How will the Vodacom Bulls perform in 2008's Super 14?
Winners
Finalists
Semi-finalists
Top seven
Bottom seven
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Brilliant Burton buries Lions
Posted on Thursday, January 31, 2008 - 21:39
The Vodacom Blue Bulls' flyhalf Burton Francis had an absolute stormer in his team's 32-24 victory over the Lions in Johannesburg on Thursday night.

Francis led the charge as the Bulls went into a 25-7 lead at the break and was superb in all aspects of the game.

His tactical kicking was outstanding, the way he attacked the advantage line was top class and he landed a brilliant drop goal to take his team into a 13-0 lead after 20 minutes.

Francis' scrumhalf partner Francois Hougaard was equally impressive and supporters better take note of this tough-as-nails number 9.

Hougaard, who played for the WP u19 team in 2007, has the ability to control the pace of the game and there was nothing wrong with his box kicks as well as his aggressive defence.

Hougaard and his teammates were in absolute control of the match after 40 minutes but in the first half an hour of the second half the Lions managed to narrow the lead to 24-25.

However, thanks to gutsy defence and a "never say die" attitude, the young Bulls kept their composure and in the 70th minute Stephan Dippenaar dived over to secure the match for the Bulls.

The Bulls will be happy with the way the scrummed against the Lions and Juandr Kruger did excellent work in the lineouts.

In spite of the new laws the Bulls stayed within a reasonably tight structure but the highlight from a team perspective was the way they faced up to the Lions. Pieter Meyer and his fellow troops put their bodies on the line and a number of the youngsters showed that they do have the heart for Super Rugby.

Coach Nico Serfontein was pleased with the way the team ended the match and the nine new players who joined the Bulls in 2008 impressed him.

"The new guys showed that they are willing to fight for a place in the team and when they got game time they gave it their all.

"We knew we had to lift our game after our performance against the Valke and we decided to stop moaning about the new laws, the referees and the interpretation of the new laws.

"We wanted to improve on the first game and I am pleased with the result as well as the fact that we did not pick up any serious injuries."

SCORERS:

Vodacom Blue Bulls: Tries: Rocco Jansen, Francois Hougaard, Tiger Mangweni and Stephan Dippenaar. Conversions: Burton Francis (2) and Ruan Boshoff. Penalty: Francis. Drop goal: Francis.

Lions: Tries: Chris Jonck (2), Roland Bernard and Doppies la Grange. Conversions: Jonck (2).


Blue Bulls Blog
Bulls in 2008: 3 wins, no losses.
Chokers in 2008: Too scared to get on the field, but lots of hot air around the blogs.
Posted by Undertaker (Death Valley) on Thursday, January 31, 2008 - 23:27
die jonges kom sterk deer, hulle leer by die beste
Posted by die blou bull (new plymouth) on Friday, February 01, 2008 - 02:20
YESSSS!!!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 06:41
More Bulle !!!!!!!!!!
Goeie tekens vir ons in 2008 !!!!!

Bring daai chokers !!!!!!!
Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, February 01, 2008 - 07:18
Goeie more al die bloubloed manne en die res , maar die youngsters kom mooi deur!!!! Great hou so vol!!!
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Friday, February 01, 2008 - 07:18
Mre al die Bulondersteuners

Lyk goed, maar hoe lyk die leeus se span. Ook 'n klomp jong manne. Ons sal mre ook moet domineer voor, anders het ons probleme. Is Ndongane reg, hy loop dan nog kruppel.
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, February 01, 2008 - 07:28
More more

Die jonkies lyk goed. Francis en Hougaard (skrummie) gaan nog diep spore trap in Blou bul rugby
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Friday, February 01, 2008 - 07:50
Nitro

Was jy daar?
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, February 01, 2008 - 07:51
chokers?
Posted by ASSKICKER (Spies will play again !!!) on Friday, February 01, 2008 - 07:52
Hey Rustig

Nie gisteraand nie, maar het hulle al gesien speel.
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Friday, February 01, 2008 - 08:00
More Blouvolk
Ek was by die game gisteraand en ons was by tye awesome. Die score sou veel meer gewees het as ons nie soveel veranderinge na halftyd aangebring het nie. Hougaard gaan 'n absolute str word. Weet nie hoe lank ons hom uit die S14 gaan hou nie. Dippenaar is eweneens 'n aanwins en Buron Francis het alles om 'n Springbok te word. Juandre Kruger is 'n yster en die loosies was almal goed. Ons het ook goed geskrum. Die verblydenste egter was die feit dat ons die bal lekker deur die hande laat gaan het. Die jong manne WIL rugby speel. Iewers moet ons erkenning gee aan die WP se onnoselheid om spelers te behou. Hel, amper al die aanwinste en sterre gisteraand is Province mense ! Dankie tog vir die professionele era !
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 08:12
More julle blou smurfs ! *grin*

