You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Press release: Possible falsified tickets for Vodacom Super 14 Final at Loftus Versfeld


All 50’000 tickets for the Vodacom Super 14 Final are sold out of which more than 7000 were sold by Computicket, Shoprite and Checkers outlets.

Computicket informed us that there might be counterfeit tickets in circulation.

All Computicket tickets that were NOT bought at Computicket outlets may be falsified.

Tickets bought at Loftus Versfeld’s ticket office are not involved.

To prevent disarray and overcrowding of the stadium all Computicket ticket holders will need to have their tickets validated at the clearly marked dedicated gates prior to entering the stadium.

Supporters with fraudulent tickets will not be allowed inside the stadium and these tickets will be confiscated to prevent an overcrowded stadium that will jeopardize the safety of the spectators.

Computicket ticket holders that did not purchase their tickets from a Computicket outlet can contact Computicket’s call centre on 083 915 8000 to verify the validity of their tickets.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. OOPS - ek hoop nie iemand het R1500 plus betaal nie!!!
Posted by zet (Pretoria) Friday, May 29, 2009 - 19:22
2. Ag nee!!! Net nou die dag het iemand op hierdie blog gesê dat daar gelukkig nog nie met die rugby vervalste kaartjies soos by die sokker was nie, en nou gebeur dit. Ek het kaartjies gekry!!! Kan dit nie glo nie. Dit is wel Computicket kaartjies. My hart het amper gaan staan toe ek hierdie lees. Het toe sommer gou gebel en my kaartjies verifieër, en gelukkig is almal geldig. Sal maar more in die rytjie gaan staan by Loftus dat hulle dit weer verifieër. Shame, ek voel jammer vir al die mense wat gaan uitmis omdat hulle vervalste kaartjies het. Hoe gaan mense voel as hulle dalk spesiaal vlieg of ry, net om by Loftus te moet omdraai?

Ek wil net seker maak of ek dit nou reg het, kom die vervalste kaartjies van Shoprite en Checkers af, as dit nou nie by die Computicket winkels is nie, of is dit mense wat geldige kaartjies gekoop het, en toe op 'n manier dit vervals het??????
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Friday, May 29, 2009 - 19:47
3. Nou gaan dit more seker eers chaos wees by Loftus, ek wonder hoeveel vervalste kaartjies daar is, en wie agter dit sit !!!!!
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Friday, May 29, 2009 - 19:48
4. Blou Sonneblom, ek vermoed dat dit kaartjies is wat soos Computicket kaartjies lyk en uit die hand gekoop is.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, May 29, 2009 - 19:58
5. Dis sad, ek dink werklik die BBRU moet my plan wat ek twee dae terug geblog het, bestudeer om sulke dinge te bekamp.
Posted by Bul se Maat (Carletonville) Friday, May 29, 2009 - 19:59
6. Kyk wat gebeur as jy al die Bulle uit die Springbok span haal
Halftyd in Windhoek
SA 8
Namibia XV 7
Posted by Texas Bloubul (Austin) Friday, May 29, 2009 - 20:20
7. Pdv wil mos nie luister as ons se maak die bulle almal bokke!

ai julle maar eks nou so nervious ek kan nie slaap nie, eks erger as n kind voor kersfees!

een slaapie dan is die beker ons sin.
NOU BULLE NOU!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Friday, May 29, 2009 - 20:27
8. Dis nou omtrent n gemors! Kry die mense jammer jong! Kan jy nou imagine hoe daai mense gan tekere gan as hulle ni kan ingan ni!
Posted by B*Babe (Parkrand) Friday, May 29, 2009 - 20:45
9. Telling vir die finaal:

