Who was the world's best flyhalf in recent years?
Daniel Carter
Derick Hougaard
Stephan Larkham
Carlos Spencer
Jonny Wilkinson
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Vodacom Bulls gift cards
Posted on Friday, May 11, 2007 - 09:51

NEW Collectable Vodacom Bulls Gift Cards:
  • Limited Edition Super 14 Gift Card!
  • Available at Kolonnade Shopping Centre Information Kiosk from Saturday 12th May 2007
  • Cards cost R20 each and proceeds go towards the Bulletjies Rugby Foundation
  • PLUS receive a R20 off Gilbert Clothing Merchandise Voucher for use at ‘The Rugby Shop by Joost’ at Kolonnade
  • OTHERWISE…order your Limited Edition Collectable Bulls Gift Card by calling 0861 228 557

  • Blue Bulls Blog
    GO BLUE BULLS WE LOVE YOU
    EVEN IN SHARK TEROTORY WE WON'T DESERT YOU.
    LOVE ADELE HENDRE AND ESTIAN SWART FROM LADYSMITH KZN
    Posted by ELANDRI (LADYSMITH) on Friday, May 11, 2007 - 10:10
    Enige iemand wat nog kaartjies soek,
    10 kaartjies @ R500 stuk
    Madelein 0794986966/ Kyle 0845810411
    Posted by Wilna (Witbank) on Friday, May 11, 2007 - 10:33
    happy!!!!!!!
    Posted by CHRISTA (Nelspruit) on Friday, May 11, 2007 - 11:36
    V = VICTORY!!!!!!!!!!!
    V = VICTOR
    V = VREESLIKE LEKKER SPAN
    V = VROLIKE / VROULIKE BULL
    Posted by CHRISTA (Nelspruit) on Friday, May 11, 2007 - 11:37
    Enige iemand wat nog kaartjies soek,
    10 kaartjies @ R500 stuk
    Madelein 0794986966/ Kyle 0845810411
    Posted by Wilna (Witbank) on Friday, May 11, 2007 - 11:42
    Kom Bulle, julle kan dit doen !!!!! - al ons Blou Bul fans hier in Sydeny is wakker 3am met ons vlae, biere and biltong reg om julle al die pad na die finals te ondersteun!!!!!

    WILLEM
    Posted by Willvis (Sydney) on Saturday, May 12, 2007 - 05:01
    ons is meer as n blou familie, ons is meer as ondersteuners, ons is sielsgenote. maar selfs in die grootste ondersteuner se hart is daar vandag vrees en bietjie twyfel. mag daardie einste vrees en twyfel dan vir ons n skande wees na die wedstryd wanneer die telbord n glorieryke verhaal van oorwinnning vertel. n oorwinning vir die BULLS. sterkte bulls, ons staan agter julle, al kan ons nie almal vandag op fort loftus wees nie. ons harte is wel daar, harte wat blou bloed pomp. blou bloed vloei ook in die vrystaat, kaap, en natal. van oral oor skree ons- GO BULLS!!!
    Posted by bulletjie3 (als is blou) on Saturday, May 12, 2007 - 10:31
    DAAR IS NET EEN SPAN EN DIT IS DIE BLOU BULLE. AL DIE ANDER ONDERSTEUNERS ONS SAL JULLE MET OPE ARMS ONTVANG.DAAR IS NOG PLEK VIR JULLE
    Posted by bakker (pretoria) on Saturday, May 12, 2007 - 11:44
    EK VOEL DAT DIE SHARKS HET DEFINITIEF DIE MAKLIKE SEMI GEHAD. DIE BULLE GAAN HULLE EET
    Posted by Bulzak (johannesburg) on Monday, May 14, 2007 - 14:01
    Bulzak

    Ons gaan hul soos 'n snack eet. Ek dink hulle het 'n idee HOE lus / honger ons vir hulle is nie.
    Posted by Gidlou (Pretoria) on Thursday, May 17, 2007 - 08:43
    When You'r the best, stay the best, GO BLOU BULLE GO. Let's win on Saturday and show them who is the best.
    Posted by Stevegee (Springs) on Thursday, May 17, 2007 - 09:31
    Kom Bulle ons hou duime vas vir Saterdag se Game, ons weet julle kan.
    Posted by yollie1 (Germiston) on Thursday, May 17, 2007 - 14:01
    Mev Smit en sy sardientjies sal Saterdag die rugby les van hul lewe geleer word. DIE BLOU BUL WEET NIE VAN VERLOOR AF NIE.
    Posted by *KoningBul* (Alberton) on Thursday, May 17, 2007 - 15:08
    Ohhhhh!!!!! DIT GAAN LEKKER WEES!! Bedoel nou die haaisop! Bring daai beker PRETORIA TOE! Sterkte Henry & Karin Matthyser
    Posted by HENRY MATTHYSER (CENTURION) on Thursday, May 17, 2007 - 15:50
    Die Sharks het geen kans om te wen nie want ons het die Crusaders verslaan. So! Sharkies ons wen die Vodacom Super 14 toe oë.
    Posted by MEAS (Prieska ) on Friday, May 18, 2007 - 09:04
    Ons bloed is blou, ons moed is blou, hou bulle hou, moenie nou gaan le, laat ons die ou vissies wys hoe om rugby te speel.
    Ons is met julle in die shark tank!
    Posted by amabulls (Gauteng) on Friday, May 18, 2007 - 09:33
    Bleddie mieliehol soos my oorle pa sou gese het...
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 14:39
    jaloesie is maar n nare ding jong!!! join die bulls dan sal jy nie so mislik is nie!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 14:40
    this one seems fine....
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 14:40
    Is almal al hier?
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 14:40
    lol...good by and good luck for saturday may the bulls win...sorry about ur website.....
    Posted by Sharks No 1 (Johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 14:40
    Sharks No 1
    did you brake the site ????
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 14:41
    is nie die website nie,dit is net n idoot wat aandag soek,wat hy nie by sy vrou kry nie!!!
    wie is die cheaters nou weer? het hulle super rugby gespeel? enigste sa span wat nie een game oorsee kan wen nie!! idiote!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 14:42
    i see ANTI BULLS messed up your website..
    Posted by ANTI BULLS (TSHWANE) on Friday, May 18, 2007 - 14:42
    dit is dai anti bull wat al dai esse op die blog sit,wat die blog so opmors.so idoot moet goed opgefok word!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 14:42
    no way dude i am not that horrible...that was copied and pasted from the previous blog.
    Just got back to my pc now.
    Posted by ANTI BULLS (TSHWANE) on Friday, May 18, 2007 - 14:42
    Soos ek se - bleddie mieliehol!
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 14:43
    ANTI BULLS
    you are one of them.....
    I see dumb people(sharks)....
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 14:43
    bloutril i agree the cheethas are useless
    Posted by ANTI BULLS (TSHWANE) on Friday, May 18, 2007 - 14:44
    dit is al wat jy kan opmors,dit is die naaste wat julle gaan kom aan super rugby finals deur die bulls site te visit om te sien wat kampioene praat!!
    jou idioot!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 14:44
    ronnie
    *lol*
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 14:44
    Antibuls het jy 'n gesplete persoonlikheid? Nou blameer jy jouself en dan ontken jy skuld?
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 14:44
    julle kan maar die blog sabotage,maar more se game kan julle nie sabotage nie!!!
    die bulle gaan julle almal horings gee!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 14:45
    sorry guys....some idiot here logged in and did that...
    Posted by Sharks No 1 (Johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 14:46
    ons kan stir op die shark blog,maar ons saboteer nie julle site nie!!
    is julle nou so bang vir die bulle,dat julle die site wil afbreek?
    julle kan die site,hoe sabotage,hier sal julle my nie wegkry nie!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 14:46
    Hy het nie bedoel om dit te doen nie. Hy gaan dit nou uit Typeks
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 14:47
    Luister my ou BlouBul Vriende, alle sterkte vir die naweek. As julle ry, ry versigtig en hou matigheid voor oe. Ek hoop ons sien mekaar Maandag oggend hier. Dit was lekker om hier te kuier.

    Mooi bly en Sterkte

    SHARKIES!!!!!!!
    Posted by Vuil_Frikkie on Friday, May 18, 2007 - 14:47
    Listen guys good luck for tomorrow...cheers i do not want to fight...i want to find out who was using my pc...cheers
    Posted by Sharks No 1 (Johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 14:48
    Bye Vuil _frikkie
    Was jou more in Haai bloed. Dan is jy rooi frikkie.
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 14:48
    Cheers Nader aan Blou, sterkte vir julle span.
    Posted by Vuil_Frikkie on Friday, May 18, 2007 - 14:49
    Vuil_Frikkie

    ok,frikkie,maar asb.as jy maandag hier gekom(om die bulle se beker te kom kyk) het moet jy skoon wees jong!!
    jy kan nie aan die beker vat met dai vui hande nie!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 14:49
    Cheers ou Frik(in sy hart `n Blou Bul)
    BULLE ALTYD BO!!!!!!
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 14:51
    Ai ou Bloutril, wie weet, miskien kom wys ek hom nog vir julle!
    Posted by Vuil_Frikkie on Friday, May 18, 2007 - 14:51
    Cheers manne, praat Maandag weer!
    Posted by Vuil_Frikkie on Friday, May 18, 2007 - 14:51
    Al wanneer die klein sharkies op 'n rugbyveld kom is wanneer hulle halftyd lemoene bring wanneer die VALIES daar in Natal rugbytoer games teen mekaar speel. Dan word hul groot en vertel vir almal hulle is briljante spelers want hulle het drie games op Absa stadion gaan kyk voor hul 21ste verjaarsdag. Dan kies Dick hulle en vertel hulle daai sardienblikkies innie winkel is alles hulle s'n as hulle 'n paar games wen. So wanneer daar groot nood is, soos na die vloedgolf, dan is die sharkers honger en dan speel hulle ver bo hulle vermoe vir 'n blikkie vis. Die sadste deel hiervan is dat hulle mense daar hoor daar is iets soos rugby wat gespeel word en skielik is HULLE ook almal kenners - hulle ken iemand, wat iemand ken, wat familie is van iemand, wie se kleinneef se oom se ma vir die BULLE skree - en dan noem hulle hulleself FANS.
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 14:52
    Vuil_Frikkie
    Mooi bly ou Frik !!!!
    Kom ons hoop vir n great game !!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 14:52
    miskien frikkie miskien!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 14:53
    Sharks No 1
    cheers china !!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 14:54
    Werk die een darem nog....te bang om iets te tik....netnou is dit ek wat die ding se kop deurmekaar maak....
    Posted by Blouer (Kaapstad) on Friday, May 18, 2007 - 14:54
    Baai Frik...lekker bly! Onthou as jy nou nael - moenie lat die poelieste jou vang en pampoen pampoen begin speel nie - JY MOET OOPLE HOOR!
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 14:55
    Oop en toe na die pale Frik!!!!!
    Posted by Blouer (Kaapstad) on Friday, May 18, 2007 - 14:57
    BULLS 102 -12 CHOKERS Bloutril
    BULLS 27 -9 CHOKERS CLINTON
    BULLS 23 -12 CHOKERS Blou Bul Chickie
    BULLS 33-18 CHOKERS Wolverene
    BULLS 24 - 18 CHOKERS BernieBlou
    BULLS 25-12 CHOKERS ASSKICKER
    BULLS 35 - 22 CHOKERS JP Nel FaN
    BULLS 35 - 22 CHOKERS Bloubulmeisie
    BULLS 29 - 18 CHOKERS Try again
    BULLS 92 - 3 CHOKERS Ander Marcel
    BULLS 35 - 6 CHOKERS Blouer
    BULLE 42 - 25 CHOKERS Bobbieblou
    BULLE 24 - 12 CHOKERS BLOU.GENTLE
    BullE 42 - 18 CHOKERS boksburg blou bul
    Bulle 49 - 14 CHOKERS - Mr. Shark
    Bulle 27 - 25 CHOKERS - Wolverene
    Bulle 19 - 10 CHOKERS - Bloubulletjie
    BULLS 33-3 CHOKERS -Aanhanger NO1
    Bulle 32-16 CHOKERS awiec
    Bulle 23 - 28 Sharks - Ice Babe
    Bulls 35 - 3 Sharks - Blue_Cardi
    Bulls 37 - 24 Sharks - unbeata"bull"
    Bulls 23 - 17 Sharks - Blouhorings
    Bulls 35 - 12 Sharks - Nog altyd BLou Bul
    Bulls 18 - 32 Sharks - Vuil_Frikkie
    Bulls 31 - 17 Sharks - Bulhart
    Bulls 28 - 18 Sharks - Goeters
    BULLE 24-9GUPPIES gobig
    Bulls - 36-19 Sharks - Flapjan
    Bulle 28 14 sharks respek
    Bulls 54 shaiks 6 nader aan blou
    BULLS 20-13 Sharks boo
    bulls 23 -21 sharks estian
    bulle 93 3 sharks rissi