ASS.... - Dit is mos hoe n losskakel moet speel...maar julle almal dink mos liefling is die beste losskakel in die wereld.
*LMFGA*
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 08:13
More Grysie
Ons s nie Liefling is die beste in die wreld nie. Wat ons wel s is dat ons met hom aan die stuur op 10 baie meer games gewen as verloor het en dit sluit 'n goeie aantal finals in. Meer as wat julle kan s met Butch aan die stuur, of hoe ?
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 08:19
Pitbull
Ek hoor die manne s dit is nou "BAron Francis"!
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, February 01, 2008 - 08:22
hey bluepitbull !

Ek sit enige dag met n aanvallende losskakel wat sy senters in die spel bring en wat sy kanaal met alles wat hy het verdedig.Butchie het nog baie rugby in hom en het baie goed vir Bath gespeel voor hy seer gekry het.Burton Francis klink na n speler wat dop gehou moet word....
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 08:24
Rustig ; Omtrent BARON - Die ou het 'n helse voet(e) aan hom, is vinnig en versprei soos Larkham op sy beste. (Heng - nou raak ek darem meegevoer - early season frenzy ?).
Grysie - Is alles waar omtrent Butch, maar het julle ouens al gekyk na stats van driee gedruk deur die Bulls se oustide backs met Liefling as op 10 ? Habana, JP & Akona is bv almal in die boonste helfte van meeste drie gedruk in S14, afgelope 3 jaar. Toeval ?
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 08:31
bluepitbull - Ek sal se liefling se bydrae in daai driee is so 10%.As hy n playmaker was soos Larkham sou ek gese het jy het n punt.Die sevens begin vandag....dink jy ons staan n kaans om dit te wen?
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 08:39
Bluepitbull...
Hoe het die losies by die nuwe losskrumreel aangepas? Hoe was die lynstane?
Grysjas..
Jy het my hele voorry gekies vir fantasy S14. Was jy ok 'n slim voorry in jou dae?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Friday, February 01, 2008 - 08:40
Ons het die Ausies 24-14 in 7's gewen
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Friday, February 01, 2008 - 08:41
more grysjas

stem met Burton, BBRU klou vas an hom
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Friday, February 01, 2008 - 08:42
Hi Bbidb - Ek het losskakel gespeel van 0/10 af reg deur tot matriek.Ek is bly ek was nie n stut nie...dit is oorlog daar binne!Hoe werk die punte stelsel?
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 08:46
Grysie : Ek volstaan met my mening oor Liefling. Ek het jou leer ken as 'n redelike objektiewe ou. Erken dan minstens dat hy sedert verlede seisoen veel vlakker speel, die voordeellyn meer gereeld aanval, en sy buite agterspelers meer in spel bring. Onthou ook dat die spelpatroon deur die coach bepaal word, wie 2 jaar terug met die aanstelling van Todd Louden erken het dat die 10-man patroon nie die S14 kan wen nie.
Wat die 7's betref is ek vol moed, ons het die Aussies en Franse afgestof. Ware toets is egter NZ, en ek twyfel of ons fisiek op dieselfde vlak is .......
BidB - Dit gaan al beter as in die game teen die Valke. Byges, Mark Lawrence & Willie Roos (ons haat die Bulls), was nie betrokke nie.......
Lynstane was goed, veral Kruger. Gerhard Mosterd van die lynstane was ook baie goed. Hendrik Roodt roer in die vaste los, maar moet oppas vir kaarte....
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 08:51
More Nitronic - Hy klink baie belowend.BBRU het goed gedoen om hom raak te sien.Stormers gaan hulle gattte nog skop dat hulle hom deur hulle vingers laat glip het.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 08:52
Skuus - edit "Gerhard Mosterd vd lynstane" moet lees "Gerhard Mosterd van die Lions"
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 08:52
Blueoitbul..
Thanx , hoor Linston Manuels is vlagman 16/2 pas mooi in by jou genoemde groepie.
Grysjas ..
4 punte as jou speler begin en 2 as hy iemand vervang. $ punte per spelers in 'n wenspan en 2 vir gelykop. Voorspeler drie tel 10 en back 8. Skopper kry punte vir vervyf 2 , strafskop 3 , en drop 6 (go liefling)Geelkaart is -5 en rooie is -10 man of the match is 10. Hoop nie jy is van daai loskakels soos baie van my pelle hulle is vandag dikker as ek wat moes sorg vir goeie balle voor sodat die backs dit kon knock."grin"
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Friday, February 01, 2008 - 08:57
bluepitbull - Ek stem saam dat dit van die spelpatroon afhang wat die coach wil speel.Hy maak seker n effort om vlakker te speel....Kyk as dit kom by skop is daar nie sommer iemand meer akuraat as hy nie.Dalk bewys hy my verkeerd hierdie seisoen.Jy is reg as jy se die kiwis gaan ons grootste toets wees.Hoop maar hulle hou die Springbok se naam hoog en doen goed.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 09:01
Grysie & BBidB ; Wat vir 'n speletjie praat julle hier van ? Help tog 'n tegnologies-gestremde om ook deel te neem !
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 09:04
Moet eers groet , werk wag nie laat julle met aanhaling uit vandag se Burger (koerantjie agter die druiwegordyn) " Enige afrigter sal wat wil gee om by die struktuur en wenkultuur van die S14-kampioen betrokke te raak. Ek gaan beslis nie net gee nie . maar ook baie by die Bulle leer ." Aldus "slapchips"..Net die tyd sal leer .
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Friday, February 01, 2008 - 09:05
More more

