With so many Sprinboks away, do the Vodacom Blue Bulls have a realistic chance of winning this year's ABSA Currie Cup?
Yes, we did it in 2003
No, I don't believe in miracles
 


The Vodacom Bulls thank their fans for their great support during the 2007 Vodacom Super 14 season.

Matfield teken by Toulon
Posted on Thursday, July 19, 2007 - 15:49
Die Vodacom Bulls se kaptein Victor Matfield het 'n kontrak met Toulon geteken en sal vanaf 1 Januarie 2008 vir sy nuwe klub beskikbaar wees.

Matfield het sy provinsiale buiging vir die Blou Bulle in 1998 gemaak en sedert 2001 die Bulls in 77 Super Rugby wedstryde verteenwoordig.

In 1999 en 2000 het hy agt keer vir die Cats in die Super 12 uitgedraf.

Die veteraan van 58 toetse sÍ hy sal sy loopbaan met die nuwe Springbokafrigter bespreek sodra 'n aanstelling gemaak word wat beteken dat hy dalk nie totaal verlore vir die Vodacom Bulls en SA Rugby is nie.

Matfield se droom was nog altyd om in soveel as moontlik toetse vir sy land uit te draf en om in 2009 teen die Britse en Ierse Leeus te speel.

Opsomming van Matfield se loopbaan:

Suid-Afrika: 58 Toetse, 4 toerwedstryde, maak sy buiging vir die Springbokke in 2000.
Bulls Super Rugby: 77 wedstryde, maak sy buiging vir die Bulls in 2001
Cats Super Rugby: 8 wedstryde, speel in 1999 and 2000 vir die Cats
Blou Bulle: 40 wedstryde, maak sy buiging in 1998
Griekwas: 36 wedstryde, maak sy buiging in 1999
SA onder 21: 1997 and 1998
SA onder 23: 2000



Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Venue: Bosman Stadium, Brakpan
Date: 17 August Time: 19:10
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs734
The Sharks726
Golden Lions719
Vodacom Blue Bulls718
Wildeklawer Griquas716
Vodacom Western Province715
Boland Kavaliers711
Valke71
Full log

11 August
Free State Cheetahs 44 - 18 Blue Bulls
Boland 10 - 15 Lions
Griquas 25 - 30 Western Province
10 August
Valke 22 - 45 Sharks
4 August
Sharks 22 - 42 Free State Cheetahs
Lions 45 - 24 Griquas
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za