You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
First defeat for Bulls


The Vodacom Bulls suffered their first defeat of the season when they went down 12-36 to the Highlanders at Palmerston North on Saturday.

The Highlanders were already leading 21-5 at the break after they have scored three tries in the first 40 minutes and in the second half they just continued where they have left off to convincingly pound the pace setters in this year’s tournament.

The Bulls conceded two more tries in the second half and Morné Steyn was the only player that managed to cross the Highlanders goal line in the last 40 minutes.

The Highlanders thoroughly deserved to win the game as they had the better of the Bulls in the scrums as well as at the breakdown and what was particularly impressive was they way that they succeeded in playing quite an expansive game plan.

The home team never hesitated to throw the ball around and their high-quality handling skills combined with their elusive running lines landed them five superb tries.

From a Bulls perspective one has to acknowledge that it was a very frustrating match.

The Bulls played against the wind in the first half and one hoped that things would get better in the last 40 minutes but they continued to make mistake after mistake and never managed to build up any momentum.

Too many turnovers were conceded at the rucks, a high number of passes went astray and they were not as sharp on defence as they were in the first five weeks.

All in all it was just a bad day at the office and our team will now reorganize themselves and start focusing on next week’s match in Christchurch against the Crusaders.

Scorers: Vodacom Bulls: Tries: Gerhard van den Heever, Morné Steyn. Conversion: Morné Steyn.

Highlanders: Tries: Jason Shoemark, Danie Bowden, Jimmy Cowan, Mathew Berquist, Israel Dagg. Conversions: Mathew Berquist (4). Penalty: Mathew Berquist.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Pateties!!!

Dis al wat ek kan sê...
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, March 28, 2009 - 09:15
2. Daar's geen skande in verloor nie.

Maar dan moet jy in alle eerlikheid kan sê dat jy jou beste gegee het.....

En dit kan die Bulle ongelukkig nie doen nie!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, March 28, 2009 - 09:24
3. ...en toe word dit stil...
Posted by bulpasopie (Standerton) Saturday, March 28, 2009 - 09:32
4. Ek het nou al effens tot bedaring gekom en kan daarom 'n koel en redelike aanmerking maak, hoop ek.

Ek wonder maar net hoekom die Bulle - wanneer hulle verloor - nie met eer kan verloor nie. Hoekom is dit alewig loesings? Hoe kan jy een week die top span in die kompetisie wees, en die volgende week 36-12 verloor?

Hoe kan jy een jaar die Reds 92-3 wen, en net 12 maande later teen dieselfde span met 40 punte verloor?

Op 'n dag soos vandag lyk die Bulle soos amateurs, man. Hoe is so iets moontlik? Dit gaan die verstand te bowe.

Posted by Shannow Saturday, March 28, 2009 - 09:33
5. 108. JB - Lukas Kotze as hy vir die bulle moet speel sal ek nie wil weet wie gaan nog die Bulle ondersteun nie!
Posted by bulpasopie (Standerton) Saturday, March 28, 2009 - 09:18

Ek het nie 'n clue waarvan jy praat nie.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, March 28, 2009 - 10:02
6. Bwoohoohoo, ek huil my oë uit, eish dit was nou niks lekker nie. Asb laat JP langs WO speel. Ek verstaan nie hoekom het hulle WO met JP vervang en Jaco opgelos nie. Laat Jaco Vleuel speel, klein van den Heever kort nog baie baie meer game time om die groot manne te kan aandurf. Ai 'n dag om eerder te wil vergeet.

My bloed bly steeds blou, wen of verloor.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Saturday, March 28, 2009 - 10:03
7. Dag al my Blou vriende!

It happens..
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 28, 2009 - 10:22
8. Wat het arme vd Heever so verkeerd gedoen?
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Saturday, March 28, 2009 - 10:32
9. Nee Tokkelosie nie gesê hy het iets verkeerd gedoen nie, dink net hy kort meer game time.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Saturday, March 28, 2009 - 10:47
10. Hello fellow Bulls, Let's not be bad losers and get like the Sharks supporters now! We WERE outplayed in most aspects of the game today. As Naas said, they were "by far" the better team on the day. We lost the plot unfortunately, but will accept the defeat and bounce back. WE HAVE TO ! All is not lost so let's pick up our chins and be positive we CAN get back to where we belong - ON TOP.