    sit op dai scores!! BLOUBUL kampioene!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 14:57
    ronnie
    *GRIN*
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 14:57
    Blouer - oop as die man trots is en toe as hy skaam is.....
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 14:57
    ronnie
    En wat maak hy as hy bly raak ????
    stuur homself soos n helikopter ????
    *LOL*
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 14:59
    As hy bly raak moet hy seker maar agter sy 'neus' aanhol....LOL. Tel homself op en dra homslef oor die doellyn!
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:01
    Hy moet net nie soos Alan Donald uitgevang word nie.... Had a few good balls...but when it mattered he had no bat.....
    Posted by Blouer (Kaapstad) on Friday, May 18, 2007 - 15:02
    ronnie
    Stok in hand oor die doellyn !!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:02
    Ek hoop Fourie se skouer is %100.... Onthou die finaal wat Anton Leonard met 'n seer skouer gespeel het.....
    Posted by Blouer (Kaapstad) on Friday, May 18, 2007 - 15:05
    nee man - Bal innie hand oor die doellyn. Jy moet mos die bal plaas voor hulle die drie toeken? Hy't seker genoeg balle om nie ontkant gevang te word nie?
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:05
    ronnie
    *LOL*
    Geen beslising vir voor of oor die lyn nie !!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:07
    BLOUER

    ek dink nie HM sal weer so fout maak nie,hy het dit self in die beeld genoem dat hy daaruit geleer het!!
    so fourie is een honderd persent reg!! op sy plek!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:07
    Blouer ek dink nie hulle sal kanse waag met Fourie nie. EK moet ook eerlik wees, Heinie is nie Fourie nie maar hy is 'n baie goeie plaasvervanger - hy't my eerlik beindruk Saterdag. Daar was baie druk op hom deur baie ervare en uitgeslape teenstanders en hy't homself goed van sy taak gekwyt.
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:07
    Ok die dames is hier...Dankie
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:07
    As Fourie begin las kry van daai skouer moet hy gou laat weet. Ons kan nie bekostig om nie op vole sterkte te wees nie. Heinie is 'n goeie replacement.
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 15:07
    O hiers julle almal. Bly om julle weer te sien het bietjie verlore gevoel op die ander blog
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 15:08
    welkom dames!!

    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:08
    JP Nel Fan
    Sorry antie...
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:08
    Ass - hy moet maar 'n vlag annie stok vasmaak en LAAT WAAI!
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:09
    dankie bloutril lekker om hier te wees
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 15:09
    ronnie
    *LOL*
    10/10
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:10
    Daai vlag gaan maar laag wapper.
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 15:10
    dai sharks het julle omtrent gas gegee,toe maar dai idioot,jongmeisie of wat ook al sal nie kom stront praat nie!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:10
    ASSKICKER, wie is jou antie??? *LOL*
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:10
    Wat sê die weerkantoor? Ek is bietjie bekommerd oor die humiditeit 15:00 in Durban. As mens dit nie gewoond is nie, kan krampe `n probleem wees, die mediese span moet net hulle werk voor die tyd al reg doen.
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:11
    Hi JP, Hi Dame....welkom, welkom
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:11
    blou babe
    HELLO LADY !!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:11
    ASSKICKER

    die bulle se dames is jong blare,as jy aunties soek met jy maar op days of the shark lives gaan soek!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:11
    As hy (Fourie) %100 is sukkel ek om vir die Sharks 'n swak plek in ons mondering te identifiseer.... Ek hou daarvan dat hulle dink Hougaardt kan net skop, baie fasette van sy spel wat hulle gaan verras...om nie te praat van sy tackles nie...met sy arms....
    Posted by Blouer (Kaapstad) on Friday, May 18, 2007 - 15:12
    JP Nel Fan
    *LOL*
    Sorry doll !!!!
    only joking !!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:12
    bloutril, kan net nie dink dat mans so met vrouens kan praat wys hoe is die guppies groot gemaak.
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:12
    Nee Nader - Dis vlag omhoog, duik met 'n boog, plaas die bal onner die pale!
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:12
    Net ‘n Grappie

