Who was your Man of the Match against the Lions?
Fourie du Preez
Derick Hougaard
Derick Kuun
Danie Rossouw
Wikus van Heerden
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Botha and Kirchner cited
Posted on Friday, March 07, 2008 - 23:09
The Vodacom Bulls' Springbok lock Bakkies Botha as well as the young fullback Zane Kirchner was cited after the match at Loftus on Friday against the Lions.

Botha was cited for an alleged dangerous clean and Kirchner will have to explain why he spear tackled the Lions' Dusty Noble.

The citing will be in Pretoria on Saturday morning were the proceedings will start at 9am.


Blue Bulls Blog
Hallo daar! Goeie wen??? 15 teen 14 of was dit 15 teen 13 of dalk 16 teen 13!!!!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Friday, March 07, 2008 - 23:28
The call on Kirchner was correct. Not the one on Bakkies. That being said, nice win for the Bulls. We clearly have work to do. But a nice win none the less.
Posted by RichDG (Coopersville, MI.) on Saturday, March 08, 2008 - 04:51
GOEIE MORE EDELE AVBBOBS! Lyk maar grou buite? Bietjie K.A.N. strooi!

Goeie wen onse BLOU BULLE! Nog werk om te doen!
Makes us proud daar anderkant!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 06:03
Ek dink die tyd het aangebreek dat daar nie-SA refs gebruik word vir derbys nie? Die BLOU BULLE is nie engeltjies nie, maar word strawwer na gekyk as ander spanne in SA. Mark is n dem goeie skeidsregter, wanneer hy nie blaas as DIE BUL speel nie; hy's bevoordeeld, sonder twyfel! Bv. hy het gese Nobele het op sy nek geval? Hy het nie, maar wel op sy rug en dit was n "soft landing", n geelkaart vir n gevaarlike tekkel. Bakkies weer het niks anders gedoen wat hy nie altyd doen; hard met die bolyf in die losskrums in te gaan; miskien verkeerd? Maar die punt is, as ander spanne dit doen dan word geignoreer! Al wat ons vra is konsekwentheid!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 06:18
Fuggen thugs
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 07:06
Dit was goed om die Bulle weer te sien WEN hier in Dubai.

Bulle het gewys hulle het nog karakter as span en dat hulle nog vir mekaar en die skare kan speel.

Was teleurgesteld met die Rooi en Geel Kaarte maar hulle het dit verdien. Hoe lank speel hulle nou al die game. Spear Tackels is uit. Klaar. Maak nie saak of die ou soft landing het of nie. Bakkies het paar keer erg met die skouer op manne in gegaan wat op die grond le. Ek verwag beter van hom.

Nou sal ons moet sien of die wen die manne se koppe reg gekry het vir die toer en die eerste game in Brisbane.

My span is blou!!!