Bluepassion in Durban. (Rem. the Guppies have to still beat the Sharks later today - not over yet?

Lekker bly mense.
Posted by Bluepassion (Durban) Saturday, March 28, 2009 - 10:56
11. As ek my mening mag lig ons bulle het vandag glad nie goed gespeel nie maar wat het word van tackler not rolling away elke keer as ons getekkel word dan is daar klaar n ou van die opponente agter ons voete natturlik gaan daai bal omgedraai word die ref moet sy ...... oe oop gemaak het daar hoe de .... kan ons die bal verloor as almal op die grond le en ewe skielik kom die bal aan die ander kant uit nee regtig man
Bulle ons staan nogsteeds agter jul bly net positief en werk hart aan jul foute
Posted by Larry (Rustenburg) Saturday, March 28, 2009 - 10:58
12. They played awful rugby. They did not want to be on the field. Poor tackiling, bad passing and no guts. It was clear when they decided to give up and replace half the team.
Pathetic. The slid has begun, lets hope we make the semi's.
Posted by Russel (Almaty) Saturday, March 28, 2009 - 11:00
13. Die Bulle is die Beste!!!!!!!!!!!!!!

Le noigsteeds die Beste op die Log, maar manne julle moet vinger trek.
Posted by Silvio (Swakopmund Namibia) Saturday, March 28, 2009 - 11:00
14. Grab a pen and a piece of paper, for history is about to be made. The Bulls will beat the Highlanders by around 11-14 points.

“Why? Because the ‘home side’ is actually playing away from home in Palmerston North, they are up and down with their form and just does not have the outside backs to trouble the visiting defences. The inclusion of Jaco Pretorius shows a mental shift – the Bulls are going for a bonus point!” – JJ Harmse (Rapport)

Wow!
Posted by Rustig (Centurion) Saturday, March 28, 2009 - 11:21
15. Wow, Wow.

JB hoe is jy nou so stil. Gaan jy niemand nou sleg sê nie. Jy is mas nie konsekent nie.
Posted by Rustig (Centurion) Saturday, March 28, 2009 - 11:24
16. Ons het verdien om te verloor MAAR kom ons almal leer n les hier:Frans Ludeke jy verander nie aan n wenspan tensy jy moet nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Behalwe vir Steggies moes ons geen veranderings gemaak het nie!!!!!!!!!!!!!!Hoop jy leer nou my maat!!
Posted by bloukrag (Pretoria) Saturday, March 28, 2009 - 11:27
17. WOW, WOW,WOW.

HIGHLANDERS 36 BULLE 12

BULLE 13 - 06 highlanders - LB
BULLE 42 - 14 highlanders - Bluedog
BULLE 27 - 21 highlanders - B1
BULLE 30 - 16 highlanders - Bulls r best
BULLE 32 - 15 highlanders - BESTER
BULLE 20 - 17 highlanders - Bbosvelder
BULLE 26 - 18 highlanders - B*Babe
BULLE 24 - 16 highlanders - Blou Bul Bloed
BULLE 21 - 12 highlanders - CC
BULLE 30 - 12 highlanders - Bloubloed84
BULLE 27 - 13 highlanders - Antoinette
BULLE 32 - 28 highlanders - BB1
BULLE 26 - 11 highlanders - AK
BULLE 15 - 10 highlanders - Jimmy
BULLE 30 - 17 highlanders - Blou-is-Baas
BULLE 28 - 19 highlanders - Bloubul Gebore
BULLE 32 - 16 highlanders - Boegie
BULLE 34 - 20 highlanders - T BULL
BULLE 22 - 17 highlanders - Bergbok
BULLE 19 - 18 highlanders - Bloubefoeterd
BULLE 28 - 20 highlanders - JB007
BULLE 28 - 16 highlanders - lubuolB
BULLE 25 - 17 highlanders - Bulletjies Bo
BULLE 32 - 17 highlanders - ALS BLOU
BULLE 28 - 15 highlanders - Axeman

Nou-ja, wat kan 'n man meer sê, die tellings spreek duidelik van onkunde.
Posted by Rustig (Centurion) Saturday, March 28, 2009 - 11:29
18. Rustig, hoe lyk dit, wil jy nie die tellingvoorspelling vir die volgende game open nie?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 28, 2009 - 11:40
19. Die Bulls het nie gespeel soos ek hulle ken nie.

Aangee wat nerns heen gepass word nie...

Geen ondersteuning in die los gemaal nie en

die manne is stukkend geskrum....

Eina, is nie lekker om te verloor nie maar meskien is die goeie wake up call om te konsentreer op die basics en dit reg te doen. Ons het nog nou eers 6 wedstryde teen baie ander se 7 wedstryde.

Onthou ons wen eers die Super 14 in die finaal....

Groete van warm Luanda
Posted by Gerhard (Luanda) Saturday, March 28, 2009 - 11:44
20. Asseblief, ek sukkel regtig op Superbru en kan doen met jou expert opinie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 28, 2009 - 11:47
21. Rustig, jy is beslis nie so goeie kenner as wat jy wil voorgee nie. Jy kan nie eers op 'n telling besluit nie. Skoert.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Saturday, March 28, 2009 - 11:59
22. Bluedog,(op vorigeblog)
Ek wonder maar net hoe voel 'n ou as jy 19 tackles , 1 clean, 5 steals,, 5 assists en 8 own balls won won in 50 minute gemaak het, en jy moet lees jy hoort nie daar nie. Ek wonder hoeveel beter Superman sou gedoen het.

Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Saturday, March 28, 2009 - 12:20
23. Dit is nie n lekker dag as die Bulle so verloor nie!!!!!! Ek sal vir eers niks se oor FL ons sal volgende week sien of hy n afrigter is. Dewald het vandag sy baas gesien ek het nog nooit baie van hom gedink nie. Gerber hoort nie daar nie. Ek dink behalwe vir sy ingooie is CR n beter keuse op haker teen so n sterk skrum. P3 se tyd is ook verby hy kan nie meer konstand goed speel nie. FdP is seker die beste 9 in wereld rugby maar hy moet leer om die bal te speel en nie die ref. HA het beter gedoen net oor hy die bal vinnig uithaal en ons op die voor voet sit. JP kom net nie aan die gang.Ek dink JP Nel en WO moet op senter bly. Gerhard is seker onder die top 3 vinigste spelers in die S14 maar hy kort onderfinding. Op die oomblik is WO by vere die beste speler wat elke week sy beste gee.

Ek dink as Mat Goddard geblaas het sou ons n beter kans gehad het, hulle het elke bal van ons stadig gemaak en hy sal dit nie toelaat nie.

Ons trots ons daarop dat ons hard speel en man vir man enige span kan aanvat, wel ons het vandag gesien ons het baie werk.
Posted by BB1 (Piet Retief) Saturday, March 28, 2009 - 13:08
24. Weet julle ek gee my glad nie uit as 'n kenner nie. Die laaste vyf jaar was op hierdie blog bitter min kenners, en hulle blog nie meer hier nie.

As ek 'n telling moes waag sou ek ook die bulle laat wen het, maar dit is omdat ek in my hart wil hê hulle moet wen.

