What do you think will the result be in Saturday's Absa Currie Cup match between the Vodacom Blue Bulls and the Vodacom Cheetahs at Loftus Versfeld?
Bulls by more than eight points.
Bulls by between one and seven points.
Draw.
Cheetahs by between one and seven points.
Cheetahs by more than eight points.
 


Bulle moet momentum behou
Posted on Friday, September 22, 2006 - 11:06
Momentum sal die sleutel wees wanneer die Vodacom Blou Bulle Saterdag in Kimberley teen Griekwas uitdraf in 'n Absa Curriebeker-wedstryd.

Pote Human se span het een van sy beste vertonings van die laaste paar seisoene gelewer deur die Sharks verlede Saterdag in Durban met 50-32 die loef af te steek. Dit het aan almal wat twyfel in die Bulle se vermo om 'n vierde Curriebeker-titel in vyf jaar te wen gewys niks is onmoontlik nie.

Drie nederlae op Loftus Versfeld, tesame met 'n onder-gemiddelde vertoning teen die WP op Nuweland, het die anti-Bul brigade genoeg skietgoed gegee om onder die Ligbloues in te klim. Met 'n paar teruggekeerde Bokke aan die spits, tesame met 'n skitterende "kapteinsbeurt" deur Gary Botha, het die Bulle egter gewys hulle Curriebeker-kanse moenie afgeskryf word nie.

Human het ges sy span het nog 'n tuis-halfeindstryd in die oog, al sal dit nie die maklikste taak wees nie. 'n Sege in Kimberley is dus ononderhandelbaar. Dit sal egter nie maklik wees nie, aangesien Griekwas reeds vanjaar in Kimberley met die Leeus en die Sharks afgereken het. Op die keper beskou behoort die Bulle egter di een te wen.

Spanne:

Griekwas: 15 Tiger Mangweni, 14 Vuyani Dlomo, 13 Ockie Vermeulen, 12 Tertius Carse, 11 Chumani Booi, 10 Conrad Barnard, 9 JP Joubert, 8 Frans Viljoen, 7 Gareth Krause (kaptein), 6 Heinrich Stride, 5 Wayne van Heerden, 4 Lodie Britz, 3 Cerneels Rautenbach, 2 Rich Verster, 1 Eugene van Staden. Reserwes: 16 Dean Hopp, 17 Jan du Toit, 18 Brendon Snyman, 19 Jacques Burger, 20 Tobie Botes, 21 Alshaun Bock/Bobby Joubert, 22 Jaco Bekker.

Vodacom Blou Bulle: 15 Johan Roets, 14 Akona Ndungane, 13 JP Nel, 12 Wynand Olivier, 11 Stefan Basson, 10 Morn Steyn, 9 Heini Adams, 8 Derick Kun, 7 Hilton Lobberts, 6 Danie Rossouw, 5 Francois van Schouwenburg, 4 Adriaan Fondse, 3 Rayno Gerber, 2 Gary Botha (kaptein), 1 Jaco Engels. Reserwes: 16 Adriaan Strauss, 17 Danie Thiart, 18 Hottie Louw, 19 Warren Brosnihan, 20 Neil Powell, 21 Derick Hougaard, 22 Dries Scholtz.


Blue Bulls Blog
Nou is ek in my M&*r is deurmekaar, mens los julle vir 5 minute en kyk hoe lyk die blog! lyk of julle klaar aan die drink is!

Drink julle ouens darem so nou en dan 'n Jagermeistertjie?

Gaan net gou braai, is nou nou terug, my brandewyntjie raak warm.
Posted by xkreniewp (kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 14:51
HALLO
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 14:51
Hallooooo!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 14:52
xkreniewp
Ek wens, maar ek sal eers more kan begin kuier.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 14:52
Ok hier is ek ook nou.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 14:52
xkreniewp

Daai De Jager Meisies is net moeilikheid!
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 14:53
Bal
Ons sal maar more moet opwarm vir die 30ste, of hoe?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 14:54
Terry,

Hou nou op so rondspring man. Die ou mense sukkel om by te bly.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 14:54
As terry praat dan sping mens!

Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 14:54
Blou Bul Meisie
Hoe laat het jy gese is jy more daar?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 14:54
BLOU MAMBA
ja nee ek sien julle sukkel bietjie om by te bly.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 14:55
as mens nie van kleins af kan dubble click nie raak die "browsing" ding nogal moeilik!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 14:55
Terry
Ek hoef nie meer op te warm nie. Ek is al topfiks.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 14:56
Terry, ek is more al van 2 uur af daar...Hoe laat gaan almal daar wees??
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 14:56
dieAnderOu,

Ek beter seker maar spring anders kry ek dalk 'n shifting spanner" teen die kop.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 14:56
Annerou

Ek werk op n laptop met n touchpad. Dis moeiliker as dubbleclick.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 14:57
Bus vertrek 1:30 uit Benoni. AnderOu wil jy saam ry?
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 14:58
Bal, ek is jammer! Daar is NIKS erger as 'n touch pad nie!!!!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 14:59
Terry/Bal,

As julle nou nog langer aanhou met julle st..%t dan kanselleer ek my trippie na die Oog en join julle by Rugga Buggas.
bal
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 14:59
BBB watse bus is die?

Hoe wer die speler koop tydperk, is dit dieselfde as sokker? Is daar ook net 'n sekere tyd vir spelers om te skuif of is dit die hele jaar lank Jag seisoen?
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 15:00
Blou Mamba,

Miskien moet jy dit cancell en die manne bietjie kom uit sort by RB, hulle ruk so bietjie hand uit sonder supervision!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:00
Blou Mamba
Toe, kom. Kyk of jy ghoene het!
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:01
Bloubulle

Waar is jou info wat jy vir my moet e-mail?
Posted by Lippies (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:01
FRANNA

Ek was 87 in Kollege ,Francois Rossouw was Pti(oud Puma ex Bul flank)As ek jou so lees het jy by Finansies Hk gewerk ?Is self al van 91 af hier ,het saam met Katmuis gewerk .Het jou Blog Vir FC Visser gewys.Ons het self daardie jare op Loftus gewerk tot 95 WB.Probeer bepaal wie jy is.Dit was die goeie dae ,onthou jy vir Pat Maloney,Surfer,Tjokker,Pepe Karel Craemer en die klomp
Posted by loftus (pta) on Friday, September 22, 2006 - 15:01
Anner Ou
Daar is `n 120 dae "window period" waar spelers in kan skuif. Ons is nou tans in daardie venster.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:02
BLOU MAMBA
Dan moet ons maar aan.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:02
Blou Bul Meisie,

Ag ek laat jou hulle sommer uitsorteer. Hulle is bang vir jou.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:02
Al die BLOU BUL ondersteuners en die res,

TATA!!!!!!! geniet die naweek en ons gesels weer iewers langs die pad.

Het nou net gehoor my seun, skoondigetr en kleindogter is op pad vanaf Nelspruit.

Dalk, net dalk kom loer ons mre in by Rugga Buggas
Posted by Blou&blou; (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:04
En nou hoekom sal hul bang wees vir my ek byt mos nie...
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:05
Julle Hier is iets cool:
http://www.photron.com/
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:06
Blou Mamba

Nou is jy besig om my bang te maak. Vroumense kan moeilik raak.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:07
Hi julle

Ek gaan binnekort loop, ons baas het gese ons mag maar gaan!

Julle moet 'n verwoede BLOUBUL naweek he. Geniet more se WEN en praat weer Dinsdag met julle.

Terry, moenie te hard werk nie, praat dalk later vanaand weer met jou van die huis af.
Posted by Lippies (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:07
Bal, en hoe kan ons moeilik raak...Of is jul bang ons kuier harder as julle??
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:08
hallo loftus
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:08
Terry

Wa kom jy aan die website?
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:08
Baai Lippies, sien more!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:09
Totsiens Lippies, groete vir spy, Hallo Loftus
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:10
BBMeisie
Ek het al geleer om nooit groot te praat as dit by drink kom nie, en ook om nie dames sonder handskoene te pak nie. Daar is altyd iemand wat meer kan drink.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:10
Ok Lippies, sal probeer, maar ek moet darm my 5 % van die week van dag kla maak, anders het ek net 95% gewerk die week.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:10
Hi almal

Ek wil maar net vir almal se GENIET DIE NAWEEK!!
En soos ek altyd se :

NOU DIE BLOU
Posted by NDB (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:10
BBM

Ek gaan ongelukkig nie more maak nie, maar sien julle by die Cheethas game verseker. Geniet dit more en skreeu vir my part ook!
Posted by Lippies (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:11
Bal, jy ma lekker versigtig vir vrouens, weet nie hoekom ons eintlik baie harmless...En vir die drink dit los ek maar aan die experts!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:12
Hallo NDB - Dieselfde vir jou en ONTHOU DIE BLOU
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:12
AnderOu
Die bus RB toe more
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 15:12
Lippies, dis n jammerte, maar geniet waar jul ookal is en sien dan volgende Vrydag...

Blou bul groete..
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:13
Bal
By my meisie, hoekom?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:14
Dag Terry en die res

Hoe ongemanierd van my om nie eers ordentlik te groet nie.Is ook amper oppad uit.Sal julle eers weer na vakansie gesels ,gaan bietjie laagle.Groete en as ek weer blog gesels ons Semi's.Ek hoop Pote laat Dries more bietjie los teen ou spanmaats
Posted by loftus (pta) on Friday, September 22, 2006 - 15:14
Baai NDB, lekker naweek.
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:14
Terry
Dit is nie eintlik n site waarop mens toevallig afkom nie. Wie sit en soek die goed?
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:15
Hallo NDB
Jy is maar skaars, waar is jy die naweek?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:16
Loftus, ek glo hulle gaan Dries loslaat teen sy ou maats - geniet die vakansie en mooi ry.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:16
Gegroet julle almal en ek hoop almal wen soos wat ons Bulle wil h hulle moet wen

Geniet julle naweek en die klomp by Ruggas geniet dit baie
Posted by Bloumal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:17
Cheers Bloumal
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:17
Baai Bloumal, geniet die game more.
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:18
Bal
Wel sy werk vir 'n plek wat sulke kameras moet he.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:18
Terry
OK. Verstaan.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:19
Terry,

Ek dag jy is getroud.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:20
Magtag mense julle moet nou Flippen satdig. My posduiwe vrek die een na die ander want hulle kannie byhou om die poa na die blog te vervoer nie so vinnig tik julle voort.

lekker naweek vir almal en ek praat weer Dinsdag nadat die Bulle 60 - 18 gewen het. Rustige aand en hou matigheid voor o.
Posted by Myler (Pinetown) on Friday, September 22, 2006 - 15:21
Bal
Dit is nogal cool ne, maar dit kos net R630 000 vir een van hulle.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:22
Myler, goed gaan BLY TROTS BLOU en dra jou blou gewaad en maak daai Sharkies kwaad.,
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:23
BLOU MAMBA
Nee nee, nog nie. Jy het dan nou nou gese ons is dan nog nat agter die ore.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:23
Terry
Goeie bliksem! Kan dit ten minste koffie maak?
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:24
Terry,

Igroneer jy nou alweer my post van 15.20
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:24
Oukei, ek sien jy het geantwoord.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:25
Bal,

Daai ding moet meer as koffie ook kan maak om soveel te kos.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:25
Bal
ja en dit bring dit ook vir jou.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:27
BLOU MAMBA
Sien die "OOM" is bietjie stadig.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:28
Terry,

Doen dit net dat die jong outjies so bietjie kan opvang met die OOM.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:29
Nou is dit net ons 3 wat nog praat?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:30
Lyk so ja. Is daar nie nog mense op die ander treads nie?
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:31
Terry,

Ek dink ou Bal het so geskrik vir daai prys hy het weggerol.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:31
Ek sien Bluefreak soek ons nog, op die ander kant.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:32
Terry, wonder waar is Ligbloues, lanklaas sy naam gesien?
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:35
Ekke ok nog hier!!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:35
BLOU MAMBA
Is hy nie ook op vakansie nie?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:36
Blou Bul Meisie ,

Nou hoe het ons dit met jou. Wil jy nie met ons praat nie?
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:36
Sjoe
Ek was net 2ure weg en het so baie gemis. baie lees werk gehad. Maar eks bly om terug op die blog te wees.
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 15:36
Hallo Bulle en Bulette

Terry

Nee die pokenfonerse rekenaar pok my rond.

Ek stel voor dat Blou&blou; saamry van Roodepoort af as ek netnou ry, hy kan dan weer Dinsdag saamry as ek kom werk, geen verskonings nie.
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:36
goeie middag
Posted by min_gepla (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:36
Bal, Bal, Bal, Kom in Bal
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:36
'n Groot hallo & vinnig bye aan almal!
Is opad uit, lekker naweek vir julle!
Posted by MORNE FAN. . . (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:36
Blou Bul Meisie
Jy is maar stil, is dit die stilte voor die storm?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:37
Skuus as julle my vir tye nie sien nie. Ek is besig om werk klaar te maak voor die naweek begin. Maar ek is nog hier.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:37
Hallo MORNE FAN.
Waar gaan jy nou weer heen?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:37
Hallo min_gepla.

Waar het jy verdwyn?
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:37
Ons is nou-net klaar met ons meeting, ons het besluit julle hoef nie te werk Maandag nie, hoes daai????
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:38
Hallo Bakkies, min_gepla
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:38
en ek ok!
van wat praat ons?
kry nie tyd om te lees nie!
Posted by BIGBLUE (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:38
MORNE FAN,

'n Groot hallo & vinnig bye aan jou!
Is nie oopad uit nie, lekker naweek vir jou!
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:39
Bluefreak
Net jammer jy het dit nie vir my Baas ook gese nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:40
Hallo BIGBLUE
Sien ons jou more?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:40
Rugga's se lys vir Saterdag:

Bluefreak +1
Hugabull +1
Terry
Marcel
Anon
Blou dacom + 2
Bal
blueman
Bonnie + Baby Blue + 4
BBB + 2
Groot Blou 4x
Minx 4x
Bloubulle
bulls-eye (miskien)
Blou Bul Meisie
dieAnderOu
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:41
BIGBLUE,

Man is net Terry en Bal wat so bietjie spog met hulle ouderdom en drinkery jy weet.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:41
Terry
Waar is KB? Mens hoor nie meer van die ou nie.
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 15:41
hoe laat is die game?
Posted by BIGBLUE (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:41
Mamba

so biedjie gaan werk
Posted by min_gepla (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:41
Terry

Wat dink jy van my voorstel vir Blou&blou;?
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:41
ek sal maar nie spog nie ek hou van my brandstewyn maar nie te veel nie!
Posted by BIGBLUE (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:42
BIGBLUE - 15H00

min_gepla, werk jy op Vrydae.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:43
Bakkies
Hy het 'n laaaaang naweek gevat, hy sal eers Dinsdag terug wees.

BIGBLUE
3 uur
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:43
Terry

Jy is af Maandag!!!!! Ons braai by my?
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:43
Bluefreak
Ek sien niks daarmee fout nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:44
Terry, ou BIGBLUE het al die game klaar gekyk teen die tyd wat jy die tyd vir hom gee. hoekom so stadig wag jy nou vir my om op te vang?
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:45
Bluefreak
Ek s mos jy het vegeet om dit vir my Baas te s, want ek moet nog steeds werk..!!!!!!!!!!!!!
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:46
ja ek sal daar wees saam my girl en my chom en sy girl sal daar wees!

2:00uur!!
Posted by BIGBLUE (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:46
Se net ek is nog hier. Mamba, jy moenie dink jy praat agter my rug nie.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:46
Ek sien julle praat van drank? Mens kan nie 'n enkel drink nie - jy kan net die dem ding verstuit of breek!!!
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:46
BLOU MAMBA
Ek het jou net 'n voorsprong gegee.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:46
Terry, maak my asb 'n miskien, ek gaan my bes probeer maar kan dit nie belowe nie!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 15:47
Rugga's se lys vir Saterdag:

Bluefreak +1
Hugabull +1
Terry
Marcel
Anon
Blou dacom + 2
Bal
blueman
Bonnie + Baby Blue + 4
BBB + 2
Groot Blou 4x
Minx 4x
Bloubulle
bulls-eye (miskien)
Blou Bul Meisie
dieAnderOu
bigblue +3
Posted by BIGBLUE (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:47
Hallo Bal,

Man die beste manier om jou te laat blog is om te skinder. Dit lyk my jy het groot geskrik vir die prys van daai ding of het jy gou een gaan bestel.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:48
Rugga's se lys vir Saterdag:

Bluefreak +1
Hugabull +1
Terry
Marcel
Anon
Blou dacom + 2
Bal
blueman
Bonnie + Baby Blue + 4
BBB + 2
Groot Blou 4x
Minx 4x
Bloubulle
bulls-eye (miskien)
Blou Bul Meisie
dieAnderOu
BIGBLUE +3
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:48
Ek koop sommer een cash. Dit was verbasend dat dit so goedkoop is.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:49
Rugga's se lys vir Saterdag:

Bluefreak +1
Hugabull +1
Terry
Marcel
Anon
Blou dacom + 2
Bal
blueman
Bonnie + Baby Blue + 4
BBB + 2
Groot Blou 4x
Minx 4x
Bloubulle
bulls-eye (miskien)
Blou Bul Meisie
dieAnderOu (miskien)
BIGBLUE +3
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:49
Bal
Sal jy vir my ook een koop?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:50
Bal

Wat koop julle, ek wil twee h, een moet gekerf wees????
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:52
Terry,

Moet nou nie dom wees nie man, Jy kan so bietjie profit maak uit Bal uit. Dink net hoeveel drankgeld gaan ons h as Bal een koop.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:52
Bonnie

Is jy hier?
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:52
dankie terry!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 15:52
Bluefreak,

Jy wil nie weet nie. As jy daai prys sien verdwyn jy ook soos Bal vroeer.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:53
hoorie mense sien julle more!!!
geniet die aand!!!!!
Posted by BIGBLUE (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:53
Terry, stil vir nou...As ek eers begin ga ek nie stop so wees eerder bly..
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:54
BIGBLUE,

Cheers geniet en wees net daar asseblief.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:54
BBB is jy nog daar?
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 15:55
Terry

Wat koop ons, is hulle mooi??
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:55
Gaan almal dan nou huis toe???
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:55
EK HET NIE VERDWYN NIE. EK IS NOG STEEDS HIER. NET BESIG MET W.E.R.K!!!! Nou gaan eers gou rook, dan praat ons weer oor 10 min.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:56
Ek gaan nie huistoe nie
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 15:56
Bluefreak,

Gaan in op:

http://www.photron.com/
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:56
Nee blou bul meisie, nie almal nie, net almal wat in Management is!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 15:56
Bakkies, hoekom nie gaan jy dan vanaand by die werk bly?
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 15:58
Bal, die W.E.R.K. ding is overrated!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 15:58
Herder maar dan is daar maar baie op die site wat management is, waar het ek in my lewe verkeerd gegaan?
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 15:58
ek sal daar wees!
belowe!
Posted by BIGBLUE (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:59
Kan ek nou weer praat? BBM.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 15:59
Terry

Ek is nog bietjie ongelukkig. Ek wou my naam op die site h as Bloutrill maat toe word daar ges dat hulle dit nie sal aanvaar nie. Mag 'n ou nie 'n bloubulondersteuner wees wat 'n plek kan laat vibreer nie?

Blouvibreer klink net nie reg nie??
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:00
Bakkies se kantoor het 10-1 'n uitsig van die berg en sy huis het nie! meeste kapenaars voel net tuis as hulle die berg kan sien!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 16:00
Ja ja Terry!!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:00
Ja ja Terry!!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:00
BLOUMAMBA
Nooit in die lewe. Ek moet mar net my werksure(9-5) uitsit. Ons baas is nogal streng op dit. Ek mis immers die hele volgende vrydag, want dan is ek in die land van die blou.So ek please net die baas
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:00
Bluefreak
Het jy nou gesien?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:00
Bal,

5 minute werk - 6 URE 55 MIN Blog en 1 uur rook.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 16:00
Blou bul Meisie, jy het Actually gewerk! dit toon nie goed vir Management potentiaal nie!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 16:01
Bluefreak
Skryk vir hulle 'n mooi briefie, om te vra of jy nie jou naam kan verander nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:02
AnderOu
Jys reg, ekt n uitsig oor die berg en see. Maar sit is ook net mooi vir soo lank
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:02
Bluefreak, jy op n missie vandag, sorteer hul uit, ek het al erger name op die site gesien..
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:02
Bakkies,

Ons gaan lekker kuier, Jy gaan so goed voel op Loftus, weg van daai klomp bokkoms.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 16:02
AnderOu, so wat jy vir my se is hoe minder ek doen hoe beter my kanse vir bevordering?? Kan mos altyd vir my werk!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:03
BLOUMAMBA
As ek eendag suksesvol is en baie geld gemaak het, het ek gedink om die Loftus stadion oor te koop.Is dit nie n goeie plan nie!!
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:05
Bakkies, ek kan BLOU MAMBA sekondeer daarop, there is no place like LOFTUS...Ek kom self van PE af maar hel sal die blou land nie veruil vir enige iets nie..
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:05
Bakkies,

Great idee, jy weet natuurlik al wat ons daar sal toelaat is BLOU.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 16:06
Nou is ek terug.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:06
En julle weet dit. Loftus is die plek om te wees!
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:06
BLOU MAMBA

Wat moet ek kyk? die ballon wat bars?

Blou Bul Meisie

Dis nie erg nie, dis onskuldig, ek is 'n man van die kerk, dink nooit lelik nie?
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:06
Bluefreak
Een van hulle kos net R630 000.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:07
Blou bul Meisie, jy leer so vinnig!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 16:07
Bakkies

Net as ons bloggers losies kan KRY!!
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:08
Bal
Het jy goed vir ons Cameras gaan koop.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:08
Bluefreak
Nee die Kameras wat dit af geneem het.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:09
Bluefreak
Daar sal n bloggers losie wees met die naam BLOGBUL. Slegs uitgesoektes
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:10
Terry
Hulle het ongelukkig nie daai model gehad nie, so ek moes die een koop van R763,851.99
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:10
Bakkies
Jy moet n horing he om in te gaan.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:11
Bluefreak...Kyk wat jy is en wat jy doen dis goed met my, maar hey die is die BBB se website so as jy jou naam wat ook al wil he dan maak jy hulle dit verander...

AnderOu...Vrouens leer mos altyd vinnig..nie waar?
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:11
Bal,

Lekker slim vandag n?
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 16:12
Bal

As hulle my kwaad maak gaan ek een koop vir R763,852.00
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:12
Bal
Jy hoef nie net een horing te h nie :)
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:13
Bal
Vrouens ook?
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:13
Bakkies, ons gaan 'n probleem h met die horing storie wat Bal noem of hoe s jy.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 16:14
Bal
Het jy vir my ook een?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:14
Ek is altyd slim. Jy moet my sien as ek brannas drink!
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:14
Terry
n Horing of n kamera?
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:14
Julle mense praat omtrent n klomp snert vandag...Maar ek suppose dis na die harde lang week.....
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:15
Blou Bul Meisie

As jy nie een het nie, ek het een vir JOU.
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:15
BBM
Meisies mag inkom as hulle nie sal moan oor al die horings nie.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:15
BLOUMAMBA
n Groot probleem.
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:15
Bal
kamera?!!!
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:16
Terry
Ek sal eers kyk of die kamera lekker werk. Ek wil nie vir mense iets gee wat simpel is nie.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:17
Bal

Kom drink gou 'n dop by Rugga's vannaand. Ons hoof nie horings te vleg nie.
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:18
Lekker bly mense!

Blou bly bo! mag dit net nie Pou blou wees nie!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, September 22, 2006 - 16:18
Bluefreak
Hoe laat is jy daar?
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:19
Bakkies
Ek hoor daar is K#k is Kaapstad.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:20
dieAnderOu ,

Mooi loop en hou maar daai "shifting spanner" byderhand vir enige aap wat wil strooi praat oor die BLOU.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 16:20
Bulle en Bulinne

Hulle s my kar is klaar gewas, ek s bye. Dis nou ek en die N1 Rugga's toe

Op die Bulle!!!!

Cheers
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:20
Terry
Vertel my meer
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:20
Bluefreak, onthou ek soek n ordentlike horing, is nie n bulls meisie vir niks nie..

Bal, as jy in blou bul land bly hoe kan ons moan oor horings?
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:20
BBM
Maar dan sal dit mos nie n probleem wees nie...
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:21
Baai Bluefreak, geniet dit!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:22
Bal

So gou as die N1 my toelaat, sien jou daar, ons kyk sommer die game daar. Ons kan na huistoe skuif ook, vir 'n braaitjie en die game daar kyk?

Cheers vir nou
Posted by Bluefreak (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:22
Bakkies
Hoor nou net daar het 'n Vliegtuig by die lugskou in die see by die hawe neer gestort.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:23
Terry
Ek kyk nou oor die hawe en ek sien geen vliegtuie nie. Jou bron is onbetroubaar :)
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:26
terry
Ek lees ook daai ding.
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:27
Bakkies
By Ysterplaats
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:27
Bakkies,

Die vliegtuig is onder die water jy gaan hom nie sien nie.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 16:28
Bakkies
Verkeerde hawe wat jy sien.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:28
Terry/Bal,

Jok julle nou alweer soos met julle ouderdomme.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 16:29
Terry,Bal
Waar lees julle dit?
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:30
Mense
Ek is nou vreeslik lus vir n koue bier. Dus gaan ek julle groet en n frosty gaan nuttig.