Groete,

Dubai Bul
Posted by Dubai Bul (Dubai) on Saturday, March 08, 2008 - 07:07
En Bullsh%tDust, you blimmin sissie!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 07:24
LB ek moet saam met jou stem. Ons is glad nie engeltjies nie, maar ons is gemerk. Kom terug na die eerste game wat Mametsa so getackle is. Hulle het nie eers geelkaarte gekry nie, wat nog te s gecite na die tyd.
Ons ouens sal egter moet besef ons word getart omdat die spanne daardie reaksie verwag wat hulle die oorhand sal gee. Kom nou bulle, fokus bulle fokus!!!
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Saturday, March 08, 2008 - 07:31
the sharks i consider an australian side they more an australian style of rugby when will saru get rid of watson an australian in south african colors there is nothing wrong with a spear tackle as far as bakkies nothing wrong there either what has happened to the hard men of rugby eversince australia has become a world force with there constant whining they are outlawing more and more tackles the this rugby will en up being only touch rugby. lets fac ethe sharks and australies are a bunch of cry babies who should spend their time doing ballet the more pchyscial the great a shark and aussie pcshycial rugby is dirty play they shoul take up chess . it is a crackdown on th ebulls the current president is from natal what you except i hope the bluess massarce the sharks today
Posted by Bluemoon (Boksburg ) on Saturday, March 08, 2008 - 07:36
More Bulle !!!!!
GREAT om n Bull te wees vandag !!!!!!!!
Mooi so Derick !!!!!
Julle het gewys wat in julle steek !!!!!!!
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Saturday, March 08, 2008 - 07:39
Nou n probleempie wat my pla....
Die hele Bakies siting ding.
Het hy probeer om homself uit die toergroep te kry wat voorle ?????
Me wonders.....
Zane Zane Zane....Hoekom ??????
Wat het in jou kop aangegaan ?????
Ek mind glad nie dat jy Dusty getackle het nie....Hy is nes sy oom n aap !!!!!
MAAR please man doen dit volgende keer as hy bal in hand het !!!!!
Verkieslik reg van voor af !!!!
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Saturday, March 08, 2008 - 07:43
Dink ons backline moet bly soos hy nou is, behalwe vir Zane wat seker nou 'n game of 2 gaan mis. Dink egter Olivier speel beter op 13 en Morne dan op 12.
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Saturday, March 08, 2008 - 07:43
goeie more mense,
Die Bulls gaan weer wys oorsee dat ons al die games gaan wen, terug kom en weer die beker behou, Crusaders sien julle in die Finaal weer op Loftus met ons A-span
Posted by bullsgj (jhb) on Saturday, March 08, 2008 - 07:43
Ass, ek is bly dat ek nie die enigste een is wat aan daardie Bakkies scenario gedink het nie... Ek wil egter nie eers daaraan dink nie, gee hom maar benefit of the doubt. Ook nie te s omdat hy gecite is hy gaan games mis nie. JP was ook vrygespreek die eerste week.
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Saturday, March 08, 2008 - 07:45
Wynand !!!!!!!
Kon nie glo wat ek gesien het gister nie !!!!!
Hy kon weer vir n verandering tackle !!!!!!
En boonop n paar moese tackles !!!!!
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Saturday, March 08, 2008 - 07:45
Hulle kan vir JP maar by die huis los....
Morne is 100 keer beter as hy op senter !!!!!
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Saturday, March 08, 2008 - 07:46
FL
Hou die span soos hy was gister en ons gaan nog baie amok maak in die volgende paar games !!!!
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Saturday, March 08, 2008 - 07:47
Ass
wie is daai outjie wat op gekom het in Piedrie se plek toe Zane af gestuur was ?
Posted by bullsgj (jhb) on Saturday, March 08, 2008 - 07:48
More aan almal geluk met die wen MAAR ons sal ons disispline moet op skerp. Teen enige ander span met 13 man sou ons swaar getrek het. Wat gaan aan steek daar geen leiersskap in die leiers nie. Ons kan sien wat se verskil bring Morne en Wynand in die middel.
Posted by BB (Cape Town) on Saturday, March 08, 2008 - 07:50
Stem saam, disiplie is 'n probleem! MAAR, alle refs kyk met vergrootglase na ons!!!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Saturday, March 08, 2008 - 07:54
Ek dink dit was Dean Greyling...
Maar is nie heeltemal seker nie.
Posted by ASSKICKER (Keep the passion !!!) on Saturday, March 08, 2008 - 07:54
bullsgj (jhb, Stephan Dippenaar, reserwe senter. Het laas jaar vir SA u19 gespeel. Ons het hom en Francois Hougardt by die WP gekoop!!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Saturday, March 08, 2008 - 07:56
Ek's nie a sissies nie Lignlou, maar 6 citings in 3 weeks.....
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 07:57
Wel die jong ouens het die pressure goed gehanteer. Nie maklik om op te kom en weet jy het klaar 'n agterstand met net 14 ouens teen 15 nie. Veral as dit nog jou eerte Super14 game is nie.
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Saturday, March 08, 2008 - 07:57
Geen ref kan die skuld kry vir spelers se gedrag op die veld. Die bulls se gedrag is verdag en dit lyk my of Fourie nie al die spelers kan beheer nie of hulle luister nie na hom.
Posted by BB (Cape Town) on Saturday, March 08, 2008 - 07:58
You dooses say the Sharks complain, but what's this?

Stem saam, disiplie is 'n probleem! MAAR, alle refs kyk met vergrootglase na ons!!!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Saturday, March 08, 2008 - 07:54

Worst disciplinary record in the Super 14. I suppose when it's OK to beat your wife, then thugby is acceptable

there is nothing wrong with a spear tackle ...
it is a crackdown on th ebulls the current president is from natal what you except i hope the bluess massarce the sharks today
Posted by Bluemoon (Boksburg )

There are a few decent posters here, but when you guys accept that thugby is OK, you're in for trouble. It's unacceptable
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 08:01
Geen fout met Fourie as Kaptein nie, kom ons kyk as hulle vir Wikus Kaptein maak vir 'n game, hy is 'n goeie speler en 'n goeie leier, Hy speel goeie rugby weer die jaar
Posted by bullsgj (jhb) on Saturday, March 08, 2008 - 08:01
BuLLDUST - Dit lyk my jou laaste game of rugby was when you played for your schools 2nd team in 19 foetsjek. Learn the game and understand before you comment on the game
Posted by BB (Cape Town) on Saturday, March 08, 2008 - 08:04
Bull-stof (that's all you are going to see from the BULLS...)
I see I am going to have to stoop to your intelectually impaired level again.

You see the need to call us "d**ses"
My argument, is that they are still good for something, unlike you, who falls into the "burst arsehole" category. Not even of use to a moffie..

I rest my case
Posted by Rooinek Blue Bull (George) on Saturday, March 08, 2008 - 08:32
BuLLDUST , jou sussie bad kaal!!
Posted by FRANNA (CENTURION) on Saturday, March 08, 2008 - 08:37
it is a crackdown on th ebulls the current president is from natal what you except i hope the bluess massarce the sharks today
Posted by Bluemoon (Boksburg ) on Saturday, March 08, 2008 - 07:36


Dan gaan jy seker in jou broek kak waneer Stofile oorneem. *LoL*
Posted by BBrown (Dbn) on Saturday, March 08, 2008 - 08:59
Al wat ons vra is konsekwentheid!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 06:18


Nee ek dink nie dis wat julle wil he nie.

Daai Australier het verlede week 4 weke gekry vir 'n gevaarlike tackle. JP het net 1 gekry.

Alhoewel, ek dink miskien moes hulle vir JP 6 maande gegee het, dan kan Steyn 12 speel. Hy het BAIE beter as JP gelyk gisteraand.
Posted by BBrown (Dbn) on Saturday, March 08, 2008 - 09:03
Ek stem saam dat zane se geel kaart nodig was maar bakkies sn ie so baie nie. ek kyk dan terug na laas week se game, wat bewys dat die bulle gemerk is, die sharks was hoeveel keer omkant en die ref maak of dit nie gebeur nie, waag die bulle nou net om na die omkant lyn te kyk word ons afgestuur. gistraand se wen het wel almal se spirits gelig maar daar is nog vrek baie werk om te doen voor ons weer die beker besit
Posted by BlouBulpop (Johannesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 09:28
pop

gaan na sharksworld[dot]co[dot]za toe en gaan sien wat seg hulle oor die kaarte?
Posted by BBrown (Dbn) on Saturday, March 08, 2008 - 09:49
well done on the win - discipline still a issue, but overall a better performance

the backline looked solid with steyn at 12 and olivier at 13

zane should have only got a yellow. even fitzpatrick and lynach (commentry in the uk) felt zane was harshly dealt with

you take the good with the bad i guess.

Posted by Bakgat Bulle (London) on Saturday, March 08, 2008 - 09:56
BBrown

wat se hulle?? is dit nou weer vir hulle n issue
Posted by BlouBulpop (Johannesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 10:01
Kan iemand asb vir my die citings verduidelik???!!!

Laasweek word Engels vir n vuishou gecite maar Ackermann word vir dieselfde tipe vuishou nie gecite nie. Toe se almal dis omdat Ackermann klaar n geel kaart as straf gekry het.

Die week kry kirchner n rooi kaart en Bakkies n geel kaart en hulle word nogsteeds gecite???
Posted by kiestand (Benoni) on Saturday, March 08, 2008 - 10:19
More manne & dames,
Zane is besig om beter te word en toe gaan maak hy moelikheid. Dink sy jeug het bitjie die oorhand gekry, maar dit was so bietjie oordrewe van die skeidsregter se kant af. Bakkies bekommer my, ek's nog nie oortuig dat hy 100% terug is nie. Dink met al die kontrak stories fokus hy nog nie heeltemal op die game nie, maar ek's seker hy is lojaal. Ook vir hom dink ek die geelkaart was bietjie oordrewe, maar hopelik dien dit so bietjie as aansporing. Glo dat die bulle onder die vergrootglas is, maar dink dis iets wat 'n kampioen span, soos ons bulle, moet aanvaar en oorkom.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 10:25
verstaan jy nie?? die bulle is gemerk, ek weet nie of dit soos n club is wat hulle gestig het nie, maar die v@k weet dat enige iemand wat nie n bul is nie iets sal vind teen die bulle. dis onglukkig deel van die beste wees :-p... dit is bad dat ons nou heel moontlik vir zane gaan verloor vir n paar games, maar dis nou maar so, daar is niks wat ons daaraan kan doen nie
Posted by BlouBulpop (Johannesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 10:29
Wil net dankie seg aan al die bulle - dit was 'n goeie wedstryd en ek dink julle is almal ysters. Ons weet egter dat dit nog beter kan gaan. Sterkte met die toer manne - GEE HOM GAS!!!!
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 10:29
Bakkies se teenwoordigheid op die veld maak n groot verskil, jy kon sien ons skrums is sommer beter. Ons haker is die teiken van die ander spanne
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 10:31
Kiestand

Bakkies is gecite vir iets anders as waarvoor hy die geel kaart gekry het.

Hy is gecite vir vroeer in die wedstryd to hy met die kop "skoon gemaak" het by 'n ruck
Posted by BBrown (Dbn) on Saturday, March 08, 2008 - 10:35
Hallo BBpop,

Ek stem saam dat ons kampieon span gemerk is, maar vir my is dit soos enige ander "pro" werksomgewing. Daar's mense wat alles sal doen om seker te maak dat ons ondergaan. Die hoogste bome kry die meeste wind. Maar as ons aanhou om hierdie mense ammunissie te gee gaan hulle ons stukkend skiet. Sal graag meer konsekwentheid in beslissings wou sien, maar dis al vir jare 'n probleem in rugby. Die skeidsregters verenigings bly s dat die probleem nie bestaan nie & solank as wat hulle so s sal dit 'n probleem bly. As ons kampioene wil bly moet ons leer hoe om die situasie te hanteer en uit te byt as ons kan. ;-)
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 10:37
Die refs moet gevra word watter team hulle support en watter team hulle die meeste haat.Vat maar vir Tappet Henning hy mag nie in die bulle games blaas nie.
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 10:41
Wil net nog 'n eiertjie l,

Dink ons agterlyn het stukke beter gelyk en sou graag wou sien dat ons hierdie kombinasies behou vir 'n paar wedstryde. Dit kan dalk net 'n wen kombinasie wees. Man ek mis Stefan Basson - dink hoe lekker hy in hierdie agterlyn kon inkom nou dat Zane seker vir 'n paar wedstryde gaan uit wees.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 10:45
BuLLDUST - Dit lyk my jou laaste game of rugby was when you played for your schools 2nd team in 19 foetsjek. Learn the game and understand before you comment on the game
Posted by BB (Cape Town) on Saturday, March 08, 2008 - 08:04

Sorry, you are right. I forgot that the harder you punch, the more citings and the more cards (The Bulls have the worst disciplinary record in the tournament), the better you are. You'll show those softees hey?

Rugby is for men right, not little boys? A few punches here and there, no problem.

WRONG DIKWIT! You guys conceded 4 tries against the Sharks and one against the Lions when you had players off for cards.

So while dikwits like you think it's cool, the team loses out becasue of it. So if anyone needs learning, perhaps it's not me....
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 10:46
Bakkies doesn't want to be here anyway, so he headbutts, gets 6 weeks and hey presto, he's not playing for the losers, um, Bulls.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 10:48
And while you bitch about refs, remember that Willie Doos handed you the win against the Stormers in Round One. A U13F ref would have done a better job, and you guys would have been on the bottom of the log, where you belong.

Thugs!
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 10:49
Cheers vir eers people of the palace,

