What do you think will the result be in Saturday's Absa Currie Cup match between the Vodacom Blue Bulls and the Vodacom Cheetahs at Loftus Versfeld?
Bulls by more than eight points.
Bulls by between one and seven points.
Draw.
Cheetahs by between one and seven points.
Cheetahs by more than eight points.
 


Bulls move up to second
Posted on Sunday, September 24, 2006 - 18:58

The Vodacom Blue Bulls moved up to the second place on the Absa Currie Cup log after their big 60-22 win over Griquas in Kimberley on Saturday.

Even though the Bulls posted a huge score, it took some hard words from coach Pote Human to get his team up to fifth gear. The men from Pretoria were ahead by 20-15 at the break, but they really cut loose in the second half.

The Bulls scored nine tries in total, four of those coming from a brace each by the two wingers, the Springbok Akona Ndungane and the Sevens-Bok Stefan Basson.

There were some bad news as well, as Bok-centre Wynand Olivier (ankle) and the promising loosies Hilton Lobberts (ankle) and Derick Kun (lammie) all had to leave the field with injuries. More will be known about the extent of these injuries on Monday.

Meanwhile, the most important week in the Bulls' season starts on Monday. Human's team can still finish top of the log, if they smash the Cheetahs, or they can move down to fifth place, if they lose without getting a bonus point.

"We have everything to lose - a possible home semi-final and even a home final, and all the hard work we have put in this year. I will definitely ask Heyneke Meyer to come help us a bit this week," said Human.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls: Tries by Stefan Basson (2), Akona Ndungane (2), Derick Kun, Morn Steyn, Heini Adams, Danie Rossouw and Dries Scholtz. Steyn added six conversions and a penalty goal.

Griquas: Tries by Vuyani Dlomo (2) and Frans Viljoen. Two conversions and a penalty goal by Conrad Barnard.


Blue Bulls Blog
Stunning game manne

Nou moet ons net die cheetahs PLAT maak op die groen gras van Loftus

Nou die Blou!!
Posted by Executioner (Pietersburg) on Sunday, September 24, 2006 - 19:19
Mense die bloubulle gaan 1n semi final he ek weet dit sommer

Dis nog net die Cheetah en ek se dit gan 24-42 in die BLOUBULLE se guns wees.
Kom ons hou die blou be altyd

Cheers
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Sunday, September 24, 2006 - 19:25
Executioner

Wa in Pietersburg is jy boet.

Van Corne
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Sunday, September 24, 2006 - 19:25
Ek het n vraag

Het die WP al n ref betaal om n game in hulle guns te laat val

Thanx
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Sunday, September 24, 2006 - 19:27
Almal se hoofkantoor is mos daar op Nuweland hulle is mos op die payroll. Maar nee wag ek het vroeer iets gepost oor neulery oor refs , so kom ek se liewers niks

Posted by big5 (Hoedspruit) on Sunday, September 24, 2006 - 19:51
OK by watter artikel het jy dit geplaas

Ek sal so n bietjie gaan lees
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Sunday, September 24, 2006 - 23:23
bulle ek is sedert kleintyd n bul selfs voor ons nog bulle genoeg is,maar die bloues is my manne en alhoewel ek hier in Kanada sit en werk bly ek n bul
Ek sien baie uit na sat teen die ouens in die middel van die land maar ek vra dat julle hulle maar moet op hul plek hou wat tweede of laer is
Johan Peters
Posted by Johan Peters (estevan sk) on Monday, September 25, 2006 - 00:07
Goeie mre al die BLOU BULLE ondersteuners en ook die res,

Wat 'n lieflike BLOU Maandag is dit vandag in Pretoria!!!!!

Die BULLE KOOK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Welkom aan die vo;gende bloggers wat ek bemerk het wat die blog oor die naweek besoek het.

BLOU KANON, Doep, Bloubloed, big5, tree, Executioner, Baked Patato en Johan Peters.

tree van London en Johan Peters van Kanada - dit is lekker om julle ondersteuning van die BLOU BULLE al die pad oor die groot waters te ervaar. Hou by die BLOU!!!!!

Jammer daar is nie altyd iemand wat dalk terug gesels nie maar ek glo dat die mede blpggers elke woord lees wat hier geskryf word. Al die blogs word ook in 'n argief afgelaai.

