You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Waterkloof to try and win another title for Blue Bulls


The tournament to crown the @lantic schools 7's champion of South Africa will take place on Friday 5 November and Saturday 6 November at Konka near Rustenburg.

Sixteen of South Africa's top 7's school teams will compete to be crowned as the @lantic champion team. HS Monument from Krugersdorp is the defending champions.

HS Waterkloof, who won three tournaments this year, represents the Blue Bulls at Konka.

According to tournament promoter, Willem Strauss it is very difficult to identify a potential winner. "All the teams quality of play has improved dramatically and teams like Waterkloof, Tygerberg, Pionier and Merensky shone throughout the @lantic series" said Strauss.

More than 300 schools and youth teams participated in this year's series. According to Strauss it is also encouraging to observe how the players skills levels have improved with their participation in the @lantic 7's series, and that this contributes to the general rugby level of play by the boys.

This year, five schools qualified for the first time to participate in the champions tournament. They are HS Nelspruit, Grey High (PE), HTS Middelburg, HS Brandwag and HS Sentraal.

According to Paul Treu, Springbok 7's coach this is excellent exposure for the participating teams. "Some of these boys could represent South Africa at the 2016 Olympic Games in Rio Janeiro" said Treu.

Waterkloof's team is as follows: Francois Tredoux, Kirk Twine, Janco Gunter, Thys Smit, Ruan van Rensburg, Thabo Mabuza, Ruan Janse van Rensburg, Deon Fitchett, Morne du Plessis, Gerrie Odendaal, Christiaan de Bruin and Morne van den Berg.

Friday's matches kick-off at 17:30. The Cup final kicks-off on Saturday at 15:22.

Pool A:

A1 HS Pionier (Vryheid)
A2 HS Nelspruit
A3 Grey High (PE)
A4 HTS Middelburg

Pool B:

B1 HS Tygerberg (Cape Town)
B2 HS Brandwag (Benoni)
B3 HS Ben Vorster (Tzaneen)
B4 Glenwood High (Durban)

Pool C:

C1 HS Waterkloof (Pretoria)
C2 HS Sentraal (Bloemfontein)
C3 HS Diamantveld (Kimberley) C4 HS Middelburg

Pool D:

D1 HS Merensky (Tzaneen)
D2 HTS Louis Botha (Bloemfontein)
D3 HS Monument (Krugersdorp)
D4 HS Excelsior (Belhar)



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Hou maar duime vas vir Waterkloof.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 03, 2010 - 21:13
2. Too much love will kill you if you can't make up your mind. Torn between the lover and the love you leave behind, you're headed for disaster 'cos you never read the signs. Too much love will kill you, every time… Too Much Love Will Kill You – Brian May
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, November 04, 2010 - 01:32
3. Good luck Klofies....

Gooi Mielies!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, November 04, 2010 - 01:36
4. Terwyl dit stil is, wat van hierdie nuus:

Heyneke Meyer gaan weer afrig. Nie die ‘Bokke of die Bulle nie, maar die Tukkies in aanstaande jaar se Varsitybeker - ‘n aanduiding dat geen steen in Pretoria onaangeraak word om die eens trotse Universiteit op te hef nie.

Die Blou Bul Rugbyunie het by die proses ingekoop en dit is weens dié besluit dat Meyer sy expertise aanstaande jaar daar gaan deel. Die Pretorianers oefen reeds kliphard onder die wakende oog van Blikkies Groenewald ter voorbereiding vir die 2011-seisoen.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, November 04, 2010 - 15:07
5. Stapper,

Groot nuus. Daai Weer Probeers het my hoeka vet gegee oor die Varsitybeker.
Interessante statistiek net ingeval daai Bergbokke weer hie kom wei.
In die 100 CB finale wat gespeel is wen BB 61% van die waarin hulle gespeel het; WP 50%; Leeus 44%; Sharks 46%; FS 23%; Grikwas 100% (1 gespeel en gewen)
BB speel in 33% finale, WP 22%; Leeus 18%; en FS/Sharks elkeen 13%
Dit maak vir goeie leesstof.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, November 04, 2010 - 16:29
6. Ekskuus, dit is nie 100 finale nie, dis 50 dus speel BB in 62%, WP 44%; Leeus 36%; Sharks 26% en FS 26%
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, November 04, 2010 - 16:44
7. Geluk Steggies, met jou eerste Springbok cap. En Zane op 13 vir die Bokke, dit kan interessant wees.
Posted by Undertaker (Death Valley) Thursday, November 04, 2010 - 17:29
8. undertaker, ek hoop net die interessant verander nie in disaster nie. het pieter dan nie laas jaar geleer om nie beseerde spelers en spelers uit posisie te kies nie.hul se n donkie stamp nie 2 keer sy kop teen dieslde klip nie. so ons weet verseker pieter is nie n donkie nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Thursday, November 04, 2010 - 22:10
9. Ek sien swarigheid vir die ander spanne in die Varsitybeker.

YEAH TUKS!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, November 05, 2010 - 00:15
10. baie bly casper steyn is uit n koma uit,dit gaan glo baie beter...sterkte cassie
Posted by bloubulbilling (cape town) Friday, November 05, 2010 - 08:30
11. Weet iemand of Ruan nou oorsee gereeld in die nommer 9 speel. Indien wel dan goed so; anders is die keurders alweer besig met iets....

Zane op 13 is al in die CB voorgestel deur ouens op die blog, maar ek stem - hoe kan jy iemand in Springbokspan kies totaal uit sy posisie. Nie dieselfde nie, maar baie van julle sal die Gerrie Sonnekus gemors onthou.

Dan hoor ek A Jcobs is op die bank omdat hy nie wedstryd agter hom het nie. Dalk tel op die bank ook vir wedstrydtyd - gee hom twee wedstryde op die bank en hy is gereed!!!
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, November 05, 2010 - 08:58
12. Daar het julle dit. Ek is seker PdV lees die Bulle se blog, hoe anders sou hy geweet het dat Kirchner op 13 moet probeer. Daar was heelwat manne wat die move voorgestel het. As dit werk more great maar dit sal maar bars teen die ierse senter. Kirchie is darem n beter verdediger as Habana.
Geluk aan Steggie, mag jy diep voetspore in die Springbokspan trap.
Ek dink A Jacobs is nie wedstryd fiks nie. Jy moet games speel om wedstryd fiks te wees, maak saak hoeveel padwerk, veld en gim oefening jy doen nie.
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Friday, November 05, 2010 - 09:30
13. More al julle Bloues

Ai,ai Zane op 13 weet nie so mooi nie,kon eerder vir Tim Whitehead oor gestuur het.Bly om te sien dit gaan beter met Casper.Waar ek ook verskil met Pieter is by No 9--Francois is tans die beste.Dan sien ek heyneke gaan afrig,dit gaan TUKS niks help nie,MATIES gaan koning bly.Lekker dag.
Posted by WP for Ever (Dwarskersbos) Friday, November 05, 2010 - 09:31
14. More Bul vriende

WPFE het jy lekker geslaap gisteraand,want ek dink jy het n klap van die windmeul weg.Heyneke is beter as alles wat julle saam kan bymekaar sit en FH is n volbloed Bul.Gaan eet jou snoek en wei op n ander plek
Posted by Anti Province (Velddrif) Friday, November 05, 2010 - 09:35
15. Goeie nuus, met Heyenke wat Tuks afrig. Dis die een beker wat ons moet terug kry. In my dae (laat sewentigs) was dit altyd 50/50 een jaar wen Tuks volgende jaar Maties.
Weet iemand of Tuks ook nou n oop klub is. Dit sal Heineke n geleentheid gee om jong spelers reg te kies en te ontwikkel vir die bulle.
Posted by Kaap'se bul (Durbanville) Friday, November 05, 2010 - 09:36
16. WPFE waar het jy aan die snert van CJ Stander gekom,hy bly by die Bulle.

KAAPSE BUL,maak 2 van ons---TUKS is nog nie n oop klub nie,daar is wel planne vir so iets.Stem saam,in die sewentigs het Tuks en Maties tot 50000 toeskouers getrek,vandag weet jy skaars wanneer hulle speel
Posted by Anti Province (Velddrif) Friday, November 05, 2010 - 09:51
17. Sover ek weet is Tukkies nou se dae 'n oop klub.

Oor JC Stander, ek het alreeds op die vorige draad gese wp lose forever praat twak.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, November 05, 2010 - 19:52
18. Ek is dalk uit die oude doos wat dit aanbetref, maar ek glo nie daaraan dat 'n speler vir 'n opvoedkundige instelling mag speel as hy nie 'n bona fide ingeskrewe student is nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, November 05, 2010 - 21:19
19. BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 01:50
20. ‘n Bietjie Shadows vir die laatnag….
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 01:57
21. Apache – Shadows
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 02:00
22. Theme from The Deer Hunter – Shadows
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 02:03
23. Dance On - Shadows
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 02:10
24. Blue Shadows - Shadows
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 02:15
25. Jet Black - Shadows (The Drifters)
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 02:17
26. 36-34-36 - Shadows
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 02:22
27. Shadoogie - Shadows
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 02:26
28. In The Mood – Shadows

BALKE TOE!!!!!!!!!!!!!!!

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 06, 2010 - 02:33
29. Goeie keuses, Jimmy!

Dit was natuurlik 36-24-36? Nie daai rugby paal nie wat jy daar getik het nie. Hierdie song en Jet Black was die enigste 2 baskitaar op "lead" wat Jet Harris vir die Shads opgeneem het. Dit was destyds deur n Ecolette "Tape delay echo chamber" gespeel met die Fender Precision Bass. Mooi gewees.........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, November 06, 2010 - 06:19
30. More LBB,

Van waaraf kom jou kennis oor khitaarspel? Speel jy self? Hierdie is nie die eerste keer dat jy ons ingelig het oor tegniese punte, Ek onthou iets oor 'n riff op Smoke on the Water.

Dan iets anders. Ek het gister op 702 geluister toe hulle met Gavin Rich gepraat het. Gavin beweer hy was "relably informed" dat Diff Habana op 13 wou gespeel het, "but he was overruled by the senior players and other coaches"
Eksperimente soos hierdie doen jy in die CB teen die Luiperds en nie in die
openings toets van 'n grand slam reeks teen 'n span wat O Driscoll bevat nie.

Al manier wat dit gaan werk is as ons totaal in die vaste en los fasette gaan domineer sodat die Iere geen bal kry om die 13 kanaal aan te val nie. En ek kan nie sien dat ons soveel beter is as die Iere dat daardie dominasie gaan plaasvind nie. Ierland 26. SA13
Posted by BlueIQ (Pretoria) Saturday, November 06, 2010 - 07:41
31. Hi BlueIQ, Ja het self verskeie instrumente op n, kom ons se "semi-pro" , basis gespeel. (Daar was nie behoorlike geleenthede in my tyd om ten volle pro te speel nie!). Ek tree nie meer op nie maar is steeds goed ingerig en "jam" maar met die kleinkinders wat baie talente het. Ek gesels met Jimmy oor die tegniese goed meesal dmv E-mail, maar moes op sy pragtige keuses vandag op kommentaar lewer omdat ek meeste van hulle nog steeds speel. Ek gebruik bv Blue Shadows en Shadoogie altyd om vir die "leerders" die tipiese 12-bar te leer. Ek moet ook by se, ek is hoofsaaklik n R&B, Blues en Underground aanhanger maar is ook maar lief vir die 50s en 60's genres... memories!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, November 06, 2010 - 09:30
32. LBB,

Semipro is nie iets om oor skaam te wees nie. Koning Naas was mos ook eintlik semi pro. LOL.
Ek dink in musiek, soos in rugby, hou ons van dieselfde genres. Ek is net nie so tolerant as jy en Jimmy as dit by die goed kom wat vir my banal is nie bv soos Modern Talking ens. Maar ek self kan geen instrument speel nie.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Saturday, November 06, 2010 - 10:24
33. Halfeindstryd:
Excelsior 24 - 7 Waterkloof

Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, November 06, 2010 - 13:56
34. 3de plek:
Waterkloof 17 - 12 HTS Middelburg
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, November 06, 2010 - 15:30
35. Final:
Tygerberg( Bergbokkies ) 27 - 19 Excelsior ( Wyn boertjies )
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, November 06, 2010 - 15:57
36. Jammer BLUE BULLS.....Julle moet maar volgende jaar "Weer Probeer"???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, November 06, 2010 - 16:00
37. Pardon Ligblou Baron, dit blyk dat ek die TDM vir die Bokke se game in gedagte gehad het. BlueIQ, my toleransie is gelukkig baie hoog as dit by verskillende soorte musiek kom. Daar kom tog tye wat mens hard op jou onderlip moet byt om ‘n klient tevrede te hou.