Alles van die beste. Sien julle more by rugga's!
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:31
Bakkies

www.news24.com
Posted by Bal (Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:33
Bakkies
My meisie is in die Kaap, en sy het gese dat jy net ambulase sien.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:34
Terry
Ek hoor nou oor die radio dit is so. Die vliegtuig het in tafelbaai geval.
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:34
Hello Terry
Ek sien die site het nou al 22 gerigistreerde users ... Miskien moet ons hom volgede week vir so paar minute toets dryf en sien hoe responce is ...
Posted by Blou dacom (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:35
Hallo Blou dacom
ons kan so maak.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:38
Blou dacom
Gee my weer jou site naam.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:39
Totsiens almal, Geniet die naweek en matigheid voor o. HOU BY DIE BLOU. Groot miskien sien ek nog vir julle by RG as daar dalk iets voorval vir die naweek.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Friday, September 22, 2006 - 16:40
Ek wag vir dns om te update met die nuwe address ... vir nou kan jy na die ip toe gaan ...

http://196.211.127.243
Posted by Blou dacom (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:41
Cheeers
Lekker naweek en ons praat volgende week.
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Friday, September 22, 2006 - 16:41
Die url naam sal www.bloubulle.za.org wees as dns update
Posted by Blou dacom (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:41
Cheers BLOU MAMBA
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:43
Baai Bakkies & Blou Mamba, hard skree more!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:43
DNS sal oor so uur updated wees ...
Posted by Blou dacom (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:44
Cape Town - Luke Watson and Schalk Brits could be playing against the Springboks, instead of for them, in London in December.

Piet Heymans, chief executive of the SA Rugby Players Association (Sarpa), has confirmed that the two Western Province stars are being considered for a World XV to play the Springboks on December 2.

SA Rugby has already granted permission for the match (Sarpa will get 70% of the profits), but now everything depends on whether the English Rugby Union will make Twickenham available as the venue.

Heymans said on Wednesday no other match had been scheduled for the RFU headquarters on that date.

"The English really do not have a good excuse to refuse us the use of Twickenham. But, if they do, we'll be snookered."

The original idea was for the match to be played at the new Wembley stadium in London, but the new venue still has not been completed.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:48
Moet gaan ... Sien more
Posted by Blou dacom (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:50
Cheers Blou dacom

Is hier nog iemand?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:56
Net ekke..
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 16:57
Sorry AnderOu was net gou weg ek sien jy se miskien vir more my offer vir saamry staan nog
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 16:57
Blou Bul Meisie
hi wat kan jy my vertel?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 16:58
Hallo BBB
Hy is al weg.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:00
Terry nie veel...Maar besig by die werk..Lekker om te sit en lees van al die dinge wat julle deesdae kwyt raak op die site. wanne laas het jy van Shark Girl gehoor?
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:01
Hi ek sien ons is al drie more by RB's



Rugga's se lys vir Saterdag:

Bluefreak +1
Hugabull +1
Terry
Marcel
Anon
Blou dacom + 2
Bal
blueman
Bonnie + Baby Blue + 4
BBB + 2
Groot Blou 4x
Minx 4x
Bloubulle
bulls-eye (miskien)
Blou Bul Meisie
dieAnderOu (miskien)
BIGBLUE +3
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:02
Blou Bul Meisie
Ek het die Vrydag net voor hulle teen ons verloor het laas van haar gehoor, sy is met vakansie vir 2 weke. Dit is lekker ne?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:03
Ga lekker wees more, vir n verandering sal ek betyds wees, was ma lekker siek laas naweek..En ve Shark Girl, dis net sekere mense wat so gelukkig is om verlof te he...Jy werk darem baie lang ure jong?
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:09
Wat is verlof is dit iets wat mens kaneet?
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 17:12
Blou Bul Meisie
ja dit gaan lekker wees, jy was ook maar skaars laas naweek, hoekom het jy nie by ons gesit nie?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:13
Vra jy vir ons BBB!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:13
BBB
Ek is nie seker nie, dink dit word van hout gemaak.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:14
Is mos ma n skaam mens!! Grappie, was saam met n vriendin, sy gaan ook ore weer saam met my kom. Julle lyk soos n lekker groep mense saam..Asb kry net n meer ordentlike foto van my die keer..Die een op die site is terrible!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:15
Ek werk darem nie meer - my kantoor is 25 meter van my huis met die dat daai WP helfte van my in Albastergat sit hoef ek nie kos te kook nie so ek kan nog saam kuier
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 17:16
Blou Bul Meisie
Dit is jou eie skuld, jy wou nie smile nie.

BBB
Dit gaan great wees om jou ook te ontmoet, hoe laat gaan jy daar wees?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:18
Ai dis te lekker BBB, ek moet nog van JHB af Centurion toe ty...Ai kan ek nie ma ook so lekker naby aan die huis wees nie...
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:18
BBB bly om te hoor ons ga jou ook ontmoet...
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:20
Ek hoop so 2 uur -moet eers petrol inneem om op te warm vir die game
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 17:20
Dis lekker om so naby die kantoor te wees maar dit is alles behalwe lekker om vir jou man te werk
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 17:22
Wel, laat ek maar eers goeie aand se, ek moet weer more oggend hier wees....Julle moet lekker verder kuier, dan sien ek jul more!!