Gaan maar na al die artikels op die webblad en julle sal verbaas staan oor hoeveel daar op hierdie blog gesels word - soms nonsens maar ook baie goeie idees kom hier te voorskyn.
Posted by Blou&blou; (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 06:32
Goeie more almal,
O ja dit is nie 'n goeie more nie, wwant ek sit in die kantoor op 'n vakansie dag.

Maar baie geluk Bulle, sien julle op Loftus waar ons WEER die klein katjies gaan trap.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 06:58
lekker werk Terry
Kom die Bulle julle moet ons nie teleurstel die naweek nie ons ondersteuners is bankvas agter julle
Posted by 2plus3 (Centurion) on Monday, September 25, 2006 - 07:37
Hallo 2plus3
Wat se jy van Wikus wat nou 'n Bul is?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 07:44
More almal. Welkom op die blog 2 plus drie en al die bulle daar ver oor die see.
Wat is dit van Wikus ek het nie gister koerant gelees nie. Het net gisteraand op die einde van All out rugby gehoor Pote se hy gaan vir Heynecke die week intrek om te help by die oefeninge en voorbereiding vir Saterdag
Posted by BBB (Benoni) on Monday, September 25, 2006 - 07:51
Baked Potato
Dis nodig om te worrie oor WP wat die ref gaan "koop" nie want ons gaan hulle nie speel nie - ons gaan mos na die cheater game top of the log wees so ons gaan die guppies of die welpies speel op Loftus
Posted by BBB (Benoni) on Monday, September 25, 2006 - 08:00
Hallo BBB
Ja Wikus het gister by die Bulle geteken. So hy is nou 'n BUL.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 08:15
Ja dit laat 'n ou bietjie met gemengde gevoelens ons ouens het nou net begin peak en as 'n span saam speel en nou kom 'n nuwe ou in - om die eerlike waarheid te se is ek ook nie baie gek oor Wikus nie.
Posted by BBB (Benoni) on Monday, September 25, 2006 - 08:20
Lyk my jy is sowaar die enigste een wat werk vandag - wonder of BBM ook werk vandag sy het toe Saterdag so hard moes werk dat sy nie by RB uitgekom het nie
Posted by BBB (Benoni) on Monday, September 25, 2006 - 08:24
Ettienne ek mis jou, ou maat:

http://www.youtube.com/watch?v=_fbA-xaLNkI
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 08:25
Wikus is nommerpas vir die Blou kultuur , hy is n harde eerlike speler nie te flambojant nie. Welkom terug , pa Moaner sal nou seker lekkerkry.

Ek het oor die naweek n web adres gepost , wie het al daar gedraai en wat dink julle van die web blad
www.blourugby.com
kyk net na die mooi fotos van ons Bulls Babes daar , aai dit is lekker om n Bul te wees
Posted by big5 (Hoedspruit) on Monday, September 25, 2006 - 08:27
BBB
Ja lyk my ek is die enigste domme wat moes kom werk. Ek is nogal bly Wikus kom na ons toe, hy is nie sleg nie en het baie ervaring.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 08:27
Hallo big5
Hoe gaan dit daar.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 08:32
More big5
Ek hoop hy bewys my verkeerd as hy maar net soos sy pa speel dan is ek seker sal hy my mening laat regsomkeer.
Nee man Terry jy maak ons nou weer hartseer vanmore net die noem van sy naam laat al klaar 'n knop in my keel. Op watter site is al die foto's wat al by RB geneem is?
Posted by BBB (Benoni) on Monday, September 25, 2006 - 08:33
BBB
Hier is dit:

http://www.cs.up.ac.za/cs/hventer/bbb_events_home.htm
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 08:38
Jong ek moet ook werk maar gou bietjie wegeloop van werk om hier by my huis op die internet te kom hallo se. Wens ek kan saam gesels op peak time , waneer almal veronderstel is om te werk(tong in die kies) Julle mag maar want julle kan
Posted by big5 (Hoedspruit) on Monday, September 25, 2006 - 08:42
big5
Gaan jy hierdie naweek op Loftus wees, en bietjie saam kom kuier?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 08:45
BBB,
Wikus wat so lekker wegbreek met Pedrie aan sy sy en dan Spies om af te rond....ag shame waar gaan die vleuls weer kans kry om driee te druk.
Hel sal dit nie Loftus laat ontplof nie
Posted by big5 (Hoedspruit) on Monday, September 25, 2006 - 08:45
Terry die versoeking om te kom raak al groter , maar Hoedspruit is ver jong. Maar laat ek jou se as die Bulle saterdag wen speel ons heel waarskynlik op Loftus teen WP. Al moet ek Maandag begin kruip sal ek daar wees
Posted by big5 (Hoedspruit) on Monday, September 25, 2006 - 08:48
sal later weer kom gesels moet nou eers weer Timbavati toe gaan hoop ek sien Leeus vandag
Posted by big5 (Hoedspruit) on Monday, September 25, 2006 - 08:55
big5
Waar is dit? Want daar kom ouens van die kaap af vir die game.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 08:56
Dankie Terry
as ek so na die foto's kyk dan het die manne die aand op Brakpan reg agter ons gesit (net 'n paar rye op) dalk sal hulle onthou van die drie girls wat almal laat "Liefling" sing het
Posted by BBB (Benoni) on Monday, September 25, 2006 - 09:00
BBB
ja en daar moet nog 52 fotos van die naweek ook nog op kom.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:02
Ja die semi is natuurlik 'n teer puntjie - ek het 'n troue aan daai dag ek dink ek moet net by die onthaal opdaag - skiep die seremonie
Posted by BBB (Benoni) on Monday, September 25, 2006 - 09:03
goeie more suid afrika,blou bulle,bloggers,Constant Viljoen en die ou wat ZUMA se f*kken AK-47 het!
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:06
As ons die naweek wen met 4 driee en hulle kry nie 'n bonus punt nie, is ons bo. Dan moet ons net die semi wen en dan is die finaal weer op Loftus.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:07
Met die final sal nie eers die ou met Zuma se AK my daar weghou nie. skuus more min-gepla
Posted by BBB (Benoni) on Monday, September 25, 2006 - 09:10
Ek gaan nou eers gou cheers se, moet vir moeder raaf winkels toe neem.
Posted by BBB (Benoni) on Monday, September 25, 2006 - 09:17
Hallo min_gepla
Hoe gaan dit daar, in London. Wanne kom jy nou terug?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:20
Terry

Vlieg terug 2 november....
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:23
Ja, dit sal wonderlik wees as die Bulle Saterdag wen met 4 drie en die C geen bonuspunte gee nie.

Dan is dit semi-finaal teen Haaie en finaal teen C of WP.

Ek is net bekommerd oor Wynand en Lobberts se beserings, veral Wynand s'n want dit is veral hy wat die GROOT verandering in die agterlyn gebring het met sy terugkoms.

My span vir Saterdag:
Roets
Ndgane
JP
Wynand
Basson
Deric
Heini

Pedri
Spies
Lobberts
Danie
Francois
Engels
Gary
Gerber

Reserwes:
Thiart
Strauss
Fondse
Kuun
Steyn
Dries
Delport

Basson kan cover op skrummie. As Wynand nie kan speel nie, skuif vir Dries in en bring Powell op die bench. As Lobberts nie kan speel nie, skuif Danie na flank en bring Fondse in op slot. As Pedri nie kan speel nie, bring Kuun in. As Kuun nie kan speel nie, bring vir Wicus solank in ! ... hy speel mos al die vorige aand op Witbank en kan mos weer reg wees om vir sy nuwe provinsie te speel :-)

O ja: Maak die Titans (ook) almal Bokke, oftewel Proteas !

Posted by bert (potchefstroom) on Monday, September 25, 2006 - 09:25
More mense,
Wat 'n lekker Blou Maandag!!
Terry
Hoe was julle kuier?
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 09:26
Die Lion King Wikus van Heerden gaan nie aanstaande jaar eensaam in die Bulkraal voel nie. Die Leeu-skrumskakel Nicholas Eyre gaan hom by sy kaptein op Loftus Versfeld aansluit.

Eyre, wat al sy eersterangse rugby uit Ellispark gespeel het, het ook, nes sy kaptein, n kontrak onderteken om aanstaande jaar vir die Bulle te speel.

Om Van Heerden vir die agtsteman Jacques Cronje te verruil, is n absolute winskoop vir die Bulle.

Net so kan Eyre die Bulle se skrumskakelprobleme help ligter maak en n goeie adjudant vir die Springbok Fourie du Preez wees.

