Who should play fullback for the Vodacom Bulls?
Danwel Demas
Bryan Habana
Akona Ndungane
Wynand Olivier
Morne Steyn
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Spies will not fly with team
Posted on Wednesday, March 05, 2008 - 07:07
The Vodacom Bulls' loose forwards Pierre Spies will not get on the plane with the rest of his teammates when they leave for Australasia on Saturday but he might join them on a later stage.

The team doctor Tommie Smook is very happy with Spies' recovery and he is optimistic that the outstanding loose forward will link up with them in about three weeks' time.

"Pierre ended his medication at the end of last week and as soon as his blood is ready to take contact, he will join us. I believe it might fly over after our second game."

Meanwhile the 22 for the match against the Lions as well as four additional players, Hilton Lobberts, Francois Hougaard, Danwel Demas and JP Nel, were selected for the Bulls' tour.

Jaco Engels was not considered because of his three match suspension, but the tour party includes the two youngsters, Stephan Dippenaar and Dean Greyling.

Tour group:

Fullback: Zane Kirchner
Wings: Bryan Habana, Akona Ndungane, Danwel Demas
Centres: JP Nel, Wynand Olivier, Stephan Dippenaar
Flyhalves: Derick Hougaard, Mornť Steyn
Scrumhalves:Fourie du Preez ©, Heini Adams, Francois Hougaard
Loose forwards: Pedrie Wannenburg, Wikus van Heerden, Danie Rossouw, Hilton Lobberts, Deon Stegmann, Dewald Potgieter
Locks: Bakkies Botha , Wilhelm Steenkamp
Props: Rayno Gerber, Gurthro Steenkamp, Werner Kruger, Dean Greyling
Hookers: Derick KuŁn, James van der Walt

Tour fixtures:

15 March: Reds (Brisbane)
22 March: Chiefs (Rotorau)
29 March: Blues (Auckland)
4 April: Force (Perth)


Blue Bulls Blog
1ste soos DIE BLOU BUL
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:12
more ligblou
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:13
Ek sien hulle het dit nou opgesit. Het jy gelees op die vorige blog ligblou?
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:13
ligblou - ek stem saam jou oor mametsa! Ek wonder hoekom is hy nie in die span nie.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:17
ons is 'n bietjie din op back up vir fullbacks en voel jp moet nie toer nie een week ban vir 'n spear tackle is 'n bietjie min
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:18
ek hoop nie hulle dink demas is beter as john nie want dit is 'n groot fout
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:19
Ha! Str$ntstreep is weer terug! Groot bek met sy spannetjie en "briljante" rassie onder op die log!
***LMGHA****
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:20
hey pissed of bul....stem nie saam met jou daar nie...ek dink Nel moet op toer gaan sodat hy meer geel kaarte, rooi kaarte en citings kan kry...waaaah
Posted by Streeptrui (Bulls 2008 S14 chokers) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:21
ja ek sien hy het iets kwyt geraak op vorige blog , het hom maar geigoneer hy maak in elk geval nie sin nie

Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:21
ja boet baron.....vir 'n span wat las jaar die kampione was , sien ek jy le darem ten minste vierde laaste...........ten minste het my span niks om te verloor nie....waaaaaah
Posted by Streeptrui (Bulls 2008 S14 chokers) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:23
dis reg streep julle het niks om te verloor nie dis hoekom julle op ander spanne se blog moet gaan moelikheid soek want op julle blog is dit dood stil seker
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:25
pissedofbul.....maar jy se niks oor dat julle tiende iop die log le nie, did i stike i nerve there tjom....waaaah!!
Posted by Streeptrui (Bulls 2008 S14 chokers) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:28
what is with tha waaaah tjom and how can U strike a nerve if your team is now where to be found
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:29
More PoB. Yip, RP, het gelees.......
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:30
Ignoreer die fieta, asseblief!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:31
Str$ntstreep dit is reg julle het niks om te verloor nie want julle het nog nooit iets gehaad om te verloor nie. Kom visvoet gaan was 'n kar of iets en los die rugby vir die wat weet
Posted by Jan Bantjies (Lubango Angola) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:35
dis bad news oor huxley van die brumbies met daai tumor in die brein
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:35
dagsÍ JB
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:36
Sorry al die BULLE dat ek nie eers groet nie
More aan almal
Posted by Jan Bantjies (Lubango Angola) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:39
More JB!