Moenie dat die Baron se beskeidenheid jou flous nie, ‘n absolute meester as dit kom by die tokkel van ‘n Fender Stratocaster. Jare terug het sy band sulke komplekse musiek geskep dat die timing footprints slegs deur professionele dansers baas geraak kon word. Hulle het ook op ‘n keer ‘n 4 uur lange Underground "Cabaret" show gehou in die Pretoria Stadsaal, dit was ook die eerste keer dat psychedelic ligte gehou is in SA. Later het die groep se keyboard speler selfs naam gemaak in Hollywood met onder andere die temalied uit die movie Ghostbusters, wat hy self geskep en gespeel het!

Terloops, ek het altyd gedink dit is grappies om ‘n instrument te bespeel totdat ek vir ‘n paar minute Guitar Hero gespeel het. My voorarms was absoluut vrot van moegheid.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 01:47
38. Nog 'n paar instrumentals....
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 01:55
39. Walk Don't Run - The Ventures
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:05
40. Rebel Rouser - Duane Eddy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:07
41. Jessica - Allman Brothers Band
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:09
42. Eruption - Van Halen
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:11
43. Moby Dick - Led Zeppelin
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:15
44. Orion - Metallica
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:18
45. Interstellar Overdrive - Pink Floyd
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:20
46. Freeway Jam - Jeff Beck
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:25
47. Surfing With The Alien - Joe Satriani
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:30
48. Star Spangled Banner - Jimi Hendrix
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:37
49. Green Onions - Booker T & The MGs
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:41
50. GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 07, 2010 - 02:46
51. Ou Jimmy jy laat my dink aan daai grappie waar die kleinkinders vir Oupa se: "Oupa, Oupa maak soos n wolf....... Oooooooooooooooo"

Dis jammer dat ons van die instrumentals vergeet van Jose Feliciano; hy was n blinde Strat speler en baie goed ook; ek het jare laas van hom gehoor.

GOOI MIELIES!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, November 07, 2010 - 06:06
52. goeie more Jimmy en LBB,

Sover ek kan onthou is die temaliedjie van Ghostbusters deur Billy Ocean gesing maar ek gaan hierna probeer google wie die liedjie geskryf het. Ek kan net dink dat die keyboardspeler either Attie van Wyk of Trevor Rabin kan wees, maar wat weet ek?Ek het dan voorspel dat Ierland 26 13 sou wen.

LBB, gee bietjie 'n clue? Is jou initials PdV?

So by the way, het either van julle al Paul Anthony (Die Blou Bulle o 19 afrigter) se band gehoor?Baie goed.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Sunday, November 07, 2010 - 07:47
53. Volgens Wikipedia is die temaliedjie van Ghostbusters deur Ray Parker Jnr gesing en geskryf.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Sunday, November 07, 2010 - 07:55
54. Hi BlueIQ,

PdV??? Nee ou pel, hy sit in Ingeland!

Meeste van die ouens het maar (om verskillende redes) "verhoogsname gehad en wil dit so hou. So, ja... ons weet darem al klaar wie is Elvis Blue, ne?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, November 07, 2010 - 11:49
55. Terloops, Attie van Wyk (Ballyhoo) en Trevor Rabin (Rabbitt) is meer 70's manne. My storie was 1960's
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, November 07, 2010 - 15:12
56. Hi all

thought the weekend's rugby was quite.... boring. But I'm glad we won the game. I wonder if we know how important Matfield's tackle was towards the end?

The Boks kicked a lot less than their previous matches, but still it is killing me watching it. With that I am making the point that with less kicking we will not necessarily see more attractive rugby. Overall, rugby at the moment, is quite one dimensional. The defensive structures are so well in place, that what we are seeing know is a 15 man version of rugby league, with line outs and srums to fill in the spaces.

In the end, we need to win the World Cup, and that's it.We should play to our strengths. We smothered Ireland up front and Deon Stegman had a very sound debut, with Pierre Spies playing good rugby. For me the man of the match was Victor Matfield.

