How will the Vodacom Bulls perform in 2008's Super 14?
Winners
Finalists
Semi-finalists
Top seven
Bottom seven
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Big guns back against Lions
Posted on Wednesday, January 30, 2008 - 14:26
Danie Rossouw, Gurthr Steenkamp and Akona Ndungane were included in the Vodacom Bulls team that will play against the Lions in Windhoek on Saturday.

Rossouw, who suffered from a neck injury, will start at lock alongside Wilhelm Steenkamp and Gurthr is going to play in the front row next to Derick Kun and Werner Kruger.

Kruger comes in for Rayno Gerber, who injured his achilles against the Boland Cavaliers, whilst Richard Bands is only expected to start playing again at the end of February.

Coach Frans Ludeke opted for the young fetcher Deon Stegmann to partner Wikus van Heerden at flank and Derick Hougaard is back as the team's general.

Other good news is that Heini Adams recovered from his tibia injury and he will probably get a few minutes in the second half.

Ludeke said the team would like to build on the Boland game and they will concentrate on their quality of execution.

"Our set pieces were solid against the Boland but we didn't use the ball that well.

"I would like to see an improvement in this department and the game against the Lions is also another opportunity for the players to get use to the new laws."

The captain Fourie du Preez said the laws had a definite effect on the game and he isn't sure that it still is rugby.

"The game is different. It is loose, you need to run more and it is not very structured."

Wikus van Heerden added that a team can determine the pace of the game and emphasized the fact that you can ask for a scrum every time you are awarded a free kick.

Vodacom Bulls: Zane Kirchner; Akona Ndungane, JP Nel, Wynand Olivier, Bryan Habana; Derick Hougaard, Fourie du Preez; Pedrie Wannenburg, Wikus van Heerden, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Danie Rossouw, Werner Kruger, Derick Kun, Gurthr Steenkamp. Reserves: James van der Walt, Jaco Engels, Dean Greyling, Fudge Mabeta, Heini Adams, Morn Steyn, Danwel Demas, Hilton Lobberts, Dewald Potgieter, John Mametsa, Marius Delport


Blue Bulls Blog
EERSTE.......
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:29
Loop met hom!
Posted by Kwagga3 (Pretoria) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:30
Laaste !!!!!

Soos chokers in 2008 S14 !!!!
Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:33
Ons kort 'n oordentlikke haker. Derick Kun boesem geen vertoue in nie!
Posted by Kwagga3 (Pretoria) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:33
Hougaard - gaan ons nou weer skop
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:34
Moet natuurlik lees vertroue en nie vertoue.

"Derick Kun boesem geen vertoue in nie!"
Posted by Kwagga3 (Pretoria) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:35
Kan hul nie van Dean Greyling 'n haker maak nie ... of is hy te dik ? Hoeveel weeg hy en hoe lank is hy ?
Posted by alf (calvinia) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:37
Derick wil self nie haker speel nie, maar hulle dwing hom om daar te speel. Kom nog van HM af.
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:46
Dag Bulle! Ek is nuut op die blog, maar volg hom al so paar dae.
Posted by UK Bull (London) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:49
Blou Manne
Derick het Saterdag 'n goeie game gehad , ekself verkies dat hy oopkantflank moet speel lekker vinnig na die bal toe , maar wie is daar anders? Chileboy is meer af as Eishkom
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:50
Wel Richard Bands was 'n haker. Dalk kan hy weer dr oorweeg word as hy eers weer reg is.

Rustig, Derick se besluitneming laat ook veel te wense oor.
Posted by Kwagga3 (Pretoria) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:51
Rustig, onthou Gary Botha was ook altyd 'n openside flank gewees. SA Skole daar gespeel, maar weens sy lengte het hy ook geskuif. Nie sleg uitgedraai nie. Hy sal nog swwarder raak soos hy ouer word.
Posted by UK Bull (London) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:52
UKB
welkom hier....wees asb op jou hoede....hier is soveel chokers op die BULLS blog...hulle blog is toe weens wanbetaling aan hul IP.....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:53
F1 in watter groep spring jy weg in di Argus?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:54
Wat ek nie kan verstaan nie, is dat die Bulle DRIE heelagters gaan aankoop het, en saam met Delport het ons nou 4 heelagters.

Hoekom het hul nie eerder nog 'n goeie senter en haker gekoop nie ?
Posted by alf (calvinia) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:01
Goeie vraag Alf.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:02
bbidb
ja..die argus is vir my n mikpunt die jaar...ek spring weg saam die groot V....vets....ry jy ook die argus.....ek doen die Ride for Sight een van die dae ook.....dis n moeilike eenetjie op sy eie...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:04
alf
gaan kyk mooi...die 3 heelagters kan in enige ander posisie behalwe 9 en 10 speel..ek glo nie die Bulle sal net gaan 15's koop het as hul nie ander planne ook het nie.....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:05
Ja ry ook ongelukkig sit ek di jaar uit 4'de knie operasie sal so teen einde Maart weer begin oefen. Eerste race sal burgersanlam wees begin Des in Stellenbosch. Vir watter prov. het jy gespeel?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:09
Freak spring saam met die V ... Vetseuns weg LMGA!!!
Posted by ruggas (WorldCupCountry) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:13
Cheers al die bulondersteuners
Gesels weer more
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:21
ruggas
jou humor stink hier...gaan asb terug na jou boom toe en bly daar...boggom-boggom.....

bbidb
(blou) en (wit en rooi)....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:23
ruggas
is jy een van daai vaal seuns wat nie vriende op skool gehad het nie en ook nou nou het nie, darom meng jy maar in met almal deur vir enige span te ondersteun wat wen sekerlik...wel...klink so..so gaan probeer maatjies maak by steve H se blog asb...hierdie is n plek vir grootmense.....gaan maak nou gou jou dikraam bril skoon, trek jou saffari pak se kousies nou mooi op, gaan bril-cream jou 10 hare op jou bles en gaan maak vir jou n koppie rooibos tee, sit dan op jou stoep op jou eie waar jy hoort.....boggom
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:27
Freak 1
Self was in poublou voor die uie
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:27
bbidb
waarom poublou...en wat het gebeur.....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:30
LOL@pitzer

By the way , wanneer geniet die Choker supporters se vrouens hulle sex die meeste???? Saterdae wanneer hulle mans by die rugby is....
Posted by PITZER (Home of the S14 CHAMPS) on Wednesday, January 30, 2008 - 14:37
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:33
Gaan swot in Loftus se skadu was self vroeg90's by clubchamps in Durbs toe gaan die rug en regter knie gees was gewillig maar die vlees was nie
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:33
F1
Moet nou gaan , kinders tennis toe vat ons praat more weer
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:40
Middag al die opregte Blou BUL Hartiges.
Julle word vriendelik uitgenooi om saam met ons ander op die volgende forum te kom deelneem.
Jy moet dieselfde naam gebruik wat jy hier gebruik anders kan jy nie inkom nie. Hier chat ons baie meer as trol gemol.
www.freepowerboards.com/bloubulbloggers.
Posted by Bulletjie 1 (Whoza s14!!!!!!!!!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:42
Freak - Steve is dan julle hero....

Ja man ek wil so graag maatjies h , maar niemand wil saam met my speel nie.
Rooibostee - eg Suid-Afrikaans soos Vrystaat rugby!!!
Kry mens nog bril-cream, ek gebruik sommer tabard dan bly die muskiete ook weg.
Posted by ruggas (WorldCupCountry) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:48
Jammer dat ek vandag so min hier by julle was Blou mense. Nogtans baie lekker gewees. Bye for now.
Posted by ruggas (WorldCupCountry) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:51
Is daar nie iemand vinniger wat ons in P3 se plek kan speel nie. Hy is stadig en vet.
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:53
P2 ????
Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:53
Hello all,

I think the bulls will be a weak side this year. We have lost some big guns, and we JUST beat boland. Tough times ahead
Posted by blue lover (london) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:54
Ja blou liefde
Ek dink dit gaan 'n harde jaar wees. Dit gaan vasbyt kos. Moet net nie tandmerke los nie.
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:56
hey rustig en blue lover

The young guns are going to suprise you guys. Watch out die blou golf kom weer die jaar
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 15:58
Goeie dag almal ek wil net weet sal mens die bogenoemde game op tv kan kyk weet julle dalk?
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:03
Byt my

Ek glo nie.
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:06
Nitronic, ek hoop jy is reg, want die oues lyk maar soos verlede jaar, speel net wanneer hulle moet.
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:07
B1/ASS/WB
ja wat, ek was maar rof in die begin maar soos julle weet,,,ek het nie tyd vir strooi of chokers nie, maar as julle nou regtig my nie by die freepowerboard.com/bloubulbloggers wil he nie, goed dan so...
wandabul.....ek is beslis nie n fieta nie...dis n bietjie kras gestel maar jy het jou opinie en ek maar ook myne......
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:10
Nitronic,

You smoke your socks, the young guns have no BMT. I think if teams like the sharks, saders etc put them under pressure, they gonna crack. There are some names i have never heard of in the set up. And if Derick plays like he did in the CC then we are doomed.
Posted by blue lover (london) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:11
I feel we will be lucky to end 7th
Posted by blue lover (london) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:14
Middag BLOU KAMPIOENE!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:16
Blou liefde

Van watter Derick praat jy?
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:18
blue lover

jy moenie te veel lees in die boland wedstryd nie.die sharks en saders het ook key players verloor en dit sal n aanpassing vir hulle ook wees.


ewe
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:19
JP Nel, moes hy nie al uitgetree het nie?
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:21
derick hougaard speel eintlik beter as hy teen carter en al die groot name kan speel,kyk maar weer die s/14 van 2007!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:21
Hi Freek.

Freek ons Blou Bulle het besluit om vir rug-gas te ignoreer,die ou het niks goeds vir geen een te se nie,die ander hier hulle verdra ons hier want hulle sien nie net die sleg raak nie,so hy word nie geaddres nie.Bulls united,Bulls forever.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:22
ek dink die bulle kan hulle self baie ongelukkig ag as hulle nie eerste eindig nie!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:22
Moenie vergeet nie, hougaards skop ver as hy die dag on song is.
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:23
en die bulle gaan nog n beter span wees as jy vir gerber,pierre en bakkies bysit!!
die sharks en saders gaan weer k@K!!
soek julle n kykweer??
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:24
Lets see how they do against the Lions. I am worried. Also where is the transformation??
Posted by blue lover (london) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:25
as daar een speler wat onderdruk kan speel en vir carter ore aansit is dit hougaard.
vra maar vir carter self!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:25
Ons het nie senters nie. Die jongmanne is te jonk en dit gaan fataal wees om hulle in die S14 te speel. Olivier het nie die lyf nie en ook nie die spoed nie.
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:26
Blou Dino
dankie tog..nog iemand met baie brein...stem 100 saam met jou en glo my, sal nou entkry....
hoe lyk dinge verder in witbank....
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:27
Carter is nie meer 'n faktor nie, die Franse het dit gewys.
Posted by Rustig (Centurion) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:27
cheers almal, chat morewandul.fit?-k aand...
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:29
ek dink dit sal beter wees om die jong manne aan te moedig as om te se hulle is nie goed genoeg nie.
kyk maar hoe wemel die AUS en NZ spanne van 0/21 spelers en niemand se hulle sal nie die mas opkom nie.
stegman was skitterend vir die bulle in CC en verdien sy kans.
wilhelm het hom ook goed van sy taak gekwyt.
Zane kan n nuwe aanvallende benadering in die 15 bring.hy was immers skitterend reg deur die CC!!!
kom ons gee die jong manne n kans!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:31
F1,great man.....geniet die aand.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:31
al manier hoe zane nie kan perform nie as hy moet onder instruksie speel.
losper wat het van hom geword?
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:34
blue lover
as ek reg kyk is daar nege speler van kleur,so transformasie is gecover.
nege uit 26 is baie goed!!
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:35
Blou_Ril,is so die jong talent moet ontgin word,en dit het ons nog altyd oortref.Zane gaan baie mense stil maak.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:36
sit vir chillyboy en later wayne daar by kan die bulls nie probleme het met transformasie nie!!

hoeveel het die sharks?
Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:37
dit is nie asof die bulls se hele span verander het soos die wat in die CC gespeel het nie.
onthou die bulle het immer side meeste WC champions en s/14 champions,so die ouens weet wat dit kos om te wen.

twee,drie nuwe gesigte in die bulls span gaan darem nie die karakter van die span verander nie.

Posted by BLOU_RIL (Sharks=CHOKERS!!since 1912-Present!!) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:39
Nou ja,n tyd om te kom en n tyd om te gaan....daar is ook n tyd om te kom en te gaan.

Cheers di Blou.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Wednesday, January 30, 2008 - 16:43
Wie wil saam met my seun se Pool kom speel???Poolname:Tuinefo##ers...en die Poolcode is pooltoga!!!Vir S14!!!Almal Welkom!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Wednesday, January 30, 2008 - 18:52
More Bulle en Chokers !!!!!!!

Bulle ek hoop dit gaan n GREAT dag wees vir julle !!!

Chokers keep on choking....
Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Thursday, January 31, 2008 - 07:11
Mre al die Bloues

Dit lyk my die choker bloggers word nou regtig 'n probleem. Kan ons nie die administrateur vra om hull te blok nie.
Posted by Rustig (Centurion) on Thursday, January 31, 2008 - 07:59
Goooood morning !

ASS... - Julle behoort darem kompeterend te wees teen die Leeus....
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Thursday, January 31, 2008 - 08:00
More more almal

Ek het die afgelope weke na bakkies, habana die afrigters en al die spelers wat op die blog kom gesels het sit en luister. Ook die "firing" van die agterlyn coach ens.

My groot ptrentjie vermoede is dat ons spelers agv onsekerheid 'n kultuur gaan probeer behou van: "Ons gaan net aanhou met wat vir ons gewerk het." vsan alles is ek die meeste bekommerd oor hierdie stelling. dit is sekerlik so dat ons spelers nie te veel moet chop en change nie, maar sukses kan onmoontlik volg as die verlede jou toekomstige mindset is. Uit die spelers en afrigters se praatjies, lyk dit vir my of dit tegelyke tyd on sgrootste bate kan wees, maar dan ook, moet mens onthou, dit kan ons grootste vyand wees.

Enige sisteem, maak nie saak wat nie, sukkel met oorgange. Vir ons is die groot oorgang die verlies aan Heyneke en die nuwe reels. Ons se te veel dis die skeidsregter se vertolking van die reels, ons moet se dis ons vertolking van die reels. Ons se te maklik on sgaan aanhou met wat vir ons gewerk het. geen nuwe afrigter gaan binne so 'n mindset kan funksioneer met spelers nie. die ouens se kopppe moet draai. Dis nie iets wat sommer net in een game gaan insettle nie, maar dit gaan 'n paar games verg.

Oor Heyneke dink ek die leemte is groter by die spelers as by die blou publiek, dink net hoe groot is dit! Ons was so gesettle in Heyneke se ways dat die unie nooit daaraan gedink het tydens die curriebeker verlede jaar al om te begin kyk na 'n agterlyn coach nie. Dit s vir my dat die hele kultuur by die bulle, wat wonderlik is, ook onder groter druk is as wat dit lyk.

Hopelik sal die senior manne die mindset swaai maak en die jonger ouens positief kan guide. Ouens soos deon stegman en Dewald Potgieter en zane kirchner en wilhelm steenkamp het springbok oor hul koppe geskryf, maar hulle gaan positiee ebnergie nodig h van die senior spelers.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Thursday, January 31, 2008 - 08:24

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1460
The Sharks1451
Golden Lions1442
Vodacom Blue Bulls1439
Vodacom Western Province1439
Wildeklawer Griquas1427
Boland Kavaliers1418
Valke145
Full log

27 October
FS Cheetahs 20 - 18 Lions
13 October
FS Cheetahs 11 - 6 Blue Bulls
Sharks 12 - 19 Lions
6 October
Western Province 37 - 7 Griquas
Sharks 43 - 29 Valke
Lions 75 - 0 Boland
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za