    “n Shark Rugby kaptein verongeluk met sy rooi Ferrari oppad huis toe van ABSA Park af. Hy arriveer toe by die poorte van di hemel. Daar kry Moses hom en se vir hom dat hy “n laaste wens kan wens voordat hy finaal deurgelaat word. Die Sharky dink toe so by himself en wens,’Ahh as ek maar net my rooi Ferrari kan saamvat”.
    Moses en Sharky loop kyk toe na die Ferrari. Wat hul toe sien is nie ‘n mooi prentjie nie. Die Ferrari is flenters, opgefrommel, stukkend, onherstelbaar, waarop Moses toe antwoord, “buite die kwessie, daar is nie ‘n manier wat ons so opgemorsde ding kan hemel toe vat nie!
    Gelukkig vir Sharkie, gee Moses hom toe nog ‘n wens. Sharky dink weer so by homself, “Ahh as die Sharks net die Super 14 van 2007 kan wen”, waarop Moses antwoord, “Eishh, kom ons ga kyk weer na die Ferrari”
    Posted by Bul-Alf (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 15:12
    goeters
    my donnner,em ek dink pta is een van die bedompigste plekke in die land,ek wil nie eens praat van warm nie!!dit is nou weers gewys,voor iemand my kop afbyt!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:13
    bloutril
    *grin*
    NO MAN !!!!
    Nie daai ou klomp guppies nie !!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:13
    ronnie, dankie voel darem welkom op n site vir n verandering..

    ASSKICKERS..Geen probleem kan darem n grap vat..
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:14
    Hey goeters ek het al nou nou vir jou gevra wat jy van verlede saterdag se game gedink het.

    bloutril
    Hulle beter nou nie verder hier kom k*k soek nie, ek is so moeg vir hulle nou kan ons bietjie sense praat hierso

    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 15:14
    JP Nel Fan

    dit is rerig sad,hy is nie mans genoeg om so te praat met manne te praat!!
    hulle almal is maar so jong,anti-bul al het jy ook goeie bedoelings! die keuse is joune,of jy byt hulle koppe af,of hulle byt jou kop af!!
    jy kan nie op die draad sit nie!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:15
    Ja wat, hulle kan maar Derick se kanaal aanval, hulle gaan `n verrassing kry!!

    Ek hoop net nie Pissy beland per ongeluk voor JP nie, daai plastiese chirurgie wat sy op haar (Pissy) gesiggie laat doen het, gaan in `n oogwink opgemoer word.
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:15
    Ek dink nie dis vir die Bulls vreemd om daar te speel nie. Hulle het ook al baie bewys hulle kan daai sharktank goed woel.
    Die sharks speel goeie rugby maar ek dink die Bulls het die laaste paar games baie sterk deurgekom. Wat my baie beindruk is hul 'mental strenght'. Verlede jaar het hulle so halfpad deur die game 'mentally' die veld verlaat maar die jaar konsentreer hulle vir 80min. Ek dink ook nie hulle gaan kop verloor nie - hulle fokus is reg en dit gaan BAIE verg om hulle van stryk te bring.
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:16
    Hi asskicker en ronnie

    Dankie dat julle my verwelkom
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 15:17
    Blouer
    Iemand het netnou gevra wie gaan eerste druk. Ek wil my verstout en se Derrick. Hulle gaan verwag hy moet skop dan sny hy deur.
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 15:17
    ASSKICKER

    kyk maar dai site lekker deur,net tannies wat resepte uitdeel en moffies wat ook in days of their sorry(boring) sharks lives n rol wil speel!!
    as jy my vra is dai n sepie,gun wonder die spelers van die sharks is ook moffies nie!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:17
    bloutril, verseker bloutril maar hel wil hul net wys ons is beter mense as hulle ma screw them now no more nice person.
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:17
    blou babe
    saterdag se game was nou een van bankvas sit en naels kou,ek het geweet dat dai game nie oor sal wees nie totdat die eindfluitjie nie geblaas het nie.
    hoor my jy kon n speld hoor val daar op loftus,die way dit tense was!!
    maar taktiese rugby op sy beste!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:19
    Skuus Blou babe
    Dit gaan maar dol hier...
    Man laas Saterdag se game was soos die huweliksnag, net hoendervleis en omkrul tone van die lekkerte!!!

    Ernstig - ek dink die Bulle het gewys hulle is die beste afgerigte en gebalanseerde span in die wereld. Daai verdediging - ongelooflik. Moet ook nie die harde werk wat die ouens in die vaste fasette insit, miskyk nie. Victor, Gary, Guthro, Bakkies, Danie ens. was uitstekend. Jaco Engels het my nogal beindruk.
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:20
    Plesier ou Babe. Ag ek moet ook nou haas maak soos Sharktrots - en in die pad val. Julle moet BAIE LEKKER rugby kyk en skree en vier. Ek moet nog eers 'n plan beraam om weg te sluip van die paartie - enige idees?
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:20
    JP Nel Fan

    you go girl!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:20
    bloutril
    stem !!!!
    en hulle laat n ou eers na 3 min blog !!!!
    klomp sussies !!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:20
    *LOL*ronnie!
    lekker game vir jou ook!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:21
    ronnie
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:21
    Ok mense so gaan ons die guppies wys more, ek dink my score het sommer nou verander
    BULLS 65 - GUPPIES 0
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:22
    ronnie
    `n Bloubul is mos nie bang nie man... loop net weg by die blerrie party, jy kan later die moeilikheid hanteer...
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:22
    JP Nel Fan

    so bek kort mos jam!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:22
    ronnie
    ok lets try this again....
    geniet jou naweek !!!!
    HOU BY DIE BLOU !!!!
    ONS SAL WEN !!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:22
    Jy verstaan nie. Skoonma word 80! al wat 'n skoonmens is is Leeus (daarom verstaan hulle okkie) Ek kan loop maar waar slaap ek die res vannie jaar?
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:23
    Ek's al klaar inni jy weet wat. EK gaan my bloubulhemp, jeans en tekkies en bloubulhoed dra paartie toe. Wederhelf se hulle skaam hulle dood - toe se ek ja ek sal my ook doodskaam as ek virrie leeus skree.
    Lekker bly
    sien Maandag
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:25
    Ek dink Wikus of Gary gaan die eerste drie druk....
    Posted by Blouer (Kaapstad) on Friday, May 18, 2007 - 15:26
    ronnie

    speel vir skoonma n replay van die leeus se 1993 super 10 wen,op die kan jy die bulls game gaan kyk!!dit vat mos min of meer dieselfde hoeveelheid tyd!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:26
    ronnie
    My F@K !!!!
    Lyk my die Liewe Vader het van haar vergeet....
    Hel jou naweek gaan dalk n k@k eenetjie wees.
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:26
    bloutril, die bek gaan more genoeg jam kry om my die heel jaar te hou....

    En natuurlik dink ek JP gaan die eerste drie druk..
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:28
    EK weet ek het gese ek gaan maar nog net dit. Ek het mooi gesmeek dat hulle die paartie uitstel ek het belowe ek koop vir die hele boel kaartjies vir Saterdag (wat hulle nie wou he nie) toe se ek kom ek vat julle almal see toe virrie naweek - NIE EENS DIT WOU WERK NIE.
    Posted by ronnie (johannesburg) on Friday, May 18, 2007 - 15:28
    fourie gaan eerste druk,nadat hy hulle n joost dummy gegee het,dan druk hy hom onder die pale!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:29
    JP Nel Fan

    dit is net n pity JW sien nie sy waarde raak nie,maar deans van die saders slaan hom en wynand baie hoog aan!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:30
    Bloutril jy is 'n v*kken gelukkige ou dat jy op loftus was ek wou so graag ook daar gewees het want ek het die bulle nog nooit in lewende lywe sien speel nie, maar ek kon nie kaartjies kry nie. Toe ry ek jhb toe om by my ma hulle te kyk, toe ry 'n polisieman in my gat vas so ek het nie 'n goeie week gehad laas week nie, ek hoop ek sal eendag die bulle op loftus kan sien speel.

    Goeters
    Uiteindelik! Ja dit was soos jy se, dit was seker een van die mooier games gewees al was daar nie driee nie, wat dink jy van Heinie Adams?
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 15:30
    Ouens, ons moet 'n plan maak dat blou babe eendag op loftus kan kom rugby kyk.
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 15:33
    een iets wat ek opgemark by die bulls die jaar is die geestelike ingesteld het verander!!
    soos tod louden gese het,die ouens moenie meer so baie gecoach word nie,hulle moet geleer word om meer in hulle self en vermoens te glo!
    en kyk wat doen derick nou,heini,sommer al die bulle! dit is hoekom hulle 3 uit 5, 93 -3, en aal dai utidagings oorbring het,want hulle glo nou in hulself!!
    ek dink ng steeds HM moet n telling die week op die bord sit!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:33
    Nader aan Blou
    ek stem,
    dit is die beste sport ervaring wat ek al ooit gehad het!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:34
    Ek is die eerste om te erken ek was een van die ouens wat Louden se kop ge eis het. Ek sluk my woorde met plesier. Gellukig aws daar van julle wat gese het on smoet geduldig wees met hom.
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 15:36
    goeters

    ek weet nie of ek weer die naweek soveel beer soos my voorspelling kan drink nie!!
    maar jy het mos lekker dai 92 doppe afgesit na die reds se game!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:37
    Bloutril ja nee maar ons weet mos teen die tyd hoe dit werk as dit by dy BULLE kom en by on SA keurders...
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:37
    Dankie nader aan blou, ek sal dit so waardeer, ek en my man sukkel al so lank om kaartjies te kry. Nie ek of hy was al ooit by so game nie, ons sal ons linkerbene gee om na so game te gaan kyk.

    Bloutril ek dink die bulle speel beter want hulle speel met 'n beter game plan hulle speel nie net om punte op die bord te sit nie, dit lyk vir MY hulle het nou besef hulle moet as 'n span speel en nie net een ou op 'n slag nie, of praat ek nou net bol?
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 15:38
    Bloutril
    Ek sal dit nou nie voor my vrou se nie, maar daai reds game was die beste SPORTS wat ek ooit ervaar het. Dit was orgasmies.
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 15:39
    JP Nel Fan

    die sogenaamde experts se mos kamstig,jp en roets doen net die basics reg!!
    wat wil jy dan meer he,as spelers wat die basics reg doen!! jy kry ouens in die bokspan wat nie eens n bal kan vang nie,maar hy is daar!!!
    jy kan kyk op die volksblad se site,daar is n interview met jp!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:39
    BT
    My maat ek sukkel nou nog om daai babbelas af te skud!!!
    Maar ek sal reg wees vir more, my lewer voel besonders goed!!!
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:41
    blou babe

    jy is in die kol,dit is hoekom julle nie op die shark blog hoort nie,hulle dink julle praat grieks as julle rugga praat!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:41
    Bulls Babe

    So gelukkige polisieman - ek hoop hy was darem `n bloubul :-)
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:41
    *LOL*

    Nader aan Blou !!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:41
    Nou ja, alle goeie dinge kom tot 'n einde. Ek gaan nou pad vat. Julle wat nie by die guppie tank gaan wees nie. Checkie TV. Die ou met die liefling vlag.

    Geniet dit
    Posted by Nader aan Blou (Pretoria) on Friday, May 18, 2007 - 15:43
    Blou babe

    Skuus nou noem ek jou al Bulls babe, selfde ding, jy spel dit net anders.

    Ek hou van Heine, ek dink hy hoort ook in die WC groep. Vir `n ou om in Fourie se plek op te draf in so `n groot game en dan so goed te speel, verg baie mannemoed. Ek is beindruk met die outjie.
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:43
    Nader aan Blou

    jy moet dit ook geniet!!!
    HOU BY DIE BLOU! VAT HULLE BULLE!!1
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:43
    bloutril, ai nee die politiek in sa rugby is net te veel. Ek het n vriend wat vir WP gespeel het en toe vir die valke en hy is nou New Zealand toe oor die politiek in SA rugby hy se dis scary wat eintlik aan gaan.. Maar nou ja wat sal ons se.
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:47
    Goeters die polisieman was swart so ek dink hy skree seker vir die kaizer chiefs of die pirates, my karretjie is "Die blou bulletjie" gedoop weet jy hoe debl*ksem in was ek en my man toe dit gebeur het, maar dis reg die staat gaan betaal ou maat vir eenkeer in my lewe gaan die staat betaal.

    Wat die ouens betref wat nie in die WC ingesluit is nie ek sal net nooit weer eers probeer om vir die Bokke te speel nie, ek sal net weier want dit is soos 'n klap in die gesig, veral as jy een van die bestes is.
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 15:48
    JP Nel Fan

    Ek is so die moer in vir die politieke inmenging ek raak skoon naar as ek net daaraan dink!!
    n fool op iol wil nou weer weet waar is shimange?
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:51
    bloutril ek stem saam met jou hulle kan nie rugby praat nie dan maak hulle maar small talk, arme goed. Maar as hulle lank genoeg na ons luister dan kan hulle dalk iets van rugby leer by ons of hoe
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 15:52
    ek het net so n vermoede dat p3 in die aanvanklike span was,en toe moes hy plek maak vir luke!!

    46 minus odwa en luke,gee jou 44,wie is dai 45ste speler? hoekom bel jW vir p3?
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:52
    Ag ^%$%$# nee, wat sal ons se...
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:53
    blou babe

    definitief!!

    se gou vir my,hoeveel gesprekke het julle gehad oor rugby?
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:53
    AAN ALMAL !!!!
    HOU BY DIE BLOU !!!!
    Geniet die game !!!!
    Blou Bul Groete !!!!
    Ry veilig , vlieg mooi !!!!
    Sien almal weer Maandag !!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:56
    ek en wie bloutril? Jammer ek vra maar hierdie laptop van my is gev*k
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 15:56
    JP Nel Fan
    dit is presies hoe ek voel,darom wil ek liewer nie my naweek spoil deur oor die bokke te worry nie!!
    ek sal eerder vir die bulls se CC span skreeu as vir die bokke,al speel daar bulle ook in die bokspan!!
    en ek is bevrees dinge gaan net slegter word vir die goeie rugby ouens!!ek sal se die ouens moet maar die pond vat as dit hulle kant toe kom!!!
    maak nie saak hoe goed n speler is nie,die getalle word eers getel,dan kyk ons na hoe goed jy is!!!

    pateties,maar n werklikheid!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:56
    ASSKICKER, dieselfde vir jou en hou die BLOU naam hoog!! Geniet die game more..
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 15:56
    met die chokers?
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:57
    Ek het nou net met een van vriende gepraat. Hy het vaoggend van Bloemfontein na Durban gevlieg, Jake White was saam met hulle op die vliegtuig. Een ou het hom gevra of hy more die game gaan kyk om te bepaal of daar nog ouens is wat in die span hoort - sy antwoord was, "dit help nie ek kyk nie, ek moet gebruik wat vir my gegee word, ek kies nie die span nie!".
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:57
    JP Nel Fan
    ek sal !!!!
    gaan f@kken dronk word more !!!!
    *LOL*
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:58
    ASSKICKER

    hou by die blou!! en vat hulle bulle!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:58
    ASSKICKER
    ons drink een dop vir elke punt wat die bulle aaanteken!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 15:59
    bloutril
    Ek sal !!!!
    Hoop die lewer en die niere gaan dit hou !!!!!
    Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, May 18, 2007 - 15:59
    nie een nie want hulle kan nie eers rugby spel nie.

    Ek is so bly ek kan nou ordentlike conversations he en meer leer as ek onseker is oor iets, ek kyk darem al rugby vandat ek kan onthou so ek weet darem genoeg van rugby sodat ek nie soos 'n fool lyk nie
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 16:00
    bloutril, ek stem 100% saam met jou...

    Ek dink 80% van SA kyk eerder CC as die Bokke want dis niks anders as n klug spul nie en dis jammer want ons het die potensiaal om n goeie Bok span te he en goeie rugby te kan geniet ma nee met al die nuwe kwotas etc val alles uit mekaar en nie baie support meer die bokke soos in die verlede nie en dit is so jammer.
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 16:00
    ASSKICKER, enjoy ek ook seker!!
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 16:01
    bloutril en asskicker ek gaan saam julle drink
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 16:02
    cheers julle blou bulle bo!!!!!

    praat maandag weer
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 16:05
    JP Nel Fan

    todd louden ,robbie deans se sa het die beste spelers in die wereld,meeste lande sal wat wil gee om die gehalte en pool spelers te he wat ons het,maar politiek is ons grootste ondergang!
    jy hoor nooit van kwotas by sokker klubs in sa nie,die kwota stelsel is maar net weereens n poging van die regering om alles swart,en useless te maak soos ons publieke diens!! hulle is almal imcompetent! ons het klaar n swart media man,n bestuurder,president,volgende is die coach,dan is dit nag vir meeste wit spelers,ek is nie n rassis nie,maar dit is feite!!
    kyk maar na die vroue bokke rugbyspan!,wie speel,wie die coach is en wat die results is,tweede zimbabwe!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:06
    cheers blou babe!!

    dai gaan mos n lekker dop wees!gaan toets eers die niere en lewer en harte,want 102 doppe wil gedoen wees!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:07
    Cheers blou babe geniet more en chat weer Maandag.
    Posted by JP Nel Fan (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 16:08
    As daar 5 kwota spelers op die veld moet wees, wie gaan dit wees? Moontlik Guthro, Eddie Andrews, Kabamba, Januarie, Murray, Habana, Ndongane.
    Eddie Andrews, Kabamba en Januarie hoort nie eers in die VC span nie.
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 16:09
    goeters

    dai ou wat vyf kwota spelers in die span soek kan sy tone gaan suig!!
    ek wil hulle nie kwotas noem nie wnat hulle verdien om daar te wees maar as dit nou oor velkleur gaan ,dit is mos hoe hulle kwotas definieer,sal ek se,habana,gutro,jp, nee vader ek weet nie wie nog verdien om daar te speel nie!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:11
    miskien moet ek vir luke ook daar insluit dan het ons vier!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:12
    blackshark en kie,mbeki het vir julle gesorg,julle kan die finals op sabc2 kyk van 3 uur af!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:13
    Ja Luke is mos kwotaspeler
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 16:13
    goeters

    kan jy glo,die joernaliste darem,hulle wil net vir luke goed praat!
    die ou se op rugby365,luke het glo meer gebench press as joe,nou moet jake seker vir luke bo joe kies!maar altwee is maar ewe kak!!
    joe se vorige bench-press was glo 140 en op die kamp brenchpress hy nou 150kg .en luke bench press sommer 160kg.
    maar wat die fool vir die wereld se nie,is dat luke net 140kg gebench press het!!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:17
    dit kan net n kaapse joernalis wees!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:17
    goeters is dit nou net ek en jy ou maat!!
    stilte voor die storm?
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:18
    goeters is jy nog hier?
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:18
    Hy kan net benchpress omdat die pitswere onder sy arms so seer is. Sy arms moet heeltyd weg van sy lyf wees.
    Posted by goeters (Ek bly `n BUL!!!) on Friday, May 18, 2007 - 16:19
    nuwe thread ou maat!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:19
    goeters

    jy moet jou naweek geniet,hou by die blou,gee hulle horings!
    bring die champers saam maandag!!
    lekker naweek!!
    Posted by bloutril (BLUEBULLS="WE ARE THE CHAMPIONS") on Friday, May 18, 2007 - 16:21
    Is iemand nog hier?

    Julle het gedink ek gaan net waai sonder om vir julle te se lekker naweek ne

    Lekker naweek julle hoop julle gaan so dronk word soos ek hierdie naweek as die bulle wen.

    Liefde Groete
    Blou babe
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 17:09
    Hi Goeters, asskicker, bloutril en al die ander bulls.

    Dit was beautiful daar buite vandag in PTA se strate. Die ou vlagies waper met hier en daar 'n dom donner wat niks van rugby weet.

    Wou net se geniet die naweek, hou by die Blou en ry veilig.

    Bulle vir julle wil ek se: Maak ons trots !!! Ons staan by julle in gees hier vanuit Bloubul land.

    Cheers
    Posted by HANSEN GP (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 17:16
    Hi Blou babe, nog nie ontmoet maar ek's nog hier. Lyk my dis net ons girl wat nog uithou en aangaan. Bly om te sien die mens in Phalaborwa weet ook iets van rugby.
    Posted by HANSEN GP (Centurion) on Friday, May 18, 2007 - 17:17
    Hi Hansen GP, ja bul girls het maar uithou vermoee jong.

    Phalaborwa is die blou bul kapitaal, daar is net hier en daar 'n po*pol wat vir die verkeerde span skree. Ek doen moeite om seker te maak ek weet van rugby. Ek is altyd gretig om meer te leer van rugby.
    Posted by blou babe (phalaborwa) on Friday, May 18, 2007 - 17:22
    Hi Bulle

    More gaan die haaijies lekker seerkry.
    Posted by B-Bull (Burgersfort) on Friday, May 18, 2007 - 19:55
    Hi bulle, bly net kalm en fokus op die goal. julle kan dit doen. julle het van onder af gekom om hier te kom. julle is al klaar champs in ons oe maar ons weet julle kan die super rugby afsluit as die real champs. Naai daai Haai! dit is ons spreekwoord vir vandag. Go Boys. make us even prouder.
    Posted by Rissiepit (East London) on Saturday, May 19, 2007 - 08:08
    more more
    Posted by babykakes (cape town) on Saturday, May 19, 2007 - 08:23
    blue bulls Rock


    blue balls till i die

    and see blue bulls can even post on the inter net !!!



    how do you marinade a shark skeak with snot and trane
    Posted by Jay25 (east london) on Sunday, May 20, 2007 - 12:05
    Baie geluk, ons is baie trots op julle, julle is die beste!! Dink die Sharks was baie onsportief op die einde toe Hougaard (Liefling) moes skop!!Hul kan se wat hul wil jul is die BESTE!!
    Posted by CeciliaV (Natal) on Wednesday, May 23, 2007 - 14:15
    Hi Boys

    Ek kon dit nie glo to Habana daai drie druk nie, want op daardie stadium het ek gedink dit is die einde van die wereld. Woorde kon nie my blydskap beskryf nie, ek moes deur die strate van Krugersdorp ry om vir almal te wys ek is n trots BLOU BUL. Julle is en bly die beste en verdien om daardie beker eerste omhoog te hou, baie geluk, julle het julle goed van julle taak gekwyt, maar moet asb. dit nooit weer doen nie. Daardie benoude oomblikke is regtig nie goed vir n Blou Bul ondersteuner se hart nie. Ek stuur al my mediese rekeninge vir julle, en verwag besoekers - (joke). Ek het gevoe soos n kind wat n splinternuwe speelding gekry het, die blydskap is onbeskryflik. Nogmaals baie geluk, en hou so aan. Julle is en bly die beste. My bloed is defnitief BLOU!!!!!!!

    Blou Bul Groete
    Belinda Prinsloo
    Posted by BULLS DAISY (KRUGERSDORP) on Thursday, May 24, 2007 - 12:31
    Pierre Spies aanhanger....

    al is ek "down under" is ek nogsteeds een van die grootse blou bul ondersteuners ooit!! sal nooit 'n game mis nie...op tv nie ook nie live nie-as hul hier speel! die klomp ausies verstaan nie so lekker van goeie rugby nie!

    dankie vir julle bloues!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    zelda opperman (perth-australie)
    Posted by Zelda (Perth) on Sunday, June 10, 2007 - 12:20
    Manne dit was lekker,
    Wat 'n plesier om die telbord saterdag die 21ste Julie te sien. Ek is 'n BUL ondersteuner vir 43 jaar al en elke keer as hulle so oor die WP draf kry ek lekker tot in my kleintoontjie in. Mooi so BULLE.
    Ons is trots op julle.

    Johan
    Stilbaai (ou Pretoriaaner)

    Posted by bigboy (Stilbaai) on Monday, July 23, 2007 - 09:16
    Nie net is die Bulle die beste span nie, maar hul het ook die sexyste spelers. Veral die kaptein Derick Kuun!!!!!!
    Posted by jannetp (Hoopstad) on Wednesday, August 08, 2007 - 20:20
    Wanneer gaan Heinecke Meyer weer kom help met die afrigting? Die Bulle het verlede jaar ook so gesukkel tot hy teruggekom het.
    Posted by Sarel Seemnonster (Mnandi) on Wednesday, August 15, 2007 - 12:36
    Op die 22th Augustus 2007 is n bulletjie gebore sy naam, Jayden.

    Hy is gebou soos Spies, gebou om te hou.

    Oos London (ou Pretoriaaner)
    Posted by gosling (East London) on Friday, August 24, 2007 - 06:50
    does anyone have the latest score boland vs bulls
    Posted by Tallan (Sandton) on Saturday, September 29, 2007 - 17:06
    Enige iemand wat soos Spies gebou is is gebou om te HOU!!!

    Blou Bul van Namibie
    Delia
    Posted by Delia (Windhoek) on Wednesday, October 03, 2007 - 16:46
    Ek dink Heyneke gaan sy tyd mors om die bokke te gaan try afrig. Hy moet maar eerder by die BULLS bly.
    Posted by Jovian (Pretoria) on Tuesday, November 06, 2007 - 14:23
    Hulle het groot geskrik toe hulle hoor wat is Heyneke se prys !!!!
    Posted by Ou Blou Bull (Port Elizabeth) on Thursday, January 10, 2008 - 12:55
    die stormers dink hulle gaan ons trap maar dit sal net gebeur in hulle wildste drome.

    BLOU BULL BLY MAAR NET DIE BESTE SPAN
    Posted by AROSSOUW (PRETORIA) on Friday, February 15, 2008 - 16:05
    En toe trap ons die Stormers, met hulle Lions spelers en Cheetah afrigters!!!!
    Posted by Ballas15 (Pretoria) on Monday, February 18, 2008 - 12:25

    Post your comments on the Blog
    Comments

    << BackPrinter Friendly

    Click here for the latest videos
    Venue: Loftus Versfeld, Pretoria
    Date: 1 March Time: 19:05
    Full fixtures

    Sign in or register
    Email
    Password
    Click here if you have forgotten your password.
     
    TeamPldPts
    Crusaders210
    Blues15
    Waratahs25
    Reds25
    Western Force25
    The Sharks14
    Auto & General Lions14
    Hurricanes24
    Chiefs24
    Vodacom Bulls24
    Brumbies24
    Vodacom Cheetahs22
    Highlanders22
    Vodacom Stormers11
    Full log

    23 February
    Brumbies 22 - 20 Highlanders
    20 - 17 Waratahs
    22 February
    Bulls 19 - 54 Crusaders
    Cheetahs 15 - 16 Force
    Hurricanes 23 - 18 Reds
    16 February
    Cheetahs 22 - 23 Lions
    Full results

    All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za