Met die herondertekening van Bakkies Botha, Bryan Habana en Wynand Olivier se kontrakte, asook die aankoop van sterre soos Van Heerden en Eyre, kan die Bulle aanstande jaar n groot aanslag op die Super 14-titel maak.

Van Heerden het die Leeus meer as 80 keer verteenwordig en Eyre het al sy 50-tal in die rooi-en-wit-trui verbygesteek.

Om die twee spelers te vervang gaan nie n maklike taak vir die Leeus wees nie. Van Heerden se leierseienskappe is goud werd en met Rory Kockott op pad na die Sharks sal gehoop word Jano Vermaak bly beseringvry, veral wanneer Ricky Januarie hom by die Bokke bevind.
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 09:32
More BLOUHART, bert

Nee ons party was baie lekker dankie, hoe was jou party daar in die verte. Het hulle jou toe gegooi met diamante of iets?

min_gepla
So jy gaan nie hier wees vir die finaal op Loftus nie, dit is jammer.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:35
more almal!

blouhart , ek stem saam met jou. dink net ek sou eerder vir tersuis carse gekoop her as eyre. !!
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 09:37
BLOUHART
Waar lees jy dit?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:38
Goeie more brollux
Hoe gaan dit daar naby die hel, is dit al warm daar of is dit nog nie somer nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:40
www.superugby.co.za

Terry,Dit was 'n moerse jol gewees daar. Daar is meer Bul ondersteuners as kwassies!!! MEnse kuier lekker en ontvang mens met groot vriendelikheid! Doen julself 'n guns en gaan kuier in Kimberley as die Bulle weer daar speel!Dit is die moeite werd!!!!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 09:43
sorry, suparugby.co.za!!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 09:44
Die mense van Supersport het ons 'n toer op hulle uitsaai busse gegee en die kammeraman het ons in die game op TV gesit!Dit is lekker om bietjie na 'n kleiner dorp toe te gaan en daar te gaan kyk! Die mense het vie ons gese ons het 'n tikkie Loftus saam gebring Kimberley toe!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 09:47
Gaan lees gou die Beeld, dit is net Bulle.

http://www.news24.com/Beeld/Sport/Home/0,,3-63,00.html
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:48
BLOUHART
Ja dit is altyd lekker om op 'n klein dorp te gaan kyk. Jy kom Loftus toe, ne?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 09:50
Verseker!!!!!KB het mos klaar ons kaartjies gekoop!
Ons het net amper k@k opgetel met die Traffic cops oppad terug na waar ons oor gebly het. Darem het die beampte nie my bier asem gereuik nie anders was ek nie Saterdag by Loftus nie.lol!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 09:53
more terry!

raak al warmer maar dis nog heel ok! whk raak nie veel warmer as pretoria nie!
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 10:00
Ja dan sou jy dit deur die tralies van Kimberley se trok moes gekyk het. lol
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:01
brollux
So daar waar ek vandaan kom (Ellisras) word dit dan baie warmer as daar by julle. Dit is snaaks, ons gemiddeld vir laas jaar was 42 grade.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:03
Terry

ek lees Dries het sommer op vlank gesak en Adriaan op 8 en ons forwards het hulle nog steeds ore aangesit
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:04
Hoe julle van Ndungane se drie gehou!Wow! En Morne het net weer gewys dat sy bal verspreiding beter as Derick sin is!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:06
Bulle al wat ons as ondersteuners vra is julle moet vir die oorblywende 3 wedstryde dit is nou Die Cheetehas die semi finaal en die finaal net julle self gaan geniet en die wen sal van self kom, Gaan en geniet die rugby want ons as ondersteuners geniet dit as julle dit geniet STERKTE
Posted by Timeband (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:08
Saterdag het ons 'n goeie faktor: Die Dries/Spies Faktor!!!!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:08
En net so bietjie advies vir Ruan Pienaar: B M T!!!lol
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:10
min_gepla, ja toe Dries vlank toe is moes jy gesien het hoe druk ons hulle, hy bly maar 'n sterk der duiwel.

