What is your prediction for the Vodacom Bulls' first game?
Bulls by more than 7
Bulls by less than 7
Stormers by more than 7
Stormers by less than 7
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Good news for Habana
Posted on Monday, February 04, 2008 - 17:24
The Vodacom Bulls' wing Bryan Habana did not fracture a rib against the Lions in Windhoek on Saturday and there is a possibility that he will be able to play against the Stormers.

The team doctor Tommie Smook confirmed on Monday afternoon after seeing the x-rays that Habana took a hard blow to his ribs but there aren't any fractures.

"Bryan previously injured his ribs and he got a knock at the same place on Saturday, but there is a good chance that he will be fit to play in our first match."


Blue Bulls Blog
Eeeeeerste???

Soos die Haaie of Die Bulle????
Posted by BBrown (Dbn) on Monday, February 04, 2008 - 17:33
Die haaie se mo@r Bobby Brown......
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, February 04, 2008 - 17:46
Wel ek vra mos, dis hoekom ek die vraagteken daar gesit het. :)

Posted by BBrown (Dbn) on Monday, February 04, 2008 - 17:48
Oja....Draadsitter....Maar jy/sy blog baie hier by die future kampioene ne.....
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, February 04, 2008 - 17:50
Hy BOBBY....what do u say about Fransie in his tutu on the alice blog???
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, February 04, 2008 - 17:52
BBrown het seker van die draad afgebl!ksem in Blou territory....Welkom aan die BLOU wereld
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, February 04, 2008 - 18:15
alice blog?
Posted by BBrown (Dbn) on Monday, February 04, 2008 - 18:19
P2

Ek Blog op a hele paar sites dit is makliker om op die draad te bly as ek so maak :)
Posted by BBrown (Dbn) on Monday, February 04, 2008 - 18:22
BB.....alice blog.......SHARKS SITE....Who the f... is alice.....KLOMP GIRLS WAT MENUS UITRUIL.....They are our next door....GET IT.....do u blog under the same nic...?? Never seen u on the Shaiks(alice valley) side???
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Monday, February 04, 2008 - 18:27
Se hom P2!!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Monday, February 04, 2008 - 22:29
Wonder of hy nie TT is nie!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Monday, February 04, 2008 - 22:32
Wat van.....Habanna gaan hierdie jaar nie vir ons een drie druk nie!!!Nou OK,moet my nie met Klippe,seekatte en des moers doodgooi nie!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Monday, February 04, 2008 - 22:49
Nee wat, Bergbok, ons vang vis met seekatte of eet die dem goed! Gooi ook nie klippe nie; gebruik handwapens! Habs gaan baie driee druk hierdie jaar; Spies n paar meer! So, relax en geniet die "show"!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Tuesday, February 05, 2008 - 07:34
Bergbok...
Jy het seker Rassie se wenslysie in die hande gekry , ongelukkig glo hy ook in die tandemuis , paashaas en kersvader.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Tuesday, February 05, 2008 - 07:46
More almal !

Kyk na gisteraand se verskyning op SuperRugby is ek nou meer bekommerd as ooit oor Pieter de Villiers se rugby kennis.Ek hoop net ons gaan goeie hulp afrigters aanstel,want hoe minder hy met die span se spelpatroon en verdediging lyne en span keuse te doen het hoe beter.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Tuesday, February 05, 2008 - 08:01
Hi Grysjas
Waar kry ons is afrigter met so piep stemmetjie? Hoe moet PdV met die vaste 5 praat met so 'n stem? Ek is vanoggend deurmekaar JJ Harmse skryf dit was nie 'n goeie wedstryd in Windhoek nie en PdV se anders? My probleem is ek glo nie een van die twee nie. Miskien het jy raad. Sien Rassie laat vlieg hulp in vanaf die 7's squad , dun in die agterlyn na Uys se besering en woord hier in die Kaap is dar JdV nog geen kontak geoefen het nie. Seker waarom hy hul oefenwedstryde afgestel het.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Tuesday, February 05, 2008 - 08:08
Goeie nuus!

die ouens in die kolonie vergryp hulle nou weer aan die tassies
Posted by Old Blue Eyes (Pretoria) on Tuesday, February 05, 2008 - 08:18
Hey Bbidb - Ek kon partykeer nie eers hoor wat hy gese het nie....jis ek wens ek kan daar wees as hy die spelers halftyd speach,ek dink die spelers sal hard probeer om nie te lag nie.
Ek sal ook nie een van daai twee se oordeel vertrou oor daai wedstryd nie.Jean is seker die Stormers se belangrikste speler en as hy nie reg gaan wees om teen julle te speel nie gaan dit n reuse verlies vir hulle wees.Weet dan nie wie sal hy saam met Bobo speel nie...Dalk Peter binnesenter toe skuif maar wie sit jy dan op losskakel?
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Tuesday, February 05, 2008 - 08:23
Ek dink hy sit met 'n probleem spelers moet wedstrydskerp wees , dis nie asof JdV 'n klubgame of Vodacomgame gespeel het nie wat nog van 'n S14? Daar is ook geen diepte by hul Vodacom span nie die het teen Boland B verloor en was agterlangs treurig. Was dit nie vir hul voorspelers wag gedomineer het nie was die verloor groter. Ek kla glad nie , sal wag en sien of Rassie die Kaapse Moses is.(Dit ga ma neuk)
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Tuesday, February 05, 2008 - 08:36
More almal !
Grysie : Jy het vergeet van Dylan "ek is goed" Des Fountain. Hy sal verseker die een senter wees, waarskynlik buite met Jean binne en as hy nie reg is nie, Bobo. Tony Brown sluit vroeg Maart by die Stormers aan. Hy moet glo die ander "leer"
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Tuesday, February 05, 2008 - 08:36
Bbidb : Ek verwag 'n helse aanslag vd Stormers. Rassie weet as jy die Bloues wil wen moet jy voor staande bly. Hul skrum is nog kwesbaar , maar op slot gaan Fondse 'n groot verskil maak. Ek verwag ook baie van Ross Skeate, as hy bietjie lyf bygekry het. Hul loosies was nog altyd mededingend en agterlangs gee die Kaap nog altyd die pas aan. Ek slaap nie lekker oor die game nie..........
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Tuesday, February 05, 2008 - 08:39
Howzit Brad - Ek het vergeet van Tony Brown...Hy het baie vir die Sharks beteken en sal n groot aanwins wees vir die Stormers.Dylan het sy oomblikke maar het net nie genoeg ondervinding op daai vlak nie.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Tuesday, February 05, 2008 - 08:47
Grysie : Op 'n ander noot, terwyl ons praat oor Brown. Ek kannie verstaan hoe 'n unie 'n buitelandse speler kan kontrakteer, terwyl hul met plaaslike talent sit nie. Is Michalak nou regtig soveel beter as Barrett en selfs AD Jacobs ? Brown was goed vir julle,maar wat het jul gemaak met Butch ? Moet bieg ek kannie onthou nie..... As ek Dick was, het my backline so gelyk, 15. Terblanche, 14 Ndungane /Mentz, 13.Murray, 12.Barrett/Jacobs, 11. Peterson, 10.Steyn, 9.Pienaar. Ek weet dat mens diepte moet hę in die S14, maar sal Michalak hoogstens vanaf die bank speel.
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Tuesday, February 05, 2008 - 09:09
Blou Pitbull

Met die nuwe reels is daar minder skrums en lynstane, maar meer van 'n geskop ook. Dis totdusver mense se opinies hieroor.

Ja in die kaap is die ouens heelwat meer opgewonde oor die nuwe seisoen as verlede jaar die tyd. Hulle sal beslis kom met 'n grote. En dit kink vir my die kapenaars is redelik chuffed met hul voorseisoense opwarming en is vertroud met die nuwe reels.

maar niemand weet nie, rassie wil nie te veel wys nie.

Aan die ander kant is die druk meer op die Bulle. behwalwe dat ons super 14 champs is, moet ons wys wat van ons gaan word nadat sleutelmense gone is, en dit klink vir my of ons nog sukkel met afronding (was nog altyd so) en die nuwe reels.

Aan die ander kant is ek verlig oor die negatiewe publisiteit oor die bulle, want dit verplaas die druk terug na die Stormers van wie soveel beter verwag word. Almal verwag die bulle gaan swak doen. (he he)

Ek hoop net die spelers hanteer Pieter Rossouw se insluiting beter as Nico Le Roux s'n en dat hul koppe reg is met Heyneke wat weg is.

Die Bulle begin normaalweg met 'n verloor... maar dalk is daar 'n paar goed wat teen Rassie se span gaan tel. Ek sal bekommerde man wees as my span net een opwarmingsgame gespeel het.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Tuesday, February 05, 2008 - 09:12
MB-bul- Nico le Roux was "volksvreemd" vir die Bulls en het glad nie in die kultuur gepas nie. Daar kon bietjie beter huiswerk gedoen gewees het met sy aanstelling. Pieter Rossouw gaan 'n groot sukses wees. Almal is lekker gemaklik met hom en gaan groot waarde toevoeg. Frans is in soveel opsigte soos HM dat daar GEEN aanpassingsprobleme was nie. Ek stem sdaam oor die afrondingsprobleem en hoop regtig dat Pieter kan help om dit hok te slaan.
Posted by bluepitbull (Pretoria) on Tuesday, February 05, 2008 - 09:23
As ek teen Skeate moes speel het ek sy trui gepluk , hy kan gou uit die game gehaal word as jy hom bietjie vashou of rondpluk. Hy voel dan altyd vreeslik tenagekom en wil vir die volgende 10 min die ander span uitsort wat hom fokus op die bal en game laat verloor. Baie soos rob linde. Rassie se voorrye oortuig my nog nie en sy beseringspook in die backline moet hom onrustig stem. Soos mossel noem almal verwag die bulle moet sonder VM en HM swak vaar hulle vergeet van BH , FdP , WvH , DR ens, ens, wat brekers was by die wereldbeker.
Ek glo steeds in die BLOU. Ek weet hulle sal my nie hierdie jaar teleurstel nie.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Tuesday, February 05, 2008 - 09:27
bluepitbull - Butchie was beseer gewees en ons het iemand gesoek wat ondervinding in daai sleutel posisie het.Ek dink dit gaan meer oor ondervinding en dat die jonger spelers baie kan leer van buitelandse spelers af.Stem saam met die agterlyn wat jy gekies het...Ek weet net nog nie of Frans n beter losskakel is as wat hy n senter is nie.Om Fred en Adi op die bench te he gee ons baie opsies.
Ek is nie eintlik Barrit se grootse fan nie....sal daarvan hou om te sien hoe speel Fred op 10 en Frans op 12 saam.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Tuesday, February 05, 2008 - 09:31
Sharks’ Starting XV to play the Lions:

15. Francois Steyn
14. Stefan Terblanche
13. Waylon Murray
12. Bradley Barritt
11. JP Pietersen
10. Frederic Michalak
9. Ruan Pienaar
8. Ryan Kankowski
7. AJ Venter
6. Jacques Botes
5. Johann Muller (capt)
4. Johan Ackermann
3. Jannie du Plessis
2. Bismarck du Plessis
1. Beast Mtawarira

Glad nie te versmaai nie....Sal julle nou wys wat maak ons met die Leeus.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Tuesday, February 05, 2008 - 10:48
Lions vs. Sharks: Michael Killian; Wigan Pekeur, Jaco van Schalkwyk, Thabang Molefe, Heini Gordon; Earl Rose, Chris Jonck; RW Kember, Franco van der Merwe, Wilhelm Koch, Willem Stoltz, Cobus Grobler, Ross Geldenhuys, Gavin Williamson, JC Janse van Rensburg.

Ja jasper, maar kyk teen wie speel julle. Dis ook al hoe julle sal wen as die Leeus hulle F span speel.

Ek gaan my gat af lag as die spannetjie julle wen!!!
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Tuesday, February 05, 2008 - 11:20
jis grysjas hoe gaannit tjom....waar is monty dan?
Posted by Streeptrui (Bulls 2008 S14 chokers) on Tuesday, February 05, 2008 - 11:44
Nitronic - Daai Sharks span kan saam met die bestes praat in die kompitisie.Dit is n swak Lions span en die Sharks gaan hulle dood maak.Soos hulle se dit gaan nie so seer oor die resultaat nie maar eerder die kwaliteit spel wat ons lewer.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Tuesday, February 05, 2008 - 11:46
hi streeptrui - Is dit nou n swart en wit trui wat jy aan het of is dit n wit en blou een?Percy speel oorsee klub rugby.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Tuesday, February 05, 2008 - 11:50
grysjas.....hahahaha....ek het eintlik nie my naam verander het vanaf laas jaar se kurriebeker nie...ek wil net sE alle voorspoed vir die western force volgende vrydag
Posted by Streeptrui (Bulls 2008 S14 chokers) on Tuesday, February 05, 2008 - 11:58
Ek stem saam jou, ek dog net jy wou beklemtoon dat ons 28-14 gewen het en julle verder gaan wen. Toe se ek net dat die spanne verskil baie.

Dink jy daai span van die guppies behoort die a span te wees vir die S14?
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Tuesday, February 05, 2008 - 12:18
Grysjas
Pasop vir RW Kember het 0/21 da by julle gespeel toe wou die afrigters hom slot maak , kyk hoeveel gaan hy besig hou.Goeie span ma die ene met die kierie is dit Ackermann of Terblance of altwee? Goeie pak het nr.12 al Hande?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Tuesday, February 05, 2008 - 12:21
Bbidb - Ja hy mag dalk oud wees maar sy krag in die scrums en sy ondervinding beteken baie vir ons.Stefan is darem nie soooo oud nie...*grin*
Barrit se balverspreiding kort nog aandag.Daar is niks meer wat ek haat as n binne senter wat die heeltyd wil "crashball".Hopelik het hy daaraan gewerk en doen hy beter hierdie jaar.
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Tuesday, February 05, 2008 - 12:53
Crashball werk as jy vinnige tweede fase kan verseker en wyd speel as jou agterspelers in die losgemaal ingetrek is en voorspelers moet die gate toemaak , maar ek wil slange vang as senters heeltyd dit oordoen.Is daar nog senters wat 'n buitegaping kan vat? Ek weet sekere verdedigingspatrone is uitgewerk vir die tipe spel , maar op enige vlak is daar nie 'n plaasvervanger vir spoed nie en is die bal ook vinniger as enige speler . Wees gegroet glad nie 'n aangename oggend by die job gehad nie , gaat nou huistoe.Praat we more.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Tuesday, February 05, 2008 - 13:10
Cheers Bbidb !
Posted by Grysjas (Sharks will beat Bulls 1st of March) on Tuesday, February 05, 2008 - 13:14
bloupitbull,

ek sal meer bekommerd wees oor andries bekker, dink nie skeate gaan hierdie (weereens) die begin span haal, en indien hy en bekker saam begin, gaan dit maar swaar gaan in die lynstane teen die stormers?
Posted by Kwikkie (CT) on Tuesday, February 05, 2008 - 13:19
jis kwikkie...hoe gannit tjom
Posted by Streeptrui (Bulls 2008 S14 chokers) on Tuesday, February 05, 2008 - 14:01
Ahhhhhhhhhhhhhhh Streeptrui.......Long time no blog...Sien jy is maar stadig weer besig om jou namm gagga temaak,alweer....Eish maar julle het 'n paar beserings jong...As Jean beseer is wie gaan kappie wees...Flukie???
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Tuesday, February 05, 2008 - 14:15
hallo my blou volk
Posted by Nitronic (S14 is staying in Pretoria!!!) on Tuesday, February 05, 2008 - 14:24
Dagse

Baaaaaaaaaaaaaaaaaiiiiie lanklaas geblok.....was nie veel om oor kommentaar te lewer nie...dit het op n staduim gelyk/klink of ons soos n lot afkop hoenders rondhardloop met al die BB politiek

Iets nie heeltemal rugby verwant nie.Bakkies het sy seuntjie Sondag gedoop en die eerste ding, toe hy voor in die kerk staan met sy laaitie,wat my seun se is "Pa hy is so groot in sy seuntjie so klein!"

Hy het n eie seen gebed vir sy seun(familie) gedoen,eerlik ,opreg Christelike onskuld.

Bakkies het getuiens gelewer oor sy Christenskap en hoe die Wereldbeker groep se verhouding met God hulle as n hegte eenheid gesnoer het. 4 Bokke het gedurende die WB hulle lewe vir die Here gegee,en n groep van hulle is besig om n boek te skryf oor die WB en hulle Christenskap(Balie en Johan M weet ek is deel daarvan) Hoendervleis getuienis en n absolute belewenis, die gemeente het aan sy lippe gehang(die kinders het doodstil gesit ,reg voor hom op die verhoog,nie een het geboe of ba nie,die soetste wat ek kinders nog n hele diens deur sien sit het sonder om te dreig).

Ons Bokke se harte sit op die regte plek en net daarom sal ek my longe vir hulle uitskree(Bulle en seer sekerlik ook die ander franchise ook)
Posted by loftus (pta) on Tuesday, February 05, 2008 - 14:53
blah blah
Posted by WitDoodHaai (California) on Wednesday, February 06, 2008 - 12:10
die flou bulle gaan pakslae kry !!!!!!!!!!!! hoor my lied, en julle gaan pakslae kry vir solank as wat julle flou bulle bly. tot 2012
Posted by WitDoodHaai (California) on Wednesday, February 06, 2008 - 12:12
tot 2012
Posted by WitDoodHaai (California) on Wednesday, February 06, 2008 - 12:12

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Vodacom Free State Cheetahs1460
The Sharks1451
Golden Lions1442
Vodacom Blue Bulls1439
Vodacom Western Province1439
Wildeklawer Griquas1427
Boland Kavaliers1418
Valke145
Full log

27 October
FS Cheetahs 20 - 18 Lions
13 October
FS Cheetahs 11 - 6 Blue Bulls
Sharks 12 - 19 Lions
6 October
Western Province 37 - 7 Griquas
Sharks 43 - 29 Valke
Lions 75 - 0 Boland
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za