Can the Bulls repeat their feat of the last two seasons by reaching the Super12/14 play-offs in 2007?
Yes, and they will make the final this time
Yes, but making the final will be very tough
No, they will finish fifth
No, they will be in the bottom four in 2007
 


Application forms for 2007 season tickets available now! Click here for more.

Blue Bulls overpower Cavaliers
Posted on Friday, January 26, 2007 - 21:26
The Vodacom Blue Bulls were in top gear Friday night as clearly illustrated by their convincing 31-7 win against the Boland Cavaliers in a friendly at Loftus Versfeld.

The game showed that the Bulls are very fortunate in having an abundant source of talent amongst its juniors of whom many are already good enough for Currie Cup rugby.

Jacques-Louis Potgieter had a nearly faultless night at fly half, while Gerhard Human, Dewald Potgieter and Deon Stegman excelled as a loose trio.

The Bulls defense was awesome, but Boland contributed a lot to its own downfall. They made a lot of basic errors and ill-discipline also cost them dearly. Two players got yellow-carded in the second half.

Richard Bands looked well on his way to making a full Super 14 return, but there was also bad news for the Bulls. Frikkie Welsh and Rocco Jansen were both injured.

Scorers:

VODACOM BLUE BULLS 31 (24): Tries: Rocco Jansen, Neil Powell, Derick KuŁn, Jacques-Louis Potgieter. Conversions: Potgieter (4). Penalty: Potgieter.

BOLAND CAVALIERS 7 (7): Try: Chase Minnaar. Conversion: Nel Fourie.


Blue Bulls Blog
1ste. Go Bulls, die jaar vat ons die Vodacom Cup en Currie Cup. Super14 sal bietjie harder wees!
Posted by Clint (Durban) on Friday, January 26, 2007 - 21:31
Ok, Bulle, die Super14 is om die draai!! Kies bietjie jul top 7 en bottom 7 vir 2007!
Posted by Clint (Durban) on Friday, January 26, 2007 - 21:32
Top

Bulls
Crusaders
Sharks
Brumbies
Cheetahs
Hurricanes
W'tahs

Bottom

Cats
Reds
Blues
Stormers
Chiefs
Highlanders
Western Force

Die middel groep is net bietjie moeilik om te voorspel. Gaan afhang van goeie/slegte beslissings wat spanne kan bevoordeel/benadeel. Enige iets kan die swaai
Posted by lieflingaanhanger_pe on Friday, January 26, 2007 - 21:41
Hey LLAH,
Wat maak daai piepols vandag met jou oppieblog jong? Klink soos twee mother grundy's. Ken jy hulle? Ek het gedink ekis dieenigste ou wat flack kry oppie blog, en dit lyk my nogal of dit bulle supporters is. JISLAAIK
Posted by strepies (Home away from home) on Friday, January 26, 2007 - 21:53
Strepies
Glo my jy is nie die enigste nie. Het nogal van jou monologs gehou gister. Wou egter nie antwoord nie, want soos jy sien ek word aangevat.
Posted by lieflingaanhanger_pe on Friday, January 26, 2007 - 22:00
So wat dink jy is die Stormers se kans in die Super14.
Posted by lieflingaanhanger_pe on Friday, January 26, 2007 - 22:01
VIP tickets to go at coyote super suite R120 P.P

OR R240 WITH DRINK VOUCHER.

COYOTE SUPER SUITE LIVE RUGBY WHEN 2 TRIBES GO TO WAR.

SUPER 14 AT ITS BEST.

visit www.coyotesupersuite.com

SHARKS V BULLS SAT 3RD FEB PLUS BIG AFTER PARTY

622 VIP SEATS 19 TVS BIG SCREEN 6 BARS FULL VIEW OF THE PITCH ALL UNDER COVER
Posted by super suite (durban) on Saturday, January 27, 2007 - 07:46
Ladies and Gentlemen, boys and girls of all ages.The rock is back in the bloe KAK ring.

Well well well. Its that time of the year again when the rugby predictions start to cook again.Everyone starts getting their hopes up and we all know what happens in the end. No super 14 trophy for anyone and the SA TEAMS(LESS FACE IT) all do crap compare to what we can achieve(including the bloe kak.

Having said all of the above, we(STORMERS) do have a great chance this year to take the cup.

lieflingaanhanger_pe-What a joke. Bloe kak 1st. Must be smoking a cow pie.

I leave you with me thought of the day.Bloe kak can only play 10-man rugby.All the teams that have won the super (10, 12 and 14) so far,all play 15-man rugby.I rest my case.

Do you smell what the rock is cooking

ps.stormers,stormers,stormers
Posted by The Rock (Cape Town) on Saturday, January 27, 2007 - 23:51
Klippie,
Jy is geregtig op jou opinie oor die Bulle ens. Maar hou asb. jou taal skoon op die blog,hierdie is nie Keo of WP se site waar almal praat soos hulle wil nie.
Posted by BLOUHART (Plaas-Sonder- Windpomp) on Monday, January 29, 2007 - 05:58
The Rock,
With all your injuries, I hardly believe that you will be able to win our Vodacom team. And if you want to blog here make sure that you know what you are talking about, firstly and secondly keep you language clean, and thirdly please spell correctly!

If you do not know how, ask your school fees back !!!

But anyhow, welcome at our blog at least you will have intelligent people to talk to !

Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 06:52
More BLouhart !
Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 06:52
Interesting thoughts on the Bulls' playing type, I was just wondering, you say that the stormers has a chance of taking the cup this year.

Remember that you said it takes fifteen man rugby to win the Super 14, I REST MY CASE. The Stormers was never known to be the fifteen team of the century, anyway, you have the rejects from the rest of the country

You have just been lawyerd!!!!!!!!!!! It doesn't mean that if Schalk Burger wants to play this year that the rest of your W.P grass eaters wants to play to, you win the Super 14 in one way, the BULLS WAY!!!!!!
Posted by BlouBulmetBlouhart (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 08:35
OH! Why are you still here?
Posted by BlouBulmetBlouhart (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 08:36
Ja klippie of is dit korreltjie
Jou verstandelike vermoe weerspieel in jou naam Rock verbeel jou
Jy het n probleem my maat hulle noem dit velveskuiwing gepaard gaan met erge verbale giaree.
Welkom by die wenners kring. Dis maar swaar as jy graag gehoor wil word en die mense praat nie terug nie. By ons sal jy darm n bietjie aandag kry Ons harte is oop vir ouens met probleme. Jong praat jou ou vuil hartjie uit. Op hierdie blog sal wel n dokter wees wat jou kan help.
Hoop jy kom reg!!!!!!!!!
Ons sal n stiltetyd vir jou hou met ons volgende bymekaarkom.
Gaan in jou m---r
Posted by Jakobussie (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 08:38
Hou baie van die Bulls se kanse hierdie jaar, goeie vorming het die laaste rukkie opgespring, span lyk goed, sterk, en sien uit na die seisoen, sal ma moet sien. Ek sÍ net sterkte, HOU KOPPE HOOG EN BLY BLOU
Posted by BlouBulmetBlouhart (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 08:39
FB...is jy hier?
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 10:06
blouhart ou tjom...wie of wat is keo
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 10:09
Dagse al die BLOUES!

Rock! Kan nie glo jy is weer terug nie! Gedog die "SLOW PUNCHER" siekte het jou al verwyder? Weet jou Boyfriend jy praat so lelik. Neem maar aan jy Bat vir die ander span want jy skree vir die stromers!

Stem saam met Jakobussie - VLIEG IN JOU M.....R!
As jy nog nie hard genoeg gem...r was in jou lewe nie, skree maar net, ek sal jou met liefde help!

Maar nou ja, onkruid soos jy sal mens oral kry. Sterkte met jou spannetjie, hoop net jy neem BlouBulmetBlouhart se woorde ter harte: "you win the Super 14 in one way, the BULLS WAY!!!!!!"

Nag ou grote!
Posted by ballasvanstaal (Put sonder water) on Monday, January 29, 2007 - 10:18
Hello almal,
het iemand vir my meer informasie oor hierdie GT Sport Bulls supporters toer.
Dit lyk baie lekker
Posted by Georgie (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 10:19
O ja!

ROCK, is dit waar dat jou ma en pa NEEFS is?
Posted by ballasvanstaal (Put sonder water) on Monday, January 29, 2007 - 10:22
More mense!

Blou Mullet
Ek sien jy het vrydag gevra oor die Fantasy Rugby ding. Gee vir my jou e-mail adres, dan stuur ek vir jou die detail.
Selfde vir die ander wat ook belangstel. Ons maak n bloggers-conference en kyk wie eindig die beste.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 10:42
Kyk 'n parra soos Rock moet gehoor word en glad nie gesien word nie. My persoonlike opinie is dat scrap soos hy moet geignoreer word. !!! Want gewoonlik ouens soos hy "trive" op die aandag wat hy ontlok wat ons hom so pas gegee het.

Ek kan nie wag vir Saterdag se game nie, hoor die Sharks is op hulle beste vir ons, so ons kan nie wag nie.

En dan die Briesies speel teen die Cheaters... Behoort ook 'n lekker game te wees om te na kyk...

Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 10:50
En hier dog ek die blog gaan van vandag af weer lewendig wees.
Waar is al die blou mense met wie ek so graag wil gesels?
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 10:51
Ag Sanna
Ek is nie meer lus om met sulke mense te praat of hulle enigsinds aandag te gee nie.
Ek was reeds vrydag te ontsteld. Maar genoeg daaroor!
Ek sien die vissies begin al klaar vertel hoe hulle ons gaan op&#^ voorlangs. Barking dogs.....
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 10:53
Ja Bal, seker om hulle selfvertroue te bou dat hulle hulself so aanmatig!! Dit kos 'n man op 'n perd om die bulle aan te vat voor. Die ouens het mos nou al baie "getry" en elke keer hulle gatte gesien, ....
Maar ons wag maar en kyk !!!

Die blog is maar stadig vandag, die ouens werk seker 'n bietjie vir 'n slag en sal die bloggers seker is later in die week 'n bietjie begin blog.

Praat dalk later weer, maar moet nou werk !

Cheers vir eers
Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 10:57
Jis Jis Blou mense. Weet iemand wanneer die naweek se span bekend gemaak word?
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 10:59
Hi almal
ST - sorry, eks bietjie stadig vandag!

Dink die blog gaan volgende Maandag BESIG wees, Bal!!!
Wat is dit deesdae met almal wat die blog wil kom opduiwel??!!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 10:59
Hallo BM
Weet nog nie... sal seker so teen Donderdag die span bekend maak !!!
Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 11:00
FB ek dink dis omdat hulle Unie nie 'n ordentelike blog het nie, daarom kom tjorrel hulle hier op ons s'n rond en praat 'n klomp .....
Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 11:01
FB
Daar gaan later die week verseker n paar van daai vissies hier kom nonsens praat. Dit werk maar altyd so. En dan gaan hulle weer stil wees volgende week.
Ek hoop die ouens kom hierdie week aan die gang. Sal seker later die week besig raak!

Mullet
Die spanne sal so woensdag/donderdag bekend wees.
Wat is jou email adres. Ek sal vir jou die detail stuur van die Fantasy Rugby.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 11:03
SANNA,
Is jy ons eie Bul voorlaaier wat die ander plat skiet hier?
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 11:03
Sanna
Ek was verlede week op die Stormers se site. Hulle blog is nog onder konstruksie.
Daai klip vannie kaap is n gereelde besoeker. Hy het laas jaar baie kom stir op die blog. Maar hy is darem nie so bad nie. Mens kan hom hanteer.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 11:04
BM net soos jy daar sÍ!
Bal, hulle blog is onder konstruksie soos hulle span!!! (giggel)
Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 11:08
Bal,ek is half bang om my adress hier te plaas.My werk slag my af as ek 'n klomp gemors mails beginte kry.
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 11:08
Wel - ek hoop net daai ander 2 goed bly hier weg, want hulle maak net almal kwaad!
Kan nie wag vir die naweek se rugby nie!
Dan kan ons sien vir presies hoe groot slagting ons ons kan regmaak hierdie jaar!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 11:17
BM
jy hoef nie jou email adres te plaas nie dan staan jy nie die gevaar om enige ongure mails te kry by jou werk nie.

Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 11:18
Ok ek moet groet om 'n bietjie te "spit"

CHEERS
Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 11:21
Mullet

Stuur vir my jou email adres na willierooi@yahoo.com. Ek sal dit nie uitgee nie. Belowe.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 11:25
Die Guppies klink sterk, gaan interesant wees, maar dit klink my die BULLE is M**R sterk hierie jaar, en nog beter is die groot poel spelers talent wat nou wee kop uit steek, kan nie wag vir die seisoen van Blou rugby nie.

Ek kry hoender vleis as ek net daaraan dink.
Posted by BlouBulmetBlouhart (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 11:25
BBmBH ja ek kan ook nie wag nie, dit is soos 'n kind wat wag vir sy birthday .. groot opgewonden-heid.

Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 11:28
Haai Sanna

Jy groet elke keer net om weer n paar minute later iets te se!
Vir al die nuwe mense - laat dit n les wees. Hierdie blog is verslawend!!!!
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 11:31
As ons net die jaar weer die lot ander SA spanne kan wys wat ons rerig is en die Crusaders kan eet, dan ons op Loftus virrie FINAL, en ons gan hom wen, hoop net willie roos blaas nie weer 'n bul game nie.
Posted by BlouBulmetBlouhart (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 11:32
Ek was lanklaas hier maar nou is ek weer "gehook", mal oor die site
Posted by BlouBulmetBlouhart (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 11:34
Is dit waar dat Delport sy mullet gesny het?? Ek was so trots op die mannetjie!
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 11:34
Hy het inderdaad die mullet geknip. Hy lyk nou weer soos n ordentlike seun......
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 11:39
Nee Bal,hoe kan jy so se?
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 11:42
Ek het geweet ek gaan reaksie kry! LOL
Hy het nie baie goed gelyk met die mullet nie. Eerlikwaar. Party mense is net nie geskape om n mullet te besig nie.
Het jy vir my jou adres gestuur?
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 11:44
ďI am taking each day in my stride at the moment. But I believe my chances of earning a place in the Rugby World Cup squad are still very real. However, this will depend on whether I can regain the form I was in before I injured my hand and whether I get selected or not. My main goals this year are to pick up where I left off in the 2005 season and hopefully improve my game.Ē
- Bulls prop Guthro Steenkamp is hoping to return to full form after a 10 month layoff after breaking his wrist.
- Business Day

Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 11:45
Gaan niemand ooit weer iets se nie?
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 12:07
Iets......
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 12:08
ok EK WERK NOU 'N BIETJIE HOOR !
Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 12:11
Weet iemand al iets verder van Frikkie se besering?
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 12:17
BM
nie veel rondom die besering nie net dat dit weereens sy dyspier is. maar dis omdat hy sulke massiewe groot bo-bene het dis waarom !!!
Posted by SANNA (PRETORIA) on Monday, January 29, 2007 - 12:18
Wonder hoekom waag HM hom as Dries klaar fiks en gereed is.
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 12:24
Kaalkop,kom in!!Het jy nog plek oop?
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 12:25
Die probleem is dat Dries te stadig is. Hy is meer n binne senter. Hulle gaan vandag toetse doen, dan sal hulle weet hoe ernstig die besering is. Gelukkig is JP nog reg, dus is dit net cover op die bank.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 12:26
JY is seker reg BAl,maar dink jy nie Wynand Olivier moet eerder 13 speel nie?Ek dink sy spoed word gemors op binnesenter.
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 12:32
Hy moet bly op binne senter. In weerwil met wat ander mense (spesifiek bul-haters) glo, dink ek hy is n uitstekende spelskepper en balverspreider. Dit maak nie saak of hy kan skop of nie. Hy moet daar bly.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 12:36
Middag julle! Wanneer begin ons met die scores? Ek weet dit is nog te vroeg en ons almal wag maar vir die FINALE span teen die Sharks. Maar sover is my telling 31-23 vir die BULLS.
Posted by Die BAAS (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 12:41
En jou gevoel rondom Julies?
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 12:42
Die Baas
Ek gee nie eens n score nie. Ek is nooit naby nie.