Terry jy moet nou jou girl saam bring sodat ons haar ook kan onmoet!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:23
Lekker aand BBM sien julle more by RB Cheers
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 17:25
BBB, ek weet nie hoe jy dit doen..Dink nie ek sal ooit saam met iemand kan werk as ek involved is met daai persoon nie, so ek haal my hoed af vir jou!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:25
BBB
ja jy het 'n lekker werk, ek moet nog Menlyn toe. Ek sal ook so 2 uur daar wees, hang net af hoe dors ek word vanaand.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:25
Terry hoop RB het 'n goeie voorraad Spiced Gold
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 17:26
Blou Bul Meisie
Sy bly in die Kaap.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:28
BBB
Glo darm so.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:28
So, sy kom kuier seker...En hoe laat jy haar toe om so ver en in WP se wereld te bly??
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:28
Blou Bul Meisie
Wel ek het nie 'n keuse gehaad nie, sy is darm ook 'n Bul.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:30
Terry
Gaan ok nou maar cheers se - tot more
Posted by BBB (Benoni) on Friday, September 22, 2006 - 17:31
Nee dan is ek bly om te hoor.....Wel lekker aand en nie te hard werk nie, ek moet ook ma rustig wees vanaand want ek werk weer more, maar met die game more sal ons maar opvang..

Lekker aand julle!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:32
Cheers julle, geniet julle aand en dan sien ek julle more, en moet my nou nie drop nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:32
Terry as jy my geken het sal jy weet ek drop nie mense nie, sien more!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:33
Blou Bul Meisie
Nou dan moet ek jou more beter leer ken.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:35
Nee dis reg, ons ga nog lekker baaaie saam kuier, dis altyd lekker om nuwe vriende te maak...
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:36
Blou Bul Meisie
Nee dis goed so.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Friday, September 22, 2006 - 17:38
Ok Terry, tot more dan, lekker werk...en lekker aand!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Friday, September 22, 2006 - 17:39
Ai bloggers, julle seker al almal by RB en ek sit nog by werk, hoop ek ga dit kan maak...Dink dis tyd dat ek ander wek kry!!! EK WIL OK SAAM KUIER!!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Saturday, September 23, 2006 - 13:44
Hellooo, enige iemand hier???
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Saturday, September 23, 2006 - 13:59
waars almal , lyk my die enigste ou wat nie van die werk hier deelneem nie is ek
Posted by big5 (Hoedspruit) on Sunday, September 24, 2006 - 08:03
More big5

Ek het dieselfde probleem as jy. Dit lyk my die meeste blog maar van die werk af, of babeleer dalk nog na gister se oorwinning!
Sky sports het die game nie gewys nie en moes ek maar weer op sms scores werk. Klink of dit 'n goeie game was?
Posted by Manx Bloubul (Isle of Man) on Sunday, September 24, 2006 - 08:37
Jong ek het ook nog nie die game gesien nie , moes maar werk. Ek sien hulle wys hom weer so teen 15h00. Wynand Olivier is beseer in die 5de minuut, sal baie jammer wees as dit ernstig is.
Ons het van nou af n regte 1/4 , 1/2 finale situasie. Gelukig is dit alles in ons eie hande of ons dit kan deurtrek, hoef nie op ander se genade staat maak nie. Nie dat ons ooit genade van iemand anders sal kry nie.

Ns
Posted by big5 (Hoedspruit) on Sunday, September 24, 2006 - 09:03
Ns
Het jy al ingelog op die site, www.blourugby.com , lyk na n lekker site maar daars bitter min aktiwiteit daar.
Posted by big5 (Hoedspruit) on Sunday, September 24, 2006 - 09:06
GAAN NA AFRIKAANS ONDER "Wikus van Heerden word 'n Bul"
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 06:21
More More
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:06

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Venue: Loftus Versfeld
Date: 30 September Time: 17:00
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1349
Vodacom Blue Bulls1345
Vodacom Western Province1344
The Sharks1343
Lions1341
Wildeklawer Griquas1325
Medicover Valke1317
@lantic Pumas134
Full log

23 September
Lions 42 - 36 Western Province
Cheetahs 37 - 35 The Sharks
Griquas 22 - 60 Blue Bulls
22 September
Valke 64 - 41 Pumas
16 September
The Sharks 32 - 50 Blue Bulls
Western Province 66 - 13 Valke
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za