BULLE 21 - 16 chiefs - LB
BULLE 32 - 26 chiefs - hammer 01
BULLE 32 - 19 chiefs - Bloubul-mal
BULLE 28 - 17 chiefs - Boel
BULLE 30 - 22 chiefs - Bloubloed84
BULLE 17 - 09 chiefs - Blitz
BULLE 27 - 14 chiefs - Bloumens
BULLE 23 - 14 chiefs - Sharko
BULLE 21 - 17 chiefs - Bbb08
BULLE 25 - 13 chiefs - Boel se vrou
BULLE 19 - 10 chiefs - zerocool
BULLE 30 - 13 chiefs - Ma se Bulletjie
BULLE 42 - 17 chiefs - Jimmy
BULLE 28 - 27 chiefs - Blouboerseun
BULLE 20 - 06 chiefs - GreGorGy
BULLE 45 - 18 chiefs - Bluedog
BULLE 22 - 17 chiefs - Bellydancer
BULLE 39 - 23 chiefs - JP Nel
BULLE 27 - 17 chiefs - Bulls r Best
BULLE 35 - 25 chiefs - CR
BULLE 18 - 09 chiefs - BK
BULLE 28 - 18 chiefs - BLOU MAMBA
BULLE 32 - 19 chiefs - AK
BULLE 28 - 23 chiefs - Blou-is-Baas
BULLE 29 - 24 chiefs - BLOUALLENT
BULLE 30 - 15 chiefs - Bully Beef
BULLE 18 - 16 chiefs - B*B
BULLE 10 - 07 chiefs - BlouPastoor
BULLE 28 - 20 chiefs - Blouhond
BULLE 38 - 06 chiefs - Bloubul Gebore
BULLE 28 - 15 chiefs - lubuolB
BULLE 36 - 12 chiefs - Thokozani
BULLE 28 - 19 chiefs - Ho3n3r
BULLE 23 - 13 chiefs - Rissiepit
BULLE 24 - 18 chiefs - BLOUBUL van PE
BULLE 15 - 10 chiefs - B-B-B
BULLE 18 - 14 chiefs - BlouRay
BULLE 32 - 18 chiefs - Bul se Maat
BULLE 33 - 22 chiefs - CC
BULLE 37 - 17 chiefs - RDM
BULLE 18 - 12 chiefs - HMcD
BULLE 31 - 19 chiefs - number8
BULLE 42 - 15 chiefs - Nader aan Blou
BULLE 29 - 14 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 29 - 24 chiefs - Rustig
BULLE 23 - 17 chiefs - Bloubosvelder
BULLS 27 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLS 24 - 12 chiefs - Bloues
BULLS 19 - 16 chiefs - Axeman
BULLS 37 - 22 chiefs - Try Again
BULLS 26 - 13 chiefs - BL
BULLS 27 - 18 chiefs - Bribo
BULLS 26 - 18 chiefs - Bloukop
BULLS 26 - 21 chiefs - JB007
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, May 29, 2009 - 21:39
10. Tellings vir die finaal

BULLE 21 - 16 chiefs - LB
BULLE 32 - 26 chiefs - hammer 01
BULLE 32 - 19 chiefs - Bloubul-mal
BULLE 28 - 17 chiefs - Boel
BULLE 30 - 22 chiefs - Bloubloed84
BULLE 17 - 09 chiefs - Blitz
BULLE 27 - 14 chiefs - Bloumens
BULLE 23 - 14 chiefs - Sharko
BULLE 21 - 17 chiefs - Bbb08
BULLE 25 - 13 chiefs - Boel se vrou
BULLE 19 - 10 chiefs - zerocool
BULLE 30 - 13 chiefs - Ma se Bulletjie
BULLE 42 - 17 chiefs - Jimmy
BULLE 28 - 27 chiefs - Blouboerseun
BULLE 20 - 06 chiefs - GreGorGy
BULLE 45 - 18 chiefs - Bluedog
BULLE 22 - 17 chiefs - Bellydancer
BULLE 39 - 23 chiefs - JP Nel
BULLE 27 - 17 chiefs - Bulls r Best
BULLE 35 - 25 chiefs - CR
BULLE 18 - 09 chiefs - BK
BULLE 28 - 18 chiefs - BLOU MAMBA
BULLE 32 - 19 chiefs - AK
BULLE 28 - 23 chiefs - Blou-is-Baas
BULLE 29 - 24 chiefs - BLOUALLENT
BULLE 30 - 15 chiefs - Bully Beef
BULLE 18 - 16 chiefs - B*B
BULLE 10 - 07 chiefs - BlouPastoor
BULLE 28 - 20 chiefs - Blouhond
BULLE 38 - 06 chiefs - Bloubul Gebore
BULLE 28 - 15 chiefs - lubuolB
BULLE 36 - 12 chiefs - Thokozani
BULLE 28 - 19 chiefs - Ho3n3r
BULLE 23 - 13 chiefs - Rissiepit
BULLE 24 - 18 chiefs - BLOUBUL van PE
BULLE 15 - 10 chiefs - B-B-B
BULLE 18 - 14 chiefs - BlouRay
BULLE 32 - 18 chiefs - Bul se Maat
BULLE 33 - 22 chiefs - CC
BULLE 37 - 17 chiefs - RDM
BULLE 18 - 12 chiefs - HMcD
BULLE 31 - 19 chiefs - number8
BULLE 42 - 15 chiefs - Nader aan Blou
BULLE 29 - 14 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 29 - 24 chiefs - Rustig
BULLE 23 - 17 chiefs - Bloubosvelder
BULLS 27 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLS 24 - 12 chiefs - Bloues
BULLS 19 - 16 chiefs - Axeman
BULLS 37 - 22 chiefs - Try Again
BULLS 26 - 13 chiefs - BL
BULLS 27 - 18 chiefs - Bribo
BULLS 26 - 18 chiefs - Bloukop
BULLS 26 - 21 chiefs - JB007
BULLS 28 - 25 chiefs - Bergbok
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Friday, May 29, 2009 - 21:54
11. When you get so down that you can't get up and you want so much but you're all out of luck, when you're so downhearted and misunderstood just over and over and over you could…… Hold On Tight – Electric Light Orchestra

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:02
12. First, when there's nothing but a slow glowing dream that your fear seems to hide deep inside your mind. All alone I have cried silent tears full of pride in a world made of steel, made of stone….. What a Feeling (Flashdance) – Irene Cara
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:07
13. The Queen of Hearts, the Queen of Hearts knows about life. She knows all about the heartache of the lovers in the night, can’t you try to read the signs? Queen of Hearts – Bad Boys Blue
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:12
14. Jungle life I'm far away from nowhere, on my own like Tarzan Boy. Hide and seek I play along while rushing cross the forest, monkey business on a sunny afternoon……Tarzan Boy – Baltimora
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:17
15. I'm in love with an uptown girl you know I've seen her in her uptown world. She's getting tired of her high class toys and all her presents from her uptown boys…. Uptown Girl – Billy Joel
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:24
16. When we all give the power we all give the best. Every minute of an hour
don't think about the rest. Then you all get the power you all get the best….. Live Is Life – Opus
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:29
17. Looking for you, you were looking for me. Always reaching for you, you were too blind to see. Oh love of my heart, why leave me alone? I’m falling apart, no good on my own…. Oh Lamour – Erasure
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:37
18. I don't know what you've got but it plays with my emotions I want you so much. Darling I want to hold you near want to whisper sweet and tender in your ear….. Loverboy – Billy Ocean
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:43
19. Suddenly I feel a shadow hanging over me. Love is true; it cuts in two, between pleasure and pain between sunshine and rain and between me and you….. They Say It’s Gonna Rain – Hazel Dean
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:48
20. Say you don't know me or recognize my face, say you don't care who goes to that kind of place. Knee deep in the hoopla sinking in your fight, too many runaways eating up the night….. We Built This City – Starship
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 00:56
21. Gooi Mielies Bulle!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 01:07
22. En uiteindelik is DIE DAG hier!

GOEIE MORE EDELE BLOUES!

Dankie, Jimmy en Happy Birthday Cappie....

NOU DIE BLOU BULLE.........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, May 30, 2009 - 06:34
23. Ligblou Baron,
julle moet die game geniet. Ek's ry ORTambo toe om Zambia to te vlieg.

Go BULLE!!
Posted by hammer01 (vereeniging) Saturday, May 30, 2009 - 06:41
24. For once in the year it is time to put our differences aside and support the Blue Bulls for the sake of being a South African rugby supporter as well! Al die beste vir vandag se groot wedstryd,dit gaan baie moelik wees soos enige finaal omdat daar soe baie aanhang op die uitslag.

Vir daardie ondersteuners wat na die game gaan vandag,geniet dit,ek wil ne eers dink hoe gaan Loftus lyk nie.Dit gaan een masiewe Blou golf wees. Ek is ook seker die hele Pretoria is net soe Blou,die honde,katte,karre,koppe,liggaame en wat ook nog wat bykom.

Al die beste en te wille van SA Rugby en alle rugby ondersteuners in Suid Afrika,maak ons as Suid Afrikaaners trots!

Groete uit 'n baie nat en koue Kaap uit.
Posted by WPRUGBY-WP (Cape Town) Saturday, May 30, 2009 - 07:07
25. Vergeet om te noem, kom ons maak dit sommer "'n dubbel" vandag, die Super 14 titel en van die Springbok 7's die "7's Wereld Series" wat 'n dag sal dit nie wees vir Suid Afrikaanse Rugby.
Posted by WPRUGBY-WP (Cape Town) Saturday, May 30, 2009 - 07:13
26. My tassie is gepak... pretoria hier kom ek! Its crunch time boys! Julle almal moet die game geniet - wen of verloor vanaand... ek is steeds baie trots op hulle!
Posted by B*Babe (Parkrand) Saturday, May 30, 2009 - 07:15
27. Dag al my Blou vriende!

It's a kind of magic.....
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, May 30, 2009 - 07:26
28. AK Veels geluk met die verjaarsdag vandag.....mag die BULLS jou n lekker present gee
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Saturday, May 30, 2009 - 07:29
29. Jy moet lekker verjaar AK! Jy kon die dag nie beter gekies het nie!
NOUUUU DIEEEEEE BLOU!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Saturday, May 30, 2009 - 07:36
30. Ek weet dis bitter laat maar is daar enige 1 wat dalk nog kaartjies het? Ek soek 4 maar dit moet nie vervals wees nie......
Posted by FRANNA (CENTURION) Saturday, May 30, 2009 - 07:50
31. Gelukkig kom my kaartjies van Loftus se kaartjiekantoor af! Ek's vandag stilweg opgewonde, mense, ons moet vroeg daar wees, en vat warm klere saam.
My BULSPAN, vee die Chiefies van die veld af! Maak in die eerste helfte al seker, Weet iemand of daar klank op die grootskerm gaan wees vir die BL wedstryd in Rustenburg?
Op die BLOUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUU!!!!!!!!!!
Posted by Boel (Mooinooi) Saturday, May 30, 2009 - 07:53
32. A-a-a-g ja... is daar geen faset van onse samelewing wat nie korrup is nie??
Aan die positiewe kant... dalk werk alle hekke!

LMGA hammer01.. vlug vir die koue, ne?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, May 30, 2009 - 07:53
33. If the South African XV thought they were going to have an easy work-out in their warm-up match in Windhoek on Friday night they were quickly shocked out of their complacency by a Namibian XV that fought every inch of the way before going down 36-7.
That scoreline might sound like it was a one-sided game, but it was anything but that. The SA XV led only 8-7 at half-time, and for some time into the second half before eventually the addition of first choice substitutes saw the shadow Boks find their range and run away with it.

However, the Namibians butchered a couple of excellent scoring opportunities which would have put them into the lead near the 50 minute mark and it might have been a different finish to the game had they gone ahead.

The turning point of the game came with the second try to wing Odwa Ndungane, which came from a breakaway sparked by an intercept near the South African line, with Ryan Kankowski running much of the length of the field. The Namibians had been pushing on the line for along period, and seeing their lead slip from one point to eight points in such fashion was the killer psychological blow for the invitation team.

But while the Boks did well to play the big point of the game with a winning hand, any British and Irish Lions supporter who saw this game would have walked away from the stadium in a confident mood.

While their enthusiasm should be tempered with the knowledge that this was some way short of being the best Springbok team, or even second best, the game failed to answer any of the nagging questions that have been bugging Bok supporters.

Earl Rose did not put a foot wrong at fullback, but he was not spectacular either, and it would probably be fair to say that he looked far more the part when he moved to flyhalf later in the game. Indeed, along with the second Ndungane against the run of play try, the switch of Rose to flyhalf was one of the turning points.

Rose, apart from his attacking skills, which he showed to good effect as he weaved his way in and out of defenders not long after moving to flyhalf, is a much better and longer kicker of the ball than the man he replaced, Peter Grant.

It was in the territory game that the Boks came distinctly second in this match, where Grant just never had the firepower to deal with the distance attained by Derick Hougaard, the Namibian flyhalf. Jaco van der Weshuyzen is also back from his travels, and between them the two former Boks ensured that the latest incumbents spent much of the game getting acquainted with the wrong side of halfway.

That did change a around a bit when Rose moved to pivot, but admittedly the Boks had also been injected by the arrival on the field of Jean de Villiers and Juan Smith. Both scored tries in the time remaining as they galvanised their teammates.

And in some key areas, there are still far more questions than answers, with this game leaving the way clear for Zane Kirchner and Morne Steyn to erase some of those doubts at Loftus later today.

The final score might make it look like it was a one-sided game, but the Namibians were the better team in the first half and for some considerable time after the turn. Indeed, two missed dropped goals in the first part of the second half, and a couple of other missed opportunities attacking from close range, might have set up an embarrassing situation for the Boks had the Namibians just had a bit more luck.

The Namibians were robbed of some of the big beef that was supposed to play for them when the top provinces withdrew their players earlier in the week. But the Blue Bull Vodacom Cup side came to the rescue to fill in the holes, and it was unsurprising that they played something that bore a close relation to traditional old fashioned Blue Bulls rugby.

An area where the Namibians gave the Boks something to consider was the set-scrums.

SCORERS:

South Africa XV – Tries: Odwa Ndungane 2, Juan Smith, Johann Muller and Jean de Villiers; Conversions: Peter Grant and Earl Rose 3; Penalty: Peter Grant.

Namibia XV – Try: Kees Lensing, Conversion: Derick Hougaard.

Smaak my hulle't maar gesukkel sonder die Bulle.
MAAK DIE BULLE ALMAL BOKKE!!!!!!!!!!

Posted by Boel (Mooinooi) Saturday, May 30, 2009 - 08:01
34. Kyk mooi, PDV gaan vir Rose iewers speel teen die Leeus......dan het ons spilnternuwe probleme!!
Posted by FRANNA (CENTURION) Saturday, May 30, 2009 - 08:04
35. Like dit dat Kees bietjie vir Barney gas gegee het. Dink net wat Sheridan gaan doen. Nr 3 is mees crucial posisie en nou wil PDV 'n haker daar speel...
Posted by FRANNA (CENTURION) Saturday, May 30, 2009 - 08:05
36. Bulle behoort in die starting 15 teen die Leeus minimum 6 manne te he, kan tot 8 wees!
Posted by FRANNA (CENTURION) Saturday, May 30, 2009 - 08:07
37. Eye of the tiger!!!!!!!!
Posted by Boel (Mooinooi) Saturday, May 30, 2009 - 08:08
38. More al my blou maaitjies

ek weet ek gaan nou dof klink maar ek het hulp nodig ek verstaan dinge nie lekker nie. Wat maak derick hougaard in namibia? (Ek was vir so n jaar weg van alle sport nuus en die wereld weens persoonlike issues met my ex so ek het redelik baie nuus verloor,ek was heel geskok!)
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 08:42
39. Hallo B-mal, DH speel volgende seisoen vir Saracens in Engeland maar was losskakel vir die Namibiese 15 tal. Ek dink hy bou pensioen op en sal weer vir die Bulle kom speel (hoop so!)
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Saturday, May 30, 2009 - 08:52
40. Hallo die Blou

Ek sal AK daar by Loftus geluk wens met sy birthday.

Hou by die Blou!!!!!!!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, May 30, 2009 - 08:55
41. Meesal was dit net om die Namibiese XV te versterk sodat PdV iets daaruit kon leer. Beter kans dat hy vanmiddag op Loftus iets kan kom leer. Hoop ten minste hy't gisteraand geleer om van sekere ouens ( gaan nie name noem nie ) te vergeet.
Morne vir President!!!!!!!!!
Posted by Boel (Mooinooi) Saturday, May 30, 2009 - 08:57
42. 'n Uittreksel uit 'n berig in vanoggend se Beeld -
“Ek gaan skree, sing, boe, vlae swaai en kommin wees,” het Hofmeyr gister gesê.

Hofmeyr, wat saam met Kurt Darren die skare voor die eindstryd gaan vermaak, het gesê hy gaan vandag “alles doen wat tuisveldvoordeel behels”.

Die twee sangers gaan elkeen spesiaal vir Morné Steyn, wat die Crusaders verlede week met sy skopskoen verniel het, ’n liedjie sing. Darren het sy “Af en af” na “Drop, drop, drop” herdoop. Hofmeyr sal “Liefling”, “vir die nuwe liefling, Morné” sing.

Een van die toeskouers, mnr. David Louw, het selfs van Moskou in Rusland ingevlieg om sy span in “hul oomblik van glorie” op Loftus te ondersteun.

Ek dink ek gaan ook maar kommin wees.................................Dis nou volgens my Shark skoonma...............
Posted by Boel (Mooinooi) Saturday, May 30, 2009 - 09:03
43. O ok soe dankie julle! Ek hoop ok ou liefling kom terug een van die dae. Ek lees nou op yahoo q&a; se rugby section dat die kiwis al klaar die ref blameer vir in geval die chiefs verloor .hulle reken kaplan gaan onpartydig wees!! Shame lyk my die kiwis is bang vir die BIG BAD BULL
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 09:05
44. Ek dink die Chiefs gaan Morne onder groot druk sit vandag.

Bulle wen of verloor,ons staan by julle!!!!!!!!!!!!!!!!!Geniet die game.
Posted by Blou Dino (Witbank) Saturday, May 30, 2009 - 09:05
45. Ek stem saam Blou Dino, hulle gaan hom target, maar............. Cometh the hour, cometh the man!!! Morne sal die pressure vat en uitdeel ook. Hy gaan hierdie jaar 'n Grote word. En moenie van Spies vergeet nie, of Habana of Akona, Jaco Petoors gaan vandag sy eerste dir vir die Bulle score, Bakkies skuld ons enetjie hierdie jaar...... Dan's daar nog Zane, oeps amper vergeet ek van Wynand en Fourie, sal ek aangaan....................
Posted by Boel (Mooinooi) Saturday, May 30, 2009 - 09:13
46. More Almal.
Bulls are King of the Bull ring
Posted by Russel (Almaty) Saturday, May 30, 2009 - 09:26
47. More al die Bloues. Vandag maak ons weereens geskiedenis. Mag PDV se ogies oopgaan en sy snaweltjie toe wees. Die kern van die Bokspan speel vandag ! GO BULLE !
Posted by Bobbieblou (Home of the Champions) Saturday, May 30, 2009 - 09:26
48. Baai, ek moet nou ry, Loftus is ver.......................
Posted by Boel (Mooinooi) Saturday, May 30, 2009 - 09:29
49. 30. Franna Bel my so 12 uurek mag dalk 2 kaartjies dan he. Lyk my die familie van die kaap gaan dit nie maak nie. R250 kaartjie Oos onder block RR. By Loftus gekoop. Will maar net my geld terrug kry. 0762324228
Posted by Nader aan Blou (Pretoria) Saturday, May 30, 2009 - 09:35
50. BULLE 21 - 16 chiefs - LB
BULLE 32 - 26 chiefs - hammer 01
BULLE 32 - 19 chiefs - Bloubul-mal
BULLE 28 - 17 chiefs - Boel
BULLE 30 - 22 chiefs - Bloubloed84
BULLE 17 - 09 chiefs - Blitz
BULLE 27 - 14 chiefs - Bloumens
BULLE 23 - 14 chiefs - Sharko
BULLE 21 - 17 chiefs - Bbb08
BULLE 25 - 13 chiefs - Boel se vrou
BULLE 19 - 10 chiefs - zerocool
BULLE 30 - 13 chiefs - Ma se Bulletjie
BULLE 42 - 17 chiefs - Jimmy
BULLE 28 - 27 chiefs - Blouboerseun
BULLE 20 - 06 chiefs - GreGorGy
BULLE 45 - 18 chiefs - Bluedog
BULLE 22 - 17 chiefs - Bellydancer
BULLE 39 - 23 chiefs - JP Nel
BULLE 27 - 17 chiefs - Bulls r Best
BULLE 35 - 25 chiefs - CR
BULLE 18 - 09 chiefs - BK
BULLE 28 - 18 chiefs - BLOU MAMBA
BULLE 32 - 19 chiefs - AK
BULLE 28 - 23 chiefs - Blou-is-Baas
BULLE 29 - 24 chiefs - BLOUALLENT
BULLE 30 - 15 chiefs - Bully Beef
BULLE 18 - 16 chiefs - B*B
BULLE 10 - 07 chiefs - BlouPastoor
BULLE 28 - 20 chiefs - Blouhond
BULLE 38 - 06 chiefs - Bloubul Gebore
BULLE 28 - 15 chiefs - lubuolB
BULLE 36 - 12 chiefs - Thokozani
BULLE 28 - 19 chiefs - Ho3n3r
BULLE 23 - 13 chiefs - Rissiepit
BULLE 24 - 18 chiefs - BLOUBUL van PE
BULLE 15 - 10 chiefs - B-B-B
BULLE 18 - 14 chiefs - BlouRay
BULLE 32 - 18 chiefs - Bul se Maat
BULLE 33 - 22 chiefs - CC
BULLE 37 - 17 chiefs - RDM
BULLE 18 - 12 chiefs - HMcD
BULLE 31 - 19 chiefs - number8
BULLE 42 - 15 chiefs - Nader aan Blou
BULLE 29 - 14 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 29 - 24 chiefs - Rustig
BULLE 23 - 17 chiefs - Bloubosvelder
BULLS 27 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLS 24 - 12 chiefs - Bloues
BULLS 19 - 16 chiefs - Axeman
BULLS 37 - 22 chiefs - Try Again
BULLS 26 - 13 chiefs - BL
BULLS 27 - 18 chiefs - Bribo
BULLS 26 - 18 chiefs - Bloukop
BULLS 26 - 21 chiefs - JB007
BULLS 28 - 25 chiefs - Bergbok
BULLS 32 - 27 chiefs - Bobbieblou
Posted by Bobbieblou (Home of the Champions) Saturday, May 30, 2009 - 09:36
51. Hi daar mense!!!!! Ek het kaartjies gekry!!!!! Baie dankie aan die maat hy weet wie hy si :)))

Sorry, iemand het van i parking gepraat iewers in of naby Totius straat(Steger straat dalk?) Ek wil net weet presies waar dit is asseblief as iemand my kan help???

Dankie...
Posted by Ho3n3r (Randburg) Saturday, May 30, 2009 - 09:54
52. Ho3n3r

baie geluk met jou kaartjies! Hoop jy en jou girl gaan die rugby geniet! Wens ek was jy
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 10:05
53. Nog sewe ure!
NOU BULLE NOU!
BLE
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 10:08
54. Goeie more BRYAN HABANA....... Ek is n tiener van C/ Ville .Ek tik op die Blog onder my pa se naam . Ek is n BLOUBUL freak!!!!!!! Jy is my held .Elke game wat die bulle speel , kyk ek net vir jou!!! Ek is trots daarop om n BLOUBUL fan te wees ......

Julle almal is die gees van die span ... en veral oom Victor!! Julle is GREAT. Ek belowe om vandag my hart uit te skree . Gaan druk n drie en ek sal cheer. Julle is awesome !!! GO die Bloumasjien .
Posted by C'ville Bulls Fan (Carletonville) Saturday, May 30, 2009 - 10:28
55. Vandag is die DAG!!


NOU DIE BLOU!!!!
Posted by zet (Pretoria) Saturday, May 30, 2009 - 10:52
56. Aan almal wat by loftus is geniet dit! Wens ek was daar! Skreeu maar ekstra hard vir ons wat by die huis kyk!
bulle maak ons nog trotser vandag en wen die finaal!
nou die blou!!!!!
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 10:59
57. Tellings vir vandag:

BULLE 21 - 16 chiefs - LB
BULLE 32 - 26 chiefs - hammer 01
BULLE 32 - 19 chiefs - Bloubul-mal
BULLE 28 - 17 chiefs - Boel
BULLE 30 - 22 chiefs - Bloubloed84
BULLE 17 - 09 chiefs - Blitz
BULLE 27 - 14 chiefs - Bloumens
BULLE 23 - 14 chiefs - Sharko
BULLE 21 - 17 chiefs - Bbb08
BULLE 25 - 13 chiefs - Boel se vrou
BULLE 19 - 10 chiefs - zerocool
BULLE 30 - 13 chiefs - Ma se Bulletjie
BULLE 42 - 17 chiefs - Jimmy
BULLE 28 - 27 chiefs - Blouboerseun
BULLE 20 - 06 chiefs - GreGorGy
BULLE 45 - 18 chiefs - Bluedog
BULLE 22 - 17 chiefs - Bellydancer
BULLE 39 - 23 chiefs - JP Nel
BULLE 27 - 17 chiefs - Bulls r Best
BULLE 35 - 25 chiefs - CR
BULLE 18 - 09 chiefs - BK
BULLE 28 - 18 chiefs - BLOU MAMBA
BULLE 32 - 19 chiefs - AK
BULLE 28 - 23 chiefs - Blou-is-Baas
BULLE 29 - 24 chiefs - BLOUALLENT
BULLE 30 - 15 chiefs - Bully Beef
BULLE 18 - 16 chiefs - B*B
BULLE 10 - 07 chiefs - BlouPastoor
BULLE 28 - 20 chiefs - Blouhond
BULLE 38 - 06 chiefs - Bloubul Gebore
BULLE 28 - 15 chiefs - lubuolB
BULLE 36 - 12 chiefs - Thokozani
BULLE 28 - 19 chiefs - Ho3n3r
BULLE 23 - 13 chiefs - Rissiepit
BULLE 24 - 18 chiefs - BLOUBUL van PE
BULLE 15 - 10 chiefs - B-B-B
BULLE 18 - 14 chiefs - BlouRay
BULLE 32 - 18 chiefs - Bul se Maat
BULLE 33 - 22 chiefs - CC
BULLE 37 - 17 chiefs - RDM
BULLE 18 - 12 chiefs - HMcD
BULLE 31 - 19 chiefs - number8
BULLE 42 - 15 chiefs - Nader aan Blou
BULLE 29 - 14 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 29 - 24 chiefs - Rustig
BULLE 23 - 17 chiefs - Bloubosvelder
BULLS 27 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLS 24 - 12 chiefs - Bloues
BULLS 19 - 16 chiefs - Axeman
BULLS 37 - 22 chiefs - Try Again
BULLS 26 - 13 chiefs - BL
BULLS 27 - 18 chiefs - Bribo
BULLS 26 - 18 chiefs - Bloukop
BULLS 26 - 21 chiefs - JB007
BULLS 28 - 25 chiefs - Bergbok
BULLS 32 - 27 chiefs - Bobbieblou
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Saturday, May 30, 2009 - 11:17
58. Kaartjies, het iemand - soek 4 asb - 082 651 6959!
Posted by FRANNA (CENTURION) Saturday, May 30, 2009 - 11:23
59. Time is up. Got my shirt on. Got my jersey on. Got my boots on. Got my tickets. Now, I just gotta get myself to Loftius. Party starts at 13h00...
Posted by GreGorGy (Edenvale) Saturday, May 30, 2009 - 11:44
60. Tellings vir vandag:

BULLE 21 - 16 chiefs - LB
BULLE 32 - 26 chiefs - hammer 01
BULLE 32 - 19 chiefs - Bloubul-mal
BULLE 28 - 17 chiefs - Boel
BULLE 30 - 22 chiefs - Bloubloed84
BULLE 17 - 09 chiefs - Blitz
BULLE 27 - 14 chiefs - Bloumens
BULLE 23 - 14 chiefs - Sharko
BULLE 21 - 17 chiefs - Bbb08
BULLE 25 - 13 chiefs - Boel se vrou
BULLE 19 - 10 chiefs - zerocool
BULLE 30 - 13 chiefs - Ma se Bulletjie
BULLE 42 - 17 chiefs - Jimmy
BULLE 28 - 27 chiefs - Blouboerseun
BULLE 20 - 06 chiefs - GreGorGy
BULLE 45 - 18 chiefs - Bluedog
BULLE 22 - 17 chiefs - Bellydancer
BULLE 39 - 23 chiefs - JP Nel
BULLE 27 - 17 chiefs - Bulls r Best
BULLE 35 - 25 chiefs - CR
BULLE 18 - 09 chiefs - BK
BULLE 28 - 18 chiefs - BLOU MAMBA
BULLE 32 - 19 chiefs - AK
BULLE 28 - 23 chiefs - Blou-is-Baas
BULLE 29 - 24 chiefs - BLOUALLENT
BULLE 30 - 15 chiefs - Bully Beef
BULLE 18 - 16 chiefs - B*B
BULLE 10 - 07 chiefs - BlouPastoor
BULLE 28 - 20 chiefs - Blouhond
BULLE 38 - 06 chiefs - Bloubul Gebore
BULLE 28 - 15 chiefs - lubuolB
BULLE 36 - 12 chiefs - Thokozani
BULLE 28 - 19 chiefs - Ho3n3r
BULLE 23 - 13 chiefs - Rissiepit
BULLE 24 - 18 chiefs - BLOUBUL van PE
BULLE 15 - 10 chiefs - B-B-B
BULLE 18 - 14 chiefs - BlouRay
BULLE 32 - 18 chiefs - Bul se Maat
BULLE 33 - 22 chiefs - CC
BULLE 37 - 17 chiefs - RDM
BULLE 18 - 12 chiefs - HMcD
BULLE 31 - 19 chiefs - number8
BULLE 42 - 15 chiefs - Nader aan Blou
BULLE 29 - 14 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 29 - 24 chiefs - Rustig
BULLE 23 - 17 chiefs - Bloubosvelder
BULLS 27 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLS 24 - 12 chiefs - Bloues
BULLS 19 - 16 chiefs - Axeman
BULLS 37 - 22 chiefs - Try Again
BULLS 26 - 13 chiefs - BL
BULLS 27 - 18 chiefs - Bribo
BULLS 26 - 18 chiefs - Bloukop
BULLS 26 - 21 chiefs - JB007
BULLS 28 - 25 chiefs - Bergbok
BULLS 32 - 27 chiefs - Bobbieblou
BULLE 32 - 20 chiefs BBNZ
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Saturday, May 30, 2009 - 11:52
61. It's 10pm on Saturday night here in NZ, counting down the hours until kick off at 3:30 Sunday morning. I can't wait. You guys going to Loftus, make sure the chiefs know they are not playing 15 bulls, but 50,000 plus Bulls. Enjoy the game. Wish I was there.
Lets go BULLS, the super14 cup needs a new home, and Loftus is just the place.
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Saturday, May 30, 2009 - 12:01
62. Tellings vir die WENSPAN(BULLS) vanmiddag

BULLE 21 - 16 chiefs - LB
BULLE 32 - 26 chiefs - hammer 01
BULLE 32 - 19 chiefs - Bloubul-mal
BULLE 28 - 17 chiefs - Boel
BULLE 30 - 22 chiefs - Bloubloed84
BULLE 17 - 09 chiefs - Blitz
BULLE 27 - 14 chiefs - Bloumens
BULLE 23 - 14 chiefs - Sharko
BULLE 21 - 17 chiefs - Bbb08
BULLE 25 - 13 chiefs - Boel se vrou
BULLE 19 - 10 chiefs - zerocool
BULLE 30 - 13 chiefs - Ma se Bulletjie
BULLE 42 - 17 chiefs - Jimmy
BULLE 28 - 27 chiefs - Blouboerseun
BULLE 20 - 06 chiefs - GreGorGy
BULLE 45 - 18 chiefs - Bluedog
BULLE 22 - 17 chiefs - Bellydancer
BULLE 39 - 23 chiefs - JP Nel
BULLE 27 - 17 chiefs - Bulls r Best
BULLE 35 - 25 chiefs - CR
BULLE 18 - 09 chiefs - BK
BULLE 28 - 18 chiefs - BLOU MAMBA
BULLE 32 - 19 chiefs - AK
BULLE 28 - 23 chiefs - Blou-is-Baas
BULLE 29 - 24 chiefs - BLOUALLENT
BULLE 30 - 15 chiefs - Bully Beef
BULLE 18 - 16 chiefs - B*B
BULLE 10 - 07 chiefs - BlouPastoor
BULLE 28 - 20 chiefs - Blouhond
BULLE 38 - 06 chiefs - Bloubul Gebore
BULLE 28 - 15 chiefs - lubuolB
BULLE 36 - 12 chiefs - Thokozani
BULLE 28 - 19 chiefs - Ho3n3r
BULLE 23 - 13 chiefs - Rissiepit
BULLE 24 - 18 chiefs - BLOUBUL van PE
BULLE 15 - 10 chiefs - B-B-B
BULLE 18 - 14 chiefs - BlouRay
BULLE 32 - 18 chiefs - Bul se Maat
BULLE 33 - 22 chiefs - CC
BULLE 37 - 17 chiefs - RDM
BULLE 18 - 12 chiefs - HMcD
BULLE 31 - 19 chiefs - number8
BULLE 42 - 15 chiefs - Nader aan Blou
BULLE 29 - 14 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 29 - 24 chiefs - Rustig
BULLE 23 - 17 chiefs - Bloubosvelder
BULLS 27 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLS 24 - 12 chiefs - Bloues
BULLS 19 - 16 chiefs - Axeman
BULLS 37 - 22 chiefs - Try Again
BULLS 26 - 13 chiefs - BL
BULLS 27 - 18 chiefs - Bribo
BULLS 26 - 18 chiefs - Bloukop
BULLS 26 - 21 chiefs - JB007
BULLS 28 - 25 chiefs - Bergbok
BULLS 32 - 27 chiefs - Bobbieblou
BULLS 32 - 20 chiefs - BBNZ
Posted by Bergbok (Pretoria se Nagtegaaltjie) Saturday, May 30, 2009 - 13:28
63. Watched "The Rugby Club" (Fox sport, Australia) two nights ago... Both, Rod Kafer and Phil Kearns concur, that Victor Matfield is currently the greatest rugby player in the world... How's that coming from a couple of Aussies?
They did mention though, that the game against the Chiefs will be a tester... Not because the Bulls aren't up to it, but that Jonathan Kaplan is to ref the game and he does not like the Bulls. Hope they're wrong about Kaplan!
Posted by Footyfred (Brisbane) Saturday, May 30, 2009 - 13:37
64. One of the Aussies on the show predicted that the Bulls will win by a margin of 25.... GO BULLS!!!!
Posted by Footyfred (Brisbane) Saturday, May 30, 2009 - 13:39
65. Hou so aan bulllllleeee !!!!!
NOU DIE BLOU
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 18:27
66. Wat kan ek se ,,,,,,,
Noord Transvaal Blou Bulle Julle Is Die Beste !!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Saturday, May 30, 2009 - 19:30
67. Bulle!!!!

knap gedaan flip eks trots op julle
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 19:35
68. Geluk weereens aan die bulle, agt driee julle is konings!
geluk ook aan die springbok sewe
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, May 30, 2009 - 19:39
69. Bulle!!! Beste vertoning ooit deur 'n Blou span.
Posted by Undertaker (Death Valley) Saturday, May 30, 2009 - 19:41
70. Beste vertoning van Bul rugby ooit. Victor julle is almal my greatste hero's. Nou vir die Curry cup
Posted by madmaxbull (krugersdorp) Saturday, May 30, 2009 - 19:44
Happy birthday to: 1 June - Kees Lensing