Butch james was 'n derde senter. Danki tog vir losskakels soos liefling. Hy sal weer 'n goeie super 14 h was laas jaar baie goed, veral met die heel laaste doelskop toe 5 sharks oor die bal gehol het en hy nog steeds cool calm en kollektief die bal oorgeklits het. die bulle het met hul 2 losskakels en die jong manne ten minste 'n diepte hier wat min ander spanne het. spanne wat dink hulle kan sonder 'n takties-goeie losskakel hierdie seisoen speel verstaan nie die uitdaging van die nuwe reels so goed nie: jou taktiese skoppe moet nou eers baie goed geplaas wees. Jy kan nie net hol met elke bal nie, jy moet spelers he wat kan dink ook. die artikel hierbo suggureer presies wat ek s: jy het 'n goeie skakelpaar wat speel moet takties kan dikteer, al is die spel vinniger

Ek is bly die jong manne kom so goed deur. dis 'n positiewe teken vir die Bulle. Pieter Meyer is 'n ander groot bate wat die bulle nie mag verloor nie. Bly Francois Hougaard steek ok sy kleim af. baie goeie speler. Hy sal by die bulle tot sy reg kom.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, February 01, 2008 - 09:05
Bluepitbull
Sports Illustrated se fantasy S14 gaan na www.simag.co.za.Kies jou eie span ongelukkig kan jy net drie bulle kies so mooi dink.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Friday, February 01, 2008 - 09:07
Bbidb - Thanx vir die info.Ja...om in die voorry te wees is n ondankbare werk.Hulle werk die hardste en ek blameer hulle glad nie as hulle kwaad word as n agterlyn speler die bal knock of goeie bal besit weg skop nie.En hulle maak seker jy weet dit!
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 09:08
Cheers Bbidb en bluepitbull !
Praat weer later...
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 09:13
BBidB - Dankie vir info !

MB-bul - Meyer is baie goed, maar kyk ook maar uit vir Okkie Kruger hierdie jaar. Ek weet nie hoe de hel ons die o/21 Final verloor het nie.....
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 09:18
More BLOU CHAMPS...
Ai, maar trolle/chokers kan moan en groan oor alles...maak vrede man..met iewen ons jong spannetjie klap on die stront uit julle S14 spannetjie...

grys....Derick het nie sy gelyke in S.A nie boet...Hy sal julle wys die jaar...grin
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Friday, February 01, 2008 - 09:18
Cheers Grysie !
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 09:21
Bluepitbull
Het jy jou span gekies?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Friday, February 01, 2008 - 10:06
klink goed.
wat ook bemoedigend is, is die feit dat daar goeie talent in die agterlyn is.
die ouens in die kolonie se pis is nou weer bitter, noudat ons nog van hul jong talent hierheen gelok het.
maar ons kan mos nie help almal wilvir die bulle speel nie.
Posted by Old Blue Eyes (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 10:34
OBE
Ja mense kan se wat hulle wil van die Bulle, almal wil een wees maar ons vat net die beste.
Posted by Russel (Almaty) on Friday, February 01, 2008 - 10:58
Manne, ek weet dit is die professionele era ... maar is daar nie meer rugbyspelers in Pta nie ?

Dit lyk my al die goeie spelers kom van die WP en die Vrystaat, of is ek verkeerd ?

Is ons manne nie goed genoeg nie ?
Kan ons nie 'n goeie afrigter kry hier in Pta nie, moet ons nou vir Slaptjips kry ? Hy was 'n skitterende speler, en ek het niks teen hom nie ... maar sjoe, hy was dan die 'vyand' gewees ?

Kan 'n mens 20 jaar lank in die WP bly en dan 'n lojale bulondersteuner of speler of afrigter word ... ek weet darem nie ... daar is mos sekere dinge wat nie geld kan koop nie.

As ons teen die Stormers/WP speel dan is Slaptips in 'n wen/wen situasie !

Eish !
Posted by alf (calvinia) on Friday, February 01, 2008 - 14:14
Alf

Snaaks hoe geld alles verander het ... nie vir die beste nie (not for better). Ek het ook gedink ons het iemand wat hier kan afrig, maar dit lyk my nie so nie.
Posted by Rustig (Centurion) on Friday, February 01, 2008 - 14:27
Dags Alf,

Kom ons gee slappes 'n regverdige kans, Vlok Cilliers is immers nou al 'n paar jaar die bulle se skopafrigter.
as slappes met enige wp maniere daar aankom sal bakkies en pakslae hom in elk geval vir rehab stuur.
Posted by Old Blue Eyes (Pretoria) on Friday, February 01, 2008 - 14:48
Ja, OBE sal hom 'n kans gee, moet maar gewoond begin raak aan die idee. Nou ja, as hy nog so bietjie ekstra 'magic' in ons agterlyn kan bring, dan sal ons mos nie omgee nie !
Posted by alf (calvinia) on Friday, February 01, 2008 - 15:15
A blind man interviews for a job as a quality controller at the local wood mill. The manager calls the blind man into his office and asks him how he expected to do this job since he was blind. The blind man replied he would do it by smell. The manager decides to test him and places a piece of wood in front of him. The manager asks, "What is it without touching it?" The blind man replies, "Thats a good piece of fir." "Correct, says the manager, now try this one." "Thats a bad piece of willow," says the blind man. "Correct," answers the manager.

With that, the manager decides to play a trick on the blind man. He get his secretary to lift up her dress and put her crotch in the blind mans face. "Im confused, says the blind man, Can you turn it around?" The secretary turns around and puts her a** in his face. The blind man says, "Oh, youre trying to fool me! But I know exactly what kind of wood that is. Its the sh!t house door off a tuna boat!"

Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 15:15
Grysjas,

Ek sien in die nuutste SI tydskrif dat die arme Haaie net mooi niks kan wen nie ... hulle kan nie eers eerste kom as dit kom by die grootste sport chokerspanne in die geskiedenis van sport nie.

Julle het darem 'n derde plek gekry, so nou het julle darem silwerware en brons in julle trofeekabinet ! :-)

Posted by alf (calvinia) on Friday, February 01, 2008 - 15:36
Hi alfie - Ja julle moet lekker spot....ons sal sien wat maak ou Frans met julle hierdie jaar.
Hoe lyk dinge daar in Calvinia se wereld?
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Friday, February 01, 2008 - 15:41
Grysjas,

Ja, ek sal baie graag wil sien wat gebeur as ou Frans teen ou Bakkies of Spies vashardloop !

Julle het 'n baie goeie span, tweede beste in die land.
Posted by alf (calvinia) on Friday, February 01, 2008 - 17:27
Cheetahs 24- Sharks 24!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, February 01, 2008 - 21:19

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1460
The Sharks1451
Golden Lions1442
Vodacom Blue Bulls1439
Vodacom Western Province1439
Wildeklawer Griquas1427
Boland Kavaliers1418
Valke145
Full log

27 October
FS Cheetahs 20 - 18 Lions
13 October
FS Cheetahs 11 - 6 Blue Bulls
Sharks 12 - 19 Lions
6 October
Western Province 37 - 7 Griquas
Sharks 43 - 29 Valke
Lions 75 - 0 Boland
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za