PoB daai waaaah is mos n babbatjie wat sy mamma se bors soek?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:50
ek wou sÍ dit klink bekend my baba seun klink so as hy honger is
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:51
Gaan nou eers verder lees oor Huxley se terugslag.......dem!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:51
Wa kom die baba vandaan 07:28?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:54
Daar is gisteraand by Nuweland ingebreek , spesifiek die trofeekamer. Die WP Rugbyunie en polisie in die hele Wes-Kaap is glo op soek na die enigste vermiste item "'n gestreepte wit en blou mat"
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:57
daar was 'n persoon wat die heeltyd waaah die op die einde van sy boodskap tik
Posted by PissedOffBull (Pta) on Wednesday, March 05, 2008 - 07:58
Dit was seker 'n baie ou mat
Posted by Jan Bantjies (Lubango Angola) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:08
More julle

Dis mos nou beter FL, net 1 verandering nodig, Demas bly en Mametsa ry. My hart bloei vir hom.
Posted by Nitronic (Die Bul sal weer opstaan!) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:10
Stormers are giving the rest a headstart.
Once they get their groove on, they should be pushing for a semi final berth. Then the whole country wll get behind Rassie and the Boys.
Posted by soutie (cape town) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:10
Hello almal wat ek nog nie gegroet het nie.
Behalwe ou str@ntstreep !!!!

Gedog ons was ontslae van die moegoe....
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:13
Verseker Jan Bantjies. The whole country soutie you must be smoking some "good" stuff just over the mountain
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:14
boland
lmga - 07:57
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:15
Soutie they are not playing for the Sport Pienaar cup anymore. Rassie should get a win against Stelleland and Noorwes-Kaap. Close win , but a win is a win.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:16
Enigste ding wat die Stormers die jaar gaan wen is die " HOUT LEPEL " !!!!!!
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:16
More Rpit.Hoe lyk die weer daar in OL?
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:17
If Bulls beat the Reds on their first tour game, they must thank the Stormers for softening them up this Sat.
Posted by soutie (cape town) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:19
Soutie your teams carpet not here go and have a look somewhere else look @ 07:57
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:22
boland dit reen verskriklik en die wind waai verskriklik - tipiese OL weer. Dit gaan seker hier wees vir 'n rukkie. Ons het Sondag en Maandag verskriklike warm weer gehad. So ons koel nou af! Hoe gaan dit daar.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:24
Soutie ek sal vir jou 'n kersie vanaand aansteek! Daar is baie blykbaar iets ernstig fout met jou!
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:26
BLOUBROERS EN SUSTER

Ek reken ons kan die pyp rook die naweek. Nie sulke sterk twak soos Soutie s'n nie maar ons kan. Wie weet wat is die status met die Lions se beserings.

Het ons nie 'n Administrator wat whiners soos Streeptrou en kie kan blok op die blog nie???


Regtigwaar. Hierdie gatvlieŽ is nÍrens welkom nie nou kom irriteer hulle die BULLS met die matingcall van "the dimwitted brainless moutain ape" wat jy meestal kry in plekke waar die rugby spanne se trophycabinets leeg is.

Posted by bloubefoeterd (pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:29
Manne , vroue en trolle( soutie , str*ntstreep)
Gaan gou bietjie uitstap sien julle oor so 90 min.
Bloubefoeterd bly jou twak is nie nat nie."grin"
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:32
Bloues

Ek dink die Bulle kan rerig die Vrydag 40+ op die telbord sit. Hulle moet gaan vir die 5 punte
Posted by Nitronic (Die Bul sal weer opstaan!) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:35
As ons na die span kyk en die wat saam op die toer gaan stem ek saam met Nitronic. Mamatsa moet in wees en demas moet vir engels oppas en fiks hou op LOFTUS
Posted by Jan Bantjies (Lubango Angola) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:42
If the Bulls lose on Sat and the Stormers win, suddenly the Stormers are second-placed SA team. 3 losses but pts diff of -31 (Bulls: -42)
Posted by soutie (cape town) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:43
Ek het 'n gevoel ons gaan verskriklik trots op ons manne wees die Vrydag! ek kan nie wag om te sien wat hierdie span kan doen nie! Ek tel al die slapies af.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:49
soutie jy gaan die game mis as jy eers saterdag wil kyk hoe die BULLE die welpies aanvat, jy is dan 'n dag te laat visvoet
Posted by Jan Bantjies (Lubango Angola) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:52
More Bloues,
Julle behoort vrydag 5 punte te kry en dan die toer positief te begin. Julle het n beter toer as die sharks en moet jul kanse benut. Ek hoor Habana mag dalk eers later opkom teen die leeus.
Posted by Kerribal (Pretoria aka Home of the Blue Smurfs) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:53
Rissiepit dit maak n' groot klomp van ons, my kalender se dit is Woensdag maar vir my voel dit al soos Frydag
Posted by Jan Bantjies (Lubango Angola) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:55
Rassie kan ok net soveel met die WP doen as daar niks talent is om af te rig niewat help dit. WP staan vir WEER PROBEER ons hoor dit elke jaar!!!!!!!!!!!!!
Posted by tokolosh (Gauteng) on Wednesday, March 05, 2008 - 08:57
Vrydae is casual dae by ons en ek gaan my bulls hemp, my hoed en alles werk toe aantrek! Aangesien ek nie op Loftus kan wees nie bring ek loftus Oos London toe.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:00
Ek moet gou gou bank toe - chat later.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:00
Die Huxley storie is n tragedie? Hy het hierdie breingewas al geruime tyd! Ek kan nie verstaan hoe die Unies nie hul gekontrakteerde spelers aan intensiewe mediese toetse aan die begin van n seisoen laat ondergaan nie; dis dan n belegging? Mens!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:04
Hallo almal.
Ons gaan Vrydag lekker die lions se gatte skop. Hoop net Ludeke het die manne goed tou gewys omdat ons teen sy x-span speel. BLOUES BOOOOO!!!
Posted by Magda Sadler (Thabazimbi) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:09
Ek hoor Ludeke is genooi na Aspoestertjie se bal. Hy gaan glo as īn pampoen. Wanneer die klok middernag slaan hoop hy om in īn "coach" te verander.
Posted by Sharkforeva (Vryheid) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:19
Tsk, Tsk, nou moet ons met eeu-oue graad 1 grappies ook seker tevrede wees?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:22
LOL LB

N mens verwag dit maar van die sharks!
Posted by Nitronic (Die Bul sal weer opstaan!) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:24
n Boer, Piet, was in n motor ongeluk. In die hof, is die vervoer maatskappy
> se hot shot prokureur besig om hom te ondervra.
>
> Het jy, op die ongeluks toneel, gesÍ: Eks orraait! vra die prokureur.
>
> Piet: Wel, kom ek vertel jou wat gebeur het. Ek het net my gunsteling koei,
> Bessie, op die sleepwas gelaai en...
>
> Prokureur val hom in die rede: Ek vra nie vir detail nie, antwoord net die
> vraag.
> Het jy, op die ongeluks toneel gesÍ: Eks orraait! Ja of nee?
>
> Piet: Wel, ek het net vir Bessie op die sleepwa gehad en ek was skaars op
> die pad...
>
> Prokureur val hom weer in die rede en sÍ aan die regter: Edelagbare, ek
> probeer net die feit vasstel, dat hierdie man, by die ongeluks toneel, aan
> die verkeersman gesÍ het dat hy oraait is. Nou probeer hy my kliŽnt dagvaar.
> Ek glo vas hy is bedrieŽr. SÍ asb vir hom hy moet net die vraag beantwoord.
>
> Teen hierdie tyd is die regter al redelik geintresseerd in Piet se storie
> oor Bessie, en sÍ vir die prokureur: Ek wil graag sy storie oor die koei
> hoor.
>
> Ou Piet bedank die regter en gaan voort met sy storie. Wel, soos ek gesÍ
> het, ek het net vir Bessie op die sleepwa gelaai en was op die pad toe daar
> skielik n moerse trok van die kant af kom, n stop straat skip en my bakkie
> en sleepwa binne in hulle moer in ry. Ek is eenkant toe gegooi in n sloot en
> Bessie anderkant toe in n ander sloot. Ek was seer, nogals erg seer en wou
> nie beweeg nie.
> In elk geval, ek het toe vir Bessie gehoor kerm en ek het geweet sy is in
> erge pyn, net deur te luister na haar kreune. Nou, net na die ongeluk, kom
> daar n spietkop op die toneel aan en hy het ook Bessie se gekerm gehoor, so
> hy het toe nader aan haar gegaan. Nadat hy na haar gekyk het en die toestand
> gesien het waarin sy was, het hy sy pistool uitgetrek en haar tussen die oŽ
> geskiet.
>
> Toe kom die spietkop oor die pad na my kant toe, sy pistool nogsteeds in sy
> hand, en hy vra: Hoe voel jy?
>
> Nou vertel vir my, meneer prokureur, wat de FOK sou jy vir hom gesÍ het?
>

Posted by Jan Bantjies (Lubango Angola) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:24
More almal

Dink die BBRU die ondersteuners is dom wat is dit met hierdie stil swye van hulle kyk maar net hoe het hulle die heele Spies,Bakkies en nou Mametsa ding hanteer as hy beseer is se dan so maar moenie vir my of enige ander blou bloed ondersteuner se dat Demas beter is as Mametsa. Hulle dink seker ons is stupid kom nou BBRU word bietjie wakker en se vir jul lojale ondersteuners wat aangaan. ONS WIL WEET.
Posted by Bokbal (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:26
Colin
came home from the pub late one Friday evening stinking drunk, as he often
did,
and crept into bed beside his wife who was already asleep.



He gave her a peck on the cheek and fell asleep.

When he awoke he found a strange man standing at the end of his bed wearing
a
long flowing white robe.



"Who the hell are you?" Demanded Colin, "and what are you doing
in my bedroom?"

The mysterious Man answered, "This isn't your bedroom and I'm St
Peter".



Colin was stunned "You mean I'm dead!!! That can't be, I have so much to
live for, I haven't said goodbye to my family....you've go t to send me
back straight
away".



St Peter replied "Yes, you can be reincarnated but there is a catch.



We can only send you back as a dog or a hen."



Colin was devastated, but knowing there was a farm not far from his house,
he
asked to be sent back as a hen.



A flash of light later he was covered in feathers and clucking around
pecking
the ground.



"This ain't so bad" he thought until he felt this strange feeling
welling up inside him.



The farmyard rooster strolled over and said, "So you're the new hen, how
are you enjoying your first day here?"



"It's not so bad" replies Colin, "but I have this strange
feeling inside like I'm about to explode".



"You're ovulating" explained the rooster, "don't tell me you've
never laid an egg before". "Never" replies Colin



"Well just relax and let it happen"



And so he did and after a few uncomfortable seconds later, an egg pops out
from
under his tail. An immense feeling of r elief swept over him and his
emotions
got the better of him as he experienced motherhood for the firsttime.



When he laid his second egg, the feeling of happiness was overwhelming and
he
knew that being reincarnated as a hen was the best thing that ever happened
to
him...ever!!!



The joy kept coming and as he was just about to lay his third egg he felt
an
enormous smack on the back of his head and heard his wife shouting



"Colin, skrik wakker jou dronk vark, jy KAK in die bed!!!"

Posted by Jan Bantjies (Lubango Angola) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:28
Stem Bokbal
Ek neem ook nie Mametsa kwalik as hy sy tasse pak nie.
Posted by Nitronic (Die Bul sal weer opstaan!) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:31
Eina tog die waarheid maak seer nŤ? Ou ligbloues kom nou face dit. Ek is nie anti-blou-bul nie maar Ludeke se graad 1 oordeel in sy spankeuse het die Shark game gekos, daarom moet ons maar graad 1 grappies oor hom versprei! Sterkte vir julle ouens Saterdag, Die komende Saterdag skreeu ek beslis BULLE en in die ander game sal ek anti-blou wees. Julle kan dan gerus bietjie wegbly van blou af dan. Wees gegroet uit die haaitenk.
Posted by Sharkforeva (Vryheid) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:34
shark - ons speel Vrydag!
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:36
BLOUBROERS

Ek dink daai ou van Vryheid moet maar liewer sokker ondersteun.

Sharkforeva klink soos Socca Socca. Julle weet wat ek bedoel.......
Posted by bloubefoeterd (pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:37
bokbal - Ek stem saam jou! Ek voel baie jammer vir Mametsa - hy speel sy g@t af met passie en dan kry iemand soos Demas span en nie hy nie! Dit is 'n klap in sy gesig.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:38
Maakie saaki watter dag van die week dit is maar LIONS sal ek nooit kan skreeu. Dankie Rissiepit amper mis ek julle game... Wees gegroet
Posted by Sharkforeva (Vryheid) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:38
Mense dink jul eerlik FL kyk game na game die selfde een as wat na ons kyk of sien hy net nie watse K@k Demas aanjaag elke keer, hoeveel kaanse moet hy nog gegee word.
Posted by Bokbal (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:43
Bloubul vrind van my sÍ dat keurders taxi maak van die Bulle. toe Demas lift soek is daar maar net plek gemaak, maaki saaki wie van die bench afval.
Posted by Sharkforeva (Vryheid) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:45
bokbal - ongelukkig is daar niks wat ons daaraan kan doen nie en daar is mense coaches & supporters wat dink Demas is beter. Ek gaan dit maar net daar los anders begin ek dalk net vloek soos wat ek Saterdag met die game gevloek het. Dit is nie goed vir my hart om myself so op te werk oor iets wat ek geen beheer het nie. Hopelik kry Ndungane & Habana nie beserings nie en hulle kan hopelik 'n volle game speel sodat daai DD nie hoef te speel nie. Maar ek kry nagmerries as ek moet dink dat daai man dalk teen spanne soos die Brumbies en Blues kan speel!
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:46
Sharkeforeskin, go away now, for heaven's sake!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:50
Hoekom is daar altyd 'n @ss soos daai hier? Miskien is dit net sodat ons die blouvolk bietjie kan waardeer want ons is normaal en chat onder mekaar en maak nie k@k met ander mense nie. Ons respekteer wie ook die mense wil ondersteun.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:53
We've all heard about people having guts or balls. But do you really know the difference between them?
In an effort to keep you informed, the Definition for each is listed below...

GUTS - is arriving home late after a night out with the guys, being met By your wife with a broom,
and having the guts to ask: "Are you still Cleaning, or are you flying somewhere?"

BALLS - is coming home late after a night out with the guys, smelling of Perfume and beer, lipstick on your collar,
slapping your wife on the ass and having the balls to say: "You're next, vetgat."

I hope this clears up any confusion on the subject.
Posted by Nitronic (Die Bul sal weer opstaan!) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:53
Baron, Baron!!! Didnt you notice that I'm also a Bulls supporter. You sound more like FL supporter. Undercover Lion?
Posted by Sharkforeva (Vryheid) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:55
R-Pit
Warm bloedig warm in die Boland , Ek sal ook Vrydag my Bulls hemp aantrek werk toe asook my Bulls pet dra hier in die Boland want verseker gaan die Bulle 'n g8 game speel.

Thax for nothing Socca Socca van vryheid pasop ek het familie daar na Gluckstadt toe hulle is ook groot Bulle en kan vreeslik hard klap.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:56
Sharkforeva

You sound like a shark thats had enough of choking??? Nou wil jy stadig maar seker oor skuif na die Blou Champs toe!
Posted by Nitronic (Die Bul sal weer opstaan!) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:56
Nitronic ek gaan nie een van 09:53 probeer nie.LMFGA
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:57
BBidB

Nog minder ek!!! LOL
Posted by Nitronic (Die Bul sal weer opstaan!) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:58
Posted by Jan Bantjies (Lubango Angola) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:28

LMGA
Posted by Bakgat Bulle (London) on Wednesday, March 05, 2008 - 09:59
Your support for the BLUE BULLS has been withdrawn, now shoo, vryheidgatvlieg!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:01
Lekker dag vir al die ligbloues. Ons waardeer en respekteer julle ook as Suid Afrikaners selfs van Gluckstadt tot in Ashton! But in Sharkieland ...We are black we are white .... we stay dinamite....
Posted by Sharkforeva (Vryheid) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:07
Julle ek moet gou gou gaan werk! chat later weer.
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:11
nuwe blog
Posted by Rissiepit (Gonubie) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:12
Sharkforeva
Jy bedoel seker :
We are Black we are White...
we are we are Shite !!!!!
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:13
More Almal,

Ons is so 2 ure agter julle daar in SA so ek het nou eers doe storie oor Spies gelees. Ek hoop regtig dat hy wel by die span kan aansluit oor n paar weke. Hy gaan 'n grrot verskil maak.

Vrydag is 'n belangrike dag vir ons en 'n wen is baie belangrik. Die Bulle het verbeter teen die Sharks en as ons daai driee in die eerste helfde gedruk het was dit dalk 'n ander storie gewees.

Ek is seker die manne gaan Vrydag vir ons almal wys hoe dit gedoen kan word. Sterkte Bulle
Posted by Bakgat Bulle (London) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:16
more almal
Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:18
In die ou dae van die Nasionale Party en die Totale Aanslag stap Mike by die veiligheidspolisie in Pretoria binne. "Ek wil graag aanmeld dat my papegaai weggevlieg het," sÍ hy aan die amptenaar by die deur. "Jy maak 'n fout," sÍ die polisieman. "Ons is van die veiligheidspolisie, ons hanteer nie vermiste troeteldiere nie." "Ek weet," sÍ Mike. "Maar ingeval julle hom kry, wil ek net vroegtydig waarsku dat ek met niks saamstem wat hy oor die regering sÍ nie."
Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:20
Kallie en Mike sit en kyk die tien-uur nuus op televisie. Skielik is daar 'n insetsel van 'n man wat dreig om by 'n hoŽ gebou af te spring. "Ek wed jou tien rand hy gaan spring!" sÍ Kallie. "Nou goed," antwoord Mike. "Dan wed ek jou tien rand hy sal nie spring nie." Die volgende oomblik duik die man sierlik van die gebou se dak af en val homself te pletter op die sypaadjie. Mike skud net sy kop en betaal Kallie die tien rand. 'n Tydjie later begin Kallie se gewete aan hom knaag. "Mike, eintlik was ons weddenskap nie eerlik nie. Ek het op die ses-uur nuus dieselfde storie gesien, en ek het geweet hy gaan spring." "Dis OK," antwoord Mike. "Ek het ook die ses-uur nuus gesien, maar ek het nie gedink hy sal wragtag weer spring nie."


Posted by STEGMAN 2008 (port elizabeth) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:23
Nuwe draad Stegman...
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:45
Socca Socca

You are black
You are white
Blew yourselves to pieces
with bloody dynamite!!
Posted by bloubefoeterd (pretoria) on Wednesday, March 05, 2008 - 10:49
It's clear you guys need to see some GOOD RUGBY! Well, just copy this YouTube address into your browser for some really beautifull stuff: http://www.youtube.com/watch?v=pvVg7nRdmEE
Posted by JAWS on Wednesday, March 05, 2008 - 16:29
Hoe de moer is Demas in die toer span bo John is hy fl se witbroodtjie

Posted by johan van Wyk (johannesburg) on Wednesday, March 05, 2008 - 21:01
htp:/w.youbecmvI0qdg">
Posted by johan van Wyk (johannesburg) on Wednesday, March 05, 2008 - 21:16
Wie kan nog twyfel of die Bulle die beste span is? Gaan kyk net op hierdie kort YouTube videoclip hoe hulle die Sharks in stukke gespeel het:

http://www.youtube.com/user/Bundumoon
Posted by JAWS on Wednesday, March 05, 2008 - 22:33
Ai Bulle, kan ons nei net ophou in die verlede lewe nie. Die Sharks het ons gewen, deal with it. Dis die grootste k@k van ons bul supporters. 'n Regte supporter sal by hul span staan deur dik en dun. Wat de hel maak Demas in die toer span en nie Mametsa nie? Ek verstaan dit nie so lekker nie.

Asb. Al jul regte Blou Bul ondersteuners kom ons staan saam met ons span of hul wen of verloor en ons hou ons koppe om hoog. In elkgeval was die bul/ sharks game een van die vieslikste games wat ek in jare gesien het (so wil dit eerder vergeet).
Posted by Highlanders Coach (Newcastle) on Monday, March 10, 2008 - 04:27

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Venue: Brisbane
Date: 15 March Time: 11:05
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Crusaders419
The Sharks417
Blues416
Waratahs413
Hurricanes413
Western Force411
Brumbies410
Vodacom Bulls48
Chiefs48
Vodacom Stormers47
Reds45
Auto & General Lions45
Highlanders44
Vodacom Cheetahs44
Full log

9 March
Force 24 - 29 Crusaders
8 March
Sharks 22 - 17 Blues
Reds 16 - 34 Stormers
22 - 20 Cheetahs
7 March
Bulls 31 - 17 Lions
Waratahs 24 - 17 Brumbies
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za