How will the Vodacom Bulls perform in 2008's Super 14?
Winners
Finalists
Semi-finalists
Top seven
Bottom seven
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

De Villiers meets with Bulls
Posted on Tuesday, January 29, 2008 - 14:36
The newly appointed Springbok coach Peter de Villiers had a frank discussion with the Vodacom Bulls at Loftus Versfeld on Tuesday afternoon.

De Villiers said he told the players that he will select the players that are in good form and he would like them to take the success of 2007 into the new season.

"It is very important that the South African teams perform in the Super 14 and I want the current Springboks to set the pace.

"I don't want any Springboks to think they can rest on their laurels because they were part of the winning squad of 2007.

"I want the current Boks to lift their standards and be an example for all the other players. We need them at their very best."

De Villiers said he will meet the Lions, Sharks, Stormers and Cheetahs in the next 10 days and after that he will go to Europe to speak to the overseas based players. The coach confirmed that he hasn't yet had a meeting with Victor Matfield but he will definitely see him when he is in France.


Blue Bulls Blog
Eerste
Posted by ruggas (WorldCupCountry) on Tuesday, January 29, 2008 - 14:39
Nou toe nou n!
Posted by Kwagga3 (Pretoria) on Tuesday, January 29, 2008 - 14:42
Gebruik hy nou sielkunde om guns te wen ?
Posted by boksburg blou bul (Boksburg) on Tuesday, January 29, 2008 - 14:54
ag shame,,kruip nou gat....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Tuesday, January 29, 2008 - 14:59
Middag almal,dra devilliers altyd n bulls baadjie of is dit net as hy by loftus is om te kruip.miskien het hy een vir al die franchises.
Posted by 4ever blue (port elizabeth) on Tuesday, January 29, 2008 - 15:26
4eb
sy stink tjol...hy kan maar ander spanne se baadjies dra...die BLOU baadjie word verdien en nie gekoop nie....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Tuesday, January 29, 2008 - 15:31
Een middag laat sit drie vriende en redekawel oor hulle lewens en wat hulle bereik het. Dit was Hercules, Sneeuwitjie en Don Juan.

Sonder om te skroom s Hercules dat hy beslis die sterkste man in die wreld is.

"Dit mag dalk waar wees", s Sneeuwitjie, "Maar ek is beter want ek is die mooiste in die land."

Don Juan lag vir hulle albei en s hy moet die beste van almal wees want hy het al met die meeste vrouens geslaap.

Na 'n paar uur se stryery, besluit hulle toe om na 'n Ghoeroe te gaan wat die waarheid sal weet.

Eers gaan Hercules na die Ghoeroe se grot toe. 'n Paar oomblikke later kom hy met 'n groot glimlag op sy gesig terug. Die Ghoeroe het toe beaam dat hy wel die sterkste man in die wreld is en hy is baie selfvoldaan.

Sneeuwitjie kom ook by die grot uit met haar lieflike glimlag: "Dis waar!" s sy, Ek IS die mooiste meisie in die wreld!"

Oomblikke later kom 'n duidelik bedonnerde Don Juan by die grot uitgestorm: "Wie de moer is Steve Hofmeyr!!!???"

Posted by boksburg blou bul (Boksburg) on Tuesday, January 29, 2008 - 16:11
Hierdie ruggas vent klink maar vir my na n groot dr*l,sal daarvan hou om hom te skop daar waar sy ma hom laas gepoeier het....senter tannie Venter!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) on Tuesday, January 29, 2008 - 16:44
Middag Bulle........

Ja wat BDino.........Nog 'n troll wat net wil k@k soek by die beste.....DIE BLOU BULLE
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Tuesday, January 29, 2008 - 16:47
Dinkie, daai huis waar my ma my laas gepoeier het, het ek gesloop en toe `n mooi lodge vir my oorsese gaste gebou. LMGA
Posted by ruggas (WorldCupCountry) on Tuesday, January 29, 2008 - 17:18
P2 !
He waar was jy vandag mater ????
Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Tuesday, January 29, 2008 - 17:20
Bulle - ek moet julle bedank. Dit was `n heerlike dag saam met julle op die blog. Nie interessant nie, maar lekker humoristies! Ek sal weer hier moet kom kuier, want ek sien uit om na die rugby kenners te luister. Ek hoop net die kenners sal ook een of ander tyd hier `n draai maak!!!! Bye for now!!!!
Terloops as julle vir Baron soek, hy is besig om sy onderbroek te was. LMGA
Posted by ruggas (WorldCupCountry) on Tuesday, January 29, 2008 - 17:21
AK.....werk by die ander tak vir 'n week..
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Tuesday, January 29, 2008 - 17:33
More net di Blou.

Klein Saterdag vandag julle kan almal af kry vandag......na 5.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 07:02
Yello Bulle !!!!!
...en chokers !!!!!!!!
Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 07:12
Goeie more almal wat bloubloed in jul are het . Bulle , Bulle ons hou van Julle!!!!!!!!!!!
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 07:56
Stil vanoggend , die lodge eienaar rugass het seker probleme met sy oorsese gaste (Nigerians is glo moeilike klante).
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 08:30
Goeie more blou volk.
Posted by Hsp Bul (Hoedspruit) on Wednesday, January 30, 2008 - 08:50
Gister se chat met Bakkies was nogal insiggewend, was opvallend hoe vrae oor PdV eers geignoreer is en toe baie diplomaties geantwoord is...
Posted by Hsp Bul (Hoedspruit) on Wednesday, January 30, 2008 - 08:52
Goeie dag HspBul
Jy slaan die spyper op sy kop. Ek is seker dat van die vrae aangepas word. PdV praat baie sal sien of hy die toets van tyd en politiek kan deurstaan.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:01
Bb in B,ons ander Blou Bulle het eenparig besluit om rugass flat te ignoreer,geen addres sal aan hom gemaak word nie,ons as Bulle kan saam werk.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:37
Goeie more alle blou champs

Ek sien Victor gaan nie enige S14 speel nie. So dink julle Danie gaan Bakkies se slot maat wees of Wilhelm?
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:44
Hsp B,seker vrek warm vandag by julle.Ek was Nov se kant daar by julle gewees,so by 40 grade gewees,dan was daar nog die dag ouens wat n fiets wedren gedoen het vanaf Palagat da na julle toe.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:45
Nitro,ek dink Wilhelm,hy moet so veel moontlik saam die meester wees.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:47
Ek is meer bekommer oor senters.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:49
BD ek dink ook so, dis tyd dat die jonge manne wys wat in hul steek. Dis n moeilike een want wie los jy dan uit in die loosies. My loosies sal so lyk

8) Spies
7) Danie
6) Wikus

met P3 op die bench
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:50
Ja die senters is n probleem. BBidB jyt mos die game teen Boland gekyk? Hoe het Olivier en JP gevaar?
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:51
BD ek dink ook nie hul moet Morne rondskuif nie, dan is hy senter en dan losskakel. Ek dink hulle moet daai jong sentertjies gou groot maak
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:53
Nitro,dai los is uit f* stekend,met die nuwe reels en hulle spoed,veral Spies gaan dit nag wees vir die loskakel oorkant hulle,en dan nog dai ouens van ons se krag,hoe de duiwel stop jy n Ratel op spoed.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 09:59
Nitronic
Olivier was verroes , sy hande het hom bietjie in die steek gelaat, jp te veel kontak gemaak , Morne het gesukkel om die agterlyn weg te kry , het ook te doelloos besit weggeskop.2'de helfte beter toe Hougaart op losskakel was. Ek sal Habana buitesenter speel , Mametsa en Demas het my verbaas hulle het lus gelyk en werk gesoek. Daai Potgieter wat 2'de helfte losie was was net so puik. Met nuwe losskrumreel sal losies na die bal moet speel.Ek hou van jou 6,7,en 8 sal Wikus heeltyd oopkant speel en Danie met sy lekker verdediging heeltyd steelkant.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:06
Goeie more almal !!

Dalk moet julle Habana senter toe skyf om vir julle meer slaankrag daar te gee....*LOL*

JP is n sterk senter en dis ook al....is glad nie n playmaker nie en Wynand worry meer oor sy pryk as oor sy teenstanders.*LMGA*
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:10
More jassie
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:13
hey Nitronic !

Ek stem saam met jou losvoorspeler kombinasie wat jy gekies het.Dit lyk vir my julle het maar dun diepte op senter en dan is Wayne ook nog boonop beseer...
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:16
Ja dit is so jassie, vir my is dit die een plek waar ons nie diepte het nie, dis hoekom ek se hulle moet maar agter daai jong senters Watermeyer kyk. Hulle is belowend.

Ook ek weet nie wat gaan an met meisiekind nie, Ek se nie hy was die beste nie, maar in 2006 was hy ook belowend
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:20
Grysjas , Nitronic
Het julle spanne ingeskryf in SI se fantasy league?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:28
Stefan Watermeyer het talent en dit moet net reg aangewend word.Ek rate glad nie vir "meisiekind" nie net soos ek nie vir Brad Barrit rate nie.Dalk moet Frans maar vir Stefan n kaans daar gee....hy mag dalk net verras.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:30
Nee BbidB waar doen ons dit?


Ook weer waar grysjas
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:32
Hi BloubulindieBoland - Ek gaan dit sommer nou doen...thanx
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:32
Nitronic
www.simag.co.za , ongelukkig kan jy net 3 bulle kies en grysjas ok net 3 sharks.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:36
tks bbidb
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:38
BD, vandag is bewolk, maar baie drukkend. Stem saam die klomp wat in die hitte so fietsry en draf moet huislike probleme he...
Die senter kwessie is volgens my baie kommerwekkend en ek hoop van harte dat Wynand weer sy vorm van 2006 kan herwin..
Posted by Hsp Bul (Hoedspruit) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:41
Laat weet vir ruggas hy het 'n gratis jagnaweek in Hoedspruit gewen, ons kort bewegende teikens...
Posted by Hsp Bul (Hoedspruit) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:44
Hsp Bul jy bedoel seker rugass.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:49
OOps, spel fout...LMFGA
Posted by Hsp Bul (Hoedspruit) on Wednesday, January 30, 2008 - 10:50
Hello, is hier nog mense??? Die blog is amper so leeg soos die chokers se trofee kas..
Posted by Hsp Bul (Hoedspruit) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:00
Verseker Hsp Bul
Senters is kommerwekkend , maar die hele besigheid van backline coach pla my. Iemand soos 'n coach moet vanuit kennis met die spelers praat en werk vertroue inboesm en weet wat hy doen . Spelers op S14 moet mos al die basiese vaardighede vrek goed kan doen.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:03
Stem, backline coach moet slegs eie aanval ontleed teenoor opposisie se verdediging en alternatiewe aanvals lyne en bewegings skep en daarvoor moet jy weet wat jy doen en ook wat die opposisie doen, Jy het nie tyd vir basics nie, dit moet reeds in plek wees..
Posted by Hsp Bul (Hoedspruit) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:07
Bbidb - Ek het klaar my span gekies....het nogal gesukkel omdat ek net 3 Sharks kon in sit.*Grin*
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:08
Moes seker moeilik wees om 3 te kies... Sou makliker wees as jy nie een hoef te kies nie..."GRIN"
Posted by Hsp Bul (Hoedspruit) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:12
Ja ou Gryse "giggel"
Waylon , JP en Bismarck(waarom jou seun na 'n duitse oorloskip vernoem?)het my Bulspan gehaal.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:14
Dag aan die Mighty Bulls
Hel, gister was een van daai dae waar jy net een ou n moerse klap wil gee....ruggas....hoop nie die dr*l kom soon weer hier op nie....
hartseer om te hoor van Matfield...Bulle sal maar moet klaarkom sonder hom die jaar of hoe...ek is seker daarvan dat die Bulle n ander plan kan maak maar sal hom nie kan replace nie....sad..
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:19
Freak1
Kyk 10:49
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:22
grys
jy verstaan duidelik pokkol van rugby nie...JP en Wynand gaan gate deur die ouens hardloop die jaar..passop...julle hotnot wat julle daar het sal sy keer moet ken pappie...en dan is daar nog Derrick H...IS baie groter, sterker en vinniger as in die verlede...passop shakes....julle gaan ge-shake word.....he-he-he
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:23
bbidb
lekker man...ek sal gaan jag...grin...hoe lyk dinge daar by jou???
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:24
Bbidb - Bakkies,Pierre en Bryan het my span gehaal...Wie het jy op losskakel gekies?

hi FREAKSHOW - Jy is heeltemal reg dat JP en Wynand gate deur die ander spanne gaan hardloop en dat ou liefling nou vinniger as Habana is en sterker as Pierre Spies is....*LMFGA*
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:30
F1
Heel rustig net lekker warm , het nog geen loadshedding hierdie jaar gehad nie , maar ons is deel van die res van die land vanaf Feb. Het vanoggend die e-pos gekry. Die manne swets die parsseisoen het begin en die sappies moet op die regte tyd begin fermenteer kan nie te vroeg of te laat begin nie. Merlot is mos so onvoorspelbaar soos 'n vrou.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:31
grys
jou ou clown....maak reg vir die pak van jou lewe boet..die BULLS gaan julle so seermaak dat julle sal wil ontrek uit die S14.....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:32
Gryse
Het Liefling op losskakel , het aan al die strafskoppe , skepskoppe en vervyfskoppe gedink.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:33
bbidb
dan moet jy maar plan maak om van daai rooi voggies hier in PTA ook te kry maat...klink great...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:33
Bbidb - Ek het vir Dan the man op losskakel gekies.

FREAKSHOW - Sal sien wat se jy wanneer julle teen die Stormers gaan verloor....
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:39
F1
Pretoria o Pretoria In die skadu van Loftus sal ons die edele rooisap geniet tydens S14 en CC finale
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:40
Gryse
Kon nie oor hy hart kry om nie liefling te kies , het McCaw as kaptein wie is joune?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:41
grys
dream on boet...julle blinde ouens dink omdat trassie erasmus nou daar is,,wonderwerke gaan gebeur...nee wat boetie...met fluke kakson en kie daar...aag vergeet dit man.....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:43
grys
jou rugby kennis gaan vir n pot bollie....met jou span wat jy hier aanmekaar plak, sal tot die lions n go kan gee....gaan doen bietjie naslaan werk,,,jy weet seker hoe...dan probeer jy weer...grin
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:45
grys
dan the man se jy....hel pel...wie het vir dan the man stukkend geskop in die S14 semi-final op loftus...jy moet opswat boetman....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:51
Bbidb - Richie is ook my kaptein!Wie is jou senter paar?
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:52
Bloubulmaters en Grysjas
Werk roep chat weer more leka dag
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:53
Gryse
Ma Nonu en Waylon , wie joune werk wag?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 11:54
Bbidb - Matt Gittau en Isaia Toeava.
Cheers!
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 12:03
Dag dag liewe maatjies

Man maar die kat was behoorlik in die duiwehok gister. Ek sien Freak sukkel nog steeds met die taalgebruik, gooi selfs nou al `n bietjie politiek ook in.. (11:23)

Die trane die rol oor jou Matfield.... LMGA
Posted by ruggas (WorldCupCountry) on Wednesday, January 30, 2008 - 12:12
Hsp Bul 10:44
Hoop net nie jy kry hierdie bleek stadsjapies met hulle sagte handjies om te skiet nie - dan is dit mos nou nie `n uitdaging nie. Ek kry jaarliks met die tipe manne te doen as hulle hulle hier in die jagveld kom windgat hou. Ek en my spoorhonde loop ons voete deur agter die kwesbokke wat hierdie MANNE agterlaat. Nou dat ek daaraan dink, ou FReak klink nogal na een van die ouens... lekker dik, onfiks, groot bek, vloek lekker, dop lekker, vertel lekker vuil grappe - `n man onder die manne. LMFGA
Posted by ruggas (WorldCupCountry) on Wednesday, January 30, 2008 - 12:14
ruggas
nee wat boet...jou beskrywing van hoe FREAK1 sit die pot hel ver mis...gelukkig is ek nie dik nie, trap die Argus(as jy nou weet wat dit is), is defnitief nie onfiks nie, rugby klere 1994 en 1999, sal maar liewer nie noem watter provinsie nie, netnou lewer jy weer een of ander k*k kommentaar, vloek slegs as ouens soos jy wat pokkol van rugby af weet nie, my bek is sleags groot as dit by ouens soos jy kom en die BULLE sleg se, ek dop gelukkig nie en vuil grappe vertel ek net as ek saam met n aap soos jy is.......so...die beskrywing pas jou goed as ek die storie so bekyk....bogompie....grin
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 13:12
ruggas
jou eerste probeerslag op die blog was n flop...moet liewer nie weer probeer nie asb...jy is beslis nie die skerpste mes in die laai nie....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 13:14
FREAKSHOW - Watter posisie het jy gespeel?
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Wednesday, January 30, 2008 - 13:26
Hoesit Grys???
.....tackle bag posisie......lol

heeeeeey freak!!!!!!!!!
Posted by Michael J (Durban) on Wednesday, January 30, 2008 - 13:34
Grys.....did you see Toulon are after Bakkies?
Posted by Michael J (Durban) on Wednesday, January 30, 2008 - 13:35
Freak - hoe s hulle as die jakkals tjank, was die skoot raak, toemaar man, ek maak lekker geld uit jou tipe....

Tackle bag... LMGA Grys
Posted by ruggas (WorldCupCountry) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:05
grys
kies n nr tussen 9 en 15....

mj..ja jou moegoe.....lekker stil ne...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:06
Hi F1,hoe lyk dit daar in S14 champ stad?

Freek ons ander Blou Bulle het saam besluit om nie vir ruggas te addres nie,so dis flat ignoreer.Die ander ouens op ons blog verdra ons want hulle sien darem nie net die sleg raak in ons nie,soos die vent nie.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:14

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1460
The Sharks1451
Golden Lions1442
Vodacom Blue Bulls1439
Vodacom Western Province1439
Wildeklawer Griquas1427
Boland Kavaliers1418
Valke145
Full log

27 October
FS Cheetahs 20 - 18 Lions
13 October
FS Cheetahs 11 - 6 Blue Bulls
Sharks 12 - 19 Lions
6 October
Western Province 37 - 7 Griquas
Sharks 43 - 29 Valke
Lions 75 - 0 Boland
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za