Ek dink niemand het verwag die bulle so verloor het nie. Die meeste bloggers het gesê dis 'n maklike vyf punte.
Posted by Rustig (Centurion) Saturday, March 28, 2009 - 13:31
25. #23. BB1 ek stem saam met jou. Die bulle slaap en doen niks om behoorlike spelers te werf nie. Kyk vir die sharks. Top spelers in omtrent elke posoisie. 'n top speler. #22. Daai speler moes defnitief die game vir ons gewen het. Ons moet ophou om eenogig te wees oor die blou bulle. Hulle is nie volmaak nie. Hopelik is BH terug en VM. Akona moet sokkies optrek of hulle vir mametsa laat op vlieg. Hy speel met sy hart. WO en JP hoort saam en klaar. Jaco kan maar terug leeus toe. Geen aanwins. Hy sal nie eers die leeu span haal op sy huidige vorm nie. Hoop die bulle lees die blog want hulle moet hoe ons voel. Hulle word goed betaal om te perform en nie om in styl te verloor nie. Enige span kan verloor maar probeer tenminste met 'n fight ondergaan en baklei vir 'n bonuspunt. Daar is geen verskoning as jy in 6 wedstryde 16 driee druk en 15 afstaan nie. Dit vertel 'n storie. Wat my aan as julle wil. Iewers is iets fout.
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, March 28, 2009 - 13:40
26. Top spelers tans is:
Zane op heelagter
WO- altyd tops
Bakkies- ouer hoe beter
Spies- goed begin maar besig om agteruit te speel.
Fourie- goed maar moet die oond vinniger skoon maak. Die verskil sal duidelik sigbaar wees.
JP - kort meer wedstryde. Vol games
Steyn - goed maar nie 'n Derek nie.
Die res is standaard en moet wakker word.

Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, March 28, 2009 - 13:48
27. "All in all it was just a bad day at the office"
Dit staan in vandag se opsomming in die BB web. Grootste klomp bog. Geoordeel na die Stormers en Crusaders game moet die bulle die saders volgende week pak gee of oppak en punte gee vir die Ausie teams en eerder huis toe kom.
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, March 28, 2009 - 13:52
28. Dit is nou duidelik......Die Bulls en Stormers kan nie rugby speel op n nugter maag nie!!!!
Hoop hul speel volgende naweek hul games in die Middag!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Saturday, March 28, 2009 - 13:57
29. Die team van 2007 was klas en goed afgerig. Hulle sou deur 'n muur hardloop vir HM. Gaan kyk die pad finaal toe nadat hulle terug gekom het vanaf hul toer. Hulle was trots en gemotifeerd. Hulle het die berg aangepak en baklei tot hulle tweede was en toe die beker loop wen. Wat 'n span. Een van ons grotes. Weet nie of die team van 2009 dieselfde kan doen nie. Bulls ons hou julle dop en sal maar bly hoop. Ons bloed bly nogsteeds blou. Sterkte
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, March 28, 2009 - 13:58
30. Bergbok, die game was 17:00 NZ tyd.
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, March 28, 2009 - 14:00
31. Mense, geniet die res van die naweek se rugby. Dinge kan seker nie erger gaan nie.
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, March 28, 2009 - 14:01
32. Ek was maar stil tot nou toe Seker gehoop vir die beste maar dink die wiele gaan nou begin afkom Daar le nog n paar groot games voor en ek dink ons gaan in die volgende weke sien ons het nie wat dit vat om n Super 14 te wen nie Hoop ek is verkeerd maar sal sien Dink nog steeds afrigting is n groot probleem Wat was ons game plan gewees vandag en ons kon in nie een van die vorige games n stempel op die game afdruk nie Behalwe teen n Blue B span
Posted by petoors (port elizabeth) Saturday, March 28, 2009 - 16:34
33. Waar het ek dit gemis????Was nog altyd oggend hier by my!!!!
Het vanoggend n lekker Wimpy Breakfast geet.....Terwyl die Bulls en Stormers verloor!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Saturday, March 28, 2009 - 18:17
34. Shaaaaarkkkksssssss!!!!!!!en dan die LLLLIIIIIIIIIIIIIOOOOOOOONNNNSSSSSSS!!!!!!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Saturday, March 28, 2009 - 18:20
35. Ons moet ophou om die span van 2007 met 2009 te vergelyk.
Die span van 2007 het 17-0 teen die sharks verloor. Op loftus teen die force verloor nadat hulle vêr voor was. En uiteindelik die toernooi gewen.
Die super 14 is 'n lang toernooi. Die bulle het swak gespeel en hulle het nie reg by die skeidsregter se interpretasie van die spel aangepas nie. Volgende week is Matfield terug en dan kan dit net beter. Ons speel teen die kampioene en dit gaan 'n taai game wees.
Habana sal ook hopenlik reg wees.
Sterkte bulle
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, March 28, 2009 - 18:35
36. BLOUFAMILIE