Moet nou gou eers gaan werk - ek's in die bos in Noord Mosambiek op die oomblik en daar's altyd iets wat aandag benodig. Praat nou-nou weer. Alles van beste aan almal in die blou famielie.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 10:50
Bulldust,
there is really something BIG wrong with you, you have the thing about bulls hitting their wifes, are you F@cked, to come back to the real world, My hubbie is a Big blue supported so am I, just to help you out a bit, the only person hitting me was my ex sharks supporter of a fiance. Grow up man and go dust you shit on another site.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 10:51
Bulldust jou sussie se vissie karnallie, Weer Probeer Wp het die game verloor so waarvan praat jy ou grote
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 10:53
Ouens moenie JP afmaak nie, hy is steeds 'n moerse senter, as julle mooi gekyk het na die game tussen die sharks en bulls sou julle gesien dat hy ooral was op daai veld dis hoekom ons verloor het toe hy nie daar was nie,
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 10:54
BD, the Bulls suporters have this thing about punching is OK, Spear tackles are OK, the refs are cheats, whine, whine, whine, so I just figured that dickwads liek that would find beating your poppie acceptable.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 10:54
BBrown,
het jy die insident waargeneem op TV? Uit die regte waargeneem het hy sy skouer gebruik en behoort Wepener aangespreek te word omdat hy aanstoot geneem het. Wepener is 'n moeilikheidmaker van die eerste water en dit sal my nie verbaas as hy pakkry soos Johan Muller of 'n rooikaart op toer kry nie...
Posted by Les taureaux (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 10:54
BD - JO is a thug, cited two weeks in a row for foul play, swinginh arms all the time, even you now are saying that thugby is OK????
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 10:55
Ek wil net weet as Bulldust en sy vrou skei bly hulle nog broer en suster?
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 10:56
Bulldust maybe you are the freaking Poppie beater, now you are looking for support that its ok to do so. Please leave.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 10:56
BBrown

ek stem uit en uit saam met jou, dit is nog altyd n probleem, maar ons is kampione en ons moet ons soos kampione gedra, nou nie grootkop en grootbek nie, maar ons moet soos kampione speel, as die refs onregverdig is moet ons dit vat soos manne...sie bulle moet net nie n rede vir die refs gee om onregverdig te wees nie...as hulle foutloos speel kan dit die begin van groot dinge wees. . . . .
Posted by BlouBulpop (Johannesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 10:57
Tokolosh, Goeie Ene HA HA
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 10:57
Jammer... uit die regte hoek waargeneem...
Posted by Les taureaux (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 10:58
Bulldust thought he had a pubic hair till he pissed out of it.(eina pappie)
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 10:59
Bulldust

Does the 20-19 scoreline still hurt that much??? No matter how much you hate the Bulls your team still lost! Get over it!

Sharks havent won ANYTHING of meaning since 1996 - that is TWELVE years!!

Since 1996 Sharks

7 finals - ccup and s14

Won: ZERO
Lost: SEVEN

Shame!
Posted by kiestand (Benoni) on Saturday, March 08, 2008 - 11:00
Ek hoop die aap het nou gewaai, hy irriteer die living lights uit my uit.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:01
Tokolosh, judging by some of the fans at Floptus, I leave the inbreeding to the Pretoria Folk. But hey, that was funny. Harharhar.

Maybe people like me would have more respect for the so-called "Kampione" but how can one when because they are scared of the ELVs and even admit it, because it doesn't suit 10 man rugby, and instead, resort to playing thugby. Skop en donner rugby. It worked in the past, but you guys have been found out. Stpuid teams like the Lions should have beaten you but played the tactics wrong.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:01
Hierdie draad loop so vinnig ek kan nie byhou nie...
Posted by Les taureaux (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 11:02
Die WP se strydkreet. " ons is dom maar ons gee om"
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:02
"hy irriteer die living lights uit my uit."

Ek gaan shopping toe.

I'll fro you wiv a stone!
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:02
Hierdie Bulldust gedoente is so jaloers op ons Bulle hy bekak homself elke keer as hy net aan ons dink,so n eenvoudige eensame vervelige minderwaardige siel,shame n verloorder in die samelewing.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 11:03
Bulldust jou vertraagde fok, ek het die hele game van die sharks en die bulle opgeneem, moet ek vir jou 'n paar pics stuur van hoe vuilgat jou team was???????
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:03
Bulldust,

Vindictive comes to mind - everytime you post here you go on and on about how k@k the Bulls are.

I am not disputing the cards last night, but nobody needs you to come here with your holier than thou attitude.

So tell me is it only the Bulls that play dirty rugby? What about all other teams? I suppose they are innocent little angels!

Yes they have the worst disciplinary record, and most people on this blog tend to complain about our discipline (Bulls supporterd included) especially the regular visitors.

