You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls dominance well reflected in 2010 SA Rugby Awards Night


Gurthrö Steenkamp was on Monday named as the SARU Player of the Year for the 2010 season, the Vodacom Bulls as Team of the Year and Francois Brummer as Vodacom Cup Player of the Year as the dominance of the Pretoria based franchise in South African rugby in 2010 was well rewarded.

The Vodacom Blue Bulls prop captured the crown at the end of a fabulous domestic season during which he helped his side claim their third Vodacom Super 14 title, while their back to back Super 14 wins also gave the Bulls the nod as team of the year.

Brummer’s heroics, when he kicked the R1 million dropped goal that secured the Vodacom Cup in the dying seconds of their final against the Free State, also helped him to earn his award.

New Bulls signing, Bjorn Basson, won the Currie Cup Player of the Year award.

Frans Ludeke must wonder how he was not named coach of the year, but congratulations to Western Province and Stormers coach, Allister Coetzee, who won that award, as to all other winners on the night.

The most notable awards winners are:

SARU Player of the Year – Gurthrö Steenkamp (Vodacom Blue Bulls)

SARU Team of the Year – Vodacom Bulls

Vodacom Cup Player of the Year – Francois Brummer (Vodacom Blue Bulls)

Absa Coach of the Year – Allister Coetzee

Vodacom Super 14 Player of the Year – Andries Bekker (Vodacom Stormers)

Absa Curie Cup Premier Division Player of the Year – Bjorn Basson (GWK Griquas)

Players’ Player of the Year – Gio Aplon (Vodacom Western Province)



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Kan iemand my se wat het van Helberg (vleuel) geword, ek sien sy naam by nie een van die groepe nie. Well dane aan die Bulls spelers vir hulle toekennings!!!
Posted by Dokta (Swakopmund Namibia) Monday, November 01, 2010 - 22:07
2. 1: jammer ou maat, julle het albei kere sleg tweede gekom.

Kan nie glo 'n choker afrigter word bo Plumtree of Ludeke gekies nie ?
Posted by bendiebul Monday, November 01, 2010 - 22:09
3. Nee, bbok, eerste soos span vd jaar BULLE en speler vd jaar Gurthro Steenkamp, en junior Brummer!!! Geluk aan waardige wenners.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Monday, November 01, 2010 - 22:15
4. Well done to francois brummer it's good to see we have one of the best up and coming young pivots in the country.He will be back up to morne steyn no doubt.

I'm still excited by the signing of william small smith from grey college i thought he was going to wp.
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, November 01, 2010 - 22:22
5. Nou ok sorry,geluk aan jul spelers en Provinsie se Prestasies..
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Monday, November 01, 2010 - 22:49
6. Welgedaan Gurthro !!!!! Jy is maar die 2 de voorry wat die toekenning kry en jy het werklik 'n briljante 2010 gehad - jammer vir die besering. Baie geluk aan Deon Stegmann wat 'n gulde geleentheid kry - ek hoop jy gryp dit met beide hande aan. Jy en Brussouw is imo die Bokke se ware fetchers. Die keurders het duidelik hul fout erken met "Flou Louw". Ek het vermoed hulle sou Dewald Potgieter kies (dalk beseer?).

Ek dink dis 'n skande dat Elton Jantjes gekies is as Jong Speler bo Basson, Lambie en Hougaard? Dieselfde met Coetzee bo Plumtree of Ludeke.
WP bly maar SARU se favourite kabouters.......

Die Bokke is besonder dun op senter. Jacobs sal gewaarborg, nie die toer voltooi nie. Francois Steyn moet maar help. Doppies le Grange of Strauss sou 'n beter keuse gewees het as 'n onfikse Jacobs. Een van hulle behoort Jacobs vinnig te vervang.

My span vs Ierland:
Gio Aplon , Bjorn Basson , Jean de Villiers , Francois Steyn , Bryan Habana , Morne Steyn , Francois Hougaard , Beast Mtwarira , Bismarck du Plessis , Jannie du Plessis , Keegan Daniel , Bakkies Botha , Victor Matfield (k) , Juan Smith , Willem Alberts.

Bank: Adriaan Strauss , Coenie Oosthuizen , CJ vd Linde , Flip vd Merwe , Pierre Spies , Ruan Pienaar , Patrick Lambie.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, November 01, 2010 - 23:15
7. 007. Zane op 15. Lambie 12, Jean 13 en Stegman 6. Die res stem ek saam. F Steyn is eers na die Ierland toets beskikbaar.
Posted by Blou Karnallie Monday, November 01, 2010 - 23:33
8. Congrats Guthro! You had a great year after coming back in 2009.

Why Allistair Coetsee was awarded I don't know. Absolute terrible.

I've worked out. For the past 20 years in CC rugby,

the Sharks played in 12 finals, winning 6

The bulls played in 10 finals, winning 6, drawing 1

The Cheetas played in 8 finals, winning 2 drawing 1

The Lions played 7 finals, winning 3

province played in 6 finals, winning 3.

So, of the top 5, Province, did the worse of all.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Tuesday, November 02, 2010 - 03:48
9. Just tokenism, bloukreef, pure and simple tokenism........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, November 02, 2010 - 05:55
10. en die coach van die jaar verloor 2 eindstryde om sy prestaie te verdien. lyk my hulle is besig om sy cv reg te kry om die volgende springbok afrigter te word. en watter impak het bekker nou op die s14 gehad bo spelers soos morne en fourie?
baie geluk aan almal wat hul toekennings verdien het.
Posted by baby bull (garsfontein) Tuesday, November 02, 2010 - 06:04
11. Halo die Blou.

Sjoe dit is goeie nuus dat ons die top talent trek,dit is n bewys dat die bestuur hulle job goed doen,almal weet tog dat die begin van n Bok trui meeste van die tyd by die Bulle begin.

Ek hoop ons as supporters kan uitsien na n span wat weer driee kan druk en dat daardie vervelige,eentonige,uitgediende skop en charge rugby iets van die verlede gaan wees,skierlik voel ek weer soos Luke Watson!!!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, November 02, 2010 - 07:55
12. Geluk Guhtro en die Bulls met julle toekennings. Ons is trots op julle.
Posted by Nog altyd Blou Bul (germiston) Tuesday, November 02, 2010 - 08:00
13. Andries Bekker Super 14Speler van die jaar??????????????????????????
Posted by Nog altyd Blou Bul (germiston) Tuesday, November 02, 2010 - 08:03
14. Die S15 begin al vroeg,verneem die spanne kom al HIERDIE MAAND BYMEKAAR.

Ons gaan n afgewaterde CB sien volgende jaar en die Cheaters gaan blom.
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, November 02, 2010 - 08:23
15. Ek wil ook graag n boek skrywe soos Joost,Gibbs,Luke,ET,Steve....maar my vrou se ek het nog nie genoeg twak aangejaag nie.
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, November 02, 2010 - 08:28
16. Geluk Gurthro, wat het Andries Bekker gedoen om dit te verdien?
Patrick Lambie was `n obvious keuse vir jong speler van die jaar, hy was net die verkeerde kleur.
Posted by Bully (Pretoria) Tuesday, November 02, 2010 - 08:31
17. #8 Bloukreef wil net ander stats gee oor Curriebeker eindstryde ens. Onthou as jy die Curriebeker in die verlede (Nuwe reels bepaal dit sal nooit weer gedeel word nie) gedeel het was jy nogsteeds as die houer bestempel.
Van 1990 tot nou met finale gespeel en hoeveelheid keer kampioen:
Bul 107Shs6L83CtWPT42 vanaf dit die ABSA Curriebeker is, weereens finale en houers:Bl 140Sak6Lin3Ct7WPT528
Posted by Les Bleus Cocardier (Somerset Wes) Tuesday, November 02, 2010 - 09:10
18. Jammer, ek haal die tabelle uit:
Vanaf 1990 - Bulle 10 finale, 7 keer houers, Sharks 11 finale, 6 keer houers, Lions 8 - 3, Cheetahs 7 - 3, WP 6 - 3 EN vanaf dit die ABSA Curriebeker is (1985) Bulle 14 - 10, Sharks 11 - 6, Lions 10 - 3, Cheetahs 7 - 3, WP 10 - 6.
Posted by Les Bleus Cocardier (Somerset Wes) Tuesday, November 02, 2010 - 09:23
19. Met die vliegtuig Bergbok.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, November 02, 2010 - 09:26
20. Dag aan al my Blou Bul vriende

Nouja wat kan ons nog wen,die CC het ons net vir n jaar aan Natal geleen.@WPFE n BUL word n springbok omdat hy dit verdien,nie omdat hy SARU se witbroodjie is nie.Mense net iets oor Duaane Vermeulen,hy is n goeie speeler maar kyk na elke wedstryd waar WP moes terug speel hoe gou hy uit die Bus uitval.Geluk aan Guthro en die res van die Bulle wat prysse gekry het.Bergbok wakker word ou seun
Posted by Anti Province (Velddrif) Tuesday, November 02, 2010 - 09:50
21. WP het gister hul trofeekas skoongemaak om die 2 bekertjies wat hulle gewen het,in te bere. Die kas was egter so verys dat al die Yskristalle n Ligkrans om die Son gevorm het???GLOL
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, November 02, 2010 - 10:55
22. More vrinne en ja selfs die wp mense wat hier kuier lol.

Geluk aan al die wenners.

Baie geluk aan Guthro , ek het vroer vanjaar al gese jy is my speler van die jaar.
Die manier hoe Guthro na baie kritiek, terug geveg het en puik spel gelewer het wys great karakter.
Ek onthou ook hoe hy op 'n tyd gese het hy het aanbiedinge gekry van ander provinsies, maar die bulle was goed vir hom en hy voel hy wil die unie terug betaal, as ek reg onthou was dit met die tyd toe hy met een of ander hand besering gesukkel het.

Trots op jou ou grote, jy bewys net weer ware karakter is nie iets wat mens kan koop nie.

Groete
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Tuesday, November 02, 2010 - 11:07
23. Bergbok, jy wei alweer hier en soek skoor. Aan jou, WPf Ever en ander Weer Probeer's wat hier wei.
Verklaar asb vir my hoe kan 'n span 'n Afrigter vd Jaar hê, maar geen trofee daarvoor wys nie. Gaan my verstand te bowe.
Mooi aan ons wenners - almal gekoppel aan trofees ook !!
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, November 02, 2010 - 11:36
24. Baie geluk Guthro, definitief die regte resultaat. Jy verdien dit oor en oor.

Sorry Bergbok-24, maar ons steel nie ander ouens van provinsies nie, ons beid hulle 'n kontrak aan, en hulle besluit ja of nee, ek dink eerder dit is dat hulle besef dit is lekkerder in Pretoria as in die ander dele van die land, en ons Blou Bul familie is 'n hegter eenheid as in die ander unies.

Ek wonder net wat se jy van die invoering van oorsee se spelers van ander lande in die Stormer en WP span, so ook die ander unies. Die Blou Bulle gebruik plaaslike talent, maar arme WP, Sharks, Leeus gebruik ingevoerde talent. Die Blou Bulle is eg Suid Afrikaans.

Ek sal ook nooit verstaan dat Allister 'n beter afrigter is as Frans nie, as daar een afrigter is wat sy sout werd is, is dit Frans, bring vir my een afrigter wat 15 top spelers uit sy groep gehad het en nog steeds die s/finals gehaal het. En ten minste kan hy darem trofee wys wat Allister nie kan nie.

Blou Bulle BO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Posted by LB (Ceres) Tuesday, November 02, 2010 - 11:55
25. Ek sien die ondersteuners van die span onderkant die platkop in die suide verkondig weereens hul onnoselkunde.

Vir die Bulle ondersteuners (myself ingesluit)wat effe bekommerd is oor die vordering van Marnitz Boshoff en Francois Brummer vanjaar, met Louis Fouche nou hier is daar verseker beter diepte in die loskakel posisie.

As ek na dwergbok luister het die WP 'n speler gekontrakteer wat nie rugby kon speel nie. Geen wonder hulle is nooit beter as tweede nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 02, 2010 - 12:13
26. LB,jy vergeet seker van Ray Mordt en Jenkins???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, November 02, 2010 - 12:23
27. Sorry, seker is jy reg as jy wil terug gaan tot by Noag in die Ark, maar Allister en Frans was seker daardie tyd nog nie daar nie, hulle was seker daardie tyd kannetjies wat kaalvoet rugby gespeel het.

In daardie era het ons nie professionele rugby gespeel vir geld nie, dit was vir die passie, na 1995 se WC het Suid Afrika eers toegetree tot Professionele Rugby waar daar geld betrokke is, so elke speler, afrigter en die res van 'n span is nou in 'n werk, rugby is sy werk.

In die huidige era waar dit hulle werk is word daar kwaai gesteun op oorsee se spelers. En ja gaan kyk maar in die laaste 15 jaar hoeveel oorsee se spelers was in die WP span en hoeveel was in die Bulle s'n.

Sal seker nie help ek probeer redeneer met 'n WP nie, hulle redeneer soos passers al om die draaie!

Blou Bulle BO!!!!!!!!!!!!!
Posted by LB (Ceres) Tuesday, November 02, 2010 - 12:40
28. dwergbok, nou wanneer het jy al ooit die waarheid gepraat?
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 02, 2010 - 13:07
29. Nou net die 2011 Super 15 Bulle groep gesien....................in n paar posisies maah dit vir bekommerde leesstof.............losvoorspelers.........sit on met Steggies as die enigste werklike baljagter .......kuhn maak nie die grate nie......hopenlik kry okkie meer speelkans...........loskakel............is eina.....net Morne...Francois is al vele kere geweeg en te lig gevind..kon nog nie een keer die step na cc maak nie.....en twyfel of die na Super rugby sal maak...............Marnitz....dalk verras hy...........op vleuel is dar darem Basson............Shadow is overrated.........is net weer Saterdag met o/21 bewys.............en op heelagter is daar Zane ..........en Jaco.......wat nie eers op spelpyl n kontrak by die luiperds verdien nie...............
Posted by loftus (pta) Tuesday, November 02, 2010 - 13:09
30. Louis Fouche as loskakel lyk vir my na 'n baie goeie byvoeging. Moet nie verras wees as hy die ander twee jonges verby steek nie.

Wat die tekortkominge by die seniors is is aangespreek in die junior spanne.

Moet ook nie Marnus Schoeman as baljagter vergeet nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 02, 2010 - 13:23
31. Ek twyfel of Louis Fouche die 2 jonges sal verby vat.Groot voet maar geen spoed.En as die bulle vlg jaar wil hardloop is die eerste 10/15 meter nogal belangrik vir n 10
Posted by Laeveld BB (Nelspruit) Tuesday, November 02, 2010 - 13:44
32. Interesante nuus. Daar word beweer dat Lionel Mapoe het vir die Leeus geteken.
Hierdie bewering moet amptelik bevestig word.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 02, 2010 - 13:52
33. Netblou - re Sharko - ek dink hy "celebrate" dalk nog.
Posted by Little Blue Bull ((2011 - die jaar van die BUL)) Tuesday, November 02, 2010 - 15:14
34. Andries Bekker het 'n paar goeie games gespeel in die Super 14, maar in die Final was hy nie veel te sien nie. Allister moet seker Afrigter van die jaar wees want met enige ander afrigter sou WP nie eers 'n semi-finaal gehaal het nie.
Posted by blou.sakkie (Springs) Tuesday, November 02, 2010 - 15:14
35. In Okkie Kruger and Marnus schoeman the bulls have a lot of depth. I'm alos a bit worried after this season about the flyhalves and outside centre. And I hope Ndungane will be at his best. Shadow slipped back a bit and he's a bit lazy.. He thrives under structure and inspirational leadership. sampie Mastriet had a better game on saturday, always looking for work.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Tuesday, November 02, 2010 - 18:34
36. Dokta:
Helberg is nie weer 'n kontrak aangebied by die Blou Bulle nie.
Sy spelpeil het dit in elk geval nie geregverdig nie.
Posted by groentjie (Pretoria) Tuesday, November 02, 2010 - 18:43
37. Wel gedaan Bulls, niemand kan ooit weer die S14 beker weg neem nie, dit behoort vir altyd aan die Bulls.
Guthro, Francios en Bjorn baie geluk.
Dit was nog steeds n goeie jaar vir die Bulle en Blou Bulle. Ons sal volgende jaar sien wat se waarde ons gekry het met die ondervinding wat die spelers sonder die sbokke en met beserings gekry het. Dis oor en oor bewys ondervinding tel jy net op die veld op. Dit gaan vir ons van groot waarde wees met spelers wat tweede, derde en slefs vierde op die lys was.
Dit is nie alle spelers wat dit maak in groot geselskap nie, Dit benodig spesiale talent. Slegs met blootstelling word dit getoets.
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Tuesday, November 02, 2010 - 20:01
38. Goeiemore almal

Hoegaan dit vanoggend met al die Blou bulle.Kan iemand my dalk reg help.Is dit waar dat CJ Stander oppad Vrystaat toe is.Ek moet ook byvoeg ons het darem 2 SA bekers gewen
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Wednesday, November 03, 2010 - 07:38
39. Ek wens ons webmeester wil 'n slag kom verduidelik hoe werk die kommentaar wat hier geplaas word. Goed verskyn vir 'n ruk en dan verdwyn dit sommer. En dit is beslis nie agv sensor nie. Miskien maar net die tegnologie wat breek?

As dit waar is van CJ Stander is dit jammer - ons het seker maar 'n uitruilskema met hulle aan die gang; moet nou sien wie kry ons. Dalk was dit reeds JLP die seisoen vir iemand aan hulle vir volgende seisoen.

So van JLP gepraat, hy moet seker wonder wat nou nadat Lambie, wat my betref, die eerste keuse in die Sharksspan is.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, November 03, 2010 - 09:30
40. More Blou Vriende

Verwys na WPFE,ek sien daar staan nou net 2 bekers en n ruk terug het daar 6 bekers gestaan.Ek neem aan die 6 waarna jy verwys is
Cravenweek O13
Grand Khomo week O16
O19
O21
Vrouens
Amateur span
Dit hierbo is niksseggend,die 3 belangrikste bekers staan in Pretoria,Bloemfontein en Durban.
Wat CJ Stander betref dink ek dit is n snert storie,hy is by die BULLE se O21 span gekontrakteer
Posted by Anti Province (Velddrif) Wednesday, November 03, 2010 - 10:13
41. Anti P
Watter beker in Bloem? Loftus het 14 en Vodacom &Sharks; CB. Watter ander belangrike beker is daar?
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, November 03, 2010 - 10:24
42. Ekskuus S14 (sou lekker wees as ons 14 Trofees gehad het.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, November 03, 2010 - 10:46
43. Ek sien WP lose forever le nog steeds lee eiers.

Wat CJ Stander aanbetref. Vroeer die week is berig dat Hendro Scholtz oppad Frankryk toe is. Die rede daarvoor is dat die Cheetahs eenvoudig nie genoeg geld het om al hul spelers kontrakte aan te bied nie tot tyd en wyl hulle 'n nuwe hoofborg aan boord het nie. Die oordrag van Lionel Mapoe na die Leeus moet saam met hiedie probleem gelees word.

Die vraag is. Waar gaan die Cheetahs geld vandaan kry om die Bulle te betaal vir CJ Stander.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 03, 2010 - 12:03
44. Nou wat nou:

However, earlier on Monday, Goosen appeared before a SARU judiciary committee and was found guilty.

Sport24 believes Goosen, this year's Free State Craven Week No 10, took the stimulant unknowingly. He was tested after a Cheetahs Under-19 match against the Griffons.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 03, 2010 - 12:06
45. NETBLOU

Ek verwys na die Cravenweek eindstryd wat OVS gewen het---ek weet nie of daar n beker op die spel was nie maar,die CRAVENWEEK,SUPER 14 en CURRIEBEKER is maar die 3 grootes en daar het die Visvoete uit die Bus geval.CJ Stander se storie ,ek weet darem nie
Posted by Anti Province (Velddrif) Wednesday, November 03, 2010 - 12:58
46. As ek moet kies tussen Van Veltze en CJ Stander vir die toekoms kies ek Stander. Van Veltze het 'n senior kontrak en CJ Stander 'n junior kontrak. Dit maak Stander 'n prooi vir ander Unies wat hom maklik kan lok. Van Veltze het nie die krag, spoed en vernuf wat die ander no 8 het nie. Hy word maklik gestuit en sy verdediging is maar dun. Ek het hom die seisoen dop gehou, hy raak weg as dit woes gaan voor.
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Wednesday, November 03, 2010 - 13:16
47. Bijler

Stem saam oor Van Velze.Ek glo nogsteeds ons beste agteman is Potgieter.Met Spies op die flank.Potgieter het net meer bal vaardighede as Spies.Gee jou meer opsies van agter die skrum.

Ek sien Zane oefen op buite senter by die Bokke.Glo ook hy kan die antwoord op buite senter by die Bulle wees.Met Basson,Hougaard en Van den Heever die agterste drie.Glo van den heever sal floreer op heelagter,want hy sal gedwing word om meer betrokke by die spel te raak.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Wednesday, November 03, 2010 - 14:29
48. Afternoon bloggers guys i heard about the shocking news concerning johann goosen jammer goosen.

Guys how can stander play for cheetahs when he has a junior under 21 contract with us can someone explain the situation with ct stander guys?

I saw that we have 2 potent outside centres in christopher bosch from paarl gimnasium mand william small smith signed i think bosch will play wing imo andile jho will be paired with willa.

Oh yea how can lionel mapoe be picked ahead of someone like gerhard van den heever unbelievable shadow proved himself in the super 14 lionel has not palyed rugby for 6 months eish.
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, November 03, 2010 - 15:42
49. The Cheetahs can draw in CJ Stander fo the super 15 while he still remain a Bulls contracted player. Wilhelm Steenkamp was drawed in by the Sharks this year.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 03, 2010 - 17:05
50. Ek sien die Lionel Mapoe skuif na die Leeus is blykbaar bevestig.

Die enigste plek waar ek gelees het dat CJ Stander by die Cheetahs is was op hierdie blog. Die bewering word deur WP lose forever gemaak. Tot tyd en wyl 'n meeer betroubare bron dit bevestig beskou ek hierdie skuif as snert.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 03, 2010 - 17:13
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks