Who was your Man of the Match against the Lions?
Fourie du Preez
Derick Hougaard
Derick Kuun
Danie Rossouw
Wikus van Heerden
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Bakkies and Habana in starting XV
Posted on Tuesday, March 04, 2008 - 18:13
The World Cup winning Springboks Bakkies Botha and Bryan Habana were included in the Vodacom Bulls starting XV for Friday's match at Loftus against the Lions.

Botha will pack down alongside Wilhelm Steenkamp in the second row with Danie Rossouw moving out to flank.

Habana comes in for Danwel Demas after he recovered from his rib injury that he picked up against the Stormers in the first round.

The coach Frans Ludeke opted to select Wynand Olivier at outside centre in the place of the suspended JP Nel. Consequently Morné Steyn will wear the number 12-jersey with Derick Hougaard back at flyhalf.

Ludeke selected five forwards on the bench that includes Dewald Potgieter, who is back after his one week suspension.

Heini Adans will be the scrumhalf reserve and two promising youngsters, Stephan Dippenaar as well as Dean Greyling, is expected to make their Super 14 debuts against the Lions.

Dippenaar is a product of Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch and played for the SA under 19-team in 2007. He is a very fast outside centre and has been outstanding in the Vodacom Cup team's first two matches.

Greyling replace Jaco Engels, who received a three week ban on Monday night. He matriculated at Affies in 2004 and has made his provincial debut for the Blue Bulls as a 19 year-old in 2005.

Greyling prefers to scrum at loosehead but he is able to pack down on the right hand side of the scrum as well.

Vodacom Bulls: Zane Kirchner; Akona Ndungane, Wynand Olivier, Morné Steyn, Bryan Habana; Derick Hougaard, Fourie du Preez; Pedrie Wannenburg, Wikus van Heerden, Danie Rossouw, Wilhelm Steenkamp, Bakkies Botha, Rayno Gerber, Derick Kuün, Gurthro Steenkamp.

Reserves: James van der Walt, Werner Kruger, Dean Greyling, Deon Stegmann, Heini Adams, Stephan Dippenaar, Dewald Potgieter

The above 22 players as well as Hilton Lobberts, Francois Hougaard, Danwel Demas and JP Nel will be the touring squad traveling to Australasia for the away leg of the Super 14 Competition.

FRIDAY 7 MARCH 2008
LOFTUS VERSFELD

ROAD CLOSURE: 15:00
DELIVERIES CLOSE: 15:45
GATES OPEN: 16:15
EERSTERUS vs SK WALMERS: 16:30
VODACOM BULLETJIE RUGBY: 18:10
VODACOM BULLS vs LIONS: 19:05


Blue Bulls Blog
Hier kom 'n wen-hoop nie die 2 word nou weer Vrydag onttrek nie! Hele paar voorspelers op die bank; gaan die game probeer oopmaak, lyk dit vir my. Ons moet 5 punte optel voor die toer.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) on Tuesday, March 04, 2008 - 18:33
Dit lyk beter - Habana, Bakkies en Potgieter terug in die span. Ja nee lyk my ons is nou reg vir die Lions - Stem saam dat dit nou die tyd is om punte op te tel - 5 sal goed wees

Go Bulls!
Posted by Bakgat Bulle (London) on Tuesday, March 04, 2008 - 18:37
Lyk na 'n goeie begin span. Kom ons hoop die manne is weer reg vir wen en ons kry nie surprises wanneer die span opdraf nie.
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Tuesday, March 04, 2008 - 19:04
As much as I want a good win for the Bulls, my mind tells me that the Lions will take this one just because of our coaching staff's incompetency and the lack of a winning game plan and of course, discipline
Posted by Mordier (Doha) on Tuesday, March 04, 2008 - 19:06
Botha won t play. Toulon president confirmed today Bakkies will be in Toulon before end of march.
Posted by tana rct (la croix valmer) on Tuesday, March 04, 2008 - 19:09
Where did you saw that Tana Umaga????
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Tuesday, March 04, 2008 - 19:56
Ag man, hulle stir net weer.
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Tuesday, March 04, 2008 - 20:01
lieflingaanhanger,waarvoor staan die_pe???In my oe beteken pe ek is nou klaar ...so moeg soos gister heeldag!!!Net n grappie hoor,maar ek sal graag wil weet!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Tuesday, March 04, 2008 - 20:26
Tot my onsteltenis moet ek nou verneem dat Pierre Spies nou eers in die laaste oorsese wedstryd vir die Bulls gaan speel -OP DIE VROEGSTE!

Ag nee man. Julle gaan mos heeltemal oorboord met hierdie storie.

Dit beteken basies dat Pierre heelwaarskynlik slegs 4 wedstryde vir die Bulls gaan speel in die 2008 S14. Want so waar as wragtig, die Bulle gaan beslis nie in die semis betrokke wees nie.

En soos dinge nou aangaan, sal Pierre heelwaarskynlik in 2009 die nuutste ster wees wat vir Toulon uitdraf saam met Matfield, Botha, van Schouwenburg etc etc.

So aan die einde van die dag was die lang wag vir Pierre se terugkeer tervergeefs. Die laaste hoop vir 'n goeie 2008 rugby seisoen daarmee heen.

Wel, al wat ek kan se is dis nou is ek regtig gatvol vir die hele gemors by Loftus.
Posted by Shannow on Tuesday, March 04, 2008 - 22:25
Ek is teleurgesteld in Ludeke se span keuses. Daar hoort paar spelers nie in die span nie. Teleurgesteld!!!!
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) on Tuesday, March 04, 2008 - 22:42
Ek glo ons kan steeds die semis maak. Bakkies en Habana se ondervinding gaan geduld en kalmte terugbring, wat van 'n voorsprong 'n wen gaan maak.
Posted by Wynand L (Cape Town) on Tuesday, March 04, 2008 - 23:18
Hierdie is op 4 maart op Toulon se website gemaak. Volgens my vrot Frans beteken dit dat 'n press release lui dat bakkies vanaf 1 April by Toulon sal aansluit.

Dernier point sur Bakkies Botha : le Joueur a signé un contrat et doit être à Toulon au 1er avril 2008. S'il n'est pas présent, le RCT engagera une procédure judiciaire à l'encontre du Joueur et des Bulls.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Tuesday, March 04, 2008 - 23:49
GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Wil net n bietjie fyn lees wat als hierbo staan....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 06:01
Mametsa nie op toer nie??? Is die keurders dan mal? Of is John beseer? Lyk vir my of Pierre gehou word vir die Tr-nations en CB?

n Redelike span, ja......hou nie van Danie op Flank nie? Hy is te stadig vir die ELVs, maar is seker net vir die eerste paar helfte (of so) wanneer Bakkies afgevat sal worre.........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 06:12
Goeie more Blou Maats
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 06:44
wel as bakkies nie die naweek speel nie dan kan ons seker maar klaar maak dat hy wel gaan trek frankryk toe , dit is 'n groot verlies wat die bulls nie kan bekostig nie
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 06:48
hey pissed off bul ....pleased to meet you ek sê, and by the way u have the right nic for the occassion, and will retain it after this weekend as well as the lions are gonna klap jou my broer
Posted by Streeptrui (Bulls 2008 S14 chokers) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:05
ligblou - hulle het vanoggend op 5fm gesê dat Spies nou net een of ander medikasie klaar gevat het en hy nie kan vlieg nie en hulle is optimisties dat hy sal speel wanneer die bulle weer hier speel maar nie die naweek nie.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:06
Ek weet nie hoe akuraat dit is nie maar dit is wat hulle gesê het. Ek kan nie wag dat Spies terug kom nie. Ek wil hy moet 100% wees wanneer hy terugkom maar dit voel asof hulle langer en langer uitstel. hulle moenie vir ons hoop gee en dan na lang gewag dit verander nie. Ons het hom nodig.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:08
streeptrui

dit is gans en al te vroeg na sulke nonsens te luister! Gaan klim terug in die bed en kom uit wanneer jy sence kan praat asseblief.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:11
dis die medikaasie wat sy bloed dinner maak en hy mag glo nie vlieg tewyl hy die medikasie gebruik nie
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:11
streeptrui ek neem aan jy support die stormers ?
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:13
nuwe blog
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:14
Ha! Str$ntstreep is weer terug! Groot bek met sy spannetjie en "briljante" rassie onder op die log!
***LMGHA****
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:18
Wat 'n line-up vir die match teen die Lions! Dankie tog Bakkies en Habana draf weer vir ons uit.
Bryan, Fourie en Liefling - ons is MAL vir julle!!!
Posted by BlouBulBedinges (Roodepoort) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:06
Al die Blou Bulle

Al het ons nederlae gelei, sal ons weer opstaan en wen, as jy regtig 'n ware Blou Bul ondersteuner is sal jy nie jou span terwyl hulle lê in die steek laat nie,wat my omgekrap het was die game teen die Crusaders toe al die "Bul" ondersteuners nog voor die game klaar was die paviljoen verlaat het, en dan noem hulle hulself Blou Bulle? Almal maak foute, maar die feit van die saak is dat daar geleer moet word uit hierdie foute.

Ek is Vrydag daar om my span te ondersteun en sien uit daarna want ek weet hulle gaan wen.

GO BULLE!!!!!!!
100% BLOU BLOED
Posted by Buttercup (Roodepoort) on Wednesday, March 05, 2008 - 11:00
Yesterday toulon president confirmed that if Botha is not in Touon 1st April RCT wil engage a procedure in justice. He sais that in a press conference. The Bulls still lying. Botha won t play next week.
Posted by tana rct (la croix valmer) on Wednesday, March 05, 2008 - 11:14
Bergbok - het eers in PE gebly. Nou maar so 2 - 3 maande in Centurion
Posted by blou_liefie on Wednesday, March 05, 2008 - 11:37
This is not the end of the story folks….. there is a lot of evidence to suggest that one of the Blue Bulls wings was also playing for the Sharks! Ghee... guys cant you leave Demas in South Afica when you guys go on tour? You surely need 15 players on the field at all times! We respect you guys as one of the better Super 14 teams.... dont make another mock of the tour!
Posted by Sharkforeva (Vryheid) on Wednesday, March 05, 2008 - 11:40
Well then he is in trouble with both sides tana!!
Posted by blou_liefie on Wednesday, March 05, 2008 - 11:42
Botha has never sign a contract with the bulls, it jus an intention letter. So he was free. now he is under contract with Toulon. This contract starts 1st April.
Posted by tana rct (la croix valmer) on Wednesday, March 05, 2008 - 11:51
And you know this how?
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Wednesday, March 05, 2008 - 13:09
Frans Ludeke should open his eyes and realize that we need a proper no.15. O how i miss Johan Roets
Posted by T4nkG1rL (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 14:38
It's clear you guys need to see some GOOD RUGBY! Well, just copy this YouTube address into your browser for some really beautifull stuff: http://www.youtube.com/watch?v=pvVg7nRdmEE
Posted by JAWS on Wednesday, March 05, 2008 - 16:30
htp:/w.rcoulnmsavie206-83T is the link of Toulon website. Official press conference. You just have to translate
Dernier point sur Bakkies Botha : le Joueur a signé un contrat et doit être à Toulon au 1er avril 2008. S'il n'est pas présent, le RCT engagera une procédure judiciaire à l'encontre du Joueur et des Bulls.
Posted by tana rct (la croix valmer) on Wednesday, March 05, 2008 - 17:04
htp:/w.rcoulnmsavie206-83
Posted by tana rct (la croix valmer) on Wednesday, March 05, 2008 - 17:05
Hou asb op om so diep af te skop want niemand kan daai bal jaag en besit probeer verkry nie
Posted by elmo (pretoria) on Thursday, March 06, 2008 - 10:11
Bakkies, Gaan jy vir die Bulle speel of nie?
Posted by Barbara (Letsitele Tzaneen) on Thursday, March 06, 2008 - 10:20
EK DINK DIE MANNE NOET NOU BIETJIE TERUGKOM AARDE TOE EN RUGBY TROTS BEGIN WYS! DIT WIL VOORKOM ASOF DIE SPELERS NIE MEER AS SPAN SAAMSPEEL NIE MAAR EERDER EEN EEN WIL VORENTOE GAAN. DIE AFRIGTING SPAN MOET DIT OOK TOG OPMERK, OF HOE? `OF IS DIE SPELERS DALK BAAS OP LOFTUS??!!. HULLE IS DEFNITIEF NIE OP DIESELFDE STANDAARD AS LAAS JAAR NIE EN HET BAIE BETER STUKTURE AS AL DIE ANDER UNIES. EK IS SEKER ONS KAN VERBETER OP 13, 15 EN DEMAS!!!!!!!
Posted by GRENSVEGTER (MOKOPANE) on Thursday, March 06, 2008 - 13:10
ek sien n wen die vrydag... ons het die vyf punte nodig voor ons saterdag vertrek..... bullss
go
Posted by DIE HART BULL (OTJIWARONGO) on Thursday, March 06, 2008 - 13:11
ek sien kakkas as daar nie Vrydag ver gewen word nie
Posted by tokolosh (Gauteng) on Thursday, March 06, 2008 - 13:26
Bulls to win by 24 points tonight with Habana scoring a hatrick - we are coming back tonight in full force. Go Bulle
Posted by serena (Randburg) on Friday, March 07, 2008 - 12:25
Daar is net een span en dis ons blou splan GO BULLE
Posted by coiscoet (witbank) on Friday, March 07, 2008 - 14:06
En steed kan die wetters nie hulle dissipline in toom hou nie!!!

Zane moet geskors raak vir onnoselheid en Bakkies vir die kop stamp vroeg in die game!!

Wat dink die ouens as hulle dit doen??????
Posted by beesbal (Cape Town) on Friday, March 07, 2008 - 22:24

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Venue: Brisbane
Date: 15 March Time: 11:05
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Crusaders419
The Sharks417
Blues416
Waratahs413
Hurricanes413
Western Force411
Brumbies410
Vodacom Bulls48
Chiefs48
Vodacom Stormers47
Reds45
Auto & General Lions45
Highlanders44
Vodacom Cheetahs44
Full log

9 March
Force 24 - 29 Crusaders
8 March
Sharks 22 - 17 Blues
Reds 16 - 34 Stormers
22 - 20 Cheetahs
7 March
Bulls 31 - 17 Lions
Waratahs 24 - 17 Brumbies
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za