BLOUHART
Nou wie speel ons saterdag, Morne of Derick? Ek is bly ek moet nie di besluit neem nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:10
Goeie more Timeband,
is jy op Loftus die naweek?
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:12
BHart

Ja nee. Ek dink Human moet vir welsh en dries saam paar. Hulle het moer goed teen die cheetahs gespeel laas. Spies loberts en Danie.
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:13
min_gepla
Wat van P3? Hy is dalk reg vir die game.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:16
Terry
Ek weet nie jong.Ek persoonlik sou vir Morne speel,hy kry die agterlyn vir my lekker aan die gang en gee baie uit. Derick is party keer bietjie suinig met die bal.Kyk daai drie wat hy alleen wou druk.
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:18
Terry

Danie op slot en P3 op flank. Ek is jammer maar spies is moer goed op 8
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:19
Min
Ek weet nie of ek vir Welsh sal in bring nie,JP se defence is baie solied en Gary is 'n baie goeie kaptein!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:19
Saterdag is die Blou Bulle weer die mees gehate span in SA!!!!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:23
min_gepla
Dit maak nie regtig saak waar Spies speel nie, solank hy net speel. As P3 reg is gaan dit weer die selfde los trio wees wat die Sharks verwoes het.

Ek dink ook hulle moet nou vir JP kans gee, hel die man het al drie sharks in die hospitaal gesit. Die hospitaal is nog nie vol nie, daar is nog plek vir 'n paar cheetahs. lol
Ek dink ook Gary moet nou kaptein bly.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:25
Terry

Indien wynand uit is ..en ek dink hy is sal ek graag die span op die veld wil sien draf!!!

15Roets
14Akona
13Frikkie
12Dries
11Maruis
10Deick
9Heinie
8Spies
7Loberts
6Pedrie
5Danie
4Fondse
3Grobelaar
2Botha[KAPTEIN]
1Engels
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:25
Hulle noem dit die Blou hospitaal!!! lol
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:26
BLOUHART
Ons moet net 4 driee en meer druk, en seker maak die cheetahs kry nie 'n bonus punt nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:27
terry .

nee wat was maar hier by 34 grade gemiddeld hier laasjaar...dit dit baie gereen.

ek lees wynand sal seker nie kan speel saterdag nie. derrick is reg daar..almal wil mos h dat hy meer aanvallend moet speel, nou doen hy dit.
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 10:28
Terry/blouhart en al die Jp`s

Kyk ek sal die JP n kans gee[al doen ek dit vir 4 jaar]. Hy moet my moet sy spel beindruk. 3 GOEIE tackles maak jou nie goed of solid nie. Onthou net drie goeie gholf houe maak jou nie n goeie Gholfer nie
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:30
Dit is weer 'n pressure game en die bulle hou daarvan!Ek dink ons het nou ons vorm gekry op die regte tyd!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:30
brollux
Ek kan nie meer wag vir Saterdag nie, dit game moet nou al begin.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:30
Min
As wynand reg was sou ek hom en dries saam sit!Dries mag nie uit die span gelaat word nie!!!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:32
Wel mense,tyd om bietjie te gaan. Praat later.
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Monday, September 25, 2006 - 10:35
Bh

Stem as Wynand reg is is dit dries en wynand. Basson sal verseker 2 helfde van die bench af moet kom
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:35
min_gepla
Ek sou daarvan gehou het om vir Delport op senter te sien met Basson op vleul, maar dit is nie nou dit tyd nie. Dink nog steeds Delport saam met Olivier of Dreis sal enige span stukkend hardloop. Hoop net hy is reg vir die naweek, maar waar gaan mense nou met Basson, hy het ook 'n moerse goeie game gehaad.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:35
Cheers BLOUHART
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:36
Tery

Delport is n vleuel ek kan hom ook op senter sien , maar hou hom op sy posisie
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:38
min_gepla
Arme Basson nou is hy weer op die bank.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:41
hoekom word basson nie meer op skrummie probeer nie?
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 10:42
brollux
Ek het nou al op gehou om dit te vra, maar ek sien ons het die Leeus se scrummie gekoop. So hy sal nou net heelagter speel.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:46
terry , wat dink jy van tersuis carse wat nou skielik senter vir griekwas speel as n skrummie?
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 10:47
brollux
Ek ken hom nie regtig nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 10:59
ek dink hy sou n beter koop gewees het as eyre. hy het n seisoen gelede vir wp gespeel en baie goed vertoon daar. sal nie verbaas wees as ons hoor hy gaan na n groter unie toe nie.

ek dink ons gaan saterdag kook, ons begin op die regte tyd peak!
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 11:19
waar s almal...?!
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 11:21
Ek sien habana het sy eie website
http://bryanhabana.com
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:25
brollux
Sorry man, ek moet nog tussenin werk ook. Om dit waarheid te s ken ek nie een van die twee so goed nie, maar ek sou graag di klein Vermaak in 'n Blou trui wou sien, maar moet nie 'n fout maak nie. Meyer ken talent as hy dit sien, dit is hoekom hy vir Eyre gekoop het.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:28
Ok ek sal die Honours doen en my telling voorspelling gee.

