Elf Bulle in Węreldbekergroep Wikus van Heerden is een van elf Vodacom Blou Bulle wat vir Suid-Afrika se Węreldbekerspan gekies is.
Bulle kraai koning oor WP Die Vodacom Blou Bulle het Saterdag op Nuweland ten spyte van twee geelkaarte en lynstaanspel wat nie aldag klopdisselboom was nie daarin geslaag om die WP 26-17 te klop.
Meyer kry speelkans vir Tuks 1 Die Universiteit van Pretoria se afrigter Marinus van der Watt het die jong Blou Bul-flank Pieter Meyer in sy beginspan vir Saterdag se wedstryd by Naka teen TUT ingesluit.
Kuitbesering sit Mametsa op krukkerlys Die Vodacom Blou Bulle se regtervleuel John Mametsa het Woensdag sy kuit beseer en sal nie Saterdag op Nuweland teen die WP kan speel nie. Mametsa word deur Trompie Nontshinga vervang.
Agter die skerms met Ian Schwartz :: Die Vodacom Blou Bulle se Besigheidsbestuurder Ian Schwartz is oor die algemeen tevrede met die Unie se onder 18-span se vertoning op die Cravenweek veral as hy in ag neem hoe goed die Cheetahs vanjaar was. read more...
Jou Helde :: Fourie du Preez As daar een ding is wat uitstaan as 'n mens vir Fourie du Preez, die tweede agtereenvolgende Vodacom Blou Bul wat met die SA Rugbyspeler van die Jaar-toekenning weggestap het, ontmoet, is dit sy nederigheid. read more...
Venue: The Absa Stadium Durban Date: 28 July Time: 17:00