Ons sal darem die hele week vierdie op die log wees.Nie nou al moed verloor nie.

Ek dink tog die ref het die Highlanders momentum gegee deur hulle op die grond blatante goeters toe te laat en die Bulle se momentum gesteel. Al was daai 6 vd Hlnds eerste by die afbreek was daar baie geleenthede waar die Bulls die bal ingevat het met twee rye oor die bal dan rol hy by die Hlnds uit. Fisies onmoontlik sonder shenanigans is my opinie.

Ekis erg teleurgesteld maar nie te moedeloos nie. Die Crusaders kan geklop word. Ek stem met die Blogger wat gese het Jaco moet vleuel toe en JP en WO moet senter speel. Laat vdH later opkom. BH se kop is ook nie reg nie en EK HOOP EINTLIK HY SIT NOG 'N WEEK UIT.

Lig die koppe en storm!
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Saturday, March 28, 2009 - 19:06
37. Ek se vierde want die Lions gaan wen.
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Saturday, March 28, 2009 - 19:10
38. Jammer Bulle, nie goed gespeel nie, gelyk of jul oorgerus was en nie gemotiveerd nie.

Vat dit op die kinnebak, en staan weer op vir die volgende een:

Onthou, dit gaan nie oor hoeveel keer jy val nie, maar hoeveel keer jy opstaan.

Volgende week teen die Saders sal vir ons, na my mening, wys waarheen ons oppad is en goed ons werklik is.

Go Bulls !!!
Posted by blou.alf Saturday, March 28, 2009 - 19:17
39. Die BULLE is 'n beter span as die een wat vandag verloor het.

Veral as ek sien hoe die LIONS sukkel @ die Canes. Ek glo en hoop nog steeds die LIONS gaan die ene wen en ons help.
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Saturday, March 28, 2009 - 19:58
40. Rustig #15

Ek het my afgesonder en sal nou vir sewe dae vas na die verloor.

Ek is jammer dat ek ook my onkunde gewys het deur te hoop die Bulls sal wen met minder as 10. Nou gaan jy my seker ignoreer en ek twyfel of ek die verwerping sal kan hanteer saam met die verloor. Jammerlik is hier min kenners op die blog, maar 'n klomp verveelde mense wat telkens kom moeilikheid soek. Laastens, ek kan niemand kritiseer nie want Marius Delport was nie daar nie. Loop en gaan speel nou met jouself.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, March 28, 2009 - 21:06
41. Geluk aan die Sharks met 'n goeie wen. Hou gerus die fort op No 1 op die log. My span moet eers die week 'n draai maak op moeder aarde en sal hopelik weer Saterdag opstyg.

Bad luck aan die Stormers en die Leeus wat darem beide 'n fight opgesit het.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, March 28, 2009 - 21:11
42. wat n shocker! Ek dink dis wat gebeur as jy jouself nie reg voorberi nie. Dit is niks wat n coach kan doen nie, dit moet jy met jouself uitmaak en jy moet nie dink jy gaan gate hardloop in die ou spannetjie as ek vandag op draf nie. Soos hulle se na n verloor "dit bring jou voete weer op die grond" maar ek dink dis soos Danie Craven gese het "jou voete het nooit rede om die grond te verlaat nie".

