Who should play eighthman for the Vodacom Bulls in 2008?
Danie Rossouw
Pierre Spies
Pedrie Wannenburg
Dewald Potgieter
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Bulls' backs reign supreme on cricket field
Posted on Thursday, January 17, 2008 - 15:05
The Vodacom Bulls' backs slaughtered the forwards in the annual pre-season cricket match which was played at Harlequins in Pretoria on Wednesday.

The Super 14 training group was divided in four teams two teams consisting of forwards and two of backs, but the backs won both their encounters against the big guys.

The backs then played each other in the final and at the end Bryan Habana's team with the likes of Derick Hougaard, Wynand Olivier, John Mametsa and JP "Tendulkar" Joubert in their ranks won the grand finale.

Joubert was the backs' best batsman and Marius Delport was the pick of the bowlers while Habana was quite impressive with bat and ball.

Danwel Demas hit the biggest six of the day and Francois Hougaard got the trophy for the Catch of the Day after he ran almost 40 meters for a superb diving catch.

There are rumours at Loftus that one of the Bulls' Springbok scrumhalves got clobbered for 26 runs in one over and apparently one of the locks dropped four easy catches, but neither of these allegations could be confirmed.

Among the forwards Werner Kruger was the outstanding batsman and Pedrie Wannenburg was the most economic of the bowlers, while Danie Rossouw can push for a place in the Titans' team after his performance as wicketkeeper.

It was the first time since 2005 that the Backs managed to win against the mighty Forwards.


Blue Bulls Blog
WRAGTIG!! EERSTE SOOS DIE BULLS 2008!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 15:12
BRING ON THE PROTEAS!!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 15:13
Ja nee kyk, dis hoe deurmekaar Frans julle nou al het. Nou speel die manne al krieket. LMGA! Sterkte met die S14...
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Thursday, January 17, 2008 - 15:25
good luck for the super 14. Bring it home boys. debs
Posted by debs (welkom) on Thursday, January 17, 2008 - 15:29
grysjas jy is op die verkeerde site
Posted by debs (welkom) on Thursday, January 17, 2008 - 15:30
vuiljas
jy weet seker nie waarvoor staan "annual"nie!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 15:30
BLOU_RIL - Ek weet dit gebeur jaarliks......Dit was bedoel as n grap...soos jy teen die tyd weet dink niemand veel van FL se afrigtings vernuf nie. Julle het n goeie groep spelers maar hulle gaan tog moet doen wat hy se...nou dat ek so hard op dink die backline het seker gewen die jaar oor Wynand Olivier nie Wicket Keeper was nie.*lol*

Debs - welkom is in die vrystaat, moet jy nie n cheetah wees nie?
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Thursday, January 17, 2008 - 15:46
vuiljas!
moenie praat van FL se afrigtings vernuf nie,as ek jy is, ek stel voor dat jy eers voor dick en plumtree se vuil deure gaan vee voordat jy jou vuil jas hier kom uittrek!!

Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 15:50
Yes, Alweer krag....Midagg daar Blou_Ril, Ja wat ou grapjas het hier ingeval by die BLOU KAMPIOENE, omdat hy ken nie resepte daar in Alice Valley nie....*lol*
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Thursday, January 17, 2008 - 15:57
middad P2,
ek het so opgelet!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 15:58
Dick en Plum se rekord is baie beter as FL sin jou aap!*LOL*
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Thursday, January 17, 2008 - 16:00
Grapjas sounds nervous already and the games haven't begun....Now where is that choker team jassie? Or are they still bungi jumping on their annual camp
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Thursday, January 17, 2008 - 16:03
Cheers julle blou mense!
Chat weer more.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Thursday, January 17, 2008 - 16:04
dis reeds die punt vuiljas!

10 finals en hoeveel semi`s,maar nog nooit het hulle n trofee tussen hulle gewen nie!
dus hoekom dai duere so vuil is!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 16:08
posts2 - Kyk op bl16 in vandag se beeld.Daar is n groot opskrif wat lees:Ludeke besluit later oor sy groep....Nou waar is wie se span??
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Thursday, January 17, 2008 - 16:08
En FL se rekord??
Dus my punt!!
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Thursday, January 17, 2008 - 16:09
dus hoekom ek se,julle chokers moet insae gaan lewer oor dick en plumtree se chokery,en miskien sal hulle iets leer van wen!!
die bulle se spelers is goed genoeg om FL n wen kultuur aan te leer!!
lees wat se nico!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 16:13
die bulls bemagtig hulle spelers!!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 16:13
is beter om vir FL te he,wat jy weet beter kan word,as wat jy die sharks ondersteun en weet dat jou span die semi`s en finaal kan maak,maar nooit sal wen nie!!
chokers for life!!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 16:14
FL,doen nie die bulls se afrigting alleen nie,soos wat die geval by die lions was nie,die Bulls het die beste afrigters in alle aspekte van die spel!!!
miskien moet julle leer om kampioene in julle kamp te kry,iemand wat weet hoe om te wen.
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 16:17
vuiljas!
niemand onthou wie tweede geeindig het nie,maak nie saak hoeveel keer julle dit reggekry het nie!!
*LMGA*!!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 16:18
vuiljas!!
die wereld,geskiedenis onthou kampioene,nie chokers nie!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Thursday, January 17, 2008 - 16:20
Grysjas

wat is so great aan Dick se rekord?
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Thursday, January 17, 2008 - 17:08
Dick en sy Plumtree...
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Thursday, January 17, 2008 - 17:08
Frederick Michelak aan Dick muir tydens agterlyn oefening:

"Dick pass me ze two balls in ze hands pleaze"
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Thursday, January 17, 2008 - 17:12
*lol*.......
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Thursday, January 17, 2008 - 17:13
Grysjas

vertel vir ons hoe het jou voorspellings in die vorige jare afgeloop?

Veral in die laaste 12 jaar?

Sal graag wil weet.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Thursday, January 17, 2008 - 17:13
196-choked
7820345 gechoked
2008----gaan weer choke

*LMDGA*
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Thursday, January 17, 2008 - 17:20
dEM
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Thursday, January 17, 2008 - 17:21
Debs,jy is seker nie die een en dieselfde een as op die SHarks se site nie???
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Thursday, January 17, 2008 - 17:54
hahaha!!! Webbie changed my post in 17!! Wow...the restrictions are pretty strenuous.
21. Posted by klempie (Insomniac) on Thursday, January 17, 2008 - 16:10
Ja MJ,julle Webbie is n Moegoe!!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Thursday, January 17, 2008 - 18:35
More Bulle !!!!!
Dag Bergbok !!!!

Ja chokers.....
Posted by ASSKICKER (Springbok rugby died 2008...) on Friday, January 18, 2008 - 07:16
Mre al die Bloues

Lyk my ons blog is weer interessant vir die ander provinsies. Snaaks dat die hoogste bome gewoonlik die meeste wind trek.
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, January 18, 2008 - 07:31
The six-time champion Crusaders are targeting the defending S14 champion Bulls as the team they would most like to beat.

Daar is solank 1 wat jul sleg van af gaan kom.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) on Friday, January 18, 2008 - 07:52
So dis die Reds en Crusaders wat baie baie lus is om julle die jaar gas tegee.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) on Friday, January 18, 2008 - 07:54
En ons is lus om die Chokers gas te gee !!!!
Posted by ASSKICKER (Springbok rugby died 2008...) on Friday, January 18, 2008 - 07:58
Julle is lus maar kannie!!!! grin

Yes yes yes!
VRYDAG!!!!! Alweer.......
Posted by Michael J (Durban) on Friday, January 18, 2008 - 08:02
ASSKICKER wil jy weer iets op die spel sit? Ek s jou nou al die kaans dat julle ons gaan wen al is dit op Luftus is nul daai plek gaan vol Haaie gepak wees.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) on Friday, January 18, 2008 - 08:10
More MJ en al julle Blou gediertes! *grin*

Die Crusaders moet darem vir ons ook iets los as hulle klaar is met julle.....Robbie Deans sal graag op n hoogtepunt wil klaar maak so hou maar die Crusaders dop hierdie jaar.Gelukkig is hulle slow starters so julle mag dalk n kans staan....*lol*


Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, January 18, 2008 - 08:13
More Grys, BITE*ME!
Gaan Deans dan die Crusaders nog afrig? Dog hy is nou Aussie afrigter?
Posted by Michael J (Durban) on Friday, January 18, 2008 - 08:34
Het klaar n bet wat ek moet "honour" met Ice so nee dankie !!!!

Maar n dop of ses daar by Trademarx kan ons doen !!!
Wat se jy ???
Posted by ASSKICKER (Springbok rugby died 2008...) on Friday, January 18, 2008 - 08:52
Dis nou as jy op Loftus gaan wees....
Posted by ASSKICKER (Springbok rugby died 2008...) on Friday, January 18, 2008 - 08:53
MORE alle Blou Bulle
GJ- nou moet jy weet as die BULLS teen die sharks moet krieket speel hoe k*k julle dan eers....eish...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Friday, January 18, 2008 - 08:54
n Shooter vir elke punt met wat die span wen ????
Bulls 27 - Sharks 15...

So dit beteken 12 shooters !!!
Posted by ASSKICKER (Springbok rugby died 2008...) on Friday, January 18, 2008 - 08:55
ASSKICKER die idee klink vir my mooi maar die punte gaan in ons guns tel.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) on Friday, January 18, 2008 - 08:59
SHARKS 27 - 13 Bulls
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) on Friday, January 18, 2008 - 09:00
Gaan jy daar wees ????
En die res van julle chokers ????
Kom kom kom....
Steek bietjie julle hande op !!!!!
Wie kom en wie nie ?????
Posted by ASSKICKER (Springbok rugby died 2008...) on Friday, January 18, 2008 - 09:03
Ek het vanoggend met Jake se boek klaargemaak en ek is verlig namens hom dat hy iets anders kan doen as on SA af te rig. Die presidentsraad is niks anders as political lowlife shit nie. Jy kry hierdie mense in elke sisteem.

Hulle is gewoonlik baie biter en negatief in hulself en sal nooit met niks tevrede wees nie. Hulle het verskriklik baie te spoeg oor ander. Hulle wil in alles 'n s kry, praat die heeltyd oor sg. verandering, maar vra hulle om hul houding te verander, dan sien jy hoe skop hulle vas. As jy foute maak sal hulle campaigns loods om jou te kurisig, druk op jou te plaas om te gaan, en as jy reg doen hoor jy skaars van hulle. Al wat jy kan regdoen in hul o is om ekskuus te s. Hulle is swak mensbestuurders, baie onseker van hulself en kan onsekerheid in moeilike situasies baie swak hanteer. Hulle is die toonsetters wat die kultuur en vibe van 'n organisasie bepaal. Niemand "fire" hulle ooit nie.

Nou sien ek, mister Stofile is die een wat met Heyenke verder wil onderhandel oor 'n moontlike pos by Saru. Ek is sooooo gatvol vir hierdie mekltertkuiertjies van politieke mense. Ek hoop Heyneke bly ver weg daar, kom terug Bulls toe of chuck Toulon toe. Die mense wat SA rugby regop hou is die 5 coaches van die super 14 en die borge.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, January 18, 2008 - 09:23
Kom oregan Hoskins nie van Durban af nie? Julle sharks ondersteuners behoort eers om verskoning te vra voor julle hier kan blog.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, January 18, 2008 - 09:25
MORE BLOU KAMPIOENE!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:28
mooi gese mosselbaaibul!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by 4ever blue (port elizabeth) on Friday, January 18, 2008 - 09:28
Springbok wing Bryan Habana has been made a huge cash offer to start a new career in French club rugby.

Top 14 outfit Bayonne are said to have offered the star of last year's Rugby World Cup 400 000 (about R4,08-million) a year
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:28
Habana is said to be considering Bayonne's offer.
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:29
Much may depend upon the decision of new Springbok coach Peter de Villiers regarding the national team's captaincy. I understand that several leading players, the likes of Victor Matfield, Schalk Burger and Habana, are waiting to see who he chooses to take charge leading up to the 2011 World Cup.

If it is either Smit or Matfield, there is said to be a stronger chance that the likes of Habana and Burger would continue to make themselves available for selection from their present base in the country.
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:30
The deal, believed to be for four years, would be worth around R16,5-million in total, a huge sum even by current French and English club standards. And Habana would be able to escape paying full tax on a sizeable percentage of that income by claiming perhaps as much as 50 percent as image rights. That part of the money can be channelled offshore and taxed at rates as low as five percent in some places.
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:30
DIE POND EN EURO PRAAT HARD!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:36
Wel dis 'n moerse kompliment vir die Blou Bulle. Ek dink nie daar is 'n unie in Suid Afrika wie se spelers al ooit soveel werd was nie.

proud to be a bull
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, January 18, 2008 - 09:36
amazing what the selection of pdv as coach is already doing to our players minds.they probably concerned about watson being named captain and then they would rather not play for the boks.the guy doesnt deserve his place as a player let alone as captain.clearly the french clubs no our players are not comfortable at the moment and are dangling juicy carrots in front of them.tough one habana.
Posted by 4ever blue (port elizabeth) on Friday, January 18, 2008 - 09:37
"The six-time Super Rugby champion Crusaders are making no secret of the fact that they are targeting the Bulls as the game in which victory would give them the most satisfaction - having lost 12-27 to the Pretoria-based franchise in the semi-finals last year"
Ek hoop FL plak hierdie berig op hul informasie borde in die kleed kamer!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:38
"All of the games you play have significance attached to them, either for competition ramifications, personal rivalries, or the fact that they are the first of the campaign for example," Crusaders assistant coach Mark Hammett

"Obviously some have more hype and public interest than others though, and I'm sure our match in Pretoria against the Bulls - in Round Two on February 22 - will fit into that category. "
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:39
"It's a game I'd say the whole competition will be looking forward to, and it will definitely be a big one in front of a packed house I'd say.

"Of course it's still over a month away as I speak to you now, so there's a fair bit that can - and will - happen between now and then," he added.
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:40
die oorlog lyne is nou getrek,"bring on the saders"!!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:41
BLOU_RIL - As ek Habana was sou ek so n offer gou-gou aanvaar....

MJ - Deans bly nog aan by die Crusaders tot die einde van die S/14 om sy kontrak klaar uit te dien.

ASSKICKER - Ek gaan definitief daar wees....Ek kan nie wag om te sien hoe suur julle almal gaan wees wanneer die Sharks julle goed gaan pak gee.
*grin*
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, January 18, 2008 - 09:48
miskien maak pdv sommer vir habana kaptein!
wie weet! of chillyboy!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:55
chillyboy sal n interessante keuse wees siende dat pdv hom o/19 en o/21 kaptein gemaak het.met die oog op NZ 2011 sal dit nie n swak besluit wees nie!!
maar die probleem gaam kom met die lions toer 2009 ,dus sal te gou wees vir hom!
victor kaptein tot 2009 en chilly sy adjunk?
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 09:58
Ek dink Chilliboy staan n goeie kaans....Jis solank dit net nie Luke Watson is nie!
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, January 18, 2008 - 09:59
Stormers vs Bulls at Newlands
Referee: Willie Roos (South Africa)
Touch judges: Jaco Peyper (South Africa), Linston Manuels (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)
Assessor: Dennis Immelman (South Africa)
Performance auditor: Ian Scotney (Australia)

Bulls vs Crusaders at Loftus Versfeld, Pretoria
Referee: Matt Goddard (Australia)
Touch judges: Stuart Dickinson (Australia) JC Fortuin (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)
Assessor: Banks Yantolo (South Africa)

Bulls vs Sharks at Loftus Versfeld, Pretoria
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Touch judges: Willie Roos (South Africa), Joey Salmans (South Africa)
Television match official: Johan Meuwesen (South Africa)
Assessor: Arrie Schoonwinkel (South Africa)

Bulls vs Lions at Loftus Versfeld, Pretoria
Referee: JC Fortuin (South Africa)
Touch judges: Mark Lawrence (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)
Assessor: Banks Yantolo (South Africa)

Reds vs Bulls Brisbane (New Zealand)
Referee: Steve Walsh (New Zealand)
Touch judges: Chris Pollock (New Zealand), Stephen Hill (Australia)
Television match official: Geoff Acton (Australia)
Assessor: Andrew Cole (Australia)

Chiefs vs Bulls in Rotorua
Referee: James Leckie (Australia)
Touch judges: James Scholtens (Australia), Chris Pollock (New Zealand)
Television match official: Glenn Newman (New Zealand)
Assessor: Paul Ramsay (New Zealand)
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 10:01
dis goed om te sien dat willie Doos sommer n Assessor en Performance auditor kry!!!
hoop die assesore sal sommer die swak skeidsregters verbied om weer te blaas!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 10:03
More al die Blou champs en choke ...choke...chokers
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, January 18, 2008 - 10:04
maar die assesors gaan maar net die refs se foute toesmeer veral in die derbies aangesien hulle almal vir een baas werk.
dit sal beter gewees het as n aus of NZ se ref die SA ouens check en andersom!
ten minste is daar darem nou iemand wat die jc fortuins en doose dophou!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 10:06
Willie Roos is nog goed as jy hom vergelyk met daai James Leckie clown....
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, January 18, 2008 - 10:09
AK,het ek reg verstaan....n choker trui????
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, January 18, 2008 - 10:09
Grys,jy wat so baie te se het oor Wynand Olivier,dink ek Frans Steyn moet ook leer pass!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, January 18, 2008 - 10:12
Die visibilty in Durban lyk maar sleg, dis die dat sekere chokers nou al praat voor die super 14 begin het.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, January 18, 2008 - 10:15
Frans Steyn kannie tackle nie... en ok nie uitskop nie... ek hoop hulle speel hom weer heelagter sodat ons kan driee druk van sy simpel skoppe af.

Wynand gaan die seisoen van sy lewe h.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, January 18, 2008 - 10:17
Ek dink die sharks gaan sukkel sonder John Smit. Dit gaan later in die kompetisie begin wys. Mchalak is baie wisselvallig, hulle sal nog hul foutjie agterkom. maar ons s dit nie te gou nie.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, January 18, 2008 - 10:20
Blou Dino - Frans Steyn pass net as n man in n beter posisie as hy is....Wynand kyk nie eers voor hy pass nie hy gooi net die bal weg of hy verloor dit as iemand hom plat trek.Nee wat, ek weet regtig nie hoe julle hom kan rate nie...
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, January 18, 2008 - 10:20
Grys dis maklik.kom ons na die WB final!!

Frans het die bal !" 7" keer ontvang en nie een keer vir Fourie gepass nie,kyk maar die final DVD.

Die 14de,28ste,29ste,33ste,35ste,48ste en 72ste min nie een keer nie,waarvan in die 35ste as hy gepass het was Fourie weg,so erg dat Fourie sy hande in ongeloof in die lug gegooi het.

In die 45ste min het Butch hom geskip na Fourie toe en Fourie na JP wat die enigste keer was dat die bal tot by die wing gegaan het,geen wonder Habana het geen try gekry nie.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, January 18, 2008 - 10:35
Dan nog het hy n maklike skop 1 tree binne sy half voor die palle gemis
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, January 18, 2008 - 10:38
SORRY in hulle half
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, January 18, 2008 - 10:38
Grys,dit het ek nie eers genoem nie,so van bal verloor gepraat,hy het 2 keer in die tackle bal verloor.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, January 18, 2008 - 10:44
Grys nog een,net so na die 42ste het hy n tackle gemis op een van die Engelse senters wat tot hulle try gelei het wat Rossow gelukkig gekeer het,hy soek dai ou nou nog,feite gaan kyk maar.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Friday, January 18, 2008 - 10:53
Western Force Academy coach Geoff Townsend even attended last year's Craven Week - South Africa's premier schoolboy tournament - to scout potential recruits.

"If there are surplus quality players in South Africa and New Zealand, why not make it easier for them to transfer here. Everyone benefits," O'Meara told
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Friday, January 18, 2008 - 11:20

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1460
The Sharks1451
Golden Lions1442
Vodacom Blue Bulls1439
Vodacom Western Province1439
Wildeklawer Griquas1427
Boland Kavaliers1418
Valke145
Full log

27 October
FS Cheetahs 20 - 18 Lions
13 October
FS Cheetahs 11 - 6 Blue Bulls
Sharks 12 - 19 Lions
6 October
Western Province 37 - 7 Griquas
Sharks 43 - 29 Valke
Lions 75 - 0 Boland
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za