The players got disciplined last night by way of a red and yellow card. Still that is not good enough for you and I suspect that you will only be satisfied if the Bulls end bottom of the log. Sorry to dissapoint, but that is not going to happen
Posted by Bakgat Bulle (London) on Saturday, March 08, 2008 - 11:03
Bulldust

Ackermann wat so gereerld vuishoue slaan, Butch wat jare met n skouer sonder arms duik, Keegan wat altyd agteraf aan ouens stamp speel. AJ wat gereeld kaarte kry, Bismarck wat laasjaar daai Ier deur die gesig geklap het - hulle speel seker nooit vuil nie, ne?
Posted by kiestand (Benoni) on Saturday, March 08, 2008 - 11:03
"hy irriteer die living lights uit my uit."

Ek gaan shopping toe.

I'll fro you wiv a stone

Showing youre the real wife beater, stupid fok
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:04
BuLLDUST - Dit lyk my jou laaste game of rugby was when you played for your schools 2nd team in 19 foetsjek. Learn the game and understand before you comment on the game
Posted by BB (Cape Town) on Saturday, March 08, 2008 - 11:05
How did Bulldust figure out his wife was still a virgin? She could run faster than her brothers
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:05
"Maybe people like me would have more respect for the so-called "Kampione" '

You see thats the problem, we DO NOT want respect from ppl like YOU!
Posted by kiestand (Benoni) on Saturday, March 08, 2008 - 11:06
Nice language Daisy. I bet you weight 200kgs and that's why your husband doesn't beat you. He's too kakscared you'll sit on him!

Cream always rises to the top. I'm afraid in your case, you're 2% low fat milk.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:06
Bulldust,
Since 1996 Sharks
7 finals won 0 lost 7

Chokers!
Posted by Les taureaux (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 11:07
How did Bulldust figure out his wife was still a virgin? She could run faster than her brothers
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:05

He decided he was never going to marry a Pretoria girl again!
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:07
You see thats the problem, we DO NOT want respect from ppl like YOU!
Posted by kiestand (Benoni) on Saturday, March 08, 2008 - 11:06

That's the arrogance that makes dickheads like me come here and insult your team!
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:08
Bulldust, why were u a brother? ha ha
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:09
Guys leave bullshit alone he got under your skins like all their players then we forget about what we here for to talk about Champs.
Posted by BB (Cape Town) on Saturday, March 08, 2008 - 11:09
No you stupid fuck I'm a sexy 55kg hottie, and my hubbie is a good raised afrikaans boy, not an ill mannered english stupid poepol who needs to hit his wife to proof he is something in life. You are the lowest of all your kind, and I can speak the way I want to I'm all Growned up, unlike you.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:10
I am off to watch the stormers game - hope they can get a win - will be good for SA rugby

Enjoy the rest of the weekend folks
Posted by Bakgat Bulle (London) on Saturday, March 08, 2008 - 11:10
Ons Bulle se passie is te veel vir verloorders soos hierdie dom fokker.

Bulldust as jou IQ bietjie meer was sou jy darem kon begin blaf jou fokken moroon.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 11:10
BB - Post @ 11.05. I acept that you probably left school in stanbdard 2 with all the education needed to milk cows and shag your sheep on the plaas, but don't waste time reposting.

See my reply at 10:46.

Beastiality breeds the unknown!
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:10
bulldust

het jy al ooit in jou lewe rugby gekyk?? dis net n vraag, of is jy ook een van daai mense wat n issue met die bulle het omdat jou span uiters kak is??
Posted by BlouBulpop (Johannesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 11:11
Bulldaisy, when they decide to ban me, I hope you and your wonderful language are similarly given the boot.

And just to point out, "I'm all Growned up, unlike you" doesn't make sense.

I can like to wear my jean pant wif a pocket.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:12
Kyk Bulldust even die Daisy's en die Pop vat nie jou kak nie man, gaan betrek jou spieel.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:13
BlouPopol, yes, I watched all the Bull games where they got 1 red and 5 yellow cards and 5 citings.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:13
Ek het lankal groot geword jou stupid POEPOL.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:14
OK friends, romans and Bulldaisy the 155kg beauty, I'm off to watch my side! GO STORMERS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:14
BuLLshit no reply you will not understand what i'm talking of becuase they still figure at where you came from man or idoots
Posted by BB (Cape Town) on Saturday, March 08, 2008 - 11:15
Ja en die Sharks het weg gekom met moord. Ek kan dit vir jou bewys, hoekom is daai kockpit mannetjie nie ook aangekla vir slegte sportmanskap toe hy sy vinger in 'n bull se neus gedruk het nie. Gaan vermaak jou sussie man.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:15
Pubic hair O sorry i mean Bulldust beastiality big word hey. What abouy incest brother? I see u actually caught up to your sister and did things to her that you won't do to farm animals mmm?
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:16
I bet you weight 200kgs and that's why your husband doesn't beat you. He's too kakscared you'll sit on him!

