Can the Bulls repeat their feat of the last two seasons by reaching the Super12/14 play-offs in 2007?
Yes, and they will make the final this time
Yes, but making the final will be very tough
No, they will finish fifth
No, they will be in the bottom four in 2007
 


Application forms for 2007 season tickets available now! Click here for more.

Thiart, Hougaard in doubt
Posted on Wednesday, January 31, 2007 - 15:32
Prop Danie Thiart and fly half Derick Hougaard could both miss out on the Vodacom Bulls Super14 opener against the Sharks on Saturday.

On Wednesday both were included in the starting line-up, but their injuries (Thiart elbow and Hougaard - quad) are of great concern to the Bulls.

Ex SA u.21 prop Werner Kruger, Thiarts possible replacement, on Wednesday started training with the Bulls.

If the team plays as chosen four players will make their debut for the Bulls: Derick Kun, Hilton Lobberts, Nicholas Eyre and Marius Delport. They are all on the bench.

The side is 15. Johan Roets, 14. Akona Ndungane, 13. JP Nel, 12. Wynand Olivier, 11. Bryan Habana, 10. Derick Hougaard, 9. Fourie Du Preez, 8. Anton Leonard, 7. Wikus van Heerden, 6. Pedrie Wannenburg, 5. Victor Matfield (Captain), 4. Danie Rossouw, 3. Danie Thiart, 2. Gary Botha, 1. Wessel Roux

Replacements: 16. Derick Kuun, 17. Jaco Engels, 18. Francois van Schouwenburg, 19. Hilton Lobberts, 20. Nic Eyre, 21. Morne Steyn, 22. Marius Delport


Blue Bulls Blog
1ste?
Posted by Die BAAS (Pretoria) on Friday, February 02, 2007 - 14:19
Enige nuus oor die finale span, speel Hougaard?
Posted by Die BAAS (Pretoria) on Friday, February 02, 2007 - 14:19
WDF???
Posted by BLOUHART (Plaas-Sonder- Windpomp) on Friday, February 02, 2007 - 14:19
Weird BLOUHART, alles het verdwyn.
Posted by Die BAAS (Pretoria) on Friday, February 02, 2007 - 14:20
Ja,ek sien daai ding....
Posted by BLOUHART (Plaas-Sonder- Windpomp) on Friday, February 02, 2007 - 14:23
Middag almal

Wa is al die postings heen?????Nog besig om te lees, toes alles weg...
Posted by Blou-is-Baas (Johannesburg) on Friday, February 02, 2007 - 14:28
Lyk my die Force gaan nogals kompitiesie wees die jaar...
Posted by BLOUHART (Plaas-Sonder- Windpomp) on Friday, February 02, 2007 - 14:30
Hallo julle ouens,

Hoe lyk dinge op hierdie Vrydag vir julle? ek sien ons Sewes Springbokke het darem deurgegaan na die kwarteindrondte deur Australi te klop, ons speel nou teen Frankryk in die kwart eindrondte.

Die Force en Highlanders e telling was onderskeidelik 7 - 8. En glo dit of nie, Auckland Blues het die Crusaders gewen met 35 - 24, eina. Maar nou s die kenners omdat die meeste All Blacks uit die Crusaders span kom - sal hul spel peil nie naastenby dieselfde wees nie!
Posted by bullgirl (Fochville) on Friday, February 02, 2007 - 14:42
hey what happend to all our writing,
Posted by blue is true (Eaet London) on Friday, February 02, 2007 - 14:45
Blue is true,

I gather from the previous postings that they must have cleaned the thread and therefor all postings had vanished!
Posted by bullgirl (Fochville) on Friday, February 02, 2007 - 14:48
Hi bullgirl

Are you well ( sorry it was not me,iwas still waiting for a reply from LLH & Marcel,when i looked again it was all gone.
Posted by blue is true (Eaet London) on Friday, February 02, 2007 - 14:56
No, BiT, I know glitches like this do happen, no sweat. Yes I am well, thanks, it is Friday, the rugby is starting and things are looking good! And with you?
Posted by bullgirl (Fochville) on Friday, February 02, 2007 - 14:58
Hello, is there anybody out there??
Posted by bullgirl (Fochville) on Friday, February 02, 2007 - 14:59
Middag almal..

Hoe gaan dit nog hier met almal? Hoekom dit so stil.. Kan nie wag vir saterdag..
Posted by Wynand O fan (Centurion) on Friday, February 02, 2007 - 15:00
bullgirl

Im well thanks & cant wait to see the sharks get there ass kicked.
Posted by blue is true (Eaet London) on Friday, February 02, 2007 - 15:02
Hello bullgirl....Hoe gaan dit?
Posted by BLOUHART (Plaas-Sonder- Windpomp) on Friday, February 02, 2007 - 15:05
Hi Wynand
Posted by blue is true (Eaet London) on Friday, February 02, 2007 - 15:09
Weet iemand of die twee beserings uit ge-sort is?
Posted by Die BAAS (Pretoria) on Friday, February 02, 2007 - 15:12
Hi blue is true
LLH is away on a boat cruise until Tuesday!

Go BULLS!!!
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Friday, February 02, 2007 - 15:21
Die Bulls se spandokter Tommie Smook het Vrydagoggend in Pretoria beslis dat Danie Thiart Saterdag teen die Sharks sal kan speel maar daar sal eers Saterdag n besluit oor Derick Hougaard geneem word.

Jacques-Louis Potgieter sal saam met die span na Durban reis, sou Hougaard nie kan speel nie.

Hougaard het die afgelope week met n seer lies gesukkel en Thiart se elmboog was nie lekker nie.

Goeie nuus vir Bulls-ondersteuners is dat Bakkies Botha en Pierre Spies oor so vier weke terug op die speelveld sal wees en n man soos Gurthr Steenkamp sal oor drie weke weer kan speel nadat hy in Augustus 2005 beseer is.

Chiliboy Ralepelle se knie is nie te ernstig nie en hy sal verkiesbaar wees vir die stryd teen die Cheetahs op 10 Februarie, maar die vaskop Rayno Gerber (voorarm) gaan nog vir meer as n maand op die kantlyn sit.
Posted by ForeverBlue (Centurion) on Friday, February 02, 2007 - 15:22
Hi ForeverBlue

Thanks ,he is lucky. Well up with the BULLS & i hopewe cream the sharks or should i say skin the sharks.
Posted by blue is true (Eaet London) on Friday, February 02, 2007 - 15:47
Anyway cheers all

have a good weekend enjoy the rugby & UP WITH THE BULLS. ( CHEERS )
Posted by blue is true (Eaet London) on Friday, February 02, 2007 - 15:50
Kan iemand asb vir my se of Derrick more gaan speel?
Posted by PeterP (London) on Friday, February 02, 2007 - 18:07
Peter, hy gaan nie.

Kyk na www.suparugby.com
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, February 02, 2007 - 19:06
so.. daar gaan ons alweer met die arme Leeus...

Louis Strydom is darm 'n GROOT verbetering op hulle jefel van laas jaar en dit het darm belowend geklink... vir'n rukkie.

Maar jy kan ook maar net SO lank speel sonder enige voorspelers.
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, February 02, 2007 - 21:09
Al julle bliksems sit nou lekker by Rugas en drink bier...
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, February 02, 2007 - 21:29
dis jamer oor die leutjies maar ten minste het die blouste span op die aand gewen...
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, February 02, 2007 - 21:29
So niemand was op die blog gewees nie toe doen ek so n bietjie navorsing oor die KEO generasie. Dit is nou die patete wat voor elke Blou bul WP/Sharks/Cheetha ext... op ons blog kom rond parradeer en vir ons vertel hoe agter ons spel patron is, en hoe ons net 10 manrugby kan speel ext ext ext. Wel, Ek weet baie van spanners af, en minder van rugby maar ek WEET dat hulle nie regtig om gee oor wat ons te s het oor die game nie, hulle wil ook nie ons opinies hoor nie, hulle soek net die geleendheid om hulle menings op die net te lig. En hule doen dit op ons blog want party van ons (ek gewoonlik) raak gefrustereerd en haal dan n week se K@K diens van Telkom en die banke en mislike kliente op hulle uit wat die arme drommels baie belangrik laat voel.

Hulle spot ons omdat ons van Heineke, en Bakkies op eerste naams terme praat maar ek het nog NOOIT n WP ondersteuner hoor praat ban Mnr. Corne Krige nie. Hulle spot ons omdat party mense actually begeesterd genoeg was om n liedjie te skryf oor die bulle, terwyl die enigste ander span wat iets soortgelyks gedoen het die helfte van die song gebruik op te verduidelik hoe nice dit vir hulle is om ONS te wen. Transvaal speel hoerskool atletiek Songs, en mens kan nie die Musiek op nuweland hoor nie want hulle is teen die einde van die tweed helfte besig om hulle span te BOO! Die sharks het net GEEN tradiesie nie, hulle het goeie branding, bemarking, maar daar is niks egs aan hulle hele Shark Tank ding nie (hulle was Piesangs vir 100 jaar gewees voor hulle n bemarkings consultant aangestel het).

En dan is die jafels MAL daar oor om vir almal te vertel hoe Kommin ons is. Wel ek is seker bo gemiddeld Komin, met my opvoeding in Brakpan, en nou bly ek in Kempton maar een ding van n blou bul ondersteuner is dat elk eons, milligram passie 100% eg is! En as dit vir die ander Komin is dan moet dit maar wees. Ek hou daarvan om rugby te kyk saam met mense wat leef net vir game, asof die wreld stil staan! Ek is Mal daaroor dat ALMAL met of sonder budget brood geld gesny het om n blou bul vlag te koop. Wat ons van passie weet kan hulle nie eers begryp nie en daarom maak hulle ons af...

Ek het n BLOU kar met n Barberton Daisie op, en ek laaik dit !
Ek luister graag na Steve en Ge voor n bloubul game, en ek laaik dit!
Ek dra heeltemal te veel blou klere op saterdae en ek laaik dit!
En meer as enige iets anders, ek LAAIK dit baie om n WEN span te ondersteun!
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Friday, February 02, 2007 - 22:21
Hallo almal!

dieAnderOu, jy praat so mooi, ek laaik dit!!

Is BAIE excited oor vandag se game! My Bulls vlag wapper vandag baie trots hier in die Kaapse wind en ek voel trots om vandag weer vir die beste span te kan skree! BULLE BO!!!!!
Posted by BULLE!!! (Blouberg) on Saturday, February 03, 2007 - 09:14
AnderOu, die feit dat daar oenskynlik meer tradisie by die Bulls is, is omdat die Bulls fans oor die algemeen afrikaans sprekend is en klou aan die idee dat die Afrikaner iets in die geskiedenis bereik het. Die feit dat die invloed van invloedryke afrikaners oor die jare vervaag het (boere generale en dies meer) het veroorsaak dat daar nou n klemverskuiwing plaasgevind het. Die generale het verdwyn en in die plek word die bul tradisie nou aanbid. Ek is ook n trots Suid Afrikaner, maar ek weeg nie wie ek nou is aan die verlede op, of probeer om my afrikaner wees aan n rugby span op te dwing nie.

Aan die einde van die jaar loop ek nie rond (soos die meeste Bulls fans wat ek ken) en verdrink my sorge bloot agv die feit dat my Afrikaner wees sy alie gesien het op die rugbyveld nie.
Die feit dat Steve n liedjie oor die Bulle geskryf het skryf ek bloot daaraan toe dat hy ook agtergekom het dat Bulle rigtingloos sonder rugby is en dat hy so n paar ponde in die bank kan kry.

Nee wat, weeg jou sukses en wie jy is maar aan n rugby span die res van ons word deur iets beter aangevuur.
Posted by finmaster (Mooinooi) on Saturday, February 03, 2007 - 10:18
MOOI AnderOu!!!!! Ons vlae wapper hoog vandag hier in die Kaap!!!! Trots om 'n Blou Bull te wees en die Kaap Blou te Verf ;-)
Posted by DawieSmit (PAARL) on Saturday, February 03, 2007 - 10:33
Hallo almal
As julle wil gaan goi n ogie op my nuwe website .
dis
www.jesusfreaks4chirst.piczo.com
Posted by Baked Patato (Gansbaai) on Saturday, February 03, 2007 - 10:47
finmaster--ek glo nie jy is trots Afrikaner as jy nie dink dat die Afrikaner iets bereik het in die verlede nie.Dit klink eerder vir my of jy dink Afrikaans is dood??
Net soos dieanderou is ek ook van kempton park en is die algemeene persepsie dat die ooste n kommen plek is...maar die mense vergeet die wyse manne het uit die ooste gekom.
dieanderou ek stem saam met jou.Die res van die land kan maar se wat hulle wil oor die Bulle maar ek is n trotse Bloubul ondersteuner en ek laaik dit!!
Posted by blouwan (kempton park) on Saturday, February 03, 2007 - 10:49
Ag shame, die arme haaie... fin, dit was nie nodig om jouself te probeer verdedig nie. die gees bly die blou bulle het niks te doen met die feit dat die meeste van ons Afrikaans is nie, En om afrikaners aan te vat omdat baie van ons wel blou bulle is is jammer.

Ek weeg nie my sukses aan m rugby span nie, en Meeste van ons doen ook nie. Jy verwar Genot (ons ken die gevoel, dit mag dalk hard wees vir jou om te verstaan) en patrionisme! (ek is nie seker die woord bestaan nie)

dis lekker om 'n blou bul te wees, maar ek is nie wieek is omdat ek en is nie.

As dit wat jy s oor Steve waar is en hy het dit NET gedoen vir die geld, s dit nog steeds iets oor ons blou span. Ekonomies moes daar 'n Supply (Mense wat daarna wou luister) en 'n Demand (Iemand wat iets wou skryf) gewees het.

Jy kan nou maar besluit, sou jy net nie die CD gekoop het nie, of is daar niemand met genoeg talent in piesang land om 'n liedjie te skryf nie?

Dankie dat jy my punt so mooi ui beeld.
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Saturday, February 03, 2007 - 11:31
luister nou net so 'n bietjie OZ radio, en hulle dink nie dat meer as een SA span die finaal kan maak nie, en hulle raai dat as dit sou gebeur, dat dit die Stormers sou wees...?
Posted by dieAnderOu (Kemptonpark) on Saturday, February 03, 2007 - 11:39
manne Nou die Blou en lank lewe die afrikaner
Posted by BlouDup (WHK) on Saturday, February 03, 2007 - 11:45
dieAnderOu

Ek het weer met my vrou bevestig. Sy he onlangs na 'n radioprogram geluister waar daar 'n onderhoud met Steve Hofmeyer gevoer was. Daar het hy vertel dat die die Bloubulliedjie op versoek van die die bulle se bestuur geskryf is. Hy het vertel dat die liedjie oppad van Loftus na sy huis in Pretoria geskryf was.
Posted by Stapper (Pretoria) on Saturday, February 03, 2007 - 15:57
Wat 'n teleurstellende game! Dit was sekerlik die swakste rugby game wat ek al ooit gesien het! Maar... ons harte bly steeds blou en ons glo die manne gaan volgende keer beter met mekaar kan kommunikeer en kan afrond.

Posted by BULLE!!! (Blouberg) on Saturday, February 03, 2007 - 20:21

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Venue: Loftus Versfeld
Date: 10 February Time: 17:00
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
The Sharks28
Western Force25
Hurricanes25
Vodacom Cheetahs14
Blues14
Reds14
Brumbies14
Highlanders14
Waratahs24
Chiefs23
Crusaders10
Lions10
Vodacom Bulls10
Vodacom Stormers20
Full log

9 February
Sharks 22 - 9 Waratahs
Stormers 3 - 22 Force
Chiefs 32 - 39 Hurricanes
3 February
Cheetahs 27 - 9 Stormers
Sharks 17 - 3 Bulls
Reds 25 - 16 Hurricanes
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za