Who was your Man of the Match against the Lions?
Fourie du Preez
Derick Hougaard
Derick Kuun
Danie Rossouw
Wikus van Heerden
 


2008 Season tickets are now available. Click here for an application form.

Kirchner suspended for two weeks
Posted on Saturday, March 08, 2008 - 11:12
The Vodacom Bulls' fullback Zane Kirchner has been suspended for two weeks following his spear tackle on Dusty Noble but Bakkies Botha was found not guilty.

That means Kirchner will not fly to Australasia with the team on Saturday night but coach Frans Ludeke has decided not to take a replacement in Kirchner's place.

The rest of the squad that was named earlier the week will thus remain unchanged.

Good news for the Bulls is that Derick Kun was declared fit for the tour after he injured his ribs against the Lions and the team doctor Tommie Smook gave the captain Fourie du Preez the green light following his hand injury.

Tour group:

Backs: Bryan Habana, Akona Ndungane, Danwel Demas, JP Nel, Wynand Olivier, Stephan Dippenaar, Derick Hougaard, Morn Steyn, Fourie du Preez , Heini Adams, Francois Hougaard.

Forwards:Pedrie Wannenburg, Wikus van Heerden, Danie Rossouw, Hilton Lobberts, Deon Stegmann, Dewald Potgieter, Bakkies Botha , Wilhelm Steenkamp, Rayno Gerber, Gurthro Steenkamp, Werner Kruger, Dean Greyling, Derick Kun, James van der Walt.

Tour fixtures:

15 March: Reds (Brisbane)
22 March: Chiefs (Rotorau)
29 March: Blues (Auckland)
4 April: Force (Perth)


Blue Bulls Blog
Eerste - soos die blou famielie

Kom ons hoop BD vind nie uit van die nuwe thread nie. So hoe dink julle gaan die agterlyn volgende week lyk?
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 11:25
Ek het regtig gedink die Stormers gaan aanskoulike rugby begin speel,hulle speel regtig laerskool rugby.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 11:31
Aan al my bloubul broers,let net op as Joel Stransky op dstv uitsaai,hy is baie "biased" en anti bloubul,dis nie proffessioneel nie,wat se julle?
Posted by alfa (pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:32
Hoe klink die?

15. Morne Steyn
14. Akona Ndugane
13. Wynand Olivier
12. Stephan Dippenaar
11. Bryan Habana
10. Derick Hougaard
9. Fourie de Preez
8. Pedire Wannenburg
7. Wikus van Heerden
6. Danie Rossouw
5. Wilhelm Steenkamp
4. Bakkies Botha
3. Rayno Gerber
2. Derick Kuun
1. Guthro Steenkamp

Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 11:36
Alfa,

Ek stem saam, die outjie is nie mal oor ons nie. Reken elke mens het maar hulle foute of hoe? ;-p
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 11:38
Vir my 11:25 post

BD = BullDust

Ek dink hy het so bitjie van 'n selfbeeld probleem.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 11:40
Tweede steeds deel van die Bloubloed familie.Baie goeie nuus oor Bakkies-was in alle geval onskuldig toe hy die geelkaart gekry het.Jammer oor Kirchner is nie n' vuil speler nie.Ek sal Morne heelagter toe skuif en JP Nel op senter mits hy genoegsame berading ontvang om sy tackles binne die reels te hou.Sal hom onmiddelik afhaal as hy te veel aggressie toon.Stephan Dippenaar is ook goed genoeg om n' kans op senter te kry.Ander opsie is om Ndungane op heelagter te speel,Steyn op senter te hou en Dippenaar op vleuel te speel.Sal Demas net as laaste opsie speel.
Sal James vd Walt op haker laat begin en Kuhn laat opkom as plaasvervanger-dit sal druk op hom verlig sodat sy ribbes behoorlik kan herstel.
Die Bulle het baie karakter getoon en ek glo ons is nou weer op die wenpad.
My bloed sal altyd Blou bly.
Posted by vryman (Standerton) on Saturday, March 08, 2008 - 11:42
Swerwer met die team kan ons die beste aanvat.dai chokers was gelukkig laas week.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 11:44
Hi julle gelukkig het ek gesien daar is 'n nuwe draad, gaan nou eers gou ry voor my seuntjie my foeter, julle weet mos ons maak ons kinders mos so groot, volgens BD
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:50
LOL, BluoDino

Jip, ons het so bietjie 'n af dag gehad en glo nie dit sal gou weer gebuer nie.