Bulldust

Jeez - you just have no integrity! What kind of person speaks to a WOMAN like that?

You have serious problems...cant believe someone would raise a child to speak to woman like that!
Posted by kiestand (Benoni) on Saturday, March 08, 2008 - 11:17
and did things to her that you won't do to farm animals mmm?
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:16

That an mmmmm as in licking your lips? Dirty swine!
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:18
bulldust nou nog n vraagie...

as jy so behep is met jou loser span wat maak jy op ons blog?? gaan erder op n stormers blog en tjank soos n meisie met die res van julle ondersteuners, julle het nie juis enige iets om oor gelukkig te wees nie, en nog n ding ek vat nie kak van n man af nie, nog minder n man wat vir die stormers skree, bly van ons blog af jy iriteer net die fkn kak uit almal uit!!!
Posted by BlouBulpop (Johannesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 11:18
Dit is net shark supporter stront wat die aap kan uitkry, Ek verkies my Blou bull man bo enige aap shark supporter.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:18
Kiestand, and who raised a girl to tell a guy to fuck off? Low class........
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:18
Bulldust u were talking about plaas happy memories u and your sister
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:20
Bulldust,
Miskien moet die ou wat die Sharks game op tape het die pic waar Cockett sy vinger in Steenkamp se neusgat druk vir jou stuur... Provokasie is dit nie?

Waarom word spelers nie uitgewys vir sulke dinge nie? My duime wys albei na onder vir die Sharks...
Posted by Les taureaux (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 11:21
Hoe blouer die bul, hoe groter die horing..... Ha ha, Sharks tande kan net Bite Bite. Stupid Poepol.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:21
Bulldust

the way you talk to woman just shows what kind of person you are...

Anyway, im watching the Stomers game now. But pls - try to show woman more respect.
Posted by kiestand (Benoni) on Saturday, March 08, 2008 - 11:21
No tokoloshe. Your mother actually, but I just couldn't take sloppy seconds after the dog had his way first.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:21
Wanneer praat Bulldust kak? Die oomblik as hy sy bek oopmaak
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:22
Dis omdat ek deurmekaar was met 'n Yuppie shark waar ek die taal geleer het.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:22
Kiestand, actually I have the greatest respect for ladies. I love them to bits. I have no respect for women who think that swearing is cool. I am here to have fun, give abuse in the knowledge that I am going to get it 10 times over. I'm a sucker for punishment.

who lyk Vader Kersvees? Ek Lyk hom.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:24
Ek gaan nou boggeroff, enjoy your day everyone.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:25
not low class, but p!ssed off...there is n difference
Posted by BlouBulpop (Johannesburg) on Saturday, March 08, 2008 - 11:26
Bulldust jy is mentally Ill man, jy het net moffies, vroue slaners, en alle ander beuselagtighede op jou brein, ek weet nie of daar hulp is vir jou nie, hier by ons is 'n hospitaal "Weskoppies" hulle kan nie wag om hulle hande op jou te kry nie.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:26
Bulldust het net o vir sy sussie sy kon net nie vir hom weghardloop nie
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:28
Ek gaan nou boggeroff, enjoy your day everyone.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:25

Dankie tog die aap het 'n swaai gekry.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:28
Ok, time to .. um feed.. the animals.
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 11:29
Bulldust,

Jy begin nou bloei soos Muller se oog, ek kon nie help om te "grin"... Op so 'n kort distansie het Engels hom net op die regte plek gevang...

Onthou julle die slag toe Drikus Hattingh die ou wat so ewe deur die lynstaan geval het met die voet gewerk het?
Posted by Les taureaux (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 11:30
Bulldust is nie so kak soos almal s nie net baie KAKKER!!!!!
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:31
Cheers almal ek gaan nou af Bulldust " F o k jou!"
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:33
Hierdie Bulldust karakter het 'n groot skroef los, hy sal van enige ordentlike opgevoede mens in 'n swetsende ondier verander, hy rek sy bek oor mense wat hy nie ken nie.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:33
Bakkies is onskuldig bevind manne!
Posted by Les taureaux (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 11:35
Wat laaik ek die meeste van bulldust? Fokall
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:35
Bakkies Bo!!!!!
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:36
Zane is geskors vir 2 weke...
Posted by Les taureaux (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 11:36
Bakkies bo!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Les taureaux (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 11:37
Bye Daisy
Posted by tokolosh (Gauteng) on Saturday, March 08, 2008 - 11:38
ja en hy was alreeds uit vir 50min van die game
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:40
Bye Tokolosh dankie jy is 'n ware heer en Les taureaux jy ook.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:40
Ek gaan nou eers ook af sal weer later opkom, moet my seuntjie na sy maatjie toe vat, voor hy my foeter.... Ha ha
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:45
Ag mense asseblief! Bulldust ploeter rond in n moeras van onkunde. Moenie laat hy ons Bulle omkrap nie. Netnou word ons kwaad en dan kry ons ook geel en rooikaarte en word belet om die Bulle te sien speel. Hy kan dalk met Escom reel dat dat al die Blou Bulle se krag afgesny word sodat ons nie tv kan kyk wanneer die Bulle speel nie. Maar hoe dit ookal is,die Bulle was koning gewees gisteraand. Dit maak my n trotse Bul hier in Durban. Ek loop altyd met my Blou Bul hemde hier en vryf dit lekker in by die Sharks oor wat nou eintlik gebeur het laas jaar hier in Durban. Ek is seker die grootste Bul ondersteuner suid van die Sahara. Ek gaan nou vanaand die wedstryd kyk teen die Blues en aan al die Bul ondersteuners wil ek net se ek hou die vlag hoog hier. Hier is vrek baie Bul ondersteuners in Durban. Bulshit ag ekskuus dust moet katvoet loop. Bloustrydros van Durban.
Posted by strydros (Durban) on Saturday, March 08, 2008 - 11:50
BULLE BLY BAAS..............
Posted by Blou Karools (Rustenburg) on Saturday, March 08, 2008 - 11:55
Hierdie BULLDUS vent is n regte simpel mannetjie,
Hy is seker alreeds van sy eie mense se blog afgehaal die dat hy nou oral probeer stront praat.
Posted by Blou Karools (Rustenburg) on Saturday, March 08, 2008 - 11:59
Bulldust is n SHARK!
Posted by Blou Wallie (Schweizer Reneke) on Saturday, March 08, 2008 - 12:09
Ek gaan nou die Sharks se blog infiltreer en die gort lekker gaar maak. As ek klaar is dan sal hulle nie meer wil rugby speel nie. Cheers vir eers want ek gaan nou klaar maak om die wedstryd teen die Blues te kyk op Absa en dan sit ek nogals by die middellyn om te sien hoe versuip die Sharks
Posted by strydros (Durban) on Saturday, March 08, 2008 - 12:16
My eerlike opinie omtrent die Bulldust ventjie is dat hy n draadsitter is. Diep binne in hom wil hy graag vir die Bulle skree maar ons laat nie idiote soos hy toe om ons standaarde af te bring nie daar waar sy haat vir ons vandaan kom - ps. Schazi is n Shark supporter maar hy raak nie sulke k@k oor Die KAMPIOENE kwyt nie - Schazi-se-meisie
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:20
Blou Wallie, die onnosel Bulldust het hier bo erens gese hy gaan vir sy span die Stormers skree. Dink jy hy gooi die ander spanne se name in n hoed en die naam wat hy trek support hy vir die week?Schazi se die klein k@k kan nie n Shark supporter wees nie. Hy gebruik ander spanne se name as n alias, hoekom?
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:23
Net een woord beskryf gisteraand se oorwinning.

PIELSTYF
Posted by blouheks (sasolburg) on Saturday, March 08, 2008 - 15:56

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Venue: Brisbane
Date: 15 March Time: 11:05
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Crusaders419
The Sharks417
Blues416
Waratahs413
Hurricanes413
Western Force411
Brumbies410
Vodacom Bulls48
Chiefs48
Vodacom Stormers47
Reds45
Auto & General Lions45
Highlanders44
Vodacom Cheetahs44
Full log

9 March
Force 24 - 29 Crusaders
8 March
Sharks 22 - 17 Blues
Reds 16 - 34 Stormers
22 - 20 Cheetahs
7 March
Bulls 31 - 17 Lions
Waratahs 24 - 17 Brumbies
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za