Who is your favourite for 2008's Super 14?
Bulls
Crusaders
Sharks
Blues
Hurricanes
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Vodacom Bulls to play Lions in Windhoek
Posted on Friday, December 14, 2007 - 11:12
The pre Vodacom Super 14 match between the Vodacom Bulls and the Lions on 2 February 2008 will be played in Windhoek, Namibia. Sport promoter, Willem Strauss confirmed that the game will be hosted by the Namibia Rugby Union next year. According to Strauss this will be a great injection for rugby in Namibia.

There is a strong relationship between the Bulls and Namibia said Strauss. "The Bulls have contracted Namibian World Cup players like Jacques Burger and Tertius Losper while many other Namibian's like Kees Lensing, Neil Powell and Ruan Vermeulen have represented the Bulls over the past few years."

The climate and underfoot conditions in Windhoek are the same as those that are experienced in South Africa. This will also be the first occasion since new Bulls coach, Frans Ludeke, moved across the Jukskei River that he will meet his former province.

The CEO of the NRU, Christo Alexander, said the match will be a huge boost for rugby in Namibia. "Having the Super 14 champions and ABSA Currie Cup finalists in Windhoek is creating major excitement amongst rugby supporters in our country" said Alexander.

According to Barend van Graan, CEO of the Blue Bulls Company (Pty) Ltd, the match will further strengthen the huge support base of the Bulls in Namibia.


Blue Bulls Blog
Eerste alweer!!!!!!
Soos die SHARKS in S14 2008!!!!!
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 11:20
Kom kom kom julle klomp ________.....he he he
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 11:21
Jammer....
Dagse al my blou vrinne!!!!!!!
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 11:22
Blou Dino......have a safe trip boet!
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 11:24
Mj

You just can't help yourself, can you.
Posted by Russel (Almaty) on Friday, December 14, 2007 - 11:28
Kannie te veel chat, hoop julle gee nie om nie, grin, besig vandag, vat net hier en daar grond!
Belowe ek sal later 'n draai probeer maak....
grin
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 11:29
Russel......warawara....
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 11:31
MJ

F@ck you and your guppie you slid in on.
Posted by Russel (Almaty) on Friday, December 14, 2007 - 11:33
Russel
Now now.....language!
Are you aware that children can view the blog?
Wake up china!!!!!
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 11:36
Tata al die Blou hartiges en Bergbok.
'n GeseŽnde feesseison vir almal.
Posted by Bulletjie 1 (n Bul gaan Nooit lÍ nie!) on Friday, December 14, 2007 - 11:40
Dis nou so stil hier soos Durban na die S14....
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 14, 2007 - 12:30
DAG DAG

dag ass....nie so stil nie..my helikopter het geland..

lions in windhoek,,,easy game...

mj..hoes dinge my maat....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:43
There goes the neighbourhood....
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 14, 2007 - 12:44
mj

??????????
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:45
Hallo mede bulle

Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 12:46
ass

kom kom nou man...dis nie so erg nie vriend...drink nou n chilpil en relax n ou bietjie...

ek bly n BUL,,of jy my nou laaik of nie....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:46
Nitronic
Middag daar.
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 14, 2007 - 12:46
Nitronic

howzit...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:47
Nitronic

wat is jou uitkyk vir die BULLE in 2008...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:49
Lekker lekker ouens

sien die bulle se wen seisoen skop al vroeg af teen die lions
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 12:49
mj
jy is stil daar in KZN..check jy al die mooi Bloubul girls uit of hoe...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:50
freak1

dink ons kan die titel verdedig, maar dit gaan moeilik wees. Sien almal skryf die bulle af met die nuwe wette, maar dis n groot fout. Hulle het vergeet dat manne soos Habana,Spies,Mametsa,Kirchner,Losper,Ndungane kan hardloop.
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 12:50
Nitronic

easy game man...easy..plaas hulle laat die Bulle teen die All Blacks oefen dan het ons ten minste n bietjie komp...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:52
weet nie van julle nie, maar ek dink Kirchner moet maar vir eers die lysels oorneem by ou Roetsie
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 12:53
true freak
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 12:54
weet julle of ou Vic nou gaan ry of bly??
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 12:54
Nitronic

jy slaan hom op sy kop mater...ek het geen twyfel dat die BULLS die beker weer kan vat nie..ons ouens is lus vir die game en veral die C/CUP...die cheaters moet maar lig loop die jaar wat kom...daar is nie n SIM-BAM-BA DE WAAL NIE..he-he
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:55
wat het nou geword van die choker??? choke hy al kla op iets?
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 12:55
Ja freak

die cheaters gaan agterlangs sukkel in 2008.
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 12:56
Nitronic

ek dink VM het tyd to sondag toe..ek dink dis te laat maar kom ons hou duimvas...

ek dink LOSPER kan ook die ding doen,,ma ja..Kirchner is net so goed...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:57
Nitronic

CHOKER mj praat jy van?? hy probeer iets uitdink om te se,,ek dink sy woorde het opgeraak..grin

ja.. die Vrystaat se go is uit, ek dink nie hulle sal gou weer iets beteken nie...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 12:59
Ja dis al waar ek worry, ons slotte, bakkies is daar maar wie gaan die lynstane domineer.

nog nie eintlik losper gesien speel nie.
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:00
Nitronic

van waar in boksburg??
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:01
kom ons kyk maar..onthou daar is wikus, danie ros. pedrie,,,ek worry nie te veel voor nie..ek worry bietjie agterlans in die driehoek...banas is fine, wie gaan hom help????
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:03
freak dink jy die behoort die beste span te wees

15) Kirchner
14) Ndungane
13) Nel (al wil ek nie he hy moet speel)
12) Olivier
11) Habana
10) Steyn/Derick (hulle is even vir my)
9) Fourie
8) Spies
7) Wikus
6) Danie
5) ???? Milton????
4) Bakkies
3) Gerber
2) Kuun/ Chilliboy
1) Engels/Guthro


Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:03
Beyerspark.

ja en senters????
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:04
Nitronic

EG JANSEN????
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:04
Nee, Vryburger High
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:06
bedoel jy weet ek waar EG Jansen is????
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:06
15) Kirchner
14) Ndungane
13) Nel (al wil ek nie he hy moet speel)
12) Olivier
11) Habana
10) Steyn/Derick (hulle is even vir my)
9) Fourie
8) Spies
7) Wikus
6) Danie hilton lobberts stegman
5) ???? Milton???? weg???? danie
4) Bakkies
3) Gerber
2) Kuun/ Chilliboy
1) Engels/Guthro

milton verstaan ek is weg, onthou vir lobberts,,JP gaan van sy beter rugby speel die jaar...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:07
is pedrie nie weg nie????
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:08
nee, ek dag jy was in EG - bestaan Vryburger nog...daar iewers in Primrose of hoe???
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:08
ek glo nie...het niks gelees nie....kan die ander ons miskien vertel?????????
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:09
dis hy, ja bestaan nog, maar engels en pikkewyne het nou oorgevat. Waar was jy? Wanneer?
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:09
ENIGE IEMAND

Is Pedrie weg of nie???
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:10
dink hier is niemand anders nie????
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:11
goudrif en laaste jaar EG...87
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:11
Ass is jy nog hier ou pel????
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:11
lyk my so...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:12
oh ok, ja goudrif ons vyande met ruggas en atletiek
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:12
Nitronic

Cheers maat..gaan nou party...kan nie wag vir die koue een nie..sterkte en ons blog weer..

CHEERS ASS!!!! grin
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:13
mj

CHEERS
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY)) on Friday, December 14, 2007 - 13:14
Hoop jones help ons n bietjie, ek wil he daai agterlyn moet lawaai in 2008
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:14
cheers freak
Posted by Nitronic (Boksburg) on Friday, December 14, 2007 - 13:15
Julle groot bek as ek bsig is ne!
Freak
Jy is reg. Het die bloubul girls gekyk......eish! nee wat, lyk maar akkies jong!!!!
lol
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 13:17
Nou hardloop die d@nners weg!!!!!!
GRIN
Cheers Freak!
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 13:19
michael j,you making a nuisance of yourself on this blog.go speak to the other irritations on your shark site.
Posted by 4ever blue (port elizabeth) on Friday, December 14, 2007 - 13:41
4eb
Go and stand outside in the pe wind......to clear your the excuse of a brain.
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 13:53
delete "the"......he he he
Posted by Michael J (Durban) on Friday, December 14, 2007 - 13:54
Stormers Stem

Onder die BLOU/Wit van ons Nuweland hemel,Laat ons die Sharks verlang na die see.
Teen ons magtige STORMERS vegters,
Kan die Blou Bulle nie antwoord gee.
Oor ons Nuweland vlaktes,
Bo die kreun van die Vrystaat klaag,
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons Span wat die beker gaan wen
Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal Leeus tem soos jy vra.
Ons is BLOU/WIT en ons is STORMERS
Nuwe Kampioen van SUID AFRIKA!!!!


NET N GRAPPIE HOOR!!LOL
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, December 14, 2007 - 13:30
OK,met apologie aan AK!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, December 14, 2007 - 14:05
BBok
No man....

Mense is in die ou bedeling gehang vir minder as wat jy nou aan die stem gedoen het
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 14, 2007 - 15:42
Pedrie is deel van die Super14 groep Nitronic...
Posted by lieflingaanhanger_pe (amper Centurion) on Friday, December 14, 2007 - 16:42
Ok baai Bulle(Bergbok) en chokers !!!!!!

Keep the passion !!!!!!
Posted by ASSKICKER (Kicking @ss since 76") on Friday, December 14, 2007 - 16:49
Cheers al julle mense,gedra julle ASB,ag wat praat ek nou,ons is mos nie soos die chokers nie.Dankie vir die grand tyd saam met julle,Blou sterre ons gaan skitter volgende jaar watch.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, December 14, 2007 - 16:58
AK,LMGA!!!HET n lekker naweek .....Met braaivleis en n lekker Scotch Whisky!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, December 14, 2007 - 19:22
Geniet jou vakansie Blou Dinosaures....En ry veilig!!!
Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar vir jou en die gesin!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, December 14, 2007 - 19:30
GOEIE MORE AFGEVAARDIGIES VAN VAN VERBETE BLOU BUL ONDERSTEUNENDE BROEDERS EN SUSTERS: Pragtige dag! TGIS! Lieflke dag! Baie werk hier by my........maar kan nou darem TV kyk; Lol! Praat later....Virus scans, julle weet.....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, December 15, 2007 - 05:59
Hallo bloustes!!!

Enige "nuwe" nuus oor Eddie Jones? Is hy op pad Loftus toe?
Posted by Weskaap bul (kaapstad) on Sunday, December 16, 2007 - 06:46
Hallo bloustes!!!

Enige "nuwe" nuus oor Eddie Jones? Is hy op pad Loftus toe?
Posted by Weskaap bul (kaapstad) on Sunday, December 16, 2007 - 06:50
More BULLE op hierdie BLOU maandag...Nou waar het daai VMatfield blog gegaan????....Wou comments gehoor het van die chokers........
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, December 17, 2007 - 07:57
Goeie nuus "gewees" oor Victor

dit beteken hy is terug vir die toer. En dat hy hou van die Bulle se nuwe coach! Ons gaan gatskop manne en vroue, gatskop.

Ek hoop eerder Jones kan in Pretoria kom bly as sy kontrak slaag. weet nie of die oorsese ding lekker gaan werk nie. hy moet met spelers kan werk.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Monday, December 17, 2007 - 09:10
Lyk my daai Matfield post was premature. Daar is nou 'n nuwe berig of IOL waarin Matfield se die kans dat hy in Maart gaan terugkom is maar skraal.

Wens ons kan nou finaliteit oor die storie kry. My "gut-feel" is dat Matfield sal terukom as Heyneke die Bok afrigter is. Andersins sal ons hom nie weer sien nie.
Posted by Shannow on Monday, December 17, 2007 - 10:11
The Vodacom Bulls' Springbok lock Victor Matfield will leave for Toulon before the end of the year but he will be released after 9 March 2008 to play in the Super 14 for the Bulls.
That means Matfield will only miss the games against the Stormers (16 Feb), Crusaders (22 Feb), Sharks (1 March) and the Lions (7 March).

Meanwhile the Bulls have confirmed that they will finalise a deal with the former Wallaby coach Eddie Jones later this week.

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd Chief Executive Officer Barend van Graan said "Frans Ludeke is doing well, he is settled, confident and leading the pack.

"The feedback from the coaching staff and players is very positive. The training camp at George is very successful and the team will reap the benefits in 2008."......
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, December 17, 2007 - 10:45
DagsÍ aan die enkele Blouhartiges en Bergbok-met-strepieshart wat hier ronddwaal.

Yikes, P2!! Did you memorise all that? Impressive!
Posted by WandaBul (Daar anderkant die Blou Berge) on Monday, December 17, 2007 - 12:23
Um skirik wakker daar's 'n nuwe draad maar dis net so stil want net ek is daar en ek is tog vir die 1ste keer 1ste
Posted by BULLE MEISIE (SWARTWATER) on Monday, December 17, 2007 - 16:03
hallo al julle blou bulle. ek wil net by julle weet hoekom praat julle so baie stront.
Posted by 16 brunton circle (Johannesburg) on Thursday, December 27, 2007 - 13:07
Die Bulls gaan die game in Nam wen met so 5 punte lol
Posted by GKS (Pretoria) on Friday, December 28, 2007 - 11:59
dIe bulls gaan verlore
Posted by The Rock (Pretoria) on Friday, January 04, 2008 - 16:53
Die bulls moes vir Rudy Joubert aangestel het as afrigter. Ek dink nog steeds hulle gaan die titel suksesvol verdedig.
Posted by Matt (Cape Town Paarl) on Saturday, January 05, 2008 - 16:15

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1460
The Sharks1451
Golden Lions1442
Vodacom Blue Bulls1439
Vodacom Western Province1439
Wildeklawer Griquas1427
Boland Kavaliers1418
Valke145
Full log

27 October
FS Cheetahs 20 - 18 Lions
13 October
FS Cheetahs 11 - 6 Blue Bulls
Sharks 12 - 19 Lions
6 October
Western Province 37 - 7 Griquas
Sharks 43 - 29 Valke
Lions 75 - 0 Boland
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za