You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Steenkamp talks on live chat


Bulls award winning prop Gurthrö Steenkamp will be available on live chat tomorrow Thursday November 11th at 13h00. Steenkamp will answer questions on his amazing season, his SA Player of the Year award and other general questions Bulls fans want to ask.



Print


Question & Answers
Jakkals asked:
Baie geluk met jou toekenning. Het jy verwag om te wen of het jy gedink een van die flashy agterspelers gaan dit kry?
Gurthrö answered:
Ek het glad nie verwag om die toekenning te kry nie, dit was eer om genomineer te wees en die ander kandidate kon dit netsowel gewen het. Dit was heel onverwags.
Ettienne asked:
Middag Gurthro,

Baie geluk met die speler van die jaar toekenning. Jy verdien dit! Jy het 'n briljante seisoen agter die rug en mag volgende jaar nog beter wees.

Sterkte met die voorberieding vir die S15.

Groete
Gurthrö answered:
Dankie vir die mooi woorde, waardeer dit.
CLAUD asked:
Hi Guthro

Well done for your player of the year award you must be one of the fittest props I've ever witnissed it's amazing how much ground you cover as a tight forward what's your seceret?

What do you think our chances are for next years World Cup?

Cheers,

Claud
Gurthrö answered:
It all comes down to hard work and to constantly improve your work rate and to try and outwork the other players.
World Cup - our chances are really good and it will come down to laying a good platform in the Super 15
Werner asked:
Hi Gurthrö

Baie geluk met die prestasie! Jy verdien dit!

1. Wat dink jy van die jong Loskoppe in die Bulle struktuur? Is daar manne wat jou skoene sal kan volstaan?

2. Het jy planne om ook oorsee te gaan na die wêreld beker?

Sterkte vir jou verder!

Gurthrö answered:
Daar is goeie loskoppe wat deurkom. Dean Greyling het in die Curriebeker gewys hy kan op daardie vlak speel. Daar is nog jonger spelers ook wat deurkom en die tyd sal leer of hulle al die pad kan gaan.
Ek wil nie nou al aan dinge dink na die Wêreldbeker nie, dit is nog in die verre toekoms. Die fokus is nou op die Super15 en om in die Wêreldbekergroep te kom.
Jakkals asked:
Dink jy die Grand Slam is nou moontlik na die Iere geklop is.
Gurthrö answered:
Ek dink beslis so met die spelers wat ons het. Ons kan dit maak. Die spelers sal nie klem lê op die Grand Slam nie en dit week vir week neem. As die ouens dit regkry, sal die Grand Slam vir homself sorg. Al die spanne tuis is 'n moeilike teenstander en ek dink Engeland gaan die taaiste wees. Hulle is baie fisies en het 'n sterk skrum.
Bernie asked:
Hi Gurthro,

How is the arm coming on?

Must be lousy to sit on the side line and watch the Beast playing so well.
But then, I suppose the same thing happened to him when he was injured and you claimed the no 1 jersey for yourself!
Gurthrö answered:
The arm is healing nicely. Yes, it is tough to watch the guys play, knowing that I could be there if it was not for the injury. Credit to Beast for playing very well on the weekend. His contribution help the team to be successful.
Jakkals asked:
Wat dink jy van die formaat van die S15? Gaan julle nie moeg raak om so baie teen ander SA Spanne te speel nie?
answered:
Dit gaan moeilik wees, taaier wees as vorige jare, maar dit bied weer nuwe uitdagings.
Jakkals asked:
Wie is die sterkste voorry teen wie jy al geskrum het?
Gurthrö answered:
Dit sal die All Black voorry wees - Tony Woodcock, Keven Mealamu en Owen Franks.
Ettienne asked:
Net twee vrae

1. Tot wanneer is jy by die bulle gekontrakteer?
2. Hoe gaan dit met die arm, wanneer sal dit volkome hertel wees?
Gurthrö answered:
Ek is tot einde volgende jaar by die Bulle gekontrakteer. Die gips kom more af en Maandag begin ek met die rehab.


Post a question
Name
Email
City / Town
Question
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
18 Nov. - Peet Snyman
18 Nov. – Adriaan Strauss
18 Nov. - Frans van Heerden
19 Nov. - Stanley Raubenheimer
20 Nov. - Cliffie Milton
20 Nov. - George Mostert (Jnr)
20 Nov. - Anton Pitout
22 Nov. - Johan Fechter
22 Nov. - Stephan le Roux
22 Nov. - Naas Rossouw
23 Nov. - Izak Beneke
23 Nov. - Juandré Prinsloo
23 Nov. - Burger vd Merwe
24 Nov. - Chivago Breda
24 Nov. - Johan Rainsford
26 Nov. - Gerhard Laufs
28 Nov. - Billy Anderson
28 Nov. - Frik du Preez
29 Nov. - Dewald Pretorius
30 Nov. - Donovan Fredericks