Blou bulle 53 Vrystaat 37

Terry ek neem aan jy gan die lys update
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:33
my telling :

34 vs 25
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 11:35
min_gepla
ja ek sal, ek gaan nie nou al my score geen nie, wil eers sien wie is in die span.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:36
wwie se telling was die naaste gewees die afgelope naweek?

terry , moet nie te hard werk nie...daar is n hele week wat oorbly!!
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 11:38
Terry

Ek wou ook eers wag,maar het besluit dit gaan die passie faktor wees wat die bulle gaan stuur nie die span nie. Enige bul span sal die vrystaat wen sat
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:40
Voorspelling vir die Bulls vs Cheetahs game:

1. brollux 34 - 25
2. min_gepla 53 - 37
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:40
min gepla

jou moonlike span van die naweek lyk in die kol as die besering gaan wees soos wat ons tans dit het. ek dink ook dat gary as kaptein gekook het , maar as frikkie gaan speel hy weer die kapteinskap sal oorneem.
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 11:43
Brollux

Ek twyfel. Die enige span is so goed sooos sy leier. Die bulle se vertonings die laaste antal jaar is in n groot mate te danke aan leonard. Hy was n puik kaptein. Ek het tog nie gedink ek sal dit se nie maar Gary het sy hand as n leier opgesteek. Frikkie is nie n leier nie.
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:47
As Pote nie weer n vout wil maak soos toe hy vir Dries uit die span gelaat het nie moet hy vir Gary op die veld as kaptein stuur
Posted by min_gepla (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:48
brollux
Ek dink nie Frikkie sal die kapteinskap terug kry nie, want Pote het ges toe Frikkie nog kaptein was, dat hy iemand in die pak soek om die kapteinskap oor te neem.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:54
min gepla .

gary lyk soos n goeie kaptein ..jy is reg ...maar dink jy nie danie , spies en pedrie het baie te doen met die verskil in die span nie?!
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 11:55
min_gepla, brollux
Daar is 'n nuwe thread sien julle daar.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 11:56
terry, min gepla

ek hoop ook dat gary kaptein bly!
Posted by brollux (windhoek) on Monday, September 25, 2006 - 11:58
GAAN OOR NA DIE NUWE THREAD.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 12:00
Ek sit al twee jaar lank hier in Nederland, maar my bloed is blou blou blou. Ek sien verskriklik uit na die wedstryd die naweek, het ook 'n goeie gevoel daaroor. Gaan 'n stunning game word.

:-)
blou bul blou
Posted by BlouBul Nooi (Groningen) on Monday, September 25, 2006 - 12:07
GAAN OOR NA DIE NUWE THREAD.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 12:14
Hi
Ek het mos gese Stevan is die beste, sal hom net graag op skramskakel wil sien. Wat dink julle??
Posted by Darkwing (Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 12:43
GAAN OOR NA DIE NUWE THREAD.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Monday, September 25, 2006 - 12:48
My voorspelling vir die Game is

42-24 In ons guns Natuurlik (Blou Bulle)

Wanner kom ons springbokke terug ek hoop Habana en Matfield ontrek hulle uit die springbok game as ons die finals speel, Hulle moet kom hand bysit

