With so many Sprinboks away, do the Vodacom Blue Bulls have a realistic chance of winning this year's ABSA Currie Cup?
Yes, we did it in 2003
No, I don't believe in miracles
 


The Vodacom Bulls thank their fans for their great support during the 2007 Vodacom Super 14 season.

Blue Bulls off to flying start
Posted on Friday, June 22, 2007 - 21:25
The Vodacom Bulls are off to a flying start in the Absa Currie Cup Competition after beating the Valke convincingly in the opening match of the season played at Loftus Versfeld on Friday night.

The Bulls scored six tries to three in their 43-26 win, making sure of a bonus point.

The highlight was the clinical performance in the rucks and mauls where the Bulls had the visitors at odd and ends.

Although it was a satisfactory start to the season, the Bulls will have to do better if the want to beat Vodacom Cup champions Griquas next weekend in Kimberley.

The Bulls’ discipline was poor and they conceded far too many penalties. The will also have to finish off better.

Scorers: BLUE BULLS 43 (22): Tries: Derick Kuün (2), Marius Delport, Wikus van Heerden (2), JP Nel. Conversions: Morné Steyn (5). Penalty goal: Steyn.

VALKE 26 (19): Tries: Dean Okkers (2), Morné Adams. Conversion: Jacques Schutte. Penalties: Olivier (3).


Blue Bulls Blog
Nommer een!!!!!!!!!!!

Mooi Bulle, goeie begin.

Wen Bulle Wen Wen Wen!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) on Friday, June 22, 2007 - 21:33
Fokkit wat het Boland aangevang?Lyk my daai Fidentia spook by hulle!!
Posted by Bergbok (Gauetng) on Friday, June 22, 2007 - 22:14
Dit was nie mooi nie, maar wen is wen. Daai ref is lekker simpel ook, net die Bule is gestraf vir oortredings op die grond. Lyk my daar is weer 'n aparte stel reels vir die Bulle se opponente die jaar.

Die vories lyk goed, maar die verdediging tussen Steyn, Julies and JP sal moet opknap. Lyk of hulle nog nie die patroon lekker onder die knie het as 'n eenheid nie.

Lyk my die Bolanders is ook op strike.
Posted by Texas_Bul (Dallas) on Friday, June 22, 2007 - 22:56
Boy's ja ons het hulle assis geskop maar! "flip ouens ek was daar langs die feld en ons het maar gespeel met die valke, ons met die kennis wat ons het en julle flippen puik spelers was ons veronderstel om weer n score te slaan soos teen die Reds. Ek weet dit was die eerste game maar asb julle dis net die penalty's en dit dan nog op die verkeerde plekke?" Why we do not know maar wat ek weet is ons is Blou en ons is die Beste so : Kick Ass manne julle is die Baaase!! Thanx vir die wen en als van die beste booitjies. Groete Nico
Posted by Kerneels (Krugersdorp) on Friday, June 22, 2007 - 23:26
Soos wat ek verstaan het die die arme Boland hul beste spelers saam met Fidentia verloor. Geen geld, geen kaptein of afrigter.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) on Friday, June 22, 2007 - 23:45
Dag Texas_Bul

Gee hierdie manne kans om hul voete te vind. Oor 2 maande is hulle almal pure Bul en dan is dit die ou storie.......... Man dit is lekker om 'n Blou Bul te wees!!!!!!!!Wat is die verskil tussen 'n Blou Bul game en 'n blue movie? Jy weet wat gaan gebeur maar(pardon bergbok) fokkit dit is lekker om te kyk!!!!!!!Altyd Blou!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) on Saturday, June 23, 2007 - 00:17
Goeie begin vir die Bulle, maardaar le nog baie werk voor voordat daar van die Curry-beker gepraat kan word.
Posted by Stapper (Pretoria) on Saturday, June 23, 2007 - 00:31
Naand Bulle

Ja nog 'n seisoen het begin, en die Bulle begin al weer stamperig en uit ritme uit, maar ek dink die span het nogtans ok deurgekom. Die vaste vyf was baie goed, en die agterlyn so-so. Cliffie Milton is 'n grote en ek is baaaaaie excited oor Deon Stegman. Ek sal graag wil sien hoe hy ontwikkel hierdie seisoen. Net 'n paar ooglopende opmerkings oor die huidige span:

Die manne gaan net soos in die super 14 en verlede jaar se cc maar sukkel om uit 3e rat te kom totdat die span jel en die spelers hul posisies gevind het. Kuun sal nog nie helemal tuis in sy posisie wees nie, en dan sal ons ernstig moet besin oor Lobberts (hy is die heeltyd by off the ball insidente betrokke) en mametsa (sy oordeel is ver benede die res vd agterlyn), en dan: die verdediging????????

oor marius Joncker gaan ek liewer niks praat nie. Netnou kry ons span 'n boete.

Anyway, verlede jaar het ons teen die einste Valke 18-16 gewen in die eerste game, en vanaand was al klaar baie beter. Geluk manne, bou hierop voort. Bly om te sien julle het nog honger om te wen.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Saturday, June 23, 2007 - 00:39
Jimmy, jy's mos reg. Ek weet dis net die begin, en ons is lekker bederf deur die S14. Daar is baie wedstrydfiksheid wat nog ontbreek, maar soos jy se, dit kom! Verder lyk die manne sterk en lus vir rugby. Dis ok al wat my die duiwel in maak om hier in Dallas te sit, ek kan nie op Loftus wees nie!!!
Posted by Texas_Bul (Dallas) on Saturday, June 23, 2007 - 00:54
Texas_Bul

Jy weet wat my regtig omkrap is die ou balle wat so suinig is met die komplimente.Soos oom Stapper tereg opmerk daar is nog baie werk om te doen. Maar hoekom nie vanaf die begin af positief wees nie!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) on Saturday, June 23, 2007 - 01:07
Go west - Hermes House Band. Welcome to Jimmy's Jukebox!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) on Saturday, June 23, 2007 - 01:32
Go west - Hermes House Band. Welcome to Jimmy's Jukebox!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) on Saturday, June 23, 2007 - 01:33
Texas_Bul waar is jy/
Posted by Jimmy (Altyd Blou) on Saturday, June 23, 2007 - 01:42
Jimmy, die tydverskil vang ons nou...In elk geval, wat my opgeval het was dat die Bulle se spelers fisies soveel sterker gelyk het as die Varke. Man, as die klomp onder een kombers kom, soos Oom Buurman altoos geleer het, dan gaan die ander spanne heeltyd in trurat speel.

Ons gaan hulle vlenters duik en dryf. Die ander spanne se broeke bewe klaar as hulle weet die bliou golf kom...

Is dit net ek, of het Mametsa so paar tree spoed bygekry na hy sy hare gensy het?
Posted by Texas_Bul (Dallas) on Saturday, June 23, 2007 - 04:05
More al my Blou Bul Bure

Lyk my die BLOU golf is besig om momentum te kry. Daar is dinge wat nog geskaaf moet word, ja, maar gee die manne net tyd, die seisoen het maar pas begin. Eerder stadig begin en dinge skaaf as vinnig begin en halfpad uitsak soos die Cheeters.

So ietsie oor Yeye (mooer) wat ek raakgelees het...
Op gister se mediakonferensie van die Bokke voor vandag se Drienasies-toets hier teen die All Blacks, is verslaggewers aangesê om hulle te bepaal by vrae oor dié toets. Volgens Zola Yeye, die spanbestuurder wat al harder probeer om die vloei van inligting uit die Bok-kamp te striem, kan Matfield eers aanstaande week met die media oor Toulon praat.
Posted by Goempie (Blou Bul Land) on Saturday, June 23, 2007 - 07:13
Puik eerste wedstryd my BULLE! Ons weet julle peak eers wanneer daar gepeak moet word. Al wat nou nodig is is samespel en verdedeging en DIT kan ge-coach word, ne? Ou Pote, daar is bietjie werk om te doen. Klap net daai windgat Griekwas op hulle tuisveld asb. Wel gedaan!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, June 23, 2007 - 07:16
well done bulls.
dont worry a win is a win.

Posted by big gun (the matador(shrk)) on Saturday, June 23, 2007 - 07:58
Big and Gun and Matador and Shark schizo. We are NOT worrying, bru!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, June 23, 2007 - 09:27
Geluk Bulle met die wen.Net jammer julle het nie nog n drie gekry nie, want kon dan Bp op SuperBru gekry het.
Posted by Bergbok (Gauetng) on Saturday, June 23, 2007 - 09:35
Bergbok: Ek het hierdie hele Cybersphere gescan op soek na die wedstryd waar Frikka ge-place, ge-drop en ge-score het. Kry niks. Sal my nou wend tot geskrewe boeke. 1968 se CB finaal was teen Tvl en daai game van Frikka, as ek reg onthou, was teen die WP; ek was daar (nogal op die hoofpawiljoen! Kan nie onthou hoe ek DIT reggekry het nie!). Die ouens was so opgepomp hulle het mekaar se kougomme uitgeruil! Ons soek voort! Mof het hierdie beroemde woorde ge-uiter; ek sal daar by hom ook n bietjie soek.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, June 23, 2007 - 09:36
great win last nite!

the only problem is that they are making too many mistakes.they are a bit shaky but when under preasure,they can show what they can do.ltes hope they improve as time goes on and get unity and stability.
Posted by Randy (Pretoria) on Saturday, June 23, 2007 - 11:08
I'm sure they will Randy. There is nothing wrong that is not coachable. I'm only a bit worried about John Mametsa? I trust his injuries has not wiped out his killer instinct; that would be sad and is not easily coachable. We would need Heyneke for that type of "brain transplant".
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, June 23, 2007 - 11:35
ek het nogal baie van die valke se skrummie gehou. daai Pretorius outjie. dis iemand wat die bulle gerus kan nader trek. Hy het ons gisteraand by meer as een geleentheid sleg gevang. KOOP hom!!! Hy is beter as Powell of Eyre.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Saturday, June 23, 2007 - 11:35
As ons volgende naweek Griekwas kan klop in Kimberley sal dit vir ons 'n groot hupstoot gee, veral omdat ons in die eerste 5 games of so nog nie kameelperd tree gaan gee nie. Dit gaan 'n wille een wees!!! Maar ons sal baie beter moet speel as gisteraand.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Saturday, June 23, 2007 - 11:39
Stem saam mosselbb. Die Valke skrumskakel kan n ver pad kom; bietjie klein vir die kontemporere smaak sal hul se, maar so what? Ons MOET daai wintie Griekwas verinneweer volgende naweek. So, Pote het sy werk hierdie week verseker!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, June 23, 2007 - 12:17
Daardie Griekwas eet sakke vol uiwe voor die game (kry dit nou mos verniet, sien) en dan bedwelm hulle ons in die skrums en vastelos!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, June 23, 2007 - 12:20
LB,ek onthou daai in game in 1969.Was teen WP en die final score was 29-9.Wou graag gehad het Boland moes in final speel,maar WP het hulle uitgeskakel danksy n drie deur Andy vd Wath in die doodsnikke.Het nog die vorige Saterdag in my Army klere gaan kyk hoe Boland vir GW wen want moes net daarna trein vang na Grahamstad(my geboorte dorp) vir 3weke kamp.Het in die bosse na die final op radio geluister!!O,JA,Dawie de Villiers was daai jaar kaptein van Boland.(Sorry vir die bietjie chit chat)
Posted by Bergbok (Gauetng) on Saturday, June 23, 2007 - 12:33

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Venue: The Absa Stadium Durban
Date: 28 July Time: 17:00
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs419
The Sharks416
Vodacom Blue Bulls413
Wildeklawer Griquas49
Boland Cavaliers49
Vodacom Western Province45
Golden Lions45
Valke41
Full log

21 July
Western Province 17 - 26 Blue Bulls
Boland 12 - 26 Sharks
Lions 11 - 27 Free State Cheetahs
20 July
Griquas 63 - 10 Valke
14 July
Sharks 43 - 20 Griquas
7 July
Blue Bulls 25 - 11 Lions
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za