Julies is vir my n mystery. Sekerlik was daar beter senters beskikbaar? Ek hoop maar hy word n openbaring vir almal. Anders het ek nie veel hoop as hy speel nie....
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 12:45
Bal, moenie worry nie, ek's ook nooit close met my score nie. Oor Julies, my mening is dat sy tyd gekom en gegaan het; daar's baie beter senters beskikbaar.
Posted by Die BAAS (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 12:52
Baas.........hoe gannit tjom?
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:07
Hallo ST!!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 13:08
Goed our Streeptrui, net vrek besig. Ek wens ek kan meer tyd spandeer en altyd saam chat op die blog. Wat voorspel jy vir jou span die Saterdag?
Posted by Die BAAS (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 13:09
Hey baas tjom...wel ek voorspel dat die stormers gaan die eerste paar minute die cheetahs uit die park uithaardloop en probeer om vir hul uit te put , maar ek dink dat die cheetahs die game sal wen
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:20
FB...waar was jy al die tyd my skat.....sjoe..maar ekt daarem jou gemis *smile*
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:21
hey baas en wat voorspel jy gaan met jou wedstryd gebeur
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:22
ST
Besig by die werk!
Verder chat ek met my ander Blou Bul vriende op MSN!
Hoe gaan dit met jou?
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 13:29
Nog net 4 dae, 14 ure en 40 minute!
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 13:29
Hallo almal,

Was lanklaas hier - bly om te sien daar word darem weer (nou en dan) rugby gesels op die blog.
Posted by Blyblou (Middelburg) on Monday, January 29, 2007 - 13:29
FB..Wel ek kan nie op MSN chat nie....my werk pis my so bietjie af op die oomblik.
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:32
ST...shame man! Sterkte! Ek sal nog so nou en dan hier inloer!

Bal.....sjoe - jy is omtrent desperaat vir die S14 om te begin! Toemaar -ek dink daar is 'n paar van ons wat nie kan wag nie! Maar dankie - nou weet ons ook!! ;-)
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 13:34
Blyblou
Dit is lekker. Net jammer dis so stil. Ek het gehoop dat ons sommer lekker gaan praat van vandag af.

Hopelik is die site weer oorvol teen later die week!
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 13:37
Ek sien julle praat van die senters. Weet nie wat Dries verkeerd gedoen het nie, maar hy's nie in die amptelike S14 groep nie. HM se eerstekeuse senters is Wynand en JP, met Julies as "back-up".

Wat Gurthro betref - die koerant is verkeerd as hul praat van 'n "10 month lay-off". Dis amper 2 jaar - hy't laas in 2005 gespeel. Ek weet regtig nie hoe 'n ou weens 'n gebreekte hand(!) 2 jaar kan aflÍ nie. Schalk breek sy nek, CJ sy been en albei is terug in minder as helfte van die tyd.
Posted by Blyblou (Middelburg) on Monday, January 29, 2007 - 13:38
Blyblou
Die probleem is as jy net terugkom en jy dadelik weer jou hand breek.....
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 13:42
hey bal ou tjom...het jy gehoor wie die los trio gaan wees vir die wereldbeker
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:46
fb...jammer ekt jou weer gemis...as jy ooit weere terug kom hiernatoe, ek hoop jy sien dit..

I LOVE YOU!!
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:47
ST
Dit is nou sekerlik weer een van daai pro-stormers/anti-bull grappies. Maar dalk is ek verkeerd.
Wie is dit?
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 13:50
Bal,
As dit so is, dan verklaar dit dalk 'n paar dinge - maar die BB mense is erg geheimsinnig oor beserings.

Kom ek maak 'n "span-voorspelling" vir Saterdag se game:

15 Roets
14 Ndungane
13 JP
12 Wynand
11 Habana
10 Liefling
9 Fourie duP
8 Leonard
7 P3
6 Wikus
5 Victor
4 Danie R
3 Danie T
2 Gary
1 Engels

reserwes:

Chiliboy (glo sy besering sal reg wees)
Wessel Roux
F v Schouwenburg
A Fondse
H Adams
Morne Steyn
Delport/Julies
Posted by Blyblou (Middelburg) on Monday, January 29, 2007 - 13:51
neel bal glad nie.....

Luke, Bobby en Anton
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:52
hey blyblou....goeie span nogals.....maar wanneer sal pierre reg wees
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:54
AAAhhhhhh Streeptrui, hoe gaan dit ou maat?
Hallo aan al die ander mense, dit is goed om weer in die blou geselskap te wees. Sal interessant wees om te hoor hoe ernstig Frikkie se besering is, kan nogsteeds nie glo Dries het nie 'n plekkie in die groep nie.
Posted by xkreniewp (kaapstad) on Monday, January 29, 2007 - 13:55
Hey X!
Was jy vrydag bietjie broos? Ek was nie donderdag op kantoor nie en wou jou vrydag gelukwens, maar jy was nerens te sien nie!
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 13:57
ST
Interessante kombinasie. Ek weet egter nie so mooi van Bobby nie. Nie oorlat ek dink hy speel sleg nie. Net omdat ek hom lanklaas sien speel het. Weet nie waartoe hy in staat is nie.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 13:59
X...voorspoedige nuwe jaar ou maat

hey blyblou......ek praat onder korreksie, maar ek dink daar kan nou 9 plaasvervangers wees
Posted by Streeptrui on Monday, January 29, 2007 - 13:59
Strepie - ek verstaan hy sal weer so middel Maart kan speel - maar dan's die Bulle klaar op toer. Hulle speel elkeen van die 5 naweke in Maart in AustralasiŽ! Bulle sal seker vir Pierre saamvat al mis hy eerste 2 games of so.
Posted by Blyblou (Middelburg) on Monday, January 29, 2007 - 14:00
Blyblou

Goeie span wat jy gee. Oor die begin 15 kan ek nie stry nie. Ek vermoed jy is 100%. Oor die reserwes is ek nie seker oor die beskikbaarheid van Chiliboy en Adams nie. Fondse is n goeie pick, want hy kan slot en flank speel.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 14:03
Strepie/Bal,

Ek weet nie van die 9 plaasvervsangers nie, so ek sal maar hou by 7 raaie! En ja, Fondse is nou 'n moet want al die ander loosies is beseer, en HM versool vir Derek Kuun na 'n haker. (Ek's huilerig daaroor - gedink hy's 'n beter fetcher as Watson, behalwe dat Luke beter hande het.)
Posted by Blyblou (Middelburg) on Monday, January 29, 2007 - 14:09
Haai almal,

New guy here. En hoe bly is ek nie om nou seisoen kaartjies vas te hou nie :-)

Kan nie wag dat ons met die Crusaders in die eindstryd op Loftus afreken...
Posted by rayton bul (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 14:10
Rayton bul
Welkom hier. Goeie opsie om kaartjies te kry. Onthou net dat die S14 semi en finaal nie ingesluit is nie!
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 14:13
Blyblou
Dit is nogal moeilik om n span te kies met al die beserings. Dink net hoe HM voel!
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 14:13
Bal
Het simpatie met HM - beserings is maar seker hoekom dit maklik is om die eerste 15 te kies en moeilik daarna. Maar ons is rÍrig nou dun wat hakers, stutte, loosies, skrummies en senters betref. Net op slot regtig baie diepte.
Posted by Blyblou (Middelburg) on Monday, January 29, 2007 - 14:21
Hi all you bull fans!
Pity you all talk in the other language. I would have liked to understand you!
I am a Bull supporter is the US. I picked the Bulls as I like blue. Yeah I know it is stupid, but hopefully it pays off!
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:26
ST.....begin jy alweer moeilikheid soek oor Pierre??!!! Jy gaan weer afgeslag word!
Thanks for the message!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 14:26
Hi US Bull
You won't regret supporting the Blue Team as they are the team to watch this season!!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 14:27
Dankie Bal.

Ek wonder partykeer hoekom is Anton Leonard terug-geroep. Hy's 'n legend en al, maar sou dit nie meer sin gemaak het lang-termyn om nuweling te bloed. Die beserings is seker erger as wat ons gedink het. Mind you, as AL nog kan speel dan kan die Bulle met nog 'n leierskap opsie spog as VM gerus word.
Posted by rayton bul (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 14:29
Hi US Bull,

Welcome, but just a question - do you understand the game better than the language? In any case, you made a great choice of team.
PS - There are a number of other blue teams in the S14 competition - one called the Blues (NZ team), one the Waratahs (Aussie team) and then a few copy cats who also couldn't resist the blue!
Posted by Blyblou (Middelburg) on Monday, January 29, 2007 - 14:30
ForeverBlue
I sure hope that you are correct! I don't want to look silly in front of my friends. My all chose the Crusaders because they are the champs.
How are the other SA teams?
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:31
The other SA team that might get somewhere is the Cheetahs. Then we have the Stormers, the Sharks and the Lions. But I doubt that they will get near the semi finals this year.
Bulls seldom disappoint.....
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 14:32
Blyblou
Very strange name you got there. But so has many of the guys here! Me and my friends have started watching rugby last year, but we didn't support any team in particular. This year we each chose a team and I chose you.
I wanted to choose a African team, that is why I didn't go with the others.
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:34
Excellent choice US Bull!!!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 14:34
ForeverBlue
Well then! It looks like I made the correct choice! I presume Habana is the player to watch. He is the guy I have heard about the most.
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:35
Hello al die wonderlike blou mense.

Welcome US Bull - you picked the right team no matter what anyone else says.

Posted by lieflingaanhanger_pe on Monday, January 29, 2007 - 14:36
Habana, Steyn/Hougaard, the whole team!!!
Posted by lieflingaanhanger_pe on Monday, January 29, 2007 - 14:36
Dankie Bal.

Ek wonder partykeer hoekom is Anton Leonard terug-geroep. Hy's 'n legend en al, maar sou dit nie meer sin gemaak het lang-termyn om nuweling te bloed. Die beserings is seker erger as wat ons gedink het. Mind you, as AL nog kan speel dan kan die Bulle met nog 'n leierskap opsie spog as VM gerus word.
Posted by rayton bul (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 14:37
Habana, Fourie du Preez (scrummie), Wynand Olivier...oh I can just as well name the whole team as all of them are excellent players.
And we are all very excited as we have a new back line coach - so we're gonna see a new dimension to Blue Bulls Rugby!!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 14:37
Thank you lieflingaanhanger_pe.

I won't even try to pronounce your name! I will watch those guys. Luckily I will learn their names.
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:40
US Bull

Habana is the speed merchant in the team indeed. But you might watch out for Ndungane and the way he finishes. Not quite the predator Habana is turning out to be though. He's more in the classical mould of finishing of worked tries. Something else to look out for is the pack. The Bulls is rightfully acknowledged as the best in South Africa. We must be doing something right - outside of Pretoria, the Bulls are the most hated team in South Africa. aaah the sweet smell of success.
Posted by rayton bul (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 14:41
I read about the new coach. I presume a scrummie is a # 9?
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:41
US Bull

Derick Hougaardt is known as the 'Liefling' of the Loftus crowd. Can be interpreted as favourite.
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 14:42
Scrummie is # 9 yes. And Fourie du Preez was nominated for IRB Player of the year...so he's certainly someone to watch out for in the competition.
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 14:43
Hated! Do I need to be scared? It is not like the other fans will kill me or something!?!?
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:45
Thanx!
You guys are so helpful! I am glad that there is a place like this where I can find out all this stuff!
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:46
Hi US Bull, welcome on board!

Feel free to ask for translations if you need it!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Monday, January 29, 2007 - 14:49
Hi USB,

My name will be "Stayblue" in English. Yes a "scrummie" is number 9 - a scrum half. The Antipodians call them a "first five eigth" or someting stupid like that.

Other Bulls players to look out for, are our locks. (4 and 5) We have probably the best in the world. This Saturday - Danie Rossouw (Big, athletic, agressive) and Victor Matfield (Best line-out jumper and organiser there is). Then, on the sidelines, recovering from injury - Bakkies Botha. (Big brute of a man - the "enforcer" - physical presence second to none)
Posted by Blyblou (Middelburg) on Monday, January 29, 2007 - 14:50
I will do so Franna!
Where is Centurion? I see a lot of you guys are from there.
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:50
any time US Bull!
Other fans won't kill you, but they can get quite vicious with the comments!
As long as you've got us on your side, you'll be ok!
Good luck!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 14:51
Centurion is 10 miles from Pretoria, the Capital city. Bulls country.
Posted by FRANNA (CENTURION) on Monday, January 29, 2007 - 14:52
Thanx Blyblou! Now I know your name. But I will call you on your correct name. I presume it is africaan? Or whatever.
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:54
Afrikaans yes.

And you can just call me LLAH/LLH. It is easier for everyone.
Posted by lieflingaanhanger_pe on Monday, January 29, 2007 - 14:57
Jeez! You guys are so helpful!
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 14:57
Most people that live in Pretoria are friendly and helpfull US Bull! OK...all Blue Bull supporters are for that matter..
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 14:59
I definately need to visit Pretoria! Is it far from Cape Town?
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:01
Jis Jis julle.Sien hier is weer lewe.
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 15:02
About 1600 kilometres. A 2 hour flight will get you to Johannesburg and then another 1/2 hour by car..
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 15:02
US Bull,

Yes, the language is Afrikaans. Pity you don't know it - majority of supporters speak Afrikaans, and the English speakers can read it, at least. Therefore so much Afrikaans on the blog. But you are welcome - you'll be the "Boere Yank" soon! Gotta go.

Totsiens almal
Posted by Blyblou (Middelburg) on Monday, January 29, 2007 - 15:02
Hi Blou Mullet!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 15:02
US Bull - when I mentioned 'hated' it's not as if they will kill you at all. It's more a case of supporters of other teams being very jealous of the success we've managed to achieve in Pretoria. They'll have a full verbal go at you but if your skin is as thick as a Bull's it shouldn't get to you.
Posted by rayton bul (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 15:02
I think I will need to learn more about South Africa! 1600 kilometres. How many miles is that about?

Rayton bul
I can take verbal abuse. I grew up in NY!
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:06
US Bull,

Jy klink baie soos Sannie van Vaalwater?
Posted by ballasvanstaal (Put sonder water) on Monday, January 29, 2007 - 15:07
Translate!
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:08
Hoop nie ons oorseese vriend sien ons blog as 'n wapen van massa verwoesting nie!
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 15:10
Now it is all just kjnfkjndkf ;adsnfk adnfka odfnkjnf to me!
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:11
US Bull - you'll be OK in Pretoria anyway. Bloemfontein residents might have something to say about the nature of your parents or something equally neanderthal but hey - that's what happens when we're winning everything - literally - in sight.

It's about 1000 miles. A rough conversion of 1.6 miles to 1 km should see you right enough.
Posted by rayton bul (Rayton) on Monday, January 29, 2007 - 15:11
US Bull,

Just testing to see if you understand afrikaans! Clearly you dont, so here is your first lesson:

" Die Bulle is die beste!' --- The Bulls are the best!

"Cheetahs is Kak" ----- Cheetahs are shit!
Posted by ballasvanstaal (Put sonder water) on Monday, January 29, 2007 - 15:13
Rayton bul
I think I won't cope without you here! What is that other dude saying to me? Is he/she one of the abusers?
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:14
Relax US Bull, i am not one of the abusers.

Just teaching you some afrikaans!

Lesson 2:

Klippies en Coke ---- Brandy and coke
Posted by ballasvanstaal (Put sonder water) on Monday, January 29, 2007 - 15:17
LOL bvs!!!!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Monday, January 29, 2007 - 15:18
Moenie vergeet van: "met eish ja"!
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Monday, January 29, 2007 - 15:19
Brandy and coke! What sort of combination is that?
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:19
US Bull,

Lesson 3:

Klim van my stoel af jou aap -----Hoe are you doing?

This is used to greet all the people on the east upper stand at loftus!
Posted by ballasvanstaal (Put sonder water) on Monday, January 29, 2007 - 15:22
Brandy and coke could be a very bad or very good combination, depends on the amoount you consume!
Posted by ballasvanstaal (Put sonder water) on Monday, January 29, 2007 - 15:23
Thanx for your lessons ballasvanstaal!
I just think the pronounciation would be wrong!
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:23
US Bull,

Lesson 4:

AMSTEL ---- best beer in the country!
Posted by ballasvanstaal (Put sonder water) on Monday, January 29, 2007 - 15:26
Lesson 5:

Totsiens ----- goodbey
Posted by ballasvanstaal (Put sonder water) on Monday, January 29, 2007 - 15:27
I do know Amstel. We get it here as well. I am more of a MGD fan.
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:27
Ja eks steeds ;n Shark ek sal maar praat dat die Sharks julle nie te sleg trap Saterdag nie Sppel sommer. Sanna en Cobus dankie vir al julle hulp Ek vat Vrygag die laaitie PTA toe Kyk die Bulle mooi na hulle kalwers Baie beter as die Sharks Dit maak my benound die Bulle trek nou die room van die land se rugby Pta toe Ek wil weer dankie se vir die gasvryheid en hulp van die Bulle ondersteuners ek stuur my laaitie en ek glo hy gaan julle baie trots maak en vreugde bring Hy sal baie Stormers, Sharks en Cheetahs in die grond skrum Dit is die Blou Bul steaks en tjops wat hom so krag gee
Posted by Black & White (Empangeni) on Monday, January 29, 2007 - 15:28
You guys are so nice! I think that I will be able to understand you guys before long!
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:31
I have to go out now! Maybe I talk to you again later.

Let me try this: Totsiens!
Posted by US Bull (Washington) on Monday, January 29, 2007 - 15:44
Totsiens US Bull
Posted by lieflingaanhanger_pe on Monday, January 29, 2007 - 15:46
Elke keer as ek op die blog kom chat dan gebeur hier niks nie. En as ek nie hier is nie, dan praat almal dat die kranse antwoord gee!

Ek dink julle doen dit aspris! Sien vir julle!
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 15:59
Ek herinner almal weer aan SATERDAG se verrigtinge by RUGGA BUGGAS.
Ons gaan van so 3 uur af begin kuier en kontempleer oor die games wat voorle.
RB het belowe om dit vir die Bloggers spesiaal te maak.

Begin asb om julle name op te sit as julle gaan. Ons moet plek bespreek.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 16:08
NAME VIR RUGGA BUGGAS - 3 FEB 2007:

Bluefreak
Bal
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 16:08
Sorrie Bal
Ek doel dit nie aspris nie. Net besig. Gaan Woensdag weg met verlof.
Posted by lieflingaanhanger_pe on Monday, January 29, 2007 - 16:21
En hoe lank gaan jy weg wees?
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 16:24
Vir 'n week. Gaan op 'n bootreis saam met Steve. Hoop hy sing blou bul vir ons.

Net jammer ek gaan die rugby mis.
Posted by lieflingaanhanger_pe on Monday, January 29, 2007 - 16:33
Ek kan onthou jy het laas jaar so iets genoem.
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 16:33
ja so ek gaan reg in die middel van al die guppies wees. maar ek sal sterk staan.

Posted by lieflingaanhanger_pe on Monday, January 29, 2007 - 16:34
Wel almal moet hulle aand geniet.

En waar is AD, BIT.........????
Posted by lieflingaanhanger_pe on Monday, January 29, 2007 - 16:40
US Bull

Welcome here! Fact is, the Crusaders are the team to beat. Info on the Bulls: At Loftus (Our home venue) we are almost unstoppable. (Almost...). Away games in South Africa is also not a real problem. Our biggest Achilles Heel is the games in Australasia. Somehow we do not travel well at all. Once we fix that aspect, everything will be OK.

In the home series we basically won every possible championship there is:
Schoolboy league
Women's league
Under 19 league
Under 21
Amateurs
Senior League: Draw with Cheetahs
In Super 14 last year, we were the only team to reach the Semi Finals. Which is very sad, as South Africa once was THE rugby nation in the world. Now that crown belongs to New Zealand.
Posted by Bloutoria (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 17:26
Sit asseblief my naam op vir RB
Posted by BBB (Benoni) on Monday, January 29, 2007 - 17:36
NAME VIR RUGGA BUGGAS - 3 FEB 2007:

Bluefreak
Bal
BBB
Posted by Bal (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 17:44
Hallo julle mense
Posted by Blou Kat (Pretoria) on Monday, January 29, 2007 - 19:42
More almal, Good Morning US BUll

Dit lyk my ek is eerste op hierdie Dinsdag oggend?
Posted by SANNA (PRETORIA) on Tuesday, January 30, 2007 - 07:24
ALLE BUL ONDERSTEUNERS!!!!

BULLE tn Sharks in Durban.

Daar is net 'n paar Losie kaartjies oor vir die wedstryd die naweek op ABSA Park.

Die Losie kaartjies sluit die volgende in:

- Losie maak oop 1 uur voor wedstryd;
- Peuselhappies met aankoms;
- Buffet ete ingesluit;
- Alle drankies ingesluit tydens in losie;
- Sitplek by losie op Suid Pawiljoen agter pale - Groot Skerm oorkant;
- TV in Losie;
- KNEC verteenwoordiger om, om te sien na ondersteuners.

R 650-00 per kaartjie

Skakel nou vir Henk om jou kaartjie te koop by 082 899 4176.

Ons bied ook totale pakkette wat vliegkaartjies, verblyf en vervoer insluit.
Posted by KNEC (Johannesburg) on Tuesday, January 30, 2007 - 09:00
More aan al die BB ondersteuners.

Rugby gons weer oor die net noudat die Super 14 weer gaan begin en ek hoop hierdie jaar bereik te minste 2 SA spanne die halfeinstreid wedstryde.

Al die spanne begin met n "bang" en dan raak ons te gou opgewonde. Maar dis n nuwe jaar met nuwe geleenthede.

Ek is n Sharks ondersteuner en weet dat Saterdag n goeie wedstryd gaan wees tussen die Sharks en die Bulle. Hoop ons aanskou mooi hardloop rugby.

Nou ja, sterkte aan julle en mag ons almal n goeie jaar beleef.
Posted by B&W; (Pretoria) on Tuesday, January 30, 2007 - 09:13
EEE...... are u here
Posted by Streeptrui on Tuesday, January 30, 2007 - 09:20
hey B & W....hoe gannit tjom?
Posted by Streeptrui on Tuesday, January 30, 2007 - 09:21
Hi Streeptrui,

hoop alles gaan goed daaronder in die Kaap. Brent Russel is n groot aanwins vir julle, hoop hy kry net speel kans.
Posted by B&W; (Pretoria) on Tuesday, January 30, 2007 - 09:24
b&W...ja; dis wp en die stormers probleem op die oomblik...we tend to keep on looking for backs, and not enough forwards, sorry bout the english, just feel more comfortable....hey b&w; ou maat...wanneer gaan Bobby eendag uitdraf?
Posted by Streeptrui on Tuesday, January 30, 2007 - 09:28
b en w....so wat is jou telling vir saterdag se game dan vir die sharks?
Posted by Streeptrui on Tuesday, January 30, 2007 - 09:28
Jis Jis mense,
Ek sien in vandag se opskrifte dat Danie Rossouw dalk die naweek reg sal wees om te speel. Dit sal 'n baie groot bonus wees vir ons as hy weer reg is.

Weet nie wie het gister aand Super Rugby gekyk nie,maar volgens Joost lyk Bakkies BAIE goed en in top vorm!Kom ons hoop hy maak spoedig 'n terugkeer na die Bul span toe.
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Tuesday, January 30, 2007 - 09:29
More almal! Blou Mullet, dit is baie goeie nuus van Bakkies, kan darem nie meer wag om die "Brute" (soos party skrywers hom noem) in aksie te sien nie, dit is darem nou al net te lank dat hy af is!
Posted by xkreniewp (kaapstad) on Tuesday, January 30, 2007 - 09:31
xkreniewp,
Ja,kan self nie wag nie.Volgens Joost is Bakkies nou eers 'n monster!
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Tuesday, January 30, 2007 - 09:36
monster.................waaaaaaaahhh......spuit hy homself in dan met drugs!!!
Posted by Streeptrui on Tuesday, January 30, 2007 - 09:50
Liewe genade, hoe groot wil hy dan wees? Hoop nie hy boet spoed en beweeglikheid in vir die ekstra grootte nie!!
Posted by xkreniewp (kaapstad) on Tuesday, January 30, 2007 - 09:50
Ek weet nie wanneer Bobby n kans sal kry in die span nie Streeptrui.

Hy moet homself eers bewys en dan kan hy oorweeg word. Jy stap nie in die span in oor jou naam nie (n groot SA probleem), hy moet homself eers bewys.
Posted by B&W; (Pretoria) on Tuesday, January 30, 2007 - 09:53
Daar is 'n nuwe thread.
Posted by Blou Mullet (Wolmer) on Tuesday, January 30, 2007 - 09:58
blou mullet....watter thread is dit
Posted by Streeptrui on Tuesday, January 30, 2007 - 10:14

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Venue: Loftus Versfeld
Date: 10 February Time: 17:00
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
The Sharks28
Western Force25
Hurricanes25
Vodacom Cheetahs14
Blues14
Reds14
Brumbies14
Highlanders14
Waratahs24
Chiefs23
Crusaders10
Lions10
Vodacom Bulls10
Vodacom Stormers20
Full log

9 February
Sharks 22 - 9 Waratahs
Stormers 3 - 22 Force
Chiefs 32 - 39 Hurricanes
3 February
Cheetahs 27 - 9 Stormers
Sharks 17 - 3 Bulls
Reds 25 - 16 Hurricanes
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za