You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Announcement on tickets for the Vodacom Super 14 final


The Blue Bulls Company (Pty) Ltd would like to announce that the tickets for the Vodacom Super 14 final at Orlando Stadium in Soweto on 29 May 2010 at 17:00 will be available on 25 May 2010. The cost per ticket will be R 350.

Season ticket holders
Season ticket holders will have first option to purchase tickets. These tickets will be available from Supersport Park in Centurion. Season ticket holders will be able to purchase their tickets on Tuesday, 25 May 2010 from 09:00. Please remember to bring your original season ticket as reference.

Public
The public can buy tickets through Computicket on Tuesday, 25 May 2010 at 09:00. Please note that buyers will be restricted to two tickets per transaction.

Ticket Allocation:
The capacity of the Orlando Stadium is 36,500. 13,500 less than Loftus Versfeld. This has a significant impact on out ticket distribution.
Public (Computicket): 3,200 – Limited to two per person.
Suites: 10,000
Season Tickets: 14,000
Vodacom Stormers: 1,000
Shareholders (BBRU and SAIL): 3,000
Other: (Dignitaries, Professional players, Coaching teams, Management, Staff, SA Rugby, SANZAR, Sponsors, Business Partners, Suppliers and Complimentary tickets): 5,300
Total: 36,500

Transport and logistics
Information regarding the transport and logistics:

Transport Information and Logistics
Please note that it will be a traffic free zone around the stadium.

Private Coaches
All private coaches (privately organized) will need a special Orlando Coach Permit. These permits will be available from Computicket on Wednesday, 26 May 2010 at R 150 per coach. The permit also serves as parking during the match at Nasrec, where after the coaches will be redirected to Orlando Stadium for pick up of spectators. These coaches must enter the precinct from Maraisburg off-ramp from the N1, following Commando Road into Orlando East. The routes and plans will be available on www.vodacombulls.co.za and www.stadiummanagement.co.za Park and Ride SuperSport Park

There will be a park and ride facility available at SuperSport Park in Centurion. Cost: R 100 per person and tickets and will be available at Computicket on Wednesday, 26 May 2010 available from Computicket. Please note that this ticket includes parking at SuperSport Park. Busses will depart from SuperSport Park between: 11h00 and 13h00. Busses will depart from Orlando Stadium between: 19h00 and 21h00. Please note that due to the rules and regulations no liquor or braais will be allowed in the Supersport Park parking area. Park and Ride at Nasrec

There will be 8,000 secure parking bays available at Nasrec. Cost: R 30 per vehicle for parking. R 25 travelling cost per person for the bus transfer to and from Orlando Stadium. Tickets will be available from Computicket on Wednesday, 26 May 2010. Please note that due to the rules and regulations of the City of Johannesburg no liquor or braais will be allowed in the Nasrec parking area.

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd endeavours to manage and run the transport logistics as smooth and effective as possible with Stadium Management South Africa from Nasrec. Currently there will be no other events taking place at Soccer City and this will reduce traffic in this area.

Trains Arriving at Orlando Stadium
All tickets purchased from Computicket or SuperSport Park must be picked up before 16h00 on Friday, 28 May 2010. No tickets will be available for collection on match day and no tickets will be available at the stadium. Nobody will be allowed near the stadium without a valid ticket.

Supporters are encouraged to arrive early at the stadium and wear blue to support the Vodacom Bulls. There will be a beer garden available with entertainment as well as other refreshments. Please contact the Blue Bulls Company (Pty) Ltd on 012 420 0700 or visit www.vodacombulls.co.za for any further enquiries.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1. Soos Bulls op saterdag
Posted by BlueIQ (Pretoria) Monday, May 24, 2010 - 19:40
2. Dit sucks! Gestel mens is 'n familie van 4, wat is die kanse dat mens met die tweede transaksie sitplekke langs die van die eerste transaksie gaan kry?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, May 24, 2010 - 20:11
3. Nee BBM, hier het julle 'n bubble gehap! Hoekom het julle dit nie maar beperk tot 4 per transaksie, dit sou mos nog steeds verhoed het dat mense 'n hoop kaartjies koop net om dit teen 'n wins te verkoop.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, May 24, 2010 - 20:14
4. Tellings vir Saterdag

BULLE 34 - 19 twinkies - Boel
BULLE 29 - 25 twinkies - Sharkie ST
BULLE 41 - 21 twinkies - petoors
BULLE 32 - 27 twinkies - Jou_Ma
BULLE 26 - 25 twinkies - hammer01
BULLE 27 - 20 twinkies - BullsRBest
BULLE 37 - 24 twinkies - BlousteBlou
BULLE 41 - 31 twinkies - CC
BULLE 25 - 19 twinkies - Vaskophaker
BULLE 36 - 24 twinkies - GreGorGy
BULLE 12 - 35 twinkies - stormerwp
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Monday, May 24, 2010 - 21:29
5. Geluk met jul oorwinning teen die Saders.
Nou le die game voor waarvoor almal gewag het...
My hart se die Stormers(die Briesies vir van die Bulle wie nie weet wie die Stormers is nie),maar ek sukkel nog om my kop te laat saampraat...Maar ek sal seker teen Vrydag eenstemmigheid he!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Monday, May 24, 2010 - 21:39
6. You got to lose
You can't win all the time.
You got to lose
You can't win all the time, what'd did I say?
I know, pretty baby,
I see trouble comin down the line.

John Lee Hooker.
Posted by Blou Karnallie Monday, May 24, 2010 - 23:42
7. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 19 twinkies - Boel
BULLE 29 - 25 twinkies - Sharkie ST
BULLE 41 - 21 twinkies - petoors
BULLE 32 - 27 twinkies - Jou_Ma
BULLE 26 - 25 twinkies - hammer01
BULLE 27 - 20 twinkies - BullsRBest
BULLE 37 - 24 twinkies - BlousteBlou
BULLE 41 - 31 twinkies - CC
BULLE 25 - 19 twinkies - Vaskophaker
BULLE 36 - 24 twinkies - GreGorGy
BULLE 12 - 35 twinkies - stormerwp
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 07:10
8. Ai, ou Bergbok.... Jy het n goeie mediese fonds, jy moet vir jou n nuwe bril kry, ou tjom!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 07:14
9. Halo die Blou,

Eh hoop die busdiens gaan n verbetering wees teen laasweek,veral die terug was gaos,die mense het soos skape op en af geloop op soek na die regte bus,Nasrec veral.
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 07:30
10. Die wat nie n martelpyp het nie.....moenie een koop nie ASB!!!!!!!!!!!!!!DAI GOED het ons mal gemaak!!!!!!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 07:35
11. JIMMY,gaan jy daar wees?????
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 07:41
12. #10 Blou Dino:

When in Rome, do what the Romans did...

Feed the irritating ones to the Lions....

Oeps, die Leeus is actually die welpies en hulle tande is getrek, so ons sal hulle maar vir die Haaie gooi... Oeps

LOL
Posted by Jou_Ma (Centurion) Tuesday, May 25, 2010 - 07:42
13. Ek sien gisteraand op Kobus en sy Clowns die game is nou 16:00 , nie meer 17:00. Hulle skakel al 15:00 oor!

Ek was daar laas week, gaan nie die week, maar die van julle wat gaan moet sorg dat julle 10:00 uit PTA ry anders gaan julle laat wees!
Posted by FRANNA (CENTURION) Tuesday, May 25, 2010 - 07:43
14. JIMMY,as jy teen die tyd nog nie aangestel is deur die BBRU om die DJ by sulke geleenthede,veral by die biertuin te wees nie,neem hierdie manne geen notice wat jy hier doen nie....sad ne!!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 07:46
15. Ek skat daar was seker so 100 martelpype in die stadion en dit het ons mal gemaak. Dink net as daar 10 000 was. Die rerige Blou Bul supporters vat nie daai goed saam nie.Meer nog, hulle bly tjoepstil as daar pale toe geskop word. Ek se altyd, moenie boeee nie, hy sal van self mis!
Posted by FRANNA (CENTURION) Tuesday, May 25, 2010 - 07:46
16. @ 12

Ek sou nie n pyn he nie,Daar het n ou reg agter my gesit en behoorlik deur dai pyp asem gehaal vir 80 MINUTE,Jy het nie n idee hoe graag ek dai ding met die groot kant in sy keel wou opdruk het nie...sonder enige smeer middel,hoe min breinselle moet n mens he om dai martelpyp vir 80 MIN!!! TE BLAAS!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 07:54
17. More more bloubulle,kan iemand dalk vir my se hoe laat oeffen die bulle in die dag ek sal graag n draai wil maak?
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Tuesday, May 25, 2010 - 08:03
18. Net 1 breinsel, BD, want daai ding het net n enkele noot?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 08:03
19. LB,gaan jy Soweto toe???
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 08:09
20. LB,yip een noot,en die ou agter die pyp,one track minded.
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 08:12
21. Ek glo julle manne wat so kerm oor die vuvuzelas en die mense wat dit blaas sal nie weer gaan nie? Los dit maar eerder vir die jonger manne.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 08:16
22. BD, nee wat. Te veel van n mission vir n ou toppie; sal net n trombie skiet!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:02
23. Sterkte vir die manne, en sterkte vir die manne wat die Vuvuzela's moet trotseer..soos ek kan aflei is dit 'n hengse kopseer - letterlik en figuurlik... :-)

Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 19 twinkies - Boel
BULLE 29 - 25 twinkies - Sharkie ST
BULLE 41 - 21 twinkies - petoors
BULLE 32 - 27 twinkies - Jou_Ma
BULLE 26 - 25 twinkies - hammer01
BULLE 27 - 20 twinkies - BullsRBest
BULLE 37 - 24 twinkies - BlousteBlou
BULLE 41 - 31 twinkies - CC
BULLE 25 - 19 twinkies - Vaskophaker
BULLE 36 - 24 twinkies - GreGorGy
BULLE 12 - 35 twinkies - stormerwp
BULLE 26 - 24 twinkies - Willebul
Posted by Willebul (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:03
24. Blou karnallie (post6).

Ek is bly om te sien dat saam met jou, Jimmy en Ligblou Baron is ons daarem nou al ten minste vier bloggers wat 'n bietjie discerning is in ons musiek smaak.

Nou het ek nog 'n blou vriend, of moet ek eerder sê, 'n blues vriend.

Posted by BlueIQ (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:04
25. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 19 twinkies - Boel
BULLE 29 - 25 twinkies - Sharkie ST
BULLE 41 - 21 twinkies - petoors
BULLE 32 - 27 twinkies - Jou_Ma
BULLE 26 - 25 twinkies - hammer01
BULLE 27 - 20 twinkies - BullsRBest
BULLE 37 - 24 twinkies - BlousteBlou
BULLE 41 - 31 twinkies - CC
BULLE 25 - 19 twinkies - Vaskophaker
BULLE 36 - 24 twinkies - GreGorGy
BULLE 12 - 35 twinkies - stormerwp
BULLE 26 - 24 twinkies - Willebul
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:05
26. Aaaahh! The Blues... en Rythm & Blues.... musiek uit die boonste rakke!

BLOU BULLE BO!!!!!!!!!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:08
27. Bergbok,

Ek is bly dat jy jou comeback gemaak het.

Ek, vir een, was bekommerd oor jou.

Moet nou nie maak dat ek jammer gaan wees oor hierdie vriendelike woorde aan jou.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:08
28. We call on ol' Jimmy to sing us a song, s-i-i-ng us a song!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:10
29. Al die kaartjies by computicket was uitverkoop teen 09h09. Ek was hier by een van die computicket outlets in Centurion en niemand kon 'n kaartjie kry nie.
Posted by Semi Kaartjies (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:28
30. We are the champions my friends and we'll keep on fighting till the end. We are the champions, we are the champions, no time for losers ‘cause we are the champions of the world…..We Are The Champions – Queen.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, May 25, 2010 - 09:28
31. More Almal! Wat is die nuutse op besering? Ek het gehoor Francois Hougaard het ook nou besering? Hoop net Danie sal ook reg wees.
Posted by Die BAAS (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:29
32. Post 11: Dino, ek kon net twee kaartjies kry. Ek het regtig uitgesien na die wedstryd saam met my vrou en twee oudste kinders, nou weet ek nie wat ek gaan doen nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, May 25, 2010 - 09:33
33. Vaskophaker, ek sal die TDM vanaand opdateer. Dit behoort darem die voorlopers genoeg tyd te gee om 'n hul opsie te oorweeg.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, May 25, 2010 - 09:35
34. Hou by die BLOU!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, May 25, 2010 - 09:36
35. O ja, thanks Blou Karnallie!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, May 25, 2010 - 09:39
36. Jimmy, wat van Wake Up, Set your Sights - Uriah Heep - David Byron op sy beste! Van Very 'eavy, very 'umble
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 09:41
37. SOLD OUT

YAHOO - GO THE BLUE
Posted by BullsRbest (Randburg) Tuesday, May 25, 2010 - 09:58
38. LBB,
Ek wou nog na die Deep Purple/Uriah Heep/Wishbone Ash konsert gaan.

Maar gister, toe ek kaartjies wou koop vind, ek uit dat daar slegs unreserved staanplek kaartjies oor was. (Ek is nou te oud om 3 ure te staan.) Sal maar uitkyk vir 'n DVD. So ek moet maar jou woord vat oor hoe die riff op Smoke on the Water gespeel moet word. Nie dat ek eintlik weet waarvan jy praat nie. Behalwe dat dit technically difficult is.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 10:01
39. Can someone please tell me why BBRU say Orlando Stadium can only host 36 500 people??? All the links I can get regarding capacity information for Orlando Stadium shows that it is 40 000. Where are the other 3500 seats??? Is it the decision of BBRU to leave 3500 seats open???
P.S.

Big round of applaus to Computicket who yet again could not handle the capacity of people logging in online. Bloody pathetic site did not even open when I treid to access it.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 10:20
40. UB,ONLINE!!!werk omtrent nooit in tye soos die.
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 10:48
41. Martelpyp of nie.Dino sal daar wees,met veri phones!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 10:51
42. Dino ek weet ek het nie juis veel verwagting gehad dat ek sou reg kom daar nie. Net gedink die klomp morone het dalk al hulle sisteme aangepas om met tye soos die dit te kan hanteer.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 10:51
43. Geniet dit maar Dino...

Ek kon nie die semi's of die final maak nou maak nie.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 10:55
44. So verdomp ge-irriteerd nou dat ek nie eers behoorlik kan tik nie.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 10:56
45. UB,wat se AK het hy nie dalk nie?
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 10:58
46. Ek het reeds vir 15 jaar seisoenkaartjies op Loftus. BB Maatskappy neem kennis asseblief: Indien julle nie gou-gou die martelpype by alle wedstryde verban nie, is dit koebaai vir my en Loftus. Weet julle hoe dit voel om 100 minute hierdie geraas te moet uitstaan en die spoeg op jou skouers te voel. Daar was Saterdag in Blok JJ 'n groep van agt onnugter Afrikaansprekende jongmense agter my wat vier van die goed voor die game, heeltyd gedurende die game asook rustyd geblaas en gespoeg het. Willie Blou ( #24) gaan koop eers vir 15 jaar seisoenkaartjies en kom sê dan weer jou sê oor hierdie gemors!
Posted by Boetie (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 11:01
47. Dino ek twyfel sterk...
Hulle een vriendin het laas week vir hulle kaartjies gekry so ver ek weet. Maar die ding dat mens nou net twee kaartjies kon kry dink ek kanse is min dat enige iemand vir hulself, nie te min, ander mense kon kry.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 11:01
48. Ek stem saam met jou Boetie.
Blou Bulle is kamstag so goedgesind om nie die ander span te "BOO" nie maar ek persoonlik dink die geblaas van daai vuvuzela gemors is 50 keer erger as om die ander span se skopper te "BOO".
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 11:05
49. SNERT!!!! 6 MIN NA 9 IS ALDIE KAARTJIES UITVERKOOP. IS DAAR VOOR DIE TYD DEUR COPUTICKET WERKERS VIR HULSELF UITGEHOU? WONDER MAAR NET
Posted by BHUBESI (PONGOLA) Tuesday, May 25, 2010 - 11:08
50. UB,ek sou ook graag meer wou kry veral vir van die Blou BLOGGERS van die Kaap.

Boetie,ek hoop regtig nie dai goeg word op Loftus toegelaat na die Soweto games nie
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 11:11
51. Dino ek dink as hulle daai gemors toelaat op Loftus dan moet ons maar die gereg in ons eie hande neem en 'n paar voorbeelde maak van 'n paar onopgevoede morone wat dit waag om dit op Loftus te blaas!
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 11:16
52. BHUBESI,

Dis dai naam van die LEEU wat jou in die steek gelaat het,verander dit na MPONDO ZAN KHOMO!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 11:17
53. Ongelooflik

op Bid or Buy

2 X SUPER 14 FINAL TICKETS BULLS VS STORMERS 29 MAY 2010

vir R2000
Posted by Diver (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 11:24
54. en dan wil ek weet hoe is die moontlik

op Bid or Buy

Price R750.00 per Ticket
Quantity Available 87

waar kry die ou 87 kaartjies
Posted by Diver (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 11:27
55. Diver ek dink baie van daai is net scams... Veral as die Seller geen reference al het op Bid or Buy nie.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 11:33
56. Die enigste manier om so baie kaartjies te kry sal vir losie eienaars wees, maar ek twyfel sterk of hulle al hulle kaartjies sal verkoop vir so 'n groot game.
Posted by Jou_Ma (Centurion) Tuesday, May 25, 2010 - 11:35
57. Blou Dino, FRANNA, Ligblou Baron en Boetie.
Ek het dit Sondag geskryf.
"Sonder om negatief te klink wil ek tog een vraag aan die mense vra wat daar was. Dit het my ontsettend geïrriteer om mense in hulle blou truie te sien wat so op hulle voodoozelas blaas. Een ou het nie eers rugby gekyk nie, hy het agteroor op sy rug gelê en net geblaas. Kan nie eers probeer indink hoe ek sou reageer as ek langs hom moes sit nie. Kan ook nie dink hoekom mense so iets sou doen nie. Miskien het hulle al die hoogwaardigheidsbekleërs probeer beïndruk. (Ek weet waar ek daardie voodoozela sou wou indruk).
Nou my vraag. Was dit rerig so erg of kan mens dit darem hanteer? Is ek dalk net 'n klein bietjie oor-fyngevoelig? Hoop net nie dit word nou uitgevoer Loftus toe nie".
Die antwoorde op die blog was soos volg.
"As jy in Rome is, maak jy soos die Romeine. En hierdie Soweto 'Romeine' het ook nie gekla oor ons boeremusiek en ons Blou Bul tradisies nie - en dit by hulle eie huis! In hierdie land moet ons elkeen maar net 'n bietjie gee en 'n bietjie neem, dan sal alles beter wees - die son skyn vir ons ALMAL!!"
"Om julle vraag te beantwoord. 'n Mens raak baie gou gewoond daaraan. die mense blaas dit ook nie die hele tyd nie, het dit die hardste gedoen wanneer Carter geskop het".
"Dit is glad nie so erg soos dit by 'n sokker wedstryd sal wees nie en word deel van die atmosfeer So daar het jy dit."
"Almal van ons wat daar was het die vuvuzelas glad nie so iriterend ondervind as wat jy sou dink nie. Dit was so 'n agtergrond geldreun soos 'n swerm bye wat tot 'n crecendo geklim het elke keer as Dan 'n skop opgeline het. Hy het dan ook ten minste een skop gemis maar ek kan eerlik nie vir jou se of die vuvuzelas die oorsaak was nie".
"Die punt is, elke ou wat gister daar was, is deur 'n mini life changing experience. Baie van die persepsies wat ons voorheen gehad het, het gister verander. Die vuvuzela was maar een van hulle".
Ek moet sê ek is darem nou bly dat ek nie die enigste een was wat daaroor gekla het nie. Het begin wonder of daar iets met my verkeerd is.


Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Tuesday, May 25, 2010 - 11:39
58. Dino

Ek het daarteen besluit om te probeer kaartjies kry, die rugby sal nie lekker wees sonder AK en sy beter helfde nie.

Op die stadium is ons meer besorg oor haar gesondheid as die finaal bywoon.
Posted by lieflingaanhanger_pe Tuesday, May 25, 2010 - 11:40
59. Ha en my BANNER is reg vir Saterdag!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 11:40
60. Wel die ou het 'n 27 - 100% rating op bid or buy en het al 23 kaartjies vir die final verkoop teen R750 elk en het nog 87 oor so hy het 110 kaartjies gehaad om te begin. Seker maar 'n losie eienaar.
Posted by Diver (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 11:42
61. Ag no man,JAMMER OM TE HOOR.

Ek sal AK moet bel om te hoor hoe gaan dit met SL.
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 11:44
62. Diver ek dink persoonlik ouens wat dit doen moet geskiet word... As dit 'n losie eienaar is dan het die pateet daai kaartjies verniet gekry. Hy sou nog steeds sy geld gemaak het al het hy dit teen die normale prys verkoop.
Mense soos daai maak my siek.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 11:47
63. As dit,as dit!!!! n losie eienaar is het ek nie n pyn nie,weet julle hoeveel dit kos n jaar om mense se entertain vir Rugby,vervoer,etes,drinks...en al die ander twak wat daarmee saamgaan.DERDUISENDE!!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 11:51
64. UB,ek was involve met so iets,

Van hierdie narre wat by die myne werk kos jou duisende,by sy huis drink hy net bier,as hy by jou losie gaan uithang is dit JACKS en J WALKER.en hy eet vir die volgende week.
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, May 25, 2010 - 11:57
65. enige nuus oor die span keuse v Saterdag?
Posted by Die BAAS (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 12:26
66. I've got 1 ticket available at its price of R350,00 it is Lower 13 (which seems to be to the left of the posts) and it is U416. I dont want to make money out of my blue friends just want to make sure that I can sell it - anybody interested.
Posted by BullsRbest (Randburg) Tuesday, May 25, 2010 - 13:14
67. Yes please BullsRbest!!!! lynettev12@gmail.com
Posted by NDB (Johannesburg) Tuesday, May 25, 2010 - 14:25
68. PLEASE, PLEASE BullsRbest!!!!!
Posted by NDB (Johannesburg) Tuesday, May 25, 2010 - 14:25
69. The team

http:// www .sport24. co. za/ Rugby/ Super14/ Van-den-Heever-back-for-final-20100525
Posted by Diver (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 14:27
70. So so so so sorry but its gone to someone in the office.

I really feel bad now. :(
Posted by BullsRbest (Randburg) Tuesday, May 25, 2010 - 14:35
71. Al die manne is reg vir Saterdag - ek dink die spankeuse is die beste wat ons het - nou moet die manne net die naweek op die vled die praatwerk doen...
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 14:40
72. Ons is 'n groot groep vriende wat saam seisoenkaartjies op Loftus het vir 'n paar dekades al en het laas Saterdag terdee geniet.

Wat my dwars in die krop steek is dat as mens na die kaartjieverdeling kyk, is dit net ons seisoenkaartjiehouers en die 3 200 wat op computicket verkoop is, wat betaal vir ons kaartjies. maw ons getrouste groep ondersteuners moet die meeste hoes.

En dan die manne wat die kaartjies so duur verkoop is 'n skande, want enigiemand wat so groot hoeveelheid kaartjies het, val nie in die groep wat betaal het nie.
Posted by Barend Coertze (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 15:33
73. Boetie, het jy dieselfde dreigement rondgegooi toe die reëls ingekom het dat jy nie meer 'n ou SA vlaggie mag rondswaai nie? Of dat jy nie mag rook op die stadion sitplekke nie? Of het jy ook gedreig as daar dronk WIT mans op Loftus 'n irritasie raak, dat jy jou seisoen kaartjies gaan op gee? Of sodra Loftus swart mense toelaat, dan gaan jy jou seisoen kaartjies opgee? Kyk, as jy so erenstig voel oor dit, miskien moet jy jouself spaar van die HEL en LEIDING wat jy ervaar op Loftus. Ek glo nie die Blou Bul Maatskappy sal verleë wees nie. Daar is baie van ons wat goeie oop en vrygewige harte het wat met plesier jou plek sal in neem. Glo my, uit 2.9miljoen supporters, behoort ons 'n paar mense te kry om jou plek in te neem.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Tuesday, May 25, 2010 - 15:44
74. Barend

Stem volkome saam met jou.
Wil graag daar wees vir die Final maar daar is geen manier wat ek so laag gaan daal om kaartjies by sulke mense te koop teen daai pryse nie...
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, May 25, 2010 - 15:45
75. No worries BullsRbest, our timing was out. Tx 4 da offer.
Posted by NDB (Johannesburg) Tuesday, May 25, 2010 - 18:18
76. I would like to buy 2 tickets please contact me if you are selling 0724361644
Posted by Semi Kaartjies (Pretoria) Wednesday, May 26, 2010 - 15:55
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
24 Mei - Draadkar de Lange
25 Mei - Japie Barnard
26 Mei - Hennie Jacobs
27 Mei - Johan Reyneke
27 Mei - Gert Smit
27 Mei - Dylan van Bylevelt