Who is your favourite for 2008's Super 14?
Bulls
Crusaders
Sharks
Blues
Hurricanes
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

@lantic team wins competition in Dubai
Posted on Friday, December 07, 2007 - 02:07
The @lantic 7's invitation team was outstanding during last week's Overseas International 7's tournament in Dubai.

The South African schoolboys won all six their matches against senior opponents during the tournament, amassing 326 points and only conceding 17 in the process.

In the final they beat Zelenograd from Russia 47 - 0.

According to the coach Darryl Weir some of the schoolboys showed maturity far beyond their years.

"All of the players were outstanding and players like Guy Cronje, Danie Poolman and Gerrit van den Heever could soon be playing on a higher leve."

Poolman has already trained with the Springbok squad while Van den Heever was called up to the Blue Bulls Senior 7's team.

The contribution of Jovan Bowles, who has represented the South African 7's team before, was also instrumental in the success of the team said Weir.

According to sport promoter, Willem Strauss the @lantic 7's circuit was a huge success in its first year. The circuit will kick off next year on 26 January at Gerrit Maritz in Pretoria.

The results of the @lantic invitation team in Dubai were:

Beat Indian Cheetahs 52 - 5, beat Vauzhall Motors 45 - 7, beat Tehran RFC 78 - 0, beat Lymm 42 - 0, beat Rugby Dubai (semi final) 52 - 5 and beat Zelenograd (final) 47 - 0.


Blue Bulls Blog
1ste ....soos die BULLE in 2008 !!!
Posted by BLOU.GENTLE (Centurion) on Friday, December 07, 2007 - 07:15
2de.
Mre Blou Bulle, Bullinne en bergbok.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 07:28
Ai, dis darem lekker dat die webbie ons nou so update. Nou lyk dit weer soos die profesionele Bulle. Van heelbo tot onder. Dankie webbie!
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 08:20
More almal.....
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Friday, December 07, 2007 - 08:39
AK
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Friday, December 07, 2007 - 09:01
Yes yes yes!!!!
Dit is Vrydag!.....en Ass is "missing in action"!!!
Ons weet waar hy is....hehehe
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 10:17
Moenie te hard praat nie....Ass se koppie is seer!

grin
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 10:31
MJ...Hows the weather down there???
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Friday, December 07, 2007 - 11:00
Hey p2.....super k@k!!!
Friggin wet!!
I think blou dino is driving down to Margate today, not nice weather to travel by road....
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 11:03
More al die mooi mense en piesang (MJ)

Ek wonder wat is die kanse dat Eddie Jones die Bulle kan help afrig.
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, December 07, 2007 - 11:08
Yip Same here......
I think he leaves 2morrow
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Friday, December 07, 2007 - 11:12
Jaaaaaa rustig
Eddie Jones?????Julle kan mos nie Ingels daar praat nie! Hoe gaan julle met hom kominikeer?
Sal moet braille of iets gebruik....lol
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 11:14
At this rate we are going to have a wet Christmas....d@nner!!!!
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 11:17
Yes mense !!!!
Hoe gaan dit vanogend met al die people ????
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 11:18
hehehe Ass....good party???
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 11:19
MJ, rugby is mos soos seks, jy hoef nie te praat nie. Jy doen net.
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, December 07, 2007 - 11:20
A driver is stuck in a traffic jam on the motorway. Nothing is moving.

Suddenly a man knocks on the window. The driver rolls down his window and
asks, "What's going on?"

"Terrorists have kidnapped Jacob Zuma, Winnie Mandela, Thabo Mbeki and
Trevor Manuel. They're asking for a 310 million ransom. Otherwise they're
going to douse them with petrol and set them on fire. We're going from car
to car, taking up a collection."
The driver asks, "How much is everyone giving, on average?"

"About a litre."
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 11:20
Op 'n dag stuur die boer vir ou Phillemon uit om die kragdrade op sy plaas te gaan inspekteer.
Die boer s hy moet so met die pale langs loop en kyk of alles reg is.

Die boer gee toe vir hom 'n cellphone en se hy moet net bel as hy erens 'n
probleem kry.

So gaat ou Phillemon in die pad af op pad na die lyne. Nie lank nie lui
die boer se cellphone...

Boer antwoord : "ja Phillemon?"

Phillemon : "Baas, Baas! Groot Kak!"

Boer : "Wat's Fout?"

Phillemon : "Die storie hy's so baas, ek lop nog so toe kom daar die groot
lau uit die bos en hy jag my. Ek klim toe by die eerste paal op, en nou
hy sit en wag vir my daar onder!"

Boer : " Lau Phillemon? Wat vir 'n ding is 'n lau?"
Phillemon : "Die Lau baas, Die Lau!"

Boer : "Ja, maar wat is die Lau???"

Phillemon : "Die Lau baas, die lau met die hare en die tande baas!"
Boer krap bietjie kop, nie heeltemal seker waaroor ou Phillemon so aan
die gang is nie.

Boer : "Phillemon, luister nou vir my, kyk af en dan verduidelik jy vir my
hoe lyk die lau."

Phillemon, na so 'n rukkie: "Baas, die lau hy lyk fokkin hongor!"

Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 11:21
Taking a lot of straine today....
Only got back to the hotel at 03:00 this morning....
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 11:25
And the crowning glory of it all....
I have to pay the goverment R1000.00 for the privilage of using the N4 highway !!!!
That for travleing at 161km/h.....
Bl!ksem !!!
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 11:28
I can see...."straine"
small lol....Ass se koppie is BAIE seer
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 11:30
*lol* AK...bl!ksem R1000-00 bucks......
Don't forget to send me a Easter card aswell.....
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Friday, December 07, 2007 - 11:30
Ass.....EISH!!!!!Not nice......
Hope you were sober????
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 11:31
ASS

Goeie een van die lau, maar wie het jou getou dat jy 161km/h kon ry?
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, December 07, 2007 - 11:34
Dit was 'n steil afdraande.......
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 11:36
Nie so seer soos my ego nie....

I think if they let me blow I would have been in deep k*k !!!!
Even though it was at 08:30 this morning....
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 11:38
Yip...they don't expect people to be drunk at that time of the morning. Lucky for you their noses must have been blocked!
grin
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 07, 2007 - 11:48
Ass

Die tyd van die jaar het almal sinus probleme in KZN - piesangland. Jou geluk.
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, December 07, 2007 - 12:05
Ek sien die Titans is darem 124 lopies voor in bloem met nog 9 paaltjies staande.
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, December 07, 2007 - 12:07
Yes yes uit die blou bul suid kaap

Fransie het gister by die oefening opgedaag. die bokke is nog nie hier nie, het gehoor hulle kom eers in nuwe jaar. matfield oefen nog hier, maar dit klink of hy gaan oorskuif voor volgende jaar al.

die ouens lyk goed. Stormners oefen ook hier by outeniqua park.

blou bul vir altyd
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, December 07, 2007 - 12:47
MJ

2008 is die sharks se 12th anniversary. ek gaan 'n groot party hier hou. Jy is genooi.

12 jaar sedert die sharks laas 'n beker kon wen.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, December 07, 2007 - 12:49
Mosselbaaibul, Middag....Bietjie laat vir my om nou af te kom....Kan ek dalk vir die 13th anniversary kom...*LMFGA*
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Friday, December 07, 2007 - 13:00
Mossel, is Eddie ook daar onder in die Kaap. Ek hoor hy kan dalk al Saterdag begin.
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, December 07, 2007 - 13:04
mbb en P2 - LOL!
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 13:11
Hello daar WBul,, Eish maar jy is baie skaars deesdae.....
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Friday, December 07, 2007 - 13:20
WB, werk hard P2.*grin*
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 13:23
Hi, P2 en B1. Iemand moet seker maar die land se ekonomie aan die gang probeer hou... *grin*
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 13:33
LOL! WB.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 13:38
Yes yes yes....
F*k maar ek voel k@k....

Nooit weer gaan ek so voel nie !!!!
As ek geweet ek gaan so voel vandag het ek meer gedrink !!!!!
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 13:41
Avoid Babbelas..Stay drunk ne
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Friday, December 07, 2007 - 13:45
Nou maar AK, gaan jy ons ooit vertel wat jy alles gewen het... of moet ons dit uit jou tre-e-ek? Brag 'n bietjie, man!
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 13:48
AK, it's tough in Africa. Het jy die broodjie vergeet. *GRIN*
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 13:51
MJ,no eers volgende Sat 14de,Reen moet dit reen,Jim Beam het ook nie brieke nie.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, December 07, 2007 - 13:55
AK of het daai 1000 bokke alles opgef*k?
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, December 07, 2007 - 13:57
Wanda

Die Barloworld achievers club is daar gestel sodat as jy meer as R1200000 (een miljoen twee honderd duisend) ge-profit het vir die jaar hulle jou uitnooi Jo'burg toe vir n show en bietjie ietsie om te eet....
Foto's word geneem....
BAIE drank word gedrink....
M@erse kopseertjies word vir almal geskenk....
Elkeen kry n koppie(trofeetjie) met jou naampie op...

Dis al.
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 13:58
AK - nie sleg nie! En net die spcial special achievers betaal natuurlik R1 000 (een duisend rand) vir die koppietjie. *wink*
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 14:08
LOL WB & AK.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 14:11
Op 'n ernstiger noot. M@@rse geluk met die prestasie!!!!!!!!!!!!!!!!!AK jou yster!!!!!!!!
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 14:13
AK,dis grand man,geluk.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, December 07, 2007 - 14:13
Mag WandaBul ook vir AK plegtig gelukwens met sy kordaatstuk. En mag sy byvoeg dat sy geensins verbaas is nie... die man het immers die bloed van presteerders in sy are - BLOU bloed!!
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 14:17
WB, sal jy so goed wees en vir AK op die forum 'n oorhandiging doen asseblief. So 'n prestasie kan nie ongesiens verby gaan nie.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 14:18
B1 - LOL!! Wil jy my nou wragtig werk gee hier op die Vrydagmiddag! Sal kyk wat ek uitgerig kan kry op sulke kort kennisgewing... *grin*
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 14:23
AK geluk, verkoop jy karre ook.
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, December 07, 2007 - 14:25
WB, Maandag vir die caption sal ook reg wees. Ek het nie bedoel jy moet onmiddelik nie.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 14:25
Julle moet net oor die venue besluit,net nie Witbank nie,hoe dink julle moet AK weer n 1000 bokke sponser.*grin* sorry AK.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, December 07, 2007 - 14:34
BD, die prys word op 'n forum op die website toegeken. Gelukkig hoef ons vrind AK nie te bestuur nie. Maar nou weet ek ook nie met WB saam nie, sy kan nogals begeesterd raak met die pryse.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 14:37
Jy kan aansoek daar = bloubulbloggers.s10.forumsplace.com
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 14:39
Hallo almal en natuurlik Wanda ook!!!
Sal maar kyk of ek daai een ook kan uitverhuur!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, December 07, 2007 - 14:41
Bergbok!! Jy sal mos dat ons omval van die skok as jy so skielik in die middel van die dag hier uitslaan! Wat gaan aan?!
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 14:44
B1 wat sou ek sonder jou doen,weereens sien ou honde kan nuwe truuks leer. THANKS
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, December 07, 2007 - 14:45
B koedoe,howzit man jy kom en ek gaan,praat later
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, December 07, 2007 - 14:47
BD, plesier mater.
Bergbok gegroet. Amper skrik ek my boeglam om te sien dat WB so praat. Sjoe!!!!!!!!!
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 14:48
Nee, hou mos ons werk se eindjaar funksie vandag!!
Toe word daar gese almal kan familie saambring tot n maksimum van 4!!
En toe ek vanoggend daai sweterjoel kleintjies sien,toe besluit ek ek gaan nie na n kinderpartytjie toe nie!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, December 07, 2007 - 14:51
B1 - hoe praat ek?
Bergbok - LOL!! Ek is met jou eensgesind, broer. Wie sien nou daarvoor kans?
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 14:58
Terug !!!!
Moes gou n paar "regmaakerkies" gaan nuttig....
Keel voel eweskielik soos skuur-papier !!!!

M@erse dankie aan almal met al die gelukwense !!!
Maar let tog dat dit f*kkol gehelp het nie....Kom ons probeer volgende jaar cash !!!
***GRIN***
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 14:59
LOL WB. Ek sou sommer gedink het ek is verkeerd toe vir onse Bb aanvat. *wicked grin*
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 15:04
B1 - nee, ek is net van verbasing stomgeslaan dat Generaal Bergbok ons so vroeg in die dag al met sy teenwoordigheid kom vereer! Di dat ek skoon vergeet het om iets te s oor die uitverhuurdery... LOL!
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 15:15
LOL,julle soek vir my!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, December 07, 2007 - 15:17
WB, sien ons manne kan ook sorg vir verrassings. *smile*
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 15:21
Selfs die webbie het vir 'n verrassing gesorg!! Pragtig gelyk toe ek die bladsy nou 'refresh' het!
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 15:34
Mens, as Bergbok die tyd van die dag by ons aansluit dan het "Silly Season" werklik aangebreek!!! Wag ek beter bouers se g#tte bietjie gaan skop anders raak hulle ook NAFI soos P2 se.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Friday, December 07, 2007 - 15:39
Ja ek skrik my o uit my kop uit. Dit is mooi.

Dankie webbie en al die BBRU, mag julle ook 'n feestelike seison beleef.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 15:40
LBPosted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 15:41
Try weer.
LB, nou op di blog???????????//
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 15:42
Kan nie wees nie....
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 15:48
Gegroet al die bloues en bergbok.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Friday, December 07, 2007 - 16:06
B1 - jammer, nie gesien jy't gegroet nie. Ek sukkel bietjie om hier in te kom vandat die Kersversierings verskyn het. Gaan ook maar eers verkas tot later. Lekker naweek as ek julle nie weer sien nie, dagskof!!
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Friday, December 07, 2007 - 16:24
Nag B1...hoor ons van jou more???
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, December 07, 2007 - 16:27
Ek werk more so ek is op die lug van so 07:00 af....


Vir die wat wil weet........
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 16:31
Ouma klim op fiets en ry by hek uit.
Kleinseun: "Waar gaan Ouma?"
Sy: "Begraafplaas toe."
Hy (frons) "En wie de fok gaan my fiets terugbring?"
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 16:47
Ok baai almal !!!!!
Praat weer more !!!!
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 07, 2007 - 16:53
Baai AK!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, December 07, 2007 - 18:03
Yes more almal !!!!
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Saturday, December 08, 2007 - 08:02
Dag AK en die ander Bloues & Bergbok.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Saturday, December 08, 2007 - 08:28
Ek groetmaar, lyk my almal doen kersinkopies.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit l nie!) on Saturday, December 08, 2007 - 10:54
Ja,hierdie site is net so stil soos die Sharks sin!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Saturday, December 08, 2007 - 13:09
Mirrag BULLE en dames(MJ)...Stem Bbok.......Sien hulle laaste posting is al van gister af....Miskien klaar gechoke het omdat hulle nog eers 'n span het nie....Wat van 'n kaptein????? CHOKERS
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Saturday, December 08, 2007 - 13:39
Ja nee wat,hulle choke!!! Seker omdat hulle dames nie meer op die blog is nie!!!!Wonder wat het M Marnewick daarmee te doen???
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Saturday, December 08, 2007 - 18:55
Hallo,hallo!!!En hoe gaan dit met die Bulle wat gister so lekker ge-pardy het???
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Sunday, December 09, 2007 - 12:44
Ja nee wat, daai Sharks se site is morsdood...!!!!Chokers!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Sunday, December 09, 2007 - 20:10
En wat gaan hier ook aan???
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Sunday, December 09, 2007 - 20:13
Yes yes yes more almal !!!!
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Monday, December 10, 2007 - 06:50
Goeie more Bloues en ander,lekker gerus?
Posted by Blou Dino (Witbank) on Monday, December 10, 2007 - 07:12
More Almal....Kannie meer wag nie......
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, December 10, 2007 - 07:12
Yes yes yes......ek's ook hier!!!!!
grin
Posted by Michael J (Durban) on Monday, December 10, 2007 - 07:18
MJ.kan ook maar nie sonder ons nie ne
Posted by Blou Dino (Witbank) on Monday, December 10, 2007 - 07:30
Someone has to keep an eye on you okey pokeys...
Otherwise you run amok......
he he he
Posted by Michael J (Durban) on Monday, December 10, 2007 - 07:34
Wie de f*k het nou vir MJ die circus clown wakker gemaak ????
Nee f*k man los die ding dat hy verder met een van sy troetel hasies gaan speel.....
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Monday, December 10, 2007 - 07:43
MJ i dont blame you,after my visit at the chokers site f@*K,every ten hours f#$kall happens and thats going on for the rest of the day/week/month.

Hoza Sat day.eish with eish ja.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Monday, December 10, 2007 - 07:48
Sy troetel hasie sit in sy broek,of...in ander se broek.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Monday, December 10, 2007 - 07:51
Cheers praat later.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Monday, December 10, 2007 - 08:02
Famous people born on this day:


--> 1830, Emily Dickinson, poet.

--> 1851, Melvil Dewey, created the Dewey Decimal System for libraries.

--> 1914, Dorothy Lamour

--> 1952, Susan Dey, actress.

--> 1960, Kenneth Branagh, Actor, Director.


Events on this day in history:


--> 1901, First awarding and distribution of Nobel Peace Prizes.

--> 1927, Grand Ole Opry makes its first radio broadcast, in Nashville, TN.

--> 1955, the Mighty Mouse show premiers, (Here I come, to save the day!).


And don't forget...


--> Human Rights Day, a United Nations observance.
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Monday, December 10, 2007 - 10:45
What is the difference between the All Blacks and a tea bag ?
The tea bag stays in the cup longer.
Posted by BULLE MEISIE (SWARTWATER) on Monday, December 10, 2007 - 12:08
*lol* BM.....
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, December 10, 2007 - 16:20
Waar ws almal want ek het dit al middagete gestuur
Posted by BULLE MEISIE (SWARTWATER) on Monday, December 10, 2007 - 16:24
>Die eerste jaar leer ouers 'n kind loop en praat.
>Maar die res van hulle lewe leer hulle, hulle om stil te bly en stil te sit
Posted by BULLE MEISIE (SWARTWATER) on Monday, December 10, 2007 - 16:30
Good one!!!
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, December 10, 2007 - 17:10
Ja BM,dis diewat ons ook stilbly en stilsit en net vir die skerm staar in die hoop dat iemand iets gaan post!!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Monday, December 10, 2007 - 18:24
Jip ek kyk ook net so nou en dan want dis so stil vandag
Posted by BULLE MEISIE (SWARTWATER) on Monday, December 10, 2007 - 18:29
Ja jong,jy moet onthou dit is nou off-season vir rugby...Hier van Jan/Febr.gaan hierdie blog weer praat!!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Monday, December 10, 2007 - 18:47
Wel dan groet ek maar tot more
Posted by BULLE MEISIE (SWARTWATER) on Monday, December 10, 2007 - 18:48
Groetnis aan jou ook BM!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Monday, December 10, 2007 - 18:55

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1460
The Sharks1451
Golden Lions1442
Vodacom Blue Bulls1439
Vodacom Western Province1439
Wildeklawer Griquas1427
Boland Kavaliers1418
Valke145
Full log

27 October
FS Cheetahs 20 - 18 Lions
13 October
FS Cheetahs 11 - 6 Blue Bulls
Sharks 12 - 19 Lions
6 October
Western Province 37 - 7 Griquas
Sharks 43 - 29 Valke
Lions 75 - 0 Boland
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za