander dag se partie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 01:11
12. I have spoke with the tongue of angels I have held the hand of a devil. It was warm in the night I was cold as a stone. But I still haven't found what I'm looking for, but I still haven't found what I'm looking for… I Still Haven’t Found What I’m Looking For – U2
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 01:20
13. Back in the back of a Cadillac, number one with a bullet, I'm a power pack. Yes, I'm in a bang with a gang they've got to catch me if they want me to hang. Cause I'm back on the track and I'm beatin' the flak… Back In Black – AC/DC
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 01:26
14. Welcome to the jungle we take it day by day if you want it you're gonna bleed but it the price you pay and you're a very sexy girl that's very hard to please you can taste the bright light but you won't get them for free…Welcome To The Jungle - Guns N’ Roses
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 01:33
15. I can't remember anything can't tell if this is true or dream, deep down inside I feel the scream this terrible silence stops it there. Now that the war is through with me I'm waking up, I cannot see that there's not much left of me nothing is real but pain now… One – Metallica
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 01:41
16. GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 23, 2010 - 01:47
17. Tellings vir die finaal:

chokers 22 - 19 weer probere - LB
chokers 23 - 18 weer probere - uB
chokers 21 - 15 weer probere - Bloubosvelder

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 23, 2010 - 06:06
18. Dankie Jimmy!!!!!
Jy's reg ,die citing was 'n grap. Die statistici moet my asb help hier; hoeveel citings is gedoen in S14 en CB en hoeveel daarvan was Bulspelers. My vermoede is dat die siteringsbeamptes totaal vasgevang is in die "Bulle = vuilspel" propaganda wat oor jare in koerante, TV en radio versprei word. Almal verkondig dit as evangelie sonder dat daar ooit konkrete bewyse voorgele word. Dit is dieselfde met die belaglike "Bulondersteuners = arrogant." stellings wat tot vervelens toe selfs op hierdie blog ge-uiter word.
Waar wil jy meer arrogant kry as wp visvoete se grootbekke maar hulle het laas in 2001 in die finaal vd CB gespeel?!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Saturday, October 23, 2010 - 10:17
19. I rad that Frikkie and Rassie Erasmus are still proceeding with the 20/20 and according to the lawyer Erasmus they have already 80 names who signed up.

eish , the golden calf is getting bigger for Rassie. Somewhere his wheels will come off.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Saturday, October 23, 2010 - 15:57
20. Wie is hierdie "lawyer Erasmus"??
En ASB gee vir my die BRON se NAAM waar jy die SNERT vandaan gekry het!!!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, October 23, 2010 - 18:42
21. bloukreef,se daai "lawyer Erasmus" moet vir ons die 80 Name gee???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, October 23, 2010 - 20:21
22. Hopelik is daar 40 Bulle se name tussenin???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, October 23, 2010 - 20:33
23.
CHRISTO WAGENAAR
PLAYER WRITE-UP
Position: Centre
Club: University of Pretoria RFC
Province: Northern Transvaal (1977)
Springbok number: 491
Test debut: 27 August 1977 vs World Team in Pretoria aged 25
Last test: 27 August 1977 vs World Team in Pretoria aged 25
Total tests: 1
Tour matches: 0
Total Springbok matches: 1
Win ratio: 1-0-0
SA Rugby Young Player of the Year nominee, 1975.
Hierdie ou het ek altyd hoog geag.....Hy het WP altyd n goeie GO gegee !!!
Niemand het sommer by hom verby gahardloop nie!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, October 23, 2010 - 21:34
24. YSLIKE BLOUBUL bruilof gehou vanaand...

GOOI MIELIES!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, October 24, 2010 - 04:04
25. Tellings vir die finaal:

chokers 22 - 19 weer probere - LB
chokers 23 - 18 weer probere - uB
chokers 21 - 15 weer probere - Bloubosvelder
chokers 30 - 22 weer probere - Jou_Ma
Posted by Jou_Ma (Centurion) Sunday, October 24, 2010 - 08:48
26. "weer probere" klink darem beter as" chokers"????
Hie Hie!!~
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Sunday, October 24, 2010 - 11:14
27. Bergbok. Daar was gister n baie interesante brief in die beeld gewees van die sg houtkewer. Kortliks gaan dit daaroor , dat die spesifieke kewer slegs aktief is as die weersomstandighede goed is. Die skrywer vd brief het dit(houtkewer) vergelyk met n wp ondersteuner. Hulle(wp ondersteuners) kom slegs uit wanneer hul span goed doen. n Stawende feit dat ons bulle nie dieselfde is nie, is die feit dat jy op ons blog doenig is. D.W.S ons(blog) is aktief deur die jaar ongeag of ons span wen of verloor. Ek praat onder korreksie maar ek dink nie julle het n blog nie (weet nie wat die rede is nie -miskien verveel julle mekaar te veel). Nou kom mors jy jou tyd hier by ons omrede jou weer probeer spannetjie in die finaal is. Wanneer was die laaste keer dat die wp in die posisie was(hoop jy kan onthou)?
Posted by aggrobul (joburg) Sunday, October 24, 2010 - 11:41
28. Ja,aggrobul ...ek het daai snaakse briefie in Beeld gelees!!.
Ja ek weet, 2001 laas ....Gee my ook nou kans om n slag "Wintie" te wees.
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Sunday, October 24, 2010 - 12:11
29. #28. Ai my ou maat. Dit was nie my idee om jou verdere deelname op die blog in gedrang te bring nie. Al wat ek wou he is dat jy moet besef dat n mens nie mag wintie wees as jou span 1 keer in 10 jaar in n cb finaal speel nie. Ek gaan wel jou dag maak(teen my sin) en se dat daar n goeie kans is dat julle die cb gaan wen. My telling Wp 27 en Sharks 21.
Posted by aggrobul (joburg) Sunday, October 24, 2010 - 13:28
30. Oke Doike...soos Clara in 7 de Laan sal SE!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Sunday, October 24, 2010 - 20:46
31. aggrobul & Bergbok,BB,geluk met jou spanne, julle is betrokke in al drie finale Saterdag. Dit wil wys die krag is (weer) in WP en Blou Bul-spanne, dan, wat betref of jy mag "wintie" wees of nie, my mening is dat jy nooit "wintie" moet wees as jou span iets doen soos in 'n finaal is of die beker wen nie, dis in die eerste plek nie jy nie maar die span, jou aandeel is slegs dat jy hulle ondersteun,iets wat hulle verseker waardeer., ons is mos darem speler 23. Wat ons wel kan doen as ons span wen of iets bereik is om nederig te wees daaroor.
Posted by Bloubloed (Meyerton) Monday, October 25, 2010 - 07:38
32. Ons Blou Bul mense moet bietjie dink aan ou Casper Steyn, Spook van Loftus wat tans veg vir sy lewe.

Hy is in 'n koma in Unitas hospitaal na 'n motor ongeluk en het blykbaar net 10 % kans om uit die koma te kom!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Monday, October 25, 2010 - 07:52
33. @18 Bloubosvelder.
Ek wil saam met jou stem dat die Bulle by meeste uitwyssings betrokke was, maar iets wat my ook grief. As die Sharks speel, kan jy maar weet, kom die maandag dan is daar uitwyssings van die teenstaanders en 95% van die keer word die ou skuldig gevind. Maar word hulle uitgewys, is dit weer 95% hy word nie skuldig bevind nie. As die Du Plessis broers vir enige ander span gespeel het, was hulle meer op die kantlyn as Bakkies sy lewe lank.

Spook. ons bid vir jou en mag die Here jou en jou gesin dra deur die tyd wat voorlê.
Posted by Nog altyd Blou Bul (germiston) Monday, October 25, 2010 - 08:22
34. Posts #33 & 18, nog iets wat ek opgetel en is dat die skeidsregters nie so onpartydig is wanneer die Bulle speel nie, die 50-50 beslissings sal 9 uit 10 keer tgv die ander span wees, dan moet ons nog met skeidsregters tevrede wees wat in die ou dae by hul provinsies geregistreer sou wees soos Mark Lawrence (KZN), Marius Jonker (ZULULAND/KZN) ens, nou is hulle kwansuis by due Rugbyraad ge-affilieer en mag derhalwe enige wedstryd blaas. Ek raak sommer vies as ek net daaraan dink !
Posted by Bloubloed (Meyerton) Monday, October 25, 2010 - 09:21
35. 23 - Christo Wagenaar is deesdae 'n dokter in Durbs en hier by ons staan hy bekend as Dr Wag-n-Bietjie omdat hy so gewild is, mens wag altyd in sy spreekkamer!! Selfs al het jy 'n afspraak. Baie goed met die kinders.
Posted by elma (durban) Monday, October 25, 2010 - 10:12
36. More mense

Ek was baie lanklaas hier. Hoop dit gaan goed met almal.

Die Bulle kan met reg trots voel op 2010, die Curriebeker ten spyt. 'n Derde Super 14 trofee lyk uitstekend op ons CV en dit is die groot een wat steeds al die ander SA spanne ontwyk.
En dan het 'n bloedjong Bulspan die Vodacom beker verower.

So ek dink nie ons het veel redes om te kla nie, die witbrood sit steeds lekker knus onder ons arms.

Onthou net, die seisoen is nog nie verby nie. Die o/19's en o/21's speel in die finale teen die WP en die spanne weeg baie goed op teen mekaar. Dit gaan groot wedstryde wees! Daar is in my opinie verskeie toekomstige Sprinbokke in aksie.

Oor die hoofwedstryd. Vir my lyk dit of die WP die Sharks net net gaan baasraak. Die Sharks se vaste 5 lyk op papier sterker as die WP sin, maar daai WP pak het weereens bewys dat wanneer 'n pak as 'n hegte eenheid saamspeel die gebrek aan groot name minder saakmaak.
Jean de Villiers is dalk nie meer so goed soos 2/3 jaar gelede nie, maar hy maak 'n groot verskil met sy koel kop. En dan natuurlik Willem de Waal se skopvoet.

Die Shark moet hoop dat Lambie die mas opkom. As hy die agterlyn wegkry en goed takties en pale toe skop kan die Sharks hom deurtrek.
Die Sharks se sterk baldraers (Willem Alberts 119kg!, en Bismark) kan ook die skaal in die Sharks se guns laat swaai.

WP 28 - Sharks 26
Posted by Gert_Gaffel (johannesburg) Monday, October 25, 2010 - 10:26
37. Hallo Bulle

'n Stukkie uit vandag se Beeld. Ja geen wonder hulle is so hoog in die wolke nie. Na sulke twak kan mens dit verstaan. Die reus. Ja Swaer

Die Westelike Provinsie is weer ’n span wat eindstryde haal, maar die laaste bousteen in die herlewing van dié Kaapse rugbyunie is om daardie wedstryde te begin wen.

Net dán – wanneer beeldmateriaal en foto’s van die WP se kaptein, Schalk Burger, wat ’n beker omhoog hou die wye wêreld ingestuur word – sal niemand meer ontken dat die reus nie meer sluimer nie
Posted by Nog altyd Blou Bul (germiston) Monday, October 25, 2010 - 10:49
38. Dag vrinne,

Eerstens sterkte aan ons jong spanne vir hulle komende wedstryde, jammer dus nie op loftus nie .

In my beskeie opinie is dit een ding om 'n beker te wen so dan en wan, maar 'n ander om dit meer gereeld reg te kry.
Dus waar die bulle vir my uitstaan, ons het 'n baie goeie sukses rate !

Om een beker te wen na jare se droogte maak jou nie skielik 'n "reus" nie.

Die Crusaders bv, kan hulleself sien as reuse in super rugby.

Lekker dag
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Monday, October 25, 2010 - 11:15
39. ek is bevrees derick is baie gelukkig om skotvra van hierdie af te kom. ek het na 'n video gekyk van die insident, en dit is baie duidelik dat hy wel 'n hou gemik het na bismarck se ...

gaan kyk na die video op rugbydump, so tussen 1:20 en 1:25 kan mens duidelik sien hoe hy die hou gooi.
Posted by bloubulblog (pretoria) Monday, October 25, 2010 - 11:44
40. bloubulblog.

Stem saam, maar nadat Bismarck hom op die groot gestap het met sy hand in derick se gesig. So hoekom is net een uitgewys. dit was nie die eerste geval waar Bismarch een van die bulle in die gesig gestamp het nie. Gaan kyk maar die hele game.
Posted by Nog altyd Blou Bul (germiston) Monday, October 25, 2010 - 12:36
41. @ nr 18 - jy slaan die spyker absoluut op die kop!!! Welgedaan Bulle en vir die 2 jong spanne ons is elke tree saam met julle saterdag!!!. Is daar nie iets wat ons kan doen vir Casper se vrou nie - kan ons nie erens boodskappe los nie. dit is vir my ongelooflik tragies.....ek sien nog vir Casper so op die agter posisie!!!! baie sad!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Monday, October 25, 2010 - 13:33
42. Middag almal

het julle bloues na my verlang.Sterkte aan Casper en gesin

Ek neem aan meeste van julle gaan WP ondersteun saterdag.

Telling WP 32 Sharks 23
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Monday, October 25, 2010 - 13:49
43. #23 en #35

Christo Wagenaar was my "all time hero". Jammerlik het hy nie meer kans gekry in die Bokspan nie. Die WP senters (Chris Oosthuizen en Peter Whipp) was beide Bokke en genoeg motivering vir Christo en klein Tjokkie van der Merwe. Die WP span was vol Bokke, maar die Bloues het baie geseevier.

Ek was die aand in Christo se woonstel toe hy Bok geword het - groot party. Ek het nou nog Christo se NTvl kouse en bewaar dit soos goud. Sweet memories!

Bergbok, jou span speel in die finaal en myne nie. Tussen al die Bokke en beserings het die Bulle steeds goed gevaar en AS hulle kon tel, en op kritieke tye pale toe gemik het, kon dinge anders gewees het. Jy verloor nie teen die Pumas nie en jy verloor nie teen die OVS op Loftus nie, nie as jy 11 punte voor is met minder as 10 min tyd oor nie. Geniet die finaal.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, October 25, 2010 - 14:01
44. Hoe weeg die spanne op vir Saterdag:

Ek gaan nie 'n draadsitter wees nie, so geen gelykop opwegings nie.

15: Ludick - Jantjies, JANTJIES. Luddick het baie potensiaal maar speel nog nie weer die tipe rugby wat hom 'n ster by die Leeus gemaak het nie. Jantjies het 'n baie goeie semi-finaal gehad.

14: Ndugane - 14: Habana. HABANA. Hy is besig om sy beste vorm te herwin en is strate beter as Ndugane. Ek dink nie Ndugane gaan die nodige vaart he om Hababa probleme te besorg nie.

13: Terblanche - De Jonge. DE JONGE, 'n spesialis buitesenter teen 'n veteraan heelagter. Terblanche bly goed, maar de Jonge is op aanval en verdediging die uistaande jong senter in Suid Afrika.

12: Strauss - De Villiers. DE VILLIERS, nie meer so goed soos 2,3 jaar gelede nie maar steeds 'n baie goeie spelskepper en organiseerder. Strauss is solied, maar sukkel al vir jare om 'n deurbraak op hierdie vlak te maak.

11: Mvovu - 14: Aplon. APLON, daar is geen plaasvervanger vir spoed nie, en hoewel ek baie van Mvovu se kragspel hou is Aplon op die oomblik 'n baie meer afgeronde speler.

10: Lambie - De Waal. DE WAAL. Stelskopwerk en taktiese skoppe wen finale, en dis die enigste rede hoekom ek hom bo Lambie kies vir die wedstryd.

9: Macleod - January. MACLEOD. Blitsvinnig met 'n suiwer aangee. 'n Skrumskakel sonder fieterjasies teen 'n skrumskakel met hopeloos te veel fieterjasies(Januarie)

8: Kankofski - Vermeulen. VERMEULEN. 'n Yster en gemaak vir finale rugby. Sterk verdediger en stormram wat baie goed by die afbreekpunte vaar. Kankofski kan 'n wedstryd op sy kop keer, maar dit gaan moeilik teen die WP verdediging wes.

7: Alberts - F Louw. ALBERTS. Dit vat 3 spelers om hom grond toe te bring, en hy genereer baie momentum aan die Sharks. Louw is 'n goeie flank, veral by die afbreekpunte, maar het nie dieselfde impak as Alberts nie.

6: Daniel - Burger. BURGER. Hy speel uitstekende rugby op die oomblik en het die laasste paar jaar baie gegroei veral met aanval en hantering. Daniel is baie goed maar Schalla is spesiaal.

5: Hargreaves - Van Zyl. VAN ZYL. Ek verstaan nie die bohaai oor Hargreaves nie. Hy speel halfhartig en sit nooit sy lyf op die spel nie, en na elke ligte stampie is hy beseer.

4: Sykes - Fondse SYKES. Atleties en sterk en 'n baie goeie baldraer, hy word erg onderskat.

3: Du Plessis - 1: Moller. DU PLESSIS. Hy behoort Moller onder druk te sit in die skrums.

2: Du Plessis - Fourie. DU PLESSIS. Ten spyte van sy dissiplinere probleme 'n uitstaande speler met enorme werkverrigting. Fourie is 'n opkopmende ster maar nog nie naby Bismark nie.

