What is your prediction for the Vodacom Bulls' first game?
Bulls by more than 7
Bulls by less than 7
Stormers by more than 7
Stormers by less than 7
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Bulls reign supreme in Windhoek
Posted on Saturday, February 02, 2008 - 20:08
The Vodacom Bulls ended their pre-season preparations with a comfortable 28-14 victory over the Lions in Windhoek on Saturday after leading 14-7 at the break.

The coach Frans Ludeke said it was a much better performance than the one against the Boland Cavaliers primarily because they were more effective from the scrums and the lineouts.

"I think we used our possession much better than against the Boland and we could do that thanks to a solid foundation in the scrums and lineouts.

"We were very competitive on the ground with Wikus van Heerden along with Deon Stegmann doing excellent work and I think the players are slowly but surely adapting to the new laws.

"The team definitely reacted quicker on the field and I think it is only a question of time before the players will get into the rhythm of the new laws."

Ludeke said that Bryan Habana, who scored one of the Bulls' four tries, picked up a slight rib injury but guys like Danie Rossouw, Akona Ndunagne and Gurthrö Steenkamp went through the game injury free.

The Lions' CEO Manie Reynecke said he was very much impressed by the scrumming power of his props, Eugene Maqwelana and Heinke van der Merwe, and he thought that Wilhelm Koch made a big impact at number 8.

"I am very chuffed with our performance and I am glad that we did not pick up any serious injuries. Jaco Pretorius had an absolute stormer at outside centre and if the support was there he could have scored three tries."

SCORERS:

Vodacom Bulls: Tries: Bryan Habana, Gurthrö Steenkamp, Werner Kruger, Dewald Potgieter. Conversions: Derick Hougaard (4).

Lions: Tries: Jaco Pretorius (2). Conversions: Louis Strydom (2).

VODACOM BULLS SUPER 14 FIXTURES:

16 Feb - Vodacom Bulls vs. Stormers (Cape Town)
22 Feb - Vodacom Bulls vs. Crusaders (Pretoria)
1 March - Vodacom Bulls vs. Sharks (Pretoria)
7 March - Vodacom Bulls vs. Lions (Pretoria)

15 March - Vodacom Bulls vs. Reds (Brisbane)
22 March - Vodacom Bulls vs. Chiefs (Rotorua)
29 March - Vodacom Bulls vs. Blues (Auckland)
4 April - Vodacom Bulls vs. Force (Perth)

12 April - Vodacom Bulls vs. Hurricanes (Pretoria)
19 April - Vodacom Bulls vs. Highlanders (Pretoria)
3 May - Vodacom Bulls vs. Waratahs (Pretoria)
9 May - Vodacom Bulls vs. Brumbies (Pretoria)
17 May - Vodacom Bulls vs. Cheetahs (Bloemfontein)

23/24 May - Semifinals

31 May - Finals


Blue Bulls Blog
Die Bulls het Saterdag in Windhoek twee drieë in die laaste agt minute gedruk om die Lions 28-14 in hul laaste vriendskaplike wedstryd te klop.

Met agt minute oor op die horlosie en die telling op 14 –elk het die Bulls vir mekaar gesê hulle moet nog twee drieë druk en toe doen hulle dit.

Die Bulls het baie verbeter op verlede week se vertoning wat hul skrumwerk en lynstaanspel aanbetref en in die los het Wikus van Heerden en kie goed met Baywatch Grobbelaar-hulle gekompeteer.

Wilhelm Steenkamp se “competing” in die lynstane was baie waardevol en in die vaste skrums het Werner Kruger nie sleg teen Heinke van der Merwe gevaar nie.

Dit was goed om te sien dat Danie Rossouw se nekbesering iets van die verlede is en agterlangs het Bryan Habana meer as een keer die eerste lyn van verdediging gebreek.

Habana het egter ‘n ribbesering opgetel, maar dit blyk nie te ernstig te wees nie.

Nie een van die ander spelers (Bulls of Lions) het egter ernstige beserings opgetel nie.

Frans Ludeke sê “all en all was dit ‘n baie beter wedstryd as die een teen die Boland en ek dink die spelers raak nou gewoond aan die reëls.

“Ons het ons besit goed gebruik en hoewel die telling nie van veel belang is nie, is die oorwinning goed vir die Bulls se selfvertroue.”


PUNTEMAKERS:
Bulls: Drieë: Bryan Habana, Gurthrö Steenkamp, Werner Kruger, Dewald Potgieter. Doelskoppe: Derick Hougaard (4).

Lions: Drieë: Jaco Pretorius (2). Doelskoppe: Louis Strydom (2).

Posted by Texas Bloubul (Austin) on Saturday, February 02, 2008 - 20:57
Hier kom 'n ding, a, a.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Sunday, February 03, 2008 - 06:45
TB gaan jy die sewes in San Diego kyk????Verbeel my ek het so iets laas gesien!!!!....Jy moet hard skree vir die Bokkies!!!Wat gaan jy dra,sodat ons jou op TV miskien kan herken!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Sunday, February 03, 2008 - 12:19
Geluk met julle oorwinning gister!!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Sunday, February 03, 2008 - 12:39
Wat het ek van geel en rooi kaarte gehoor?? Wie en hoekom?
Posted by A_Poc (Pretoria) on Sunday, February 03, 2008 - 13:55
Bergbok, dankie vir jou gelukwense - ons waardeer jou goeie sportmangees! *group hug*
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) on Sunday, February 03, 2008 - 19:10
Dankie Wanda....Gee krediet waar dit hoort!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Sunday, February 03, 2008 - 19:54
mooi so BULLE julle is die span wat die land moet dophou hou so aan manne
Posted by Bluemaxx (Rustenburg) on Sunday, February 03, 2008 - 19:55
Fransie bestyuur sy spelers sover baie goed. ek dink hy verdien 'n pluimpie hiervoor. Ek kan julle wed dit was oor die 40 grade saterdag in Windhoek. Hierdie was vir ons 'n goeie wen. Al tel dit nie, sal dit ons meer selfvertroue gee vir die eerste game.

Stormers sal 'n ander span wees om te klop die jaar. Ek sien Rassie het alle voorbereidingsoefengames gekanselleer vir hulle.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Monday, February 04, 2008 - 07:16
More die BLOU
Ja wat, wat sal al die chokers nou se....shars kon nie eens die cheaters wen nie....grootmond nou stil mond.....
grys en mj........julle sal seker geen kommentaar gooi vandag nie...die BULLS het die lions n les vroeg geleer..kom chokers..he-he-he
Posted by FREAK1 ((PRETORIA - S14CITY - BULLE SKOP GAT 2008)) on Monday, February 04, 2008 - 08:36
MB-Bul - Ek het 'n onrustigheid in my oor die stilte in die Kaap..... Wat voer Rassie in die mou ? Hoekom die min games ter voorbereiding ? Iets is nie reg nie... het netr 'n gevoel hier kom 'n helse game en hul gaan ons voor aanvat.....
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Monday, February 04, 2008 - 09:03
balangrikste is dat die ouens verbeter het van laas week en veral die senoir ouens goed gelyk het. dinge kan en sal net verbeter van hier af.
hier kom 'n goeie seisoen vir die bulle. ek dink ons diepte is beter as die ander spanne sin.
Posted by Old Blue Eyes (Pretoria) on Monday, February 04, 2008 - 09:09
Môre al die Bulle

Ons het gwen dit is die belangrikste. Ons het ook min beserings opgedoen. Net jammer van die rooikaart aan Ndongane.
Posted by Rustig (Centurion) on Monday, February 04, 2008 - 09:32
More julle

Lyk vir my daar gaan baie min games wees waar een span n weghol telling gaan opstel.

Rustig hoekom het Ndungane n rooie gekry?
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Monday, February 04, 2008 - 09:46
More almal !

FREAKAZOID - Geluk dat julle die Lions gewen het,maar n mens kan nie veel in hierdie tipe wedstyde lees nie.Ons het nie teen die Cheaters verloor nie dit was n draw.Ek dink die spanne sukkel nog so bietjie om die meeste van die nuwe reels te maak.Dit was darem julle tweede warm-up game en julle het ook maar lekker gesukkel teen die Boland in julle eerste game.Klink vir my Jaco het gate deur julle middeveld gehardloop....Die Sharks sal reg wees begin die S/14.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Monday, February 04, 2008 - 10:07
Goeie dag al die Manne in Blou
Die nuwe reel dat alle aandwedstryde met 'n flits in SA gespeel moet word gaan 'n deurmekaarspul afgee.Geluk aan die Bulle met die knoop van die leeus se sterte.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Monday, February 04, 2008 - 10:08
O, magtig! Shaiks choke al klaar! ***LMGA***

Net n waarneming...............
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Monday, February 04, 2008 - 10:16
Nitro

Blykbaar het hy herhaaldelike oortredings gehad, en die laaste wat die rooikaart uitgehaal was, was toe hy iemand hoog gevat het.
Posted by Rustig (Centurion) on Monday, February 04, 2008 - 10:18
Ek wag vir my trublu pel
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Monday, February 04, 2008 - 10:43
is julle seker Ndugane het die rooikaart gekry. Was dit nie Demas nie?

ek verstaan Wilhelm Steenkamp het ook goed gedoen in die lynstane, dit nogal moeilik gemaak vir die leeus. Lyk my hier kom nog 'n grote.
Posted by Old Blue Eyes (Pretoria) on Monday, February 04, 2008 - 10:46
yes my Boland bloubul pel! Ek's bly die Bulls kon darem daar in windhoek met n goeie Leeus span afreken....en dit nogals heel gemaklik as ek so tussen die lyne deur lees. Dis net JJ wat bekommerd is oor afronding van backline.
Posted by TruBlu (knysna) on Monday, February 04, 2008 - 10:57
Een van die twee vleuels het 'n rooikaart gekry!
Posted by Rustig (Centurion) on Monday, February 04, 2008 - 11:10
Wat weet JJ Harmse nou eintlik van rugby. Hy skryf so dat die afrigters van hom moet hou.
Posted by Rustig (Centurion) on Monday, February 04, 2008 - 11:12
blykbaar is PdV heel beindruk met die rugby wat gespeel is.
ek hoor jaco petoors is 3 keer deur die middelveld. hy moes dalk nie want JP gaan hom voos tackle in die volgende game. Ouch!!
Posted by Old Blue Eyes (Pretoria) on Monday, February 04, 2008 - 11:16
JP Nel het te stadig geword vir hierdie tipe rugby.
Posted by Rustig (Centurion) on Monday, February 04, 2008 - 11:25
stem saam jou rustig. Hoop die jonger manne kom deur die jaar, Stephan Watermeyer, Stephan Dippenaar en Divan Kotze.

watermeyer en kotze het so 2 jaar terug op craven week die ander spanne stukkend gehardloop.
Posted by Old Blue Eyes (Pretoria) on Monday, February 04, 2008 - 11:29
Trublu
Lekker om jou hier te he , ek is gemaklik met die game glo in elk geval niks wat JJ Harmse(Rapport) , Stephen Nell (Die Burger) of Hendrik Cronje (Volksbald) skryf nie. Stephen Nell belowe al vanaf 24/11/2007 in sy koerant dat die Bulle gaan verloor , ek wag rustig sal hom na die game op sy eie blog gaan slae gee. J Pretorius is goed let op hoe hy al sy man klop nog voor hy die bal kry , hy hardloop hom mooi in posisie in , moet hom net reg lees en sorg dat hy swak bal kry op die agtervoet.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Monday, February 04, 2008 - 11:31
Ek hoop net ou Jp rus lekker uit sodat hy vir Dylan Des Fountain op 16 Feb goed op sy mo%r kan gee. Daai knapie is nou n regte "show" ponie in die ware sin van die woord. Geen wonder hy kon nie hou in Bul wereld nie en dus stert tussen die bene terug is kaap toe.
Posted by TruBlu (knysna) on Monday, February 04, 2008 - 11:48

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1460
The Sharks1451
Golden Lions1442
Vodacom Blue Bulls1439
Vodacom Western Province1439
Wildeklawer Griquas1427
Boland Kavaliers1418
Valke145
Full log

27 October
FS Cheetahs 20 - 18 Lions
13 October
FS Cheetahs 11 - 6 Blue Bulls
Sharks 12 - 19 Lions
6 October
Western Province 37 - 7 Griquas
Sharks 43 - 29 Valke
Lions 75 - 0 Boland
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za