In the backline all eyes were on Kirchner, and he played OK. Solid on defense. Not offering very much else on the attack, but it was his first in the 13 jersey, and I think he could be explored there more often in 2011 at the Bulls as well. Morne Steyn showed that experience is not a thing you buy and with Lambie missing that easy penalty, it just shows you that you cannot just come in to this level and be superman. But he showed his class in the try that lead up to Aplon's try.

Posted by bloukreef (bloubergstrand) Monday, November 08, 2010 - 08:34
57. #56. Ek stem heeltemaal saam met jou bloukreef - die rugby was maar afgesaag.

Almal is in ekstase oor die manier hoe NZ en Aus dan nou kwansuis die game speel - maar dit is net 'n kwessie van tyd voordat ander spanne 'n teenvoeter vir die "harldoop van enige plek af" rugby kry. (My mening is druk...pressure... as jou verdediging druk kan uitoefen - konstant en intens in die tackles en/of kontaksituasie - kan jy die ander span in foute indwing en sodoende die game beheer.) Maar dan moet ek ook sê dit is beter om met die bal te hardloop, eerder as die skop en storm taktiek - ek stry nie daarteen nie.

Maar my mening is ook dat ons nou rugby league speel met 'n lynstaan en skrum hier en daar ingegooi....

Die ou reëls het wel die span bevoordeel wat nie die bal het nie.... dis hoekom die skop en storm gewerk het - want deur veldposisie te kry en dan turnovers te bewerkstellig kon jy dit in punte omskep.... so skop die bal in die ander span se halfgebied en kry dan turnovers om in punte te omskep.

Die IRB het dan juis die reëls verander omdat hulle behep is met "hardloop-rugby" en skoppe uit die spel wil haal. Wel wat is dit dan anders as rugby league?

Ek weet nie wat die antwoord is nie - dit was seker nie die ou reëls nie - want ek is ook nie mal oor skop en storm nie.... maar my insiens is dit ook nie die nuwe reëls nie, want die verdedigende span kan bykans GLAD nie vir die bal kompeteer nie... dit is uiters moeilik om 'n turnover te kry as die ander span nie foute maak nie - en sonder kompetisie vir die bal is rugby vir my boring.... ek wil nie heel game kyk hoe die een span aanval en die ander span net tackle tackle en tackle nie.... die spanne weet hulle moet net aan die bal vashou - so hulle is ook nie juis kreatief nie - hulle hol maar in 'n tackle in en maak net seker hulle recycle die bal (dis mos league??)... Daar moet vir die verdigende span geleentheid gegee word om die bal ook te kan afneem - daar MOET kompetisie vir die bal wees.... dis soos die skrums deesdae - 99,9% kry die span wat ingooi die bal terug, wanneer laas het julle 'n vaskop gesien? - daar word skeef ingegooi sonder dat dit gestraf word... maar jy moet nie skeef ingooi in die lynstaan nie....

Rugby Union word onderskei van Rugby League deur bv. drymale, skrums, turnovers en 'n verskil tussen forwards en backs.... as ons op dieselfde trand aangaan met die reëls kan ons maar net-so-wel merge met rugby league...
Posted by zet (Pretoria) Monday, November 08, 2010 - 10:49
58. BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, November 09, 2010 - 19:38
59. Het ons nog 'n webmeester?
Posted by Rifrug (Hartbeespoort.) Tuesday, November 09, 2010 - 20:08
60. Nou die BLOU!!!
Posted by Blou Karnallie Tuesday, November 09, 2010 - 22:46
61. Het jy n webmeester nodig?
Posted by Blou Karnallie Tuesday, November 09, 2010 - 22:50
62. Spelers behoort seker komende Maandag of die Maandag daarna te begin met kondisionering. Dit is nie veel nuus nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 10, 2010 - 07:35
63. Ons sal seker maar met hierdie draad tot Krismis tevrede moet wees.

Posted by Bloumens Wednesday, November 10, 2010 - 08:23
64. #59 en #63
Someone has switched him off, maybe the bogey-man got him. Af is die as Engelse week.
Posted by Thurlow (Pretoria) Wednesday, November 10, 2010 - 08:49
65. Nuus van ander plekke (daren nie die warm een).

