Who was your Man of the Match against the Lions?
Fourie du Preez
Derick Hougaard
Derick Kuun
Danie Rossouw
Wikus van Heerden
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Bulls pull off amazing win
Posted on Friday, March 07, 2008 - 21:54
The Vodacom Bulls managed to pull of an astonishing 31-17 win at Loftus on Friday after they had to play with 14 men with more than 50 minutes.

The Bulls' fullback Zane Kirchner received a red card from referee JC Fortuin in the 29th minute for the reason that he spear tackled Dusty Noble who did not have the ball. Bakkies Botha received a yellow card simultaneously and subsequently the Bulls had to play with 13 men for ten minutes.

Before these two cards the Bulls were leading 17-0 and were in complete control of the match but luckily for them the Lions could not capitalize with their extra two men.

Dusty Noble scored in the 32th while Botha was serving his ten minute sentence but Derick Hougaard added his forth penalty with a massive kick from within his own half in the 36th minute to keep the Bulls' scoreboard ticking.

A minute before the half time whistle Akona Ndungane scored his second try to take the Bulls into a solid 25-5 half time lead and this try proved that there was no way that the Bulls are going to give up just because they are playing with 14 men.

The Lions came out firing after the break and it wasn't long before their nippy scrumhalf Jano Vermaak dived over to double the Lions' score.

Ryno Benjamin scored the Lions' third try in the 53rd minute after Vermaak made another sharp break but they could not gather any more points after this.

Hougaard, who was named Man of the Match, added two more penalties to keep the game out of reach of the visitors but in the end it was a game that was won by the Bulls' indomitable defence and their never say die attitude.

With seven forwards against eight (Pedrie Wannenburg had to leave the field after Kirchner received his card because the Bulls didn't want to outnumbered by the Lions' backs) every single Bull had to dig deep and from the pavilion one could sense how they decided to play for one another.

Gurthro Steenkamp, Derick Kun, Rayno Gerber, Wilhelm Steenkamp and Bakkies Botha were not shy to go the extra yard and in the loose Wikus van Heerden and Danie Rossouw had to do the work of three men.

Fourie du Preez passed his exam as captain under extremely difficult conditions with flying colours since had controlled the tempo of the match and he managed to keep his side together especially in the second half when the Lions threw everything they had at the defending champions.

The Bulls will be very pleased with the result and the fact that Botha, Ndungane and Bryan Habana had solid performances after their injury lay-offs will further lift the spirit of the team.

Youngsters such as Dean Greyling, Stephan Dippenaar, Dewald Potgieter and Deon Stegmann were quite prominent in the last quarter but the team now have to wait and see how many of them is going to be cited.

SCORERS:

Vodacom Bulls: Tries: Akona Ndunagne (2). Penalties: Derick Hougaard (6). Drop goal: Derick Hougaard.

Lions: Tries: Dusty Noble, Ryno Benjamin, Jano Vermaak. Conversion: Jano Vermaak.


Blue Bulls Blog
Mooi so Bulls
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Friday, March 07, 2008 - 22:04
Skitterend manne. Julle het vir mekaar en die blou trui vanaand gespeel. Toegegee, die Leeus was nie altyd so goed nie en hul balhantering was nes ons'sn maar swakkerig soms.

Ons dissipline lol egter baie erg. Ek hoop regtig nie daar gaan nog ouens gecite word nie. Ons kan nie elke verdomde game so aangaan nie. Vanogggend weer het 'n hurricane ou 'n geelkaart gekry vir dieselfde oortreding.

Nietemin was ons agterste 3 puik en hiervandaan sal dit net beter gaan, die span behoort met 'n goeie vibe oorsee toe te gaan. Ek dink Morne het goeie eerste helfde op binnesenter gehad en Derick het die game beheer. Dis so lekker om weer vir Bakkies terug te h!!!

Ek dink net ons enigste swakplekke is dissipline en reserwe haker en vleuel. George vd Walt is Vodacom standaard en as Kuun seerkry sit ons met kopseer.

Hoop FL verander van plan en los vir Demas by die huis en neem vir Mangweni saam.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Friday, March 07, 2008 - 22:18
Mark Lawrence het Loftus toe gekom om die Bulle te sink. Hy beweer die "spear " tackle het Noble op sy nek laat land-Kirchner het sy hand onder hom gehad! Geen regverdiging vir die tackle sonder die bal maar vir 'n meer gevaarlike tackle het Nqalivuki net 'n strafskop teen hom gekry! Die Bulle moet maar hoop vir oorsese refs, die SA refs is so suurgat hulle jaloesie oordonder hul oordeelsvermoe. Oor Bakkies se geelkaart-geen kommentaar, dit was absoluut 'n non-event! Mooi Bulls, waarskynlik sien ons hierdie drie jokers nie weer in die S14. Fortuin moes selfs die sg Assistent overrule omdat hy f*kken pateties is! sleg vir die toer sonder 'n heelagter, maar is Dippenaar nie 'n ster nie!!! Go BULLS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) on Friday, March 07, 2008 - 23:07
Bulle gee weer gas. 13 en half man wen die Leeutjies!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Friday, March 07, 2008 - 23:13
Bloubosvelder, ek stem saam, dit was darem 'n sagte landing!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Friday, March 07, 2008 - 23:15
Iemand daar!!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Friday, March 07, 2008 - 23:16
Wie is julle Man off the Match? Danie Rossouw?
Posted by FRANNA (CENTURION) on Friday, March 07, 2008 - 23:18
mooi bulle. regte begin vir die toer. hoop nie die beserings en citings is te ernstig nie.
Posted by baby bull (moorreesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 06:32
franna. man offt the match. sal gaan vir derick.het game goed beheer en soos gewoonlik goed gekorrel. danie, ja dalk voor . is maar yster soos altyd.
Posted by baby bull (moorreesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 06:37
more bloubosvelder. lyk my jul le leke in da ini bosveld of was die wen viering so leke. stem , dippenaar was ok. dink jou in; hy s o/20 ,sy eerste super 14 game en hy gaan op met net 12 man saam met hom opi veld.klink vi my na senuwees.ma hy het karakter gewys soos die res van die span. ma dis soos dit hoort.paar goeie tackles ingekry nie foute gemaak nie. terloops het jy geweet hy is die enigste 0/20 in sa wat al vanjaar super 14 gespeel het. die ander jong manne, greyling en steggies en potgieter lyk almal na goeie belegings.
Posted by baby bull (moorreesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 06:49
More Baby bull

Dippenaar gaan 'n grote word, ons kort weer 'n senter wat die buite gap kan vat!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Saturday, March 08, 2008 - 07:48
Het ek my verbeel of was Big Joe weer Flou Joe!

Ernst Joubert speel goeie rugby!!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Saturday, March 08, 2008 - 07:50
ja more mosselbaai, stem v dissiplinne ma ek dink dam ook die sa refs is heeltemal oorsensetief v boorvatte.die vraag is verseker wat is n boorvat. ek het net gedink die ou wat die tackle uitvoer moet die intensie he om die baldraer seer te maak. nou deel die refs strafskoppe, geelkaarte rooikaarte en vryskoppe uit vir dieselfde tackles. elk een wat getackle word en sy voete lig van grond af en n sa ref blaas moet nou gekaart word. maki saak watte kleur nie. vader mense dis n kontak sport. van die n z landers loop jou kop van jou lyf af en da gebeur niks by hul nie. nie eers n kyk weer nie.ek erken die ondersteuners is dalk biki deurmekaar , maar so onkonsekwent soos die refs blaas help dit ook nie juis nie.kom mnr. watson hou da n vergaderinki en sorteer die deurmekaar spul uit. dis ni goed v rugby as dit so gaan nie. dink ook morne was solied op 12. hy verdedig lekke aggresief. as mens in ag neem hoeveel skuiwe da na die rooi kaart gemaak is het dit eintlik verbasend goed gegaan. maar net bly dit was @ di lions en nie oorsee nie. eers die cheetas kyk. lyk of hul voor is . hoop hul hou.
Posted by baby bull (moorreesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 09:09
big j probeer hard. ma dit bly n span poging. jy het onderteuning nodig. ons sa spanne speel nog te een een. sal reg kom. gee kans. die verhore is blykbaar 9 uur. hou duim vas
Posted by baby bull (moorreesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 09:15
I think the only chance we have left of winning the super 14 is if we make the team less afrikaans and more english because we all know that a boer maak 'n plan maar a soutie maak hom reg!!!!!!
Posted by BLOUSOUT (PRETORIA) on Sunday, March 09, 2008 - 17:45
Well actually the game was so much more fun when Nasty Botha was steeking the trompoppies and the Engelse where gooing vodka nartjies at the Boere...
Posted by BLOUSOUT (PRETORIA) on Sunday, March 09, 2008 - 17:49
correction!!! maak hom werk
Posted by BLOUSOUT (PRETORIA) on Sunday, March 09, 2008 - 17:54
bulls are kak! plain and simple
Posted by BLOUSOUT (PRETORIA) on Sunday, March 09, 2008 - 17:54

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Venue: Brisbane
Date: 15 March Time: 11:05
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Crusaders419
The Sharks417
Blues416
Waratahs413
Hurricanes413
Western Force411
Brumbies410
Vodacom Bulls48
Chiefs48
Vodacom Stormers47
Reds45
Auto & General Lions45
Highlanders44
Vodacom Cheetahs44
Full log

9 March
Force 24 - 29 Crusaders
8 March
Sharks 22 - 17 Blues
Reds 16 - 34 Stormers
22 - 20 Cheetahs
7 March
Bulls 31 - 17 Lions
Waratahs 24 - 17 Brumbies
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za