Vryman - Ek hoor jou lied my vriend. Dink die 15 wat ek in gedagte het hierbo sal seker die minste ontwrigting veroorsaak maar ek hou van hoe jy dink, wonder net wat net "coaches" gaan maak.

Hoeveel van ons manne is nog beseer en buite aksie?

LOL - BullsDaisy
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 11:52
Vryman,

Ek dink ons almal is verlig oor Bakkies,hy het net die game gespeel soos hy hom altyd speel,ek het weer na die game gekyk en tot die gevolgtrekking gekom dat nommers 2 en 8 van die welpies daarop uit was om hom te terroriseer,ha ha,die uitslag is n bewys dat Bakkies en die Bulle vir niks en niemand agteruit staan nie!!
Posted by alfa (pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 11:57
Bulle terwyl ek nou die Stormer en Reds game kyk wil dit voorkom of daar amper meer Red fans is as Stormers,dis n skande man.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 12:03
Bloues

Kan julle my help asb.

MOet ek elke keer die bladsy "refresh" om die nuwe "posts" te sien - of is ek net stadig en daars'n beter manier?
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 12:05
Bakkies nie gefokus.
Zane te onvolwasse.
Hou Morne op 12 en Wynand op 13 asb. Vergeet van JP.
Waar is Spies? Die rumours in die Kaap is dat steroide die bloedklonte veroorsaak het...... bollie man, hulle is suurgatte!
Ns: Ons sal iewers moet begin aanvaar dat Kuun nie die oplossing op haker is nie en begin soek na iemand wat springers kan vind.
So blou soos my Kaapse bloed is, daar wag n laaaang seisoen op ons Bulle.
Posted by Durbanville Bul (Cape Town) on Saturday, March 08, 2008 - 12:05
Just a little comment to Bulldust from this morning, Im also a Shark Supporter ( 22 yrs ) I must agree with BB please take sum time off and learn the game, its idiots like you that put the Sharks in a bad light up here, WELL DONE BULLS, we hope to meet you guys in the final once again....Shazi the Sharki.
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 12:06
Swerwer druk jy F5?
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 12:15
Swerwer bul, lyk my so ja van die refresh storie nog nie op ander manier af gekom nie, Welkom Schazi moet net nie die bul tannies aanvat nie, ha ha (joke net)
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:15
Bullsdaisy...NEE tannie ek sal nie ek is goed groot gemaak :-)
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 12:17
Dam die CRYBABIES is besig om my superbru picks op te dinges.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 12:18
Gelukkig is ek nog 'n jong Tannie, Ha ha
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:18
Schazi,kan sien jy is goed groot gemaak,maar nie groot goed geraak nie.*grin* anders sou jy n Bul gewees het.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 12:26
BlouDino & bullsdaisy dankie vir die hulp.

Howzit Shazi - welkom. Dink ook dit sal lekka wees om julle weer in die finaal te sien.

Durbanville Bul - Stem saam maar ek dink beide Bakkeis en Zane sal regkom, hoop net dis gou. Is ook baie in my noppies met Morne (12) en Wynand (13) maar met Zane weg dink ek Morne is die regte man vir heelagter. Ek het gehoor Spies sal weer kan speel teen die Blues (neem aan dit sal seker net vir 'n paar minute wees) Dink as Spies sy toppunt bereik gaan 'n nog diepsore in wereld rugby trap en glo nie vir 1 sekonde dat hy opknappers sal gebruik nie. Dink Kuun het die potensiaal vir haker, het goeie spesialis afrigting nodig. Dink wel ons het nog 'n goeie spesialis haker in die groep nodig.

Die seisoen is nog baie oop, ek is bietjie bekommerd oor ons diepte, maar ons manne se toewyding en passie, dink ek ons staan 'n goeie kans.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 12:29
Swerwer Bul waar in Afrika is jy, moes gisteraand my Broer in Kenia die scores sms.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:31
bullsdaisy,

Ek's in Noord Mosambiek (Chifunde distrik) Noord van die Cahorra Bassa meer so 5 km van die Malawi grens en 6 km van die Zambia grens. Ek beweeg baie rond vir werk so teen die einde van die maand sal ek seker weer skyf. Kenia is pragtig, maar ek was nie daar in die laaste jaar of wat nie. Hoop jou broer is veilig met al die onvriendelike roerings daar deesdae.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 12:40
Ek ook jong ek is al moeg gebid.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:42
Dankie tog...

Ek dink die span keuse hierbo is nogal goed. As Mametsa saam getoer het kon hy op vleuel inskuif en Ndugane agtertoe, maar as is verbrande hout...

JP is ook maar 'n wild kaart, ek weet nie of 'n mens dit met hom moet waag of nie. Die kombinasie gisteraand was vir my baie beter.
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Saturday, March 08, 2008 - 12:44
Blou Dino...ek is Schazi se meisie, hy sukkel maar so n bietjie want wat Bulldust nie besef nie is dat dit eintlik die BULLS girls is wat hulle Shark supporter boyfriends slaan as hulle k@k maak
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 12:44
Mooi Stormers.geluk.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 12:46
Ja sien nou word ek geslaan en voor die pc weg gesleep........in ons huis gaan dit maar so ek is n Sharki en my meisie en haar dogtertjie is Bulls so CHAOS heers as daar n game is tussen ons en julle hahahaha
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 12:46
Schazi se girl, dit het my nogal opgeval by die bulls/shark game hoe baie shark outjies het bulls meisies maar daar was ook 'n paar anderste om, maar dis 'n goeie een.... ha ha
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:47
jy gaan verloor in daai huishouding schazi ons bull meisies regeer met 'n yster hand
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:48
Stormers ek is baie bly vir julle, en dat julle die reds op die log hou waar hulle is, ha ha
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:49
Well done Stormers.
Good 5 pointer
Posted by Rooinek Blue Bull (George) on Saturday, March 08, 2008 - 12:49
Bullsdaisy...gelukkag kan ek vinnag hardloop in plaas van rugby (soos ek seker moes) het ek excell in atlitiek hahahaha
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 12:52
Gelukkig vir jou, schazi, jy kan bly wees jy mag nog jou sharks game kyk, as dit ek was sou jy "power cuts" ondervind het gedurende daai games, Ha ha (gee jou meisie so paar idees)
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:54
Sulke Stormers, ne? Geluk, Bergbok en strepies! Goeie wen! Sorry tjieters.........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:55
bullsdaisy - Dit bly nou maar een maal afrika en dinge is so bietjie onvoorspelbaar, maar ek's seker hy's in 'n goeie plek.

lieflingaanhanger_pe - stem meneer. Ek Mametsa & JP is albei goeie spelers in hulle eie reg, maar dis 'n span sport en gisteraand het goed gelyk.

Schazi - my simpatie ou maat. Was ook al daar...is jy nog seker dat jy 'n Bulls/Sharks finaal wil sien ;-)