The five 32-man New Zealand squads for the 2011 Super Rugby tournament have been named.

Ook maar stadig, die Bulle het alreeds hulle "squads" vir volgende jaar aangekondig.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, November 10, 2010 - 10:19
66. Middag almal.

Kan iemand my dalk se of die Bulls weer in George gaan oefenkamp he die jaar? En indien so, wanneer?

Lekker tyd vir almal...
Posted by Blou-is-Baas (Drie Riviere ondersteun Bulls!!!!!) Wednesday, November 10, 2010 - 16:37
67. Webbie, ons almal wil graag weet van die oefenkamp.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, November 11, 2010 - 22:39
68. The Southern Kings – the franchise made up of Border, the Eastern Province Kings and South Western Districts – will play pre-season matches against the Vodacom Bulls (January 29), Cheetahs (February 5) and Auto & General Lions (February 11) and meet The Sharks and Stormers later in the year. The team costs of the matches will be borne by SARU
Posted by Bloumens Friday, November 12, 2010 - 08:08
69. BULLS 100 - 0 assegaaie
Posted by Bloumens Friday, November 12, 2010 - 08:10
70. Bloumens, ek dink daai soustrein van SARU ry net so lekker soos die Bloutrein, indien nie lekkerder nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, November 12, 2010 - 08:32
71. 66) Blou is Baas.Ek dink die oefen kamp in Geoirge gaan plaasvind vanaf die 6e tot en met die 17e Des.Volgens wat ek verstaan begin die bulle Maandag die 15e met hulle voorbereiding
Posted by Laeveld BB (Nelspruit) Friday, November 12, 2010 - 10:20
72. Hi Laeveld BB

Dankie, ek hoop jy dink reg. Die jaar sal die timing reg wees. Ek is in Hartenbos van die 13 de tot 22 ste, so ek sal, as ons mag, 'n oefening wil bywoon.
Posted by Blou-is-Baas (Drie Riviere ondersteun Bulls!!!!!) Friday, November 12, 2010 - 13:25
73. Jou datums is perfek en jy gaan hulle defnitief in George sien.Enjoy.
Posted by Laeveld BB (Nelspruit) Friday, November 12, 2010 - 13:37
74. Ja,ok Laeveld BB.....Ek gun die BB hul vakansie by die see!!Hulle verdien dit na n harde S14 Jaar!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, November 12, 2010 - 16:19
75. Daar was vanjaar net ’n klemverskuiwing in die toepassing van bestaande reëls. Gevolglik het mooier en beter rugby ontstaan. En statistieke bewys dit,” het Andre Watson gesê.

Hy verwys na:

* ’n afname van 15% in straf- en vryskoppe.
* 'n toename van 6% in drieë.
* ’n afname van 24% in onvoltooide (reset) skrums.
* ’n afname van 16% in skoppe in algemene spel.
* ’n afname van 20% in strafskoppe by losskrums wat ná duikslae ontstaan het.
Posted by Bloumens Friday, November 12, 2010 - 16:20
76. Pasop vir die spoke Bergbok….
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 13, 2010 - 03:22
77. ‘n Skraal wind waai oor Nghoeniebosse op die pad buite Uniondale. Elke Paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil. Met haar lang swart hare onder sekelmaan tuur sy oor die vlaktes haai en haar klere blink spookagtig saam en haar duim vra om haar op te laai… Blommetjie Gedenk Aan My – Anton Goosen
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 13, 2010 - 03:26
78. Na my beskeie mening een van die heel eerste rock songs in Afrikaans, met ‘n puik riff daarby.

GOOI MIELIES!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 13, 2010 - 03:30
79. n Artikel oor Victor sal nou baie gepas wees.....Hy is darem die Springbok met die meeste Toetse agter sy naam na vandag.
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, November 13, 2010 - 10:35
80. Tygerberg van die Kaap het die Titel gewen.
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, November 13, 2010 - 10:44
81. Well done to Victor, scoring a great try on a special day. What a special player. SA would not see a Victor Matfield again.

The boks played better in the 2nd half, but wales tested us well tonight. great for the younger guys to be in a winning side today.
Posted by bloukreef (bloubergstrand) Saturday, November 13, 2010 - 20:17
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks