You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Dinkelman’s funeral arrangements announced


Former Springbok and Northern Transvaal player, Dr Ernst Dinkelman’s memorial service will take place in Pretoria on Friday.

The late Dr Dinkelman (83) captained Northern Transvaal, coached the side and was a selector to the team in a career of 49 matches from 1947 to 1955.

Details of the memorial service are: Friday October 29th at 11h00 at NG Kerk Lynnwood, in Sussex Avenue, Lynnwood. The service will be lead by rev Darius Botha, one of the Doc’s former players.

Come and say goodbye to one of the biggest rugby sons of Northern Transvaal.

?Dinkelman was a member of the famous 1951/52 Springbok side that toured the UK. He played in six test matches till 1953. His 49 matches for Northern Transvaal from 1947-55 was at lock, flank and no. 8.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Dr Ernst Dinkelman het Tukkies in die jare 1974 tot 1978 afgerig. Dit was een van Tukkies se goue tydperke gewees waar hulle van die beste rugby gespeel is wat ek gesien het.

Naas Botha het ook daardie tyd vir Tukkies gespeel en van die beste hardloop rugby van 'n loskakel wa t ek gesien het.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, October 26, 2010 - 18:42
2. Rus in Vrede Ernst...Ek onthou jou nog van die 50jare..
Sterkte vir jou ook Spook..ek sien daar het al n bietjie beterskap ingetree ??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, October 26, 2010 - 19:39
3. Hoop jy's reg Bbok, die man is nog so jonk.
Ek gaan Pta toe, glo nog baie oud-Tukkies sal daar wees.
Soos die "oumense" se : "hulle kap nou in ons bos".
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Tuesday, October 26, 2010 - 21:53
4. Wat die Carltonbeker aanbetref, watter span sou jy reken as die suksesvolste oor al die jare Stapper?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, October 26, 2010 - 22:45
5. Polisie het die Carltonbeker die meeste kere gewen. Die antwoord is voor die handliggend, tel die naame op die beker.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, October 27, 2010 - 00:35
6. Net vir interesantheid, kyk na die hierdie tydperk in Noord Transvaal se geskiedenis:

1973 NT wen teen OVS
1974 NT wen teen Tvl
1975 NT wen teen OVS
1976
1977 NT wen teen OVS
1978 NT wen teen OVS
1979 NT deel met WP
1980 NT wen teen WP
1981 NT wen teen OVS

Gedurend hiedie tydperk beleef Tukkies wel 'n goue tyd en oorheers die Carltonber, maar dit was ook net gedurende hierdie jare.

Ernst Dinkelman het van hierdie jare Tukkies afgerig en was 'n NT keurder, dus was hy 'n belangrike skakel in NT se sukses.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, October 27, 2010 - 00:47
7. Vorige blogs verwys. Ek is geheel en al verras met Shadow in o/21. Hoop nie daar is reëls wat ons ouens mis gekyk het nie.

Dan sien ek Moolman is op die bank vir o/21 en in span vir o/19. Dit is 'n bietjie van 'n waagstuk of hoe?

Bergbok, ek sien jy wei weer lekker hier by ons en soek skoor met almal. Dink jy julle trofeekas gaan Sondag iets in hê?
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 27, 2010 - 07:49
8. Dagse mense

Dok Dinkelman is een van die heel grotes van Ntvl rugby. Sy hele lewe het rondom rugby en veral om NTvl gedraai. Hy was n grote en soos ou Zandberg Jansen altyd gese, se ek ook noe nag ou Grote. Die hanteringstegnieke wat hy daai tyd afgerig het sien ek is afwesig in vandag se BB span. As hulle net sy tegnieke weer inbring sal ons nie weer so baie balle in kontaksituasies verloor nie. Die mandjie en gewrigte pass was sy nalatenskap.

Netblou - by punt no.7. Dit is twee verskillende Moolmans. Ek weet nie of hulle familieverwant is nie. By die o/19's is dit Bradley Moolman, n baie belowende senter en by o/21's is dit Whestley Moolman, reserwe skrumskakel. So dit is nie dieselfde persoon nie.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Wednesday, October 27, 2010 - 08:08
9. Netnoublou

Dit is twee verskillende Moolmans. Bradley in die O/19 span is die jonger broer van Wesley in die O/21. Hulle was groot sterre by Monument in Krugersdorp.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, October 27, 2010 - 08:14
10. Ek wil nou nie skinder of stories vertel nie - maar ou Bergbok, WP for ever en al die ander Sharks en WP en watter ondersteuners ook al moet my bietjie help.

Julle troll hier op ons website en vertel ons hoe goed julle span is. Of julle kom vertel vir ons dat julle die beste ondersteuners het.... maar in die laaste 2 dae het ek die volgende berigte in die pers gelees:

1. Daar is nog kaartjies vir die finaal beskikbaar.... waar in jou lewe het jy dit gesien dat daar kaartjies op 'n Woensdag beskikbaar is??? Die semi in Durban was ook nie uitverkoop nie!!! - Ek kan jou 'n brief gee... as die final op Loftus was, was daai kaartjies Maandag oggend voor 10:00 uitverkoop... nou vertel mense my die Sharks is 'n span wat goed ondersteun word!!!!!

2. Nie die Vrystaat of WP het meer 'n borg vir volgende jaar nie... Vodacom het besluit om net die Bulle te borg - oops!!!! Hoekom wil hulle dan nie die ander 2 spanne borg nie??
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, October 27, 2010 - 08:36
11. Die Gvd Heever beskikbaarheid is 'n vraag aan die Junior afrigters om 9h30
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, October 27, 2010 - 08:57
12. Judge/Bloudonner,

Dankie. Het nogal gekyk na die name van Moolman en net die ...ley raakgelees.

Nogal waar wat zet sê oor kaartjie verkope. Maar dit help ons niks ons huil daaroor nie - ons is uit.

Vind dit nogal interessant hoe die Weer Probeer ondersteuners aanhou om my "aan te vat" oor Saterdag - 'n mens sou sweer BB speel teen hulle. Maar ek dink dit is maar net die ekstase om te weet ons is uit die pad.

Ek sien swaarigheid vir die Shardientjies - hulle het gefokus op semi's om BB te wen en dit nie as 'n trappie gesien om finaal te wen nie. WP gaan vêr wen - dit beteken nie ek gaan WP ondersteun nie.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 27, 2010 - 10:16
13. NETBLOU....nou post daai "skoor" soekery hier???
Nee ,WP gaan Sondag niks he nie.....maar ons gaan"WEER PROBERE " volgende jaar!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Wednesday, October 27, 2010 - 10:34
14. Vind dit nogal interessant hoe die Weer Probeer ondersteuners aanhou om my "aan te vat" oor Saterdag
NETBLOU ,nou op watter Site is dit????Want ek sien dit nie op hierdie Site nie??
Dankie in elk geval dat jy se WP gaan wen??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Wednesday, October 27, 2010 - 11:55
15.
1. Daar is nog kaartjies vir die finaal beskikbaar.... waar in jou lewe het jy dit gesien dat daar kaartjies op 'n Woensdag beskikbaar is??? Die semi in Durban was ook nie uitverkoop nie!!! - Ek kan jou 'n brief gee... as die final op Loftus was, was daai kaartjies Maandag oggend voor 10:00 uitverkoop... nou vertel mense my die Sharks is 'n span wat goed ondersteun word!!!!!

2. Nie die Vrystaat of WP het meer 'n borg vir volgende jaar nie... Vodacom het besluit om net die Bulle te borg - oops!!!! Hoekom wil hulle dan nie die ander 2 spanne borg nie??

1.Ja zet,die mooi meisies van die Sharks en WP wil eerder hul kurwes langs die see gaan wys,as om met hul Langbroeke op die pawiljoene te gaan sit!!

2.Volgens my inligting verval WP en Cheetahs se konrakte einde 2010...die Blou Bulle se kontrak verval einde 2011....Jammer Zet,dan moet julle ook n nuwe Borg soek???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Wednesday, October 27, 2010 - 12:27
16. #15. "Ja zet,die mooi meisies van die Sharks en WP wil eerder hul kurwes langs die see gaan wys,as om met hul Langbroeke op die pawiljoene te gaan sit!!"....

Dis totale snert Bergbok jy kan Loftus op Mauritius se strand sit en hy sal steeds uitverkoop wees vir 'n finaal!!! En ek dink dieslfde geld vir Nuweland.... wat dit vir my wys is dat daar net eenvoudig nie tradisie en trots by die Sharks is nie... hulle het nie 'n lang genoeg geskiedenis, kultuur en tradisie om die skares te lok nie... dis ook hoekom hulle elke jaar hulle span vol moet KOOP - want spelers kom en gaan vir geld - nie vir die trots nie... dis hoekom hulle nooit 'n familie sal wees nie - hulle mag dalk hier en daar 'n beker wen - maar sal nooit op 'n "run" gaan van 3,4,5 bekers namekaar soos die Bulle of die WP nie..... om daardie rede alleen hoop ek die WP wen Saterdag (let wel ek ondersteun hulle nie - want ek ondersteun net 1 span)... ten minste het hulle 'n tradisie om op trots te wees....

2. Die Bulle se kontrak mag dalk 2011 verval - maar waar het jy gehoor hy gaan nie hernu word nie?

Posted by zet (Pretoria) Wednesday, October 27, 2010 - 14:37
17. HALLO ALMAL, SKAARS OP BLOG MAAR IS BESIG, GOEIE EEN VANDAG GEHOOR: when do you know you are driving a vintage car? when dumper sticker reads "western province currie cup champions groete
Posted by phillip (STRAND) Wednesday, October 27, 2010 - 14:49
18. Bergbok,

Dis die mense by die kantoor wat ek van praat. Ek bly en werk in Centurion, maar spandeer ongelukkig 2 - 3 dae in Durbanville by hoofkantoor in my tweede kantoor. Jy sal sien ..."my aanvat...". Nie gesê op die blog nie.
MD het selfs Vrydag as Province dag verklaar - wat 'n arrogansie. Gelukkig het 'n paar mense amptelik kapsie gemaak op inmenging van hul regte
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 27, 2010 - 15:44
19. Boys en girls vir daai matter,

Wie kan my help?

Ons hoof losskakel vir 2011 is Morne Steyn. F Brummer blyk ons 2de keuse te wees? Wat gaan ons doen in die CC sonder Steyn, want ek moet se, ons het maar gesukkel hierdie jaar in die nr. 10 posisie gedurende CC??? Ons het geen ander "great" flyhalves gekoop nie en ek het verneem daar is geen planne om 'n flyhalf te koop nie. Hoe nou???
Posted by CS-Bulls (Amanzimtoti) Wednesday, October 27, 2010 - 17:36
20. CS-Bulls,

Marnitz Boshoff speel goed vir die 0/21's - miskien kan hy volgende jaar die step-up maak saam met Brummer.... ek dink in elkgeval Marnitz is die toekoms vir die Bulle op losskakel - hy sal moet wys wat hy kan doen....
Posted by zet (Pretoria) Thursday, October 28, 2010 - 08:23
21. Nee Zet,Al die manne gaan Mauritius toe hardloop as hulle weet al die mooi meisies va
n die Bulle ,Province en Sharks is daar???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, October 28, 2010 - 08:45
22. Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, October 27, 2010 - 15:44
Nou hoekom werk jy by so n Province Firma???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, October 28, 2010 - 09:03
23. Bergbok # 22,
Gaan wei op 'n ander plek.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 28, 2010 - 10:14
24. More More almal

Wat se ons blou bul manne en dames vandag.Die bietjie WP poppe hier by ons is vanoggend weer so arrogant oor saterdag,maar hulle is ook te bly hulle speel nie die Bulle nie.Ek het n voorspelling gemaak dat die Sharks gaan wen,maar ek is geneig om saam met NETBLOU te stem dat die WP (ek haat hulle)gaan ver wen.Aan die anderkant worry ek nie wie wen nie vir my bly dit net die BULLE
Posted by Anti Province (Velddrif) Thursday, October 28, 2010 - 10:51
25. Toe ek op 'n skoollys die telling vir Saterdag moes raai, het ek my R5 gegee, my naam geskryf en by die telling geskryf 'My Bloed is Blou"
Posted by Bulzak (Kempton Park) Thursday, October 28, 2010 - 12:44
26. More mense

Hoe meer ons dink ons is anders, hoe meer is ons maar dieselfde as ondersteuners van ander provinsies.
Elke jaar word daar gekla(ook op hierdie blog) oor die Bul haters wat nie die Bulle hulle plek in die son gun nie
Dit lyk my daar is maar net soveel WP-haters in ons Bloubul geledere wat spieelbeelde van daai irriterende WP ondersteuners is.

Ek het dit al voorheen genoem. Rugby ondersteuners in Suid Afrika is baie dieselfde. Elke span(Bulle, WP, Leeus, Sharks ens.) het sy eie arogante, nederige, grootbek, oningeligte, ingeligte, rasionele, emosionele, eenogige ens. ondersteuners. Ons ondersteun toevallig verskilende spanne.(gewoonlik waar ons grootgeword het, of dieselfde span wat ons ouers ondersteun)

Dis hoekom veralgemenings soos bv "alle Bul ondersteuners is ..." ens. my grensloos irriteer.
Posted by Gert_Gaffel (johannesburg) Thursday, October 28, 2010 - 12:59
27. @25 - SKITTEREND - Ek het my nou dood gelag - dit is wat jy noem minora skerp..... Sterkte 0/19 en /20's gee hulle gas!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Thursday, October 28, 2010 - 13:27
28. Julle het seker Thinus, my buurman, se Sms in beeld van gister 27/10 gesien

"Maak nie saak wie wen Saterdag, maar wie ookal wen, pas die beker op; Bulle wil nie volgende jaar hoor dit is weg/gesteel nie".

@26 - Gert Gaffel. Ja jy is seker reg; gaan nie stry nie. En dan vra ek "So What" wat jou seker ook sal irriteer, maar nie my probleem nie.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 28, 2010 - 13:42
29. Tellings vir die finaal:

chokers 22 - 19 weer probere - LB
chokers 23 - 18 weer probere - uB
chokers 21 - 15 weer probere - Bloubosvelder
chokers 30 - 22 weer probere - Jou_Ma
chokers 21 - 27 weer probere - aggrobul
chokers 26 - 28 weer probere - Gert_Gaffel
chokers 23 - 32 weer probere - WP for Ever
chokers 28 - 17 weer probere - Anti Province

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, October 28, 2010 - 14:11
30. Middag almal

Dit voel vreemd op n Donderdag middag voor n Currie beker einstryd nie eers uit te sien na die naweek nie.Ons was nou al die afgelope paar jaar baie bederf en geseend om so n wonderlike span te ondersteun.Kom ons wees eerlik met mekaar.Maak nie saak watter tipe ondersteuner jy is nie.Dit is darem vrek lekker om in n einstryd te speel.En n baie vrot gevoel om nie in die einstryd te wees nie.

So gun die ander manne n plekkie in die son.Al is dit net die jaar!Volgende jaai is die jaar van die BLOU!!!!!!!!!!!
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Thursday, October 28, 2010 - 14:21
31. Stem saam Lekkerblou

Ons is darm lekker bederf om die Bulle te ondersteun.
Mag die beste span Saterdag wen, en dit geniet solank hulle kan, want die Bulle sal baie gou terug wees!
Posted by Gert_Gaffel (johannesburg) Thursday, October 28, 2010 - 15:05
32. Lekkerblou,
Weereens stem ek saam oor gun ander plek in son. Hulle moet net nie so persoonlik raak nie.

Sou nogal lekker gewees het as ons in WP se skoene was - gaan "walk in the park" wees vir hulle. Mag die beste span wen.
Ons jong bulletjies moet net vinger trek - sal droefgeestig wees as WP al drie bekers op een dag huistoe vat. Mag die BB wen!!
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 28, 2010 - 15:06
33. NETBLOU

Ek weet darm nie of dit so maklik vir WP gaan wees nie. As die Sharks speel soos teen ons(bal beskerm en fasespel), kan dit moeilik vir die WP wees. Maar Wp is in my opinie ook die gunstelinge.

Ek dink ons o/21's gaan 'n makliker wedstryd as die o/19's he. Veral met ons Curriebeker ysters.
Posted by Gert_Gaffel (johannesburg) Thursday, October 28, 2010 - 15:23
34. komin

Geniet die einstryd.Mag die beste span wen.Doen ons net n guns.Wen of verloor.Kom kuier weer volgende week by ons.Dit gebeur te veel dat manne van ander spanne n week voor n groot game hier ons baie dinge wil wysmaak,maar as hulle daai naweek verloor is hulle skoonveld.

Kom ons kyk watter tipe ondersteuner jy is.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Thursday, October 28, 2010 - 16:11
35. Net my motivering vir WP se "walk in the park". Sharks het vir hulle 'n doel gestel - moet die Bulle in semi's wen. Dit gedoen, maar dit was hulle eindstryd. WP se doel nog al die tyd - sedert hulle S14 finaal verloor het - CB moet Kaap toe en dit is die verskil.

Dis 'n kop ding wat hier gaan bepaal wie wen en lyk vir my Weer Probeers is meer gefokus wat dit betref, maar wie sal weet - ou Pruimboom ruk dalk nog 'n haas uit die hoed - of liewer 'n Bergbok uit die Haaitenk.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, October 28, 2010 - 16:28
36. Bergbok

Ek dink die WP gaan hom vat die keer so sterkte met jou span net omdat Paternoster so 'n spesiale plek is en ek hoop vir Johan Carossini se part dit gebeur.

Sterkte
Posted by tokolosh (Gauteng) Thursday, October 28, 2010 - 17:25
37. Sterkte vir die u19 en u21 vir julle final saterdag.glo julle manne gaan hom deurtrek teen die wp.Sien julle in durban
Posted by Laeveld BB (Nelspruit) Friday, October 29, 2010 - 13:15
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks