What do you think will the result be in Saturday's Absa Currie Cup match between the Vodacom Blue Bulls and the Vodacom Cheetahs at Loftus Versfeld?
Bulls by more than eight points.
Bulls by between one and seven points.
Draw.
Cheetahs by between one and seven points.
Cheetahs by more than eight points.
 


Bulle skuif op tot tweede
Posted on Monday, September 25, 2006 - 07:57
Die Vodacom Blou Bulle het tot die tweede plek op die Absa Curriebeker-punteleer opgeskuif nŠ hul groot sege met 60-22 oor Griekwas in Kimberley Saterdag.

Selfs al het die Bulle 'n groot telling opgestapel, het dit 'n paar harde woorde van Pote Human gekos om sy span in vyfde rat te kry nŠ 'n lustelose eerste helfte. Die Ligbloues was met die omdraaislag met 20-15 voor, maar hulle het daarna losgetrek.

Die Bulle het nege drieŽ gedruk, vier daarvan deur die vleuels, die Bok Akona Ndungane en die Sewes-Bok Stefan Basson, wat twee elk gedruk het.

Daar was egter slegte nuus ook, met die Bok-senter Wynand Olivier (enkel) en die belowende losvoorspelers Hilton Lobberts (enkel) en Derick KuŁn (lammie) wat almal die veld weens beserings verlaat het. Die erns van diť beserings sal eers Maandag bekend wees.

Intussen begin die Bulle se belangrikste week in die hele seisoen Maandag. Human se span kan bo-aan die punteleer eindig, as hulle die Cheetahs goed pak gee, maar hulle kan ook uitmis op die halfeindronde, as hulle verloor sonder om een bonuspunt te kry.

Puntemakers:
Vodacom Blou Bulle:
DrieŽ deur
Stefan Basson (2), Akona Ndungane (2), Derick KuŁn, Mornť Steyn, Heini Adams, Danie Rossouw en Dries Scholtz.
Steyn het ook ses doelskoppe en 'n strafdoel bygedra.

Griekwas:
DrieŽ deur Vuyani Dlomo (2) en Frans Viljoen.
Twee doelskoppe en 'n stafdoel deur Conrad Barnard.


Blue Bulls Blog
More mense hoe gaan dit
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:10
Bal 38-21
Anon 34-18
brollux 34-25
blouwan 36-20
Bakkies 38-30
Lippies 50-34
Darkwing 36-26
Nitronic 42-18
Boere Bul 36-21
xkreniewp 36-32
min_gepla 53-27
Bluefreak 37-22
BLOU MAMBA 30-19
Blou-is-Baas 33-25
Baked Patato 42-24
MORNE FAN. . . 43-30
Blou Bul Meisie 36-18
Captain America 22-18
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:12
Hallo Baked Potato

My telling is 28-22 BULLE!!!
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:18
More Baked Potato
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:19
xkreniewp

Vir wat pik jy op my en wie is jou oom??? Ek wil jou Saterdag in my kantoor sien. Skere mense het reed opmerkings gemaak omdat ons, ons geniet.
Posted by Bluefreak (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:19
More Sethe
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:19
More almal
Ai oom wie pik op oom en ek dink ek moet oom , oom noem.


Bal 38-21
Anon 34-18
brollux 34-25
blouwan 36-20
Bakkies 38-30
Lippies 50-34
Darkwing 36-26
Nitronic 42-18
Boere Bul 36-21
xkreniewp 36-32
min_gepla 53-27
Bluefreak 37-22
BLOU MAMBA 30-19
Blou-is-Baas 33-25
Baked Patato 42-24
MORNE FAN. . . 43-30
Blou Bul Meisie 36-18
Captain America 22-18
Sethe 28-22













Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:21
Goeie More KB

Het julle die Beeld gesien, die beserings spook nog lelik by die Bulle. P3 en Wynand is uit, en miskien Pierre en Derick ook...
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:21
More Koning
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:21
Hellowa!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:22
Hoop maar Pierre en Derick is reg .......
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:23
Ek hoop ok so, dink ons gaan hul bietjie nodig he die naweek!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:26
KB

blog ons nou hier?
Posted by brollux (windhoek) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:27
Cheetahs is baie stil sover die week, dit bekommer my - ek verkies dit as hulle grootbek is voor die tyd!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:27
Rassie is 'n briljante coach, vol jakkals draaie, sal interresant wees om sy volgende move te sien. Hy speel lekker kat en muis.
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:29
Hallo Terry en Bluefreak en al die bloues

Sjoe, die tydjie kom nou al hoe nader.
Die senuwees knaag....
Posted by minx (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:29
Ja brollux, sal nou die ander mense oorkry.
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:29
Hallo minx
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:30
Hallo minx
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:30
Minx

Hallo, bietjie laat geslaap??
Posted by Bluefreak (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:30
cheetas is maar oor die algemeen maar stil, dis meer die sharkies en wp wat grootbekerrig is!!
Posted by brollux (windhoek) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:30
hallo koning blou

lyk my jy stuur dubbel.
Ek is nie blond nie....LOL!!!
Posted by minx (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:31
Bluefreak

Nie hel!!!! Hier werk ons jong!!! Die baas is soos 'n valk oor ons
Posted by minx (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:31
En hamburger le roux het ook 'n groot bek!
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:32
Sethe.

ja, hy was te lank by die sharks!!
Posted by brollux (windhoek) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:35
Brollux
Ek dink jy's verkeerd oor die wp, hulle is meer tjankbalies as grootbek! Hulle tjank altyd oor die bulle te hard speel.
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:35
Lippies
Ek is baie bly vir jou. As jy nog iemand kan saam vat, ek is beskikbaar!
Posted by Bakkies (Kaapstad) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:36
ook waar, lyk my die see is nie goed vir sportmense nie.
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:36
Terry

Sorry, dis nie my bedoeling om julle jaloers te maak nie. Ek wil net he julle moet help duimvas hou vir die groot een??!!
Posted by Lippies (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:37
Jong die game gaan baie taai wees want daar is 'n paar faktore ter sprake

1 Marius Jonker
2 Ons speel weer teen die res van SA

So ek het nou nog nie die span gesien nie maar ek gaan raai 32-22
Posted by Bloumal (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:37
Bakkies

Dankie man, ek sal onthou van jou
Posted by Lippies (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:38
Terry

Ons sal dan nog steeds kyk dat ons julle so 10:00 by Girls High kry, sodat ek vir julle die naam plaatjies kan geen en ek en Spy_007 ons bloggers hempde kan kry, ons gaan dit dan aan trek om die ouens te ontmoet by Vodaworld. Sal ongelukkig dan net vir 'n kort rukkie saam met julle kan kuier, maar ons sal beslis kom.
Posted by Lippies (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:40
Sethe
ja jy kan maar weet dat hulle soos een man vir die cheetas sal skree die naweek....hulle wil tog nie teen ons speel nie! ek hoop darem self die kwaste het n lekker game teen hulle!!
Posted by brollux (windhoek) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:41
Hallo minx
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:41
Bloumal, ons speel mos altyd teen die res van die land...Kan net een ding beteken ons word gevrees deer die res van die land omrede ons so GOED is!!
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:42
Lippies
Ok dit is reg.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:42
Terry ..weet jy of Cheetas se span al bekend is?
Posted by brollux (windhoek) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:42
Brollux
Ek wonder wat die hele SA teen die Bulle het, Is hulle bang, of jaloers, of is hulle net onnosel? Dis dieselfde met Naas Botha, almal het hom gehaat, is omdat hy die Bulle laat wen het? Hy bly een van my rugby helde, mind you, al die bulle is een van my rugby helde...
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:44
Ek dink ons gaan weer so 50 punte of meer verby die Cheetahs sit.

My score: 55-20 vir die Bulle
Posted by Bloues (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:45
Hi Almal
Ek sien Rassie het nog nie 'n versoek in gegee om sy Disco Ligte op die dak te gebruik nie en volgens die Loftus bestuur gaan hulle eers reageer as die versoek deurkom. Maar hulle gaan sekerlik daarteen besluit omdat dit ons tuiste is en hulle nie kan maak wat hulle wil nie.
Geluk Lippies ek hoop julle wen daardie prys.
Die Bulle is nie meer bang vir die hele SA nie aangesien ons praat op die veld.
Posted by hennie (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:46
brollux
Sal gou kyk
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:48
Dankie Hennie

Bloues ek is so bly om te sien daar is nog van ons ondersteuners wat groot dink op die punte, myne is ook Bulle 50 - C 37
Posted by Lippies (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:48
Middag almal ..... My score bulle - 42 Welpies - 28
Posted by Blou dacom (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:49
Terry

Gee asb weer die lys van almal wat Saterdag gaan?
Posted by Lippies (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:50
Almal, ons begin met 'n lys van almal wat Saterdag by Girls High gaan bymekaar kom. Sit asb. ook in hakies by hoeveel nie - bloggers jul saambring:
As iemand dalk van sy vriende of familie in hakies gesit het wat ook 'n Blogger is, my net laat weet, want ons wil vir al die Blogger naam plaatjies maak.


1. Koning Blou
2. Blou X
3. Marcel (x3)
4. Anon
5. Terry
6. Blou Mamba (x3)
7. Morne Fan (x7)
8. BLOUHART (x3)
9. Blou & blou
10. Bloumal (x2)
11. Blou (x7)
12. Blounico (x4)
13. NDB
14. Groot Blou (x4)
15. Bluefreak (x2)
16. Blou dacom (x2)
17. Bakkies
18 Hennie (x2)
19. Tommy the Bull (x2)
20. Minx (x2)
21. AnderOu (x3)
22. Bal
23. BBB
24. Lippies (x2)
25. Spy_007
26. Bullebak
27. Franna
28. boerbull (x2)
29. Blou Storm
30. Blou Krissie
31. Nog Altyd Blou Bul
32. BBNT
33. 2plus3
34. BLUESHARK
35. Blou Bul Meisie
36. Baby Blue (1)
37. Bonnie (2)
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:53
More Mense huganit ek sien julle chat wild die tyd van die oggend
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:54
Dalk moet almal van ons ook na die Cheetahs site gaan om te gaan vote dat die Bulls vergaan wen:
www.fscheetahs.co.za
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:55
Hallo Almal,

Die tyd kom nader en ek raak al hoe meer op my senuwees. Dis lekker as almal so teen die Bulle is, dit maak hulle net nog meer boos as ons hulle so bietjie gaffel.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:55
ek het kla my6 vote da gecast]
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:55
ek dink nie een van ons onderskat die cheetas nie, maar ek dink Rasie met sy ligte en al het n groot verskil daar by hulle gemaak. ons sal sien ...dis weer kort lynstane of dryfmaalbewegings wat nie verdedig word nie of iets snaaks.

ons moet reg wees vir enige iets!!
Posted by brollux (windhoek) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:56
Die votes tel niks, die eindtelling sÍ alles..
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:57
Baked Patato, more...
Die klomp praat mos altyd wild...
Terry, sit een persoon by vir my asb..
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:57
Hallo Terry,

So ons sien mekaar al 10h00. Sal daar wees met my dogter en haar pÍl en ons blou gewaad.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:58
Middag Blou Mamba.
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:58
Hallo BLOU MAMBA, Baked Patato

brollux
Ek kry dit nie.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 11:58
Halo Terry
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:00
More aan almal wat ek nog nie gegroet het nie
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:02
Hoe anders dan Lippies. Hierdie Blou span van ons is honger vir die beker.
Posted by Bloues (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:02
BLOU MAMBA
ja sien jou daar.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:02
Hallo Blou Bul Meisie,

So jy sÍ jy is reg vir Saterdag? Ek hoop nou ten minste dat Pierre en Huogaard reg gaan wees.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:02
dagse bulle, maak ni saak watter span saterdag speel nie, die bulle gan wen!!!!!! BULLLEEEE
Posted by blou masjien (pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:03
Waneer kry ons die span!!!!!
Posted by brollux (windhoek) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:03
Almal, ons begin met 'n lys van almal wat Saterdag by Girls High gaan bymekaar kom. Sit asb. ook in hakies by hoeveel nie - bloggers jul saambring:
As iemand dalk van sy vriende of familie in hakies gesit het wat ook 'n Blogger is, my net laat weet, want ons wil vir al die Blogger naam plaatjies maak.


1. Koning Blou
2. Blou X
3. Marcel (x3)
4. Anon
5. Terry
6. Blou Mamba (x3)
7. Morne Fan (x7)
8. BLOUHART (x3)
9. Blou & blou
10. Bloumal (x2)
11. Blou (x7)
12. Blounico (x4)
13. NDB
14. Groot Blou (x4)
15. Bluefreak (x2)
16. Blou dacom (x2)
17. Bakkies
18 Hennie (x2)
19. Tommy the Bull (x2)
20. Minx (x2)
21. AnderOu (x3)
22. Bal
23. BBB
24. Lippies (x2)
25. Spy_007
26. Bullebak
27. Franna
28. boerbull (x2)
29. Blou Storm
30. Blou Krissie
31. Nog Altyd Blou Bul
32. BBNT
33. 2plus3
34. BLUESHARK
35. Blou Bul Meisie (x1)
36. Baby Blue (1)
37. Bonnie (2)
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:04
Blou Mamba, Ek is altyd reg, gekiet en gegear...Het bietjie opvang werk om te doen aangesien ek nie laas naweek kon maak nie.. Jong soos ek vroer gesien het hul beter reg wees ons gaan hul nodig he die naweek... Kom jy ook deer Loftus toe??
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:06
brollux
weet nie
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:06
ALMAL
BELANRIKE NUUS UIT BEELD


DJ Rassie speel oop kaarte
27/09/06 11:10

Daan Retief

In n onderhou aan beeld op woensdag het Rassie Erasmus oop kaarte gespeel deur sy ligstelsel aan Beeld te verduidelik. "Ek weet nie hoekom almal so groot ding hiervan maak nie",het Erasmus gesÍ."Dis tog so eenvoudig!"

Groen - Hardloop

Oranje - Stadig Kerels julle gaan seer wees more.

Rooi - Stop Fok!!!!! Daar is n gaping in die middelveld!

BLOU - ........Fok manne ,jammer om te sÍ, maar julle is op julle eie!

"Aanvanklik was daar nie n blou lig nie", Lag Rassie. Ek weet ek het n klomp breindood spelers wat nie vir hulle self kan dink nie,dis hoekom ek die kaart en ligstels ingebring het. Op die ou einde het ek en Naka gedog hulle sou weet wat dit beteken om teen die bulle te speel. Ons was verkeerd ,en moes toe blou ligte ook laat insit. Ek is oortuig dat die blou ligte die heel aan gaan aan wees.

Daar was ook bewerings dat Rassie n rugsakkie vir homself ontwerp het. Ollie sou dit dra met Rassie daar in. Dit was nou vir Rassie om nader aan die spel te wees en vir sy spelers te se wat om te doen.
Die rugsak idee was gescrap en Rassie het besluit om onder Ollie se Fuckedup undercut weg te kruip.
Posted by min_gepla (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:06
Vier maanhare groet
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:08
LMGA
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:09
Dis soos 'n blerrie skattejag om julle te vind!

Mirrag mense!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:09
Middag dieAnderOu....ook sonder "BLOU"
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:11
LOL ja dit is ej het self vanoggend gesukkel om hulle te kry toe begin ek die bladsy
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:11
Die Bulle se uitmuntende jong losskakel Len Olivier (foto) het sy vlerke gesprei en draf aanstaande jaar vir die Valke uit.

Olivier is Ďn produk van Affies wat die afgelope twee jaar puik spel vir die Bulle se onder 19ís en 21ís opgedis het. Hy ook reeds verlede jaar vir Tuks in die Carlton diens gedoen en was die losskakel van die onder 19ís wat verlede jaar die nasionale titel verower het.

Met Louis Strydom wat Leeus toe gaan, sal Olivier beslis genoeg speelkans in die skarlakenrooi-trui kry en met Derick Hougaard en Mornť Steyn in die Bulkraal het hy besef hy gaan nie gou vir die senior span gekies word nie.

Hy speel Saterdag teen die Vrystaat heelagter vir die Bulle se onder 21ís met die jong Ruan Boshoff in die nommer 10-trui en Joey Mongalo langs Dylan des Fountain op senter

Olivier is die seun van Len Olivier snr wat op sy dag die Valke gebrei het.

Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:12
Hallo dieAnderOu
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:13
die beeld se nuus is omtrent so akuraat soos die SON! Ek dink Loftus bestuur moet Rassie toelaat op die dak, dan na so 3 minute trip hulle die krag en sluit rassie op die dak toe!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:14
ek het bedoel hulle moet die krag trip
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:15
Dink dis 'n goeie ding Terry,dit gee hom kans om homself teen die bestes te toets en kan die Bulle ook sy vordering sodoende dophou.
Posted by Marcel (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:16
Die mense raak hostile daar op die sharks se site
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:16
Middag mede BBB's

Bietjie skrikkerig vir Saterdag se game. Lyk my P3 is nou finaal uit! Sal maar vir Danie Rossouw op 8 moet speel!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:18
Middag FRANNA

Dink ook Danie sal op 8 sak,maar ek wens hulle wil nou die span bekend maak.
Posted by Marcel (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:20
Middag Franne hugaandit
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:21
Marcel
Ek dink ook so, maar is net baie iemand koop hom.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:21
Hallo FRANNA
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:22
Middag, hoekom sukkel ek vandag so om in te log?
Posted by bonnie (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:22
Marcel, ek dink die Blou Bulle moet al hulle jong manne wat nie meer u21 is nie en wat nie ons span haal nie leen vir die Valke. Daar kry hulle blootstelling en as ons sien hulle maak dit kan ons hulle terug roep! Valke is ook in die S14 saam met ons!

Posted by FRANNA (CENTURION) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:23
Hallo FRANNA,

Hoekom nie Kuun op 8 nie?
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:23
Baked Patato, goed dankie. Net 'n ligte aanval van TB - Terrible Babelas.

Flippen baas het 50 geword.....
Posted by FRANNA (CENTURION) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:24
Terry ,ek hoop dis eerder 'n geval van die Bulls wat hom leen vir die Valke volgende seisoen om sy spel te ontwikkel.Hier moet hy nog saam Jaques Louis Potgieter en Tsimba in die ry staan.
Posted by Marcel (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:24
Baked Patato, wat gaan aan op die Sharks se website, is dit die moeite werd om daar te gaan in loer??
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:26
KB - Kuun is ook 'n opsie maar ek dink Rassie gaan weer 4 slotte kies en dan sal Danie die beter opsie wees! Kuun was ook laas beseer en dit sal 'n waagstuk wees om met 3 loosies te speel wat nie 1 heeltemal 100% is nie!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:26
Stem saam FRANNA,die outjies moet game time kry.

KB sal Kuun eerder later opbring nadat Danie hulle sag gemaak het en dan einste na slot toe skuif.
Posted by Marcel (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:26
Wel hulle trqam up teen my maar ek kan dit handle oja hulle spekuleer orr die BlouBulle ook ek maak hulle gou n bietjie wys
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:27
Ek sien julle punt ja
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:28
Franna
lol
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:28
Die Sharks mense spekuleer oor die Bulle omdat hulle lot, soos wp en leeus s'n, van bulle cheatas game afhang(home semi's en al daai), dis hoekom die Bulle die semi's HIER gaan speel!!!!
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:29
Marcel goeie plan. Dan kan Kuun vir Kabamba in toom hou!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:29
Dink ook ons moet 'n ekstra loosie op die bench sit en net 2 agterspelers. Spies kan cover daar!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:31
Mits hy fighting fit is...
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:32
Dag mense. Ek log bietjie laat in vandag, maar ek het besluit om eers gou die belangrike werk agter die rug te kry en dan kom ek gesels.
Posted by Bal (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:34
Ons het nog nie 'n groot verassing hierdie jaar gehad nie. Miskien klop Griekwas die WP - as dinge vir hulle kliek soos teen die Leeus kan dit maklik gebeur....
Posted by FRANNA (CENTURION) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:34
Wel praat later weer, moet gaan eet
Posted by Sethe (PRETORIA) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:35
Middag Bal.

Ook omtrent tyd nÍ.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:35
Franna, is daar plek oop op rassie se bench vir 4 slotte as daar klaar 5 stutte is?
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:35
Hallo Bal
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:36
FRANNA,

Enige iets is moontlik. Die Griekwas het niks on te verloor nie.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:36
dieAnderOu, laas jaar was dit stutte , hierdie jaar slotte!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:37
Franna, Rassie is besig om die cheetas stelselmatig op te werk na die ultimate Bech: 5 Vleuls!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:40
Hallo Bal
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:44
Baked Potato jy maak nou groot bollie op die Sharks se website en dan gaan hulle nou weer hier kom kak maak..
Posted by Blou Bul Meisie (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:46
Ek sien Aplon en Diack speel nie teen die Griekwas nie.

Wanneer kom ons span nou uit?
Posted by NDB (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:46
Ek lees keo tip die bulle om die cb te wen. Hy vergelyk hulle met die 'saders wat altyd op die regte tyd peak. Interessant as jy dink dit kom van hom af.
Posted by Bal (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:49
mirrag NDB, Net een vragie: staan NDB vir :Nou die Blou?

Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:49
Baked Potato,

Jy moet nie die arme guppies so harde tyd gee nie, hulle gaan die m..r in raak en ons website kom invade.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:50
mense sit maar net by.

RUGBY TELLING
Bulle vs Cheetahs
1 100%Shark 36(28) vs 28(36)
2 Anon 34 vs 18
3 Baked Patato 42 vs 24
4 Bakkies 38 vs 30
5 Bal 38 vs 21
6 Blou Bul meisie 36 vs 18
7 Blou dacom 42 vs 28
8 BLOU KANON 40 vs 26
9 BLOU MAMBA 30 vs 19
10 Bloues 55 vs 20
11 Blou-is-Baas 33 vs 25
12 Blouman 32 vs 22
13 Blounico 42 vs 20
14 blouwan 36 vs 20
15 bluefreak 37 vs 22
16 Boere Bul 36 vs 21
17 brollux 34 vs 25
18 Captain America 22 vs 18
19 Darkwing 36 vs 26
20 Lippies 50 vs 34
21 min_gepla 53 vs 27
22 MORNE FAN 43 vs 30
23 Nitronic 42 vs 18
24 Sethe 28 vs 22
25 xkreniewp 36 vs 32
Posted by Myler (Pinetown) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:50
Net so Ander Ou!
Posted by NDB (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:50
Bal, dis gevaarlik, Daai nar tip telkens verkeerd!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:50
annerou
Ek weet. Maar dis vir my snaaks dat hy so se - gewoonlik is hy baie krities oor die bulle.
Posted by Bal (Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:52
Aartappel, as jy marakkas wil maar op ander se site moet jy seker maak dat dit Rym! As dit rym frustreer dit nie die gereelde blog gangers so vreeslik nie. As jy nou klaar besig is vra vir 100%Shark vir 'n paar poetiese tips!

Dit sal ook goeie voorbereiding wees vir jou Afrikaanse eind eksamen!

(bied skole nog afrikaans aan?)
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:53
DAAR IS 'N NUWE THREAD,
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:54
Bal hier is ny Tip - die bulle 34 - 26 die naweek!
Griekwas wen WP!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:55
Ja ek steur my min aan ou keo.
Maar as jy sien hoe dit op daai site gaan, is dit onmoontlik om te dink hy kan iets goeds van die Bulle se....

Miskien het hy sy les geleer : sy website was seker een van die Bulle se grootste motiverings vir die 75-14.
Nou try hy dalk ander taktiek??
Posted by NDB (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:55
GAAN OOR NA ENGELS (HOME) "Pierre is back, but still no Pedrie "
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:57
Middag NDB,

Ek dink ons span hoort teen laat middag aangekondig te word.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:58
Middag al die Bulle.

Die groot game kom nader en almal se senuwees begin seker al bietjie knyp! Ek sien julle spot lekker met Rassie en sy afrigtings tegniek, maar ek sal dit sien in die gees van die game. Almal weet seker Rassie is 'n buitengewone afrigter met vermoŽns wat jy nie elke dag raak loop nie! Sy loopbaan as afrigter spreek van self. Al probleem wat julle sker met hom het , is dat hy nie 'n blou trui dra nie. Maar feit bly staan, Rassie is puik, selfs al hou jy nie van hom nie! Hy dwing respek af deur wat hy doen - nie deur wat hy sÍ nie.
Posted by Vrystater! (pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 12:59
Ons is op die nuwe Engelse thread!!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Wednesday, September 27, 2006 - 13:00
GAAN OOR NA ENGELS (HOME) "Pierre is back, but still no Pedrie "
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Wednesday, September 27, 2006 - 13:23
ONS IS BY "Marius onttrek uit Griekwa-wedstryd" op AFRIKAANS.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:37
ONS IS BY "Pierre is terug, maar geen Pedrie" op AFRIKAANS.
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Thursday, September 28, 2006 - 06:43

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Venue: Loftus Versfeld
Date: 30 September Time: 17:00
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1349
Vodacom Blue Bulls1345
Vodacom Western Province1344
The Sharks1343
Lions1341
Wildeklawer Griquas1325
Medicover Valke1317
@lantic Pumas134
Full log

23 September
Lions 42 - 36 Western Province
Cheetahs 37 - 35 The Sharks
Griquas 22 - 60 Blue Bulls
22 September
Valke 64 - 41 Pumas
16 September
The Sharks 32 - 50 Blue Bulls
Western Province 66 - 13 Valke
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za