Lekker Stormers - dit wil vir my voorkom of hierdie naweek beter vir SA rugby gaan wees.
Hoop ons kan ook die Reds klap volgende week. Man dit sal nou 'n riem onder die hart wees.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 12:56
Schazi,toemaar die dat jy die sharks support is net n tydelike siekte,jy sal nog gesond word,sy moet jou net genoeg goed bliksem.*grin*
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 12:56
Bullsddaisy...sy staan juis hier langs my maar ek dink sy het redelik baie idees alreeds moet haar asb nie nog gee nie....
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 12:56
Ja ligblou baron, die cheeters gee elke game weg met sulke stupid foutjies
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:57
ek is 'n blou koei nie 'n bul nie Swerwer Bul LOL
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Saturday, March 08, 2008 - 12:58
Blou Dino..nee bliksem help nie ek support my boys al 22jaar..
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 12:58
Nee Schazi ek is 'n meester op daai gebied....
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:58
Vra maar my blou bul man omdat hy sokker altyd kyk en ek verpes dit
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 12:59
Dankie Ligblou!!!
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Saturday, March 08, 2008 - 13:00
Schazi,sorry dis ernstiger as wat ek gedink het,sy sal jou maar moet laat uitsit,is daar nie n goeie vet naby julle nie?
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 13:01
Schazi ek sal jou support sal jou 'n blou bul hemp koop, en se jou girl ek sal haar support as sy 'n blou bul troue wil h....
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:03
Swerwer, dus die girl hier ... ek sal liewer n game tussen ons en die Sharks wil sien as n game teen die Stormers.Dit gaan dan weer vir Bulldust n saadjie in sy psycho breintjie plant
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:03
B koedoe op n tyd was my picks naby,toe moes jul nog n 3 druk,Geluk.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 13:03
Blou Dino, ek het hom gevat maar die spca het my summier hulle gronde belet.

Bullsdaisy, dus hoekom ons nooit gaan trou nie. Blou en Swart pas nie saam nie!

Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:06
Wie kan mooi tussen die lyne lees, al gesien dat Douglasdale dis nou die melkery wat so rukkie terug vir ons blou bottels gegee het weer hulle magnetic prentjies uitgee, mooi gekyk die een van die springbokke (dis 'n blou bul daarbinne....) Dankie douglasdale ek sal julle aanhou support.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:07
nee ek sal hom 'n blou bul hemp koop... ha ha
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:08
lieflingaanhanger_pe - verskoon tog my onkunde dame

rovel(rol op vloer en lag) - Blou Dino

Ek simpatiseer erg met die Vrystaters - dit moet regtig moeilik wees, hou julle koppe op manne, dinge sal nog regkom.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 13:09
Tyd vir 'n dop Koffie....
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:11
Die Bulle was "amper" almal bokke....
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:12
lol Swerwer Bul - dis okei, jou net reggehelp
Posted by lieflingaanhanger_pe (Centurion) on Saturday, March 08, 2008 - 13:14
Gehoor Ackers van die Sharks gaan nou Stormers toe,hy reken hy is nou klaar met groot rugby.
Posted by Blou Dino (Witbank) on Saturday, March 08, 2008 - 13:17
JP Nel gets off for a swinging arm tackle, Bakkies gets off for a head-butt. Sschoooe, nice to play for the Bulls ne?
Posted by BuLLDUST (Can you bullieve it - Bulls is thuggery) on Saturday, March 08, 2008 - 13:22
Aggenooit kan iemand so dikvellig wees om nie kan agterkom waar hy nie welkom is nie
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:27
Bulldust, you seem to know quite a lot about the Bull players and very little about your own team. If you have a team you support. I think in the four walls of your prison cell you secretly and staunchly support the Bulls but are to much of a chicken to admit it to your inmates as you are scared they are going to moer you. Schazi-se-meisie
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:30
Ag nee - die outjie is terug.

Ek stel voor, 'n mosie, ons ignoreer hierdie knapie in die toekoms. Hy krap net waar dit nie jeuk nie. Wie steun my?

LLAH - Geen probleem ;-)