Kom ons trek bietjie vinger en vat die volgende game n groote!
Posted by neville giliomee (Auckland) Sunday, March 29, 2009 - 04:48
43. 35 wes transvaal blou bul . They never won the 2007 super 14 it was given to them on n platter in great error by Steve Walsh , this year you have no Steve Walsh you are on your own this year sio you are farked , The slippery little road downwards started yesterday , your next hiding is next week as you are notoriously bad tourists you could see yesterday the Bulls players are allready crying for their Mommies .
Posted by Orosman (Richards Baai) Sunday, March 29, 2009 - 04:57
44. BB1 #23
Uit die statistiek op sarugby.com oor ons wedstryd kan selfs 'n kind agterkom waar ons gister die wedstryd verloor het,. Ons vaste vyf is absoluut oordonder in die skrums, in die vastelos en by die tackleball situasie, en boonop het ons ou manne in sleutelposisies gister rillers gehad. Twee voorbeelde: 1. Jamie MacIntosh, hulle loskop (130KG) maak 21 tacckles, meeste daarvan by die breekpunte op Pottie waar hy compete vir die bal en dan moet 'n mens tot vervelens toe in die oorfone hoor "Number 6, leave the ball, you're off your feet." Hulle het met 'n plan gespeel en ons no 6, wat sy eerste game in daai posisie gespeel het, geteiken en van sy voete af gevat by die breakdowns, en die ref het dit toegelaat. 2. FdP het ten minste vyf blapse van wat goeie vinnige aanvalsballe moes wees ,gemaak. Dit is 'n direkte gevolg van die druk wat deurgekom het van hulle af.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Sunday, March 29, 2009 - 07:25
45. This is S14. One of the toughest tournaments in the rugby world. Don't let log position fool you. If you come to a game on 95% you won't win. The Bulls came to this game, prepared and unbeaten. They were firing 100% and thus a team with nothing to loose gave 110% and blew them of the park. Simple as that. Hope this is the loss that spark a comeback. Last year the same happened against the Canes. All is not lost. This team can swallow their pride, get up from the floor, go back to the drawing board and deliver results we all expect. The Crusaders better watch out, we aren't the power puffs girls from down south...
Go the Bulls!
Posted by vissgjx (Singapore) Sunday, March 29, 2009 - 08:24
46. I meant the Bulls weren't firing 100%...
Posted by vissgjx (Singapore) Sunday, March 29, 2009 - 08:25
47. More al die Hartseer Bulle, Dit was ROF - jammer om te se MAAR hulle het verdien om te verloor 0- Hantering en Duikslae kos spanne games - En dit is wat hier gebeur het - Daar was niks commitment by die spelers nie en moet ek se dit lyk my hulle het die opposisie onderskat - DIT IS S14 RUGBY Jy onderskat NIEMAND NIE !!!!!!!!! hoop dit was die Wake Up call wat nodig was
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Sunday, March 29, 2009 - 10:31
48. Sjoe Naand maar julle bulle is hartseer, bedaar, calm down into a mild panic .... die S 14 word nie in die einde maart gewen nie.... julle is maar swak supporters 'n bra company kan julle nie eers gebruik vir 'n bra nie .... NO SUPPORT.... LAG.....
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Sunday, March 29, 2009 - 17:16
49. As ek die spelers was het ek van julle gefire....... hetulle waratig GEDOG die bulle gaan al hulle games wen.... LAG dream on boys..... dis 2009 hoor daar is ander goeie spanne.so calm down no need to panic
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Sunday, March 29, 2009 - 17:19
50. Hier is NET 'n vraag...... dink julle nie dat al die regte Bloubul supporters moet 'n groot saamtrek hou en dan ook ander spanne se supporters nooi en die celebs ( Steve Hofmeyr en Joost v d W ) wat die Bulle se naam so deur die koei K*K smeer uit die bul groep uitskop nie want al julle goeie ouens word ann sulke mense se name gekoppel??????????? Vra Maar Net.... PROBEER NIE MOEILIKHEID MAAK NIE< MAAR KOMAAN DIE OUENS GOOI DIE BULLE SE NAAM WEG.
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Sunday, March 29, 2009 - 17:26