With so many Sprinboks away, do the Vodacom Blue Bulls have a realistic chance of winning this year's ABSA Currie Cup?
Yes, we did it in 2003
No, I don't believe in miracles
 


The Vodacom Bulls thank their fans for their great support during the 2007 Vodacom Super 14 season.

Naka kan nog semi's haal
Posted on Wednesday, July 18, 2007 - 10:19
Die Naka Bulle kan steeds die Carltonliga se halfeindstryd haal ten spyte daarvan dat hulle Saterdag op Polisie se velde 24-38 teen TUT vasgeval het.

Naka het 'n bonuspunt vir vier drieŽ in hul nederlaag gekry, wat beteken die deur is steeds oop vir hulle, Centurion en Polisie om die uitspeelrondes te haal.

Centurion en Polisie staan albei op 18 ligapunte en Naka het tans 14.

Die feit dat die Naka Bulle Saterdag op hul tuisveld teen Fezelas speel, beteken 'n bonuspunt-oorwinning kan hulle in die halfeindstryd plaas.

Carltonliga uitslae: p> TUT 38 Naka 24
Tuks 45 Polisie 18
Centurion 28 Fezelas 25

In die Presidentsliga het Harlequins op alle sillinders in hul oorwinning van 124-0 oor Brits gevuur en Brits het 'n kliharde wedstryd 34-17 teen die span van Eersterust gewen.

Die halfeind-rondes van die Presidentsliga word op 11 Augustus gespeel en die finaal sal 'n week later wees.

Presidents Liga uitslae:

Brits 34 Eersterust 17
Korrektiewe Dienste 40 Tuine 22
Harlequins 124 Bronkhorstspruit 0
Silwer Valke 23 Pretoria 6



Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Venue: Bosman Stadium, Brakpan
Date: 17 August Time: 19:10
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs734
The Sharks726
Golden Lions719
Vodacom Blue Bulls718
Wildeklawer Griquas716
Vodacom Western Province715
Boland Kavaliers711
Valke71
Full log

11 August
Free State Cheetahs 44 - 18 Blue Bulls
Boland 10 - 15 Lions
Griquas 25 - 30 Western Province
10 August
Valke 22 - 45 Sharks
4 August
Sharks 22 - 42 Free State Cheetahs
Lions 45 - 24 Griquas
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za