With so many Sprinboks away, do the Vodacom Blue Bulls have a realistic chance of winning this year's ABSA Currie Cup?
Yes, we did it in 2003
No, I don't believe in miracles
 


The Vodacom Bulls thank their fans for their great support during the 2007 Vodacom Super 14 season.

Bands geskors vir een week
Posted on Wednesday, July 18, 2007 - 08:31
Die Bulle se groot vaskop Richard Bands is vir net een week geskors nadat hy verlede Vrydagaand 'n rooikaart teen die Luiperds gekry het.

Bands het in die 33ste minuut die trekpas gekry nadat hy die Luiperds se haker Bees van Dyk met 'n allemintige regter platgeslaan het. Van Dyk het 'n geelkaart vir sy bydrae ontvang.

Dit was Bands se eerste rooikaart in meer as sewe jaar se professionale rugby en juis omrede hy so 'n indrukwekkende disiplinÍre rekord het, is hy vir net een week geskors.

"Ek was verheug toe ek hoor ek is net vir een week geskors want my beserings is nou iets van die verlede en ek het dringend game time nodig.

"Hierdie was my eerste rooikaart in 104 eerste rangse wedstryd. Ek het tot dusver nog net twee geelkaarte ontvang."


Blue Bulls Blog
Die Luiperdjie sal di hou vir lank onthou. Jy krap nie waar dit nie juk nie. En veral nie met 'n kort stokkie nie. Ek is verheug dat Richard net 'n kort rus kansie gaan kry. BULLE BO van Stilbaai af.
Posted by bigboy (Stilbaai) on Wednesday, July 18, 2007 - 22:17

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Venue: Bosman Stadium, Brakpan
Date: 17 August Time: 19:10
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs734
The Sharks726
Golden Lions719
Vodacom Blue Bulls718
Wildeklawer Griquas716
Vodacom Western Province715
Boland Kavaliers711
Valke71
Full log

11 August
Free State Cheetahs 44 - 18 Blue Bulls
Boland 10 - 15 Lions
Griquas 25 - 30 Western Province
10 August
Valke 22 - 45 Sharks
4 August
Sharks 22 - 42 Free State Cheetahs
Lions 45 - 24 Griquas
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za