Blou Bulle Bo
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Monday, September 25, 2006 - 14:17
GAAN OOR NA DIE NUWE THREAD.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Tuesday, September 26, 2006 - 07:07
goeie more aan al die blou bulle en die ondersteuners,dankie vir die iutstekende game,ek glo jylle gaan die kaaitjies ook so vermorsel en plat trap sater dag op loftus,my telling gaan 50-24 wees in die bulle se guns natuurlik,lekker dag verder sien julle op loftus.
Posted by KEVIN (GUATENG) on Tuesday, September 26, 2006 - 07:10
Geluk aan al die Blou Bul ondersteuners Ons sien julle in die final, maak nie saak of dit in Durban of in Pretoria is nie Ek sal julle saterdag ondersteun Maak asb die Blikore se bekke stil. Hulle is baie windgat.
Posted by Black & White (Empangeni) on Tuesday, September 26, 2006 - 08:58
Eks 'n stoere Haai ondersteuner, My seun is 20 Hy het al op Loftus gespeel, o19 teen die jong bulle. Hy is so beindruk met die stelsel wat die Bulle volg dat hy in Pretoria wil werk/leer en hy kan moontlik 'n Bul word. Kan julle glo hy word in 'n Haai huis groot en nou wil hy daai ding doen. Wat staan hom te doen, kan hy net Pta toe gaan, wat is die klub wat julle sal aan beveel waar hy moet begin
Posted by Black & White (Empangeni) on Tuesday, September 26, 2006 - 09:04
great game manne jul verdien sommer om eerste te wees ons hou duimvas vir julle teen die cheathas trap hulle plat soos jul hulle op hul veld getrap het STERKTE
bluebabe
Posted by bluebabe (johannesburg) on Tuesday, September 26, 2006 - 11:17
Hallo Blou Bulle, ek wil vir julle 'n vaskopstut stuur wat 3 jaar in 'n ry provinsiale (std 8,9 &10)kleure gekry het Hy wil weet by watter klub kan hy inskakel.
Posted by Black & White (Empangeni) on Tuesday, September 26, 2006 - 13:04
Hi Black & White. Jou seun kan by Tuks rugby aansluit en ook by Tuks studeer. Jy kan hulle kontak by "Tuks rugby"
Posted by Blouer as blou (Johannesburg) on Tuesday, September 26, 2006 - 15:05
Tuks rugby se e-pos adres is tuksrugby@up.ac.za
Posted by Blouer as blou (Johannesburg) on Tuesday, September 26, 2006 - 15:06
Blou Bulle 36
Vrystaat 26
Posted by Darkwing (Pretoria) on Tuesday, September 26, 2006 - 19:23
GAAN NA AFRIKAANS ONDER "Wikus van Heerden word 'n Bul"
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 06:19
Goeie more julle.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:25
Hallo Terry,

Moet ons nie eerder oorskuif na die Afrikaanse kant nie. Hierdie thtread is netnou vol
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 28, 2006 - 06:29
Mre Terry,

Is dit al waar daar plek is?
Posted by Blou&blou; (Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:30
Ek sien ook nie iets op Afrikaans wat skoon is nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:30
More Blou&blou;
Ek soek nog.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:31
Ek sien Pote wil BO aan die log eindig. Hy se hy wil graag die Sharks in die semi kry en die Cheetahs in die finaal op Loftus. Die manne se gesindheid is reg vir die wedstryd!!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 28, 2006 - 06:31
Die thread van Spies is terug maar Wannenburg nog uit is so te se leeg
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 28, 2006 - 06:32
OK ek het een gekry
"Marius onttrek uit Griekwa-wedstryd " op Afrikaans.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:32
ONS IS BY "Marius onttrek uit Griekwa-wedstryd" op AFRIKAANS.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:34
Terry,

Gaan na "Pierre is terug, maar geen Pedrie" op Afrikaans
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 28, 2006 - 06:35
KB, Lees die post hierbo van Black & White by 09.04. Sien dit nou eers - kan mens nie die ou help nie?
Posted by Blou&blou; (Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:37
ONS IS BY "Pierre is terug, maar geen Pedrie" op AFRIKAANS.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:38
GO BULLS !!!
Knyp Twee balle vas tussen jou bene....
Met jou hande en jou kniee op die stene....
Trek af jou broek en Brul.... As Jy Wil...
Solank jy net LEEULOOP!!!
Bulls to win by over 12 pts
Posted by 15 Bulls (Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 12:10

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Venue: Loftus Versfeld
Date: 30 September Time: 17:00
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1349
Vodacom Blue Bulls1345
Vodacom Western Province1344
The Sharks1343
Lions1341
Wildeklawer Griquas1325
Medicover Valke1317
@lantic Pumas134
Full log

23 September
Lions 42 - 36 Western Province
Cheetahs 37 - 35 The Sharks
Griquas 22 - 60 Blue Bulls
22 September
Valke 64 - 41 Pumas
16 September
The Sharks 32 - 50 Blue Bulls
Western Province 66 - 13 Valke
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za