Waar hoor jy die Blou Dino?
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 13:31
Bulldust ... thuggery .... is the new big word they taught you in creche today
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:32
O ja en skuus almal omdat ek so lelik gepraat het met die Poepol van 'n bulldust as dit enige van my mede bulle aanstoot gegee het, en skuus vir die shark supporters omdat ek gedink het hy Bulldust is een van julle, Bulldust het jy nie speelgoed gehad toe jy klein was nie...
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:32
STEM ons Ignoreer die Poepol nou nou baklei my man met my as ek 'n migraine het as hy vanaand van die werk afkom
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:33
ag nee man ouens ek het nou spesiaal dat Schazi registreer sodat ons die twit kan aanvat. Dit hou ons besig tussen rugby wedstryde
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:33
Gaan jy my migraine medikasie betaal Schazi se meisie (LOL) ek sal go daarvoor want daardie arrogante outjie gee my 'n groot gatkramp.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:36
Julle ouens weet iets waaroor ek nogal wonder as die verloor span met minder as 7 punte verloor kry hulle 'n bonus punt, nou hoekom kry die wenspan wat met meer as 7 punte wen dan nie 'n bonus punt nie
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:39
Enigetyd ek sal dit claim op my mediese fonds. Ja nee hy wil voorkom asof hy so baie weet van rugby af maar ek dink hy verwar dit dalk met snoeker of marbles wat jy op skool speel. die meisie
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:40
Nee Schazi se meisie ons moet vir jou 'n naam kry.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:41
Jy sien sodra daai moroon iets op die blog se dan toer al die bulle....
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:44
OK - dames so sal dit dan wees

Ek het 'n teorie oor Bulldust:

In my ondervinding duik karakters soos hy op a.g.v 'n swak selfbeeld. Hy soek aandag; die dat hy so baie stories het en so baie onnodige skelwoorde gebruik. Hy weier om soos 'n volwassene 'n saak te bespreek en om enigiemand hulle eie opinie te gun. Verder dink ek nie sy kennis van die spel regverdig sy reg om op enige rugby "thread" 'n opinie uit te laat nie.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 13:45
Go Swerwer Bul Go, vertel die AAP
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:47
Swerwer, ek het n paar teories oor daai ventjie. Wens ons kon hom oor nooi vir n braai (en hy kan maar sy mince by die huis, ons sal vir alles betaal) en hom al die Bul wedstryde oor en oor en oor laat kyk tot hy n begrip kry van rugby...Blou Disa (Schazi-se-meisie)
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:50
Onbewustelik maak hy sulke sinlose en lasterlike uitlaatings omdat hy weet hy daarmee aandag gaan trek al is dit vir al die verkeerde redes.

BullDust - Boet, ek vermoet jy maak die ware Sharks ondersteuners ook ongelukkig met jou uitlaatings.

Hier is ons almal rugby ondersteuners en gewillig om or punte te redeneer op 'n sinlike manier met enige iemand wat die spel waardeer. Ongelukkig wil dit woorkom of jy nie onder hierdie kategorie val nie.

Verdyn asb!
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 13:51
Blou Disa nou het jy 'n naam ek is so bly, kyk daai ou het my al vandag tale laat gebruik wat ek nie graag my kinders sou wou leer nie, maar hy het die vermoe om my goed die wetter in te maak.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:53
hoor hoor. Swerwer vir president. Bulldust skoert nou asb sodat die grootmense oor rugby kan praat...Blou Disa
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 13:53
HA HA HA
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:54
Nou ja - ek gaan gou 'n beker koffie soek. Ek's oor 'n rukkie terug.

PS: BullDust - should you require a translation of my above statements, please do not hesitate to inform me as I am willing and able to translate for you.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 13:58
Ja dis net 'n bewys dat hy die hel in is omdat ons steeds met eers 13 en toe weer met 14 steeds die game kon wen, bitterbessie
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 13:59
ag ja alle fun op 'n stokkie ek moet ook seker iets met my dag gaan doen, bye bye almal tot later.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 14:05
Nee wat Swerwer ek dink Dulldust sit in die middel van Johannesburg en kan baie goed Afrikaans verstaan. Geniet jou koffie ek en Schazi gaan nou n vleisie braai en sal later weer met julle praat. Hou maar duime vas dat die Sharks hul man kan staan teen die Blues. Blou Disa
Posted by Schazi (Kempton Park) on Saturday, March 08, 2008 - 14:07
Bullsh%tDust, in all sincerity, are you illiterate or something? Must you be such a moron not to see you are not welcome on this blog? I cannot understand your utmost stupidity! You rectal cerebral inversion! Now.....PLEASE! GO AWAY!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 14:15
Blou Disa/Schazi,

Ek hoop julle geniet die vleisie en die res van die dag.
Weereens welkom hier, hoop ons hoor weer gou van julle.

Lekker dag verder bullsdaisy
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 14:15
Go Sharks Go - kry nog een vir SA Rugby, sterkte manne.
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 14:16
Goeie dag LLB,

Hoe gaan dinge aan jou kant?
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 14:18
Jammer dis LBB nie LLB nie
Posted by Swerwer Bul (Erens in afrika met my hart op Loftus) on Saturday, March 08, 2008 - 14:19
YES YES Bulle,..Lekker wen maar kon gedoen het met 'n bonus punt....Zane, net vir jou se moenie worry nie,..Elke ou kry sy beurt....Ek dink die chokers gaan sukkel vannaand teen die Blues.....
Posted by posts 2 (S14 beker = BULLE) on Saturday, March 08, 2008 - 14:25
Nou toe nou stormers!

geluk bergbok, ek het op 'n stadium gedink julle gaan al weer gly, sal definitef belangrike hupstoot vir julle wees hierdie een.

Maar ek moet s die Reds sal my nie slapelose nagte gee nie. Hulle no 6 en 7 flanke, skrummie en heelagter is goed, en hul skrum het my verbaas, maar verder, as mens jou kanse benut en die basics reg doen, behort hulle met ten minste 20 punte geklop te kan word.

Ek is so bly Bakkies is onskuldig bevind maar wat nou van brother lawrence, wat geen haar vir die bulle het nie? Wie gaan hom cite? Bakkies het yslike verskil gemaak en teen die Reds sal hy manupilerende figuur wees.

Ek moet s Morne Steyn gee ons meer opsies in die middelveld en JP kan dalk belangrike impakspeler word. Ek sal 'n spesialis heelagter saamneem vir die toer. Tiger mangweni sal dit goed kan doen. Ons moet verder kyk, aangesien dit vir 2 games is.

Met danwell Demas daar gaan dit maar mank gaan op die reserwe front.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) on Saturday, March 08, 2008 - 14:36
Op hierdie blog s ons 'n ding soos hy is en ons is nie bang om kritiek te lewer nie ons noem 'n graaf 'n graaf, ons "go" mekaar want ons het die guts om dit te doen genade man ek het amper aan die slaap geraak toe ek die stormer's se site besoek het so "boring" geen wonder die ander "supporters" kom soek aksie hier nie.

Wel gedaan Bulls dit was fantasties!!!!!!!!!


Posted by blouheks (sasolburg) on Saturday, March 08, 2008 - 15:31
Dag, Swerwer Bul, skuus was bietjie weg gewees om Guinness en 6 Nasies te bekyk.....
Bath klap Newcastle 22 - 11!

Dit gaan m$#se dankie, en daar by julle?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) on Saturday, March 08, 2008 - 17:30
Dankie mbb
Posted by Bergbok (Hoop die politici los ons rugby uit) on Saturday, March 08, 2008 - 18:26
the only good thing about the bulls are the cheerleaders!!!we all know afrikaans chicks are lank easy
Posted by BLOUSOUT (PRETORIA) on Sunday, March 09, 2008 - 17:57

Post your comments on the Blog
Comments

<< BackPrinter Friendly

Click here for the latest videos
Venue: Brisbane
Date: 15 March Time: 11:05
Full fixtures

Sign in or register
Email
Password
Click here if you have forgotten your password.
 
TeamPldPts
Crusaders419
The Sharks417
Blues416
Waratahs413
Hurricanes413
Western Force411
Brumbies410
Vodacom Bulls48
Chiefs48
Vodacom Stormers47
Reds45
Auto & General Lions45
Highlanders44
Vodacom Cheetahs44
Full log

9 March
Force 24 - 29 Crusaders
8 March
Sharks 22 - 17 Blues
Reds 16 - 34 Stormers
22 - 20 Cheetahs
7 March
Bulls 31 - 17 Lions
Waratahs 24 - 17 Brumbies
Full results

All material © SuperSport Zone 2005: Should you have any queries regarding this website, please mail SuperSport at info@bluebull.co.za