1: Beast - 3: Harris. BEAST. Harris gaan bo sy vermoe moet speel om 'n honger Beast in toom te hou. Ek glo steeds Harris is te lig in die broek vir 'n top vaskop.

9 WP spelers - 6 Shark spelers. Ek dink die WP behoort net net te goed te wees.
Posted by Gert_Gaffel (johannesburg) Monday, October 25, 2010 - 14:29
45. Terwyl almal wat "kenners" van diespel is hul emnings lug oor wie gaan wen en hoekom is die ou waarheid steeds vanpas, die "game" word op die gras gespeel,nie in ons koppe of op papier nie. Soos ons Bulle reeds die jaar ervaar het, teen die Pumas met ons groot name en ook die Sharks met ons Bokke terug,dis nie die span met die meeste beste spelers wat die knoop gaan deurhak nie, dis die span wat elke greintjie gee, die honger vir die beker wat nie gestil word voor die eindfluitjie blaas en dan nog wil gaan nie, dis myns insiens die span wat die Beker gaan lig. Ek hoop vir 'n Sharks wen wat wragtag, as die W P=manne so wintie is voor die beker gewen is, dink net hoe gaan hulle wees AS hulle wen ? Sterkte en mag die tweede beste span wen, die beste een is nie daar nie...mooi loop, ou grote !
Posted by Bloubloed (Meyerton) Monday, October 25, 2010 - 14:58
46. Oeps, glipsie -"diespel is hul emnings lug" moet lees " die spel is hul menings lug".
Posted by Bloubloed (Meyerton) Monday, October 25, 2010 - 15:01
47. Ek glo nie mens kan veralgemeen en se die WP-manne is wintie of die Sharks manne is arrogant nie. Daar is soveel tipes Bul-ondersteuners, Shark ondersteuners en WP ondersteuners en aan die einde van die dag het al die bogenoemde spanne hulle eie groepies arrogante, nederige, grootbek, oningeligte, kenners ens. ondersteuners.

Ek hoop die WP wen. Ek is lief daarvoor om hulle te haat maar hulle is soos die Bulle 'n unie met 'n trotse geskiedenis met ondersteuners wat jaar na jaar(selfs in die maer jare) hulle span getrou by Nuweland ondersteun.

Ek kry maar net nie vat aan die Sharks nie, maar dit is net my eensydige voorkeur.
Posted by Gert_Gaffel (johannesburg) Monday, October 25, 2010 - 15:33
48. I think Province have the experience to beat the Sharks. if it was a year a go, I wuld have go for the Sharks.

In 2000 The Sharks had a very young flyhalf in the final, a man called Butch James. He had an excellent season that year, but in the final he crumbled, cracking under the pressure. I went to watch that game in Durban, with Breten paulse scoring a try and Pieter Rossouw scoring an intercept try. I think the young guns of the Sharks, if put under pressure by the Province defense, will eventually cost them. It showed at Newlands in the derby game.
The Sharks will not be able to beat the western Province defense with their current game plan. The Bulls never showed up in that semi and made them look better with he ball in hand than they actually are.


But, I hate Province, since I was a boy. Thank God for Piet Retief, otherwise I would have been born in Cape Town as well and been broad up the wrong way. So my heart is with the Bulls, and that is why it is with the Sharks.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Monday, October 25, 2010 - 15:59
49. bloukreef

I remember that final. lambie will have to be at his best. I do think he has a better temperament than a young Butch James though. Lambie is definately not a typicall 'confidence' player like Pienaar and Gaffie du Toit. He is very mature for such a young player and should be fine in my opinion.

I hear you on Province. That's why it is such a shame we are not playing Province in the final. There is nothing like a Blue Bulls vs WP final. Anything other than those 2 teams just feels a little bit watered down.
Posted by Gert_Gaffel (johannesburg) Monday, October 25, 2010 - 16:16
50. Tellings vir die finaal:

chokers 22 - 19 weer probere - LB
chokers 23 - 18 weer probere - uB
chokers 21 - 15 weer probere - Bloubosvelder
chokers 30 - 22 weer probere - Jou_Ma
chokers 21 - 27 weer probere - aggrobul
chokers 26 - 28 weer probere - Gert_Gaffel
chokers 23 - 32 weer probere - WP for Ever
chokers 28 - 17 weer probere - Anti Province
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, October 26, 2010 - 10:54
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks